# Computer Applications Technology Grade 12 P2 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2018-final-memo-afr1/d7dae1e6-93bb-42fe-b71b-d2c0dc8b43d7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P2 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2018-final-memo-afr1/d7dae1e6-93bb-42fe-b71b-d2c0dc8b43d7)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2

                                   NOVEMBER 2018

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 2020 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2              2                           DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS

   Verwys dikwels terug na die vrae en hierdie memorandum gedurende die nasiensessie.
   Dit is raadsaam om die vrae gereeld te lees (en te herlees) tesame met die kandidaat
    se antwoord om na te gaan dat dit ooreenstem, sodat u nie deur die kandidaat se
    stellings/antwoorde mislei word nie.
   Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar lees
    eerder die hele antwoord.
        o As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan die vraag in die vraestel en die antwoord
          in die nasienriglyn. Vra jouself of jou senior nasiener of die antwoord in die
          nasienriglyne kan 'pas' voordat die korrekte punte aan die kandidaat toegeken
          word.
        o Aanvaar korrekte antwoorde wat die teenoorgestelde is van hierdie
          nasienriglyne, bv. die nasienriglyne stel 'goedkoop' voor en die kandidaat se
          respons is 'minder duur'.
   Wees versigtig vir oorvleuelende antwoorde op 'n spesifieke vraag. In die algemeen
    word een punt per feit toegeken.
   MOENIE antwoorde namens die leerder kies nie. Waar 'n vraag vereis dat die leerder
    moet LYS, GEE, NOEM of STEL: merk die eerste gelyste antwoorde volgend die
    hoeveelheid wat vereis word, bv die eerste TWEE feite as die leerder 'n lys van VYF
    feite gee, indien die vraag slegs twee feite vereis.
   Alle ander antwoorde moet as ŉ enkele eenheid beskou word.

 AFDELING A
 VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE                        VRAAG 2: PASITEMS
 1.1      B              1                        2.1         T                         1
 1.2          A                      1            2.2         E                         1
 1.3         D                       1            2.3         L                         1
 1.4         C                       1            2.4         P                         1
 1.5          B                      1            2.5         C                         1
 1.6        C/D                      1            2.6         H                         1
 1.7          A                      1            2.7         D                         1
 1.8          B                      1            2.8         A                         1
 1.9         C                       1            2.9         R                         1
 1.10        C                       1            2.10        N                         1
                             Totaal: [10]                                      Totaal: [10]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2            3                           DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS
 (Nota aan nasiener: In Vraag 3.1, 3.3 en 3.4, moet kandidate die woord 'Onwaar' sowel
 as die korrekte term neerskryf bv. moederbord, om die punt te kry.)
 3.1         Onwaar – Stelsel/Bedryfstelsel                                            1
 3.2         Waar                                                                      1
 3.3         Onwaar – Afkoopsagteware ('Ransomware')

             (Nota aan nasiener: Aanvaar 'n geldige voorbeeld van 'n tipe
             afkoopsagteware, bv. Wannacry, ens.)                                       1
 3.4         Onwaar – Skarebefondsing/Skareversameling

             (Nota aan nasiener: Aanvaar ook Sosiale befondsing/Peer-to-peer
             befondsing OF 'n geldige voorbeeld van skarebefondsingplatvorm,
             bv. Kickstarter, Indiegogo, ens.)                                          1
 3.5         Waar                                                                      1
                                                                                       [5]
                                                          TOTAAL AFDELING A:          [25]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2              4                            DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

  AFDELING B

  VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
  4.1        Doel van 'n drywerprogram
             Laat die bedryfstelsel toe om met die toestel te
             kommunikeer                                                                2
  4.2        Motivering om 'n syferbord ('numeric keypad') te gebruik
             Die (ergonomiese) rankskikking van die sleutels, veroorsaak:

             EN een impak 

                Verhoogde akkuraatheid
                Verhoogde spoed
                Verhoogde produktiwiteit                                          r      2
  4.3.1      MP4-lêer
             Video/Oudio/Prente/Teks                                              1
  4.3.2      Nuwer lêerformaat
             Books.xlsx                                                           1
  4.3.3      Templaatlêer
             'n Dokument wat vooraf ingestelde formatering en uitleg het
              / Blueprint                                                          1
  4.3.4      EEN rede om 'n saamgeperste lêer te skep
             Stoorspasie
              Moontlike spaar op stoorspasie
              Vir argivering of rugsteun doeleindes
             E-pos
              Stuur 'n lêer/kleiner aanhegsel via e-pos
              Aflaai tyd vir 'n e-pos aanhegsel is vinniger/gebruik minder
                data
              E-pos van veelvoudige lêers in 'n enkele aanhegsel is slegs
                moontlik as dit saamgepers is
             Oordrag van data
                Die skep van een lêer uit meervoudige lêers vir vinnige
                 oordrag
                Verklein groter lêers vir vinniger oordrag
                Groot lêers kan meervoudige lêers opgebreek word
             Sekuriteit
              Om enkripsie/waagwoord op die lêer by te sit/Addisionele
                sekuriteit
                                                                  (Enige een)     1      4

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2             5                           DBE/November 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

  4.4        Voordele van slaapmodus ('sleep mode')
                Spaar batterylewe/elektrisiteit
                Vinnig om weer aan te gaan gebruikers kan ten opsigte van
                 toepassings wat oop gelos was aangaan waar hulle opgehou
                 het
                Outomatiese sekuriteitsmaatreël as gebruiker weg van
                 skootrekenaar af is en 'n wagwoord/biometriese eienskap
                 nodig is om dit te aktiveer
                Opdaterings ('Updates') kan nog steeds afgelaai/ingestaller
                 word
                                                              (Enige twee)            2
  4.5        Rugwaartse versoenbaarheid ('Backward compatibility')
             Nuwer weergawes van sagteware/hardeware sal ouer
             weergawes van sagteware/hardeware ondersteun                              2
  4.6.1      Voorbeeld van geheue                                                1
                RAM/-/Cache geheue

  4.6.2      TWEE redes vir VTA ('SSD') teenoor HDD vir mobiele                  2
             toestelle
              VTA's gebruik minder krag as HDD's
              VTA's het 'n beter data-oordragspoed as HDD's
              VTA-Tegnologie is meer op datum
              VTA's is minder geneig om te breek op impak
              Fisiese grootte van VTA is kleiner/ligter as HDD
              Genereer minder hitte
                                                              (Enige twee)
  4.6.3      Gewildheid van Blu-Ray-stoor                                        1
              Grootte van speletjies vereis groter stoorkapasiteit/Kapasiteit
               laat die stoor van hoë gehalte inhoud toe
              Makliker om speletjies op Blu-Ray te versprei as om van die
               internet af te laai
                                                                 (Enige een)
  4.6.4      TWEE maniere om data van SD-kaart na persoonlike                    2
             rekenaar oor te dra
              Koppel kamera na PR deur USB kabel/Gebruik verbinder na
                PR
              Gebruik kabellose data-oordrag eienskap van kamera, bv.
                Bluetooth, NFC of Wi-Fi
              Dra oor na wolk en laai af na PR
              Voeg SD-kaart in PR/Kaartleser
                                                              (Enige twee)            6

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2              6                           DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

  4.7        DRIE voorbeelde van toeganklikheidsagteware-eienskappe
              Vergroter ('Magnifier')
              Spraak-/Stemherkenning ('Speech/Voice recognition')
              Skermsleutelbord ('On-screen keyboard')
              Stadige terugkeersleutels('Sticky
               keys')/Wisselsleutels('Toggle keys')/Filter
               sleutels/Muissleutels
              Teks-tot-spraak/Narrator
              Audio description('oudiobeskrywing')
              Hoë-kontrastema('High contrast theme')/Klank waarskuwing
              Vergrote wyser ('cursor')
              Geslote onderskrifte ('Closed captions')/Subtitels ('Sub-titles')
              Kennisgewing
              Mono-oudio, ens.
                                                              (Enige drie)             3
  4.8        TWEE maniere om toegang tot 'n webtuiste te kry sonder
             om URL/IP-adres in deurblaaier in te tik
              Klik op 'n hiperskakel/Klik op 'n hiperskakel in 'n
               soekenjinresultaat
              Gebruik boekmerk/Favourites/Home page
              Gebruik die History/Most visited
              Gebruik 'n QR-kode/NFC tag
              Spraakherkenning
              Digitale assistent
                                                               (Enige twee)             2
  4.9        TWEE funksies van die bedryfstelsel (nie gebruikerskoppel-
             vlak nie)
              Verskaf basiese sekuriteit 
              Basiese werking ('running') van die rekenaar 

             OF

                 Geheuebestuur
                 Toevoer- en afvoerbestuur
                 Koördinering/Bestuur take/programme
                 Verskaf basiese sekuriteit
                 Toestelbestuur (bv.Skyfbestuur,drukkers, ens.)
                                                               (Enige twee)             2
                                                                                        [25
                                                                                         ]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2            7                           DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

  VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
  5.1        TWEE oorwegings vir die keuse van 'n IDV ('ISP')
              Bandwydte/spoed van konneksie moet hoog wees
              Wye netwerkdekking ('Point of presence')
              Of daar beperkte of onbeperkte aanbiedings is
              Verskeidenheid tipes van koppelngs aangebied (bv. LTE,
               Fibre, ens.)
              Of diense gevorm ('shaped')/vernou ('throttled')/Revolving
               window
              Die dienste wat die IDV verskaf (bv. spamfilters)
              Reputasie/betroubaarheid van die IDV
              Of data na die volgende maand oorgedra word
              Of die IDV 'n anti-virus fasiliteit bied
              Of die IDV bekend is vir 'n stabiele konneksie
              Kliëntondersteuningsdienste
                                                             (Enige twee)               2
  5.2        TWEE beperkings van ADSL
              Afstand na sentrale kan die kwaliteit van die lyn verminder
              Maksimum bandwydte minder as ander tegnologieë
              Sommige elektroniese toestelle kan steuring veroorsaak
              Diensonderbreking te wyte aan die gebruik van ou koper
               infrastruktuur/Kan na koperkabel diefstal lei
              Stadiger koppeling tydens spitstye
              Oplaai spoed is baie minder as aflaai spoed
              Afhanklilk daarvan dat 'n landlyn in plek is/Nie 'n mobiele
               oplossing nie
                                                             (Enige twee)               2
  5.3        TWEE tegnologieë/protokolle vir veilige kommunikasie oor
             'n WAN
              https (SSL)
              VPN
              VoIP
                                                         (Enige twee)                   2
  5.4        TWEE voordele van kabellose LAN oor gekabelde LAN
              Konneksie in areas waar dit moeilik is om 'n kabel te
               lê/makliker netwerkuitbreiding
              Toestelle hoef nie op een plek te bly nie/verhoogde
               beweeglikheid
              Meer tipes toestelle kan kabelloos koppel
              Nie geneig tot elektromagnetiese steuring van ander
               masjiene nie
              Groter hoeveelheid gebruikers kan konnekteer
              Minder kabels wat rondlê
              Meer sekuriteit wanneer professioneel opgestel is
                                                              (Enige twee)              2

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2              8                         DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

  5.5        Vorming ('Shaping')/('Contention')
             Die IDV vorm die konneksie deur belangrike dienste prioriteit
             te gee soos e-pos verkeer deur minder belangriker take
             stadiger te maak soos stroming
             OF
                 Bandwydte is beperk
                 Te veel mense stroom gedurende die dag
                 E-pos kry voorkeur op die netwerk/E-pos gebruik minder
                  data                                                                  3
  5.6        TWEE redes vir datalimiet ('CAP') uitputting
                 Outomatiese opdaterings voer uit in die agtergrond
                 Kwaadwillige sagteware/Toepassings/Dienste voer uit in die
                  agtergrond bv. te veel groepe, Facebook messenger,
                  Instagram messenger, ens.
                 Kabellose toegangspunt ('Hotspot') eienskap is
                  aangeskakel/Ander toestelle deel jou internettoegang
                 Te veel prente/video's/lêers word oorgedra
                 IDV kon 'n fout gemaak het
                 Bandwydte is gekraak ('hacked')
                 Die daaglikse limiet was nie ingestel nie
                 Te veel WhatsApp oproepe/Voice-notes gestuur/ontvang

                                                             (Enige twee)             2
  5.7        TWEE netiket reëls vir 'n groepklets op sosiale media
             MOENIE …
              persoonlike- en sensitiewe inligting deel nie
              inligting sonder toestemming deel nie
              skinder nie/kuberteistering
              ongeskik wees/'n argument begin nie/iemand verbaal
               mishandel nie/vloek nie
              in hoofletters tik nie
              'n private gesprek op 'n groepklets hê nie/boodskappe wat
               slegs vir een individu bedoel is op 'n groepklets pos nie
              groot aanhegsels/inhoud wat data mors stuur nie
              inligting pos wat buite die gewone inhoud van die groep is
               nie/irrelevante kommentaar pos nie
              boodskappe op buitengewone ure pos tensy dit dringend is
               nie
              Gebruik 'n algemeen verstaande taal

                                                             (Enige twee)             2
                                                                                      [15
                                                                                       ]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2              9                             DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

  VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
  6.1.1      Oop vraag
             Vraag 3 /Watter impak het Wiskunde op die ekonomie?                     1
  6.1.2      Mees geskikte vraag vir vraelys
             Vraag 1 / Het jy Wiskunde deurgekom?                                    1      2
  6.2        TWEE maniere om vir plagiaat te kontroleer
              Tik 'n sin/frase in 'n soekenjin in en soek daarvoor
              Gebruik sagteware wat ontwerp is om plagiaat te op te spoor
              Kontroleer vir 'Non-printing'-karakters wat dalk voorkom
              Volg die hiperskakels wat steeds in leerling se werk
               voorkom
              Kontroleer vir verskillende skryfstyle wat in een dokument
               voorkom
              Voor 'n onderhoud met die leerder
                                                                (Enige twee)               2
  6.3        TWEE wenke om kwaliteit van inligting Kontroleer
             Gesag
              Kontroleer die geloofwaardigheid van die outeur
              Kontroleer die resensies ('reviews') van die bron/outeur
             Akkuraatheid
              Vergelyk akkuraatheid met ander bronne
              Kontroleer die hoeveel kere die bron aangehaal is
             Aktualiteit
              Kontroleer hoe onlangs die inligting geplaas is/die datum
             Partytidigheid
              Kontroleer in terme van gender, ras, geloof , kultuur, ens.,
                                                               (Enige twee)                2
  6.4        TWEE sigbladeienskappe vir data analise
              Funksies/Formules/Berekenings
              Sortering/Groepering/Sub-totaal ('Subtotalling')
              Voorwaardelike formatering
              Grafieke
              Filter
                                                                (Enige twee)
             (Nota aan nasiener: Aanvaar enige redelike voorbeeld van 'n
             data analise-eienskap, bv. Pivot-tabelle, What-If analise, ens.)                2
  6.5        Sitaat ('Citation') teenoor Bibliografie
              Sitaat – Erken/benoem/verwys na die bron waar die inligting
                in die verslag gebruik is/Verkorte weergawe van die
                bron/Verwys na 'n enkele bron
              Bibliografie – Is 'n volle lys van al die bronne wat inligting oor
                die publikasie van die bronne gee                                           2
                                                                                           [10]
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2            10                          DBE/November 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

  VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
  7.1        EEN risiko daarvan om persoonlike inligting op sosiale
             media tuistes te gee
             Stel jouself bloot aan:
              sosiale ingenieurswese aanvalle
              gemorspos ('spam')
              teistering ('harrassment')
              kuberboelie
              identiteitsdiefstal

                                                                (Enige een)           1
  7.2        TWO maniere op 'n netwerk teen kuberkrakers ('hackers') te
             beskerm
                Implementeer veiligheidsbeleide/ wagwoorde /aantekenregte
                Gebruik 'n netskans ('firewall')
                Moenie gebruikers toelaat om sagteware te installeer nie
                Buite-gebruikers moet toegang tot die netwerk deur VPN
                 verkry
                Skakel WPS af
                Dateer fermware op/Gebruik verskillende fermware
                DNS/Mac filter
                Installeer/Opdateer veiligheidstoeps/anti-virus
                Voorkom dat gebruikers lêers na die netwerk oplaai
                Skakel vorm-outovul ('form autofill')/ Remember me af
                Ontkopppel ('Disable') USB ports/CD drives

                                                             (Enige twee)            2
  7.3        Voordele van die gebruik van'groot data' ('big data')
                'Groot data' lei tot beter besluitneming wat kostes kan
                 verminder
                Die volume van data ingesamel verskaf meer insig/
                 Maatskappye het meer data om te analiseer en hulle
                 bevindings/advies op te baseer
                Omdat data die voortdurend ingesamel word, is 'groot data'
                 meer relevant

                                                             (Enige twee)            2

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2             11                            DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

  7.4        Redes vir private deurblaaier modus ('private browsing
             mode')
             Jy wil nie hê dat die volgende dinge van jou vriend gestoor word
             nie:
              deurblaai geskiedenis
              web-kasgeheue ('cache')
              koekies ('cookies')
              wagwoorde
              tydelike lêers

             Motivering vir enige van die bogenoemde
                Beskerm jou vriend se privaatheid, ens.

                                                               (Enige twee)             2
  7.5.1      Konsep van BJET ('BYOD')                                              1
             Leerders word toegelaat om hulle eie toestelle skool toe te bring
             om:

                op 'n skool se netwerk te koppel
                skoolverwante werk te doen

                                                                  (Enige een)
  7.5.2      TWEE probleme met die gebruik van BJET ('BYOD') by 'n                 2
             skool
                Diefstal van toestelle is moeilik om te beheer
                Moeilik om data gebruik te beheer Leerlinge se aandag sal
                 maklik afgelei word
                Potensiële verspreiding van kwaadwillige sagteware
                Nie alle leerlinge het hulle eie toestelle nie
                Sekuriteit kan nie op alle toestelle afgedwing word nie (a.g.v.
                 verskillende bedryfstelsels en sagteware/hardeware
                 weergawes)
                Versoenbaarheidsprobleme a.g.v. verskillende
                 hardeware/sagteware opstellings/sagteware-
                 onversoenbaarheid
                Mag 'n bottelnek op die netwerk veroorsaak
                 Potensiaal vir leerders om toegang tot sensitiewe data op die
                 netwerk te kry

                                                                (Enige twee)            3
                                                                                        [10]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2            12                           DBE/November 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

  VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
  8.1        EEN rede waarom speltoetser nie foute opspoor nie
              Die taal is op English (US) gestel/Die taal is verkeerd
               gestel/Die taal is nie op English (South Africa/UK) gestel nie
              Die speltoetser is afgeskakel
              Die Amerikaanse spelling van die woorde is by die
               woordeboek gevoeg
                                                                  (Enige een)           1
  8.2        TWEE redes waarom possamevoegingsdokument nie
             databron wil laai nie
              Die databronlêer is geskuif/verwyder
              Die skakeling na die databron is verkeerd gedoen
              Die databronlêer/dokument is korrup
                                                              (Enige twee)             2
  8.3        Databasis datatipes
                              Field Name          Data Type                       1
                       BV.    Naam                Text                            1
                       8.3.1 ID-Nommer            Short Text/Text                1
                       8.3.2 Datum van Toets      Date/Time
                       8.3.3 Punt                 Number                                3
  8.4        Blok toevoer in 'n sigblad
             Sluit/Beskerm ('Protect') die selle /Beperk redigering                     1
  8.5        Stel probleem reg wat die #Value-fout veroorsaak
                Vervang teks in verwysde sel(le) met 'n geldige getal/Maak
                 seker dat die verwysde sel(le) nie teks bevat nie
                Verwys na die korrekte sel                                             2
  8.6        Korreksie aan eerste twee argumente van Vlookup
             =VLOOKUP(A1, $L$1:$M$5, 2, FALSE)
              Verwyder die aanhalingstekens vanaf sel A1
              Pas absolute selverwysing/F4 op reeks $L$1:$M$5 toe                      2
  8.7.1      Funksie om '&' te vervang
             Concatenate /Concat/Textjoin                                        1
  8.7.2      Funksie om die formule te vervang
             Average/Avg                                                         1      2
  8.8.1      Boekmerk-merker ('tag')
             <a name="NAME"> Skep 'n boekmerk/teikenarea                         1
  8.8.2      Hiperskakel-merker ('tag')
             <a href="#NAME"> Skakel na die boekmerk/ teikenarea/skep
             hiperskakel                                                          1      2
                                                                                        [15]
                                                            TOTAAL AFDELING B: [75]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2            13                             DBE/November 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

  AFDELING C

  VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
  9.1.1      Internet teenoor WWW
                Die internet – 'n Wêreldwye konneksie van netwerke en
                 rekenaars/Netwerk van netwerke
                Wêreldwye web – 'n Internetdiens wat uit 'n versameling
                 gekoppelde elektroniese bladsye bestaan                          2
  9.1.2      Verskeie take op een toestel op dieselfde tyd gedoen
             Multitaakverwerking (Multitasking ')                                 1
  9.1.3      EEN rede waarom 'n webblad nie op 'n mobiele deurblaaier
             oopmaak nie
                Die mobiele data is afgeskakel/Geen internetkoppeling nie
                Webblad is nie vir mobiele toestelle ontwerp/aanpasbaar nie
                Die mobiele foon se Wi-Fi is nie aangeskakel nie/Roeteerder
                 is af/foutief
                Data is opgebruik
                Foutiewe webblad/deurblaaier/webwerf
                Bediener is afgeskakel/Webwerf is nie beskikbaar nie
                Mobiele toestel se RAM is vol
                Vermiste blaaier inpropprogramme

                                                                (Enige een)       1
  9.1.4      EEN argument teen die gebruik van publieke kabellose
             toegangspunt ('Wi-Fi-hotspot')
                Data oordragspoed mag stadig wees/Aantal gebruikers op
                 dieselfde tyd mag die spoed van die konneksie beïnvloed
                Hoeveelheid tyd/data beskikbaar vir die gebruiker mag
                 beperk wees
                Sekuriteit – Kuberkrakers kan jou aktiwiteite maklik
                 onderskep

                                                                (Enige een)

             (Nota aan nasiener: Moenie antwoorde aanvaar wat na
             datakoste verwys nie.)                                                1     5

Kopiereg voorbehou

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2             14                          DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

  9.2.1      TWEE reëls vir 'n skool se sosiale media beleid
                Laat slegs skoolverwante inhoud toe
                Deel inhoud slegs met leerlinge/onderwysers/mense van die
                 skool
                Geen aanstootlike/ontoepaslike boodskappe/inhoud
                 toegelaat nie
                Volg goeie netiket
                Gebruik sosiale media slegs in klastyd indien dit
                 skoolverwant is/Moenie gedurende klastyd gebruik nie
                Moenie sosiale media gebruik nie, indien onder die wettige
                 ouderdom
                Aktiwiteite moet aan die POPI-wet voeldoen, (bv. Geen fotos
                 van jong kinders nie)
                Moenie die amptelike logo of skoolnaam in poste geebruik
                 nie
                Kuberteistering is nie toegelaat nie
                Moenie die skool se bandwydte misbruik nie
                                                              (Enige twee)

             (Nota aan nasiener: Aanvaar enige skoolverwante antwoord.)          2
  9.2.2      Klikkaping ('Click-jacking')
                Klikkaping is wanneer 'n gebruiker gelok word  om op 'n
                 versteekte/vermomde skakel te klik
                wat 'n onverwagse uitkoms vir die gebruiker het, bv herlei na
                 'n vals webtuiste (en vra vir persoonlike inligting)/die
                 rekenaar met kwaadwillige sagteware besmet                     2
  9.2.3      TWEE eienskappe van 'n slimfoon ivm stoorkapasiteit
                Die maksimum grootte van die stoorspasie/geheue op die
                 slimfoon
                Die vermoë om ekstra geheuekaarte in te voeg
                Die vermoë om in verkskillende formate te stoor
                Die vermoë om die resolusie/kleurinstellings te verander

                                                              (Enige twee)     2
  9.2.4      Definisie van inpropprogram ('plug-in')
                'n Inpropprogram is sagteware
                wat die deurblaaier addisionele funksionaliteit gee            2     8

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2             15                           DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

  9.3.1      TWEE maniere om ooreising van oë te voorkom
                Gebruik groter fonts
                Pas die lig aan (skerm of vertrek)
                Neem gereelde breuke
                Doen oogoefeninge bv. fokus op 'n objek in die verte, rol die
                 oë, ens.
                Maak seker dat die mobiele toestel nie te naby aan die oë is
                 nie
                Gebruik sagteware om jou tyd op die skerm te bestuur
                Dra 'n spesiale/anti-reflektiewe bril om die oë te beskerm

                                                              (Enige twee)      2
  9.3.2      TWEE geestegesondheidsprobleme a.g.v. te veel gebruik
             van IKT's
                Anti-sosiale gedrag
                Tekort aan sinvolle kommunikasie
                Verslawing aan rekenaarspeletjies/sosiale media/Obsessief-
                 kompulsiewe stoornis
                Laer selfbeeld
                Depressie
                Angs
                Slaapstoornisse
                Narsissisme verwant aan 'selfies', ens

                                                              (Enige twee)      2

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2            16                          DBE/November 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

  9.3.3      Positiewe effekte van tegnologie op onderwys
             Gemak van toegang tot opvoeding
              Toegang tot opvoedkundige bronne/Stimuleer self-leer
              Samewerking/Deel van bronne
              Bevorder aanlyn-/lewenslange leer,bv. MOOCS
             Verbeterde aanbieding van leermateriaal
              'Gamification' van leer
              Opvoedkundige speletjies/Maak leer pret/Interaktiewe leer
              Elektroniese leeromgewing (werk teen eie spoed/tyd)/
                /Stimuleer self-leer
              Onmiddelike toevoer om leerder deelname//resultate te
                bevorder
              Verskaf realistiese simulasies
             Administrasie
              Versprei inligting na baie leerlinge/ouers op dieselfde
               tyd/vergemaklik kommunikasie
              Rooster en skoolbestuurstelsels , bv skoolrekeningstelsel,
               punte, begroting ens.
             Assessering
              Implementeer aanlyn assessering
              Analyse van assessering
             Omgewingsimpak
              Groen rekenarisering (veminder die hoeveelheid papier wat
               opvoedkundige instansies gebruik)

                                                             (Enige twee)     2
  9.3.4      Maniere om te verhoed dat mobiele toestelle aandag in die
             klaskamer aflei
                Beperk mobiele toestelgebruik in die klas tot opvoedkundige
                 aktiwiteite
                Konfiskeer/Vat mobiele toestelle weg wanneer buite
                 beperkings gebruik word
                Onderwysers kan klaskamer beheer sagteware ('classroom
                 management software') gebruik/interaktiese sagteware
                Die skool kan toegang tot sekere webtuistes en dienste op
                 hulle toestelle/netwerk beperk

                                                             (Enige twee)     2     8

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2            17                           DBE/November 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

  9.4        Formatering van objekte wat in 'n woordverwerker geskep
             is
                Roteer die 67% objekEN skuif die objekte om almal
                 sigbaar te wees/skuif die objekte om inlyn met mekaar te
                 wees
                Verstel die 67% objek se grootte EN skuif dit sodat alle
                 objekte sigbaar is/stuur agtertoe
                Stuur 67% objek agtertoe EN bring 28% en 9% objekte
                 vorentoe
                Stuur 67% objek agtertoe EN skuif 28% en 9% objekte
                Skuif die 9% objek na regs EN roteer en herposisioneer die
                 67% objek

                                            (Enige een kombinasie = 2 punte)           2
  9.5        Ontbrekende elemente/inligting in 'n prent
                Daar is geen etikette/byskrifte vir elke persentasie nie
                Daar is geen beskrywing nie/Geen verklaring as dit 'n grafiek
                 is nie
                Titel is onvolledig/sinloos/geen nie konteks nie
                Geen as-titels as dit 'n grafiek in 'n sigblad is nie

                                                              (Enige twee)           2
                                                                                     [25]

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2           18                          DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

  VRAAG 10: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
  10.1.1     Definieer minimum stelselvereistes ('minimum system
             requirements')
             Die laagste/minimum hardeware/sagteware spesifikasies
             vereis om spesifieke toepassings/sagteware te laai              2
  10.1.2     TWEE hardewarekomponente wat groot data analise toelaat
             (nie moederbord nie)
                SVE ('CPU')/ GPU
                RAM
                HDD/SSD

                                                              (Enige twee)   2
  10.1.3     TWEE redes vir rekenaar wat stadiger word
                Nie genoeg skyfspasie nie
                Hardeskyf is gefragmenteer/is besig om te faal
                Virusse, wurms, spioenware/boefprogramme ('rogue
                 programs' wat SVE gebruik
                Register swelling ('Register bloat')
                Te veel rogramme in die 'startup'.
                Te veel progamme voer gelyk uit/in die agtergrond/te veel
                 opdaterings oorlaai die rekenaar
                Nuwer toeps is groter en vereis meer RAM

                                                              (Enige twee)   2
  10.2.1     Komponent om aan 'n netwerk te koppel
             NKK ('NIC') / Dongle                                             1
  10.2.2     TWEE redes om NIE 'n eweknie ('peer to peer') netwerk te
             installeer NIE
                Kort bygevoegde sekuriteit vir data
                Te veel rekenaars om te koppel
                Netwerk topologie kan dit problematies maak
                                                            (Enige twee)     2
  10.2.3     Gekabelde media om aan biblioteek se rekenaars te koppel
                UTP/STP -kabel/kabels/LAN-kabel/Ethernet
                 kabels/Netwerkkabels                                          1
  10.2.4     Toestel om 'n LAN tot die internet te verbind
             Roeteerder ('Router')                                            1     5

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2           19                         DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

  10.3.1     TWEE redes om wolkberging vir rugsteun te gebruik
               Data is oral beskikbaar solank as wat wolkdiens ('cloud
                services') beskikbaar is
              Spaar HDD-spasie op die lokale werkstasie
              As rekenaars gesteel word sal data nog steeds toeganklik
                wees
              Sommige wolkbergingsdienste is verniet
              Dokumente kan met ander gedeel word
              Rugsteunkopieë sal weg van die terrein af gehou word
              Reugsteun word deur die verskaffer bestuur
              Stoorspasie kan maklik opgegradeer word
                                                           (Enige twee)
             (Nota aan nasiener: Aanvaar verwysings na koste indien die
             gekwalifiseer is)                                                2
  10.3.2     TWEE redes om data uit 'n rugsteun te herstel
              Rekenaar/Data mag gesteel wees
              Kan 'n slagoffer van afkoopsagteware ('Ransom ware') wees
              Hardeskyf het gefaal/Hardeware werk nie
              Het onlangs sagteware geïnstalleer wat die stelsel onstabiel
               gemaak het
                                                           (Enige twee)     2     4
  10.4.1     Kolpuntlys-merker ('tag')
             <ul>                                                            1
  10.4.2     Merker om 'n oop reël in 'n paragraaf te skep
              Paragraafmerker/<p> 

             (Nota aan nasiener: Aanvaar twee breukmerkers/<br/><br/>)        1
  10.4.3     TWEE veranderings aan HTML-kode om 'n tabel te korrigeer
              Daar moet <tr>- en </tr>-merkers om elke ry <td></td>-
               merkers wees
              Die </table>-merker moet na die einde toe beweeg              2     4
  10.5.1     Vertoon selinhoud sonder om kolom aan te pas
              Teksomvou ('Wrap text')/Alt+<Enter> voor 'Verdien'
              Verminder fontgrootte
                                                              (Enige een)    1
  10.5.2     Selformatering in sigblad
             Geformateer as teks/Gesentreer                                  1     6

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2           20                         DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

  10.5.3     Toepaslike opsie vir 'n berekening
             Opsie: Opsie 1

             Motivering:
              Opsie 1 neem die hele reeks outomaties in ag wat tyd sal
               spaar/dis meer akkuraat
              Opsie 2 is tydrowend om die vereiste selle te soek en te
               selekteer
                                                               (Enige een)   2
  10.5.4     Redes waarom 'n IF-stelling nie werk nie
              'Ja'- en 'Nee'-argumente moet omgeruil word vir die 2de IF-
               stelling
              Eerste IF-stelling kort 'n 'Nee' as derde argument 

             OF

             =IF(D2>30, IF(E2>10000, "Yes","No"), "No")

                                          
                                                                              2
                                                                                   [25]

                                                           TOTAAL AFDELING C:     [50]

                                                               GROOTTOTAAL:       [150]

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Computer Application Technology P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng1](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2018-final-memo-eng1/f2cc1f64-6313-4ca1-a9d6-bae862968fc7) — Computer Applications Technology · Memo · 2018
- [Computer Application Technology P1 Nov 2018 FINAL Memo Afr1](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2018-final-memo-afr1/8974d61d-2852-48cf-bd6a-b0d1137b07a1) — Computer Applications Technology · Memo · 2018
- [Computer Application Technology P2 Feb March 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-feb-march-2018-memo-afr/f45cd143-50b8-4145-97eb-5d6701ccca16) — Computer Applications Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Computer Application Technology P2 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2020-memo-eng/549aa96b-d6a9-4246-9d63-80e2ba254c10) — Computer Applications Technology · Memo · 2021 · Eng
- [Computer Application Technology P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2019-memo-afr/2f72e6ce-b51a-4e66-9a85-593b7ef5e1aa) — Computer Applications Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Computer Application Technology P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2016-memo-eng/c48002a4-cbe6-4755-ac3b-caa2ebf9663c) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
