# Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-construction-mg-afr/1af3bcd6-f360-4582-929e-be82586adfa1
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-construction-mg-afr/1af3bcd6-f360-4582-929e-be82586adfa1)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                     SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE

                                 NOVEMBER 2024

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Siviele Tegnologie: Konstruksie               2                         DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR NASIENERS
1.        Nasieners behoort:
          •    Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die
               antwoorde van die kandidaat evalueer.
          •    Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
               interpreteer.
          •    Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-
               nasiensessie te oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde
               na die finalisering van die nasienriglyne.
          •    Hulle te vergewis dat daar TWEE benaderinge is om vrae te beantwoord:
               (1) om te beskryf en (2) om te verduidelik.
               1. Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses in 'n spesifieke
                   hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte
                   stappe oorweeg word.
               2. Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om te verduidelik of te
                   beskryf, kan die kandidaat 'n lang beskrywing gee wat nie
                   noodwendig goed georganiseer is nie. In hierdie geval moet die
                   nasiener die volledige antwoord evalueer om te oordeel of die
                   kandidaat die vereiste uitkoms voldoende verduidelik het en dan
                   punte op meriete toeken.
          •    Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde
               interpreteer of voorspel nie.
          •    Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken
               moet word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
          •    Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
               uitgeskryfde antwoord by die meervoudige keuse-vrae te aanvaar.
          •    Die verkeerde spelling in antwoorde te aanvaar tensy die spelling die
               betekenis van die woord verander.
          •    As 'n leerder twee of meer antwoorde geskei het deur 'n skuinsstreep (/),
               slegs die eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e
               verskillende name vir dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In
               hierdie geval moet die punt vir die antwoord toegeken word en die
               skuinsstreep (/) moet NIE as 'n bykomende antwoord beskou word nie.
2.        Vir berekeninge:
          •    'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord
               geskryf is. Indien die vraag aandui dat die antwoord in 'n spesifieke
               eenheid moet wees, sal 'n punt SLEGS toegeken word indien die
               antwoord die korrekte eenheid het soos in die vraag aangedui word.
          •    Punte sal slegs vir die korrekte waardes in 'n berekening toegeken word
               indien die kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte
               vir die berekeninge en die antwoord toegeken word nie.
          •    Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra is,
               moet die merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord
               van die eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word,
               behoort die kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
          •    Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die
               korrekte antwoord verkry word.
          •    Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die
               korrekte gebruik van die dimensiepapier.
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Siviele Tegnologie: Konstruksie               3                          DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

          •    Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra kan
               word, moet die merker die waardes herbereken deur die verkeerde
               antwoord van die eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik
               word, behoort die kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te
               ontvang.
          •    Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die
               korrekte antwoord verkry word.
          •    Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die
               korrekte gebruik van die dimensiepapier.
3.        Wanneer tekeninge nagesien word:
          •    Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
               regte posisie geteken word om 'n punt te ontvang.
          •    'n Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander
               posisie herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel
               ontvang, mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte
               vir daardie onderdeel (positiewe nasien).
          •    Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word indien die byskrif die
               korrekte onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte
               oorweeg vir onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is
               nie.
          •    Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
          •    Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word
               vir slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
          •    Indien 'n lyndiagram of 'n ortografiese aansig in plaas van 'n prentaansig
               (isometries/skuins/perspektief)     geteken     is,    sal    die   eerste
               assesseringskriteria vir elke onderdeel verkeerd gemerk word, maar
               punte sal toegeken word vir die opeenvolgende onderdele indien TWEE
               of meer punte toegeken word vir dieselfde onderdeel.
          •    Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word merk streng
               volgens die assesseringskriteria.
4.        Verkeerde nommering van vrae:
          •    As 'n kandidaat 'n antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord
               is in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
               omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
          •    Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
               as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
               antwoord NIE nagesien word nie.
5.        Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek
          beantwoord is:
          •    As 'n vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
          •    As 'n vraag op 'n antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat
               het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordboek beantwoord,
               merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
               antwoordboek.
          •    As die vraag in die antwoordboek in plaas van op die antwoordblad
               beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordboek volgens die
               assesseringskriteria op die nasienriglyn.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Siviele Tegnologie: Konstruksie                4                          DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1:           WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
                   (GENERIES)

1.1       1.1.1        3m✓                                                                        (1)

          1.1.2        3m✓                                                                        (1)

          1.1.3        brandbestrydingsmaatreëls ✓                                                (1)

          1.1.4        maak seker dat die leer nie uitermatig verbysteek nie ✓                    (1)

          1.1.5        Poeierbestryking ✓                                                         (1)

          1.1.6        die dikte van ondermaat onderdele vergroot kan word ✓                      (1)

          1.1.7        kop en pen ✓                                                               (1)

          1.1.8        voorkoming van losdraai ✓                                                  (1)

          1.1.9        houtpreserveermiddels ✓                                                    (1)

          1.1.10       spiraal ✓                                                                  (1)

1.2       B✓                                                                                      (1)

1.3       Diameter van skroefdraad/Deursnee van skroefdraad/Grootte
          van Rawlbout ✓                                                                          (1)

1.4       Eienskappe en voordele van nabehandelde beton:

          1.4.1        • Verbeter die beskerming van die staalwapening ✓
                       • Verbeter die beskerming teen roes
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                   (1)

          1.4.2        Nabehandelde beton kan meer gewig dra. ✓                                   (1)

1.5       'n Multidetektor kan gebruik word:
          • om materiale in of agter 'n muur/skrynwerk(houtwerk)/loodgieterswerk/
          • bouwerk/oppervlakte op te spoor. ✓
          • om die afstande na en van ‘n voorwerp te bepaal.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

          'n Laserwaterpas kan gebruik word:
          • om horisontale en/of vertikale vlakke/hoogtes/hellings aan te toon. ✓                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Siviele Tegnologie: Konstruksie             5                        DBE/November 2024
                                    NSS – Nasienriglyne

1.6       Gebruike van bukswaterpas:
          • Bepaal verskille tussen vlakke en vertikale hoogtes ✓
          • Bepaal vlakke ✓
          • Bepaal hellings
          • Bepaal horisontale hoeke/Hoeke
          • Uitleg van geboue
          • Oordra van vlakke en hoogtes
          • Bepaal die afstand vanaf die bukswaterpas na 'n voorwerp/teleskopiese
             staaf
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                         (2)

1.7       Versorging van die teleskopiese staf:
          • Die staf moet altyd opgevou word wanneer dit vervoer word ✓
          • Hou dit in 'n sak om te verhoed dat die skaalverdeling tydens vervoer
              beskadig/gekrap word ✓
          • Maak seker dat die plastiek- of metaalknippe in werkende toestand is om
              die dele in posisie te hou
          • Maak skoon na gebruik
          • Stoor in ‘n veilige droë plek
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                         (2)
                                                                                            [20]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Siviele Tegnologie: Konstruksie               6                            DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2:        GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

NR.                        VRAE                              ANTWOORDE                     PUNTE
        Wat is die afmeting van die woning
 1.                                               12 000 mm/12 m ✓                                1
        wat aan Hibiscusstraat front?

 2.     Identifiseer nommer 1.                    Mangat/MG ✓                                     1

        Identifiseer die nommer wat die boulyn
 3.                                            4✓                                                 1
        aandui.

 4.     Identifiseer nommer 2.                    Grenslyn ✓                                      1

 5.     Identifiseer nommer 3.                    Oprit/Ingang/Uitgang ✓                          1

 6.     Skryf die afkorting vir nommer 5 neer.    SO ✓                                            1
                                                  Motorhuisdeur:
 7.     Verduidelik die doel van nommer 6.        Om die motorhuis binne te gaan/toe              1
                                                  te maak/te beveilig ✓
        Hoeveel fluoresseerbuise word in
 8.                                               1 x 40W /1/Een ✓                                1
        nommer 7 gebruik?

        Hoeveel eenwegskakelaar-enkelpool-
 9.                                               4/Vier ✓                                        1
        skakelaars is in die woning?

        Hoeveel ingeboude kaste is in die
 10.                                              2/Twee ✓                                        1
        woning?

        Wat is weggelaat met betrekking tot
                                                  Skakelaar kontaksok/Kontaksok/
 11.    elektriese installasies in die                                                            1
                                                  Muurprop ✓
        slaapkamers?
                                                 Toegangspunte:
                                                 • Skuifdeur/Sitkamerdeur/Deur by
        Noem TWEE toegangspunte tot die
 12.                                               Nommer 8/Nommer 8 ✓                            2
        woning.
                                                 • Motorhuisdeur/Oproldeur/Deur
                                                   by Nommer 6/Nommer 6 ✓
        Hoe weet jy in watter rigting die deur    Dit word deur die rigting van die pyl
 13.                                                                                              1
        by nommer 8 sal oopmaak?                  aangedui. ✓
                                                  Bad/Bidet/Urinaal
        Noem EEN ander tipe toebehore wat         Badkamerkabinet/Handewasbak/
 14.    in die badkamer geïnstalleer kan          /Wasbak/Uitsuigwaaier/Verhitte                  1
        word, soos deur nommer 9 aangedui.        handoekreling ✓
                                                  (Afkortings is NIE aanvaarbaar nie)

 15.    Identifiseer nommer 10.                   Warmwatersilinder ✓                             1

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Siviele Tegnologie: Konstruksie              7                              DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

        Watter erf is aan die oostekant van
 16.                                             Erfnommer 27/Nommer 27/27 ✓                       1
        erf nommer 23?

        Hoeveel binnedeure is daar in die
 17.                                             4/Vier ✓                                          1
        gebou?

        Hoeveel 2 600 mm x 1 400 mm
 18.                                             3/Drie ✓                                          1
        vensters is daar in die gebou?

        Wie het die tekening van die nuwe
 19.                                             P Bot ✓                                           1
        woning nagegaan?
                                                 •   Geen trap ✓
        Hoekom sal dit moeilik wees om die       •   Geen stoep nie
 20.    woning by nommer 8 binne te gaan as                                                        1
        die NGV 300 mm laer as die VVV is?       •   Geen oprit nie
                                                 •   Die deur is op ‘n hoër vlak
        Wie was verantwoordelik vir die druk
 21.                                             Frog drukkers ✓                                   1
        van die bouplan?

        Lei van die nota-kolom af wat die
 22.    datum was toe hersiening 1 plaas-        14/04/2024 ✓                                      1
        gevind het.

        In watter dorp sal die nuwe woning
 23.                                             Malubu ✓                                          1
        opgerig word?
                                                           ✓
        Teken die simbool vir 'n opwasbak –                  ✓ ✓
 24.                                                             OF                                5
        dubbel.                                             ✓ ✓

        Teken die simbool vir                                       ✓
 25.                                                                                               2
        hardepuinvulling.                                               ✓

                                                 25 000 ✓ + 25 000 ✓ + 30 000 ✓ +
        Bereken hoeveel meter deursigtige        30 000 ✓ – 4 000 mm ✓
        heining nodig sal wees om erf 23 te      = 106 000 mm = 106 ✓m
 26.    omhein, die oprit uitgesluit.                                                              6
                                                               OF
        Gee jou antwoord in meter en toon
        ALLE berekeninge.                        25 + 25 + 30 + 30 – 4 = 106 m
                                                 39,6 m² ✓ = 6,6 m
        Die interne oppervlakte van die           6m✓
        motorhuis is 39,6 m². Bereken die        = 6 600 mm ✓
 27.    interne lengte van nommer 11.            OF                                                3
        Gee jou antwoord in mm en toon           39 600 000 mm²
        ALLE berekeninge.                        6 000 mm
                                                 = 6 600 mm
                                                                              TOTAAL:          40

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Siviele Tegnologie: Konstruksie                 8                          DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING (SPESIFIEK)

3.1       3.1.1        •  'n Denkbeeldige lyn wat die neusrand van die loopstukke in 'n
                          traparm verbind. ✓
                       • Die helling/hoek van die trap.
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                   (1)

          3.1.2        'n Kombinasie van balusters/vertikale paaltjies ✓wat die handreling
                       stut. ✓                                                                    (2)

          3.1.3        Die horisontale afstand gedek deur die traparm. ✓                          (1)

3.2       3.2.1        Anker 'n dakkap aan 'n steenmuur met ‘n:
                       • Hoepelyster ✓
                       • Band/Gegalvaniseerde staalband
                       • Gegalvaniseerde staaldraad
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                   (1)

          3.2.2        Spykerplaat/Bout en moer/Spykers ✓                                         (1)

3.3       650 mm ✓                                                                                (1)

3.4       Dakbedekking:
          • Gegolfde sinkplate ✓
          • Gegalvaniseerde metaalplate
          • IBR plate
          • Deursigtige plate
          • Gegolfde veselsementplate
          • Polikarbonaatplate
          • Plastiekplate
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Siviele Tegnologie: Konstruksie                 9                        DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

3.5

                    DAKSPAR

                                        3

                                                                     STUT 4

                                                     2
                                    1                     2

                                    1

                   HANG -
                   STYL

               TOEPASSING VAN SKAAL 5 5
               GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN

              NR.      ASSESSERINGSKRITERIA                   PUNT
               1       Hangstyl                                 2
               2       Stut                                     2
               3       Verbinding van dele                      1
               4       Enige EEN byskrif                        1
                       Toepassing van skaal:
               5       Almal korrek           =2               2
                       EEN verkeerd           =1
                       TWEE en meer verkeerd = 0
                                             TOTAAL:           8                                   (8)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Siviele Tegnologie: Konstruksie                   10                       DBE/November 2024
                                                   NSS – Nasienriglyne

        3.6

                                               1                         1
                                                             3

                                                             3

1                                                      2         2                                               1

                5                                                                                5

    4                                                                                                        4

                                              6   6
                    TOEPASSING VAN SKAAL
                    GEBRUIK 'n MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN
                                NR.       ASSESSERINGSKRITERIA               PUNT
                                 1        Daksparre                            4
                                 2        Bindbalk                             2
                                 3        Hoofstyl                             2
                                 4        Oorhang                              2
                                 5        Muurplate                            2
                                          Toepassing van skaal:
                                   6      Almal korrek             =2         2
                                          EEN of TWEE verkeerd     =1
                                          DRIE en meer verkeerd    =0
                                                                TOTAAL:       14                          (14)
                                                                                                          [30]

        Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Siviele Tegnologie: Konstruksie                11                           DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: UITGRAWINGS, BEKISTING,                    GEREEDSKAP,          TOERUSTING       EN
         MATERIALE (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1        Kraanarmpomp✓                                                                (1)

          4.1.2        Voorafvervaardigde ✓                                                         (1)

          4.1.3        Werkbaarheid ✓                                                               (1)

          4.1.4        30 MPa ✓                                                                     (1)

          4.1.5        Water ✓                                                                      (1)

4.2       4.2.1        D✓                                                                           (1)

          4.2.2        C✓                                                                           (1)

          4.2.3        A✓                                                                           (1)

          4.2.4        D✓                                                                           (1)

          4.2.5        B✓                                                                           (1)

4.3       Die uitgrawing sal/mag inmekaar val ✓                                                     (1)

4.4

                  1                             1

                                                    STUTPLANKE

                           3                        BEKLEDINGSBORDE        5
                                  4

                                                    STUT      5
                       2                 2
                                                    WIGPARE

              NR.      ASSESSERINGSKRITERIA                       PUNT
               1       Stutplanke                                   2
               2       Bekledingsborde                              2
               3       Wigpare                                      1
               4       Stut                                         1
               5       Enige TWEE byskrifte                         2
                                            TOTAAL:                 8                               (8)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Siviele Tegnologie: Konstruksie                 12                       DBE/November 2024
                                         NSS – Nasienriglyne

4.5       4.5.1        Betonvibreerder word gebruik:
                       • om ontslae te raak van lugblasies/openinge in beton. ✓
                       • om beton deeglik te verbind.
                       • om te verseker dat beton in die hoeke in vloei.
                       • om beton te kompakteer.
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                 (1)
          4.5.2        Draagbare betonvibreerder/Betonvibreerder/Vibreerder ✓                   (1)
4.6       Kragvryfplank/Kragstrykplank ✓                                                        (1)
4.7       4.7.1        Doel van 'n kubustoets:
                       • Om die druksterkte van nabehandelde beton te bepaal ✓
                       • Te toets of beton aan die vereistes van die projek se
                          spesifikasies voldoen ✓
                       • Om beton se vermoë om die laste te weerstaan te toets
                       • Om die kwaliteit van beton te bepaal
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                (2)
          4.7.2        Stampstok ✓                                                              (1)

          4.7.3        Prosedure om 'n kubustoets uit te voer:
                       • Wend olie aan die vorm en voetplaat nadat dit skoon gemaak
                           is ✓
                       • Vul die kubus met 50 mm lae beton op 'n keer, totdat dit tot bo
                           vol is ✓
                       • Kompakteer elke laag ✓
                       • Stamp elke laag ten minstens 25 keer ✓
                       • Nabehandel die vorms vir 24 uur en dompel die kubus in water
                           vir 28 dae en toets ✓ /Druksterktetoetse moet op 7, 14 en 28
                           dae uitgevoer word                                                   (5)
4.8       A.      Bekistingbordsy ✓

          B.      Bekistingbordvloer ✓

          C.      Hegplaat ✓

          D.      Klamp ✓

          E.      Balk/Dwarsbalk ✓

          F.      Wig ✓

          G.      Soffiet-/Bekistingbord ✓

          H.      Moerbalk/Kopdraer ✓

          I.      Verspanning/Stut ✓

          J.      Stutpaal ✓                                                                    (10)
                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Siviele Tegnologie: Konstruksie                 13                         DBE/November 2024
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: PLEISTER EN VLAKLAE, STEENWERK                               EN   GRAFIKA      AS
         KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

5.1       5.1.1        Die mengverhouding is 1: 1,5 :3 ✓ (sement, sand en water)                  (1)

          5.1.2        Rofkasafwerking ✓                                                          (1)

          5.1.3        Mortel/Dagha word met 'n blokborsel/troffel teen die muur
                       aangewend. ✓                                                               (1)

5.2       5.2.1        Doel van afwerkpleister:
                       • 'n Hoë kwaliteit, gladde oppervlak ✓
                       • Hoë kwaliteit oppervlak
                       • Gladde oppervlak
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                   (1)

          5.2.2        Rubbertroffel/Staaltroffel/Hout strykplank ✓                               (1)

5.3       Droë vlaklaag:
          Droë vlaklaag word op 'n betonvloer wat reeds nabehandel is geplaas ✓ dus
          vind daar geen direkte verbinding tussen die twee lae plaas nie. ✓                      (2)

5.4       Materiale vir droë vlaklaag:
          • Sand ✓
          • Sement ✓                                                                              (2)

5.5       Voordele van balkvulling:
          • Verhoed dat wind/stof/reën onder die dak inwaai ✓
          • Verhoed dat voëls/ander lewende wesens in die dak nesmaak of daar
             gaan sit ✓
          • Verbeter die stabiliteit van die daksparre
          • Verskaf goeie isolasie
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                               (2)

5.6       Ruboë:
          • Stene is wigvormig ✓
          • Voeë is reghoekig gevorm ✓                                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Siviele Tegnologie: Konstruksie                   14                    DBE/November 2024
                                           NSS – Nasienriglyne

5.7                                                               MUUR
                                                                  KANTLAAG
                                                                  PLAVEISTENE
                                  5                4

                             6             3
                                                        2         VLAKLAAG       7

                                                                  BETONSKOUER
                                       1                          SUBBASIS       7

                                                                  ONDERGRAAD

                                 NR.   ASSESSERINGSKRITERIA      PUNT
                                  1    Subbasis                    1
                                  2    Vlaklaag                    1
                                  3    Betonskouer                 1
                                  4    Plaveistene                 1
                                  5    Kantrand                    1
                                  6    Beton simbool               1
                                  7    Enige TWEE byskrifte        2
                                                       TOTAAL:     8                           (8)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Siviele Tegnologie: Konstruksie             15                             DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

5.8                                   EERSTE LAAG

                                       2

                                               1           1           1

                                     TWEEDE LAAG

                                           3           3       3

                                                   4               4

                   NR.              ASSESSERINGSKRITERIA                    PUNT
                    1      Eerste laag stene van pilaar                       3
                    2      Halfsteen eerste laag                              1
                    3      Tweede laag stene van pilaar                       3
                     4     ¾ stene                                            2
                                                        TOTAAL:               9                   (9)
                                                                                                  [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Siviele Tegnologie: Konstruksie               16                        DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: WAPENING IN BETON, FONDASIES,                        BETON     VLOERE       EN
         HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1        D✓                                                                      (1)

          6.1.2        G✓                                                                      (1)

          6.1.3        A✓                                                                      (1)

          6.1.4        H✓                                                                      (1)

          6.1.5        B✓                                                                      (1)

6.2       6.2.1        A – Kantelbalk ✓
                       B – Ondersteunde balk ✓                                                 (2)

          6.2.2        Voordele van wapening:
                       • Die balk kan swaarder laste dra ✓
                       • Minder beton kan gebruik word om dieselfde sterkte te bereik
                       • Verhoog die sterkte van beton
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                (1)

          6.2.3        Nadele van wapening:
                       • Dit is duurder ✓
                       • Dit is tydrowend ✓                                                    (2)

          6.2.4        Doel vir gebruik van spasieerders:
                       • Om staal in posisie te hou ✓
                       • Om te verseker die korrekte dekkings diepte is bereik
                          (minimum beton dekking) ✓                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 17

Siviele Tegnologie: Konstruksie                    17                        DBE/November 2024
                                            NSS – Nasienriglyne

6.3       6.3.1                                       1
                                                                  STAALKABEL

                                                          2

                                                                  STAALPYPOMHULSEL 5

                                                  3
                                                                  VALHAMER

                                              4
                                        4
                                                                   BETONPROP     5

                                  NR.       ASSESSERINGSKRITERIA        PUNT
                                   1        Staalkabel                    1
                                   2        Staalpypomhulsel              1
                                   3        Valhamer                      1
                                   4        Betonprop en simbool           2
                                   5        Enige TWEE byskrifte           2
                                                             TOTAAL:       7                        (7)

          6.3.2        Heipaalfondasies is nie nodig wanneer/waar:
                       • Grond stabiel/ferm genoeg is ✓
                       • Daar is geen ondergrondse water nie ✓
                       • Daar is geen gronderosie nie
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                    (2)

6.4       6.4.1        110 mm ✓                                                                     (1)

          6.4.2        Veiligheidsfaktore na installasie vir rib-en-blok vloer:
                       • Verseker nabehandeling vir ten minste 7 dae ✓
                       • Laat 28 dae toe vir die binding van betonblad ✓
                       • Verwyder die stutte alleenlik na ŉ druksterkte van 17 MPa
                            bereik is
                       • Hou by die normale tye vir die verwydering van bekisting
                       • Verseker so min moontlike beweging na gieting
                       • Normale aktiwiteite kan eers hervat word nadat die beton
                            behoorlik gebind het
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 18

Siviele Tegnologie: Konstruksie                     18                        DBE/November 2024
                                             NSS – Nasienriglyne

6.5         A         B               C                             D

6.5.1     1/ ✓ 34,12 ✓                          Oppervlakte van mure van bobou voor
                                                aftrekkings
                   2,7 ✓
                                  92,12 m2 ✓                                                      (4)
6.5.2
          1/ ✓ 2 ✓                              Oppervlakte van deur
               0,9 ✓
                                  1,8 m2 ✓                                                        (4)

6.5.3
                                                Totale oppervlakte van muur na aftrekkings
                                                = 92,12 m2 ✓ – 1,8 m2 ✓ = 90,32 m2 ✓              (3)
6.5.4
          2/ ✓ 90,32 ✓
               50 ✓               9 032 ✓       Stene benodig                                     (4)
                OF
          1/   90,32
               100                9 032         Stene benodig

                                                Korrekte gebruik van afmetingspapier ✓            (1)
                                                                                                  [40]

                                                                                    TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — Civil Technology · QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — Civil Technology · QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — Civil Technology · QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — Civil Technology · QP · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2023 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2023-construction-english/9ab6f3f0-4774-49bf-8311-57f09822adf6) — Civil Technology · Memo · 2023 · Eng
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Civil Technology · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
