# Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2016-memo-afr/bae774d9-2998-4624-894c-ed6d9704d0d1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2016-memo-afr/bae774d9-2998-4624-894c-ed6d9704d0d1)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1

                                NOVEMBER 2016

                        MEMORANDUM/NASIENRIGLYNE

PUNTE:180

SENTRUM-                                                  FINALE PUNT
NOMMER

EKSAMEN-
NOMMER

VRAAG                     1     2      3      4      5         6        7      TOTAAL

MOONTLIKE PUNT           30     22    25      25     38        20       20        180

NASIENER

SN

HN

IM/EM

              Hierdie memorandum/nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                2                          DBE/November 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasienriglyne
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE WAAR DIT GEEN IMPAK OP DIE
ANTWOORD SAL HÊ NIE.
VRAAG 1                                   Lêernaam:1Metal                                Totaal V1: 30

                                                                       Maksimum            Kandidaat
 No                                   Kriteria
                                                                         Punt                Punt
1.1.1   Eerste bladsy: 'Precious Metals'                                             2
        • Font na 'Verdana' verander                                  1
        • 'Strikethrough'-effek verwyder                              1
1.1.2   Prent                                                                        1
        • Eerste prent omgedraai, teks lees van links na regs         1
1.1.3   Prent                                                                        2
        • Hoogte en breedte op presies 5 cm x 5 cm gestel (of
           4.57 x 5 of 5 x 5.47 as 'aspect ratio' steeds geselekteer
           is)                                                        1
        • 'Aspect ratio' nie geselekteer nie (as 5cm x 5cm ken punt
           toe)                                                       1
1.1.4   Eerste bladsy                                                                1
        • Voorblad/sommige bladsye/alle bladsye in die middel
           ('center') vertikaal inlyngestel                           1
1.2     'Metal' styl                                                                 1
        • 'Coin' styl verander na 'Metal'                             1
1.3     Inhoudsopgawe                                                                2
        • Inhoudsopgawe opgedateer (sien opskrif 'Bullion')           1
        • Vier vlakke vertoon (sien 'Annexure A' opskrifte)           1
1.4     Hiperskakel                                                                  1
        • Hiperskakel van woord 'nuggets' verwyder                    1

        (Nota aan nasiener: Moet nie die punt toeken as die woord
        'nuggets' uitgevee is nie.)
1.5     Tabel                                                                        8
        • Ry 2 saamgevoeg  en teks gesentreer                        2
        • 'Palladium'-vorm met 'Gold, Accent, Lighter 60%' of '80%'
           gevul (OF een skakering ligter (blou of goud))             1
        • Enige kolomraam na dubbellyn/dik lynraam verander           1
        • Formule-veld ingevoeg: =SUM(Above)                          1
        • Formule geformateer om komma skeidings karakter te
           vertoon 000,000,000 OF ###, ###, ### OF #,##0              1
        • Metale in tonne gemeet gesorteer                            1
        • In dalende volgorde  volgens getal                          1

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                3                         DBE/November 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasienriglyne
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

1.6     Indeksinskrywings                                                           1
        { XE "PreciousMetal: Silver" } { XE "Precious
        Metals:Silver" }
        •   'silver' gemerk as sub-inskrywing vir die gemerkte        1
            indeksinskrywing 'Precious Metals' 
1.7     Spelling van 'totaling'                                                     1
        • Spelling van die woord 'totaling' reggemaak 'totalling'    1
1.8     Vind en vervang: Woord 'platinum'                                           4
        • Vervang met  simbool  OF en letters 'Pt' (OF 'pt' OF      1
           '')                                                     1
        • Simbool , spasie EN 'Pt' korrek                           1
        • 7 verskynings van 'platinum' in kleinletters is vervang    1
1.9     Outomatiese nommering                                                       5
        • Outomatiese nommering (1., 2., 3.) op subopskrif 'A
          question of value investing' toegepas                      1
        • 'Continue numbering' op tweede subopskrif toegepas
          (res van nommering outomaties aangepas)                    1
        • Posisie van nommer konsekwent teen kantlyn/op
          ongeveer 0                                                 1
        • Teksinkeping van subopskrif konsekwent gestel
          (op ongeveer 1.25 cm)                                      1
        • Teksinlynstelling van een of meer paragrawe is gejusteer
                                                                     1
1.10    Indeks                                                                      1
        • Indeks opgedateer ('commodity markets' verskyn in
           Indeks)                                                   1
        Totaal vir VRAAG 1                                                        [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                4                         DBE/November 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasienriglyne
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 2                                   Lêernaam:2Pall                       Totaal V2: 22
                                                                      Maksimum   Kandidaat
 No                                   Kriteria
                                                                        Punt        Punt
2.1     Bladsyraam/Watermerk                                                       4
        • Enige bladsyraam tot die dokument gevoeg                   1
        • 2PalMetal -prent ingevoeg                                  1
           as 'n uitgewaste watermerk                                1
        • Skaal van watermerk/prent is op 150% gestel                1
2.2     Boekmerk                                                                   2
        • 'History of Palladium' skakel na 'History'-boekmerk        1
        • Boekmerk 'Applications' verwyder                           1

        (Nota aan nasiener: Moet nie die tweede punt toeken as die
        teks uitgevee is nie.)
2.3     Teksblokkie en uitroepvorm                                                 4
        • Teksblokkie verander na enige uitroepvorm                  1
        • Teks in vorm/teksblokkielees van onder na bo               1
        • Alle teks is duidelik sigbaar                              1
        • Posisie van vorm/teksblokkie vasgemaak op bladsy           1

        (Nota aan nasiener: 'Move object with text box' moet nie
        geselekteer wees nie om vierde punt toe te ken.)
2.4     Byskrif                                                                    3
        • Byskrif-etiket 'Picture' gebruik (nie teks ingetik nie)    1
        • Byskrif met byskrifteks bygevoeg  ('Beautiful rings')      1
        • Byskrif bo prent geplaas                                   1
2.5     Vormkontroles                                                              6
        • Bladsybreuk/Seksiebreuk (Next page)/'Page break
           before' voor 'Quiz' ingevoeg                              1
        • 'Full Name'-teksvormveld maksimum lengte op 12             1
        • 'Full Name'-teksvormveld formaat op 'First capital'        1
        • Enige merkblokkievormveld ingevoeg                         1
        • Enige aftrekvormveld ingevoeg                              1
        • Opsie waardes gestel op Russia, South Africa, Ethiopia
           (aanvaar as slegs sekere opsies ingevoeg is)              1
2.6     Figuurtabel ('Table of figures') (Gebruik Alt+F9 om te                     3
        merk)
        • Enige outomatiese figuurtabel ingevoeg                     1
        • 'Simple' formaat vir figuurtabel gebruik  (sinkas, in      1
           vetdruk)
        • Bladsynommers vertoon nie in figuurtabel nie               1
        Totaal vir VRAAG 2                                                        [22]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                5                         DBE/November 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasienriglyne
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 3                                 Lêernaam:3Platinum                            Totaal V3: 25

•     Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
•     Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend
      van die kandidaat se respons.)
•     Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit
      te kom.
•     Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
•     Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die
      bestaande data gemaak.

                                                                      Maksimum         Kandidaat
    No                               Kriteria
                                                                        Punt             Punt
Platinum/Sheet1-werkblad
3.1       Hernoem werkblad                                                       1
          • 'Sheet1' hernoem na 'Platinum'                           1
3.2       Sel A1:E1:                                                             3
          • Sel A1:E1saamgevoeg,                                     1
          • Fontgrootte is 16                                        1
          • Enige gradiëntvul toegepas op sel A1:E1
             (nie normale vul)                                       1
3.3       Sel E2:                                                                1
          • Kommentaar van sel E2 verwyder                           1
3.4       Sel B6:                                                                1
          =SUM(B3:B5) (aanvaar slegs as funksie gebruik is)          1
3.5       Sel E3:                                                                4
          =(D3-B3)/B3*100
          • Korrekte selle: D3-B3 OF B3-D3                           1
          • Korrekte gebruik van hakies                              1
          • Deel: /B3 OF D3 verwant aan eerste kolpunt               1
          • *100  (aanvaar formatering as persentasie)               1
3.6       Kondisionele formatering: Sel B8:D11                                   5
          • Kondisionele formatering op sel B8:D11 toegepas          1
          • 'Top/Bottom'-reël  gestel op 40  %  (of waardes        3
            wat in top 4 val)
          • Enige raam toegepas                                      1

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                6                         DBE/November 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasienriglyne
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

3.7     Grafiek                                                                   5
        • Data-seleksie vermeerder na sel A3:D5                      1
        • Data vir 'South Africa' gevul met 3Platinum-prent          1
        • Enige stapel-effek toegepas                                1
        • Verklaring ('Legend') na onder geskuif                     1
        • Vertikale as vertoon jare (2014,2015 en 2016)              1
Qual_Kwal-werkblad
3.8     Sel D10: (Kontroleer vir boublokke)                                       5
        =LEFT(B1,TRUNC(B10/550))

        OF
        =LEFT(B1,INT(B10/550))

        OF
        =LEFT(B1,ROUNDDOWN((B10/550),0))

        OF
        =RIGHT(B1,TRUNC(B10/550))

        OF
        =MID(B1,1,(TRUNC(B10/550)))

        OF
        =IF(B10/550>=5,"*****",IF(B10/550>=4,"****",
        IF(B10/550>=3,"***",IF(B10/550>=2,"**","*"))))

        •   Funksie(s) korrek gebruik                                1
        •   Gebruik die gewig  om die korrekte aantal sterre te      1
            bepaal                                                   1
        •   Onttrek die regte aantal sterre vir alle moontlikhede    1
        •   Vertoon sterre vir alle moontlikhede                     1

        (Notas aan nasiener:
        • Aanvaar enige variasie van die geneste-IF of LOOKUP-
           funksies. (Nested IF  deel/waardes, voorwaardes
           , uitkomste )
        • Kontroleer vir boublokke.)
        Totaal vir VRAAG 3                                                      [25]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                7                       DBE/November 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasienriglyne
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 4                          Lêernaam:4Jewel_Juweel                            Totaal V4: 25
• Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
• Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die
  kandidaat se respons.)
• Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.
• Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
• Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande
  data gemaak.
                                                                     Maksimum        Kandidaat
 No                                  Kriteria
                                                                       Punt            Punt
Jewel_Juweel-werkblad
4.1     Ry 3: Formatering                                                       1
        • Enige teks omgevou                                       1
4.2     Sel A5:                                                                 4
        =CONCATENATE(MID(C5,2,3),B5)
        OF
        =MID(C5,2,3)&B5
        •   CONCATENATE-funksie OF &                               1
        •   MID(C5,2,3) OF gepaste argumente                      2
        •   B5                                                     1
4.3     Sel D5:(Kontroleer vir boublokke)                                       5
        =VLOOKUP(C5,Qual_Kwal!$A$1:$E$6,
        RANDBETWEEN(1,4)+1)
        OF
        =VLOOKUP(C5,Qual_Kwal!$A$3:$E$6,
        RANDBETWEEN(1,4)+1)
        OF
        =VLOOKUP(C5,Qual_Kwal!$A$3:$E$6,(RAND()*
        3+1)+1)
        OF
        =VLOOKUP(C5,Qual_Kwal!$A$1: $E$6,
        RANDBETWEEN(2,5))
        •   Opsoekwaarde: C5                                       1
        •   Tabelskikking: Qual_Kwal!A1:E6 OF
            Qual_Kwal!$A$1:$E$6 (A3:E6 kan gebruik word)           1
        •   Kolomindeksnommer OF
            RAND() OF RANDBETWEEN                                  1
        •   Boonste grens (2) OF (1)+1                             1
        •   Onderste grens (5) OF (4)+1                            1

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                8                       DBE/November 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasienriglyne
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

4.4     Sel F4:                                                                 6
        =IF(C4="Silver",IF(H4<>"","*",""),"")

        OF
        =IF(C4="Silver",IF(H4="","","*"),"")

        OF
        =IF(AND(C4="Silver",H4<>""),"*","")

        OF
        =IF(C4="Silver",IF(LEN(H4)>0,"*",""),"")

        OF
        =IF(AND(C4="Silver",H4>0),"*","")

        •   Kriteria 1: Toets of die edelmetaal silwer is:
            C4="Silver" 
        •   Kriteria 2: Toets of 'n waarde in kolom H verskyn:      1
            H4<>"" OF kolom I:H4<>"" 
        •   Korrekte afvoer (''") as metaal nie silwer is nie      1
        •   Korrekte afvoer ('''') as metaal silwer is en geen      1
            waarde verskyn in kolom H OF kolom I 
        •   Korrekte afvoer ('*') as metaal silwer is EN waarde     1
            verskyn in kolom H OF kolom I 
        •   Funksie afgekopieer na ander selle (na meer as 2        1
            selle)                                                 1
        (Notas aan nasiener:
        • Aanvaar enige geldige toets vir leë sel insluitend
           COUNTBLANK(H4) enLEN(H4)=0.
        • Aanvaar enige ander korrekte toetse as die korrekte
           dienooreenkomstige afvoer vertoon word.)

4.5     Sel M6:                                                                 4
        =SUMIF(B4:B53,"*ring*",J4:J53)
        OF
        =SUMIF(B4:B53,"Ring",J4:J53)+SUMIF(B4:B53,
        "Earrings",J4:J53)
        OF
        =SUMIFS(J4:J53,B4:B53,"*ring*")

        •   SUMIF/SUMIFS-funksie                                   1
        •   Kriteriareeks: B4:B53                                  1
        •   Kriteria: "*ring*", OR "Ring" AND "Earrings"           1
        •   Somreeks: J4:J53                                       1

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                9                       DBE/November 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasienriglyne
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

4.6     Sel M7:                                                                 3
        =COUNTIF(C4:C53,"Gold")

        •   COUNTIF-funksie                                        1
        •   Reeks: C4:C53                                          1
        •   Kriteria: "Gold"                                       1
4.7     Sel M8:                                                                 2
        =COUNTA(H4:H53)

        OF
        =COUNT(E4:E53)-COUNTBLANK(H4:H53)

        OF
        =COUNTA(B4:B53)-COUNTBLANK(H4:H53)

        OF
        =COUNTIF(H4:H53,"*")

        •   Korrekte funksie                                       1
        •   Korrekte reeks (aanvaar kolom I)                       1

        (Nota aan nasiener: As COUNTA(reeks)-
        COUNTBLANK(reeks) struktuur gebruik is, aanvaar
        kolomme (B,C,D,E,G,J) as korrekte reeks vir COUNTA en
        kolomme (H of I) as korrekte reeks vir COUNTBLANK.)

        Totaal vir VRAAG 4                                                    [25]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                10                      DBE/November 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasienriglyne
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 5                                    Lêernaam: 5Inves                         Totaal V5: 38

                                                                    Maksimum          Kandidaat
 No                                  Kriteria
                                                                      Punt              Punt
Tabel: tbJewellery
5.1.1   Veld: Metal                                                             1
        • Veldgrootte gestel op 33                                 1
5.1.2   Veld: Stones                                                            1
        • Formaat verander na Yes/No OF Lookup                     1
5.1.3   Veld: Grams                                                             5
        • 'Required'-kenmerk op 'Yes' gestel                       1
        • Valideringsreël: >10 and <=80                          3
           OF Between 11 and 80
        • Toepaslike valideringsteks ingevoeg wat verwys na
           korrekte reeks (meer as 10 en minder of gelyk aan 80)
                                                                   1
5.1.4   Veld: JewelleryType                                                     3
        • 'Watch'-opsie vertoon nie                                1
        • 'Bangle'-opsie vertoon                                   1
        • In tweede posisie                                        1
5.1.5   Veld: JewelleryId                                                       4
        • Toevoermasker: LLLA09
                    LLL                                            1
                    A                                              1
                    0                                              1
                    9                                              1
5.1.6   Veld: ValuationDate                                                     2
        Verstekwaarde: DATE()+60
        OF #2016-10-19# + 60
        OF NOW()+60
        OF #2016-12-18#

        DATE() OF NOW() OF Werklike datum                          1
        • + 60                                                     1

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                11                      DBE/November 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasienriglyne
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

Vorm: frm5_2
5.2     •   Etiket bygevoeg en eksamennommer in vormboskrif        1           5
                                                                   1
        •   'Combo box' of 'list box' bygevoeg                     1
        •   'Combo box' gebaseer op tb5_2                          1
            en gekoppel aan InvestmentTerm-veld                    1
            (Row Source:tb5_2 OF Select[tb5_2].
            [InvestmentTerm] FROM tb5_2 OF "Long"; "Medium";
            "Short" EN
            Row Source Type: Table/Query OF Value List)
Navraag: qry5_3
5.3     •   InvestorCountry: Total: Group By                       1           3
        •   Kriteria: 'United States'  (of                         1
            korrekte variasies)
        •   NumberOfCoins:Total: Sum                               1

Navraag: qry5_4
5.4     •   Velde vertoon: InvestorName, InvestorSurname,                       8
            InvestmentDate en/of nuwe veld (CheckMatch)            1
        •   Kriteria InvestmentDate: >= #1975-01-01#  OF           1
            >#1974-12-31#
            AND                                                    1
            <=#1989-12-31#  OF<#1990-01-01#                        1
            OF Between #1975-01-01# AND #1989-12-31#
            OF Year([InvestmentDate]): Between 1975 and 1989
        •   Berekende veld: CheckMatch:                            1
            [InvestorCountry]  =  [InvestorOrigin]               3
            OF CheckMatch: IIF() ([InvestorCountry]=
            [InvestorOrigin](),"True","False")
        (Nota aan nasiener: 50 rekords verwag.)
Verslag: rpt5_5
5.5     •   Groepering verander na InvestmentTerm-veld             1           6
        •   Veld InvestmentTerm vertoon in groepboskrif/-
            onderskrif                                             1
        •   Funksie ingevoeg in InvestorCountry-groeponderskrif
            of groepboskrif                                        1
        •   =COUNT  ([InvestorSurname])  of enige ander veld      2
            OF Count(*)
        •   Geskikte etiket (moet na aantal beleggers verwys)      1

        Totaal vir VRAAG 5                                                     [38]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                12                       DBE/November 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasienriglyne
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 6                                 Lêernaam: 6Rhodium                            Totaal V6: 20
•     Die vraag moet vanaf die HTML-kode gemerk word.
•     Numeriese-attribuutwaardes hoef nie in aanhalingstekens te wees nie.
•     'n Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as een of meer sluitingsmerkers uitgelaat word.

                                                                       Maksimum         Kandidaat
    No                               Kriteria
                                                                         Punt             Punt
6.1       Opskrif, inlynstelling en fontkleur                                     3
          <h1 align="center"><font color="red">Rhodium
          Investment: The Rarest of Precious Metals</font></h1>

          •   'Rhodium Investment: The Rarest of Precious Metals'
              verskyn as 'heading 1'                                1
          •   Inlynstelling: center                                 1
          •   Fontkleur: red                                        1

          (Nota aan nasiener: Aanvaar as font veranderinge met 'n
          paragraafmerker geïmplementeer is.)
6.2       Horisontale lyn                                                         2
          <hr width="90%"/>
          •   Horisontale lyn bygevoeg                              1
          •   Lynbreedte op 90% gestel                              1
6.3       Agtergrond prent                                                        2
          <body background="6Rh.jpg">

          •   background="6Rh.jpg"korrek ingevoeg                   1
          •   In 'body'-merker                                      1
6.4       Ongeordende lys en lynbreuk                                             3
          <ul type="square">
          <li>Diesel catalytic converters</li>
          <br/>
          <li>Non-diesel catalytic converters</li>
          </ul>
          •   Kolpuntlys ingevoeg                                   1
          •   Kolpunttipe: square                                   1
          •   Lynbreuk tussen kolpunte ingevoeg (nie paragraaf
              nie)                                                  1

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                13                       DBE/November 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasienriglyne
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

6.5     Prent: hoogte, breedte en raam                                           3
        <img src="6RMine.jpg" height="100" width="200"
        border="5">
        •   Hoogte = 100                                           1
        •   Breedte = 200                                          1
        •   Raam = 5                                               1
6.6     Formatering: Vetdruk en kursief                                          2
        <b><i>South Africa</i></b> OF
        <i><b>South Africa</b></i>

        •   Vetdruk op 'South Africa' toegepas                     1
        •   Kursief op 'South Africa' toegepas                     1
6.7     Skakel                                                                   2
        <a href="www.ResourceInvestor.com">
        www.ResourceInvestor.com</a>

        •   Skakelteks 'www.ResourceInvestor.com' ingevoeg OF
            'http://www.ResourceInvestor.com'                      1
        •   Skakel 'href' korrek ingevoeg                          1

        (Nota aan nasiener: Die skakel sal korrek werk as die
        webblaaier oopmaak en die adres in die adresbalk
        vertoon. Geen Internettoegang word benodig nie.)
6.8     Tabel: Selspasiëring en kolomstrekking                                   3
        <table align="center" border="3" cellspacing = "10">
         <tr> <td colspan ="3">Rhodium Prices</td></tr>
         <tr> <th>Metal</th>
               <th>Year</th>
               <th>Price</th></tr>
         <tr> <td>Rhodium</td>
               <td>2014</td>
               <td>R1 235</td></tr>
        </table>

        •   'Cellspacing' = 10                                     1
        •   Eerste ry: 'colspan' = 3 (vertoon as 'n                1
            saamgevoegde sel)
        •   Teks vertoon in die eerste ry ('Rhodium Prices')       1
        Sluitingsmerker/s of driehoekige hakies uitgelaat           -1
        Totaal vir VRAAG 6                                                     [20]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                14                      DBE/November 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasienriglyne
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 7                                                      Totaal V7: 20
   Lêername:7Data, 7DataImp, 7Gem_Edel, 7GemMerge, 7DOB, 7Answ_Antw

                                                                    Maksimum          Kandidaat
 No                                  Kriteria
                                                                      Punt              Punt
7Data
7.1.1   Drukarea                                                                1
        • Druk-area gestel                                         1
7.1.2   Datavalidering: G2:G101                                                 2
        • Toegelaat: Heelgetalle                                   1
        • Data groter as of gelyk aan 0                            1
7DataImp
7.2     Data ingevoer                                                           3
        • Alle data (100 rekords) ingevoer  in Clients-tabel in    1
           databasis
        • Kolom-opskrifte van werkblad gebruik as veldname         1
        • Tabel as Clients genoem                                  1
7Gem_Edel/7GemMerge
7.3.1   Veranderingspore                                                        1
        • Alle veranderingspore aanvaar  ('Birthstone Chart        1
           vertoon as 16 pt en vetdruk)
7.3.2   Voetnota                                                                1
        • Eindnota omgeskakel na voetnota                          1

        (Nota aan nasiener: Geen punte sal toegeken word as 'n
        voetnota by die bestaande voetnota gevoeg is nie.)
7.3.3   Paragraafspasiëring                                                     1
        • Spasiëring ná gestel op 3 pt                             1
7.3.4   Tabelstopinstelling: <<Birthstone_GeboorteSteen>>                       2
        • Enige gidstabelstop gestel                               1
        • Op 8 cm                                                  1
7.3.5   Possamevoeging ('Mail merge')                                           2
        • Teks '<InvestorName_BeleggerNaam>' vervang met
          die <<InvestorName_BeleggerNaam>>-veld                   1
        • Databron: 'Month'-kriteria op 10 gestel                  1
7GemMerge
7.3.6   Possamevoeging voltooi                                                  1
        • Possamevoeging voltooi  (sien briewe in                  1
          7GemMerge)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                15                        DBE/November 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasienriglyne
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

•   Aanvaar enige metode wat die korrekte antwoord sal bepaal.
•   Ken twee punte toe vir slegs die korrekte antwoord.
•   As niks in 7Answ_7Antw verskyn nie of die antwoord is verkeerd, kontroleer
    7Coin_Munt vir die metode/antwoord.

7Answ_Antw, 7Coin_Munt
7.4.1   Hoeveel beleggers het munte in enige dollar-geldeenheid                   2
        gekoop?
        • 77                                                         1

        Metode:                                                      1
        • Filter op CoinFaceValue: Kriteria: Bevat '$'
        • OF Filter op CoinCurrency: Kriteria:bevat 'Dollar'
        • =COUNTIF(M2:M101,"*Dollar*")
        • Sorteer en tel
7.4.2   Hoeveel langtermynbeleggers het 'n begindatum in                          2
        September?
        • 3                                                          1

        Metode:                                                      1
        • Filter op InvestmentTerm: 'Long' EN Filter op
          StartDate: Datums in periode: 'September'
        • OF voeg =MONTH(E2) in 'n ekstra kolom – in die
          geval gedoen in kolom P en gebruik funksie
          =COUNTIFS(D2:D101,"Long",P2:P101,"9")
7.4.3   Wat is die naam van die gewildste munt wat verskyn?                       2
        • Maple Leaf OF Eagle                                        1

        Metode:                                                      1
        • 7 COUNTIF/SUMIF vir elke muntnaam
          e.g.=COUNTIF(J2:J101,"Maple Leaf")
        • Sorteer eers die data volgens muntnaam ('coin
          name'), en gebruik dan die SUBTOTAL-funksie om 'n
          subtotaal vir elke munt naam te kry
        • 'Pivot table'
        • Gebruik 'outline' en kry subtotaal op CoinName
        Totaal vir VRAAG 7                                                      [20]
                                                             TOTAAL             180

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Computer Application Technology P1 Nov 2016 Memo Eng Backup](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2016-memo-eng-backup/cf150881-0fe7-4a1c-b832-22729d7b3d99) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Computer Application Technology P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2016-memo-eng/c48002a4-cbe6-4755-ac3b-caa2ebf9663c) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Gr12 CATN P1 S16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p1-s16-memo-eng/999cfe79-26cb-4e2f-a155-caf3f7f7ae70) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Computer Application Technology P1 May June 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-may-june-2016-memo-eng/fb474999-ae1e-4cfe-b1bd-c4aac95bb1b8) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng
- [CAT P1 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-feb-march-2016-memo-afr/d4ce7e0c-1a86-4a4f-8d1c-e16ade0bc386) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Computer Application Technology P1 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2020-memo-eng/29afe53d-081b-47cd-88fe-246bb4374530) — Computer Applications Technology · Memo · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
