# Computer Applications Technology Grade 12 P2 2020 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2021-mg-afr/2d888640-ffd4-410a-9d22-6f8154b05d6f
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P2 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2021-mg-afr/2d888640-ffd4-410a-9d22-6f8154b05d6f)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2

                                   NOVEMBER 2021

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 20 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                2                        DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS

     Verwys dikwels terug na die vrae en die nasienriglyne gedurende die nasiensessie.
     Dit is raadsaam om die vrae gereeld te lees (en te herlees) tesame met die kandidaat
      se antwoord om na te gaan dat dit ooreenstem, sodat u nie deur die kandidaat se
      stellings/antwoorde mislei word nie.
     Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar lees
      eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan die vraag in die
      vraestel en die antwoord in die nasienriglyne.
      o Vra jouself of jou senior nasiener of die antwoord in die nasienriglyne kan 'pas'
        voordat die korrekte punte aan die kandidaat toegeken word.
      o Aanvaar korrekte antwoorde wat anders uitgedruk word, bv. die nasienriglyne
        noem 'stadig' en die leerder antwoord 'nie vinnig nie'.
     Wees versigtig vir oorvleuelende antwoorde op 'n spesifieke vraag. In die algemeen
      word EEN punt per feit toegeken.
     Moenie antwoorde vir die kandidaat kies nie. Waar 'n vraag vereis dat die kandidaat
      moet LYS of NOEM, merk die eerste getal antwoorde/feite wat vereis word, bv. die
      eerste TWEE feite as 'n kandidaat 'n lys van VYF gee wanneer slegs TWEE feite
      vereis word en ignoreer die res, selfs as dit in 'n paragraafvorm aangebied word.
     Vrae wat langer antwoorde vereis moet as 'n enkele eenheid gesien word. Punte kan
      toegeken word ongeag van waar dit in die paragraaf voorkom.

AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE                           VRAAG 2: PASITEMS

1.1           B                       1             2.1       J                         1

1.2         A/D                       1             2.2       K                         1

1.3           C                       1             2.3       N                         1

1.4           D                       1             2.4       A                         1

1.5           B                       1             2.5      G/L                        1

1.6           D                       1             2.6       B                         1

1.7           A                       1             2.7       T                         1

1.8           B                       1             2.8       H                         1

1.9           D                       1             2.9       C                         1

1.10          C                       1             2.10      D                         1

                               Totaal: [10]                                     Totaal: [10]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2             3                             DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS
(Nota aan nasiener: In Vraag 3.1, 3.2, 3.3, en 3.4 moet kandidate die regte term gee, bv.
moederbord, om die punt te verdien. Ken die punt toe indien die korrekte antwoord sonder die
woord ONWAAR gegee is. Geen punt sal toegeken word indien slegs die woord ONWAAR
sonder 'n korrekte antwoord gegee is nie.)
3.1       Onwaar, HTTP / HTTPS                                                          1
3.2       Waar  /Onwaar, Kletskamers ('chatrooms')/Forums                               1
3.3       Onwaar, Vorming/Netwerkinstemming ('Shaping/network tuning')                 1
3.4       Onwaar, Minimise                                                              1
3.5       Waar                                                                          1
                                                                                        [5]
                                                             TOTAAL AFDELING A:         25

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                 4                               DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIË
4.1       Doel van die produksleutel

         (1) Om sagteware te gebruik/om toegang te kry
         (2) Registreer/Aktiveer die sagteware vir wettige gebruik/Voorkom roof/
             Verseker dat slegs wettige kopieë geïnstalleer/verkry/gekoop word
         (3) Word vereis om installering van sagteware te voltooi/Die program sal
             waarskynlik nie verby die prokuksleutelbladsy oopmaak nie, of dit sal
             werk met beperkte funksionaliteit
         (4) Kan die hoeveelheid installerings reguleer wat onder 'n lisensie
             gedoen kan word
                                                                      (Enige een)              1
4.2       TWEE verskille tussen skootrekenaar en slimfoon gebruiker-
          koppelvlakke

         (1) Koppelvlakopsies: Slimfoon gebruikerskoppelvlak het gewoonlik
             minder opsies/Kleiner skermgrootte beteken minder koppelvlakopsies
             (Aanvaar meer as een spesifieke voorbeeld van koppelvlakelemente
             bv. slimfone het nie 'n taakbalk nie, 'hamburger menus' teenoor
             gestapelde ('stacked') menu)
         (2) Orientasie: Slimfone word in die algmeen in portretoriëntasie
             gebruik/Skootrekenaars word in die algemeen in landskaporiëntasie
             gebruik/Slimfoon kan maklik tussen portret- en landskaporiëntasie
             wissel.
         (3) Gebruikersinteraksie: Slegs raakskerm op slimfoon beskikbaar/
             Raakskerm en muiswyser navigering/sleutelbord op skootrekenaar
             beskikbaar
                                                                (Enige twee)                  2
4.3       TWEE maniere om 'n flitsskyf ('flash drive') reg te maak

         (1) Formateer die flitsskyf 
         (2) Klik 'Yes' wanneer outomaties gevra word om flitsskyf reg te
             maak /Gebruik a nutsprogram om te herstel ('repair utiliity') bv.
             ScanDisk, ens.                                                                     2
4.4.1     Funksie van 'n drywer

          Sagteware/Program  wat die bedryfstelsel toelaat om hardeware te
          beheer/kommunikeer                                                          2
4.4.2     Hoe die proses van Inprop-en-speel werk

          Die bedryfstelsel installeer/konfigureer 'n drywer outomaties  /Die
          inprop-en-speeltoestel begin werk sodra dit ingeprop word.                   1    3
4.5       Toestel vir foto-oordrag sonder om kamera met rekenaar te koppel

          Kaartleser  ('Card reader')/Kaartgleuf ('Card slot')                                 1

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               5                               DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

4.6       Afvoer deur gesondheidnaspoortoestelle gegee

          (1) Treëteller ('step counter')
          (2) Waar en wanneer jy oefen
          (3) Afstand gedek gedurende sportaktiwiteite
          (4) Hoeveel slaap jy kry
          (5) Harttempo
          (6) Kaloriëe verbrand
          (7) Suurstof-(saturasie)-vlakke
          (8) Geskiedenis van aktiwitiete
          (9) Bloeddruk, ens.
                                                                (Enige twee)
          (Nota aan nasiener: Aanvaar enige geldige antwoord aangaande afvoer)               2
4.7.1     TWEE redes dat 'n dokument anders op 'n vriend se PR vertoon

         (1) Dieselfde toepassing as die een waarin dit geskep is, is nie op die
             ontvanger se rekenaar geïnstalleer nie/Het in ŉ ander toepassing
             gebruik
         (2) Dis nie in dieselfde weergawe waarin dit geskep is oopgemaak
             nie/Het nie 'compatibility'-opsies gebruik nie
         (3) Die vriend se PR het nie dieselfde fontstel as dié van die sender nie
         (4) Geen verstekdrukker is op die vriend se PR ingestel nie
                                                                    (Enige twee)    2
4.7.2     EEN manier om te verseker 'n dokument sal vertoon soos geskep

          (1) Stoor die dokument as 'n pdf
          (2) Stoor die dokument in 'n prentformaat
                                                                     (Enige een)     1      3
4.8       TWEE redes waarom aanlyn toepassings/sagteware gewild is

          (1) Deel en samewerking is makliker/moontlik
          (2) Nie nodig om sagteware te installeer nie
          (3) Kan op enige rekenaar met 'n deurblaaier en internetkonneksie
              gebruik word
          (4) Nuutste sagteware/eienskappe is beskikbaar sonder opgradering van
              sagteware
          (5) Minder stoor-/prosesseringsvereistes vir plaaslike rekenaar
          (6) Nie nodig om gedurig op te dateer nie
                                                                     (Enige twee)          2
4.9       TWEE redes waarom slimfoonkameras nie toegewyde kameras
          ongebruik gemaak het nie

          (1) In die algemeen is minder optiese zoem op 'n selfoon beskikbaar.
          (2) Beeldkwaliteit steeds beter op toegewyde kameras
          (3) Beeldsensors/ISO beter op toegewyde kameras
          (4) Uitwendige flitse kan by toegewyde kameras gevoeg word
          (5) Opsie om lense te verander, bv. Wyehoeklens/Beter lenskwaliteit
                                                                   (Enige twee)            2

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               6                                DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

4.10      TWEE redes om stemherkenningsagteware te gebruik

         (1) Laat mense met spesiale behoeftes/siggestremdhede toe om die
             rekenaar te gebruik
         (2) Spraak-na-teks sagteware kan datavaslegging vergemaklik/gerieflik
             maak
         (3) Kan gebruik word vir sekuriteitsdoeleindes om mense te
             identifiseer/Biometriese doeleindes
         (4) Laat hand-vrye operasie van die toestel toe
                                                             (Enige twee)                   2
4.11      TWEE probleme geassosieer met 3D-druk

         (1) Drukproses is stadig
         (2) Gee ongesonde reuke af
         (3) Nie alle objekte het die sterkte/kwaliteit van soortgelyke produkte wat
             in die fabriek gemaak is nie
         (4) Kan duurder wees om te vervaardig in vergelyking met massa-
             vervaardiging
         (5) Maatskappye kan verkope vir sekere items/onderdele verloor
         (6) Gevaarlike wapens kan maklik deur enigiemand gemaak word
         (7) As filament opraak/breek gedurende druk kan dit die kwaliteit
             affekteer
                                                                     (Enige twee)
         (Nota aan nasiener: Aanvaar enige geldige antwoord, bv. raserig, ens.)               2
4.12.1    TWEE nadele van opwipvensters ('pop-ups'), behalwe om steurend
          te wees

         (1) Kan aflaai van 'n webtuiste stadiger maak
         (2) Gebruik bandwydte/data
         (3) Kan malware bevat/Kan na 'n kwaadwillige webtuiste lei
         (4) Kan bedrogspulskakels/advertensies bevat
         (5) Sekere eienskappe van webtuistes mag nie reg werk nie
         (6) Soms moelik/onmoontlik om opwipvensters ('pop-ups') op 'n mobiele
             toestel toe te maak
                                                                (Enige twee)
         (Nota aan nasiener: Aanvaar verwysings na advertensieware ('adware').)        2
4.12.2    Rede vir opwipvensterblokkeerder wat nie die opwipvensters
          outomaties stop nie

          (1) Sommige opwipvensters is nodig vir die werking van die webtuiste
          (2) Gebruiker het sekere opwipvensters toegelaat
                                                                     (Enige een)      1      3
                                                                                             [25]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                7                               DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIË
5.1       TWEE voordele van ruitnetrekenarisering ('grid computing')

          (1) Groot verwerkingstake word deur baie rekenaars gedeel/Enorme
              verwerkingskrag
          (2) Die faling van een rekenaar sal nie verwerkingstake affekteer nie
          (3) Skaling van verwerkingskrag is maklik
          (4) Gebruik ledige hulpbronne (koste-effektief)
          (5) Nie nodig om in duur toerusting te belê vir take wat groot
              verwerkingskrag benodig nie
                                                                    (Enige twee)             2
5.2.      TWEE ooreenkomste tussen SoIP ('VoIP') en stroming

          (1) Beide tegnologieë ondersteun video en klank/Beide benodig soort-
              gelyke hardeware
          (2) Beide tegnologieë ondersteun die aanpas van kwaliteit
              (samepersingsinstellings/verskillende kodeks)
          (3) Beide tegnologieë werk oor die internet/Beide benodig 'n hoë spoed
              internetkonneksie/hoë bandwydte
          (4) Beide tegnologieë loop in 'real time'
                                                                    (Enige twee)             2
5.3.1     Tegnologie wat deur die prent voorgestel word

          IvD ('IoT')  /Internet van Dinge                                             1
5.3.2     Voorstelling van pyltjies in die IvD ('IoT')-prent

          Kommunikasie/datavloei  tussen die toestelle en die wolk/internet/
          Konneksie tot die internet                                                    1
5.3.3     EEN kommer oor IvD

          (1) Kan gekraak ('hacked') word/Verlies van privaatheid/Sekuriteits-
              kwessies
          (2) IvD-tegnologie op vertroubare konnektiwiteit afhanklik/wolkdienste
                                                                       (Enige een)     1      3
5.4       Doel van die deurblaaier-byvoeging ('add-on')

          Om ekstra funksionaliteit by te voeg  wat nie gewoonlik in die
          deurblaaier beskikbaar is nie

          (Nota aan nasiener: Aanvaar spesifieke voorbeelde, bv. blokkeer
          advertensies, stel vinnige navigasie in staat, ens.)                                 1
5.5       EEN rede om die tuisbladinstellings in 'n deurblaaier te verander

          Laat 'n sekere webtuiste outomaties laai wanneer die deurblaaier
          oopmaak  /Laai as die verstekbladsy                                                 1

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               8                              DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

5.6       TWEE nadele om deurblaaiergeskiedenis en -kasgeheue uit te vee
          (vanuit die perspektief van 'n eindgebruiker)

          (1) Blaaie (wat jy dikwels besoek) vat langer om te laai
          (2) Bykomende bandwydte/data word gebruik om bronne weer af te laai
          (3) Jy kan dalk nie onthou watter webtuistes jy verlede week/maand/jaar
              besoek het nie
          (4) Kan nie die deurblaaieraktiwiteit van 'n gebruiker naspeur nie
                                                                      (Enige twee)             2
5.7       Konsep van limiet ('cap')

          Limiet geplaas op die hoeveelheid data  wat 'n gebruiker oor 'n sekere
          tyd mag gebruik,  bv. 'n kalendermaand                                                2
5.8       TWEE voordele van sinchronisering van die kalender in 'n e-
          poskliënt

          (1) Die kalender sal op ander toestelle ook opdateer/kan op ander
              toestelle geredigeer word
          (2) Aanlyn uitnodigings na vergaderings vanaf e-pos verskyn outomaties
              in die kalender
          (3) Kalender kan 'push'/jou in kennis stel van belangrike aktiwiteite
                                                                      (Enige twee)             2
                                                                                               [15]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               9                              DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
6.1       Rede om huidige inligting vir navorsingsdoeleindes te gebruik

          Ouer bronne kan inligting bevat wat nie meer relevant/akkuraat/
          geldig/geloofbaar is nie                                                           1
6.2       TWEE negatiewe gevolge van inligting wat op fopnuus gebaseer is

          (1) Kan misverstand op belangrike sosiale kwessies skep
          (2) Mag tot verkeerde besluitneming lei
          (3) Kan gesondheid van mense wat mediese besluite op grond van fop-
              inligting maak negatief beïnvloed,
          (4) Kan die reputasie van ŉ individu of maatskappy skade aandoen
          (5) Kan die emosionele welstand/geestelike gesondheid van mensie
              negatief affekteer omdat hulle vreesbevange/wantrouig/depressief kan
              raak, ens.
                                                                   (Enige twee)
          (Nota aan nasiener: Aanvaar geldige voorbeelde, bv. inentingweer-stand,
          werksverliese, onluste, ens.)                                                       2
6.3       TWEE redes om NIE blogs vir akademiese navorsing te gebruik nie

          (1) Blogs kan onbevestigde opinies van mense bevat
          (2) Blogskrywers is nie noodwendig kenners in 'n studieveld nie
          (3) Kan bevooroordeeld wees en kan onakkuraathede bevat
          (4) Daar is dalk nie eweknie-oorsig op die blog gedoen nie
          (5) Kommentaar deur ander mense op die blog is dalk nie akademies
              gegrond nie
                                                                    (Enige twee)            2
6.4.1     EEN rede om 'n opname eerder as internetnavorsing te gebruik

          Unieke inligting is slegs van 'n groep mense beskikbaar  /Opnames kan
          gebruik word om inligting wat nie elders beskikbaar is nie in te samel/Om
          die menings van mense/die gemeenskap te kry                                  1
6.4.2     TWEE maniere om 'n opname te doen sonder dat albei partye
          teenwoordig is

          (1) Oor die telefoon/VoIP
          (2) Video-oproepe
          (3) Kitsboodskappe/WhatsApp
          (4) E-pos
          (5) Sosiale media platforms, bv. Facebook, etc
          (6) Skakels na aanlyn platforms, bv. Survey Monkey, Google Forms,
              Microsoft Forms
          (7) Posdiens
                                                                  (Enige twee)       2      3

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2              10                              DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

6.5       TWEE oorwegings om 'n gebruikersvriendelike webtuiste te ontwerp

          Leesbaarheid:
          (1)  Inhoud moet goed/logies georganiseer wees
          (2)  Keuse van kleur moet aangenaam wees/Kontras moet nie die
               inhoud verberg nie
          (3)  Fontgrootte/fontstyl/fonttipe
          (4)  Gepaste taalgebruik vir die doelgehoor/korrekte spelling en taal-
               gebruik

          Uitleg:
          (5)   Prente moet betekenisvol wees met gepaste grootte
          (6)   Witspasie tussen inhoud
          (7)   Tipografie
          (8)   Uitleg moet maklik leesbaar/konsekwent wees in terme van font,
                kleur, kleur-temas, ens.

          Navigering:
          (9)  Maklik/Konsekwente navigering tussen webblaaie/Werkende
               skakels

          Toeganklikheid ('Accessibility'):
          (10) Alt text
                                                                  (Enige twee)
          (Nota aan nasiener: Aanvaar die kategorieë as geldige antwoorde EN
          ander geldige antwoorde wat aan die kategorieë gekoppel kan word)                     2
                                                                                              [10]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2              11                               DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1       Kwaadwillige sagteware ('Malware') wat rekenaarstelsel enkripteer
          tot betaling gemaak is

          Afkoopsagteware ('Ransomware')                                                     1
7.2       EEN rede waarom werksoekers se sosialemedia-rekeninge
          gekontroleer word

          (1) Om die werksoeker se werk- of studiegeskiedenis/prestasie tot dusver
              na te gaan
          (2) Om aansprake op die werksoeker se CV te bevestig/bewys te vind
          (3) Om die agtergrond van die tipe karakter en sosiale aktiwiteite van die
              werksoeker na te gaan
                                                                       (Enige een)           1
7.3       EEN rede waarom sommige gratis toeps nie werklik gratis is nie

          (1) Die toeps genereer 'n inkomste deur advertering
          (2) Die toeps vra soms vir gebruikers om te betaal om bykomende
              eienskappe te aktiveer/in-toepassing- ('in-app') aankope
          (3) Kan net vir 'n proeftydperk beskikbaar wees waarna daar 'n betaling
              verwag word
                                                                        (Enige een)          1
7.4       Maniere om GSO op 'n elektroniese vorm vir swaksiende mense toe
          te pas

          (1) Teks moet groter wees
          (2) Prente of illustrasies moet groot genoeg en duidelik wees
          (3) Uitleg en struktuur van die vorm moet goed gespasieer en
              gebruikersvriendelik wees
          (4) Konsekwente gebruik van style en die volgorde van die objekte vir 'n
              teksleser
          (5) Voeg alternatiewe teks by om die inhoud van prente te verduidelik
          (6) Gebruik 'n hoë vertoonkontras tussen die voor- en agtergrond kleure
          (7) Voeg doelgemaakte geluide/stemporboodskappe
              (Nota aan nasiener: MOENIE verwysings na teks-na-spraak ('text-to-
              speech') wat nie deel van die ontwerpproses is NIE.)
                                                                     (Enige twee)           2
7.5       TWEE maatreëls om te voorkom dat krakers toegang kry tot 'n PR

          (1) Gebruik 'n netskans ('firewall')/Antivirusprogram
          (2) Gebruik (sterk) wagwoorde/Gebruik 'n wagwoordbestuurder
          (3) Moet nooit wagwoorde/persoonlike besonderhede met ander deel nie
          (4) Gebruik biometriese sekuriteit
          (5) Gereelde sagteware opdaterings om sagteware kwesbaarhede uit te
              skakel
                                                                 (Enige twee)               2

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2             12                             DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

7.6.1     Die doel van die sosiale diagram

          Die sosiale breinkaart/diagram wys verhoudings  /konneksies/waarvan
          mense hou/voorkeure/assosiasies                                            1
7.6.2     Produk wat waarskynlik vir die groep geadverteer sal word

          Produk:
          PR speletjies  /Sagtewareontwikkelingprogramme/Musiek /Hardeware
          toestelle vir speletjies, etc.

          Motivering:
          Advertensies sal gebaseer wees op wat mense van hou 

          (Nota aan nasiener: Aanvaar spesifieke geldige voorbeelde van produkte)    2      3
                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                13                             DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1       TWEE redes vir die woordafbreking-eienskap in woordverwerking

          (1) Skep meer eenvormige spasiëring tussen woorde/Skep 'n meer
              konsekwente lynlengte
          (2) Laat toe dat lang woorde oor twee lyne breek
          (3) Kan die lengte van 'n dokument verminder/Spaar papier
                                                                  (Enige twee)               2
8.2       Skuif 'n diagram wat meervoudige vorme bevat as een objek

          (1) Gebruik die 'Group'-eienskap/Groepeer objekte/Koppel die objekte
              aan mekaar voordat dit geskuif word
          (2) Gebruik die 'Snipping Tool'/'Print Screen' om dit ŉ prent/skermkopie te
              maak
          (3) Gebruik die 'Drawing Canvas'-eienskap
          (4) Selekteer al die objekte en sleep/beweeg as 'n diagram
                                                                         (Enige een)          1
8.3       Manier om teks in 'n bestaande dokument in te voeg sonder die
          kopieer-en-plak metode

          Voeg teks van lêer in, kies 'object' en dan 'text from file'                        1
8.4.1     Doel van die 'Then by'-opsie in die 'Filter and Sort'-dialoog

          Dit laat vir tweede of derde vlak sortering toe                              1
8.4.2     Hoe om rekords uit te sluit sonder om keuse van merkblokkies te
          verwyder

          Filter Records  met enige VALUE-voorwaarde wat groter as 29.99 is           2      3
8.5       TWEE maniere om die hele funksie te sien

          (1) Klik op die aftrekpyltjie aan die einde van die formulestaaf
          (2) Klik op fx links van die formulestaaf
          (3) Maak die formulestaaf groter deur die onderste rand af te trek
          (4) Gebruik Ctrl ~ om die funksie te wys (en die kolom groter te maak)
          (5) Voeg ŉ aanhalingsteken in links van die formule in en vergroot die
              grootte van die kolom, of maak die font kleinerr
          (6) Druk F2 of dubbelkliek sel K1
                                                                       (Enige twee)          2
8.6       Naam van die funksie wat in kolom D gebruik is

          VALUE 

          (Nota aan nasiener: Aanvaar TEXT/INT/TRUNC)                                          1

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               14                               DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

8.7       Datatipe vir prent in databasisveld

          OLE ('Object')  /'Attachment'                                                        1
8.8       Datavalideringstegniek om ŉ geldige getal in 'n reeks in te voer

          Validation rule                                                                      1
8.9       Beskryf die afvoer van die HTML-kode

          Blaaier sal die prent ('picture/image') vertoon  met 'n vierkantige  vorm

          (Nota aan nasiener: Aanvaar 250 (hoog) x 250 (wyd) in plaas van
          vierkant.)                                                                            2
8.10      Doel van horisontale lyn/'horizontal rule'/lyn in HTML

          Om afdelings in 'n webblad te skei/deel/aksentueer                                   1
                                                                                               [15]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:          [75]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2              15                               DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING C

VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
9.1.1     Hoe om sagteware te installeer op 'n rekenaar sonder CD/DVD-dryf

          (1) Installeer vanaf sagteware wat van die internet afgelaai is
          (2) Installeer vanaf 'n CD/DVD deur eksterne CD/DVD aandrywer
          (3) Installeer vanaf 'n flitsskyf/SD-kaart
          (4) Installeer vanaf 'n eksterne HDD
          (5) Installeer vanaf 'n 'ghosted' rekenaar
          (6) Installeer vanaf 'n gedeelde lêergids op n netwek/vanaf die wolk
                                                                     (Enige twee)   2
9.1.2     EEN hardeware spesifikasie om toegang tot 'n skootrekenaar te
          beperk

          (1) Vingerafdrukleser
          (2) Webkamera
          (3) Biometriese toestel
          (4) Mikrofoon
                                                                      (Enige een)    1
9.1.3     Die konsep van mobiele leer

          Mobiele leer is 'n vorm van onderwys wat bedryf en gelewer word op
          mobiele (hand-)rekenaartoestelle  oor die internet

          Rede om mobiele leer in die ingrypingsprogram in te sluit

          (1) Dit kan op enige (hand-) toestel met internettoegang gedoen word
          (2) Kan op enige plek gedoen word/Skoolbywoning vir klasse onnodig
          (3) Kan enige tyd gedoen word
          (4) Verhoog die leerervaring
                                                                      (Enige een)    2
9.1.4     EEN rede waarom die ou dataprojektor nie met die nuwe
          skootrekenaar kan koppel nie

          (1) ŉ Dataprojektor en skootrekenaar is nie versoenbaar nie 
          (2) Foutiewe kabel
          (3) Die draadlose konneksie is afgeskakel/Toestelle is nie gepaard nie
                                                                       (Enige een)

          Oplossing

          (1) Gebruik 'n passtuk/Gebruik 'n draadlose konneksie
          (2) Vervang die kabel
          (3) Skakel die draadlose konneksie aan/Paar toestelle
                                                                      (Enige een)

          (Nota aan nasiener: Die oplossing moet by die rede pas)                     2       7

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2              16                              DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

9.2.1     Aanlyn stelsel vir onderwysers om bywoningsbesonderhede wat
          leerders instuur outomaties in 'n sigblad te ontvang

          Google/Microsoft Forms 

          (Nota aan nasiener: Aanvaar enige geldige elektroniese platform, bv. 'D6
          Communicator', ens.)                                                        1
9.2.2     EEN sigbladeienskap om 'n patroon aan te dui

          (1) Grafieke ('Graphs/charts')
          (2) Voorwaardelike formatering (vir leerders wat nie gereeld klasse
              bywoon nie)
          (3) 'Sorting/Filtering'
                                                                       (Enige een)   1
9.2.3     EEN sigbladfunksie om te bepaal hoeveel leerders op 'n spesifieke
          datum afwesig was

          COUNTIF                                                                    1       3
9.3       TWEE redes om 'n netwerk in 'n rekenaarsentrum op te stel

          (1) Laat kommunikasie tussen rekenaars in die netwerk toe
          (2) Deel van toestelle soos drukkers
          (3) Deel van lêers/sagteware/data
          (4) Toegang tot elke rekenaar kan beheer en gemonitor
              word/Klaskamerbestuur sagteware kan gebruik work
          (5) Internetkoppeling kan gedeel word
          (6) Gesentraliseerde databestuurstelsel
          (7) Die deel van opdaterings (‘updates’)
          (8) Verbeter sekuriteit
                                                                  (Enige twee)              2
9.4.1     TWEE redes om ‘n veselkoppeling vir internettoegang te gebruik

          (1) Vesel bied hoë spoed vir stroming en die aflaai van lêers
          (2) Groot bandwydte om baie gebruikers wat tegelyk die internet besoek
              te akkommodeer
          (3) Meer betroubaar/stabiele internetkonnekse
          (4) Goedkoper per GG vir opsies sonder limiet (‘uncapped’)/koste-
              effektief
          (5) Die sein word nie maklik deur elekstriese geraas gesteur word nie
          (6) Nie deur weerlig geaffekteer word nie
                                                                     (Enige twee)   2       4

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                17                             DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

9.4.2     TWEE maniere om te verseker dat leerders nie die internettoegang
          misbruik nie
          (1) Blokkeer sekere webtuistes en dienste wat hoë bandwydte
              gebruik/twyfelagtige inhoud, e.g. YouTube, BitTorrent, ens./Stel
              ouerkontrole (‘parental controls’)
          (2) Beperk die tyd wat leerders op die internet kan spandeer
          (3) Beperk die hoeveelheid data wat elke leerder kan gebruik deur die
              bediener/Reik toegangstekens (‘access tokens’) uit
          (4) Moenie toelaat dat leerders internettoegang via hulle slimfone kry
              nie/Blokeer toestelle op die Wi-Fi
          (5) Gebruik moniteringsagteware, bv.Classroom Spy
          (6) Gebruik ‘proxy’ software
                                                                     (Enige twee)    2
9.5.1     TWEE hardeware vereistes vir videokonferensies op elke PR
          (1) Webkamera/Kamera
          (2) Luidsprekers/Oorfone/’Earbuds’/’Airpods’
          (3) Mikrofoon
                                                                    (Enige twee)     2
9.5.2     TWEE voorbeelde van videokonferensiesagteware
          (1) Zoom
          (2) Microsoft Teams
          (3) Google Meet
          (4) Skype, ens.
                                                                    (Enige twee)     2       5
9.5.3     EEN manier om datagebruik tydens videokonferensie te verminder
          Skakel video af wanneer die onderwyser aanbied  /Verminder die
          resolusie/kwaliteit van die video                                            1
9.6.1     TWEE redes wat 'n sigblad minder geskik maak vir 'n teks-dokument
          1) Kan nie die paragraaf- en lynspasiëring instel nie
          2) Kan nie verwysingseienskappe soos voetnote, kruisverwysing,
             inhoudsopgawes of bibliografieë, ens. Gebruik nie
          3) Uitdagend om drukinstellings vir hierdie tipe dokument in ‘n sigblad in
             te stel
          4) Hinderlik om teks in rye te tik en die saamvoegeienskap te gebruik
             om spasie vir die teks te skep
          5) ‘n Sigblad word gebruik om data te stoor, te manipuleer en te
             analiseer
                                                                   (Enige twee)      2
9.6.2     View-opsie in 'n woordverwerker wat vinnige beweging na die
          posisie van 'n opskrif in ‘n dokument
          Die Navigation Pane  /Find (Ctrl+F)                                         1
9.6.3     Woordverwerkingeienskap wat gebruik word om erkenning aan
          bronne te gee
          Bibliografie  /Aanhalings/Sitate ('Citations')                              1       4
                                                                                             [25]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2              18                               DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
10.1.1    Rede om boodskap vir die verandering van die verstekblaaier te wys

         (1) 'n Ander deurblaaier is as die verstek geïnstalleer
         (2) Om die gebruiker aan te moedig om Microsoft Edge te gebruik
                                                                   (Enige een)         1
10.1.2    Bedryfstelsel wat met die Edge deurblaaier geassosieer word

          (Microsoft) Windows                                                          1
10.1.3    TWEE maniere om inligting op 'n webtuiste te evalueer

          (1) Kontroleer dat die inligting huidige/op datum/relevant is
          (2) Kontroleer die reputasie/outoriteit van die outeur
          (3) Kontroleer dat die inligting vry is van vooroordeel/objektief is
          (4) Kontroleer dat dieselfde inligting elders verskyn
                                                                       (Enige twee)   2
10.1.4    Deurblaaiereienskap om onlangs besoekte webtuistes vinnig te vind

          Favourites  /Bookmarks/History/Voeg by tuisskerm ('Home Screen')/
          Skep 'n kortpad                                                               1      5
10.2.1    TWEE funksies van 'n OKT ('UPS')

          (1) Verskaf rugsteunkrag
          (2) Voorkom skade aan toestelle weens kragstuwings/Gelyk stel van
              oormatige of ongenoegsame elektriese stroom
          (3) Sal die gebruiker waarsku om af te skakel/werk te stoor
          (4) Kan die toestelle outomaties aanskakel/afskakel
                                                                    (Enige twee)      2
10.2.2    Doel van 2-stap egtheidsverklaring ('2-step authentication')

          (1) Om diefstal/bedrog te voorkom
          (2) Om te verseker dat die eienaar van die kredietkaart/bankrekening die
              een is wat die transaksie doen/Om seker te maak dat dit nie 'n 'bot' is
              wat die transaksie doen nie
                                                                       (Enige een)     1
10.2.3    Voorbeeld van 'n kennisgewing tydens 2-stap egtheidsverklaring

          PIN/OTP/kode wat deur die SMS/e-pos gestuur is 

          (Nota aan nasiener: Aanvaar die CAPTCHA-opdrag.)                              1
10.2.4    Toestel wat aan die OKT ('UPS') gekoppel moet wees om internet-
          konnektiwiteit te verseker

          Roeteerder ('Router')  /Modem                                                1      5

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2              19                               DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

10.3.1     Draadlose tegnologie met torings vir battery rugsteun

           Sellulêre  tegnologie, bv. 3G/4G/LTE/5G                                     1
10.3.2     TWEE maniere om netwerkkonneksie via torings met batterye te
           verifieer

           (1) Kontroleer 'n netwerkdekkingkaart 
           (2) Toets internet-konnektiwiteit 

           (Nota aan nasiener: Aanvaar enige geldige antwoorde verwant aan
           10.3.1, selfs as 10.3.1 verkeerd is.)                                        2      3
10.4.1     Rede vir ry 63 om direk na ry 7 te verskyn

           (1) Die rye tussen ry 7 en ry 63 is versteek ('hidden')
           (2) 'Freeze panes' (is op ry 8 gestel en die gebruiker het na ry 63
               afbeweeg)
                                                                         (Enige een)   1
10.4.2     Rede waarom sel B65 verkeerd vertoon al is die funksie reg

           Sel B65 is nie as 'n datum geformateer nie  /Is na 'General/Number'
           geformateer                                                                  1
10.4.3     Sigbladeienskap om meervoudige selle gelyktydig te formateer

           Voorwaardelike formatering ('conditional formatting')                       1      3
10.5.1     Bron van toeps ('apps') op 'n slimfoon

           (1) (Apple/Samsung/Amazon) App store
           (2) (Google/Android) Play Store
           (3) (Huawei) App gallery, ens.
                                                                       (Enige een)     1
10.5.2     Tegnologie gebruik om beurtkragskedule vir jou area te gee

           'Push technology'  /GPS                                                     1
10.5.3     TWEE maniere hoe onderwysers kan verhoed om onderrig- en
           leertyd gedurende beurtkrag te mors

           (1) Moenie lesse tydens beurtkrag beplan wat IKT's/elektriese toestelle
               sal gebruik nie
           (2) Ruil periodes met ander onderwysers uit wat nie IKTs sal gebruik nie,
               indien hulle periodes buite die beurtkrag tye val
           (3) Onderwysers en leerders kan skootrekenaars wat te volle gelaai is
               om hulle toe te laat om vir ŉ paar uur te werk
           (4) Gebruik rugsteun-/opwekker-/battery-/sonkrag
                                                                   (Enige twee)       2      4

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                 20                               DBE/November 2021
                                          NSS – Nasienriglyne

10.6      Manier om elektrisiteit wat IKT's gebruik te verminder
          (NOTA: Ken slegs EEN punt per aspek toe)

          Hardeware:
          Koop energiedoeltreffende hardeware, bv. lae-krag-SVE, ens. 

          Sagteware:
          Aktiveer 'Sleep Mode' wanneer PR vir 'n tyd nie aktief is nie, ens. 

          Gebruikersgedrag:
          Eindgebruiker moet PR afsit wanneer dit nie gebruik word nie, ens.                  3
10.7      Nutsprogram om te verseker dat sekere take nie gedurende
          beurtkrag loop nie

          (Task) Scheduler                                                                    1
10.8      Kwaadwillige sagteware ('Malware') wat gebruikers mislei om op 'n
          item met 'n versteekte skakel te klik

          Klikkaping ('Clickjacking')                                                         1

                                                                                              [25]

                                                                TOTAAL AFDELING C: 50
                                                                    GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2020-afrikaans/73167bc1-7d37-4313-9e6c-6055b941495e) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Computer Application Technology P2 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2020-memo-eng/549aa96b-d6a9-4246-9d63-80e2ba254c10) — Computer Applications Technology · Memo · 2021 · Eng
- [Computer Application Technology P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2019-memo-afr/2f72e6ce-b51a-4e66-9a85-593b7ef5e1aa) — Computer Applications Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Computer Application Technology P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng1](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2018-final-memo-eng1/f2cc1f64-6313-4ca1-a9d6-bae862968fc7) — Computer Applications Technology · Memo · 2018
- [Computer Application Technology P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2016-memo-eng/c48002a4-cbe6-4755-ac3b-caa2ebf9663c) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng
- [CAT P2 Nov 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-nov-2015-memo-afr/115caf00-247d-4a39-8840-ffe617d18f14) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
