# Computer Applications Technology Grade 12 P2 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-feb-march-2018-memo-afr/f45cd143-50b8-4145-97eb-5d6701ccca16
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P2 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-feb-march-2018-memo-afr/f45cd143-50b8-4145-97eb-5d6701ccca16)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                        GRAAD 12

                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2

                              FEBRUARIE/MAART 2018

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               2                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS

     Gaan dikwels die vrae en nasienliglyne na gedurende die nasiensessie.

     Dit is raadsaam om die vraag dikwels te lees (en te herlees) saam met die kandidaat
      se antwoord om seker te maak dat dit ooreenstem en dat jy nie deur die kandidaat se
      stellings/antwoorde mislei word nie.

     Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar lees
      eerder die hele antwoord. Indien jy twyfel, lees die hele antwoord en dan die vraestel
      en die nasienriglyne. Vra jouself of jou senior nasiener of die respons in die
      nasienriglyne kan 'pas' voordat jy die korrekte punte aan die kandidaat toeken.
      Byvoorbeeld, die nasienriglyne sê 'goedkoop' en die leerder se antwoord is 'minder
      duur'.

     Wees versigtig vir oorvleuelende antwoorde op 'n spesifieke vraag. In die algemeen
      word een punt per feit toegeken.

AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE                          VRAAG 2: PASITEMS

1.1           A                       1            2.1           P                       1

1.2           A                       1            2.2          N                        1

1.3           D                       1            2.3           A                       1

1.4           D                       1            2.4          R                        1

1.5           C                       1            2.5           B                       1

1.6           B                       1            2.6           E                       1

1.7           D                       1            2.7          G                        1

1.8          A/B                      1            2.8           L                       1

1.9           C                       1            2.9          H                        1

1.10          B                       1            2.10          K                       1

                                Totaal: [10]                                    Totaal: [10]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2              3                              DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: WAAR OF ONWAAR
(Nota aan nasiener: Moenie 'n punt toeken as slegs ONWAAR neergeskryf is nie.)
   3.1      ONWAAR, Netskans ('Firewall')/Roeteerder ('Router')                          1
   3.2      ONWAAR, 'Pop-up'                                                             1
   3.3      WAAR                                                                         1
   3.4      ONWAAR, Style/Template                                                       1
   3.5      ONWAAR, Vraelys/Opname                                                       1

                                                                                         [5]
                                                            TOTAAL AFDELING A:           [25]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                 4                                   DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1             Gemakliker/Makliker om te gebruik/Gebruiker is meer bekend met
                 muis
                Meer akkurate muisbewegings
                Ergomomiese ontwerp van die muis

                                                                         (Enige een)             (1)
4.2             Skootrekenaars kan weggesluit word
                Batterye kan gebruik gedurende kragonderbrekings moontlik maak
                Gebruik (in die algemeen) minder krag
                Mobiliteit maak dit maklik om enige kamer vir toetse of eksamens
                 op te stel, of om vir verskillende doele te gebruik

                                                                      (Enige twee)              (2)
4.3             VTA's ('SSDs') is duurder per GG van stoorplek
                Dit is nie goed vir langtermyn (argivering) stoor nie (verloor lading)
                Beperkte skryfsiklusse ('write cycles')

                                                                      (Enige twee)              (2)
4.4.1           Toegang tot opgedateerde inligting op die Internet
                Neem 'n foto van huiswerk
                Gebruik sosiale netwerke vir samewerking
                Gebruik vir lees van digitale/elektroniese handboeke
                Interaksie met elektroniese vasvraprogramme

                                                                      (Enige twee)

            (Nota aan nasiener : Aanvaar enige geldige voorbeeld wat
            opvoedkundige waarde het.)                                                    (2)
4.4.2           Beperkte batterylewe
                Beperkte kontroles
                Klein skermgrootte
                Oorverhittingskwessies
                Laer skermresolusie

                                                                      (Enige twee)      (2)
4.4.3           Wi-Fi
                NVK ('NFC')
                Bluetooth

                                                                      (Enige twee)      (2)
4.4.4       Posisie-inligting ('location information') word (as metadata) by die foto
            gevoeg                                                                       (1)     (7)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                 5                                 DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

4.5.1       Toestelle is te klein/Standaard USB koppelpunte is te groot                (1)
4.5.2           Tablette
                Flash-stoor
                Herlaaibare kopstukke/luidsprekers
                Digitale kameras
                Kragstore ('Power banks')
                                                                (Enige twee)
            (Nota aan nasiener: Aanvaar geldige voorbeelde soos
            tabletsleutelbord, 'dashcam'.)                                              (2)      (3)
4.6.1           Die aanhegsel is 'n exe-lêer wat 'n virus kan wees
                Exe is nie 'n prentlêeruitbreiding nie
            
                                                                        (Enige een) (1)
4.6.2           Vee die e-pos uit
                Stoor en skandeer die aanhegsel met 'n antivirusprogram
                Moenie die aanhegsel oopmaak nie
            
                                                                        (Enige een)    (1)      (2)
4.7             Virus/Malware-infeksie
                Mag jou rekenaar blootstel om gekraak ('hacked') te word
                Wetlike gevolge
                Kan nie opgedateer word nie/Vervaardiger kan sagteware
                 gedurende opdateringspoging onbruikbaar maak
                                                                      (Enige twee)             (2)
4.8             Herlaai in 'safe mode'
                Herinstalleer die bedryfstelsel ('operating system')/Formateer
                 stoormedia (HDD/VTA('SDD'))
                Gaan die laaivolgorde ('boot sequence') in BIOS na
                Verwyder eksterne stoormedia van die USB-poorte en probeer
                 weer
                Toets die kragbron ('power supply')
                Gaan die primêre hardeskyf na en vervang indien nodig
                                                                      (Enige twee)             (2)
4.9             Dit is geskep deur 'multi-session' te gebruik/die sessie is nie
                 toegemaak nie
                Die optiese skyf is foutief op enige een van die rekenaars
                Verkeerde plasing van die etiket
                Die lêerstelsel word nie ondersteun nie
                Die CD is nie behoorlik geskryf nie
                                                                      (Enige twee)             (2)
4.10            Maak programfoute ('bugs') reg
                Spreek sekerheidskwesbaarhede aan
                Voeg eienskappe ('features') by die bedryfstelsel
                Minder stelselfalings/Meer stelselstabiliteit
                                                                      (Enige twee)             (2)

                                                                                                [25]
Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                6                                   DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: INTERNET EN NETWORKTEGNOLOGIË
5.1.1       Pakket C

            EN

            Onbeperkte ('Uncapped') data
            Hoë lynspoed                                                                (3)
5.1.2       Pakket B

            EN

                Minder data benodig
                Genoegsame lynspoed
                Koste-effektief

                                                                          (Enige een)   (2)     (5)
5.2.1           Die datalimiet is opgebruik
                Probleme met die NKK ('NIC')
                Lynkabel nie gekoppel nie
                Netwerkinstellings in die bedryfstelsel is verkeerd
                Netskans blokkeer die toegang na 'n webtuiste

                                                                        (Enige twee)   (2)
5.2.2       Om die webblad te verfris                                                   (1)
5.2.3       Nie seker (veilig) nie  omdat dit is http in stede van https (geen
            slot-simbool nie)                                                            (2)     (5)
5.3.1       Kontroleer die lys onder Wi-Fi settings
            
            (Nota aan nasiener: Aanvaar as na die lys verwys word sonder
            verwysing na Wi-Fi-instellings)                                              (1)
5.3.2       Gebruik 'n netskans
            Gebruik anti-malware/virusprogram                                           (2)     (3)
5.4         Verskaf bykomende funksionaliteit/eienskappe op webblaaie                           (1)
5.5             Opdaterings word outomaties na mense gestuur
                Nie nodig om gedurig na die webruimte te gaan om vir nuwe
                 inligting te kyk nie 
            
                                                                          (Enige een)           (1)

                                                                                                [15]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                7                                 DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
6.1         Wanneer data verwerk word/sinvol word
            
            (Nota aan nasiener: Aanvaar voorbeelde wat wys hoe data inligting
            word, bv deur kolomopskrifte by te voeg.)                                           (1)
6.2             Bereik 'n groter gehoor
                Afstand is nie 'n kwessie nie
                Datavaslegging kan geoutomatiseer word

                                                                    (Enige een)
            EN

                Response kan in 'n sigblad saamgevoeg ('collated') word
                Response kan outomaties geanaliseer word

                                                                    (Enige een)                (2)
6.3         Negatiewe ouderdomme/getalle sal aanvaar word 
            Baie hoë ouderdomme sal aanvaar word/Daar is geen beperking op
            hoe groot 'n getal mag wees nie                                                    (2)
6.4             Dit mag verouderde inligting wees
                Inligting mag partydig ('biased') wees
                Inligting mag onakkuraat/teenstrydig met ander kundige outeurs
                 wees
                Soekkriteria mag irrelevant wees

                                                                 (Enige twee)                 (2)
6.5         'Track changes'                                                                    (1)
6.6             Sluit selle ('Lock cells')
                Beskerm die blad/Voeg wagwoord by.
                Maak die lêer lees-alleen ('read only')

                                                                    (Enige een)                (1)
6.7             Gebruik 'n primêre sleutel
                Gebruik 'indexing (No duplicates)'-eienskap

                                                                    (Enige een)                (1)

                                                                                               [10]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                8                                DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1             Dit vra om na baie ander mense aangestuur te word
                Jy ontvang dieselfde boodskap van baie mense
                Dit kan 'n dreigement bevat
                Moeilik om te verifieer
                Hoogs emosionele inhoud
                                                                      (Enige een)            (1)
7.2             Kan aanleiding gee tot werksverliese
                Lei die aandag van werknemers af (verminder produktiwiteit)
                Toename in elektrisiteitsverbruik
                Netwerke kan gekraak ('hacked') word
                Werknemers kan werksplekhulpbronne vir hulself aanwend/
                 Werknemers vergroot dalk maatskappyrisiko deur virusse en
                 torrents af te laai
                Mag lei tot 'n vertrouensbreuk tussen werkgewer en werknemer
                                                                   (Enige twee)             (2)
7.3             Die regering het geen beheer oor transaksies nie
                Geen belasting kan op transaksies gehef word nie
                Geen verbruikersbeskerming vir ontevrede kopers nie
                Dit word dikwels gebruik as betaling in onwettige transaksies
                Vinnie wisseling in waarde mag vir burgers risiko inhou

                                                                   (Enige twee)             (2)
7.4             Werkgewer kan nie vasstel hoeveel ure gewerk word nie/Vertrou
                 dalk nie werknemer om die ure wat hy moet werk te werk nie
                Werkgewer moet uitgawes aangaan om IKT-stelsels op te rig om
                 telependel te akkommodeer
                Werk is van 'n stabiele Internet konnekse/kragtoevoer afhanklik
                                                                   (Enige twee)
            (Nota aan nasiener: Aanvaar enige ander geldige rede.)                            (2)
7.5             Toestelle kan oor 'n afstand aangeskakel word voordat 'n mens
                 tuis kom
                Kan die status van die toestel nagaan
                Vervaardiger kan probleme diagnoseer sonder om die perseel te
                 besoek
                'Firmware' kan opgegradeer word
                Gebruik kan gemonitor word
                Data kan vanaf die toestelle verkry word
                                                                      (Enige een)            (1)
7.6             Lei aandag van leer af
                Deel van sensitiewe prente
                Diefstal skep onnodige dissiplinêre kwessies vir die skool
                Leerders kan anti-sosiale gedrag ontwikkel

                                                                   (Enige twee)             (2)

                                                                                             [10]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               9                                  DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1         Nie met html-uitbreiding gestoor nie/<html>-begin en –eindmerkers
            ontbreek                                                                         (1)
8.2         Spesifiseer die grootte/Herinstelling van die grootte van die prent/Pas
            die hoogte en breedte van die prent aan                                          (1)
8.3.1       Alle velde kan duplikaatwaardes stoor                                            (1)
8.3.2       Yes/No/Boolees
            Lookup wizard                                                                    (2)
8.3.3       Verstekwaarde ('Default value')                                                  (1)
8.3.4       Verander datatipe na Memo/Long Text                                              (1)
8.4         Format Painter                                                                   (1)
8.5             Voeg 'n tabel in op die teks
                Skakel teks na 'n tabel om
                Kopieer teks en plak in tabel
                Gebruik die Draw Table-opsie

                                                                    (Enige twee)            (2)
8.6.1       Vergroot kolombreedte                                                            (1)
8.6.2           Verander die voorwaarde na groter as of gelyk aan 28/Verander
                 na groter as 27
                Ruil die TRUE en FALSE-argumente om/Ruil die posisie van 200
                 en 0

                                                                    (Enige twee)            (2)
8.6.3       COUNTIF                                                                          (1)
8.7         StoreName                                                                        (1)

                                                                                             [15]
                                                               TOTAAL AFDELING B:            [75]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               10                               DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING C

VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
9.1             Geen toegewyde grafikakaart nie/Geïntegreerde grafika
                Lae resolusieskerm
                Klein skermgrootte
                Min ETG ('RAM')
                Stadige/Verouderde SVE ('CPU')
                Geen klankkaart nie
                Verminderde getal poorte
                Laer busspoed
                Kleiner HDD
                                                                  (Enige twee)             (2)
9.2             Woordverwerker: Microsoft Word/Libre Office Writer
                Dokument-uitgewer: Microsoft Publisher
                Webontwikkelingshulpmiddel: Dreamweaver/Frontpage/Notepad++
                Deurblaaier: Internet Explorer/Edge/Chrome/Firefox
                Prentmanipulasiesagteware: Photoshop/Gimp, etc.

                                                                     (Enige twee)

            (Nota aan nasiener: Aanvaar slegs een korrekte voorbeeld van elke tipe
            sagtewaretoepassing.)                                                            (2)
9.3         Templaat het 'n voorafingestelde formatering en uitleg                          (1)
9.4.1       A – Roeteerder/Gateway/ Skakel ('Switch')                               (1)
9.3.2       B – Skakel ('Switch')/Gateway/Roeteerder/Herhaler/Hub                    (1)
9.4.3           Installeer 'n netskans ('firewall')
                Elke gebruiker moet sy eie profiel/aantekenbesonderhede hê
                Beveilig/Sluit die kamer

                                                                     (Enige twee)   (2)
9.4.4           Beter sekuriteit
                Beter dataoordragspoed
                Nie deur die weer of fisiese toestande geaffekteer nie

                                                                     (Enige twee)   (2)   (6)
9.5             Groter gehoor
                Mense kan kommentaar op artikels lewer
                Outotmatiese kennisgewings oor nuwe artikels aan gehoor
                Analise van gehoor is moontlik
                Geen drukkoste nie

                                                                     (Enige twee)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2              11                                  DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

9.6             Bronkode is in GOBS ('FOSS') beskikbaar
                GOBS ('FOSS') is gratis
                Eiendomsregtelike sagtewarekode is nie beskikbaar nie
                Eiendomsregtelike sagteware is dalk nie verniet nie

                                                                         (Enige een)          (1)
9.7.1           Daar is geen Internetkoppeling nie
                Rekenaar het 'n virus
                Voorkom deur netskans ('firewall')-instellings
                Nie 'n gelisensieerde kopie van Windows nie/Korrupte windows-
                 lêers

                                                                     (Enige twee) (2)
9.7.2           Windows sal steeds kwesbaar vir bedreigings wees
                Programfoute ('Bugs') in bedryfstelsel of ander toepassings sal nie
                 reggemaak word nie
                Nuwer eienskappe sal nie bygevoeg word nie

                                                                         (Enige een)   (1)    (3)
9.8         Rugsteun na 'n wolkdiens ('cloud service')
            Rugsteun na 'n eksterne stoorplek wat geskuif kan word                            (2)
9.9.1           Gebruikersvriendelike uitleg
                Laat toe om slegs een rekord op 'n slag te sien
                Prente kan vir visuele aantreklikeheid bygevoeg word

                                                                     (Enige twee)     (2)
9.9.2           Query
                Filter
                Sort
                Groepering

                                                                     (Enige twee)     (2)    (4)
9.10            Mag datadiefstal voorkom
                Mag kwaadwillige sagteware ('malware') vanaf eksterne
                 stoortoestelle voorkom
                Mag voorkom dat onnodige data op die rekenaar gelaai word

                                                                     (Enige twee)            (2)

                                                                                              [25]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               12                               DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
10.1.1         Tablet
               Slimfoon
               Phablet

                                                                  (Enige twee)    (2)
10.1.2         Kuberafloerdery ('Cyber stalking')
               Datamyn vir advertensies
               Kuberafknouery ('Cyber bullying')
                                                                    (Enige twee)   (2)
10.1.3         Kry toestemming van die eienaar
               Erken die bron van die prent
               Stel vas wat die lisensieterme van die prente is/('Creative
                Commons licence')

                                                                    (Enige twee) (2)
10.1.4     2 rye  en 3 kolomme                                                     (2)     (8)
10.2.1         Virusse
               Te veel toepassings is geïnstalleer
               Twee anti-virusprogramme tegelykertyd geïnstalleer
               Nuwe sagteware-eise op ou hardeware
               Ou bedryfstelsel
               Te veel toepassings laai outomaties wanneer aangeskakel word
               Skyf mag gefragmenteer wees

                                                                    (Enige twee)   (2)
10.2.2         ETG ('RAM')
               Hardeskyf
               SVE ('CPU')

                                                                    (Enige twee)   (2)
10.2.3         Gradeer bedryfstelsel op/Herstel/Installeer Windows
               Installeer regstellings ('patches')
               Installeer dienspakket
                                                                  (Enige twee)     (2)
10.2.4         Gee aan 'n welsynsorganisasie
               Gooi op 'n omgewingsvriendelike manier weg
               Verkoop parte

                                                                    (Enige twee)   (2)     (8)
10.3.1     SVE ('CPU') het twee kerne                                               (1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                 13                               DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                          NSS – Nasienriglyne

10.3.2     Gee kabellose/WiFi netwerktoegang                                         (1)
10.4.1         Etikette ('Legend') het sinvolle name
               Kleiner ('Minor') ruitlyne ('gridlines')
               Axis titels
               Data-etikette, etc.

                                                                    (Enige twee)    (2)    (4)
10.4.2         Voorwaardelike formatering
               Sortering
               Filters
               Funksies
               Pivot table/chart
               Subtotaal/Omlyning ('outline')

                                                                     (Enige twee)

           (Nota aan nasiener: Moenie enige verwysings na normale formatering
           soos vetdruk, fontkleure, ens. aanvaar nie.)                               (2)
10.5.1     Number/Getalgebaseerde datatipe
           Daar is 'n berekening wat op hierdie veld gebaseer is 
                                                                                      (2)
10.5.2     Totals/Group by is gebruik om die gemiddeld van al 4 rekords te kry       (1)    (3)

                                                                                            [25]

                                                                TOTAAL AFDELING C:           50
                                                                    GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Computer Application Technology P2 Feb March 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-feb-march-2018-eng/5a5ae084-71ac-49b9-bdc5-653f15b33002) — Computer Applications Technology · QP · 2018 · Eng
- [Computer Application Technology P1 Feb March 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-feb-march-2018-memo-afr/80d3ae3a-f0f0-4515-837a-44b78404500f) — Computer Applications Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Computer Application Technology P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng1](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2018-final-memo-eng1/f2cc1f64-6313-4ca1-a9d6-bae862968fc7) — Computer Applications Technology · Memo · 2018
- [Computer Application Technology P2 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-feb-march-2017-memo-eng/8354da81-a171-4c06-b3cd-aca65bc03199) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Computer Application Technology P2 Feb March 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-feb-march-2017-memo-afr/8d0b7d74-55f5-4123-839b-d2b624dbfa92) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr
- [CAT P2 Feb March 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-feb-march-2016-memo-eng/14dde9f5-0442-4e5a-b4c2-9c5fef13982e) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
