# Computer Applications Technology Grade 12 P1 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2020-memo-afr/e2af194a-cd28-4a1d-9107-0381f331a151
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P1 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2020-memo-afr/e2af194a-cd28-4a1d-9107-0381f331a151)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               SENIOR SERTIFIKAAT/
                          NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1

                                      NOVEMBER 2020

                                      NASIENRIGLYNE

PUNTE: 180

SENTRUMNOMMER
                                                          FINALE PUNT

EKSAMEN-
NOMMER

VRAAG                    1        2       3       4       5       6      7      TOTAAL

MOONTLIKE
                         29      21       27     23      40       20    20        180
PUNT

NASIENER

SN

HN

IM/EM

                       Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1             2                       DBE/November 2020
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

               EKSAMENNOMMER

IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE WAAR DIT GEEN IMPAK OP DIE
ANTWOORD SAL HÊ NIE.
VRAAG 1                             Lêernaam: 1Pyramids                   Totaal V1: 29
                                                                 Maksimum   Kandidaat
 No                                Kriteria
                                                                   Punt        Punt
1.1     Prent                                                                3
         Prentbreedte na 21 cm verander                        1
         Prent oor boonste kant en oor breedte van bladsy
           geplaas                                              1
         Alle leë paragrawe onder prent verwyder               1
1.2     Opskrif                                                              4
         Skrap('Strikethrough')-effek verwyder van hele
          opskrif                                               1
         Karakterspasiëring met 1.5 pt  gerek ('Expanded')    2
         Opskrif horisontaal gesentreer                        1
1.3     Bron                                                                 4
         Webbladbron ingevoeg                                  1
         Outeur 'Nina Sen' ingevoeg  (Aanvaar Sen, Nina OF     1
           enige variasie van Nina Sen)
         Jaar '2012', Maand 'September' OF 09 OF 9, Dag '6'    1
         Op toepaslike plekke ingevoeg                         1
1.4     'Find and replace'                                                   2
         Onbreekbare('Nonbreaking')-spasies met enkel
            normale spasies vervang  (sommige vervangings)      1
         Al 14 voorkomste van onbreekbare spasies vervang      1
            (Vind onbreekbare spasies (^s), geen voorkomste)
1.5     Inkeping: 'One of ...'                                               3
         Eerste reël-inkeping                                  1
         Links- of hangende inkeping gestel op 2 cm            1
         Regterkant-inkeping op presies 14 cm op liniaal       1
           gestel (1.92 cm in dialoogblokkie)
1.6     Reël- en Paragraafspasiëring: 'The grand ...'                        3
         Paragraafspasiëring ná verander na 8 pt               1
         Reëlspasiëring op 'Multiple'                          1
         Op 1.4  gestel                                        1
1.7     Paragraafinstellings: 'Insert here'                                  1
         'Page break before' op teks 'Insert here'  gekies     1
           (MOENIE punt toeken vir gewone Bladsybreuk NIE)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1            3                            DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

               EKSAMENNOMMER

1.8     Lêer as ikoon ingevoeg                                                   3
         Lêer 1Structure ingevoeg  (Alt + F9)                      1
         As ikoon                                                  1
         Ikoon as 1Structure genoem                                1
1.9     Byskrif ('Caption')                                                      3
         Prent 'weggesny' ('cropped') om slegs teks onder te
          verwyder                                                  1
         Byskrif-etiket na 'Structure' verander  (Alt + F9, {Seq   1
          Structure \* alphabetic})
         Byskrif-etiketnommering na a, b, c, … verander            1
1.10    Watermerk                                                                3
         Tekswatermerk ingevoeg                                    1
         Teks 'Ancient'                                            1
         Watermerk vertoon slegs op eerste bladsy                  1
        Totaal vir VRAAG 1                                                     [29]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              4                         DBE/November 2020
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

               EKSAMENNOMMER

VRAAG 2                              Lêernaam: 2Building                     Totaal V2: 21
                                                                    Maksimum   Kandidaat
 No                                Kriteria
                                                                      Punt        Punt
2.1     Dekblad                                                                2
         Eksamennommer in 'Author'-vormkontrole ingevoeg 
         'Abstract'-vormkontrole verwyder  (Met of sonder teks)   1
                                                                    1
2.2     Bladsyraam                                                             1
         Bladsyraam uit dokument verwyder                         1
2.3     Inhoudsopgawe {TOC\h\z\t"Heading 1,2,Title,1"}                         3

           Twee 'Heading 2'-styl opskrifte na 'Heading 1'-styl
            opskrifte verander                                     1
           Inhoudsopgawe ingevoeg                                 1
           Inhoudsopgawe-opsies op 'Title'-styl vlak 1 gestel en
            'Heading 1'-styl vlak 2                                1

2.4     Bladsynommering                                                        3
         Enige outomatiese bladsynommering ingevoeg               1
         Bladsynommers enige plek links in die bladsy kant-
           ruimte ingevoeg (Aanvaar enige formaat met 'Page')      1
         Bladsy ná Inhoudsopgawe as 'Page 1' genommer             1
           (Geen bladsynommers op of voor 'TOC'-bladsy)
2.5     Tabel na teks                                                          5
         Tabel verander na teks  met tabelstoppe op               1
           4 cm                                                    1
         Hangende inkeping gestel op tabelstopposisie             1
         Teks-inlynstelling gejusteer  (Geen punt as tabel)       1
         Enige soliede paragraafraam ingevoeg                     1
2.6     Sitaat ('Citation')                                                    2
         Sitaat vertoon slegs outeur  (Jaar onderdruk.            1
           Ignoreer as Titel NIE onderdruk is NIE.)
         Bladsynommer 'p. 433' ingevoeg                           1

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1          5                      DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

               EKSAMENNOMMER

2.7     Prent                                                           3
         Prent agtergrond verwyder                         1
         Woordomvou na 'Tight'/'Through' gestel            1
         Prent na ongeveer regte posisie geskuif           1
2.8     Kruisverwysing ('Cross reference')                              2
         Kruisverwysing na boekmerk 'ForEver' ingevoeg     1
           (Alt + F9, {PAGEREF ForEver \h })
         Slegs bladsynommer vertoon                        1
        Totaal vir VRAAG 2                                            [21]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               6                          DBE/November 2020
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

                 EKSAMENNOMMER

VRAAG 3                                  Lêernaam: 3Tourists                          Totaal V3: 27

     Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
     Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die
      kandidaat se respons.)
     Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.
     Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
     Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande
      data gemaak.

                                                                       Maksimum          Kandidaat
    No                             Kriteria
                                                                         Punt              Punt
Data-werkblad
3.1       Ry 1:                                                                   2
           Selle A1:I1 saamgevoeg en gesentreer                     1
           Fontgrootte na 13 vergroot  (Alle teks)                  1
3.2       Sel C3:                                                                 2
          =MONTH(A3)

             MONTH-funksie  (A3)                                    1
             Selformaat na 'General'/'Text' OF 'Number' met nul
              desimale  verander                                     1
3.3       Sel C4:                                                                 3
          =AVERAGE(H8:H19)

             AVERAGE-funksie  (Ignoreer as deur 5 gedeel is)        1
             Reeks: H8:H19                                          1
             Sel geformateer om geen desimale plekke te wys
              nie                                                    1
3.4       Sel C5:                                                                 3
          =SUMIF(B8:B19,"Peak",G8:G19)

             Kriteria reeks: B8:B19                                 1
             Kriteria: "Peak"                                       1
             Somreeks: G8:G19                                       1

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1            7                            DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

               EKSAMENNOMMER

3.5     Sel I8 (Kontroleer vir boublokke):                                      7
        =IF(SUM(C8:G8)=H8,"Correct","Error")

        OF
        =IF(H8=SUM(C8:G8),"Correct","Error")

            =IF-funksie in sel I8                                  1
            SUM-funksie                                            1
            Reeks (C8:G8)  (Geen punt as absolute                  1
             selverwysing)
            =H8                                                    1
            Korrekte afvoer ("Correct") indien waar                1
            Korrekte afvoer ("Error") indien onwaar                1
            Formule na res van selle gekopieer                     1
3.6     Voorwaardelike formatering (Kontroleer vir                              3
        boublokke)
         Voorwaardelike formatering op reeks C8:G19                1
          toegepas
         Om onder gemiddeld te bepaal  ('Below average'-           1
          reël OF <752293 OF C8<AVERAGE($C$8:$G$19))
         Met enige kleur gevul                                     1
Chart_Grafiek-werkblad
3.7        Grafiektipe vir 2015 data verander  na kolom           2          7
           Verklaring ('Legend') 'Year' na '2018'  verander        1
           Verklaring vertoon regs van grafiek                     1
           1000-verdeler ('separator') op vertikale as toegepas 
            (Sien 'Axis'-opsie 'Number'-instelling)                  1
           Merkers ingevoeg  op slegs 2019 data                   2

        Totaal vir VRAAG 3                                                    [27]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              8                            DBE/November 2020
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

                 EKSAMENNOMMER

VRAAG 4                                Lêernaam: 4Visitors                             Totaal V4: 23
     Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
     Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die
      kandidaat se respons.)
     Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.
     Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
     Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande
      data gemaak.
                                                                        Maksimum         Kandidaat
    No                              Kriteria
                                                                          Punt             Punt
Pyr_Pir-werkblad
4.1       Bladsy-uitleg                                                            2
           Bladsy-oriëntering na landskap gestel                     1
           Ry 2 ingestel om bo-aan elke bladsy te herhaal            1
4.2       Sel D3 (Kontroleer vir boublokke):                                       5
          =RIGHT(C3,LEN(C3)-FIND("@",C3))
          OF
          =RIGHT(C3,LEN(C3)-SEARCH("@",C3))
          OF
          =MID(C3,FIND("@",C3)+1,LEN(C3)-FIND("@",C3))
          OF
          =MID(C3,FIND("@",C3)+1,LEN(C3))
             Bepaal die posisie van die @  in sel C3 met die         1
              FIND/SEARCH-funksie                                     1
             Bepaal die lengte van die string  in sel C3 met die     1
              LEN-funksie
             Onttrek teks NA  die "@" met die MID/RIGHT-             1
              funksie                                                 1
4.3       Sel F4:                                                                  5
          =VLOOKUP(E4,Code_Kode!$A$2:$C$43,3)
          OF
          =VLOOKUP(E4,Code_Kode!$A$1:$C$43,3)
          OF
          =XLOOKUP(E4,Code_Kode!$A$2:$A$43,Code_Kode!$
          C$2:$C$43)
           VLOOKUP OF XLOOKUP-funksie                                1
           Opsoek waarde: E4                                         1
           Opsoek tabel: Code_Kode!A2:C43  (OF                       1
             Code_Kode!$A$1:$C$43)
           Ry indeks nommer: 3                                       1
           Absolute selverwysing                                     1

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1           9                           DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

               EKSAMENNOMMER

4.4     Sel H5 (Kontroleer vir boublokke):                                    6
        =ROUNDDOWN(((TODAY()-G5)/365.25),0)

        OF
        =ROUNDDOWN(DAYS360(G5,TODAY())/360,0)

        OF
        =ROUNDDOWN(DAYS(TODAY(),G5)/365.25,0)

        OF
        =ROUNDDOWN(YEARFRAC(G5,TODAY()),0)

        OF
        =TRUNC(((TODAY()-G5)/365.25),0)

        OF
        =INT((TODAY()-G5)/365.25)

            ROUNDDOWN ( ,0)  (Ken punt toe indien INT OF         1
             TRUNC gebruik is)
            TODAY()  OF NOW()                                    1
            -                                                    1
            G5)                                                  1
            Korrekte orde van aftrekking                         1
            / 365.25  (Aanvaar 365 OF 360 as DAYS360-            1
             funksie gebruik is)
4.5     Sel I14 (Kontroleer vir boublokke):                                   5
        =IF(H14<60,IF(F14="Giza","Ja","Nee")," Nee ")

        OF
        =IF(H14<=59,IF(F14="Giza"," Ja "," Nee ")," Nee ")

        OF
        =IF(H14>=60,"Nee",IF(F14="Giza","Ja","Nee"))

           Kriteria 1: bepaal of <60 OF <=59                     1
           Kriteria 2: bepaal of "Giza"                          1
           Korrekte afvoer ("Ja") indien albei waar              1
           Korrekte afvoer ("Nee") indien albei onwaar           1
           Korrekte afvoer ("Nee") indien ouderdom (<60) onwaar
            is                                                    1
        Totaal vir VRAAG 4                                                   [23]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              10                      DBE/November 2020
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

                EKSAMENNOMMER

VRAAG 5                                 Lêernaam: 5Egypt                         Totaal V5: 40
                                                                  Maksimum          Kandidaat
 No                                Kriteria
                                                                    Punt              Punt
Tabel: tbl5_1
5.1.1   Veld: TSurname                                                       1
         Laat duplikate toe  (Yes (Duplicates OK))              1
5.1.2   Veld: TBirthDate                                                     1
         Datum vertoon in 'Short Date'-formaat                  1
5.1.3   Veld: TAge                                                           1
         Desimale plekke op 0 gestel                            1
5.1.4   Veld: EContact                                                       3
         Valideringsrëel: Like *@*
           o *                                                   1
           o @                                                   1
           o *                                                   1
5.1.5   Veld: TType                                                          1
         Veldgrootte na 4 verander                              1
5.1.6   Toevoermasker: <.LL? OF .<LL?                                        4
         <                                                      1
         .  (Aanvaar gekombineer met /, \ of " ")               1
         LL                                                     1
         ?                                                      1

5.1.7   Veld: PyramidCode                                                    1
         Teks inlynstelling op 'Center'  gestel                 1
5.1.8   Veld: PyramidSite                                                    2
         Kombinasielys geskep ('Combo Box')                     1
         Rybron: tblSites  (14 opsies in kombinasielys)         1
5.1.9   Veld: TPhoto                                                         2
         Enige prent by 'Peter Andrews'  ingevoeg               1
         5Andrews-prent ingevoeg  (Aanvaar gekoppelde           1
           ikoon)
Vorm: frm5_2
5.2        Velde in volgorde: TSurname, TName, EContact en                  4
            TPhoto                                               1
           Eksamennommer vervang die vormopskrif                1
           Date-veld ingevoeg in vormboskrif  (Moenie getikte   1
            datum aanvaar nie)
           EContact-veld met enige kleur geskakeer  (Aanvaar    1
            skaduwee en skakering. Nie etiket nie)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              11                      DBE/November 2020
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

               EKSAMENNOMMER

Navraag: qry5_3
5.3        Totaal-ry aangeskakel                                1          3
           Pyramid: COUNT                                       1
           Site-kriteria: "Giza"                                1
Navraag: qry5_4
5.4      Surname-veld voor Name-veld  geskuif                   1          9
         Kriteria in BirthDate-veld: < #1960/01/01#             1
          OF <=#1959/12/31#
          OF YEAR([BirthDate])<1960
          OF YEAR([BirthDate[)<=1959
          OF LEFT([BirthDate],4)<=1959
         Kriteria in DomainType-veld: ".org"  OR  ".edu"      3
          (Aanvaar "*org" OR "*edu")
         Berekende veld:
          Payable:[VisitorsCost] - ([VisitorsCost] * 0.15)
          Payable:[VisitorsCost] - ([VisitorsCost] * 15/100)
          Payable:[VisitorsCost] * 0.85
          o Berekende veldnaam: Payable:                         1
          o Korrekte veld: VisitorsCost                          1
          o 15% bereken  (*15/100 OF *0.15)                      1
          o Afgetrek van VisitorsCost  (*0.85 OF                 1
              – [VisitorsCost]) (Aanvaar 0.85 OF 85/100 vir
              laaste twee punte)

        (Verwagte aantal rekords: 37)
Verslag: rpt5_5
5.5        Verslag gestoor as rpt5_5  gebaseer op tblVisitors   1          8
           Pyramid-, Name-, Surname-, VisitorsCost-velde
            vertoon                                              1
           Groepering op Pyramid                                1
           Funksie in Pyramid-voetskrif                         1
            =MAX  ([VisitorsCost])                              2
           'Maximum Amount' etiket vir funksie ingevoeg         1
           Raam verskyn om 'Maksimum Amount'-teksblokkie en
            verskyn as geldeenheid  (Sien na in Print Preview)   1

        Totaal vir VRAAG 5                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               12                        DBE/November 2020
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

                EKSAMENNOMMER

VRAAG 6                            Lêername: 6_1NatGeo, 6_2Facts                    Totaal V6: 20

    Die vraag moet vanaf die HTML-kode gemerk word.
    Numeriese-attribuutwaardes hoef nie in aanhalingstekens te wees nie.

                                                                     Maksimum          Kandidaat
    No                              Kriteria
                                                                       Punt              Punt
6_1NatGeo
6.1.1    Sentreer                                                               2
         <center>
          <h1><font face="Papyrus">PYRAMIDS</font></h1>
          <p>The third of … complex mortuary temple.</p>
          <p>Each massive pyramid … other features.</p>
         </center>

            'Center' OF paragraaf- en inlynstellingsmerkers         1
             ingevoeg 
            Teks 'PYRAMIDS … other features' (prentjie ingesluit)
             is gesentreer                                          1
6.1.2    Opskrif                                                                3
         <h1><font face="Papyrus">PYRAMIDS</font></h1>

            'Heading 1'-merkers korrek ingevoeg                    1
            Font-merkers korrek ingevoeg                           1
            'Font face' op "Papyrus" gestel                        1
6.1.3    Prent                                                                  2
         <img src="6Group.jpg">

            Prent-merkers <img src …>                              1
            Prent 6Group.jpg                                       1
6.1.4    Hiperskakel                                                            2
         <a href="www.crystal.com"><h2>The Future of the
         Pyramids</h2></a>

            Merkers vir anker ingevoeg <a …>                       1
            Na korrekte webadres "www.crystal.com"                 1

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1             13                          DBE/November 2020
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

                EKSAMENNOMMER

6_2Facts
6.2         …                                                                  10
            <font size="6"><b>TOP 3 Egyptian Pyramid
            Facts</b></font>
            <hr/>
            …
            <table bgcolor="Burlywood" border="1">
            <tr>
                  <th>No.</th>
                  <th>Question</th>
                  <th>Answer</th>
            </tr>
            <tr>
                 <td>1. </td>
                 <td>Which pyramids are the most well known?
                 </td>
                 <td>Ancient Egyptian pyramids</td>
            </tr>
            …
            </table>
            <ul type="circle">
                 <li>Most Ancient Egyptian ...</li>
                 <li>Saqqara is a ...</li>
                 <li>For over 3 800 years ...</li>
            </ul>

            Merkers vir horisontale lyn <hr/> ingevoeg             1
            Tabelry-merkers <tr></tr> ingevoeg vir tabelopskrif 
            Tabelopskrif-merkers <th></th> ingevoeg  (OF           1
             vetdruk en gesentreer)                                  1
            Tabelry-merkers <tr></tr> twee keer vir tabelrye
             ingevoeg 
            Sel-merkers <td></td> ingevoeg                         1
            Sel-merkers <td></td> ingevoeg vir twee rye            1
            Tabelsluitings-merker </table> ingevoeg voor            1
             kolpuntlys 
            Ongeordende lys-merkers <ul></ul> ingevoeg rondom       1
             teks 
            Kolpunttipe is 'circle'                                1
            Lysitem-merkers <li></li> drie keer ingevoeg           1
                                                                     1
        Sluitingsmerker/s, driehoekige hakies en nesting                        1
        korrek op albei webbladsye gebruik                           1
        Totaal vir VRAAG 6                                                    [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              14                         DBE/November 2020
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

               EKSAMENNOMMER

VRAAG 7         Lêername: 7Years, 7Invitation, 7Mail, 7InvitationMerged             Totaal V7: 20

                                                                     Maksimum          Kandidaat
 No                                Kriteria
                                                                       Punt              Punt
7Years
Data-werkblad
7.1.1    Transponeer                                                            2
         Korrekte data vertoon in Data-werkblad                    1
         Kolom A is regsinlyn gestel                               1
Chart-werkblad
7.1.2    Grafiek                                                                3
          Slegs die data-reeks 2017 tot 2019 word vertoon          1
          Data-etikette ingevoeg                                   1
          Vertikale as hoofeenhede na 0.2  verander                1
7.1.3    Grafiek as prent gestoor (7Chart.jpg)                                  2
          Grafiek as lêer gestoor                                  1
          Gestoor as 7Chart.jpg                                    1
Visitors-werkblad
7.1.4    Sel J3:                                                                3
         =COUNTIF(AmountSpent,">14000")
          COUNTIF-funksie                                          1
          Benoemde reeks: AmountSpent  (OF sel F2:F194)            1
          Kriteria: ">14000"                                       1
7.1.5    Datavalidering: Kolom E                                                3
          In Valideringslys
           o Opsie 'ord' verander na 'org'                          1
              OF
              'org' by lys gevoeg
           o Opsie 'gov' by lys gevoeg                              1
          Valideringsreël-bron verander om die verandering in
            valideringslys vir kolom E in te sluit  (OF $M$4:$M$9   1
            OF $M$4:$M$10 OF 'org' ingevoeg)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1          15                          DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

               EKSAMENNOMMER

7Invitation/7InvitationMerged
7.2.1   Possamevoeging (Verwag 14 rekords)                                    6

         7Invitation aan databron 7Mail gekoppel                1
         Databron: DomainType-kriteria = edu                    1
         Databron: BirthDate-kriteria >=1961/01/01  OF          1
          >1960/12/31
         <<Name>> met veld Name  vervang                        1
         Enige datum- en tyd-veld ingevoeg in die                1
          bladsyonderskrif  om outomaties op te dateer          1
7.2.2   Saamgevoegde Dokument                                                 1
         Saamgevoegde dokument as 7InvitationMerge gestoor 
                                                                  1
        Totaal vir VRAAG 7                                                   [20]
                                                         TOTAAL              180

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Computer Application Technology P1 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2020-memo-eng/29afe53d-081b-47cd-88fe-246bb4374530) — Computer Applications Technology · Memo · 2021 · Eng
- [Computer Application Technology P2 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2020-memo-eng/549aa96b-d6a9-4246-9d63-80e2ba254c10) — Computer Applications Technology · Memo · 2021 · Eng
- [CAT P1 MEMO GR12 SEPT 2021 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-memo-gr12-sept-2021-afr-d/528606a4-6c50-4abf-95fd-6bf9eee17db9) — Computer Applications Technology · Memo · 2021 · Afr
- [CAT P1 MEMO GR12 SEPT 2021 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-memo-gr12-sept-2021-eng-d/1b3ca7d1-9908-4164-be1b-cb607c6c21e1) — Computer Applications Technology · Memo · 2021 · Eng
- [Computer Application Technology P1 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2019-memo-afr/4a07e78a-9b1c-44e8-a466-b6c73c8cac4b) — Computer Applications Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Computer Application Technology P1 Nov 2018 FINAL Memo Afr1](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2018-final-memo-afr1/8974d61d-2852-48cf-bd6a-b0d1137b07a1) — Computer Applications Technology · Memo · 2018

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
