# Computer Applications Technology Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-feb-march-2018-memo-afr/80d3ae3a-f0f0-4515-837a-44b78404500f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-feb-march-2018-memo-afr/80d3ae3a-f0f0-4515-837a-44b78404500f)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1

                             FEBRUARIE/MAART 2018

                                    NASIENRIGLYNE

PUNTE: 180

SENTRUM-                                                     FINALE PUNT
NOMMER

EKSAMEN-
NOMMER

VRAAG                   1       2       3       4       5        6         7       TOTAAL

MOONTLIKE PUNT          28      22      26      24      40       20        20        180

NASIENER

SN

HN

IM/EM

                       Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1             2                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne
                  EKSAMEN-
                  NOMMER

IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE WAAR DIT GEEN IMPAK OP DIE
ANTWOORD SAL HÊ NIE.
VRAAG 1                                Lêernaam: 1Pat                                Totaal V1: 28
                                                                     Maksimum          Kandidaat
 No.                               Kriteria
                                                                       Punt              Punt
1.1     Font en inlynstelling                                                    2
         Meer as die helfte van dokument se fontgrootte verander
          na 12                                                     1
         Meer as die helfte van dokument se inlynstelling
          verander na vol inlyn                                     1
1.2     WordArt                                                                  3
         Opskrif verander na enige WordArt                         1
         Teks gevul met enige groen kleur  (merk vanaf             1
          WordArt-instellings, aanvaar groen geskakeerde vul)
         Teksbuitelyn op 3 pt gestel  (merk vanaf WordArt-         1
          instellings)
1.3     Vind en vervang                                                          3
         Simbole '㜀' vervang                                       1
         Met 'fi' (ignoreer aanhalingstekens)                      1
         9 vervangings gemaak                                      1
1.4     Aanhaling                                                                3
         Enige aanhaling ingevoeg  op die teks                     1
         Aanhaling verwys na webtuiste-bron                        1
         Slegs die titel vertoon                                   1
1.5     Voetnoot                                                                 3
         Voetnoot op teks 'soda bread' ingevoeg                    1
         Doelgemaakte merker is '♣' simbool                        1
         Voetnootteks ingevoeg  ('Bread without yeast')            1
1.6     Kolpunte                                                                 3
         Prent 1StPat as kolpunt gebruik                           1
         Kolpunt posisie 0.5 cm van kantlyn                        1
         Teksinkeping 2 cm vanaf kolpunt                           1
1.7     Tabel                                                                    3
         Tabel met 2 kolomme ingevoeg                              1
         Eerste kolom se breedte na 3 cm verander  (ken punt       1
          toe vir kolom in plaas van tabel)
         Paragraafinstelling 'Keep with next' toegepas (of eerste
          twee rye) (aanvaar Paragraafinstelling 'Page break        1
          before')

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1           3                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                   NSS – Nasienriglyne
                  EKSAMEN-
                  NOMMER

1.8     'Heading 1'-styl                                                         4
         Font na kleinbokas verander  in groen                   2
         Paragraafspasiëring ná op 12 pt verander                 1
         Al 4 veranderinge outomaties toegepas                    1

1.9     Sinoniem                                                                 1
         Woord 'celebrations' met enige woord uit lys vervang
           (revels, revelries, merriments, festivities, partying,
           carousing, parties, fetes)                              1
1.10    Geskakelde objek                                                         2
         Skakel na 1Luck-prent-lêer ingevoeg  (Alt+F9, aanvaar    1
          hiperskakel)
         Verskyn as 'n ikoon                                      1
1.11    Datum en formaat                                                         1
         Formaat van datum na dd MMM yyyy verander                1
        Totaal vir VRAAG 1                                                     [28]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              4                       DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne
                  EKSAMEN-
                  NOMMER

VRAAG 2                                 Lêernaam: 2Place               Totaal V2: 22
                                                                  Maksimum        Kandidaat
 No.                               Kriteria
                                                                    Punt            Punt
2.1     Inhoudsopgawe                                                       4
         Outomatiese inhoudsopgawe ingevoeg                     1
         Slegs een vlak vertoon  (Geen 'Bibliography/Tabel of   1
           Figures')
         Styl van tweede opskrif na 'Heading 1' verander        1
         '2. The leaning tower of Pisa, Italy' verskyn in die
           inhoudsopgawe                                         1
2.2     Wegsny en prentformatering                                          2
         Prent weggesny OF kleur na swart verander              1
         Enige skaduwee-effek by die prent bygevoeg             1
2.3     Byskrif en kommentaar (Prent onder 6. Selfridges)                   3
         Figuurbyskrif by prent bygevoeg                        1
         Byskrifteks 'Photograph by Nala Rewop'                 1
         Kommentaar verwyder                                    1
2.4     Oriëntering                                                         4
         Enige/Alle bladsye verskyn in landskaporiëntering      1
         Slegs geselekteerde teks in landskaporiëntering        1
         Teks in enige bladsyonderskrif ingevoeg  ('Table       1
           mountain') slegs op spesifieke bladsy                 1
2.5     Boekmerk en hiperskakel                                             2
         Hiperskakel op 'Day' ingevoeg                          1
         Hiperskakel skakel na boekmerk 'March'                 1
2.6     Bronne en bibliografie                                              3
         'Month Accessed' na July verander  ('History'-bron)    1
         Bron 'Tourism Ireland announces Global Greening
           line-up for St Patrick's Day' verwyder                1
         Bibliografie opgedateer  (sien 'Big Becky')            1
2.7     Figuurtabel                                                         2
         Outomatiese figuurtabel ingevoeg                       1
         Etikette en figuurnommers uitgesluit                   1
2.8     NumWords-veld                                                       2
         Aantal woorde-veld ingevoeg  (NumWords)                1
         Totale aantal woorde vertoon                           1
        (Nota aan nasiener: Aantal woorde mag verskil
        afhangend van wat voorheen in die vraag gedoen is.
        Aanvaar enige getal tussen 1075 en 1150.)
        Totaal vir VRAAG 2                                                [22]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               5                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne
                   EKSAMEN-
                   NOMMER

VRAAG 3                                Lêernaam: 3Cost                                 Totaal V3: 26

     Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
     Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die
      kandidaat se respons.)
     Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.
     Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
     Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande
      data gemaak.

                                                                       Maksimum          Kandidaat
 No.                               Kriteria
                                                                         Punt              Punt
Spending-werkblad
LET WEL: Sorteer die werkblad op kolom B voor merk.
3.1       Sel A1:                                                                 1
           Data vertikaal gesentreer                                1
3.2       Bladsy-uitleg:                                                          3
           Linkerkantlyn op 2 cm gestel                             1
           Werkblad horisontaal op bladsy gesentreer                1
           Ry 2 gestel om boaan bladsye te herhaal                  1
3.3       Kolom A:                                                                1
           Alle of sekere identifikasiekodes voortgesit             1
3.4       Sel H3:                                                                 5
          =G3*$I$1

             G3                                                     1
             *                                                      1
             I1  (OF $I$1)                                          1
             Vertoon in Suid-Afrikaanse geldeenheid                 1
             Absolute selverwysing gebruik                          1

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               6                   DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne
                  EKSAMEN-
                  NOMMER

3.5     Sel I4:                                                          6
        =IF(D4="Wear Green", IF(E4="Accessories",
        "Green"," ")," ")

        OF
        =IF(E4="Accessories", IF(D4="Wear Green",
        "Green"," ")," ")

        OF
        =IF(D4<>"Wear Green", " ",
        IF(E4="Accessories","Green"," "))

        OF
        =IF(AND(D4="Wear Green",
        E4="Accessories"),"Green"," ")

           Geneste IF/IF-funksie gebruik                     1
           Kriteria 1: "Wear Green"                          1
           Kriteria 2: "Accessories"                         1
           Korrekte resultaat vir albei kriteria nagekom:
            "Green"                                           1
           Korrekte resultaat as enigeen/albei kriteria nie
            nagekom: " "                                      1
           Geneste IF korrek saamgestel  (OF IF/AND korrek   1
            gebruik)
3.6     Sel M3:                                                          2
        =AVERAGE(G3:G102) OF =AVERAGE (G:G)

           AVERAGE-funksie                                   1
           Reeks: (G3:G102)                                  1
3.7     Sel M4:                                                          4
        =SUMIF(E3:E102,"Snacks", G3:G102) OF
        =SUMIF(E:E,"Snacks","G:G) OF
        =SUMIFS(G3:G102, E3:E102, "Snacks")

           SUMIF(S)-funksie                                  1
           Kriteriareeks: E3:E102                            1
           Kriteria: "Snacks"                                1
           Somreeks:G3:G102                                  1
3.8     Sel M5:                                                          2
        =COUNTIF(D3:D102,"*party*")
         Kriteria: *  party*                                2

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1             7                    DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne
                  EKSAMEN-
                  NOMMER

Green-werkblad
3.9     Filter en kopieer na nuwe werkblad                              2
         Gefilter/gesorteer op kolom F                      1
         Gefilterde/gesorteerde data ('online') vertoon in
            Green-werkblad  (15 items verwag)                1
        Totaal vir VRAAG 3                                            [26]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               8                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne
                   EKSAMEN-
                   NOMMER

VRAAG 4                                 Lêernaam: 4Dublin                              Totaal V4: 24
     Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
     Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die
      kandidaat se respons.)
     Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.
     Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
     Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande
      data gemaak.

                                                                          Maksimum        Kandidaat
 No.                               Kriteria
                                                                            Punt            Punt
List-werkblad
4.1       Sel E3:                                                                  2
          =D3-C3 OF =DAYS(D3,C3) OF =DAYS360(D3,C3) OF
          =DAY(D3)-DAY(C3)
           D3 OF DAYS OF DAYS360                                    1
           -C3 OF (D3,C3)                                           1
4.2       Sel H4:                                                                  4
          =VLOOKUP(G4,Codes!$A$2:$B$10,2)
          OF
          =VLOOKUP(G4,Codes!$A$1:$B$10,2)
          OF
          =LOOKUP(G4,Codes!$A$2:$B$10)
             VLOOKUP/LOOKUP-funksie                                 1
             Opsoekwaarde: G4                                       1
             Opsoektabel: Codes!A2:B10  (ignoreer absolute          1
              selverwysing)
             Kolomindeksnommer: 2                                   1
4.3       Sel I5:                                                                  6
          =LOWER(CONCATENATE(LEFT(B5,1),RIGHT(A5,4),
          "@stp.co.",H5))
          OF
          =LOWER(LEFT(B5,1)&RIGHT(A5,4)&"@stp.co."&H5)
             LOWER  ()                                              1
             LEFT  (B5,1)  (aanvaar (B5))                          2
             RIGHT  (A5,4)                                         2
             "@stp.co." (geen punt omdat dit alreeds voorsien is)
             H5                                                     1
          (Nota aan nasiener: Aanvaar enige ander opsies wat die
          korrekte antwoord sal verskaf.)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                9                    DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

Summary-werkblad
4.4     Sel C1:                                                            5
        =IF(SUM(B2:B21)=COUNTA(List!A3:A102),"True",
        "False")

        OF
        =SUM(B2:B21)=COUNTA(List!A3:A102)

             IF-stelling                                       1
             SUM(B2:B21) = COUNTA  (List!A3:A120)             2
              (kolomme A, B, C, D, F & G kan ook gebruik word)
             Waarde as voorwaarde waar is: "True"              1
             Waarde as voorwaarde vals is: "False"             1
4.5     Sel A23:B43:                                                       1
         Duplikate verwyder                                    1

            UK                     36
            South Africa           2
            USA                    11
            Canada                 12
            Russia                 16
            Italy                  8
            Korea                  5
            Australia              6
            Japan                  4
4.6     Grafiek:                                                           6
         Grafiektipe na balk verander                          1
         Data-seleksie verander om slegs Chicago, New York
           en Washington in te sluit                            1
         Datareeks-gapingwydte op 40% gestel                   1
         Datareeks-vul gestel op 'vary colours by point'       1
         Data-etikette vertoon  met stippellyn-tipe raam      2
           (Nota aan nasiener: As ‘n nuwe grafiek geskep is,
           moenie die eerste twee punte toeken nie.)
        Totaal vir VRAAG 4                                                [24]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              10                        DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne
                  EKSAMEN-
                  NOMMER

VRAAG 5                                  Lêernaam: 5Data                          Totaal V5: 40
                                                                    Maksimum        Kandidaat
 No.                               Kriteria
                                                                      Punt            Punt
Tabel: tbGroups
5.1.1   Veld: GroupId                                                         1
         Veld ID na GroupID herbenoem                             1
5.1.2   Veld: Artist                                                          2
         'Combo box'/'List box' bygevoeg                          1
         'Row source': Soloist, Group, Band                       1
5.1.3   Veld: Manager                                                         1
         Formaat op bokas gestel: >                               1
5.1.4   Veld: CellNo                                                          3
        Toevoermasker: "+27"00\ 0000000
         "+27"                                                    1
         00 en spasie  (moet nie 9 aanvaar nie)                   1
         0000000  (ken die punt toe as 9 gebruik is)              1
5.1.5   Veld: Available                                                       1
         Formaat op Yes/No gestel                                 1
5.1.6   Veld: DateBooked                                                      4
         Valideringsreël: Between #2018/03/14#  AND              2
           #2018/03/17#  (formaat van die datum mag verskil)       1
           OF >=#3/14/2018# AND <=#3/17/2018#
           OF >#3/13/2018# AND <#3/18/2018#
           OF Between "2018/03/14" AND "2018/03/17"
           OF Between DateSerial(2018,03,14) AND
           DateSerial(2018,03,17)
         'Required'-eienskap op 'Yes' gestel                      1
Vorm: frm5_2
5.2        Artist-veld vertoon in vetdruk                         1         4
           Etiket langs ReleaseDate-veld ingevoeg  met hulp vir   1
            datumformaat MMM-yy  (ken tweede punt toe as in        1
            'ControlTip Text')
           NoOfCDsInShop-veld EN etiket verwyder                  1

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1            11                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne
                  EKSAMEN-
                  NOMMER

Navraag: qry5_3
5.3        Gesorteer volgens Title-veld  in stygende orde          2         5
           ReleaseDate-kriteria: Is Null                            1
           OF bewerkingsteken                                       1
           NoOfCDsInShop-kriteria: 0 OF <1                          1

        (Nota aan nasiener: 36 rekords verwag.)
Navraag: qry5_4
5.4        Vertoon Artist-, CountOfTitle- en LastOfReleaseDate-                5
            velde                                                    1
           Artist-veld: 'Group By' in Total-ry geselekteer          1
           Title-veld: COUNT in Total-ry geselekteer  en kriteria   1
            op >1 gestel                                             1
           ReleaseDate-veld: LAST gekies in Total ry
           n Total-ry geselekteer                                   1

        (Nota aan nasiener: 14 rekords verwag.)
Navraag: qry5_5
5.5        Velde vertoon: Title, Format, Price                      1         6
           Format-veld kriteria: Tape  OR  DVD                    3
           Total-ry  in datablad-aansig ingesluit                   1
           Vertoon as SUM                                           1

       (Nota aan nasiener: 8 rekords verwag.)
Verslag: rpt5_6
5.6        Databron na qry5_6 verander                              1         8
           ZARPrice-veld ingesluit  in 'Detail'-afdeling           2
           Etiket ('ZARPrice') in bladsyboskrif bygevoeg            1
           Gegroepeer op Artist-veld                                1
           Funksie in Artist groepboskrif/groeponderskrif           1
            =Count  ([Title])  OF Count(*)                          2

        Totaal vir VRAAG 5                                                    [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               12                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne
                   EKSAMEN-
                   NOMMER

VRAAG 6                                   Lêernaam: 6Quiz                              Totaal V6: 20
     Die vraag moet vanaf die HTML-kode gemerk word.
     Numeriese-attribuutwaardes hoef nie in aanhalingstekens te wees nie.
     'n Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as een of meer sluitingsmerkers uitgelaat word.

                                                                          Maksimum         Kandidaat
 No.                                Kriteria
                                                                            Punt             Punt
6.1       Opskriffont en -grootte:                                                 3
          <h1 align = "center"><font face = "forte" size = "10">St
          Patrick's Day</font></h1>

             Font verander na 'Forte'                               1
             Fontgrootte op 10 gestel                               1
             Fontmerkers korrek gebruik                             1
6.2       Tabel: Saamvoeg en inlynstelling                                         2
          <tr Height = "80"> <!--Row-->
              <td colspan="4" valign="top"><h2 align="center">
             Ry 1 vertikaal aan die bokant inlyngestel              1
             Ry 1 oor 4 kolomme saamgevoeg                          1
6.3       Tabel ry: Skakering                                                      2
          <tr bgcolor="white">

             Ry 2 se agtergrondkleur verander                       1
             Na 'white'                                             1
6.4       Kolpunte en tipe                                                         2
          <td>
            <ol type="A">
            <li>It's the day St Patrick was born</li>
            <li>It's the day St Patrick drove snakes out of
            Ireland</li>
            <li>It's the day St Patrick died</li></ol>
          </td>

             Geordende lysmerkers ingevoeg                          1
             Nommertipe: A, B                                       1
6.5       Merker gekopieer                                                         2
          <td><input type="text"></td>

             Korrekte merker                                        1
             In vierde kolom vir vraag 1 (ry 3) ingevoeg            1

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               13                         DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne
                  EKSAMEN-
                  NOMMER

6.6     Skakel                                                                  1
        <a href="6Rip.png">Look</a>

           Hiperskakel-merkers korrek ingevoeg                     1
6.7     Vetdruk en kursief                                                      2
        <td><b>Where was St. Patrick born?</b></td>

           <i> en </i> merkers verwyder                            1
           <b> en </b> merkers ingevoeg                            1
6.8     Prent                                                                   2
        <td><img src="6Lep.png" Width="120" height="60" >
        </td>

           src ingevoeg                                            1
           Lêeruitbreiding .png bygevoeg                           1
6.9     Tabel: kolommerkers                                                     2
        <td><b>6. According to legend, what should you never do
        if you catch a leprechaun?</b></td>
        <td><ul>
                <li>Kiss him</li>
                <li>Take your eyes of him</li>
                <li>Tell your friends</li></ul></td>
        <td><input type = "text"></td>
        <td><img src="6Eye.jpg" Width="120" height="60" >
        </td>

           Openings-kolommerkers <td> bygevoeg                     1
           Sesde vraag vertoon korrek                              1
6.10    Prent redigering                                                        2
        <button style="background:green" type="submit"><img
        src="6Button.jpg" Width="30" Height="30">
        SUBMIT</button>

           Width="30"  (OF 30)                                     1
           Height="30"  (OF 30)                                    1
        Sluitingsmerker(s) of driehoekige hakies uitgelaat of
                                                                     -1
        merkers verkeerd genes.
        Totaal vir VRAAG 6                                                     [20]

VRAAG 7                            Lêername: 7St, 7Old, 7New, 7Top                    Totaal V7: 20

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              14                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne
                  EKSAMEN-
                  NOMMER

                                                                          Maksimum       Kandidaat
 No.                               Kriteria
                                                                            Punt           Punt
7St
7.1.1   Veranderingspore                                                           1
         Alle veranderingspore verwerp  (Sien 'Irish' (nie          1
           vetdruk nie) en opskrif 5)
7.1.2   Kommentaar                                                                 2
         Kommentaar op woord 'Biography' ingevoeg                   1
         Kommentaar lees 'See source'                               1
7.1.3   Redigeer prent                                                             4
         Prente ongegroepeer  (ken punt toe al verskyn              1
          sewende prent, as die prente ongegroepeer is, ken
          punt toe as ses prente gegroepeer is)
         Sewende prent uit dokument verwyder  (as die               1
          sewende prent nie uitgevee is nie, maar nie met die
          ses prente gegroepeer is nie, ken die eerste twee
          punte toe)
         Hergroepeer oorblywende prente  (net ses prente)           1
         Sewende prent as 'n prentlêer gestoor  (Saint)             1
7.1.4   Vormkontrole                                                               6
         Teksvormveld maksimum lengte op 30 gestel                  1
         Aftrekvormveld: 'Dance' bygevoeg  en lys vertoon in        2
           alfabetiese volgorde                                      1
         Merkblokkie se verstekwaarde op 'unchecked' gestel         1
         Teksvormveld ingevoeg  en tipe op datum gestel            1

7New
7.2     Invoer                                                                     2
         tbDanceArticles tabel ingevoer                             1
           na 7New  (aanvaar as nuwe databasis geskep is)            1
7Top
7.3     Sorteer/Filter en verwyder tabeldata                                       5
         Geslag: slegs vroulik                                      1
         Ouderdom: onder 30                                         1
         Gesorteer volgens bedrag  in dalende orde van              1
          bedrae                                                     1
         Vertoon slegs top 10 rekords                               1

        Totaal vir VRAAG 7                                                        [20]
                                                             TOTAAL               180

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Computer Application Technology P1 Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-feb-march-2018-afr/ef8c6572-bec0-4517-8d2e-4ee873c81aa5) — Computer Applications Technology · QP · 2018 · Afr
- [Computer Application Technology P2 Feb March 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-feb-march-2018-memo-afr/f45cd143-50b8-4145-97eb-5d6701ccca16) — Computer Applications Technology · Memo · 2018 · Afr
- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/12bb0431-212d-4b16-b0b7-e634ff19745f) — Computer Applications Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Computer Application Technology P1 Nov 2018 FINAL Memo Afr1](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2018-final-memo-afr1/8974d61d-2852-48cf-bd6a-b0d1137b07a1) — Computer Applications Technology · Memo · 2018
- [Computer Application Technology P1 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-feb-march-2017-memo-eng/c5772d58-f5d8-41dd-ae97-a9165f0f9a78) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Eng
- [CAT P1 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-feb-march-2016-memo-afr/d4ce7e0c-1a86-4a4f-8d1c-e16ade0bc386) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
