# Computer Applications Technology Grade 12 P1 2019 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2019-memo-afr/4a07e78a-9b1c-44e8-a466-b6c73c8cac4b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P1 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2019-memo-afr/4a07e78a-9b1c-44e8-a466-b6c73c8cac4b)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1

                                     NOVEMBER 2019

                                     NASIENRIGLYNE

PUNTE: 180

SENTRUM-                                                 FINALE PUNT
NOMMER

EKSAMEN-
NOMMER

VRAAG                   1        2       3       4       5        6     7      TOTAAL

MOONTLIKE PUNT          27      23       24      26      40      20    20         180

NASIENER

SN

HN

IM/EM

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

                                        DBE Stempel

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1             2                           DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE WAAR DIT GEEN IMPAK OP DIE
ANTWOORD SAL HÊ NIE.
VRAAG 1                                  Lêernaam: 1Mahal                          Totaal V1: 27

                                                                     Maksimum           Kandidaat
 No                                Kriteria
                                                                       Punt               Punt
1.1.1   Teksbuitelyn                                                              3
        • Enige rooi teksbuitelyn gestel                            1
        • Breedte: 1.5 pt                                           1
        • Op 'A Marvel' toegepas                                    1
1.1.2   Prentskaal ('Picture scale')                                              2
        • Hoogte op 60% gestel  (4.73 cm OF 4.74 cm)                1
        • Breedte op 40% gestel  (6.23 cm)                          1
1.1.3   Vertikale bladsyinlynstelling: Eerste bladsy                              1
        • Vertikale bladsyinlynstelling op 'centre' gestel          1
1.2     Inhoudsopgawe (Onder opskrif ‘Table of Contents’)                         1
        • Enige outomatiese inhoudsopgawe ingevoeg  (ignoreer       1
           as die teks 'Contents' OF 'Table of Contents' twee keer
           verskyn)
1.3     Styl verander: Heading 1                                                  4
        • Enige kolpunt by opskrif gevoeg                           1
        • Korrekte kolpunt                                         1
        • Linkerinkeping op 0 gestel  (merk van Reveal              1
           Formatting)
        • Alle voorkomste van 'Heading 1'-styl opgedateer           1
           (7 voorkomste)
1.4     Vergrote hoofletter ('Drop cap')                                          2
        • Vergrote hoofletter opsie toegepas op 'W' van 'What'      1
        • Verskyn oor 4 lyne  (ken tweede punt toe as soos          1
           voorbeeld lyk)
1.5     Hiperskakel ('Agra')                                                      1
        • Hiperskakel skakel na 1Town- OF 1town-lêer                1

1.6     Voetnootteks                                                              1
        • Teks 'Indian poet' by oorspronklike voetnoot gevoeg       1
          (moenie punt toeken as * verander is nie)
1.7     Paginering opsies ('Over 20 000 people …')                                1
        • 'Keep lines together' geselekteer                         1

                                          DBE Stempel

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1           3                           DBE/November 2019
                                   NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

1.8     Indeks-subinskrywing ('Taj Mahal Garden')                               2
        • Subinskrywing bygevoeg by 'Paradise Garden'  (2         1
           inskrywings verskyn as Show/Hide aangeskakel is {XE
           "Paradise Garden:Multiples of 4"}{XE "Paradise Garden
           Timurid Style"})
        • 'Multiples of 4' as teks by subinskrywing gevoeg        1
1.9     Vorm en teksblokkie ('Photos of Taj Mahal')                             5
        • Linkerpyl-vorm bygevoeg                                 1
        • Vul van vorm verwyder/wit                               1
        • Teks 'Splendid workmanship' bygevoeg                    1
        • Buitelyn van teksblokkie verwyder/omvou toegepas        1
        • Vorm en teksblokkie/teks verskyn soortgelyk aan die
           skermkopie                                             1
1.10    Weggesteekte teks (‘font effect’)                                       1
        • Teks 'Adapted from https://www.holidify.com/'
          weggesteek  (aan die einde van die dokument)            1
          (skakel Show/Hide-instelling aan om te merk)
1.11    Bladsyonderskrif ('Page footer')                                        3
        • Seksiebreuk/'Next Page' (breuk) op die tweede laaste
           bladsy ingevoeg                                        1
        • Teks 'Taj Mahal' verskyn in bladsyonderskrif            1
        • Teks verskyn slegs op laaste bladsy                     1
        Totaal vir VRAAG 1                                                     [27]

                                        DBE Stempel

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1           4                           DBE/November 2019
                                   NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

     Hierdie bladsy is leeg om akkurate nasien te fasiliteer vir die bladsye om in
                      boekievorm langs mekaar gedruk te word.

                                        DBE Stempel

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 Rekenaartoepassingstegnologie/V1               5                        DBE/November 2019
                                        NSS – Nasienriglyne
                      EKSAMEN-
                      NOMMER

 VRAAG 2                                   Lêernaam: 2Visit                     Totaal V2: 23
                                                                       Maksimum   Kandidaat
 No                                 Kriteria
                                                                         Punt        Punt
2.1    Lynspasiëring                                                             1
       • Lynspasiëring op 'Double' OF op 2 gestel                 1
2.2    Woordafkapping ('Hyphenation')                                            1
       • Outomatiese woordafkapping toegepas                      1
2.3    Bladsynommering                                                           1
       • Nommeringstyl na enige 'Accent Bar' verander             1
2.4    Kruisverwysing                                                            2
       • Kruisverwysing vervang teks 'crowds'  (Alt+F9            1
          {REF_Ref…….. \h})
       • Beweeg na opskrif 'Tourist influx at Taj Mahal'          1
2.5    Bron – 'Corporate author' ('Visit Wonderful India')                       2
       • 'India Tourism' by bron gevoeg  (op enige plek)          1
       • As 'Corporate author'                                    1
2.6    Verander sitaat ('citation')                                              1
       • Sitaatbladsye '43-49' ingevoeg  (pp. 43-49)              1
2.7    Tabel                                                                     4
       • Eerste ry saamgevoeg                                     1
       • Pas oor bladsy  ('preferred width' 100%)                 1
       • Enige buiteraam bygevoeg                                 1
       • Dik-dun ('Thick-thin') buiteraam bygevoeg                1
2.8    Veelvlak('Multi-level')-lys                                               5
       • Eerste vlak nommer op 1) gestel                          1
       • Tweede nommer op a) gestel                               1
         o Inlynstelling van tweede vlak op 0.7 cm gestel         1
         o Teksinkeping van tweede vlak op 1.5 cm gestel          1
       • Veelvlaklys korrek toegepas                              1

2.9    Grafiek                                                                   4
       • Enige grafiek ingevoeg op die laaste bladsy              1
       • Sirkelgrafiek  ingevoeg                                  1
       • Data van 2Time gebruik                                   1
       • Grafiektitel verskyn: 'Time spent at (the) Taj Mahal'    1
2.10   Bladsykleur/-agtergrond                                                   2
       • Bladsykleur verander  (nie liggeel nie)                  1
       • Prent 2Back gebruik  (moenie tweede punt toeken as       1
          'n watermerk ingevoeg is nie)
       Totaal vir VRAAG 2                                                       [23]

                                               DBE Stempel

 Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               6                        DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

VRAAG 3                                  Lêernaam: 3Stats                          Totaal V3: 24
• Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
• Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die
  kandidaat se respons).
• Kandidaat mag verskeie formules, selle of 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.
• Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
• Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande
  data gemaak.
                                                                    Maksimum           Kandidaat
 No                                Kriteria
                                                                      Punt               Punt
Foreign-werkblad
3.1     Sel A1:I3:                                                              2
        • Korrekte selle saamgevoeg  (moenie die punt             1
           toeken as die opskrif gesentreer is nie)
        • Fontgrootte na 26 gestel                                1
3.2     Foreign-oortjie kleur:                                                  1
        • Oortjie kleur na enige pers verander                    1
3.3     Sel B17 (Verwagte antwoord: R 9 397 276):                               2
        • =C17/5                                                  1
        • Rand-geldeenheid/Accounting/Custom (ZAR) formaat
           toegepas                                               1
3.4     Sel C74 (Verwagte antwoord: ₹ 10 030 329 040):                          1
        =SUM(C9,C15,C33,C42,C52,C63,C73)
        • Sel C52 bygevoeg enige plek in die formule              1
3.5     Sel D8 (Verwagte antwoord: 1 118 983):                                  2
        =D9-D7
        OF
        E8-(E8*G8/100)
        •   Korrekte selle gebruik (D9,D7 OF E8, G8)              1
        •   Korrek uitgewerk                                      1
3.6     Voorwaardelike formatering: Sel H17:H32                                 5
        • Voorwaardelike formatering op sel H17:H32
          toegepas                                                1
        • Formule: =H17  > G17  OF H17:H32>G17:G32               2
          (ignoreer die posisie van die absolute selverwysing)
        • Absolute selverwysing slegs op kolom toegepas OF
          verwyder  (=$H17>$G17 OF                                1
          $H17:$H32>$G17:$G32 OF =H17>G17
        • Selle geformateer na groen font                         1

                                              DBE Stempel

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1            7                           DBE/November 2019
                                    NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

3.7     Sel I7: (KONTROLEER VIR BOUBLOKKE)                                      5
        =IF(E7>D7,IF(F7>E7,"Regular","Strong"),"Strong")
        OF
        =IF(D7>E7,"Strong",IF(E7>F7,"Strong","Regular"))
        OF
        =IF(D7<E7,IF(E7<F7,"Regular","Strong"),"Strong")
        OF
        =IF(D7>E7,"Strong",IF(E7<F7,"Regular","Strong"))
        OF
        =IF(G7>0,IF(H7>0,"Regular","Strong"),"Strong")
        OF
        =IF(G7<=0,"Strong",IF(H7<=0,"Strong","Regular"))
        OF
        =IF((E7-D7)<0,"Strong",IF((F7-E7)<0,"Strong",
        "Regular"))
         Aanvaar
        =IF(AND(E7>D7,F7>E7),"Regular","Strong")
        OF
        =IF(AND(D7<E7,E7<F7),"Regular","Strong")
        OF
        =IF(AND(G7>0,H7>0),"Regular","Strong")
        OF
        =IFS(AND(G7>0,H7>0),"Regular",OR(G7<0,
        H7<0),"Strong")
        •   Kriteria 1: Kontroleer vir toename van 2016 na 2017    1
        •   Kriteria 2: Kontroleer vir toename van 2017 na 2018    1
        •   Afvoer 1: "Regular"  as albei kondisies waar is       2
        •   Afvoer 2: "Strong" vir enige ander kombinasies         1

Country-werkblad
3.8     Grafiek                                                                 6
        • 2017-reeks verwyder                                      1
        • Kleiner gidslyne na deursigtigheid van 60% geformateer
                                                                   1
        • 'Series 1' na 2016 verander                              1
        • 2018-reeks gevul  met 3Taj-prent  en gestapel          3

        Totaal vir VRAAG 3                                                     [24]

                                          DBE Stempel

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1           8                            DBE/November 2019
                                   NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

VRAAG 4                            Lêernaam: 4Tourists                            Totaal V4: 26
• Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
• Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die
  kandidaat se respons).
• Kandidaat mag verskeie formules, selle of 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.
• Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
• Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande
  data gemaak.
                                                                   Maksimum         Kandidaat
 No                            Kriteria
                                                                      Punt            Punt
Info-werkblad
4.1     Ry 6: Woordomvou ('Wrap text')                                        1
        • Kolomopskrifte omgevou                                 1
4.2     Sel E2 (Verwagte antwoord: 21):                                       2
        =MAX(F7:F206) OF LARGE(F7:F206,1)
        • MAX-funksie OF LARGE( ,1) in sel E2 gevoeg             1
        • Reeks: F7:F206                                         1
4.3     Sel E3 (Verwagte antwoord: 193):                                      2
        =COUNTA(J7:J206)
        • COUNTA-funksie in sel E3 gevoeg                        1
        • Reeks: J7:J206                                         1
4.4     Sel E4 (Verwagte antwoord: 2 971 918.00):                             4
        =SUMIF(K7:K206,"2",L7:L206)
        OF
        =SUMIFS(L7:L206,K7:K206,"2")
        • SUMIF/S-funksie in sel E4 gevoeg                       1
        • Kriteriareeks: K7:K206                                 1
        • Kriteria: “2”  (aanvaar sonder "")                     1
        • Somreeks: L7:L206                                      1
4.5     Sel E5 (Verwagte antwoord: 3):                                        5
        =COUNTIFS(D7:D206,"Spain",M7:M206,"Yes")
        OF
        =COUNTIFS(M7:M206,"Yes",D7:D2016,"Spain")
        • COUNTIFS-funksie in sel E5 gevoeg                      1
        • Kriteriareeks 1: D7:D206                               1
        • Kriteria 1: "Spain"                                    1
        • Kriteriareeks 2: M7:M206                               1
        • Kriteria 2: "Yes"                                      1

                                        DBE Stempel

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1            9                       DBE/November 2019
                                    NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

4.6     Sel I7:                                                           2
        =HOUR(H7-G7)
        Aanvaar
        =HOUR(H7)-HOUR(G7)

        •   HOUR-funksie vir albei waardes gebruik (G7,H7)     1
        •   Korrek afgetrek                                    1
4.7     Sel L7:                                                           5
        =VLOOKUP(D7,Countries!$A$3:$C$65,K7)*F7

        OF
        =(IF(K7=2,VLOOKUP(D7,Countries!$A$3:$C$65,2),
        VLOOKUP(D7,Countries!$A$2:$C$65,3)*F7

        OF
        =VLOOKUP(D7,Countries!$A$3:$C$65,IF(K7=2,2,3))
        *F7

        •   Opsoekwaarde: D7                                   1
        •   Tabelskikking: Countries!$A$3:$C$65  OF            1
            Countries!$A$2:$C$65
        •   Absolute selverwysing (aanvaar ook op ry)          1
        •   Kolom teruggestuur: K7  (OF IF(K7=2…))             1
        •   * F7                                               1
4.8     Sel N7:                                                           5
        =DATE(YEAR(E7),MONTH(E7)-3,DAY(E7))

        OF
        =EDATE(E7,-3)

        •   MONTH-funksie  en DAY-funksie  (ken 2 punte toe   2
            vir EDATE)
        •   Korrekte selverwysing op MONTH en DAY(E7)          1
        •   Trek af                                            1
        •   3 maande                                           1
        Totaal vir VRAAG 4                                               [26]

                                         DBE Stempel

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1             10                       DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

VRAAG 5                                Lêernaam: 5Survey                   Totaal V5: 40
                                                                  Maksimum    Kandidaat
 No                                Kriteria
                                                                    Punt         Punt
Tabel: tblInfo
5.1.1   Veld: SurveyNo                                                       1
        • Primêre sleutel op SurveyNo-veld gestel                1
5.1.2   Veld: Name                                                           1
        • Geskuif ná Surname-veld                                1
5.1.3   Veld: Code                                                           4
        Toevoermasker: >L0000C
        Alles hoofletters
        • >                                                      1
        Verpligte letter
        • L                                                      1
        4 verpligte syfers
        • 0000                                                   1
        Opsionele of verpligte karakter of spasie
        • C  OF &                                                1
5.1.4   Veld: DateIn                                                         2
        • Geskikte valideringsteks ingevoeg wat verwys na
           korrekte datums van 2017/12/31  tot 2019/10/10       2
           (moenie punte toeken as valideringsreël gekopieer is
           nie)
5.1.5   Veld: Days                                                           1
        • Volgorde van velde omgeruil [DateOut]-[DateIn]  OF     1
           Abs([DateIn]-[DateOut]) OF -([DateIn]-[DateOut])
5.1.6   Veld: WillReturn                                                     1
        • Formaat verander na 'True/False'                       1
Vorm: frm5_2
5.2     •   Eksamennommer en die oorspronklike data vertoon in                7
            die vormboskrif                                      1
        •   'Show DatePicker' gestel op 'Never' vir DateIn       1
        •   Veld ingevoeg                                        1
            o Kombinasielysie ingevoeg                           1
            o 'Control source': TravellerType-veld               1
            o 'Row source': tblOptions OF SELECT
                [tblOptions].[Options] FROM [tblOptions]         1
        •   Bladsyboskrif en bladsyonderskrif vertoon nie        1

                                              DBE Stempel

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1            11                       DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

Navraag: qry5_3
5.3     •   EstimateAmount-veld ingevoeg                        1           5
        •   Rating-kriteria 5                                   1
        •   'Total row' aangesit                                1
        •   EstimatedAmount: Total: AVG  en formaat verander    1
            na 'Currency' (2 desimale plekke)                   1
            OF 'Fixed' OF 'Standard'
        (Nota aan nasiener: 3 rekords verwag.)
Navraag: qry5_4
5.4     • Kriteria Code: S????0 OF S*0                                       5
          OF Like "S*" AND Like "*0"
          o     S                                               1
          o     * OF ????                                       1
          o     0                                               1
        • Kriteria Reaction
          o <>  "Unmoved"                                      2
               OF NOT "Unmoved" OF NOT “Unm*”
               OF "Amused" OR "Angry" OR "Excited" OR
               "Happy" OR "Sad"
               (as Reaction-kriteria op aparte lyne is, moet
               Code-kriteria vir alle lyne herhaal word)
        (Nota aan nasiener: 3 rekords verwag.)
Navraag: qry5_5
5.5     •   Vertoon Name, Surname en/of CodeLetter              1           7
        •   Gender-kriteria: "Female"  OF “F*”                  1
        •   Berekende veld: CodeLetter:                         1
            Left  ([Reaction],  1)  OF MID([Reaction],1,1)    3
            Reaction-veld verskyn slegs in berekende veld       1

        (Nota aan nasiener: 100 rekords verwag.)
Verslag: rpt5_6
5.6     •   EstimateAmount groepering verwyder                  1           6
        •   Funksie: =Sum (  [EstimateAmount] ) in             2
            TravellerType-groepvoetskrif                        1
        •   Geskikte etiket (moet na die funksie verwys)        1
        •   EstimateAmount-veld na kursief verander  (aanvaar   1
            ook in berekende veld)

        Totaal vir VRAAG 5                                                 [40]

                                          DBE Stempel

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              12                            DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne
                      EKSAMEN-
                      NOMMER

VRAAG 6                          Lêernaam: 6_1Wonder, 6_2Tourism                      Totaal V6: 20

•    Die vraag moet vanaf die HTML-kode gemerk word.
•    Numeriese attribuutwaardes hoef nie in aanhalingstekens te wees nie.

                                                                     Maksimum            Kandidaat
    No                             Kriteria
                                                                       Punt                Punt
6_1Wonder
6.1.1    Agtergrondkleur                                                          1
         <body bgcolor="beige">

         •   Agtergrondkleur na beige gestel                       1
6.1.2    Font                                                                     2
         <font size="50" face="Century">Agra</font>

         •   Fontgrootte op 50 gestel                              1
         •   Fonttipe op 'Century' gestel                          1
6.1.3    Lynbreuk en prent                                                        5
         <br/>
         <img src="6City.jpg" height="350" width="600"/>

         •   Lynbreuk/Paragraafmerkers voor prent ingevoeg         1
         •   <img src>-merkers ingevoeg                            1
         •   6City.jpg ingevoeg                                    1
         •   Hoogte op 350 gestel                                  1
         •   Breedte op 600 gestel                                 1
6.1.4    Geordende lys                                                            1
         <ol>
           <li>…</li>
           <li>...</li>
           <li>…</li>
           <li>...</li>
         </ol>

         •   Geordende lys-merkers bygevoeg                        1

                                              DBE Stempel

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1           13                       DBE/November 2019
                                    NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

6_2Tourism
6.2     <html>                                                            10
            <body>
                 <h1><i>Foreign Taj Mahal Tourist</i></h1>
                     <table border="3">
                        <tr>
                            <th colspan="3">2018
                            Figures</th>
                        </tr>
                        <tr>
                            <td>Year</td>
                            <td>Arrival</td>
                            <td>%</td>
                        </tr>
                        <tr>
                            <td>2018</td>
                            <td>10.04</td>
                            <td>14.0</td>
                        </tr>
                     </table>
                     <a href ="www.tajmahal.in">Click for
                     more information: www.tajmahal.in</a>
            </body>
        </html>
        •   Opskrif
            o Opskrif vlak 1 OF 2  OF Fontgrootte en/of        1
               vetdruk
            o Kursief op opskrif toegepas                      1
        •   Tabel
            o Tabel geskep  met enige raam                    2
            o Drie stelle rye geskep  (aanvaar twee rye met    1
               eerste ry th of td)
            o Eerste ry <td> of <th> oor 3 kolomme
               saamgevoeg                                      1
            o Drie stelle kolomme geskep                       1
            o Tabelopskrif OF 1ste ry gesentreer en vetdruk    1
        •   Hiperskakel
            o Hiperskakel geskep op teks 'Click for more
               information: www.tajmahal.in'                   1
            o Skakel na 'www.tajmahal.in'  (merk van kode)     1
        Sluitingsmerker(s), driehoekige hakies en nesting                 1
        korrek gebruik                                          1
        Totaal vir VRAAG 6                                               [20]

                                         DBE Stempel

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1           14                           DBE/November 2019
                                    NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

VRAAG 7                  Lêername: 7Protect, 7Calculations, 7Numbers                Totaal V7: 20
                                                                  Maksimum            Kandidaat
 No                             Kriteria
                                                                     Punt                Punt
7Protect
7.1.1   Byskrif ('Caption')                                                     2
        • Outomatiese byskrif ingevoeg                             1
        • Byskrif teks 'Unobstructed view of Taj Mahal'            1
          (ignoreer as oorspronklike teks nogsteeds verskyn)
7.1.2   Hersiening ('Reviewing')                                                2
        • Ten minste een verandering aanvaar                       1
        • Slegs veranderinge deur outeur ABC aanvaar  ((ASI)       1
           ingevoeg, vierde paragraaf verwyder. DEF
           onveranderd OF verwerp (1,000 het 'n komma).)
7Calculations
7.2.1   Sel B2: (KONTROLEER VIR BOUBLOKKE)                                      7
        =IF(FIND("#",A2)<>LEN(A2),"More","One") OF
        =IF(FIND("#",A2)=LEN(A2),"One","More") OF
        =IF(LEN(A2)>FIND("#",A2),"More","One") OF
         =IF(FIND("#",A2)<LEN(A2),"More","One") OF
         =IF(MID(A2,FIND("#",A2)+1,LEN(A2)-
        FIND("#",A2))="","One","More") OF
        =IF(LEN(MID(A2,FIND("#",A2)+1,LEN(A2)-
        FIND("#",A2)))>0,"More","One") OF
        =IF(LEN(RIGHT(A2,LEN(A2)-FIND("#",A2)))>0,
        "More","One") OF
        =IF(FIND("#",A2)<LEN(A2),"More","One") OF
        =IF(MID(A2,FIND("#",A2)+1,LEN(A2))="","One","More") OF
         =IF(LEN(MID(A2,FIND("#",A2)+1,LEN(A2)))>0,"More", "One")

        • Bepaal posisie van eerste #-karakter
          o Vind  #-karakter 
          o In korrekte sel  (sel A2)                              2
        • Bepaal of daar teks is na die #-karakter                  1
          o Soek vir enige karakters na die eerste #-karakter
            (Len(A2)) OF Onttrek oorblywende karakters  OF
                                                                    1
            Vind die tweede #-karakter
          o Toets  (IF en die korrekte logiese operator)
                                                                    1
        o Afvoer in korrekte sel
          o 'One' vertoon as daar een woord is 
                                                                    1
          o 'More' vertoon as daar meer as een woord is 
                                                                    1

                                         DBE Stempel

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1          15                          DBE/November 2019
                                   NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

7.2.2   Subtotal-eienskap (Merk deur inspeksie)                             3
        • Verandering ingevoeg by: Traveller
          Type_Reisigertipe                                      1
        • Inskrywings getel  (SUBTOTAL(3,…))                     1
        • Add Subtotal to: Gender_Geslag                         1
7Numbers
7.3     Voer data in van HTML-lêer (tabel In OF tblOut)                     6
        • Nuwe tabel genaamd 'In' geskep                         1
        • Korrekte data  (7Half)                                 1
        • Verskyn in databasis  (6 rekords)                      1
        • Veldname korrek  (Month, 2016, 2017, 2018)             1
        • Geen primêre sleutel geskep nie                        1
        • Month-veldgrootte verander na aanvaarbare
          grootte  (8–50)                                        1
        Totaal vir VRAAG 7                                                 [20]
                                                         TOTAAL            180

                                        DBE Stempel

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Computer Application Technology P1 Nov 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2019-eng/b91547f0-b4ca-4f13-97a6-41dff1f1cae0) — Computer Applications Technology · QP · 2019 · Eng
- [Computer Application Technology P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2019-memo-afr/2f72e6ce-b51a-4e66-9a85-593b7ef5e1aa) — Computer Applications Technology · Memo · 2019 · Afr
- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT 2019 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept-2019-english/ef2df5b1-6950-4769-9979-f22d14b986c1) — Computer Applications Technology · Memo · 2019 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 May June 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-may-june-2019-memo/513a7ad1-9ade-48ef-b406-7b5d8a936ddf) — Computer Applications Technology · Memo · 2019
- [Computer Application Technology P1 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2020-memo-eng/29afe53d-081b-47cd-88fe-246bb4374530) — Computer Applications Technology · Memo · 2021 · Eng
- [Computer Application Technology P1 Nov 2018 FINAL Memo Afr1](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2018-final-memo-afr1/8974d61d-2852-48cf-bd6a-b0d1137b07a1) — Computer Applications Technology · Memo · 2018

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
