# Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-mg-afr/8394feed-b8e4-4c20-bad9-098893ae6e76
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-mg-afr/8394feed-b8e4-4c20-bad9-098893ae6e76)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                        GRAAD 12

                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1

                                     NOVEMBER 2024

                                     NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

 SENTRUM-                                                 FINALE PUNT
 NOMMER

 EKSAMEN-
 NOMMER

 VRAAG                   1       2        3         4    5       6        7      TOTAAL

 MOONTLIKE PUNT          25      20       21        19   35      15      15         150

 KANDIDAATPUNT

 NASIENERKODE/
 HANDTEKENING

 GEMODEREERDE
 PUNT

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.
                                      DBE-stempel
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 2

Rekenaartoepassingstegnologie/V1                  2                     DBE/November 2024
                                          NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

Kontroleer deurgaans vir akkuraatheid en vaardigheid benodig voordat punt toegeken word.

VRAAG 1                                       Lêernaam: 1Solar                    Totaal Q1: 25

                                                                   Maksimum         Kandidaat
  Nr.                              Kriteria
                                                                     Punt             Punt
 1.1     Outeur-kenmerk                                                    1
         • Author: Eksamennommer ✓                                1
 1.2     Styl verander: Solar                                                 3
         • Styl Solar: Text effects: Shadow effect changed ✓      1
         • Skaduwee-kleur: Enige blou ✓                           1
         • Skaduwee-afstand: 50 pt ✓                              1
 1.3     Paginering: '4. The Solar System …'                                  1
         • Keep with next ✓                                       1
 1.4     Kruisverwysing: 'Question/Vraag 1.4'                                 2
         • Kruisverwysing ingevoeg op Question/Vraag 1.4 ✓        1
         • Boekmerk-teks: Venus ✓                                 1

         Alt+F9: { REF Venus \h }
 1.5     Eindnota: 'NASA'                                                     3
         • Eindnota ingevoeg op 'NASA' ✓                          1
         • Nommer formaat: a, b, c, … ✓                           1
         • Eindnota-teks: America ✓                               1
 1.6     Prent: Onder 'Planets'                                               4
         • Byskrif-etiket (Caption lable) geskep: Space ✓         1
         • Byskrif-teks: Planets ✓                                1
         • Raamgrootte: 3 pt ✓                                    1
         • Raamstyl: Dash styl ✓                                  1
 1.7     Teks na tabel: Below 'Difference between the …'                      2
         • Korrekte teks omgeskakel na tabel ✓ (2 kolomme x 6     1
             rye)
         • Tabelstyl: Enige List Table-styl ✓                     1
 1.8     Veelvlaklys (Planets):                                               3
         '1. Mercury … 14 known moons'
         • Veelvlaklys: 2e vlak op korrekte teks toegepas ✓       1
         • Number Styl: Bullet: ⬧ ✓                               1
         • Kolpunt bygevoeg: Mercury's one year … ✓               1

                                              DBE-stempel

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Rekenaartoepassingstegnologie/V1               3                 DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

 1.9     Bladsynommer                                                  4
         • Enige outomatiese bladsynommers in
            bladsyonderskrif ✓                               1
         • Formaat: Page X of Y ✓                            1
         • Different odd and even ✓ gekies                   1
         • Inlynstelling: Ongelyke nommers links EN gelyke
            nommers is regs ✓                                1
 1.10    Watermerk                                                     2
         • 1Back-prent ingevoeg ✓                            1
         • Slegs op laaste bladsy ✓                          1
         Totaal vir VRAAG 1                                          [25]

                                        DBE-stempel

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Rekenaartoepassingstegnologie/V1                      4                 DBE/November 2024
                                              NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

Kontroleer deurgaans vir akkuraatheid en vaardigheid benodig voordat punt toegeken word.
VRAAG 2                                   Lêernaam: 2Moon                           Totaal Q2: 20
                                                                    Maksimum         Kandidaat
 Nr.                               Kriteria
                                                                      Punt              Punt
2.1    Voorblad                                                               2
       • Voorblad: Slice (Dark) ingevoeg ✓                          1
       • Addisionele inhoudskontrole verwyder ✓                     1
2.2    Lynspasiëring en inkeping                                              3
       • Korrekte teks: Lynspasiëring: Exactly: 20 pt ✓             1
       • Inkeping: Special: Hanging ✓ By: 1 cm ✓                    2
2.3    Soek en vervang: 'planet'                                              3
       • Font: Effects: Small Caps ✓                                1
       • Karakterspasiëring: Position: Raised ✓ (By: 3 pt)          1
       • 4 vervangings gemaak ✓ (Find whole words)                  1
2.4    Bibliografie                                                           2
       • Bibliografie ingevoeg ✓                                    1
       • Styl: APA ✓                                                1
2.5    Tabelstop                                                              4
       Tweede tabelstop:
       • Posisie: 8.5 cm ✓                                          1
       • Inlynstelling: Centre ✓                                    1
       • Leader: 2. ……… ✓                                           1
       Derde tabelstop: (11 cm)
       • Inlynstelling: Left ✓                                      1
2.6    Bladsyoriëntering: Laaste bladsy                                       2
       • Oriëntering: Landscape ✓                                   1
       • Alle ander bladsye in portret ✓                            1
2.7    Watermerk                                                              3
       • Teks Moon vervang ✓                                        1
       • Simbool: Moon-simbool (Webdings 224) ✓                     1
       • Grootte: 800 pt ✓                                          1
2.8    Lêerpad                                                                1
       • Lêerpad-veld ingevoeg in bladsyonderskrif ✓                1
       (Nota aan nasiener: Regsklik → Update field)
       Totaal vir VRAAG 2                                                    [20]

                                               DBE-stempel

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Rekenaartoepassingstegnologie/V1                     5                          DBE/November 2024
                                             NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

VRAAG 3                         Lêername: 3Sales; 3Target                        Totaal Q3: 21

•     Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
•     Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die
      kandidaat se respons.)
•     Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.
•     Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
•     Die antwoorde moet steeds korrek wees, selfs al word die waardes in die bestaande data verander.

                                                                           Maksimum         Kandidaat
     Nr.                             Kriteria
                                                                             Punt             Punt
    Target-werkblad
    3.1    Target-werkblad:                                                           2

           •   Target-werkblad geskuif (nie gekopieer nie) ✓              1
           •   Nuwe werkboek gestoor: 3Target ✓                           1

           (Nota aan nasiener: Target-werkblad moet nie in 3Sales
           vertoon nie)
    Sales-werkblad
    3.2    Sel A1: Kommentaar ('Comment')                                             1
           •   Kommentaar ingevoeg: Popular ✓                             1
    3.3    Sel D3:                                                                    1
           =MIN(E10:E49)

           •   Funksie: MIN(E10:E49) ✓                                    1
    3.4    Sel D5:                                                                    4
           =COUNTIFS(G10:G49,"Delivery",H10:H49,">=1000")
           OF
           =COUNTIFS(H10:H49,">=1000",G10:G49,"Delivery")

           Kriteria 1:
           Tel selle as kriteria "Delivery" ✓ is en in die selreeks:      1
           G10:G49 ✓ voorkom                                              1
           EN
           Kriteria 2:
           Tel selle as kriteria ">=1000" ✓ is en in die selreeks:        1
           H10:H49 ✓ voorkom                                              1

                                                DBE-stempel

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Rekenaartoepassingstegnologie/V1                6                     DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

 3.5     Sel A12:                                                          5
         =DAY(B12)&LEFT(C12,3)&"@SO"
         OF
         =DAY(B12)&MID(C12,1,3)&"@SO"
         OF
         =CONCATENATE(DAY(B12),LEFT(C12,3),"@SO")
         OF
         =CONCAT(DAY(B12),LEFT(C12,3),"@SO")

         •   Funksie: CONCATENATE ✓ OF CONCAT OF &                1
         •   Funksie: DAY(B12) ✓                                  1
         •   Funksie: LEFT(C12,…) ✓ OF MID(C12,...)               1
         •   Posisie: 3 ✓                                         1
         •   Teks: "@SO" ✓                                        1
 3.6     Sel F11:                                                          3
         =D11*E11*15%
         OF
         =D11*E11*0.15
         OF
         =D11*E11*15/100
         OF
         =H11*15/115
         OF
         =H11-(E11*D11)

         •   Die hoeveelheid per produk: D11 ✓                    1
         •   Vermenigvuldig met die prys van die produk: *E11 ✓   1
         •   Vermenigvuldig met die BTW: *15% ✓                   1
 3.7     Kolom G: Voorwaardelike formatering                               5

         •   Voorwaardelike formatering toegepas op kolom G ✓     1
         •   Bepaal of:
             o Selwaarde ✓ = $H$3 ✓                               2
                 OF
                 Formule: $G10 = $H$3
             o Korrekte gebruik van absolute selverwysing ✓       1
         •   Vulkleur: Enige geel ✓                               1
         Totaal vir VRAAG 3                                               [21]

                                         DBE-stempel

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Rekenaartoepassingstegnologie/V1                     7                          DBE/November 2024
                                             NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

VRAAG 4                                   Lêernaam: 4Shows                                Totaal Q4: 19
•     Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
•     Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die
      kandidaat se respons.)
•     Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.
•     Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
•     Die antwoorde moet steeds korrek wees, selfs al word die waardes in die bestaande data verander.

                                                                           Maksimum         Kandidaat
     Nr.                             Kriteria
                                                                             Punt             Punt
    Totaal-werkblad
    4.1    Hernoem: Sheet 1                                                           1
           • Sheet1: Hernoem na Shows ✓                                   1
    4.2    Sel D3:                                                                    2
           =LARGE(G10:G62,4)

           •   Funksie: LARGE(G10:G62, …) ✓                               1
           •   Waarde: 4 ✓                                                1
    4.3    Sel D5:                                                                    3
           =SUMIF(B10:B62,"Milky Way",G10:G62)

           •   Kriteria-reeks: B10:B62 ✓                                  1
           •   Kriteria: "Milky Way" ✓                                    1
           •   Optelreeks: G10:G62 ✓                                      1
    4.4    Sel C10:                                                                   4
           =VLOOKUP(F10,Session!$A$1:$B$4,2)
           OF
           =XLOOKUP(F10,Session!$A$1:$A$4,
           Session!$B$1:$B$4)

           •   Funksie: VLOOKUP ✓                                         1
           •   Opsoekwaarde: F10 ✓                                        1
           •   Tabelreeks: Session!$A$1:$B$4 ✓        OF                  1
                           Session!$A$2:$B$4          OF
                           Session!A1:B4              OF
                           Session!A2:B4
           •   Kolomnommer: 2 ✓                                           1

                                                DBE-stempel

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Rekenaartoepassingstegnologie/V1                  8                    DBE/November 2024
                                          NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

 4.5     Sel D12:                                                            2
         =E12-TODAY()

         •    Datum: E12 afgetrek van ✓                            1
         •    Huidige datum: TODAY() ✓                             1
 4.6     Sel J10:                                                            7

         =IF(AND(H10="School",C10="Morning"),
         (I10*G10)*0.95,IF(H10="Business",(I10*G10)*0.97,
         I10*G10))
         OF
         =IF(AND(H10="School",C10="Morning"),
         (I10*G10)-(I10*G10)*5/100,IF(H10="Business",
         (I10*G10)-(I10*G10)*3/100,I10*G10))

         OF
                                                  
         =IF(H10="School",IF(C10="Morning",(I10*G10)*0.95,
                                      
         I10*G10),IF(H10="Business",(I10*G10)*0.97,
           
         I10*G10))

         Konsepte:
          Bepaal of vertoning deur skole ('schools') bespreek
            is EN in die oggend ('morning')
             Indien TRUE: Trek 5% van totale koste af
            (*0.95 OF 95/100 OF trek af 5/100)
          Bepaal of vertoning vir besigheid ('business')
            bespreek is
             Indien TRUE: Trek 3% van totale koste af
            (*0.97 OF 97/100 OF trek af 3/100)
          Indien beide kondisies FALSE is, bepaal totale koste.

         •    Korrekte sintaks/logika toegepas ✓                   1
         •    Kriteria : AND ✓ (H10="School",C10="Morning") ✓     2
         •    Waarde indien beide kriteria TRUE is:
              (I10*G10)*0.95 ✓                                     1
         •    Kriteria : H10="Business" ✓                         1
         •    Waarde indien TRUE: (I10*G10)*0.97 ✓                 1
         •    Waarde indien alle kriteria FALSE: (I10*G10) ✓       1
         Totaal vir VRAAG 4                                                 [19]

                                           DBE-stempel

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Rekenaartoepassingstegnologie/V1           9             DBE/November 2024
                                   NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

                                    DBE-stempel

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Rekenaartoepassingstegnologie/V1                 10                     DBE/November 2024
                                          NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

VRAAG 5                               Lêernaam: 5Inventory                       Totaal Q5: 35

                                                                    Maksimum       Kandidaat
  Nr.                              Kriteria
                                                                      Punt           Punt
 Tabel: tbI5_1
 5.1.1   Veld: Name                                                          1
         •   Format: > ✓                                            1
 5.1.2   Veld: IDNo                                                          2
         •   Primêre sleutel ✓ OF Indexed: Yes (No Duplicates)      1
         •   Veldgrootte: 13 ✓                                      1
 5.1.3   Veld: StartDate - Valideringreël                                    4
         Between #2021/06/01# AND Date()
         OF
         >=#2021/06/01# AND <=Date()
         OF
         [StartDate] >=#2021/06/01# AND [StartDate]<=Now()

         •   Begindatum: #2021/06/01# ✓                             1
         •   AND ✓                                                  1
         •   Huidige datum: Date() ✓ OR Now()                       1
         •   Valideringteks: Enige gepaste teks wat verwys na die
             valideringreël (van kandidaat) ✓                       1
 5.1.4   Veld: Designation                                                   2
         • Row Source Type: Value list ✓                            1
         • Row Source: Assistant in korrekte posisie ✓              1

 Tabel: tblEvent
 5.1.5   Invoer: 5Events na tblEvents                                        3
         •   5Events sigblad ingevoer ✓                             1
         •   As tblEvents ✓                                         1
         •   Geen primêre sleutel nie ✓                             1

                                              DBE-stempel

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Rekenaartoepassingstegnologie/V1                  11                 DBE/November 2024
                                           NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

 Vorm: frm5_2
 5.2     Prent                                                             6
         • 5Logo ingevoeg in die vormboskrif ✓                   1
         • Breedte: 5 cm ✓                                       1
         • Hoogte: 3 cm ✓                                        1
         Veld CellNo
         • Toevoermasker:
                                                                 1
            • "+27" ✓
                                                                 1
            • 000000000 ✓
         Veld StartDate
         • Geskuif na langsaan Name-veld ✓                       1
 Navraag: qry5_3
 5.3     Nuwe berekende veld: Profit: [SellingPrice]-[Cost]                3

         •   Nuwe veld: Profit ✓                                 1
         •   [SellingPrice] ✓ - [Cost] ✓                         2
 Navraag: qry5_4
 5.4     •   Product kriteria: "Like* ✓ T-Shirt*" ✓ (albei       2         5
             'wildcards')
         •   InStock kriteria: <5 ✓                              1
         •   InStock kriteria: >=15 ✓                            1
         •   AND+OR logika korrek ✓                              1

         (Verwagte rekords: 25)

                                            DBE-stempel

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

Rekenaartoepassingstegnologie/V1               12                 DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

 Navraag: qry5_5
 5.5     •   Product-veld verwyder ✓                          1         5
         •   Category-veld geskuif om eerste te vertoon ✓     1
         •   Category-veld: Totals row: Group by ✓            1
         •   InventoryValue-veld: Totals row: Sum ✓           1
         •   InventoryValue-veld: Sorted: Ascending ✓         1
 Verslag: rpt5_6
 5.6     •   Opskrif vervang met 'Stock' ✓                    1         4
         •   Funksie ingevoeg:
             • Category-onderskrif ✓                          1
             • Funksie: =Count(*) ✓ OF =Count(enige veld      1
                naam)
             • Gepaste etiket ✓                               1
         Totaal vir VRAAG 5                                           [35]

                                         DBE-stempel

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 13

Rekenaartoepassingstegnologie/V1                    13                           DBE/November 2024
                                             NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

VRAAG 6                             Lêername: 6_1Star; 6_2Mars                             Totaal Q6: 15

•     Die vraag moet vanaf die HTML-kode gemerk word.
•     Numeriese-attribuutwaardes en enkele woorde hoef nie in aanhalingstekens te wees nie.

                                                                                Maksimum         Kandidaat
     Nr.                               Kriteria
                                                                                  Punt             Punt
    6Advert
    6.1.1   Kommentaar                                                                    1
            <!--1234567989-->

            •   Eksamennommer ingevoeg in kommentaar ✓                      1
    6.1.2   Prent                                                                         2
            <img src="6_1Gift.png">
                                                                            1
            •   Prent-merker ingevoeg ✓
                                                                            1
            •   Prent: 6_1Gift.png ✓
    6.1.3   Tabelspasiëring                                                               2
            <table border="1" cellpadding="15">
                                                                            1
            •   Attribuut: Cellpadding ✓
                                                                            1
            •   Grootte: 15 ✓
            Table data                                                                    2
            <td rowspan="3">These Package…</td>
                                                                            1
            •   Attribuut: Rowspan ✓
                                                                            1
            •   Grootte: 3 ✓
            Unordered list                                                                2
            <ul type="circle">
                                                                            1
            •   <ol> verander na <ul> ✓
                                                                            1
            •   Attribuut: type ✓
    6.1.4   Link                                                                          2
            <a href="https://shrturl.app/z2JRr8"><img
            src="6_1Button.png"></a>

            •   Anker-merker ingevoeg ✓                                     1
            •   Attribuut: href ✓                                           1

                                              DBE-stempel

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 14

Rekenaartoepassingstegnologie/V1                14                              DBE/November 2024
                                         NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

 6.2     6_2Mars
                                                                                       3
         <body teks="black" bgcolor="lightgrey">
               ….
                     
                <hr width="200" align="left" size="6" color="Red"/>

              <i>"You want to … among the stars."</i><br/>

          Body merker:
           • Text: black ✓                                                  1
          Horisontale lyn:
           • <hr> ingevoeg ✓                                                1
          Skuinsdruk:
           • Italic-merkers ingevoeg ✓                                      1

         Sluitingsmerker(s) of driehoekige hakies en                                    1
         nesting is korrek gebruik. ✓                          ..........   1
         Totaal vir VRAAG 6                                                            [15]

                                          DBE-stempel

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Rekenaartoepassingstegnologie/V1                      15                          DBE/November 2024
                                               NSS – Nasienriglyne
                     EKSAMEN-
                     NOMMER

VRAAG 7                Lêername: 7Envelope; 7Chart; 7Inventory; 7Merged                       Totaal Q7: 15

                                                                              Maksimum           Kandidaat
 Nr.                                   Kriteria
                                                                                Punt               Punt
7Envelope; 7Merged
7.1      Possamevoeging                                                                   5
         •   Possamevoeging gebruik: 7Members gekoppel aan
             7Envelope ✓                                                      1
         •   Filter: New member: 'Yes' ✓                                      1
         •   Samevoeging-veld ingevoeg: Address ✓                             1
         •   Samevoeging voltooid ✓                                           1
         •   Gestoor as 7Merged ✓                                             1

         (Verwagte bladsye: 9)
7Chart
7.2      Grafiek                                                                          4
         •   Grafiektipe verander: Kolomgrafiek ✓                             1
         •   Y-Axis opsies: Bounds: Minimum: 5000 ✓                           1
         •   X-Axis opsies: Alignment: Text direction:
             Roteer alle teks 270° ✓                                          1
         •   Data-etikette: Number: Decimal places: 0 ✓                       1
7.3      Gekoppelde objek                                                                 2
         •   7Stock ingevoeg as skakel ✓                                      1
         •   Ikoon vertoon ✓                                                  1

         ALF+F9:
         { LINK Excel.Sheet.12 "...7Stock.xlsx" "" \...\p }
7Inventory
7.4      Subtotaal                                                                        4
         •   Kolom B: gesorteer in alfabetiese volgorde ✓                     1
         •   By elke verandering in: Category/Kategorie ✓                     1
             (Funksie: Sum – Vertoon: Category Totaal)
         •   Voeg subtotaal in: Inventory value/Voorraadwaarde ✓              1
         •   Bladsybreek tussen groepe gekies ✓                               1
         Totaal vir VRAAG 7                                                             [15]
                                                                     TOTAAL             150

                                                  DBE-stempel

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — Computer Applications Technology · QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — Computer Applications Technology · QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — Computer Applications Technology · QP · 2024 · Eng
- [CAT P1 MEMO GR12 SEPT 2022 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-memo-gr12-sept-2022-english/837c4abb-40c6-4f10-a6eb-4a6db8bfe1b4) — Computer Applications Technology · Memo · 2022 · Eng
- [CAT P1 MEMO GR12 SEPT 2021 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-memo-gr12-sept-2021-afr-d/528606a4-6c50-4abf-95fd-6bf9eee17db9) — Computer Applications Technology · Memo · 2021 · Afr
- [CAT P1 MEMO GR12 SEPT 2021 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-memo-gr12-sept-2021-eng-d/1b3ca7d1-9908-4164-be1b-cb607c6c21e1) — Computer Applications Technology · Memo · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2023-eng/60311585-04c7-46dc-bcf6-87da09dc1ea5) — QP · 2023 · Eng
- [ERRATA CAT P1](https://www.hlayiso.com/library/errata-cat-p1/363f4b7e-98be-46d4-9d47-fcfea8705198) — Errata · 2022
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2022 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2022-english/2c41f16c-52dc-4d98-a4a4-e3296512bace) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
