# Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the Gauteng June Exam 2025 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

JUNIE EKSAMEN
                  2025

               GRAAD 12
             NASIENRIGLYNE

             SIVIELE TEGNOLOGIE:
               HOUTBEWERKING

19 bladsye

### Page 2

NASIENRIGLYNE          SIVIELE TEGNOLOGIE:
                                                       HOUTBEWERKING       GR12 0625

INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS

1.   Nasieners behoort:
     • Hulself te vergewis van die vraag en antwoord voordat hy/sy die antwoorde van
        kandidate evalueer.
     • Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
        interpreteer.
     • Enige relevante en aanvaarbare antwoord te oorweeg tydens die vooraf-
        nasiensessie, maar moet streng hou by die antwoorde na finalisering van die
        nasienriglyne.
     • Daar is TWEE benaderings om vrae te beantwoord; dit is (1) om te beskryf en
        (2) om te verduidelik.
     • Indien daar van 'n kandidaat vereis word om ŉ proses, bv. in 4 stappe te
        verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
     • Indien daar egter van 'n kandidaat verwag word om bv. te verduidelik hoe om
        hoogtes van een punt na die ander oor te dra deur 'n deurskydende pypvlak te
        gebruik, moet nasieners begryp dat kandidate 'n lang beskrywing kan skryf wat
        nie noodwendig goed georganiseer is, soos 'n intellektuele gestruktureerde
        antwoord verwag kan word nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
        beskrywing van die kandidaat evalueer om te oordeel of die kandidaat die
        vereiste uitkoms bevredigend verduidelik het en dan punte op meriete toeken.
        Die nasiener behoort sy/haar professionele oordeel te gebruik in hierdie tipe
        vrae.
     • Sien na wat die kandidaat geskryf het en moenie punte toeken vir antwoorde
        wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat geskryf is nie.
     • Dui die regmerkie of kruisie regs aan by die posisie waar die punt toegeken
        moet word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
     • Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
        antwoord wat volledig in meervoudige keusevrae geskryf is.
     • Aanvaar verkeerde spelling in een-woordantwoorde, behalwe as die spelling die
        betekenis van die antwoord verander.

2.   Vir berekeninge:
     • 'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord geskryf
         is.
     • As TWEE punte toegeken word, word EEN punt vir die antwoord en EEN punt vir
         die korrekte eenheid toegeken.
     • Waar die kandidaat 'n beginselfout gemaak het, bv. opgetel in plaas van
         vermenigvuldig, sal geen punte vir die stappe toegeken word nie. Indien die
         antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het, kan die punt vir die
         antwoord toegeken word vir die toepassing van vaardighede.
     • Waar 'n verkeerde antwoord na die volgende stap oorgedra kan word, sal die
         eerste antwoord as verkeerd beskou word. Indien die verkeerde antwoord egter
         korrek oorgedra word, moet die merker die waardes herbereken deur die
         verkeerde antwoord van die eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek
         gebruik word, behoort die kandidaat die volpunte vir daaropvolgende berekeninge
         te ontvang.
     • Nasieners moet oorweeg wanneer en waar 'n kandidaat in 'n berekening afgerond
         het, asook die daaropvolgende effek wat dit op die finale antwoord verkry het. Die
         berekening behoort dus punte op meriete toegeken te word.

                                            2

### Page 3

NASIENRIGLYNE         SIVIELE TEGNOLOGIE:
                                                      HOUTBEWERKING       GR12 0625

     •  Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
        antwoord verkry word.
3.   Wanneer tekeninge gemerk word:
     • Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die regte
        posisie getrek word om 'n punt te ontvang.
     • 'n onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander posisie
        herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde lid toegeken word mits die
        nasienriglyn vir TWEE of meer punte vir daardie lid voorsiening maak (positiewe
        nasien).
     • Punte kan slegs vir 'n etiket toegeken word indien die byskrif die korrekte
        onderdeel korrek aandui.
     • Skaaltekeninge behoort altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.

     Wanneer 'n kandidaat die verkeerde tekening geteken het, bv.
     • 'n Horisontale deursnitaansig in plaas van 'n vertikale deursnitaansig, geen punte
        aan die tekening toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
        uitkoms behaal het nie.
     • 'n Ortografiese aansig in plaas van deursneeaansig, sal geen punte sal vir die
        tekening toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte uitkoms
        behaal het nie.
     • 'n Ortografiese aansig in plaas van 'n isometriese aansig, geen punte sal aan die
        tekening toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie op die verwagte uitkoms
        gereageer het nie.
     • Indien die verkeerde tekening getrek is, kan die kandidaat slegs toegeken word
        vir wat gevra is, maar punte vir die korrektheid van die tekening sal nie toegeken
        word nie.

                                           3

### Page 4

NASIENRIGLYNE    SIVIELE TEGNOLOGIE:
                                        HOUTBEWERKING       GR12 0625

VRAAG 1: WGBV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP EN
         TOERUSTING (GENERIES)

1.1   1.1.1   G                                                (1)

      1.1.2   F                                                (1)

      1.1.3   B                                                (1)

      1.1.4   H                                                (1)

      1.1.5   K                                                (1)

      1.1.6   N                                                (1)

      1.1.7   M                                                (1)

      1.1.8   E                                                (1)

      1.1.9   C                                                (1)

      1.1.10 J                                                 (1)

1.2   1.2.1   B                                                (1)
      1.1.2   B
                                                                (1)
      1.1.3   C
                                                                (1)
      1.1.4   C
      1.1.5   D                                                (1)

                               4

### Page 5

NASIENRIGLYNE            SIVIELE TEGNOLOGIE:
                                                         HOUTBEWERKING       GR12 0625

1.3   1.3.1 Bukswaterpas teleskoop                                               (1)

      1.3.2 Gebruike van bukswaterpas:

            •  Bepaal verskille tussen vlakke en vertikale hoogtes 
            •  Bepaal vlakke en hellings
            •  Uitleg van geboue
            •  Oordra van vlakke en hoogtes
            •  Bepaal die afstand vanaf die bukswaterpas na 'n
               voorwerp/teleskopiese staaf
            ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                          (1)

1.4   •   Werkers kan beserings opdoen 
      •   Die bord/plank sal kantel en werkers beseer.                            (1)

1.5   1.5.1 Verhoed dat werkers van die steier afval 
            • Verhoed dat materiaal van die steier afval
            • Kan gebruik word as ŉ handreling
            • Word gebruik on veiligheidsharnas aan vas te maak
            ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                              (1)

      1.5.2 Om te verhoed dat materiaal van steier afval 
            • Om te vehoed dat gereedskap van steier afval
            ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                              (1)
                                                                                 [20]

                                           5

### Page 6

NASIENRIGLYNE         SIVIELE TEGNOLOGIE:
                                                       HOUTBEWERKING       GR12 0625

VRAAG 2:      GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

NR.                     VRAE                           ANTWOORDE          PUNTE
 1.    Benoem die tekening uitgebeeld in
       FIGUUR B.                                  Grondvloer plan          1

 2.    Lei die skaal van die tekening af.                                   1
                                                  1 : 100 

 3.    Identifiseer nommer 4.                     Vloervlak                1
 4.    Identifiseer nommer 12.                    Aarde                    1
 5.    Identifiseer nommer 11.                    Bad/B                    1
 6.    Identifiseer nommer 8.                     Skuifdeur                1
 7.    Identifiseer nommer 7.                     Reënwater afvoerpyp      1
 8.    Identifiseer nommer 14.                    Verdeelbord              1
 9.    Identifiseer nommer 5.                     Vensterbank              1

 10.   Identifiseer die nommer wat die            Nr 13/13 
       elektisiteitsmeter in FIGUUR A aantoon.                              1

 11.   Beveel TWEE geskikte skale aan vir         1:50 
       vloerplanne anders as die wat in die
       aantekeinge getoon word.                   1:200                    1

 12.   Gee die afkortings vir die volgende:

       12.1   Spoelkloset                         12.1 WC ✓                 2

       12.2   Stort                               12.2 S ✓

 13.   Noem die eienskap wat voor die             Oprit 
       skuifdeur geplaas moet word soos in die
                                                                            1
       aantekeninge gespesifiseer.

 14.   Wie het die tekening nagegaan?
                                                  P. BRITZ                 1

 15.   Beskryf wat deur nommer 3 getoon           Vensterraam/
       word ?                                     Swaairaam                1

                                              6

### Page 7

NASIENRIGLYNE           SIVIELE TEGNOLOGIE:
                                                         HOUTBEWERKING       GR12 0625

16.   Verduidelik die verskil tussen die lig wat   Lig in sitkamer is ŉ
      in die sitkamer en in die kombuis            fluoresseerlig  en kantoor       1
      geȉnstalleer is.                             is ŉ plafonlig 

17.   Wat is die tekeningnommer van die
      bouplan?                                     557P9                            2

18.   Wie moet ingelig word wanneer die
      kontrakteur die vlakke uiteensit op ‘n
                                                   Argitek/JP Maloi                 1
      bouterrein opstel en daar variansies is?

19.   Identifiseer EEN belangrike aspek wat is
      op die plan weggelaat is.                    Elektriese bedrading             1

20.   Wat moet geïnstalleer word vir balans
      en ondersteuning as jy die trappe
                                                   Handreeling                      1
      opgaan?

21.   Lei die hoogte van venster 2 af uit die
                                                   1 200 mm/ 1,2 m                  1
      venster-skedule
22.

      Teken die simbool vir ŉ stort.                                                 1
                                                                      

23.
      Teken die elektriese simbool vir ŉ muur-                                       2
      gemonteerde muurlig.                                            

24.
      Lei die wydte van venster 3 uit die          2 000 mm/2 m                     1
      venster-skedule af.

25.   Beveel ŉ geskikte vloerbedekking vir         Teëls/Viniel/Beton/Hout/Pors
      die badkamer aan.                            elyn/Keramic/Kurkvloere           1

26.   Verduidelik wat bedoel word met 1 : 10       Dit toon die val of die helling
      soos aangedui in die simbool in die          van die oprit aan/Vir elke
      aantekeninge.                                10 meter horisontaal is daar      1
                                                   ‘n styging van 1 meter
                                                   vertikaal 

                                             7

### Page 8

NASIENRIGLYNE          SIVIELE TEGNOLOGIE:
                                                       HOUTBEWERKING       GR12 0625

27   Identifiseer die tipe dak wat vir die
                                                 Gegolfde dak                     1
     gebou in FIGUUR A gebruik word.
28                                               Totale vertikale afmetings:
     Bewys, deur ŉ kontroletoets te doen, dat     Kontroletoets    Kontrole-
     die totale vertikale afmetings aan die       links            toets regs
     linkerkant en regterkant van die plan in     220              220 
     FIGUUR B gelyk is.                           2 000            2 000 
                                                  110              110 
                                                  4 000            4 000 
                                                  220              220 
                                                  6 550        = 6 550 
                                                                                   6
                                                                  OF
                                                 Linkerkant:
                                                 220  + 2 000  + 110  +
                                                 4 000  + 220  = 6 550 mm 
                                                 Regterkant:
                                                 220 + 2 000 + 110 + 4 000 + 220
                                                 = 6 550 mm 
                                                 Nota: Indien die alternatiewe
                                                 metode gebruik word moet een
                                                 punt gegee word indien albei
                                                 totale dieselfde is.
29
     Bereken die area van die badkamer.          = 3 000 mm x 2 000 mm
     Toon ALLE berekeninge en gee jou
                                                 =3mx2m                          3
     antwoord in m². Rond jou antwoord af
     na TWEE desimale plekke.                    = 6 m2 

                                                                         TOTAAL:   40

                                             8

### Page 9

NASIENRIGLYNE          SIVIELE TEGNOLOGIE:
                                                        HOUTBEWERKING       GR12 0625

VRAAG 3: HOEVEELHEDE EN VERBINDING

3.1   3.1.1  Boor ŉ gat die regte deursnee en diepte 
      3.1.2 Verwyder brokstukke en maak die gat skoon met ŉ borsel of deur daarin te
            blaas 
      3.1.3 Verwyder die bout en waster, steek die ankerstuk in en plaas die
            toebehoorsel oor die gat 
      3,1,4 Steek die bout met waster deur en skroef tot aanbevole wrinkrag vas 
      3.1.5 Wanneer die oog of hak gebruik word, moet die more vasgedraai word en
            nie die oog of hak nie                                                        (5)

3.2   3.2.1   Plastiek-muurproppe                                                         (1)

      3.2.2   1. Boor ŉ gat met ŉ betonboorpunt 
              2. Plaas die plastiekprop in die gat 
              3. Druk die toebehoorsel teen die muur, in lyn met die gat, en
                 draai met ŉ skroef vas 
              AS N KANDIDAAT ENIGE VOORBEELD GEBRIUK, MOET DIE
              ANTWOORD IN AG GENEEM WORD                                                   (3)

3.3   3.3.1   A - Borstapvoeg 
              B – Dubbelenkelskouertapvoeg                                                (2)

      3.3.2   A – Waar ŉ sterk voeg verlang word op ŉ hoek waar twee stukke hout
              op 90 ̊ bind 
              B – Waar die reling dunner is as die styl en dit beter is om die voeg naby
              die middel van die styl te he.                                              (2)

3.4   3.4.1   E – Kroonlys 
              G – Een steen muur/Muur 
              H – Bindbalk                                                                (3)

      3.4.2   D – Metaal dekstroke word gebruik om die gaping tussen plafonne toe te
              maak. 
              F – Kruislatte word 38mm van die muur geheg om 75 mm kroonlyste in
              te sit.                                                                     (2)

                                             9

### Page 10

NASIENRIGLYNE       SIVIELE TEGNOLOGIE:
                                                   HOUTBEWERKING       GR12 0625

3.5     A       B          C                            D

      3.5.1                        Binne afmetings:
                                   = 8 000 – 2/220 = 7 560 mm 
                                   =5 000 – 2/220 = 4 560 mm                  (2)

      3.5.2                        Lengte van muurplaat benodig:
      2/     7,56    15,12 m    Binne lengte tussen gewelente = 7 560 mm
                                   15,12 m muurplate benodig                   (3)

      3.5.3                        Hoeveelheid kaplatte benodig :
                                   Aantal kaplatte = lengte van dakspar
                                                            hartafstand
                                   = 3,6  of 3 600
                                     0,9      900
                                                                               (3)
                                   = 4 kaplatte 

                                   Oppervlakte van dakonderlegsel:

      3.5.4
      2/     7,56                Afstand tussengewelente = 7 560 mm
              3,6     54,43m2    Lengte van dakspar = 3 600 mm
                                   54,432 m2 dakonderlagsel benodig.           (4)

                                                                              [30]

                                        10

### Page 11

NASIENRIGLYNE         SIVIELE TEGNOLOGIE:
                                                         HOUTBEWERKING       GR12 0625

VRAAG 4: RAAMWERK, DEURE EN MUURPANELE

4.1   4.1.1      Vloerlys                                                         (1)

      4.1.2      Staanraam                                                        (1)

      4.1.3      Stopverf                                                         (1)

      4.1.4      Tong-en-groef borde                                              (1)

      4.1.5      Boreling                                                         (1)

4.2   1. ‘n Raam 

      2. Swaairaam 

      3. Bolig                                                                     (3)

4.3   4.3.1      A bolig                                                          (1)

      4.3.2      Verbeter die voorkoms van die swaairaam 
                 Boligte kan apart oopmaak om ventilasie te bied
                 Dit kan sig en beligting verbeter                                 (1)

      4.3.3      Verdeel die swaairaam en bolig van mekaar                        (1)

      4.3.4      Glasbalk 
                 Stopverf                                                         (2)

4.4   4.4.1      A – Bo-reling van swaairaam 

                 B – Drupgroef 

                 C – Kalf 

                 D – Drupgroef 

                 E – Onderreling van bolig                                        (5)

      4.4.2      Verhoed dat reënwater in blaas in die swaairaam in en die kamer
                 binnedring 
                 Duursame voorkoms                                                 (1)

                                               11

### Page 12

NASIENRIGLYNE         SIVIELE TEGNOLOGIE:
                                                        HOUTBEWERKING       GR12 0625

4.5   4.5.1   A – Onderreling 

              B – Verhewe kussingpaneel 

              C – Opening/Vryruimte                                                      (3)

      4.5.2   Laat inkrimping en uitsetting van hout toe                                 (1)

      4.5.3   44 mm/44                                                                   (1)

      4.5.4   Dubbel  stomptap-en-gatvoeg                                               (2)

      4.5.5

                                                                                          (3)

4.6   4.6.1   A – Plafon 

              B – Kroonlys 

              C – Dekstrook 

              D – Horisontale ruhegstuk                                                  (4)

      4.6.2   • C – Die afdekking pas bo-op die tong en groef bord muurpaneel om
                ŉ estetiese voorkoms te gee 
              • Gebruik om die gaping te vul 
              ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

              D – Horisontale ruwe gronde word aan die muur geheg na die tong en
                  groef borde. 
                 • Laat die eerste borde vasgeslaan word met spykers. 
                 • Om die borde in plek te hou.
                 • Die ruwe grond maak dit makliker om te pas.
                 • Duursaam
              ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                    (2)

      4.6.3   Die lengte van die tong en groef is korter as die diepte van die groef om
              ŉ gaping te los vir uitbreiding as die twee dele geheg word.              (2)
                                            12

### Page 13

NASIENRIGLYNE           SIVIELE TEGNOLOGIE:
                                                         HOUTBEWERKING       GR12 0625

4.7   4.7.1   1/
               3 van die dikte van die slotreling, naaste aan die grootte van die
              beitel                                                                      (1)

4.8   Muntins is vertikale lede wat ingeheg word tussen die styl om ekstra panele in te
      sit en stomp tappe word gebruik om hulle in die relings in te voeg.                (2)
                                                                                          [40]

VRAAG 5: DAKKE, PLAFONNE, TOERUSTING EN MATERIAAL (SPESIFIEK)

5.1   5.1.1   Bandskuurmasjien                                                            (1)

      5.1.2   As geen persoonlike beskermingstoerusting gebruik word nie:

              •  Stof kan jou oë of liggaam beseer 
              •  Stof kan jou longe beskadig 
              •  Stof kan jou klere beskadig
              •  Los klere kan vasgevang word in die bewegende dele van die
                 masjien.
              ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                    (2)

      5.1.3   Om te verhoed dat die masjien beskadig word

              • Korrosie/roes en stof 
              • Vogtigheid
              ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                     (1)

5.2   5.2.1   Verdieper                                                                   (1)

      5.2.2   Verstelling van saag

              • Kan operateur beseer 
              • Kan veroorsaak dat hout vassit in die lem 
              • Kan spanning op die masjien sit
              • Lem kan beskadig word
              ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                    (2)

                                            13

### Page 14

NASIENRIGLYNE       SIVIELE TEGNOLOGIE:
                                                     HOUTBEWERKING       GR12 0625

      5.2.3   Versorging van lemme

              • Maak seker die hout is vry van knope en spykers. 
              • Maak seker die lem bly skerp. 
              • Maak seker die lem is altyd stewig vas.
              ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                        (2)

      5.2.4   Nagaan van hout

              • Operateur kan besering opdoen as houtknope afbreek 
              • Materiaal kan beskadig word 
              • Lem kan deur spykers beskadig word
              ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                        (2)

5.3   Tipe valdeure

      •   Konvensionele valdeur 
      •   Skarnier valdeur                                                    (2)

5.4   Onderskei tussen kaplatte en plafonlatte:

      •   Dakplate word aan kaplatte geheg. 
      •   Dakteëls word aan plafonlatte geheg                                 (2)

5.5   5.5.1   Polipropilien                                                   (1)

      5.5.2   Aluminiumfoelie of brandbestande materiale                      (1)

      5.5.3   Sintetiese of metaalwaterdigtingsmembraam                       (1)

                                           14

### Page 15

NASIENRIGLYNE         SIVIELE TEGNOLOGIE:
                                                      HOUTBEWERKING       GR12 0625

5.6

                                             Skaal

       ASSESERINGKRITERIA                                  PUNTE
       Fassieplank 230 mm x 38 mm                          1
       Hanger 38 mm x 38 mm                                1
       Draer 38 mm x 38 mm                                 1
       6 mm veselsementbord op geslote dakrand             1
       Kwartrondlyste onder veselsementbord                2
       Toepassing van skaal                                1
       TOTAAL                                              7                          (7)

5.7   Dakrande is die deel van ŉ dak wat verby die buitemuur van ŉ gebou steek. Die
      rande kan oop of toe wees.                                                     (1)

5.8   Dakkappe:

        • Afdak dakkap 
        • Sparpaardakkap 
        • Sparbintdakkap 
        • Bindhoutdakkap
        • Hoofstyldakkap
      TWEE VAN DIE BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
      ANTWOORD                                                                        (2)

                                          15

### Page 16

NASIENRIGLYNE        SIVIELE TEGNOLOGIE:
                                                    HOUTBEWERKING       GR12 0625

5.9   Toe dakrand

         • Gee ŉ meer aantreklike afwerking aan die oorhang van die dak want die
           daksparre wys nie. 
        • Vehoed dat voëls neste maak in die dak.
        • Balkvulling is nie vepligtend nie.
        • ‘n 6 mm soffietbord word gebruik.
        • Draadnet wat met 50 mm x 16 mm soffietlatte aangebring word, is geskik
           vir areas waar die hout droog gehou moet word.
      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

      Oop dakrand
        • Dakhout is sigbaar en die dakoorhang kom onafgewerk voor. 
        • Voëls maak neste onder die oop dakrand.
        • Balkvulling is nodig.
      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                      (2)
                                                                                   [30]

                                         16

### Page 17

NASIENRIGLYNE    SIVIELE TEGNOLOGIE:
                                          HOUTBEWERKING       GR12 0625

VRAAG 6: GRAFIKA AS KOMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

6.1

                                                                   (12)

                                 17

### Page 18

NASIENRIGLYNE   SIVIELE TEGNOLOGIE:
                      HOUTBEWERKING       GR12 0625

6.2

                                                (8)

6.3

                                               (12)

             18

### Page 19

NASIENRIGLYNE   SIVIELE TEGNOLOGIE:
                      HOUTBEWERKING       GR12 0625

6.4

                                                 (8)
                                                [40]

                                      TOTAAL:   200

             19

## Related documents

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — Civil Technology · QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — Civil Technology · QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — Civil Technology · QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [CVLT Woodworking Eng watermark](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-woodworking-eng-watermark/8e178c6e-fa7b-40f4-8a2c-936e0bee3b38) — QP · 2025 · Eng
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-construction-eng/e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5) — QP · 2023 · Eng
- [Civil Technology Nov 2023 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-civil-services-afr/b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
