# Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-may-june-2016-memo-afr/0af1b24a-13c9-4dec-9e9f-994ec1842596
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-may-june-2016-memo-afr/0af1b24a-13c9-4dec-9e9f-994ec1842596)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1

                                          2016

                             MEMORANDUM/NASIENGIDS

PUNTE: 180

SENTRUM-                                               FINALE PUNT
NOMMER

EKSAMEN-
NOMMER

VRAAG                   1       2     3          4    5     6        7        TOTAAL

MOONTLIKE
                        24     26     25         25   42    19       19          180
PUNT

KANDIDAAT-
PUNT

NASIENERKODE/
HANDTEKENING

GEMODEREERDE
PUNT

               Hierdie memorandum/nasiengids bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                  2                               DBE/2016
                                      SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE WAAR DIT GEEN IMPAK OP DIE
ANTWOORD SAL HÊ NIE.

VRAAG 1                            Lêernaam: 1Effect_Effek                         Totaal V1: 24

                                                                    Maksimum        Kandidaat
 No                                Kriteria
                                                                      Punt            Punt
1.1.1   Eerste bladsy                                                         3
        • (Enige) prent op die eerste bladsy ingevoeg              1
        • Korrekte prent 1Music_Musiek ingevoeg                    1
        • Prentomvou/inlynstelling verander om regs bo in die
           hoek van bladsy te verskyn                              1
1.1.2   Eerste bladsy                                                         2
        • Teksblokkie (enige plek) op eerste bladsy gevoeg         1
        • 'Elvis High School' as teks in teksblokkie gevoeg        1
1.2     Style                                                                 3
        • Nuwe styl 'Music' geskep                                 1
        • Fontgrootte na 48 pt geformateer                         1
        • Teks gesentreer                                          1
1.3     Bladsyraam                                                            2
        • Enige bladsyraam ingevoeg                                1
        • Slegs op eerste bladsy                                   1
1.4     Watermerk                                                             2
        • Watermerkteks: 'First Draft' ingevoeg                    1
        • Watermerkteks slegs op eerste bladsy gevoeg              1
        (Nota aan nasiener: Moet nie aanvaar as 'Different First
        Page' geselekteer is en watermerk nie van tweede bladsy
        verwyder is nie.)
1.5     Kommentaar                                                            1
        • Kommentaar verwyder                                      1
1.6     Tekseffek                                                             2
        • Fontkleur oranje  gradiënt-teksvuleffek  op opskrif     2
           'The Effect Music Has On Me' toegepas
        (Notas aan nasiener:
        • Ken eerste punt toe as fontkleur verander is.
        • Merk van dialooghokkie.)
1.7     Vergrotehoofletter-effek ('Dropped cap effect')                       3
        • Vergrotehoofletter-effek op die 'M' van 'Music'
           toegepas                                                1
        • Oor 2 reëls                                              1
        • 0.6 cm/16 pt weg van teks                                1
1.8     Reëlspasiëring                                                        1
        • Tweede paragraaf reëlspasiëring op 'Multiple 1.15'
          gestel                                                   1

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                  3                               DBE/2016
                                      SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

1.9     Eindnota                                                              3
        • Eindnota ingevoeg  op teks 'Rap and Rock'                1
        • Verskyn in hoofletter Romeinse syfer 'I'-formaat         1
        • Teks in eindnota gevoeg  ('Adapted from an article       1
           by S Mariam')
1.10    Vind en Vervang                                                       2
        • 2 verskynings  van handgemaakte reëlbreuke (sagte        1
           enters)
        • Vervang met harde enters/paragraafmerke                  1

        (Nota aan nasiener: Gevind aan die einde van die tweede
        en derde paragrawe onder die opskrif 'The Effect Music
        Has On Me'.)
        Totaal vir VRAAG 1                                                   [24]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                  4                                  DBE/2016
                                      SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 2                               Lêernaam: 2Facts_Feite                     Totaal V2: 26
                                                                        Maksimum    Kandidaat
No                                    Kriteria
                                                                          Punt        Punt
2.1   Bladsynommering                                                               5
      • Bladsynommering (enige styl) in die bladsyonderskrif
         ingevoeg                                                      1
      • Outomatiese bladsynommering ingevoeg (as veld)                 1
      • Bladsynommers gesentreer                                       1
      • Eerste bladsy is nie genommer nie                              1
      • Nommering begin as bladsy 1 op die tweede bladsy (na die
         inhoudsopgawe-bladsy)                                         1
      (Nota aan nasiener: Ignoreer as die nommering op die
      landskapbladsy vanaf Vraag 2.6 verder verskil.)
2.2   Inhoudsopgawe                                                                 4
      • Outomatiese inhoudsopgawe ingevoeg                             1
      • 'Fancy'-styl gebruik ('Small caps')                            1
      • Twee opskrif vlakke verskyn                                    1
      • Soliede gidslyne verskyn vir bladsynommers                     1
      (Nota aan nasiener: Ignoreer as inhoudsopgawe twee keer
      verskyn.)
2.3   Style en Inhoudsopgawe                                                        2
      • 'Heading 1'-styl op opskrif toegepas                           1
      • Inhoudsopgawe vertoon nuwe inskrywing (enige styl)             1
2.4   Bronaanhalings                                                                3
      • Nuwe onderhoud-bron bygevoeg                                   1
      • 'Steve Johnson' ingevoeg  as ondervraagde                      1
      • Teks 'Placeholder1' vervang met outomatiese aanhaling          1
2.5   Kolomme                                                                       4
      • Teks verskyn in 3 kolomme                                      1
      • Spasiëring tussen kolomme op 1.1 cm gestel                     1
      • Kolombreuk op elke subopskrif toegepas                         1
      • Teks gejusteer                                                 1
      (Nota aan nasiener: Ken 3de punt toe vir enige kolombreuk.)
2.6    Bladsyoriëntering                                                            2
       • Bladsy wat teks bevat in landskaporiëntering                  1
       • Alle ander bladsye bly portretoriëntering                     1
2.7   Genommerde en Kolpuntlys                                                      5
      • Vlak 1-nommering gestel op 1. 2. 3.                            1
      • Vlak 1-nommering inlyngestel op 1 cm                           1
      • Vlak 1-teks relatief inlyngestel/ingekeep op 2 cm              1
      • Vlak 2 gestel op                                              1
      • Vlak 2-kolpunt relatief inlyngstel/ingekeep op 2 cm            1
      (Nota aan nasiener: Ignoreer as 1., 1 of 1) en tipe  kolpunt.)
2.8   Tabel                                                                         1
      • Funksie =AVERAGE(Above) ingevoeg                               1
      Totaal vir VRAAG 2                                                           [26]
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                  5                                   DBE/2016
                                      SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 3                        Lêernaam: 3Learners_Leerders                            Totaal V3: 25
•     Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
•     Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend
      van die kandidaat se respons.)
•     Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit
      te kom.
•     Naamreekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
                                                                       Maksimum         Kandidaat
    No                             Kriteria
                                                                         Punt             Punt
Member_Lid-werkblad
3.1       Reeks A1:M1:                                                            1
          • Saamvoeg en sentreer  op teks in reeks A1:M1
            toegepas                                                  1
3.2       Sel G2:                                                                 1
          • =TODAY()  OF NOW()                                       1
3.3       Sel B3:                                                                 2
          =COUNTA(B5:B103)
          OR =COUNTIF(B5:B103,"*")
          •   COUNTA/COUNTIF-funksie                                 1
          •   Reeks: (B5:B103)                                       1
          (Nota aan nasiener: Aanvaar COUNTA-funksie op kolom
          C, D, E, F, G, I of L OF COUNT-funksie op kolom D, E, F,
          G of I.)
3.4       Sel A5:                                                                 2
          =UPPER(B5)
          • UPPER-funksie                                            1
          • Sel (B5)                                                 1
3.5       Drukinstelling:                                                         2
          • Drukarea gestel  op reeks B4:D103                        1
          • Roosterlyne gestel om te vertoon                         1

          (Notas aan nasiener:
          • Aanvaar as kolom A ingesluit is.
          • Aanvaar as 'Headings – Print' in 'Sheet Options'
             geselekteer is en reeks is B5:D103.)
3.6       Kolom G:                                                                1
          • Formaat verander na yyyy-mm-dd                           1

          (Nota aan nasiener: Aanvaar as slegs sel G5 geformateer
          is.)
3.7       Sel H5:                                                                 3
          =CONCATENATE("011",I5) OF ="011"& I5
          • CONCATENATE-funksie OF &                                 1
          • "011"                                                    1
          • I5                                                       1

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                  6                               DBE/2016
                                      SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

3.8     Sel K5:                                                               4
        =IF(J5="","Ja","Nee")

        OF =IF(ISBLANK(J5),"Ja","Nee")

        OF =IF(J5<>"","Nee","Ja")

        OF =IF(COUNTA(J5)=0,"Ja","Nee")

        OF =IF(LEN(J5)=0,"Ja","Nee")

        •   Toets of J5 "blanko" is                                1
        •   As selfoon nie beskikbaar is nie: "Ja"                 1
        •   As selfoon beskikbaar is: "Nee"                        1
        •   Funksie gekopieer na selle K6:K103                     1

        (Nota aan nasiener: Aanvaar enige geskikte variasies en
        as "J" en "N" gebruik is in plaas van "Ja" of "Nee".)
3.9     Sel M5:                                                               7
        =MID(L5,FIND("@",L5,1)+1,LEN(L5))

        OF =RIGHT(L5,LEN(L5)-FIND("@",L5))

        •   Om die posisie van die '@' te bepaal:
            o FIND-funksie                                         1
            o '@'-karakter                                         1
            o In die korrekte sel: L5                              1
        •   Onttrekking van die domein:
            o Funksie om te onttrek (MID of RIGHT)                 1
            o Korrekte sel gebruik om uit te onttrek: L5           1
            o Van na die posisie na die '@'-teken                  1
            o Tot aan die einde van die teks/domein: LEN(L5),
               ens.                                                1

        (Nota aan nasiener: Kyk vir 'boublokke' in ander
        kolomme.)
Dec_Des-werkblad
3.10    Onttrek en kopieer:                                                   2
        • Twee lede gebore in Desember                             1
        • Gekopieer na die Dec_Des-werkblad                        1

        (Notas aan nasiener:
        • 2 lede verwag (Killian R en Hassim T).
        • Aanvaar as nie al die inligting gekopieer is nie.)
        Totaal vir VRAAG 3                                                   [25]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                  7                                DBE/2016
                                      SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 4                          Lêernaam: 4Club_Klub                              Totaal V4: 25
• Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
• Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend
  van die kandidaat se respons.)
• Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit
  te kom.
• Naamreekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
                                                                    Maksimum        Kandidaat
 No                             Kriteria
                                                                       Punt            Punt
Music_Musiek-werkblad
4.1     Kolom B:                                                               1
        • Alle data is sigbaar in kolom B                          1
4.2     Kolom G:                                                               1
        • Data in kolom G geformateer na 2 desimale plekke         1
        (Nota aan nasiener: Aanvaar as slegs 'n gedeelte van die
        kolom verander is of as geldeenheid geformateer is.)
4.3     Sel F2:                                                                5
        =VLOOKUP(A2,Code!$C$2:$D$4,2)
        • Opsoekwaarde: A2                                         1
        • Tabelskikking: Code_Kode!C2:D4                           1
        • Verwysingskolom: 2  of gebruik LOOKUP funksie            1
        • Absolute selverwysing: Code_Kode!C$2:D$4                 1
        • Gekopieer na oorblywende selle                           1
        (Notas aan nasiener:
        • Ignoreer 'True' of 'False'.
        • Aanvaar ook absolute selverwysing $C$2:$D$4.)
4.4     Sel H2:                                                                4
        =IF(A2=1,G2*1.2,IF(A2=2,G2*1.25,G2*1.15))

        OF
        =IF(A2=1,G2+G2*20/100,IF(A2=2,G2+G2*25/100,G2+
        G2*15/100))

        OF
        =IF(A2=1,G2*120/100,IF(A2=2,G2*125/100,
        G2*115/100))

        OF
        =IF(F2="CD",G2*120/100,IF(F2="DVD",G2*125/100,
        G2*115/100))
        • Geneste IF/Funksie-konsep is korrek gebruik              1
                                                                    1
        • Kondisie CD OF Code 1 en waarde G2*1.2 
                                                                    1
        • Kondisie DVD OF Code 2 en waarde G2*1.25 
                                                                    1
        • Kondisie MP3 OF Code 3 en waarde G2*1.15 
        (Nota aan nasiener: Aanvaar as kolom F met 'MP3', ens.
        gebruik is. As die persentasie bereken is sonder die
        verhoging, penaliseer kondisies met een punt.)
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                                         8                                                              DBE/2016
                                                             SSE – Memorandum/Nasiengids
                                           EKSAMEN-
                                           NOMMER

4.5     Sel L2:                                                                                                                     2
        =COUNTIF($D$2:$D$612,K2)
        • Absolute selverwysing D$2:D$612                                                                                1
        • '1990' vervang met selverwysing K2                                                                             1

        (Nota aan nasiener: Aanvaar ($D$2:$D$612) as reeks.)
4.6     Sel L21:                                                                                                                    4
        =SUMIF(E2:E612,"POP",G2:G612)
        • SUMIF-function                                                                                                 1
        • Kriteriareeks: (E2:E612)                                                                                       1
        • Kriteria: "POP" OF K21                                                                                         1
        • Somreeks: (G2:G612)                                                                                            1

Copy_Kopieer-werkblad
4.7     Sel J2:                                                                                                                     3
        • Verwagte antwoord: 101                                                                                         1
        Metode J3:
        • Verwyder duplikaat  eienaars                                                                                  2

        ---------------------------------------------------------------------------------------------------------------
        OF
        • Sorteer, verwyder duplikaat eienaars  en getel 

        --------------------------------------------------------------------------
        OF
        • Sorteer eienaars  en unieke eienaars getel 

        (Notas aan nasiener:
        • Aanvaar enige ander korrekte metode bv.
           =SUMPRODUCT((G2:G636<>"")/COUNTIF(G2:G636,
           G2:G636)).
        • Ken al drie punte toe as die korrekte antwoord
           vertoon.)
Graph_Grafiek-werkblad
4.8     Grafiek:                                                                                                                    5
        • Horisontale as se titel ('Years') ingevoeg                                                                     1
        • Horisontale as se etikette verander om jare
           2000 – 2005 te vertoon                                                                                        1
        • Randskrif ('legend') verander na 'Number of songs'                                                             1
        • Vertikale as-etiket hoofeenheid gestel op 'fixed' 50                                                           1
        • Data-etikette ingestel (enige posisie) om waarde te
           wys                                                                                                           1
        Totaal vir VRAAG 4                                                                                                        [25]

Kopiereg voorbehou                                                                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                  9                               DBE/2016
                                      SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 5                            Lêernaam: 5Music_Musiek                         Totaal V5: 42

                                                                    Maksimum        Kandidaat
 No                                Kriteria
                                                                      Punt            Punt
Tabel: Learners_Leerders
5.1.1   Veld: Gender_Geslag                                                   1
        • Verstekwaarde gestel op 'M'                              1
5.1.2   Veld: Grade_Graad                                                     1
        • Gestel as vereiste veld                                  1
5.1.3   Veld: Class_Klas                                                      3
        • 'Display control': List box/Combo box                    1
        • 'Row source type': Value list                            1
        • 'Row source': A, B, C, D OF a, b, c, d                   1
        (Notas aan nasiener:
        • Ken derde punt toe as een opsie ingevoeg is.
        • Aanvaar ook as 'n aparte tabel geskep is en met
           'rows/source type set to Table/Query' gebruik is.)
5.1.4   Veld: DOB_Geboortedatum                                               2
        • Formaat
           Gestel op 'Medium Date'                                 1
        • Invoermasker-simbool
           Plekhouer verander na # via 'wizard':
           00\->L<LL\-00;0;#                                       1
5.1.5   Veld: Cell_Sel                                                        4
        • Valideringsreël: Len  ([Cell_Sel])  =10                3
        • Valideringsteks: Verwys na 10 karakters                  1

Vorm: frm5_2
5.2     •   Vertoon al 12 velde van Learners_Leerders-tabel        1         7
        •   Fontkleur van die data in die Owner_Eienaar-veld
            vertoon rooierig                                       1
        •   'Combo box/List box' in 'Details'-seksie ingevoeg      1
        •   'Row source' gebaseer op Owner_Eienaar-veld            1
        •   'Row source': SELECT
            [Learners_Leerders].[Owner_Eienaar] FROM
            Learners_Leerders;                                     1
        •   Etiket 'Vind wat' bygevoeg                             1
        •   Horisontale lyn in vormonderskrif gevoeg               1
        (Notas aan nasiener:
        • Sien na van 'Form view'.
        • Moet nie die vyfde punt toeken as geselekteerde
           rekord nie vertoon nie.
        • Aanvaar enige lyn op enige plek ingevoeg in
           vormonderskrif.)
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                  10                                  DBE/2016
                                      SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

Navraag: qry5_3
5.3     •   Velde vertoon: Title_Titel, Artist_Kunstenaar,                        4
            Year_Jaar en Genre                                         1
        •   Year_Jaar-kriteria: 1996                                   1
        •   Genre-kriteria: 'DANCE'                                    1
        •   Title_Titel-veld in stygende volgorde gesorteer            1

        (Nota aan nasiener: 1 rekord verwag.)
Navraag: qry5_4
5.4     •   Cost_Koste-veld bygevoeg                                   1         5
            en formaat op enige geldeenheid gestel                     1
        •    Berekende veld ingevoeg: Inc:  [Cost_Koste]              2
            * 2  ken twee punte toe as *2 weggelaat is                 1
            OF Inc: [Cost_Koste]+[Cost_Koste]

Navraag: qry5_5
5.5    •    'Total'-ry vertoon                                         1         3
       •    Gegroepeer op Genre                                        1
       •    Cost_Koste-veld: 'Total'-eienskap op Sum gestel            1

        (Nota aan nasiener: 3 rekords vir drie genres verwag.)
Navraag: qry5_6
5.6     Address_Adres-veld kriteria: Like "13 *Crescent"                          3
        • 13 
        • Verpligte spasie na 13                                       1
        • *Crescent/*Cre*                                              1
                                                                        1
        (Nota aan nasiener: 3 rekords verwag. Aanvaar enige
        alternatiewe metode.)
Verslag: rpt5_7
5.7     •   Verslag vertoon velde: Artist_Kunstenaar, Title_Titel,                9
            Year_Jaar, Cost_Koste en Genre                             1
        •   Verslag gegroepeer op Year_Jaar-veld                       1
        •   Gesorteer op Artist_Kunstenaar-veld                        1
        •   Verslagboskrif verander na 'Year released'                 1
        •   Funksie in Year_Jaar-onderskrif/-boskrif :                 1
            =SUM([Cost_Koste])  en geskikte etiket ingevoeg           2
        •   Funksie in verslagonderskrif/-boskrif :                    1
            =MAX([Cost_Koste])                                         1
        (Nota aan nasiener: Moet nie penaliseer as die etiket in
        die verslagonderskrif nie gegee is nie of nie geskik is nie.)

        Totaal vir VRAAG 5                                                       [42]
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                   11                                DBE/2016
                                       SSE – Memorandum/Nasiengids
                            EKSAMEN-
                            NOMMER

VRAAG 6                            Lêernaam: 6Poster_Plakkaat                        Totaal V6: 19

•     Die vraag moet so ver as moontlik vanaf die webblaaier nagesien word, behalwe as dit
      anders aangedui is of nie vanaf die webblaaier gesien kan word nie.
•     'n Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as een of meer sluitingsmerkers uitgelaat word.
•     Die kode van die kandidate wat 'n woordverwerker gebruik, sal addisionele, onnodige merkers
      bevat. Nasieners sal deur die kode moet werk om die antwoorde hieronder te vind.

                                                                      Maksimum         Kandidaat
    No                             Kriteria
                                                                        Punt             Punt
6.1       Titel                                                                  1
          <head>
           <title>'60s Music</title>
          </head>

          •   Titel met titel-merkers na 'head'-seksie van webblad
              geskuif                                               1
6.2       Prent                                                                  2
          <img src ="6Sixty_Sestig.jpg"….>

          •   Merkers vir prentbron ingevoeg                        1
          •   Prent 6Sixty_Sestig.jpg korrek gebruik/benoem         1
6.3       Belyning                                                               1
          <h1 align="center">Music</h1>

          •   'Music'-opskrif gesentreer                            1
6.4       Horisontale lyn                                                        2
          <hr size="3" width = "70%"/>

          •   Grootte van horisontale lyn op 3 gestel               1
          •   Breedte van horisontale lyn op 70% gestel             1
6.5       Opskrifstyl                                                            1
          <h2>Before 1963</h2>

          •   'Heading 2'-styl op teks toegepas                     1
6.6       Vetdruk                                                                1
          <b>The Beatles</b>

          •   Vetdruk op teks 'The Beatles' toegepas                1
6.7       Kursief                                                                2
          <p><i>To mention a few ...</i></p>

          •   Teks 'To mention a few …' verskyn in kursief          1
          •   In 'n aparte paragraaf                                1

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                  12                                   DBE/2016
                                      SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

6.8     Tabel                                                                      4
        <table bgcolor="orange" align="center" border="3">
        <tr>
               <th>Artist</th>
               <th>Hits</th>
        </tr>

        •   Tabel se agtergrondkleur na oranje verander                1
        •   Ry boaan die tabel gevoeg                                  1
        •   Twee 'cell heading'-merkers ingevoeg                       1
        •   Selle bevat opskrifte 'Artist' en 'Hits' onderskeidelik    1

        (Notas aan nasiener:
        • Ken laaste punt toe as slegs een opskrif verskyn.
        • Moet nie <td> in plaas van <th> aanvaar nie.)
6.9     Genommerde lys                                                             2
        <ol>
              <li>Surfin' USA</li>
              <li>Good Vibrations</li>
        </ol>

        •   Die teks 'Surfin' USA' en 'Good Vibrations' verskyn in
            'n genommerde lys                                          1
        •   Twee lysmerkers/-items                                     1

        (Nota aan nasiener: Ken punt toe as slegs een lysitem
        verskyn. Aanvaar geordende of ongeordende lyste.)
6.10    Skakel                                                                     3
        <a href="#Top">Back to top</a>

        •   Teks 'Back to top' ingevoeg                                1
        •   Skakel op die teks 'Back to top' geskep                    1
        •   Skakel beweeg na 'Top'                                     1
        Sluitingsmerker/s of driehoekige hakies uitgelaat               -1
        Totaal vir VRAAG 6                                                        [19]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                  13                              DBE/2016
                                      SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 7                                                              Totaal V7: 19
    Lêername: 7Form_Vorm, 7Compet_Kompet, 7Sixties_Sestigs, 7Data en
                            7Answ_Antw.
                                                                    Maksimum        Kandidaat
 No                                Kriteria
                                                                      Punt            Punt
7Form_Vorm
7.1     Dokumentkenmerke                                                      1
        • Opmerkings ('comment')-kenmerk lees 'CAT Exam'           1
7.2.1   'Name': Vormveld-kontrole                                             1
        • Teksvormveld-kontrole langs teks 'Name' ingevoeg         1
7.2.2   'Surname': Teksvormveldkontrole                                       1
        • Teksvormveld-kenmerk gestel om as hoofletters te
           vertoon                                                 1
7.2.3   Aftreklys                                                             2
        • Aftrekvormveld-kontrole ingevoeg                         1
        • Opsies: Beatles, Elvis Presley, The Beach Boys           1

        (Nota aan nasiener: Aanvaar ten minste twee opsies om
        die tweede punte toe te ken.)
7Compet_Kompet, 7Data
7.3     Possamevoeging                                                        3
        • 7Data gebruik as databron vir die possamevoeging         1
        • Name_Naam en DOB_Geboortedatum-velde in
          korrekte posisies ingevoeg                               1
        • Possamevoeging voltooi  (7Data)                          1

        (Nota aan nasiener: 99 briewe verwag.)
7Sixties_Sestigs
7.4     Tabelle                                                               3
        • Nuwe tabel  genaamd 7Comb geskep                         1
        • Rekords van beide tabelle gekombineer
           (33 rekords)                                            1
        • Rekords in dalende volgorde volgens Name_Naam-
           veld gesorteer                                          1

        (Nota aan nasiener: Moet nie penaliseer as data in
        Code_Kode-veld verander het nie.)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                  14                              DBE/2016
                                      SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

•   Aanvaar enige metode wat die korrekte antwoord sal bepaal.
•   Een punt vir die antwoord en een punt vir die metode.
•   As daar slegs 'n antwoord is en geen metode, ken twee punte toe as die antwoord
    korrek is.
•

7Answ_Antw
7.5.1   Watter titel het op 1 August 1964 in die Amerikaanse                  2
        sowel as die Britse trefferlyste verskyn?
        • A Hard Day's Night                                       1

        Metode:                                                    1
        • Filter op Date en Year
        • Filter en soek 1964-08-01
        • Sorteer op Date, Year, Chart
7.5.2   Hoeveel verskillende of unieke titels deur Elvis Presley              2
        het die trefferlyste gehaal?                                1
        • 9
                                                                    1
        Metode: 
        • Filter op Artist, en tel slegs unieke waardes
        • Verwyder duplikaat liedjies, tel op Artist
        • COUNTIF en tel unieke waardes
7.5.3   Op watter trefferlys het die meeste titels verskyn?                   2
        • American  (178)                                          1
        Metode:                                                    1
        • COUNTIF Britse en Amerikaanse lyste en vergelyk
        • Filter albei en vergelyk totaal op 'scroll bar'
        • Sorteer en tel
7.5.4   In watter jaar het die meeste titels op die trefferlyste              2
        verskyn?                                                    1
        • 1964  (100)
                                                                    1
        Metode: 
        • Filter elkeen en sien totaal op 'scroll bar'
        • Filter, kopieer en tel
        • COUNTIF
        • Sorteer, selekteer jare en sien totaal op 'scroll bar'
        • Gebruik die SUBTOTAL-funksie
        Totaal vir VRAAG 7                                                   [19]
        TOTAAL                                                                          180

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Computer Application Technology P1 May June 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-may-june-2016-memo-eng/fb474999-ae1e-4cfe-b1bd-c4aac95bb1b8) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Computer Application Technology P1 May June 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-may-june-2016-eng/da15995d-25c5-4cb8-a14a-08bf723c628c) — Computer Applications Technology · QP · 2016 · Eng
- [Computer Application Technology P2 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-may-june-2016-memo-afr/7216afa6-018e-4e0b-beae-69fc2a549639) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Gr12 CATN P1 S16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p1-s16-memo-eng/999cfe79-26cb-4e2f-a155-caf3f7f7ae70) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Computer Application Technology P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2016-memo-afr/bae774d9-2998-4624-894c-ed6d9704d0d1) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Computer Application Technology P1 Nov 2016 Memo Eng Backup](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2016-memo-eng-backup/cf150881-0fe7-4a1c-b832-22729d7b3d99) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
