# Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-feb-march-2017-memo-afr/8d0b7d74-55f5-4123-839b-d2b624dbfa92
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-feb-march-2017-memo-afr/8d0b7d74-55f5-4123-839b-d2b624dbfa92)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2

                              FEBRUARIE/MAART 2017

                                   MEMORANDUM

PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2              2                          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSS – Memorandum

VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS

•     Verwys dikwels terug na die vrae en hierdie memorandum gedurende die
      nasiensessie.

•     Dit is raadsaam om die vraag dikwels te lees (en te herlees) saam met die kandidaat
      se antwoord om na te gaan of dit korreleer. Moenie deur die kandidaat se
      stellings/antwoorde mislei word nie.

•     Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar lees
      eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan die vraag in die
      vraestel en die antwoord in die memorandum. Vra jouself of jou senior nasiener of die
      antwoord in lyn is met die memorandum voordat die korrekte punte toegeken word.
      Byvoorbeeld, die memorandum dui 'goedkoop' aan en die kandidaat se antwoord is
      'nie duur nie'.

•     Wees bedag op antwoorde op 'n spesifieke vraag wat oorvleuel. In die algemeen word
      EEN punt per feit toegeken.

AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGE-KEUSE                        VRAAG 2: PASITEMS

1.1           B                      1           2.1          P                        1

1.2           B                      1           2.2          J                        1

1.3           B                      1           2.3          B                        1

1.4           D                      1           2.4          N                        1

1.5           C                      1           2.5          Q                        1

1.6           A                      1           2.6          E                        1

1.7           B                      1           2.7          L                        1

1.8           C                      1           2.8          I                        1

1.9           D                      1           2.9          M                        1

1.10          B                      1           2.10         O                        1

                             Totaal: [10]                                     Totaal: [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2            3                          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                    NSS – Memorandum

VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS
(Nota aan nasiener: In Vraag 3.1, 3.2, 3.3 en 3.4 aanvaar die korrekte term selfs indien
'onwaar' nie verskyn nie. Moet nie enige punte toeken indien net 'ONWAAR' neergeskryf
is nie.)
3.1         ONWAAR, skarebefondsing ('crowd funding')                               1
3.2         ONWAAR, Count                                                           1
3.3         ONWAAR, VGA/DVI/HDMI/skermpoort                                         1
3.4         ONWAAR, Aspekverhouding ('Aspect Ratio')                                1
3.5         WAAR                                                                    1
                                                                                    [5]
                                                       TOTAAL AFDELING A:            25

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               4                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË

 4.1.1      •   Om rigtingaanwysings te kry/Om noukeurig aan te wys waar            1
                hulle is.
            •   Om alternatiewe roetes te vind (minder verkeer)
                                                                    (Enige een)
 4.1.2      Om op datum te bly met nuwe weergawes van kaarte/paaie/                 1
            straatname. 
 4.1.3      •       Om te kyk na hoe die drywer bestuur
            •       Om die presiese ligging van die voertuig te bepaal vir
                    bewyse/versekering doeleindes sou die taxi/bus in 'n
                    ongeluk of skaking betrokke wees, ens.
            •       Om as bewys gebruik te word indien die drywer aangekla
                    word van nalatige gedrag/indien kriminele aktiwiteite in die
                    taxi plaasvind, ens.
            •       Om data rakende verkeerspatrone te versamel
            •       As opleidingsmateriaal vir drywers, ens.
                                                                 (Enige drie)    3
 4.1.4      Dit het geen bewegende dele nie en is, het dus 'n laer
            waarskynlikheid dat vibrasie in die voertuig dit sal
            affekteer/minder waarskynlik dat dit sou 'breek'. 
            (Nota aan nasiener: Moet nie antwoorde rakende spoed,
            kapasiteit of geraas aanvaar nie.)                                      1       6
 4.2        Dit sal die aanboordgrafika outomaties gebruik                                 1
 4.3.1          •    Groot lêergrootte van foto's/Gebruik baie stoorplek/Maak       1
                     die beskikbare stoorplek vinnig vol
                •    Stuur/ooplaai/stoor na die wolk sal baie data gebruik
                                                                    (Enige een)
 4.3.2      •       Verminder die helderheid                                        1
            •       Verminder die skerm se 'time-out'/Verminder die tyd voor
                    die skerm afskakel
            •       Skakel die vibrasie opsie af
            •       Verminder die volume
            •       Skakel enige draadlose funksies af, bv. Wi-Fi,
                    Bluetooth/vliegtuigmodus
            •       Monitor/Skakel enige agtergrond toeps ('apps') af wat nie
                    benodig word nie
            •       Minimaliseer kennisgewings/Kyk minder vir e-posse
            •       Gebruik kragbesparings opsies, ens.
                                                                   (Enige een)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2             5                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                     NSS – Memorandum

 4.3.3      •    Minder fisiese knoppies                                            2
            •    Die uitleg van knoppies op 'n raakskerm kan verander word
                 soos benodig
            •    Meer intuïtiewe aksie
            •    Makliker om prentjies te manipuleer/Handgebare
                 ('Gestures') bv. Knyp ('pinching'), ens.
                                                            (Enige twee)
 4.4        •    Indien lêers per ongeluk uitgewis word, affekteer dit
                 rugsteune/lêers oor veelvoudige toestelle
            •    Ekstra bandwydte word gebruik
            •    Kwaadwillige sagteware kan versprei
            •    Moontlike veiligheidsrisiko's met veelvoudige kopieë van
                 dieselfde lêer, ens.
                                                              (Enige twee)                2
 4.5.1      •     Sleutelbord
            •     Raakskerm
            •     Muis
            •     Syferbord ('keypad')
                                                                 (Enige een)               1
 4.5.2      Dateer die rekord van die item op in die 'POS'-stelsel/databasis/
            bediener                                                                       1
 4.6        'n Perseellisensie laat toe dat sagteware installeer word  op al
            die toestelle in die maatskappy                                                2
 4.7        Om te kyk watter programme/agtergrondprosesse laat die
            rekenaar stadig werk  en maak die programme toe                               2
 4.8        ETG ('RAM') verloor sy inhoud wanneer die rekenaar afgeskakel
            word/tydens 'n kragonderbreking                                                1
 4.9        •    Pinkode/Wagwoord
            •    Vingerafdrukskandeerder
            •    Patroonontsluiting ('Pattern unlock') (teken 'n patroon op die
                 skerm)
                                                                (Enige twee)              2
 4.10       •    Verminder (koste van) dataverbruik
            •    Het gereeld minder stoorplek
            •    Gevaar van kwaadwillige sagteware
            •    Verminder kraggebruik, ens.
                                                              (Enige twee)                2
 4.11       Voeg 'n USB-hub by tot die rekenaar

            (Nota aan nasiener: Aanvaar algemene antwoorde soos om 'n
            toestel uit te prop wat nie heeltyd gebruik word nie, soos die
            drukker)                                                                        1
                                                                                          [25]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2              6                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
 5.1        •     Lewer af by jou huis/Hoef nie jou huis te verlaat nie/Veiliger
                  as om winkel toe te gaan/Geriefliker
            •     Kan inkopies doen van enige toestel af wat gekoppel is aan
                  die Internet
            •     Kan maklik spesifikasies/pryse vergelyk/makliker om 'n
                  spesifieke item te vind
            •     Kan voorstelle/keuses sien van ander klante
            •     Groter verskeidenheid items om van te kies/Kan koop van
                  oorsese winkels
            •     Spaar op reiskoste wanneer inkopies gedoen word, ens.
                                                                (Enige twee)             2
 5.2        Dit dui aan dat die webtuiste geskep is om vertoon te word op
            draagbare toestelle/kleiner skerms                                            1
 5.3.1      •     Kwaadwillige sagteware infeksie                                  2
            •     Instandhouding wat op lyne gedoen word
            •     Hoeveelheid/Grootte van gelyktydige aflaaiprosesse
            •     Hoeveelheid aanlyn deur 'n spesifieke sentrale/
                  Wedyweringsverhouding ('Contention ratio')
            •     Konneksieprobleme by die telefoonsentrale/IDV ('ISP')
                  probleme/Beskadigde (onderwater) kabels
            •     Beskadigde/Onklaar roeteerder
            •     Vorming ('Shaping')/Sagte datalimiet ('Soft cap') op 'n
                  onbeperkte ('uncapped') lyn/Lynsmoring ('Line throttling'),
                  ens.
                                                                (Enige twee)
 5.3.2      Koppel die rekenaar/netwerk aan die Internet                          1       3
 5.4        •     Hoë koste van data/Internetkonnektiwiteit
            •     Relatiewe tekort aan kennis en vaardighede
            •     Tekort aan toegang tot (baie) hoë spoed Internettoegang.
                                                              (Enige twee)               2
 5.5        •     Emotikone ('Emoticons')/'Smileys'/'Emojis'/Ikone
            •     Kort weergawes van frases, bv. LOL, ROTFL
            •     Gebruik hoofletters wanneer nodig, ens.
                                                               (Enige twee)              2
 5.6.1      Webblaaier
            (Nota aan nasiener: Aanvaar spesifieke voorbeelde, bv. Google
            Chrome, ens.)                                                                  1
 5.6.2      Intranet gebruik Internettegnologie en daar kan toegang verkry
            word van buite  die perseel indien die gebruiker gemagtig is                 2
 5.7        Oordra van lêers                                                              1
 5.8        Netskans ('Firewall')                                                         1
                                                                                         [15]
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                7                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR

 6.1.1      •       Merkblokkies ('Check boxes') laat gebruikers toe om meer
                    as een keuse te maak
            •       Data sal nie akkuraat wees nie
                                                                  (Enige een)

            (Nota aan nasiener: Aanvaar enige geldige, spesifieke voorbeeld
            van data wat nie akkuraat is nie.)                                         1
 6.1.2          •   Die byskrif/teks op die knoppie is nie duidelik oor die
                    funksie van die knoppie nie
                •   Die plasing/ligging van die knoppie is nie intuïtief nie
                                                                      (Enige een)     1
 6.1.3      Lysblokkies ('List boxes') beperk die gebruiker om net te kies
            van die opsies op die lys  waar kombinasiebokse ('combo
            boxes') gebruikers toelaat om addisionele items in te lees wat
            nie in die lys is nie. Dit mag toelaat dat verkeerde of ongeldige
            opsies ingelees word/Die lys van klasse is vas/beperk so daar is
            nie 'n rede dat 'n gebruiker 'n ander opsie inlees nie                    3       5
 6.2.       Inligting op die webblad mag verouderd/oud wees/geen nuwe
            inligting op die blad wys nie. 

            Enige EEN van :

             •      Verfris/herlaai die bladsy/Druk die F5 sleutel
             •      Wis die gebergte ('cached') blaaie uit, ens.                               2
 6.3.1      COUNTIF                                                                   1
 6.3.2      Sy het die vlakke (selle A2:A7) ingesluit as deel van die
            grafiekdata/Selle A2:A7/Kolom A vorm 'n (ander) reeks op die
            grafiek/Verkeerde datareeks
            Enige EEN van :
            •       Gebruik selle B2:B7/kolom B om die grafiek te skep
            •       Wis die reeks insluitende die vlakke uit vanaf kolom A             2       3
                                                                                              [10]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2             8                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                     NSS – Memorandum

VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES

 7.1        Die private inligting wat opgeneem is, kan nie teruggestuur word
            na die skepper van die kwaadwillige sagteware nie.

            (Nota aan nasiener: Aanvaar antwoorde wat na skadelike
            'keylogger'-hardeware verwys.)                                                1
 7.2.1      Gebruik van rekenaars op so 'n manier dat dit nie skadelik is tot     1
            die omgewing nie
 7.2.2      •    Dit bevat giftige materiaal
            •    Dit beteken dat meer en meer land gebruik moet word vir
                 gemorshope
            •    Dit kan gesondheidsprobleme skep vir mense en diere
            •    Dit kan die water en grond besoedel, ens.
                                                           (Enige twee)         2       3
 7.3        •    Het nie 'n groot perseel nodig nie
            •    Werknemers kan fleksietyd (24/7) werk indien nodig
            •    Minder duur toerusting/kenmerke om werkstoestande te
                 verbeter (soos koffiemasjiene) word benodig, ens.
            •    Verminderde koolstofvoetspoor vir die maatskappy, ens.
                                                            (Enige twee)                2
 7.4        Uitvissing ('Phishing') is enige poging om 'n gebruiker te kul om
            sensitiewe inligting uit te gee. 
            Mense doen dit deur e-posse uit te stuur, ens./Daar is nie enige
            vaste program/kode vir die anti-virus om te herken nie                       2
 7.5        •    Moet nie baie data gebruik nie/Moet nie te veel aflaai nie/
                 Vra hoeveel jy mag aflaai
            •    Moet nie webblaaie besoek wat moontlik die veiligheid van
                 die rekenaar kan beïnvloed nie
            •    Moet nie webblaaie besoek met onvanpaste inhoud besoek
                 nie
            •    Moet nie onvanpaste inhoud aflaai nie
            •    Vra elke keer voor jy die konneksie gebruik, ens.
                                                              (Enige twee)              2
                                                                                        [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                 9                         DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                         NSS – Memorandum

VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING

 8.1        Verbind die vlakke in die inhoudsopgawe/style met die style wat
            in die dokument gebruik is
                                               OF
            Verander die style in die opskrifte na die style wat gespesifiseer
            word in die inhoudsopgsawe dialoog                                             1
 8.2        Gebruik 'n kolombreuk ('column break') (Ctrl+Shift+enter)                     1
 8.3        •       Inkeping ('Indentation')
            •       Tabelstoppunte
            •       Teksboks
            •       Inlynstelling (sentreer)
                                                              (Enige twee)               2
 8.4        'n Boekmerk merk/dui spesifieke teks aan in 'n dokument
            waarna genavigeer kan word/'n hiperskakel kan gaan                            2
 8.5.1      •       CONCATENATE                                                   2
            •       RIGHT/MID (nie beide nie)
            •       RANDBETWEEN
            •       LEN
                                                               (Enige twee)
 8.5.2      Die aantal dae (tussen die twee datums)                              2
                                               EN
                •    Deel deur 365(.25)
                •    Aangepaste datum ('Custom date') formaat
                                                                 (Enige een)              4
 8.6.1      Die aantal rekords wat in die verslag verskyn                       2
            (Nota aan nasiener: Aanvaar ook die aantal rekords wat 'n
            waarde het in die Betaal-veld.)
 8.6.2      Die (huidige) datum/tyd                                              1        3
 8.7        Die eindmerker ('end tag') is nie bygevoeg nie                                1
 8.8        •       Die beeld is nie in dieselfde gids as die HTML dokument
                    gestoor nie/prentnaam is verkeerd gespel
            •       Die kode is 'n onbekende formaat/nie aanpasbaar met die
                    webblaaier wat gebruik word nie
                                                                   (Enige een)            1
                                                                                          [15]

                                                            TOTAAL AFDELING B:             75

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2            10                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                     NSS – Memorandum

AFDELING C: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 9

 9.1.1      •    Toestelle kan meer vrylik rondbeweeg word op die perseel
                 en steeds gekoppel bly
            •    Hoef nie kabels te installeer/lê vir elke toestel nie
            •    Internetkonnektiwiteit kan gegee word aan toestelle waar
                 kabels nie gelê kan word nie, ens.
                                                                 (Enige twee)   2
 9.1.2      3G/4G/LTE                                                            1
 9.1.3      •    Kommunikasiemedium/Kabel
            •    Skakel
            •    (Modem) Roeteerder/Toegangspunt
            •    Modem
            •    Wi-Fi kaarte/NKKs ('NICs')
            •    Wi-Fi aanvullers/seinversterkers, ens.
                                                              (Enige twee)      2
 9.1.4      •    Gasheer vir webtuistes ('Website hosting')
            •    E-pos dienste/adresse
            •    Faks na e-pos
            •    Wolkberging
            •    Gemorspos ('Spam')/Uitvissing ('Phishing') beskerming
            •    SaaS
                                                             (Enige twee)       2
 9.1.5      Om Internetgebruik te beperk of beheer

            (Nota aan nasiener: Aanvaar spesifieke voorbeelde soos moenie
            na gewaagde blaaie gaan /buitengewoon baie aflaai nie, ens.)          1
 9.1.6      •    Dataverbruik kan hoog wees
            •    Slegte konneksiespoed kan veroorsaak dat die video hang/
                 buffer
                                                          (Enige twee)

            (Nota aan nasiener: Aanvaar antwoorde wat verband hou met
            koste van hoë data gebruik soos benodig deur 'n vinniger
            konneksie of vir beter kwaliteit video.)                              2      10

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2             11                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSS – Memorandum

 9.2        •    Kan toegang hê van enige rekenaar, enige plek in die
                 wêreld via die Internet
            •    Aanlyn stoorplek is gewoonlik beskikbaar saam met die
                 aanlyn toepassing
            •    Sagteware is altyd op datum/Nuwe weergawes word
                 outomaties beskikbaar gestel aan intekenaars
            •    Die hardeware vereistes van die rekenaar kan laer wees,
                 ens.
                                                            (Enige twee)
            (Nota aan nasiener: Moet nie 'n punt gee vir goedkoper, as daar
            nie 'n geldige verduideliking is nie.)                                            2
 9.3        •   Daar mag sagteware-aanpasbaarheid probleme wees
            •   Probleme met hardeware-aanpasbaarheid
            •   Behoefte vir meer kundigheid om verskillende toestelle te
                ondersteun
            •   Groter kommer oor diefstal/verlies aan vertroulike inligting
            •   Potensiële misbruik van bandwydte
            •   Potensiële verspreiding van virusse
            •   Maak die netwerk stadig
                                                                   (Enige een)               1
 9.4.1      Die bediener verskaf hulpbronne/dienste aan kliente 
            (Nota aan nasiener: Moet nie antwoorde soos 'beheer die
            netwerk' aanvaar nie.)                                                    1
 9.4.2      •    Minder data sal gebruik word
            •    Minder bandwydte word gebruik/minder bottelnekke sal
                 voorkom wanneer veelvoudige gebruikers probeer om data
                 af te laai oor dieselfde konneksie op dieselfde tyd.
            •    Sal vinniger/makliker wees om af te laai via die intranet
            •    Hulle sal outomaties die regte toep ('app') aflaai sonder om
                 deur die toepwinkel ('app store') te soek tussen eenderse
                 toeps, ens.
                                                               (Enige twee)         2
 9.4.3      'n Trojaan is kwaadwillige sagteware/'n program wat ontwerp
            word om te lyk soos iets bruikbaar/nie agterdogtig nie 
            Dit maak staat daarop dat die gebruiker dit oopmaak/uitvoer
            sodat die inhoud/loonvrag afgelewer kan word/die kwaadwillige
            sagteware binne in geïmplementeer kan word                                2       5
 9.5.1      1152 GG/1128 GG/1 TG + 128 GG                                            1
 9.5.2      Die VTA ('SSD')                                                          1
 9.5.3      NKK ('NIC')                                                              1
 9.5.4      ETG ('RAM')                                                              1       4

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2           12                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                    NSS – Memorandum

 9.6.1      •    Herstel probleme/programmeringsfoute/defekte in
                 sagteware
            •    Verbeter veiligheidseienskappe van die sagteware
            •    Verbeter die doeltreffendheid van die sagteware
                                                             (Enige twee)      2
 9.6.2      •    Opdaterings verseker minimale probleme met sagteware
            •    Ontwikkelaar voel dat die opdaterings belangrik is
            •    Opdaterings verseker die sagteware bly geldig
            •    Gebruikers kan vergeet om sagteware op te dateer, ens.
                                                                (Enige een)     1
 9.6.3      •    Dataverbruik kan dramaties meer raak
            •    Aflaai van opdaterings sal 'n impak hê op die spoed waarop
                 die gebruiker die Internet kan gebruik
            •    Die rekenaar se werkverrigting mag stadiger word terwyl die
                 opdatering installeer word
            •    Stadiger werkverrigting nadat die opdatering geïnstalleer is
            •    Vermindering in stoorspasie
            •    Eienskappe mag onnodig opgedateer word, siende dat hulle
                 nie gebruik word nie, ens.
                                                                (Enige een)     1       4
                                                                                       [26]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2            13                              DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                     NSS – Memorandum

VRAAG 10

10.1        •    Nie almal het die Whatsapp toep geinstalleer nie
            •    Moet almal se selfoonnommers hê
            •    In 'n groep kan mens oorval word met antwoorde op 'n
                 navraag/Mense wil nie graag sulke groepe toetree nie
                                                                 (Enige een)               1
10.2.1      'n Persoon ontvang te veel nuwe inligting/poste/e-posse, ens. om
            dit doeltreffend te verwerk/is oorweldig/kan nie die hoeveelheid
            inligting hanteer wat hulle raakloop nie                               1
10.2.2      •    Moet nie inteken op te veel webtuistes vir opdaterings
                 nie/Teken uit van lyste/groepe
            •    Definieer/Gebruik e-pos-boodskapreëls
            •    Beperk interaksie/vriendskappe/poste op sosiale media
            •    Moet nie bydra tot die probleem deur aanhoudend
                 (nodelose) inligting te pos/stuur nie
            •    Gebruik IKT ('ICT') dienste (aanvaar voorbeelde soos RSS-
                 voere) om te help om data/inligting te verwerk/organiseer
            •    Skep lyste van kritiese take
            •    Vat breuke van interaksie met mense/stelsels wat bydra tot
                 inligtingsoorlading, ens.
                                                              (Enige twee)        2       3
10.3.1      •    Internetbankdienste/Banktoep ('Banking app')
            •    Selfoonbankdienste (vir dom-/funksie selfone)
            •    Oordrag by OTM
                                                             (Enige twee)

            (Nota aan nasiener: Aanvaar spesifieke voorbeelde, FNB
            banktoep,Paypal, Bitcoin ens.)                                          2
10.3.2      •    Ontvang 'n bevestigingskennisgewing via e-pos of SMS
            •    Gebruik 'n banktoep/Kennisgewings/Elektroniese kwitansie
            •    Kyk aanlyn na bankstate
                                                               (Enige een)         1       3
10.4.1      Dit verminder die kans van foute  want dit gee 'n riglyn van
            hoeveel syfers gebruikers moet inlees                                   1
10.4.2      •    Meer spasie benodig vir die van
            •    Gebruik blokkies vir die van
            •    Verminder die spasie vir die voorletters
            •    Maak die ryhoogte hoër
            •    Voeg instruksies by
            •    Vermeerder die blokke/selle vir die selnommer, ens.
                                                             (Enige twee)         2       3

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2            14                             DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                     NSS – Memorandum

10.5        •    Moet nie koppel aan die netwerk/Internet nie
            •    Installeer/Maak gebruik van veiligheidsagteware
            •    Maak seker dat veiligheidsagteware opgedateer is
            •    Moet nie enigiemand toelaat om enige vorm van stoortoestel
                 in te prop nie/Blok poorte
            •    Skakel enige koordlose vermoëns af, bv. Bluetooth
            •    Plaas wagwoorde op data lêers wat die finale stemme bevat
            •    Enkripsie
            •    Biometrika, ens.
                                                              (Enige twee)       2       2
10.6.1      Duplikaat waardes  is waarskynlik/nie unieke waarde nie               1
10.6.2      Toevoermasker ('Input mask')                                          1
10.6.3      Geldigheidsreël(s)/verpligte veld                                     1
10.6.4      Kombinasielys/Aftrekkontrole/Lysblokkie/Opsoekhulpprogram             1       4
10.7.1      Wanneer die lêer nie outomaties wil oopmaak wanneer daarop
            gedubbelklik word nie/Wanneer daar nie 'n program met die
            lêertipe geassosieer word nie                                         1
10.7.2      •    Dit kan gekyk word sonder toegang tot die sagteware-tipe/
                 -weergawe waarin dit geskep is
            •    Die 'lees' sagteware is gewoonlik gratis beskikbaar
            •    Dit het standaard geword/op groot skaal gebruik
            •    Kan gebruik word om veranderinge aan die lêer te verhoed
            •    Dit kan (partykeer) kleiner in grootte wees as die
                 oorspronklike lêer, ens.
                                                               (Enige twee)      2
10.7.3      •    Sodat dit die tipe lêer assosieer met die verkose program
            •    Sodat dit outomaties hierdie tipe lêer in die toekoms met die
                 program sal oopmaak
            •    Sodat jy nie weer dieselfde 'vraag' in die toekoms gevra word
                 nie
                                                                   (Enige een)    1       4
10.8.1      Hoef net koste op een plek te verander indien nodig/Hoef nie elke
            formule aan te pas nie, ens. 

            (Nota aan nasiener: Moet nie 'vinniger' of makliker' aanvaar
            sonder 'n geldige verduideliking nie.)                                 1
10.8.2      Absolute selverwysing word benodig op sel B9/Die B9
            selverwysing verander elke keer as die formule af gekopieer
            word

            =IF(D2="Yes",0,C2*$B$9) / =IF(D2="Yes",0,C2*B$9)                      2

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2            15                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                     NSS – Memorandum

10.8.3      •    Ja, indien mens eerste die totaal bereken van elke tipe projek
            •    'n Betekenisvolle grafiek kan nie geskep word deur net teks
                 inskrywings te selekteer nie
                                                                 (Enige een)     1      4
                                                                                       [24]

                                                         TOTAAL AFDELING C:           50
                                                             GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Computer Application Technology P2 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-feb-march-2017-memo-eng/8354da81-a171-4c06-b3cd-aca65bc03199) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Computer Application Technology P2 Feb March 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-feb-march-2017-afr/4f2b86be-7b1f-410f-8266-238b4f2a258c) — Computer Applications Technology · QP · 2017 · Afr
- [Computer Application Technology P2 Feb March 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-feb-march-2017-eng/8c6f2567-23b3-406f-b644-73975e589ec7) — Computer Applications Technology · QP · 2017 · Eng
- [Computer Application Technology P1 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-feb-march-2017-memo-eng/c5772d58-f5d8-41dd-ae97-a9165f0f9a78) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Eng
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2017 (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2017 (English)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2017-english/c01cc76d-6be5-4f8e-b0dd-c7487e06934f) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
