# Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-mg-afr/ada7c6b7-f88d-437c-8d92-37c4f0bc2cd4
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-mg-afr/ada7c6b7-f88d-437c-8d92-37c4f0bc2cd4)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKTAAT

                                     GRAAD 12

                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING

                                  NOVEMBER 2024

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 21 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Siviele Tegnologie: Houtbewerking            2                          DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR NASIENERS
1.   Nasieners behoort:
     • Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die
        antwoorde van die kandidaat evalueer.
     • Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
        interpreteer.
     • Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-
        nasiensessie te oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na
        die finalisering van die nasienriglyne.
     • Hulle te vergewis dat daar TWEE benaderinge is om vrae te beantwoord:
        (1) om te beskryf en (2) om te verduidelik.
        1. Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses in 'n spesifieke
           hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte stappe
           oorweeg word.
        2. Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om te verduidelik of te
           beskryf, kan die kandidaat 'n lang beskrywing gee wat nie noodwendig
           goed georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
           antwoord evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms
           voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken.
     • Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer
        of voorspel nie.
     • Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken
        moet word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
     • Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
        uitgeskryfde antwoord by die meervoudige keuse-vrae te aanvaar.
     • Die verkeerde spelling in antwoorde te aanvaar tensy die spelling die
        betekenis van die woord verander.
     • As 'n leerder twee of meer antwoorde geskei het deur 'n skuinsstreep (/),
        slegs die eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e
        verskillende name vir dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie
        geval moet die punt vir die antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/)
        moet NIE as 'n bykomende antwoord beskou word nie.
2.   Vir berekeninge:
      •   'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord
          geskryf is. Indien die vraag aandui dat die antwoord in 'n spesifieke eenheid
          moet wees, sal 'n punt SLEGS toegeken word indien die antwoord die
          korrekte eenheid het soos in die vraag aangedui word.
      •   Punte sal slegs vir die korrekte waardes in 'n berekening toegeken word
          indien die kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir
          die berekeninge en die antwoord toegeken word nie.
      •   Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra is, moet
          die merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die
          eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die
          kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
      •   Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die
          korrekte antwoord verkry word.
      •   Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die
          korrekte gebruik van die dimensiepapier.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Siviele Tegnologie: Houtbewerking           3                          DBE/November 2024
                                    NSS – Nasienriglyne

      •   Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra kan
          word, moet die merker die waardes herbereken deur die verkeerde
          antwoord van die eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik
          word, behoort die kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
      •   Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die
          korrekte antwoord verkry word.
      •   Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die
          korrekte gebruik van die dimensiepapier.

3.   Wanneer tekeninge nagesien word:
     • Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
        regte posisie geteken word om 'n punt te ontvang.
     • 'n Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander posisie
        herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel ontvang,
        mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie
        onderdeel (positiewe nasien).
     • Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word indien die byskrif die korrekte
        onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte oorweeg vir
        onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is nie.
     • Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
     • Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word vir
        slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
     • Indien 'n lyndiagram of 'n ortografiese aansig in plaas van 'n prentaansig
        (isometries/skuins/perspektief)     geteken     is,   sal     die    eerste
        assesseringskriteria vir elke onderdeel verkeerd gemerk word, maar punte
        sal toegeken word vir die opeenvolgende onderdele indien TWEE of meer
        punte toegeken word vir dieselfde onderdeel.
     • Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word merk streng
        volgens die assesseringskriteria.
4.   Verkeerde nommering van vrae:
     • As 'n kandidaat 'n antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord is
        in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
        omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
     • Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
        as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
        antwoord NIE nagesien word nie.
5.   Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek beantwoord
     is:
     • As 'n vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
     • As 'n vraag op 'n antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat het
         dit op beide die antwoordblad en in die antwoordboek beantwoord, merk die
         antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
         antwoordboek.
     • As die vraag in die antwoordboek in plaas van op die antwoordblad
         beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordboek volgens die
         assesseringskriteria op die nasienriglyn.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Siviele Tegnologie: Houtbewerking             4                          DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1:           WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
                   (GENERIES)

1.1       1.1.1       3m✓                                                                      (1)

          1.1.2       3m✓                                                                      (1)

          1.1.3       brandbestrydingsmaatreëls ✓                                              (1)

          1.1.4       maak seker dat die leer nie uitermatig verbysteek nie ✓                  (1)

          1.1.5       Poeierbestryking ✓                                                       (1)

          1.1.6       die dikte van ondermaat onderdele vergroot kan word ✓                    (1)

          1.1.7       kop en pen ✓                                                             (1)

          1.1.8       voorkoming van losdraai ✓                                                (1)

          1.1.9       houtpreserveermiddels ✓                                                  (1)

          1.1.10      spiraal ✓                                                                (1)

1.2       B✓                                                                                   (1)

1.3       Diameter van skroefdraad/Deursnee van skroefdraad/Grootte van Rawlbout
          ✓                                                                                    (1)

1.4       Eienskappe en voordele van nabehandelde beton:

          1.4.1       • Verbeter die beskerming van die staalwapening ✓
                      • Verbeter die beskerming teen roes
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                 (1)

          1.4.2       Nabehandelde beton kan meer gewig dra. ✓                                 (1)

1.5       'n Multidetektor kan gebruik word:
          • om materiale in of agter 'n muur/skrynwerk(houtwerk)/loodgieterswerk/
          • bouwerk/oppervlakte op te spoor. ✓
          • om die afstande na en van ‘n voorwerp te bepaal.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

          'n Laserwaterpas kan gebruik word:
          • om horisontale en/of vertikale vlakke/hoogtes/hellings aan te toon. ✓              (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Siviele Tegnologie: Houtbewerking           5                        DBE/November 2024
                                    NSS – Nasienriglyne

1.6       Gebruike van bukswaterpas:
          • Bepaal verskille tussen vlakke en vertikale hoogtes ✓
          • Bepaal vlakke ✓
          • Bepaal hellings
          • Bepaal horisontale hoeke/Hoeke
          • Uitleg van geboue
          • Oordra van vlakke en hoogtes
          • Bepaal die afstand vanaf die bukswaterpas na 'n voorwerp/teleskopiese
             staaf
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                        (2)

1.7       Versorging van die teleskopiese staf:
          • Die staf moet altyd opgevou word wanneer dit vervoer word ✓
          • Hou dit in 'n sak om te verhoed dat die skaalverdeling tydens vervoer
              beskadig/gekrap word ✓
          • Maak seker dat die plastiek- of metaalknippe in werkende toestand is om
              die dele in posisie te hou
          • Maak skoon na gebruik
          • Stoor in ‘n veilige droë plek
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                        (2)
                                                                                           [20]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Siviele Tegnologie: Houtbewerking            6                            DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2:        GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

NR.                       VRAE                              ANTWOORDE                      PUNTE
       Wat is die afmeting van die woning
 1.                                              12 000 mm/12 m ✓                               1
       wat aan Hibiscusstraat front?

 2.    Identifiseer nommer 1.                    Mangat/MG ✓                                    1

       Identifiseer die nommer wat die boulyn
 3.                                           4✓                                                1
       aandui.

 4.    Identifiseer nommer 2.                    Grenslyn ✓                                     1

 5.    Identifiseer nommer 3.                    Oprit/Ingang/Uitgang ✓                         1

 6.    Skryf die afkorting vir nommer 5 neer.    SO ✓                                           1
                                                 Motorhuisdeur:
 7.    Verduidelik die doel van nommer 6.        Om die motorhuis binne te gaan/toe             1
                                                 te maak/te beveilig ✓
       Hoeveel fluoresseerbuise word in
 8.                                              1 x 40W /1/Een ✓                               1
       nommer 7 gebruik?

       Hoeveel eenwegskakelaar-enkelpool-
 9.                                              4/Vier ✓                                       1
       skakelaars is in die woning?

       Hoeveel ingeboude kaste is in die
 10.                                             2/Twee ✓                                       1
       woning?

       Wat is weggelaat met betrekking tot
                                                 Skakelaar kontaksok/Kontaksok/
 11.   elektriese installasies in die                                                           1
                                                 Muurprop ✓
       slaapkamers?
                                                Toegangspunte:
                                                • Skuifdeur/Sitkamerdeur/Deur by
       Noem TWEE toegangspunte tot die
 12.                                              Nommer 8/Nommer 8 ✓                           2
       woning.
                                                • Motorhuisdeur/Oproldeur/Deur
                                                  by Nommer 6/Nommer 6 ✓
       Hoe weet jy in watter rigting die deur    Dit word deur die rigting van die pyl
 13.                                                                                            1
       by nommer 8 sal oopmaak?                  aangedui. ✓
                                                 Bad/Bidet/Urinaal
       Noem EEN ander tipe toebehore wat         Badkamerkabinet/Handewasbak/
 14.   in die badkamer geïnstalleer kan          /Wasbak/Uitsuigwaaier/Verhitte                 1
       word, soos deur nommer 9 aangedui.        handoekreling ✓
                                                 (Afkortings is NIE aanvaarbaar nie)

 15.   Identifiseer nommer 10.                   Warmwatersilinder ✓                            1

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Siviele Tegnologie: Houtbewerking           7                              DBE/November 2024
                                    NSS – Nasienriglyne

       Watter erf is aan die oostekant van
 16.                                            Erfnommer 27/Nommer 27/27 ✓                      1
       erf nommer 23?

       Hoeveel binnedeure is daar in die
 17.                                            4/Vier ✓                                         1
       gebou?

       Hoeveel 2 600 mm x 1 400 mm
 18.                                            3/Drie ✓                                         1
       vensters is daar in die gebou?

       Wie het die tekening van die nuwe
 19.                                            P Bot ✓                                          1
       woning nagegaan?
                                                •   Geen trap ✓
       Hoekom sal dit moeilik wees om die       •   Geen stoep nie
 20.   woning by nommer 8 binne te gaan as                                                       1
       die NGV 300 mm laer as die VVV is?       •   Geen oprit nie
                                                •   Die deur is op ‘n hoër vlak
       Wie was verantwoordelik vir die druk
 21.                                            Frog drukkers ✓                                  1
       van die bouplan?

       Lei van die nota-kolom af wat die
 22.   datum was toe hersiening 1 plaas-        14/04/2024 ✓                                     1
       gevind het.

       In watter dorp sal die nuwe woning
 23.                                            Malubu ✓                                         1
       opgerig word?
                                                          ✓
       Teken die simbool vir 'n opwasbak –                  ✓ ✓
 24.                                                            OF                               5
       dubbel.                                             ✓ ✓

       Teken die simbool vir                                       ✓
 25.                                                                                             2
       hardepuinvulling.                                               ✓

                                                25 000 ✓ + 25 000 ✓ + 30 000 ✓ +
       Bereken hoeveel meter deursigtige        30 000 ✓ – 4 000 mm ✓
       heining nodig sal wees om erf 23 te      = 106 000 mm = 106 ✓m
 26.   omhein, die oprit uitgesluit.                                                             6
                                                              OF
       Gee jou antwoord in meter en toon
       ALLE berekeninge.                        25 + 25 + 30 + 30 – 4 = 106 m
                                                39,6 m² ✓ = 6,6 m
       Die interne oppervlakte van die           6m✓
       motorhuis is 39,6 m². Bereken die        = 6 600 mm ✓
 27.   interne lengte van nommer 11.            OF                                               3
       Gee jou antwoord in mm en toon           39 600 000 mm²
       ALLE berekeninge.                        6 000 mm
                                                = 6 600 mm
                                                                             TOTAAL:             40
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Siviele Tegnologie: Houtbewerking               8                        DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: KASTE,   SWAAIRAME,                   MUURPANELE         EN    HOEVEELHEDE
         (GENERIES)

3.1       3.1.1       Skopplaat ✓

          3.1.2       Hardebord ✓

          3.1.3       Skarniere ✓

          3.1.4       Skroewe ✓

          3.1.5       Reling ✓                                                                 (5)

3.2
            ONDERDEEL HOEVEELHEID EENHEID LENGTE WYDTE DIKTE

            Blad                    1               mm        868 ✓     530        16
            Voetstuk-
                                    1               mm         868      80 ✓       16
            voorreling
            Rakplank                4✓              mm         868      514        16

            Tafelblad               1               mm        800 ✓     530      32 ✓

            Sy van tafel            1               mm        750 ✓     530        16
            Agterkant van
                                    1               mm        1 968 ✓   868 ✓      16
            kas                                                                                (8)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Siviele Tegnologie: Houtbewerking              9                        DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

3.3       3.3.1

                                                        1

                                                                 2

                                                             3
                                                  4

                                                      OF

                               NR.   ASSESSERINGSKRITERIA               PUNT
                                1    Skuinste (teen ‘n helling)           1
                                2    Neus                                 1
                                3    Drupgroef                            1
                                4    Onderkant                            1
                                                                TOTAAL:   4                   (4)

          3.3.2       Foute in die swaairaam:
                      • Die vensterruit is foutiewelik geplaas ✓ in die onderreling van
                          die bolig.
                      • Die houtkraal/kwartrond is foutiewelik geplaas in die
                          onderreling van die bolig.
                      • Geen arsering van die houtkraal/kwartrond in die boreling van
                          die swaairaam nie.
                      • Geen drupgroef op die onderreling van die bolig nie.
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                (1)

3.4       Konstrueer muurpaneelwerk:

          1.      B – Ruhegstukke ✓
          2.      D – Tong-en-groef planke ✓
          3.      C – Vloerlys ✓
          4.      A – Kwartrondlys ✓                                                          (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Siviele Tegnologie: Houtbewerking             10                         DBE/November 2024
                                           NSS – Nasienriglyne

    3.5

A

                                                             2

                                                                 6       1               RAK
                                                                         6

                                                                                         SY

                                                                                         AGTERKANT
                                                                         1

                                                             6                           BODEM

                                                                                         ONDERSTE
                                                                     3                   RELING VOOR/
                                                                                         VOETSTUK
                                                             5                    4
                                                                                         VOORRELING
                           A                                                             ONDERSTE
                                                                                         RELING AGTER/
                                                                                         VOETSTUK
                               NR.   ASSESSERINGSKRITERIA             PUNT               AGTERRELING
                                1    Rakke                              2
                                2    Agterkant/Rugkant                  1
                                3    Bodem                              1
                                4    Onderste reling (Voor)             1
                                5    Onderste reling (Agter)            1
                                6    Arsering (Korrekte onderdele)      2
                                                              TOTAAL:   8                          (8)
                                                                                                   [30]

    Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Siviele Tegnologie: Houtbewerking           11                       DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN MATERIALE
         (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1       F✓                                                                   (1)

          4.1.2       E✓                                                                   (1)

          4.1.3       J✓                                                                   (1)

          4.1.4       C✓                                                                   (1)

          4.1.5       B✓                                                                   (1)

          4.1.6       I✓                                                                   (1)

4.2       4.2.1       Dit gee 'n sterk✓/duursame✓/waterbestand/deurskynende/
                      dekoratiewe/mat/dowe/blink/glans afwerking.                          (2)

          4.2.2        • Die tipe gradering ✓
                       • Meganiese gradering
                       • Visuele gradering
                       ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                        (1)

          4.2.3       60 minute/1 uur ✓                                                    (1)

          4.2.4       • 38 mm ✓
                      • 50 mm ✓
                      • 76 mm
                      • 28 mm
                      ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                        (2)

4.3       4.3.1       Dekstrook/Houtstrook ✓                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 12

Siviele Tegnologie: Houtbewerking             12                          DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

          4.3.2
                                                                           BINDBALK      6

                                                             1             PLAFONLAT 6
                                               2
                                                                           PLAFONLAT
           PLAFONBORD                   3                        4         VALDEUR
                                                      5      5
                               DEKSTROOK

                                                             ALTERNATIEWE DEKSTROKE

                               NR.   ASSESSERINGSKRITERIA             PUNT
                                1    Plafonlat                          1
                                2    Plafonlat (Vierkantig)             1
                                3    Plafonbord                         1
                                4    Valdeur                            1
                                5    Dekstrook (enige tipe dekstrook)   2
                                6    Enige TWEE byskrifte               2
                                                              TOTAAL:   8
                                                                                                (8)

4.4       Metodes om onderdele van 'n dakkap te verbind:
          • A – Spykerplaat ✓
          • B – Bout en moer ✓
          • C – Skroewe/Spykers ✓                                                               (3)

4.5       Dakkappe:
          • Afdak dakkap ✓
          • Sparpaardakkap ✓
          • Sparbintdakkap ✓
          • Bindhoutdakkap
          • Hoofstyldakkap
          ENIGE DRIE VAN DIE BOGENOEMDE                                                         (3)

4.6        Maksimum spasiëring:

          4.6.1       1 200 mm ✓                                                                (1)

          4.6.2       345 mm ✓                                                                  (1)

          4.6.3       300 mm ✓                                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Siviele Tegnologie: Houtbewerking          13                       DBE/November 2024
                                    NSS – Nasienriglyne

4.7       Redes om 'n toe dakrand te gebruik:
          • Bied 'n meer aantrekliker afwerking ✓
          • Verhoed dat voëls/insekte/ongediertes nes maak in die dakruimte ✓
          • Balkvulling is nie nodig nie ✓
          • Voorkom dat wind die dakbedekking sal oplig
          ENIGE DRIE VAN DIE BOGENOEMDE                                                   (3)

4.8       A – Hoekspar ✓
          B – Kortspar/Kortkap ✓
          C – Muurplaat ✓
          D – Fassiebord/Fassieplank ✓                                                    (4)

4.9       Onderdele van 'n bindhoutdakkap:
          • Nokbalk ✓
          • Dakspar ✓
          • Hanebalk ✓                                                                    (3)
                                                                                          [40]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 14

Siviele Tegnologie: Houtbewerking                14                                DBE/November 2024
                                          NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING                                   EN   GRAFIKA       AS      ‘N
         KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

5.1

                                          1               2        1

                                                      3

                                          HOOFSTYLDAKKAP

                         NR.    ASSESSERINGSKRITERIA             PUNT
                          1     Daksparre (Moet oorhang insluit)   2
                          2     Hoofstyl                           1
                          3     Bindbalk                           1
                                                       TOTAAL:     4

                                                  1       2   1

                                      4           3           3    4

                                              5

                                           SA-HOWE DAKKAP

                         NR.    ASSESSERINGSKRITERIA                         PUNT
                          1     Daksparre (Moet oorhang insluit)               2
                          2     Hoofstyl                                       1
                          3     Stutte                                         2
                           4    Hangstyle/Hangers                              2
                           5    Bindbalk                                       1
                                                                  TOTAAL:      8                         (12)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 15

Siviele Tegnologie: Houtbewerking                15                             DBE/November 2024
                                          NSS – Nasienriglyne

5.2
                                                                 RIB

                                                                 BINT

                                            1                    DRAER 4
                                                 2
                                                                 WIGPAAR
                                      2
                                            1                    DRAER

                                                                 STUT

                                             3

                         NR.    ASSESSERINGSKRITERIA                       PUNT
                          1     Draers                                       2
                          2     Wigpaar                                      2
                           3    Stut                                        1
                           4    Enige EEN byskrif                           1
                                                                TOTAAL:     6                          (6)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 16

Siviele Tegnologie: Houtbewerking               16                     DBE/November 2024
                                         NSS – Nasienriglyne

5.3

                         MUUR
           PLAFONSTUT/STUT
                      WIGPAAR

               TWEEDE VLOER

                      KOPSTUK/
                     KOPPLANK

                     STEENBALK
                                               1
                     SPANSTUK
                                          2                    2

                 STAANSKOOR

                                     3                             3

               NUWE OPENING

       VOETBALK/VOETPLAAT

                         NR.     ASSESSERINGSKRITERIA      PUNT
                          1      Steenbalk                   1
                          2      Spanstukke                  2
                          3      Staanskore                  2
                                                   TOTAAL:   5                               (5)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 17

Siviele Tegnologie: Houtbewerking               17                             DBE/November 2024
                                         NSS – Nasienriglyne

5.4
                                                                    MUUR

                                                                    BUITENSTE TRAPBOOM
                                                                    BEKISTINGBORD
                                                                    DWARSDRAER/BALK

                                                                    DRAER/BALK
                               1                   1
                                                                    SPALKPLAAT

                                                                    STUT
                               2             3     2

                                                                    DIAGONALE SPANSTUK/STUT

                                                                    HORISONTALE SPANSTUK

                                4                  4                WIGPAAR
                                                                    VOETPLAAT/VOETBALK

                         NR.       ASSESSERINGSKRITERIA                  PUNT
                          1        Spalkplate                              2
                          2        Stutte                                  2
                          3        Diagonale spanstuk/Stut                 1
                           4       Wigpaar                                 2
                                                               TOTAAL:     7                         (7)
                                                                                                     [30]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 18

Siviele Tegnologie: Houtbewerking            18                         DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDING
         (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1       D✓                                                                      (1)

          6.1.2       A✓                                                                      (1)

          6.1.3       C✓                                                                      (1)

          6.1.4       B✓                                                                      (1)

          6.1.5       C✓                                                                      (1)

6.2       6.2.1       'n Deur word aan 'n kosyn vasgeheg deur van verskillende soorte
                      skarniere, ✓ wat aan die kosyn en deur vasgeskroef word✓, te
                      gebruik.                                                                (2)

          6.2.2       •  'n Gegalvaniseerde band/dakdraad word in die muur ingebou/
                         aan die muur vasgemaak ✓ en word oor die kap
                         gebind. ✓
                      • Indien die muurplaat aan die muur vasgemaak word, kan die
                         gegalvaniseerde band aan die muurplaat vasgespyker word en
                         oor die kap vasgemaak word.
                      ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 19

Siviele Tegnologie: Houtbewerking                19                           DBE/November 2024
                                          NSS – Nasienriglyne

6.3
                                    1                                  STUT
                                            1
                                                       2               VLOERBALK

                                        VERSPRINGENDE STUTTE
                                                 OF

                                                                STUT

                                                                              VLOERBALK

                         NR.    ASSESSERINGSKRITERIA         PUNT
                          1     Verspringende stutte           2
                          2     Vloerbalk                      1
                                                     TOTAAL:   3

                                                                       VLOERBALK
                                    1      1                           STUT
                                                2

                                            REGUIT STUTTE
                                                 OF

                                                                       STUT
                                                                       VLOERBALK

                         NR.    ASSESSERINGSKRITERIA           PUNT
                          1     Reguit (gelede) stutte           2
                          2     Vloerbalk                        1
                                                       TOTAAL:   3
                                                                                                    (6)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 20

Siviele Tegnologie: Houtbewerking              20                          DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

6.4

                                    1

                                                 2

                                                     2
                                1

                                                             3
                                            1

                                                         3

                                                                 3

                                                                     LET WEL: TEKENING
                                                                     KAN GEROTEER WORD

                                                  OF

                         NR.    ASSESSERINGSKRITERIA         PUNT
                          1     Boreling oppervlakke           3
                          2     Bors                           2
                          3     Tap oppervlakke                3
                                                     TOTAAL:   8                                 (8)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 21

Siviele Tegnologie: Houtbewerking              21                           DBO/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

6.5
                                                               4
 VERLOOPSTYL                                                                       VERHEWE
                                                                                   PANEEL
                                       1           2     3     5
TUSSENRUIMTE
                                                                   3
                                             5
                                                               4                  SLOTRELING

                         NR.    ASSESSERINGSKRITERIA                   PUNT
                          1     Verloopstyl                              1
                          2     Tussenruimte                             1
                          3     Verhewe paneel                           2
                           4    Slotreling                              2
                           5    Arsering (Korrekte onderdele)           2
                                                         TOTAAL:        8                       (8)

6.6       A-    Handreling ✓                                                                    (1)

          B-    Halwe bordes ✓                                                                  (1)

          C-    Buite trapboom ✓                                                                (1)

          D-    Optree ✓                                                                        (1)

          E-    Loopstuk ✓                                                                      (1)

          F-    Neusrand van loopstuk ✓                                                         (1)

          G - Spilpaal ✓                                                                        (1)

          H-    Baluster ✓                                                                      (1)

          I-    Muur trapboom ✓                                                                 (1)
                                                                                                [40]

                                                                                 TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — Civil Technology · QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — Civil Technology · QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — Civil Technology · QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — Civil Technology · QP · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2023 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2023-construction-english/9ab6f3f0-4774-49bf-8311-57f09822adf6) — Civil Technology · Memo · 2023 · Eng
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Civil Technology · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
