# Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2017 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-may-june-2017-memo-afr/078ac7ab-6500-4cfa-bcbc-ec3508759533
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-may-june-2017-memo-afr/078ac7ab-6500-4cfa-bcbc-ec3508759533)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2017. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2

                                          2017

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 150

                                                                          TYD: 3 uur

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                2                               DBE/2017
                                        SSE – Nasienriglyne

VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS

•      Verwys dikwels terug na die vrae en hierdie memorandum gedurende die
       nasiensessie.

•      Dit is raadsaam om die vraag dikwels te lees (en te herlees) saam met die
       kandidaat se antwoord om na te gaan of dit korreleer. Moenie deur die kandidaat
       se stellings/antwoorde mislei word nie.

•      Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar
       lees eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan die vraag
       in die vraestel en die antwoord in die memorandum. Vra jouself of jou senior
       nasiener of die antwoord in lyn is met die memorandum voordat die korrekte punte
       aan die kandidaat toegeken word. Byvoorbeeld, die memorandum dui 'goedkoop'
       aan en die kandidaat se antwoord is 'nie duur nie'.

•      Wees bedag op antwoorde op 'n spesifieke vraag wat oorvleuel. In die algemeen
       word EEN punt per feit toegeken.

AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE                           VRAAG 2: PASITEMS

1.1         B                         1             2.1      M                       1

1.2         A                         1             2.2      J                       1

1.3         D                         1             2.3      B                       1

1.4         C                         1             2.4      S                       1

1.5        B/A                        1             2.5      C                       1

1.6         D                         1             2.6      Q                       1

1.7         A                         1             2.7      T                       1

1.8         C                         1             2.8      P                       1

1.9         B                         1             2.9      K                       1

1.10        C                         1             2.10     O                       1

                               Totaal: [10]                                 Totaal: [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               3                                       DBE/2017
                                       SSE – Nasienriglyne

VRAAG 3: WAAR OF ONWAAR
(Nota aan nasiener: Aanvaar die korrekte term in VRAAG 3.1, 3.2, 3.3 en 3.4, selfs al verskyn die
woord ONWAAR nie. Geen punt word toegeken indien net die woord ONWAAR neergeskryf is
nie.)
3.1         ONWAAR, Wikipedia                                                                 1
3.2         ONWAAR, regstellings ('patches')/dienspakette ('service packs')                   1
3.3         ONWAAR, VLOOKUP/HLOOKUP/LOOKUP                                                    1
3.4         ONWAAR, netiket ('netiquette')                                                    1
3.5         WAAR                                                                              1
                                                                                             [5]

                                                               TOTAAL AFDELING A:            25

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai-om-assblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                 4                                       DBE/2017
                                         SSE – Nasienriglyne

 AFDELING B

 VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
 4.1            •    Ctrl-X vee uit/knip ('cut') die geselekteerde teks
                •    Ctrl-C vee nie die geselekteerde teks uit nie/Maak 'n kopie van
                     die geselekteerde teks

                                                                         (Enige een)          (1)
 4.2        Stoor/herstel (restore) lêers wat uitgevee is                                     (1)
 4.3            •    Beter performance as 'n enkele stelsel
                •    Kombineer die verwerkingskrag van baie masjiene
                •    Kan die verwerkingskrag laat toeneem soos nodig.

                                                                         (Enige een)          (1)
 4.4            •    Verander die verstektoepassing wat die lêertipe onder
                     bespreking oopmaak/'Open With'
                •    Installeer die deurblaaier weer

                                                                         (Enige een)          (1)
 4.5            •    Roeteerder ('Router')
                •    Modem
                •    Wi-Fi-kaart/NKK ('NIC')
                •    3G/4G dongel
                •    Bluetooth dongel

                                                                      (Enige twee)           (2)
 4.6        Voeg die lêergids ('folder') by 'n argief 

            (Nota aan nasiener: Aanvaar geldige voorbeelde van argief-
            lêeruitbreidings soos ZIP, RAR, ens.)                                              (1)
 4.7        Voorbeeld: Gi2b$

            (Nota aan nasiener: Gebruik die punte hieronder om die wagwoord wat
            deur die leerder gegee is te merk)

                •    Bokas
                •    Onderkas
                •    Syfer
                •    Spesiale karakter
                •    Lengte van minstens 7 karakters

                                                                   (Enige vier)            (4)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai-om-assblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                  5                                      DBE/2017
                                          SSE – Nasienriglyne

 4.8.1      Grafika-/Videokaart
            (Nota aan nasiener: Aanvaar moederbord en enige komponent wat na
            vertoon verwys.)                                                             (1)
 4.8.2      HDMI
            (Nota aan nasiener: Aanvaar USB)                                             (1)
 4.8.3          •    Op pad uit/Verouderd
                •    Ondersteun nie klank nie
                •    Ondersteun nie hoë resolusie video nie
                •    Ondersteun nie hoër verfrissingstempo's nie
                •    Die analoogsein is meer geneig tot steurings
                •    Buigbare pennetjies op die koppelstuk
                                                                        (Enige twee)   (2)   (4)
 4.9        Stilus/Grafika tablet/Digitale tablet /digitale penne/'Smart'
            penne/Aanraak skerm/
            (Nota aan nasiener: Aanvaar skandeerder of skandeertoestel, bv. Faks
            na e-pos.)                                                                         (1)
 4.10       Toepwinkel(App Store)/Playstore 
            (Nota aan nasiener: Aanvaar enige voorbeeld van 'n toepwinkel.)                    (1)
 4.11           •    Sekuriteits- of privaatheidskwessies
                •    Batterylewe
                •    Datagebruik
                                                                        (Enige twee)
            (Nota aan nasiener: Aanvaar enige een voorbeeld vir elkeen van die
            bogenoemde)                                                                        (2)
 4.12           •    Alles-in-een PR
                •    Geïntegreerde aanraakblad op die sleutelbord
                •    Kompakte sleutelbord
                •    Kabellose randtoestelle
                •    Aanraakskerms/monitors
                                                                        (Enige twee)         (2)
 4.13           •    Datum
                •    Grootte
                •    Tipe/uitbreiding
                •    Ligging (Location)
                •    Inhoud
                •    Outeur
                                                                        (Enige twee)
            (Nota aan nasiener: Aanvaar enige twee voorbeelde van metadata.)                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai-om-assblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                6                             DBE/2017
                                        SSE – Nasienriglyne

 4.14       Voer algemene onderhoudstake uit 
            EN

                 •   Defragmenteer ('Defrag'/'Optimise')
                 •   Foutopsporing ('Error checking')
                 •   Skyfskoonmaak ('Disk cleanup')
                 •   System restore
                 •   Task scheduler, ens.
                                                               (Enige een)         (2)

                                                                                    [25]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai-om-assblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                7                                       DBE/2017
                                        SSE – Nasienriglyne

 VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIË
 5.1        Roeteerder(3G or LTE dongel)/Modem                                                (1)
 5.2             •   Sentralisering van data/Deel van lêers
                 •   Toeganklik vanaf enige plek op die netwerk
                 •   Spaar stoorspasie op werkstasies
                                                                     (Enige twee)            (2)
 5.3        Gekabel  en Wi-Fi/kabelloos                                                      (2)
 5.4        Om die skakels ('switches') aan mekaar te koppel  (sal een poort elk
            gebruik)
            Koppel die rekenaars aan die oorblywende poorte/Drie poorte is dan op
            elke skakel beskikbaar vir ses rekenaars                                          (2)
 5.5        Die oplaai-bandwydte is altyd laer  as die aflaaibandwydte van 'n
            ADSL-lyn

            OF

            Aflaai en oplaai bandwydte/spoed is nie dieselfde (op 'n ADSL-lyn)
            nie  (on an ADSL line)
            Oplaai bandwydte is laer as aflaai/Aflaai bandwydte is hoër as oplaai             (2)
 5.6        Om aan te dui dat dit 'n belangrike e-pos is/Om later weer na die
            gemerkte (vlaggie/sterretjie) e-pos terug te keer                                 (1)
 5.7.1           •   Navigasie deur webblaaie
                 •   Die aflaai van hulpbronne

                                                                        (Enige een)    (1)
 5.7.2           •   Fout in die kode
                 •   Die hulpbron op die afgeleë rekenaar is nie beskikbaar nie
                 •   Verwys na die verkeerde hulpbron/Spelfout in bronnaam

                                                                     (Enige twee)     (2)    (3)
 5.8        Twee                                                                              (1)
 5.9             •   Internet is 'n wêreldwye rekenaarnetwerk wat die WWW
                     moontlik/toeganklik maak
                 •   WWW is 'n versameling van webruimtes wat op die Internet
                     toeganklik is

                                                                        (Enige een)           (1)

                                                                                              [15]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai-om-assblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                 8                                         DBE/2017
                                         SSE – Nasienriglyne

 VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
 6.1            •    Om die bron van die inligting te verifieer
                •    Om die akkuraatheid van die inligting te kontroleer
                •    Om na te gaan of die inligting opgedateer is

                                                                            (Enige een)          (1)
 6.2            •    Die gemiddeld in die Graad-kolom maak nie sin nie
                •    Zodwa Cele het meer as die maksimum punte
                •    Die gemiddeld vir Taak 1 is nie betroubaar nie as gevolg van
                     GIGO/foutiewe toevoer
                •    Naam en van in dieselfde sel (Kan nie volgens net een
                     gesorteer word nie)

                                                                      (Enige twee)              (2)
 6.3            •    'n Databasis is vinniger as 'n sigblad vir groot datastelle
                •    Moontlik om navrae op meervoudige datatipes uit te voer
                •    Verslae laat 'n meer leesbare formaat toe/gebruikersvriendelike
                     aanbieding van inligting
                •    Databasis is meer veranderbaar/Het die vermoë om maklik
                     groter te word as gevolg van 'n goed gedefinieerde struktuur, bv.
                     datatipes, ens.

                                                                      (Enige twee)              (2)
 6.4.1      2013                                                                          (1)
 6.4.2          •    Getal graadstudietoelatings ('Bachelor passes') daal
                •    Slaagsyfer styg
                •    Die gaping tussen die twee vergroot

                                                                      (Enige twee)       (2)
 6.4.3      Die kwaliteit van die resultate is nie goed nie  ten spyte van die
            stygende slaagsyfer                                                            (1)
 6.4.4      Vind 'n manier om die getal graadstudietoelatings ('Bachelor passes') te
            verbeter 

            (Nota aan nasiener: Aanvaar enige besondere voorstel van 'n strategie
            om die getal graadstudietoelatings ('Bachelor passes') te verbeter, bv.
            onderwysersopleiding, ekstra klasse, ens.)                                     (1)    (5)

                                                                                                 [10]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai-om-assblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                 9                                         DBE/2017
                                         SSE – Nasienriglyne

 VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
 7.1        Gee voor om iemand anders te wees  wanneer aanlyn pos                               (1)
 7.2        Aanvaar enige voorbeeld waar die reg tot inligting belangriker as die reg
            tot privaatheid is:

                •    Kindermolesteerders op die Internet kan nie daarop reken dat
                     hulle privaatheid beskerm word nie
                •    Terroriste wat IKT's gebruik om planne te beraam om mense
                     seer te maak/eiendom te beskadig
                •    Maatskappye wat belasting ontduik
                •    Handelaars op die 'dark web', ens.

                                                                       (Enige twee)            (2)
 7.3            •    Gevaarlike voorwerpe kan maklik gedupliseer word
                •    Kopieregkwessies
                •    Ontwrigting van die formele vervaardigingsektor/Verlies aan
                     werksgeleenthede

                                                                       (Enige twee)            (2)
 7.4            •    Massa bewaking/toesig ('surveillance')
                •    Deursigtigheid in die deel van inligting deur staatsdepartemente
                •    Blokkeer/Stop/Ondervang vals nuus
                •    Blokkering van Internettoegang deur die owerhede, ens.

                                                                       (Enige twee)            (2)
 7.5.1          •    Dit het ‘n voordeel vir die veiligheid van verbruikers
                •    Verbruikers sal beter kwaliteitprodukte ontvang
                •    Vervaardigers neem verantwoordelikheid vir die swak kwaliteit
                     van produkte
                                                                            (Enige een)   (1)
 7.5.2          •    Minder kompetisie/Minder keuse
                •    Hoër pryse
                •    Uitrol/Bekendstelling van vernuwing/Nuwe eienskappe mag
                     stadiger wees, ens.

                                                                          (Enige een)     (1)
 7.5.3          •    Verbeter die toekomstige kwaliteitskontrole
                •    Verbeter tegnologie om probleme in die toekoms te voorkom
                •    Mag menslike hulpbronne herorganiseer
                •    Beskadig die handelsmerk se reputasie
                •    Verlies aan inkomste/Verlies aan klante

                                                                          (Enige een)     (1)   (3)

                                                                                                 [10]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai-om-assblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                10                                        DBE/2017
                                         SSE – Nasienriglyne

 VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
 8.1        Datavalidering
            Dataformaat/Datatipe                                                               (2)
 8.2            •    Die kolomopskrifte en rye kry ‘n mooi formaat
                •    Kolomopskrifte word gemaak as die reeks nie opskrifte het nie
                •    ‘n Benoemde reeks (‘named range’) word uit die
                     geselekteerde selreeks geskep

                                                                    (Enige twee)              (2)
 8.3            •    TRUNC
                •    INT
                •    ROUNDDOWN

                                                                       (Enige een)             (1)
 8.4        Kolomopskrifte word as ‘n rekord behandel.
            ‘n Nommer datatipe word outomaties aan teksvelde soos ID en
            telefoonnommers toegeken.                                                          (2)
 8.5        Aanhalings (‘Citations’)
            Bibliografie                                                                       (2)
 8.6            •    Pas geskikte styl op die opskrif toe
                •    Pas Inhoudsopgawe-eienskappe aan om ‘n ander styl in te
                     sluit
                •    Dateer die inhoudsopgawe op

                                                                    (Enige twee)              (2)
 8.7            •    Verander die grootte van die webblaaier
                •    Verander die beeldresolusie
                •    Verander die grootte van die oorpsronklike beeld
                •    Stel die breedte en hoogte attribute in

                                                                    (Enige twee)              (2)
 8.8.1      Een                                                                        (1)
 8.8.2          •    Daar is geen teks binne die tabel se data merker (‘tag’) nie
                •    Raam (‘Border’) attribuut is nie ingestel nie

                                                                       (Enige een)     (1)     (2)

                                                                                               [15]
                                                                TOTAAL AFDELING B:              75

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai-om-assblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                11                                         DBE/2017
                                         SSE – Nasienriglyne

 SECTION C

 VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
 9.1.1          •    Gradeer die SVE (‘CPU’) op
                •    Voeg meer ETG (‘RAM’) by
                •    Vervang HDD met ‘n SSD
                •    Defragmenteer die hardeskyf (‘HDD’)
                •    Stel die verwerkerspoed hoër (‘Overclock’)
                •    Installeer ‘patches’ en dienspakkette/Opdateer die bedryfstelsel
                •    Maak onnodige programme toe
                •    Verwyder virusse, ens.

                                                                       (Enige twee)      (2)
 9.1.2          •    Kontroleer dat die kabel nie geskeur/gerafel is nie
                •    Kontroleer dat die muis nie uitgeprop is nie/ingeprop
                     is/Bluetooth aan is
                •    Kontroleer of die battery nog gelaai is
                •    Kontroleer of iets die ligsensor onder die muis blokkeer
                •    Gebruik ‘n ander muis om na te gaan of die muis foutief is
                •    (Herlaai) om te kontroleer of die drywer behoorlik werk, ens.

                                                                          (Enige een)     (1)
 9.1.3          •    Wi-Fi NKK (‘NIC’)/Wi-Fi-kaart/Wi-Fi-dongel
                •    Bluetooth dongel
                •    3G dongel, ens.

                                                                       (Enige twee) (2)
 9.1.4          •    Lae (klok)-spoed van die SVE/Intel Dual Core is ou tegnologie
                •    Min ETG (‘RAM’)
                •    Klein HDD
                •    Lae resolusie monitor
                •    Ouer bedryfstelsel

                                                                       (Enige twee)

            (Nota aan nasiener: Moet nie slegs die naam van die spesifikasie
            aanvaar sonder dat uitgewys is wat daarmee verkeerd is nie, bv. SVE,
            ETG, ens.)                                                                     (2)    (7)
 9.2.1      Videomateriaal neem enorme hoeveelhede stoorspasie                            (1)
 9.2.2          •    Vee ou video’s uit om vir nuwes plek te maak
                •    Pas die instellings aan/kontroleer die instellings wat die oudste
                     opnames outomaties uitvee
                •    Skuif lêers na eksterne stoorplek/wolkberging

                                                                          (Enige een)     (1)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai-om-assblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               12                                      DBE/2017
                                        SSE – Nasienriglyne

 9.2.3          •    Reikwydte mag beperk wees
                •    Netwerkkonfigurasie kwessies
                •    ‘Crosstalk’ mag op dieselfde frekwensie voorkom
                •    Dalk makliker om te kraak (‘hack’)
                •    Vereis batterye/alternatiewe kragbronne
                •    Maklik om te steel

                •     (Enige twee)                                                   (2)    (4)
 9.3.1          •    Privaatheid van die slagoffers moet gerespekteer word
                •    Sosiale media lekke (‘leaks’)/besprekings mag die voortgesette
                     wetlike prosesse belemmer
                •    Slagoffers van misdaad kan dalk aan onregverdige verdere
                     viktimisering deur ‘n veroordelende skare onderwerp word

                                                                    (Enige twee)     (2)
 9.3.2          •    Die onmiddellike aard van die kommunikasie/vinnige
                     boodskappe/IM
                •    Geslote groepe is handig en het verhoogde
                     sekuriteit/privaatheid
                •    WhatsApp is baie populêr/toep wat oral te vinde is en op amper
                     almal se toestelle is
                •    Kan ‘n reeks multimedia goed hanteer, bv. om video-opnames
                     van misdade te maak.
                •    Kan vasstel (‘track’) of die boodskappe gelees is

                                                                    (Enige twee)     (2)
 9.3.3      Teks-na-spraak/skermlesers                                                (1)    (5)
 9.4            •    Rugsteun word in ‘n ander plek gehou/Afgeleë rugsteun
                •    Toeganklik op enige plek/enige tyd waar internettoegang is
                •    Geen ekstra hardeware benodig nie/Goedkoper as ekstra
                     stoorplek
                                                                     (Enige twee)

            (Nota aan nasiener: Moenie outomatiese rugsteun/sinkronisering
            aanvaar nie)                                                                      (2)
 9.5.1          •    Navrae
                •    Filters
                •    Verslae

                                                                    (Enige twee)     (2)
 9.5.2          •    Beter uitleg/aansig van die rekord
                •    Kan rekords een vir een sien
                •    Skep ‘n gebruikersvriendelike koppelvlak
                •    Beperk die getal velde wat vertoon word

                                                                        (Enige een)   (1)    (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai-om-assblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                13                                        DBE/2017
                                         SSE – Nasienriglyne

 9.6.1          •    Voeg ‘n titel by
                •    Voeg vertikale as etikette by
                •    Voeg data-etikette by/wys getalle op stawe
                •    Voeg kleiner (‘minor’) ruitlyne by
                •    Voeg datatabel by
                •    Voeg astitels by
                •    Wys ‘n duidelike verskil in die kleur/tekstuur van die stawe

                                                                      (Enige drie)     (3)
 9.6.2      ‘n Sirkelgrafiek sal nie BEIDE datareekse reg kan vertoon nie                (1)    (4)

                                                                                                [25]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai-om-assblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                14                                        DBE/2017
                                         SSE – Nasienriglyne

 VRAAG 10: GEÏNTEGREERDE SCENARIO SCENARIO
 10.1.1     ‘n Webblaaier

            (Nota aan nasiener: Aanvaar enige geskikte naam van ‘n webblaaier)            (1)
 10.1.2     Gebruik ‘n toep

            (Nota aan nasiener: Aanvaar enige geskikte naam van ‘n toep, kontak
            hulle.)                                                                       (1)
 10.1.3         •    Lê die GPS-koördinate vas
                •    Plaas ‘n speld op die plek op die kaarttoep
                •    Neem foto’s met geo-etikettering/Neem foto en doen fotosoektog

                                                                      (Enige twee) (2)
 10.1.4     Gebruik aanlyn vertalers/Google translate/Wys die taksibestuurder die
            bestemming op ‘n kaarttoep, ens.                                                    (5)
 10.2.1     Te min resensies beskikbaar om ‘n veralgemening te maak 
            Resensies word deur besigheidseienaar gedoen/Resensies is dalk
            partydig/onakkuraat                                                          (2)
 10.2.2         •    Jou bank is aflyn (‘offline’)/Tegniese probleme by die bank
                •    NVK (‘NFC’)/Wi-Fi/’mobile data’ is af
                •    Verkeerde OTP/eenmalige PIN ingesleutel
                •    Daar is nie internettoegang nie/Datatoewysing is uitgeput
                •    Hardeware faling van die foon

                                                                      (Enige twee)

            (Nota aan nasiener: Moenie slegs "tegniese probleme" aanvaar nie)             (2)
 10.2.3         •    Verseker dat niemand kyk as jy jou PIN insleutel nie
                •    Verseker dat geen ekstra items (‘fitting’) op die kaartleser
                     aangebring is nie/Wees versigtig vir kaartkloningtoestelle
                •    Maak seker dat die kaart in jou teenwoordigheid gebruik
                     word/Gebruik ‘tap to pay’
                •    Gebuik betaaldienstoeps/toestelle bv. Zapper
                •    Moenie hulp van enigeen aanvaar nie/Moenie dat jou aandag
                     afgetrek word wanneer jy jou PIN insleutel nie

                                                                      (Enige twee)      (2)    (6)
 10.3.1         •    Het ‘n kleiner sensor
                •    Laer kwaliteit/kleiner lens
                •    Beperkte optiese zoem
                •    Flits (flash) is nie so doeltreffend nie
                •    Minder met die hand beheerbare kontrole-opsies

                                                                      (Enige twee)

            (Nota aan nasiener: Moenie laer/swakker kwaliteit foto’s of verwysings
            na resolusie aanvaar nie.)                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai-om-assblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                15                                      DBE/2017
                                         SSE – Nasienriglyne

10.3.2         •     Geen GPS/Internetkonneksie nie
               •     Kaarte van die grotte bestaan nie

                                                                        (Enige een)   (1)
10.3.3     Gebruik die ‘snipping tool’/Sny die prent kleiner
           Vee ‘n gedeelte in ‘n fotoredigeerprogram/-toep, bv Paint uit

           (Nota aan nasiener: Aanvaar oorlê/groepering ens. van prente. Moenie
           slegs om te redigeer/te photoshop aanvaar nie.)                             (2)   (5)
10.4.1         •     Spaar op datakoste
               •     Kan ‘n beter/meer stabiele konneksie verskaf
               •     Minder wagtyd gedurende die oproep/Laer latensie

                                                                     (Enige twee)    (2)
10.4.2     Jou rekenaar/toestel kan gekraak (‘hacked’) word op ‘n openbare
           netwerk 
           ‘n Kwaadwillige (‘Rogue’) Wi-Fi toegangspunt kan opgestel word om jou
           private inligting te steel                                                 (2)
10.4.3         •     Satellietbreëband is normaalweg op ‘n vaste plek/nie mobiel nie
               •     Te duur in vergelyking met ander koppelingsopsies
                     (‘connectivity options’)
               •     Siglyn is ‘n beperking/Weerstoestande kan seinkwaliteit
                     affekteer

                                                                     (Enige twee)    (2)
10.4.4         •     Lae resolusie webkamera/kamera
               •     Lae resolusie monitor

                                                                        (Enige een)   (1)
10.4.5     Deel die lêer met foto’s met familie en vriende 
           Gee jou wagwoord vir die wolkrekening aan hulle                            (2)   (9)

                                                                                             [25]
                                                                TOTAAL AFDELING C:           50
                                                                       GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                                                  *

## Related documents

- [Computer Application Technology P2 May June 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-may-june-2017-memo-eng/212698d4-442d-4591-a307-4a9f4625fc2e) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Computer Application Technology P1 May June 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-may-june-2017-memo-eng/7e7366e7-46e1-4300-a0da-3e88eb4b2ece) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Eng
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2017 (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2017 (English)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2017-english/c01cc76d-6be5-4f8e-b0dd-c7487e06934f) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Computer Application Technology P2 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-feb-march-2017-memo-eng/8354da81-a171-4c06-b3cd-aca65bc03199) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Computer Application Technology P2 Feb March 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-feb-march-2017-memo-afr/8d0b7d74-55f5-4123-839b-d2b624dbfa92) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
