# Computer Applications Technology Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-may-june-2016-memo-afr/7216afa6-018e-4e0b-beae-69fc2a549639
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-may-june-2016-memo-afr/7216afa6-018e-4e0b-beae-69fc2a549639)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2

                                       2016

                                 MEMORANDUM

                                                                      PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2            2                                   DBE/2016
                                    SSE – Memorandum

VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS

•      Verwys dikwels terug na die vrae en hierdie memorandum gedurende die
       nasiensessie.

•      Dit is raadsaam om die vraag dikwels te lees (en te herlees) saam met die
       kandidaat se antwoord om na te gaan of dit korreleer. Moenie deur die kandidaat
       se stellings/antwoorde mislei word nie.

•      Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar
       lees eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan die vraag
       in die vraestel en die antwoord in die memorandum. Vra jouself of jou senior
       nasiener of die antwoord in lyn is met die memorandum voordat die korrekte punte
       toegeken word. Byvoorbeeld, die memorandum dui 'goedkoop' aan en die
       kandidaat se antwoord is 'nie duur nie'.

•      Wees bedag op antwoorde op 'n spesifieke vraag wat oorvleuel. In die algemeen
       word EEN punt per feit toegeken.

AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE                       VRAAG 2: PASITEMS

1.1         E                      1            2.1         A                         1

1.2         G                      1            2.2         D                         1

1.3         B                      1            2.3         D                         1

1.4         K                      1            2.4         C                         1

1.5         O                      1            2.5         C                         1

1.6         A                      1            2.6         A                         1

1.7         R                      1            2.7         B                         1

1.8         S                      1            2.8         A                         1

1.9        L/H                     1            2.9         C                         1

1.10         J                     1            2.10        B                         1

                     [10]                                                              [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                3                                       DBE/2016
                                        SSE – Memorandum

VRAAG 3: WAAR-/ONWAAR-ITEMS
(Nota aan nasiener: Aanvaar die korrekte term in Vraag 3.2, 3.3 en 3.5, selfs al verskyn die
woord ONWAAR nie. Geen punt word toegeken indien net die woord ONWAAR neergeskryf
word nie.)
3.1         WAAR                                                                              1
3.2         ONWAAR, uitvissing ('phishing')                                                   1
3.3         ONWAAR, 'Task Manager'                                                            1
3.4         WAAR                                                                              1
3.5         ONWAAR, resolusie                                                                 1
                                                                                               [5]
                                                                 TOTAAL AFDELING A:            25

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                 4                                         DBE/2016
                                         SSE – Memorandum

 AFDELING B

 VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIË
 4.1            •    Bluetooth
                •    Wi-Fi
                •    NVK ('NFC')
                •    Gekabelde netwerk/Ethernet-kabel
                •    USB-kabel
                •    Parallel kabel/LPT1
                •    SCSI-kabel
                                                                      (Enige twee)

            (Nota aan nasiener: Moet nie slegs ‘kabel’ as antwoord aanvaar nie.
            Aanvaar slegs kabelloos wanneer geen ander spesifieke kabellose
            voorbeelde genoem word nie. Aanvaar dukker-kabel as geen ander
            spesifieke drukkerkabels genoem is nie).                                              2
 4.2            •    Drywer is nie geïnstalleer nie
                •    Geen papier in die houer nie/Verkeerde papiergrootte is gekies
                •    Papierverstopping ('paper jam')
                •    Ink/Drukstof is op
                •    Nie as die verstekdrukker geselekteer nie/Druk na ‘n ander
                     drukker
                •    Druktaak is in die drukkertou onderbreek ('paused')
                •    Kabel nie gekonnekteer nie, ens.

                                                                         (Enige een)             1
 4.3            •    Groter funksionaliteit op een toestel
                •    Interwerkbaarheid ('interoperability') van sommige toestelle
                •    Goedkoper om een toestel te koop
                •    Lessenaarspasie minder deurmekaar
                •    Meer doeltreffend as om meervoudige toestelle te gebruik

                                                                      (Enige twee)              2
 4.4        QR/2D-strepieskode 
            Dit word geskandeer (deur 'n selfoon) om die teks/inligting wat dit
            bevat, bloot te lê
            Enige geskikte voorbeeld soos die URL van die skool, ens.                            3
 4.5.1          •    Vinniger datatoegang                                                   2
                •    Minder vatbaar vir skade/geen bewegende dele nie
                •    Minder kragverbruik
                •    Kleiner formaatgrootte
                •    Geen geraas
                •    Aanpasbaar met baie verskillende rekenaartipes, ens.

                                                                      (Enige twee)
 4.5.2      Tans/In die algemeen is VTA's ('SSDs') nie geredelik beskikbaar met so          1
            'n groot stoorkapasiteit  as 'n tradisionele hardeskyf nie.

            (Nota aan nasiener: Moenie enige antwoord met betrekking tot koste
            aanvaar nie.)                                                                         3

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                  5                                           DBE/2016
                                          SSE – Memorandum

 4.6        'n Sagtewarefout ('bug') is 'n fout in die (programmerings-) kode van die
            sagteware 
            'n Virus is sagteware wat met doelbewuste kwaadwillige bedoeling,
            geskryf is, bv. om data/sagteware korrup te maak, ens.                                  2
 4.7        Die Android-foon gebruik 'n oopbron  bedryfstelsel en die Windows-
            foon gebruik 'n eiendomsregtelike  bedryfstelsel

            (Notas aan nasiener:
               • Moenie enige kosteverwante antwoorde of antwoorde waarby
                   verskillende maatskappye betrokke is, aanvaar nie
               • Aanvaar verwysing na die verskillende tipes toepassings wat vir
                   die verskillende bedryfstelsels beskikbaar is.
               • Aanvaar antwoorde wat na die verskille in die bedryfstelsel
                   verwys)                                                                           2
 4.8        Druktake word outomaties na daardie drukker gestuur  (tensy 'n ander
            drukker gekies is.)                                                                      1
 4.9.1      Die rugsteunkopie mag saam met die oorpronklike lêers verloor word,               1
            bv. indien die kamer afgebrand het, toestelle gesteel is, ens.
 4.9.2          •    Eksterne hardeskyf/Magnetiese band                                       1
                •    NGS (Netwerkgekoppelde stoortoestel) ()NAS (Network
                     attached storage)Drive

                                                                             (Enige een)            2
 4.10           •    Gebruik bandwydte op 'n tyd wanneer daar 'n lae vraag na
                     bandwydte vanaf die stelsel is (dit sal nie tot smoring ['throttling']
                     of lynvorming ['shaping'] bydra nie)
                •    Baie ISPs verskaf data verniet na ure
                •    Daar sal geen opdatering tydens werksure op die masjiene loop
                     nie (en dit stadig maak) terwyl mense probeer werk nie
                •    Sal nie gevra word om die rekenaar vir die installering van
                     opdaterings te herlaai terwyl hulle die rekenaar vir ander take
                     gedurende werksure gebruik nie.

                                                                          (Enige twee)

            (Nota aan nasiener: Aanvaar enige geskikte voorbeelde om die
            konsepte wat hierbo genoem is, te illustreer.)                                           2

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                6                                     DBE/2016
                                        SSE – Memorandum

 4.11           •    Defragmenteer die aandrywer
                •    Voer 'Disk Cleanup' uit
                •    Verwyder kwaadwillige sagteware
                •    Vee ongebruikte lêers uit
                •    Her-installeer die bedryfstelsel
                •    Verminder die getal programme wat in die agtergrond uitgevoer
                     word/wat laai wanneer die rekenaar aangeskakel word
                •    Opdateer sagtware/drywers
                •    Gebruik sagtewarepakkette/-weergawes wat minder bron-
                     intensief is
                •    Formateer en herinstalleer die hardeskywe, ens.

                                                                   (Enige twee)

            (Nota aan nasiener: Aanvaar enige geskikte sagteware- of konfigurasie-
            instelling wat die druk op die SVE sal verminder.)                               2

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                7                                     DBE/2016
                                        SSE – Memorandum

 4.12           •    Kan op enige plek op enige rekenaar waar Internettoegang
                     beskikbaar is, toegang verkry
                •    Spaar stoorspasie op die plaaslike masjien
                •    Webtoepassings word gedurig opgedateer na nuwe weergawes
                     toe
                •    Beter integrasie met wolkberging
                •    Verminderde aanvraag op plaaslike verwerker
                •    'Cross-platform' (omdat 'n webblaaier gebruik is), ens.

                                                                     (Enige twee)          2
 4.13           •    Neem 'n foto met 'n kamera/slimfoon/tablet
                •    Faks na e-pos
                •    Tik die dokument oor en stoor as elektroniese kopie

                                                                       (Enige Een)          1
                                                                                            [25]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                 8                                     DBE/2016
                                         SSE – Memorandum

 VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
 5.1            •    Deel van hardeware
                •    Deel van sagteware/opdatering
                •    Sosiale netwerking/ Speletjies
                •    Deel ‘n internetkoppeling
                •    Gesentraliseerde sekuriteit
                •    Gesentraliseerde databerging
                •    Verpreiding van werkslading, ens.

                                                                      (Enige twee)

            (Nota aan nasiener: Aanvaar geskikte voorbeelde van take of
            tegnologieë, bv. deel van lêers, ruitnetrekenarisering, deel van
            drukkers.)                                                                        2
 5.2            •    Leesbewys ('Read receipt')/Afleweringsverslae

                                                                        (Enige een)

                •    (Nota aan nasiener: Aanvaar spesifieke aanduidings van
                     leesbewyse in ‘n besondere app, bv. Blou regmerkies in
                     WhatsApp.)                                                               1
 5.3        (Aanlyn) Advertensies                                                            1
 5.4            •    Reikwydte is beperk
                •    Die getal toestelle wat gekoppel kan word is beperk
                •    Potensiële sekuriteitskwessies, ens.

                                                                      (Enige twee)

            (Nota aan nasiener: Moenie toestel-, handelsmerk- of
            aanpasbaarheidskwessies aanvaar nie.)                                             2
 5.5            •    Video-/Oudiostroming
                •    Video/Multimedia/VoIP ('Skyping')
                •    Aflaai van groot lêers
                •    Torrents
                •    Speel van speletjies ('Gaming'), ens.

                                                                      (Enige twee)

            (Nota aan nasiener: Aanvaar antwoorde wat na toepassing van die
            ‘altyd-aan’ aspek van breëband verwys, bv. push-tegnologie, ens.)                 2
 5.6            •    Spaar limiet ('cap')/databondel
                •    Baie vinniger oplaai/Spaar tyd gedurende oplaai
                •    Gebruik minder aanlynstoorspasie

                                                                      (Enige twee)          2

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                  9                               DBE/2016
                                          SSE – Memorandum

 5.7            •    Sekuriteitsprotokolle, e.g. https
                •    Digitale handtekening
                •    Digitale sertifikaat
                •    Enkripsie/BSL ('SSL')
                •    Netskans
                •    Anti-spioenware/Anti-virus
                •    Gebruik Torr-deurblaaiers
                •    Bestuurde roeteerders
                •    VPN

                                                                   (Enige een)          1
 5.8        Wi-Fi/802.11 a/b/g/n/Kabelloos                                              1
 5.9            •    Kan kwaadwillige programmatuur bevat
                •    Irriterend/Afleidend/Ergerlik maak
                •    Spaar bandwydte/data

                                                                (Enige twee)            2
 5.10       Bly op hoogte van die bladsye wat besoek is.

            (Nota aan nasiener: Aanvaar enige verwysing daarna om bladsye te
            vind wat voorheen besoek is.)                                                 1
                                                                                        [15]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               10                                        DBE/2016
                                        SSE – Memorandum

 VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
 6.1        Opname – 'n Stel geskrewe/getikte vrae wat vir baie of 'n groep mense
            gegee word 

            EN

            Onderhoud:
               • 'n Stel vrae wat verbaal toegepas word
               • Gewoonlik vir slegs een persoon (soos 'n kenner) bedoel

                                                                         (Enige een)            2
 6.2             •   Daar is geen kontrolering van 'buite' ten opsigte van wat op die
                     Internet geplaas word nie/Enigeen kan enigiets plaas, so dit kan
                     verkeerd wees
                 •   Inligting kan met vooroordeel aangebied word
                 •   Inligting mag verouderd wees

                                                                      (Enige twee)             2
 6.3.1      Kopiereg – Wetlike beperkings op die kopiëring en verspreiding van
            intellektuele materiaal                                                     1
 6.3.2      Plagiaat – Om iemand anders se werk as jou eie aan te bied                  1       2
 6.4             •   Verbeterde akkuraatheid/Data validering kan gedoen word/Geen
                     kwessies met betrekking tot handskrif nie
                 •   Minder tyd word vir datavaslegging benodig/Respondente sal
                     meer waarskynlik die vraelys voltooi/beantwoord
                 •   Data kan direk vir analise uitgevoer word (bv. na 'n sigblad toe)
                 •   Makliker om die opname te 'versprei'/kan meer respondente
                     bereik
                 •   Groenrekenarisering, ens.
                                                                      (Enige twee)

            (Nota aan nasiener: Aanvaar antwoorde wat betrekking het op enige
            tipe van elektroniese vorm, soos Google Docs, Microsoft Word-vorms,
            ens.)                                                                                2
 6.5             •   Netheid/Leesbaarheid
                 •   Dit gee 'n manier aan gebruikers om te kontroleer dat hulle die
                     korrekte hoeveelheid syfers ingevul het

                                                                         (Enige een)            1
 6.6             •   Sortering
                 •   Groepering
                 •   Filtrering
                 •   'Pivot tables'

                                                                         (Enige een)

            (Nota aan nasiener: Moenie 'Funksies' of enige besondere voorbeeld
            van 'n funksie aanvaar nie.)                                                         1
                                                                                               [10]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               11                                       DBE/2016
                                        SSE – Memorandum

 VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
 7.1            •    Vertrouenskwessies
                •    Gebrek aan toegang tot rekenaars/Digitale skeiding
                •    Konnektiwiteitskwessies
                •    Gebruikers kort die selfvertroue/vaardigheidsvlak om die dienste
                     te gebruik, ens.

                                                                        (Enige een)            1
 7.2.1      Die GPS-koördinate van waar die foto geneem is, is bygevoeg  in die
            foto se metadata.                                                                   1
 7.2.2      Die insluiting van die GPS-koördinate mag aan stropers 'n wenk gee
            van waar  om die renoster te vind.                                                 1
 7.3            •    Skep/gebruik die boodskapreëls
                •    Pas 'n gemorsposfilter toe
                •    Blok adresse van bekende stuurders van gemorspos
                •    Installeer/gebruik anti-gemorspossagteware
                •    Gebruik 'n IDV ('ISP') wat gemorspos effektief blok
                •    Moenie jou e-posadres gee nie/Gee 'n alternatiewe e-posadres
                     aan mense gee wat jy vermoed gemorspos aan jou stuur

                                                                     (Enige twee)             2
 7.4        Pas die instellings  van jou Facebook-rekening aan om te voorkom
            dat jy (sonder toestemming) in foto's ge'tag' word.                                 1
 7.5            •    Breër gehoor/publisiteit
                •    Goedkoop advertensie
                •    (Onmiddellike) terugvoer van kliënte
                •    Goedkoop/Effektiewe manier om direk met kliënte te
                     kommunikeer, bv. advertensies, ens.
                •    Geteikende advertensies, ens.

                                                                     (Enige twee)             2
 7.6            •    Gebruik van GPS-tegnologie, bv. aanwysings
                •    Gebruik van die Internet, bv. vir die vermaak van die passasiers
                •    Opdatering van die motor se sagteware
                •    Verkeersopdaterings/-inligting direk na die motor
                •    Afstandsmonitering vir sekuriteit/voertuigsporing
                •    Afstandsmonitering van werkverrigting/onderhoud van die
                     motor, ens.

                                                                     (Enige twee)             2
                                                                                              [10]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               12                                           DBE/2016
                                        SSE – Memorandum

 VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
 8.1.1      Die opsoekwaarde is verkeerd/B4 moet A4 wees                                   2
            Die kolomindeks van die opsoektabel is verkeerd, moet 2 wees
            (Nota aan nasiener: Aanvaar óf die identifikasie van die probleem óf die
            korrekte antwoord.)
 8.1.2      Die foute kom voor omdat die formule 'n getal met teks ('n woord)               1
            probeer vermenigvuldig .                                                             3
 8.2            •    COUNT tel die selle wat numeriese waardes /getalle bevat 
                •    COUNTA tel die selle wat enige waarde bevat/nie leeg is nie                 2
 8.3        Formatering laat dit voorkom asof dit afgerond is, terwyl die eintlike
            waardie nie verander het nie/Die ROUND-funksie verander die eintlike
            waarde                                                                               1
 8.4.1      Style                                                                          1
 8.4.2      Bestuur hulpbronne/Source manager/Hulpbronne                                   1     2
 8.5            •    Enige teksredigeerder soos Notepad
                •    Enige HTML-redigeerder soos Notepad++
                •    Enige woordverwerkingstoepassing soos Microsoft Word
                •    Coffee cup/kompozer
                •    MS Expression Web
                •    Dreamweaver, ens.
                                                                          (Enige een)
            (Nota aan nasiener: kontroleer enige ander handelsname wat deur die
            kandidaat gegee is.).                                                                 1
 8.6        'n Webblad is deel van 'n webtuiste/'n Webtuiste is 'n versameling van
            webblaaie                                                                            1
 8.7        Die teks tussen die ‘title’-merkers in die ‘head’-afdeling word in die
            webblaaieroortjie aangedui                                                           1
 8.8        Nie veronderstel om met 'n sluitingsmerker te begin nie
            Nie veronderstel om met ‘n openingsmerker te eindig nie
            (Die oopmaak- en toemaak) –merkers moet pas (of beide ul of ol)
                                                                       (Enige twee)

            (Nota aan nasiener: Aanvaar enige korrekte voorbeelde van HTML-
            kode)                                                                                 2
 8.9        •    (Meer gebruikersvriendelike manier van) datavaslegging/Ontwerp
                 vir datavaslegging
            •    Om slegs een rekord op 'n slag te vertoon
            •    Om die velde wat vertoon word te beperk, ens.
                                                                          (Enige een)            1
 8.10       Dit het geen effek op die waardes in die databasistabel nie/Die waardes
            in die databasistabel bly dieselfde                                                  1
                                                                                                 [15]
                                                                  TOTAAL AFDELING B:              75
Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                     13                                  DBE/2016
                                              SSE – Memorandum

 AFDELING C

 VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
 9.1.1      5.0'' (duime) 

            (Nota aan nasiener: Aanvaar 5 of 5.0 sonder die afmetingseenheid.)            1
 9.1.2      'n Raakskerm waar meer as een aanraking/vinger op dieselfde tyd
            raakgesien kan word.                                                         1
 9.1.3          •     Knyp ('Pinch')
                •     Rek ('Stretch'), ens.

                                                                        (Enige een)

            (Nota aan nasiener: Aanvaar enige verduideliking van 'n handeling wat
            meer as een aanraking gelyktydig vereis, ens. )                               1
 9.1.4      Sommige van die 16 GG ('GB') word deur die bedryfstelsel/ander
            vooraf-geïnstalleerde toepassings gebruik                                    1
 9.1.5      Sit 'n (MikroSD) Geheuekaart in/USB-bergingstoestel ('OTG')

            (Nota aan nasiener: Moenie wolkberging aanvaar nie)                           1
 9.1.6      •       Bekende gebruikerskoppelvlak/GUI
            •       Aanpasbaarheid van toeps ('apps')
            •       Makliker oordrag van instellings, lêers, ens.

                                                                      (Enige twee)      2
 9.1.7      •       Laai (‘boot’) die toestel
            •       Verskaf 'n gebruikerskoppelvlak
            •       Laat toe dat toepassings geïnstalleer/gebruik kan word
            •       Geheuebestuur
            •       Bergingsbestuur ('Storage management')
            •       Lêerbestuur
            •       Installering en beheer van hardewaretoestelle
            •       Verskaf basiese sekuriteit, bv. gebruikersname en wagwoorde,
                    ens.

                                                                      (Enige twee)

            (Nota aan nasiener: Aanvaar enige voorbeeld (per kolpunt) wat die
            antwoord illustreer, bv. drukkerbestuur.)                                     2
 9.1.8      12 MP                                                                        1     10
 9.2        •       Gee die ou selfone/parte aan iemand wat dit nog kan gebruik
            •       Stuur na 'n herwinningsaanleg
            •       Maak die ou selfone reg sodat dit verkoop kan word, ens.

                                                                      (Enige twee)            2
 9.3        RFID-merkers kan op elke foon geplaas word. RFID-skandeerders by
            die deur sal dan die RFID-merkers kan optel indien die foon die winkel
            verlaat  (en 'n alarm aktiveer).                                                   2

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2              14                                       DBE/2016
                                       SSE – Memorandum

 9.4.1      (E-pos-boskrif word verander sodat) die e-pos lyk asof dit van 'n ander
            bron kom                                                                   1
 9.4.2      Gebruiker word verwys na 'n verskillende/vervalste  webtuiste selfs al
            word die regte 'URL' getik in die webblaaier                               2
 9.4.3      Spioenware/sagteware wat rekord hou/verslag doen van elke
            sleuteldrukke wat deur 'n gebruiker gemaak word  en stuur die verslag
            na 'n derde party.                                                          1     4
 9.5.1      Bediener 
            (Nota aan nasiener: Aanvaar spesifieke voorbeelde, bv.
            instaanbediener ['proxy server'], ens.)                                     1
 9.5.2      •    Kommunikasiemedium/Kabels
            •    Netwerkskakel/Toegangspunte
            •    NKK ('NIC')
            •    Roeteerder
                                                                     (Enige twee)     2     3
 9.6        •    Koste is goedkoper
            •    Afstand het nie 'n impak op koste nie
            •    Oproepe kan gemaak word ongeag die tipe toestel waarop die
                 program geïnstalleer is, ens.
                                                                (Enige twee)                2
 9.7        •    Makliker om te navigeer/Konsekwente plasing van kontroles
            •    Intuïtiewe gebruik
            •    Toepaslike gebruik van prentjies
            •    Kleure word maklik onderskei
            •    Groot knoppies/kontroles
            •    Leesbare fonts
            •    Skerms moet nie deurmekaar wees nie/Effektiewe gebruik van wit
                 spasie
            •    Verwante opsies word saam groepeer, ens.
                                                                    (Enige drie)           3
 9.8.1      •    Enigiemand het toegang tot 'n blog sonder om 'n e-posadres te hê
            •    Potensiaal om te adverteer
            •    Hoef nie veelvoudige e-posse te stuur nie/perk op die getal
                 ontvangers in groep-epos
            •    Makliker om verskillende tipes bystand te groepeer
            •    Altyd vir latere verwysing beskikbaar
            •    Alle boodskappe ('posts') is beskikbaar in een plek, ens.
                                                                    (Enige twee)      2     4

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2              15                                         DBE/2016
                                       SSE – Memorandum

 9.8.2      •    Dateer die inhoud gereeld op
            •    Maak seker dat die inhoud relevant/interessant is
            •    Gebruik interessante opskrifte
            •    Voorsien RSS-voere
            •    Gebruik prentjies/video's wat help om die inhoud te ondersteun en
                 te verduidelik
            •    Wees interaktief met lesers/kommentaar/Reageer vinnig op
                 boodskappe, ens.
                                                                     (Enige twee)      2

 9.9.1      Maak voorsiening vir kommunikasie tussen die toestel en die
            bedryfstelsel/Beheer die toestel 

            (Nota aan nasiener: Moenie ‘plug and play’ aanvaar nie.)                     1
 9.9.2      •    Her-installeer die drywers
            •    Laai die regte drywers af
            •    Die bedryfstelsel van die skootrekenaar kan vervang/opgradeer
                 word, ens.
                                                                      (Enige een)       1     2
 9.10.1     •    Batterye kan pap word/Benodig batterye
            •    Duurder om aan te koop
            •    Seinsteuring vanaf ander toestelle, ens.
                                                                      (Enige twee)
            (Nota aan nasiener: Moet nie diefstal aanvaar nie.)                          2
 9.10.2     Ontwerp van toestelle/toerusting om gemaklik  en
            gesondheidskwessies te voorkom  wanneer dit gebruik word nie.

            (Nota aan nasiener: Moenie antwoorde aanvaar wat na meubels verwys
            nies.)                                                                       2
 9.10.3     •    Kan werk gedurende beurtkrag/tye wanneer die krag af is
            •    Werkers kan vanaf die huis werk/Werkers kan van enige plek af
                 werk/Draagbaarheid/Mobiliteit
            •    Neem minder fisiese spasie op
            •    Verminder die koolstofspoor ('carbon footprint')
                                                                      (Enige twee)     2
 9.10.4     •   Gebruik 'n kabelslot/ketting vas aan die lessenaar
            •   Sluit toe in 'n aparte veilige vertrek
            •   Plaas dit in 'n veiligheidstrollie vir skootrekenaars
            •   Vertrek moet diefwering/veiligheidshekke hê
            •   Installeer kameras
            •   Gebruik biometriese sekuriteit vir toegang tot die vertrek
            •   Installeer 'n alarmstelsel, ens.
                                                                        (Enige twee)

            (Nota aan nasiener: Fokus van die vraag is op voorkoming van
            diefstal.)                                                                   2     8
 9.11.1     Plaas die <hr /> merker in die 'body' van die HTML-dokument                 1     3

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               16                                     DBE/2016
                                        SSE – Memorandum

 9.11.2     •    Gebruik 'n fontmerker
            •    Verander die <h1> merkers na 'n verskillende ('kleiner grootte')
                 merkers soos <h2> of <h3>, ens.
                                                                       (Enige een)   1
 9.11.3     colour moet color wees                                                   1
 9.12.1     Memo/Long Text                                                           1
 9.12.2     Unieke nommers word outomaties toegeken sodat daar geen
            duplikaatwaardes sal wees nie                                            1
 9.12.3         •    ''Smart'' moet ''Smart*'' wees /"Smart" moet gevolg word deur
                     'n oorheersstring ('wild card')/Like "Smart*"
                •    ''Smart*'' moet in beide kriterialyne verskyn/Kriteria vir die
                     verkoopsprys moet in dieselfde lyn verskyn en gegee word as
                     <100 Or >500                                                    2    4
 9.13.1     Begin 'n nuwe seksie  wat verskillende bladsyformatering/verstellings
            toelaat op dieselfde bladsy                                              2
 9.13.2     Ken 'n naam toe/skakel ('link') na 'n spesifieke punt in die dokument 
            vir vinniger toegang/waarheen 'n hiperskakel gekoppel kan word            1    3
                                                                 TOTAAL AFDELING C:       50
                                                                       GROOTTOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Computer Application Technology P1 May June 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-may-june-2016-memo-eng/fb474999-ae1e-4cfe-b1bd-c4aac95bb1b8) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Computer Application Technology P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2016-memo-eng/c48002a4-cbe6-4755-ac3b-caa2ebf9663c) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng
- [CAT P2 Feb March 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-feb-march-2016-memo-eng/14dde9f5-0442-4e5a-b4c2-9c5fef13982e) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Computer Application Technology P2 May June 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-may-june-2017-memo-eng/212698d4-442d-4591-a307-4a9f4625fc2e) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Eng
- [CAT P2 June July 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-june-july-2015-memo-eng/47884231-c123-4a6a-b162-51e0310d342c) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Eng
- [Computer Application Technology P1 May June 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-may-june-2016-eng/da15995d-25c5-4cb8-a14a-08bf723c628c) — Computer Applications Technology · QP · 2016 · Eng

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
