# Computer Applications Technology Grade 12 P2 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p2-may-june-2022-mg-afr/167e2659-9f62-4d37-be17-e7ac2224a58b
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P2 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p2-may-june-2022-mg-afr/167e2659-9f62-4d37-be17-e7ac2224a58b)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2

                                          2022

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                            PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 20 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                2                                   DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS

     Verwys dikwels terug na die vrae en die nasienriglyne gedurende die nasiensessie.
     Dit is raadsaam om die vrae gereeld te lees (en te herlees) tesame met die kandidaat
      se antwoord om na te gaan dat dit ooreenstem, sodat u nie deur die kandidaat se
      stellings/antwoorde mislei word nie.
     Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar lees
      eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan die vraag in die
      vraestel en die antwoord in die nasienriglyne.
      o Vra jouself of jou senior nasiener of die antwoord in die nasienriglyne kan 'pas'
        voordat die korrekte punte aan die kandidaat toegeken word.
      o Aanvaar korrekte antwoorde wat anders uitgedruk word, bv. die nasienriglyne
        noem 'stadig' en die leerder antwoord 'nie vinnig nie'.
     Wees versigtig vir oorvleuelende antwoorde op 'n spesifieke vraag. In die algemeen
      word EEN punt per feit toegeken.
     Moenie antwoorde vir die kandidaat kies nie. Waar 'n vraag vereis dat die kandidaat
      moet LYS of NOEM, merk die eerste getal antwoorde/feite wat vereis word, bv. die
      eerste TWEE feite as 'n kandidaat 'n lys van VYF gee wanneer slegs TWEE feite
      vereis word en ignoreer die res, selfs as dit in 'n paragraafvorm aangebied word.
     Vrae wat langer antwoorde vereis moet as 'n enkele eenheid gesien word. Punte kan
      toegeken word ongeag van waar dit in die paragraaf voorkom.

AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE                          VRAAG 2: PASITEMS

1.1           A                       1            2.1        P                         1

1.2           C                       1            2.2        R                         1

1.3           A                       1            2.3        H                         1

1.4           C                       1            2.4        K                         1

1.5           D                       1            2.5        B                         1

1.6           B                       1            2.6        F                         1

1.7           D                       1            2.7        D                         1

1.8           A                       1            2.8        A                         1

1.9           C                       1            2.9        E                         1

1.10          B                       1            2.10       J                         1

                               Totaal: [10]                                     Totaal: [10]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               3                                    DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS
(Nota aan nasiener: In Vraag 3.1, 3.4, en 3.5 moet kandidate beide die woord 'Onwaar' en die
regte term gee, bv. Moederbord, om die punt te verdien.)
3.1         Onwaar, VGA/DVI                                                             1
3.2         Waar                                                                        1
3.3         Waar                                                                        1
3.4         Onwaar, Kunsmatige Intelligensie  /KI                                       1
3.5         Onwaar, Groot data ('Big Data')                                             1
                                                                                        [5]

                                                              TOTAAL AFDELING A:       [25]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                 4                                           DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1         Konsep van kommunikasie in die inligtingverwerkingsiklus
            Die resultaat van verwerking word met gebruikers/ander gekoppelde
            toestelle gedeel                                                                    1
4.2         EEN rede waarom 'n hardeskyfaandrywer NIE vir 'n skootrekenaar
            verkies word NIE

           1) HDD kan maklik beskadig word as gevolg van bewegende dele
           2) Swaarder as ander opsies
           3) Gebruik meer elektrisiteit/Batterye loop vinniger af

                                                                       (Enige een)              1
4.3.1       TWEE kriteria wat gebruik word om 'n drukker vir 'n KKTK ('SOHO')
            te kies

           1)  Spoed: Bladsye per minuut/Produktiwiteit
           2)  Begrotingsoorwegings: Koste van drukker/Koste van drukwerk
           3)  Drukgehalte: Gehalte van die drukstukke benodig/'DPI'
           4)  Papier: Verskeidenheid van papiergroottes/dikte benodig
           5)  Duursaamheid: Maksimum drukstukke per drukkerlewenssiklus
           6)  Grootte van die drukker: Beskikbare fisiese spasie/meervoudige
               drukkerlaaie
           7) Kleur: Monochroom of kleur drukwerk benodig
           8) Tipe drukker: Geskiktheid vir KKTK bv. Multifunksiedrukker
           9) Konnektiwiteit: Netwerk drukker bv. Kabelloos
           10) Stelselaanpasbaarheid: Aanpasbaarheid tussen toestel en drukker

                                                                    (Enige twee)
            (Nota aan nasiener: MOENIE een-woord antwoorde aanvaar NIE)                  2
4.3.2       Tipe sagtewarelisensie vir 'n KKTK

            Tipe sagtewarelisensie           Motivering 
            Terreinlisensie/Eenmalige         Geen voorneme om te opgradeer nie
            lisensie                          Sagteware van al die drukkers op
                                              die terrein sal gelisensieer wees
                                              Kan gelyktydig op verskeie
                                              rekenaars geïnstalleer word
            Inskrywingslisensie               Nuutste eienskappe en opdaterings
            ('subscription license')          is altyd beskikbaar
            Multi-gebruikerlisensie           Bedoel vir meervoudige gebruikers,
                                              ongeag die getal rekenaars

            Multi-aktiveringsleutel (MAK)     Lisensies word in 'n bondel gekoop
                                              wat verminder soos lisensies gebruik
                                              word
            GNY/Oopbron lisensie              Klein begroting/beginnerbesigheid

            (Nota aan nasiener: Motivering moet by die tipe lisensie pas)                2

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                5                                             DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

4.3.3       TWEE voordele van 'n OKT ('UPS') vir 'n KKTK

           1)   Rugsteenkrag vir 'n beperkte tyd
           2)   Veilige/Outomatiese afskakeling
           3)   Laat tyd toe om werk te stoor/Voorkom verlies van data
           4)   Beskerm toerusting teen krag-stuwing/wisseling

                                                                    (Enige twee)        2
4.3.4       Probleem verwant aan 'n drukker wat nie as die verstekdrukker
            gestel is nie

           1)   Drukopdragte gaan na die verkeerde drukker toe
           2)   Geen drukwerk vind plaas nie
           3)   Mag in die verkeerde uitlegformaat druk
           4)   Minder produktief – moet elke keer 'n drukker selekteer om te kan
                druk

                                                                       (Enige een)       1       7
4.4         TWEE nadele met die gebruik van oopbronsagteware

           1)   Geen gereelde opdatering nie
           2)   Geen formele ondersteuning nie
           3)   Gebrek aan 'Help'-eienskappe
           4)   Oop vir sagteware kwesbaarheid, bv. kraking met kwaadwillige kode
           5)   Gebrek aan behoorlike toetsing van die sagteware vir programfoute

                                                                    (Enige twee)                2
4.5         EEN rede om 'n virtuele sleutelbord bo 'n fisiese sleutelbord te kies

           1)   Gebruik minder fisiese lessenaarspasie
           2)   Verbeter die draagbaarheid van die toestel
           3)   Kan sleutelbord pasmaak ('customise')
           4)   Kan makliker wees om die oppervlak waarop die virtuele sleutelbord
                vertoon word skoon te maak

                                                                       (Enige een)               1

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               6                                             DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

4.6.1      TWEE redes hoekom aflynrugsteun belangrik is

           1) Rugsteunlêers is toeganklik wanneer die internet nie beskikbaar is
              nie
           2) Dit is vinniger om data vanaf 'n lokale bron te herstel
           3) Maak nie staat op 3de party vir datasekuriteit nie
           4) Het 'n rugsteun in die geval van afkoopsagteware ('ransomware')
           5) Nie nodig om 'n subskripsie te betaal nie

                                                                    (Enige twee)       2
4.6.2      Rede om NIE 'n rugsteun op dieselfde toestel as die oorspronklike
           toestel te maak NIE

           Die rugsteun kan saam met die oorspronklike werk
           vernietig/verlore/gesteel geïnfekteer word                                   1
4.6.3      Lêeruitbreiding vir lêers waar lêergrootte kleiner gemaak is

           .Zip/.Rar/.7Z, ens.                                                          1       4
4.7        Verandering in resolusie om 'n visueel gestremde persoon by te
           staan

           Resolusie is verminder  om die vertoon groter te laat lyk                            1
4.8        Mees algemene gebruik van die 'Task Manager'

           1) Maak 'n program toe wat nie reageer nie/Forseer die eindiging van 'n
              taak
           2) Kontroleer rekenaarprestasie om die prosesse wat probleme
              versoorsaak te identifiseer
                                                                     (Enige een)                1
4.9        TWEE redes waarom 'n rekenmeester nie 'n proefweergawe van
           finansiële sagteware moet gebruik nie

           1) Verloor data wanneer die proeftyd verskryk/Program word
              onbruikbaar
           2) Kan nie na die volle weergawe opgradeer nie
           3) Nie alle eienskappe is beskikbaar nie/beperkte funksionaliteit
           4) Kan tot 'n verlies van inkomste vir die besigheid lei

                                                                    (Enige twee)               2
4.10       TWEE maniere om die probleem van 'n foutiewe muis op te los

           1)   Verander die oppervlakte waarop die muis is/gebruik 'n muismat
           2)   Kontroleer koppeling/kabel/Bluetooth/poorte
           3)   Herbegin/herlaai die rekenaar
           4)   Ruil die batterye/Kontroleer vir batterykorrosie
           5)   Maak die optiese sensor skoon
           6)   Herinstalleer die drywer/'pair' en 're-pair' Bluetooth-muis
           7)   Kontroleer of die muis se ontvanger werk, bv. draadlose muisdongel

                                                                    (Enige twee)               2

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               7                                      DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

4.11       TWEE tipes metadata-inligting

           1)   Outeur/Wie het laaste verander
           2)   Datum/Tyd geskep/verander
           3)   Geografiese ligging
           4)   Lêergrootte
           5)   Hersieningsnommer ('Revision number')
           6)   Attribute
           7)   Aantal bladsye/woorde
           8)   Geldige beskrywende data verwant aan video of klank-lêer

                                                                   (Enige twee)           2
4.12       Doel van 'n QR-kode

           Vinnige toegang/skakel na inligting , bv. URL, video's, netwerk-
           wagwoord, teks, besigheidskaart, ens.                                            1

                                                                                          [25]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                  8                                        DBE/2022
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: INTERNET-EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1         Voorstel vir 'n tipe internetkonneksie vir 'n skool EN motivering

             Tipe internet-
                                   Motivering 
             konneksie 
             Sellulêr              1)   Hoë spoed internettoegang
             (4G/LTE/5G)           2)   Enigste opsie beskikbaar in 'n gebied
             Kabelloos/WiMAX       1) Hoë spoed internettoegang
                                   1)   Hoë spoed internettoegang
             Vesel ('Fibre')       2)   Koste effektiewe internettoegang
                                   3)   Betroubaar/stabiel
                                   1) Hoë spoed internettoegang
             Satelliet
                                   2) Beskikbaar in landelike gebiede
                                   1)   Koste effektiewe internettoegang
             ADSL                  2)   Beskikbaar in 'n gebied
                                   3)   Betroubaar                                     2
5.2         Voordeel van https-protokol bo die http-protokol

            Https dui aan dat die webtuiste beveilig/geënkripeer is                   1       3
5.3         TWEE maniere hoe sagteware gebruik kan word om 'n netwerk teen
            ongemagtigde gebruikers te beskerm

           1) Gebruik 'n netskans ('firewall')
           2) Stel toegangsregte in/teken aan ('logins') vir gemagtigde gebruikers
              (gebruikersnaam en wagwoord)
           3) Gebruik data-enkripsie

                                                                     (Enige twee)            2
5.4         TWEE redes om 'n potgooi te verkies in plaas van om 'n dokument
            te lees

           1) Vir gesigsgestremde persone/spesiale behoeftes/fisiese gestremd-
              hede
           2) Om die uitspraak van woorde aan te leer
           3) Sommige mense leer beter deur middel van oudio
           4) Baie mense multi-taak wanneer hulle na 'n potgooi luister, bv. dra
              oorfone terwyl jy draf, ens.
           5) Gebruiker kan die luister-spoed beheer, ens.

                                                                     (Enige twee)            2
5.5        TWEE maniere om meer as vier toestelle na hierdie roeteerder te
           koppel

           1) Voeg 'n draadlose koppeling/Toegangspunt by 
           2) Voeg 'n skakel ('switch') by                                                    2

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                9                                           DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

5.6         TWEE redes waarom internettoegang vir gebruikers belangrik is

           1)   Soek na inligting
           2)   E-leer
           3)   Gebruik sosiale media
           4)   Internetdienste, bv. finansiële dienste, ens.
           5)   Sagteware opdatering vir die nuutste eienskappe
           6)   Wolkrekenarisering/-berging
           7)   Samewerking/Kommunikasie tussen gebruikers
           8)   Werk van die huis af
           9)   Vermaak/stroom/speletjies
                                                                        (Enige twee)            2
5.7         TWEE voordele om 'n VPN te gebruik

           1)   Veilige koppeling met 'n netwerk/internet/toepassing
           2)   Kan jou geografiese ligging virtueel verander
           3)   Verskaf privaatheid deur jou IP-adres te verbloem
           4)   Verskaf gesamentlike toegang vir meervoudige en
                afstandsgebruikers

                                                                        (Enige twee)            2
5.8         TWEE maniere om die probleem op te los wanneer nie aan 'n
            netwerk kan koppel nie

           1) Kontroleer die koppeling van die netwerkkabels
           2) Kontroleer vir flitsende ligte op die skakel ('switch')/roeteerder en die
               poorte
           3) Herlaai die PR/roeteerder/skakel
           4) Teken uit, teken aan
           5) Gaan die netwerkpasstuk-instellings na
           6) Gaan na of die netwerkpasstuk aangeskakel is
           7) Kontroleer of die draadlose netwerk die maksimum hoeveelheid
               gekoppelde toestelle bereik het
           8) Skakel die vliegtuigmodus ('airplane mode') op die toestel af
           9) Gaan die kragtoevoer na al die toestelle na
           10) Kontroleer gebruikersnaam en wagwoord
           11) Netwerkadministrateur opdateer/skep profiel

                                                                        (Enige twee)            2
                                                                                                [15]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                  10                                           DBE/2022
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
6.1         Vraag is geskik/nie geskik nie vir vraelys EN rede

             Vraag 1               Rede
                                   1) Antwoord kan elders gevind word
             Nie geskik nie       2) Te oop vir 'n vraelys
                                                                   (Enige een)

             Vraag 2               Rede
                                   1) Inligting kan nie in enige ander bronne
                                      gevind word nie
                                   2) Slegs twee opsies moontlik, bv. Ja/Nee
             Geskik 
                                   3) Data kan elektronies verwerk word/Geslote
                                      vraag
                                                                      (Enige een)                 4
6.2.1       Wat maak die outeur betroubaar

            Die outeur/redigeerder word verbind/het geloofwaardigheid van 'n
            beroemde universiteit                                                         1
6.2.2       Hoe om te kontroleer of die gegewe inligting akkuraat is

           1) Kontroleer/Verifieer ander bronne met soortgelyke inligting
           2) Vra 'n kenner in die veld
                                                                       (Enige een)        1       2
6.3         TWEE woordverwerkingseienskappe om na 'n bron te verwys

           1)   Bibliografie
           2)   Sitaat ('Citation')
           3)   Voetnotas/Eindnotas
           4)   Byskrifte ('Captions')
                                                                     (Enige twee)                2
6.4.1       EEN rede om 'n sirkelgrafiek te gebruik

           1) Alle dele van die geheel
           2) Wanneer die totaal van die getalle 100% is
           3) Wanneer daar slegs 'n paar kategorieë/nie baie kategorieë is
              nie/makliker om te verstaan

                                                                       (Enige een)        1
6.4.2       EEN rede om lyngrafiek te gebruik

           1) Vertoon tendense/verandering oor tyd (jare, maande, dae)
           2) Gebruik wanneer die volgorde van die kategorieë belangrik is
           3) Gebruik wanneer daar baie datapunte is

                                                                       (Enige een)        1       2
                                                                                                 [10]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               11                                         DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1         EEN voorbeeld van 'n intellektuele eiendomproduk/(skepping)

           1)   Musiek
           2)   Sagteware
           3)   Kuns
           4)   Boeke
           5)   Ontwerp/Industriële ontwerp
           6)   Potgooie, ens.
                                                                        (Enige een)

            (Nota aan nasiener: Aanvaar een spesifieke ontasbare voorbeeld, bv.
            Foto)                                                                               1
7.2         TWEE riglyne wat in BJET-beleid gevind kan word

           1) Installeer 'n antivirus program
           2) Gebruik wettige/goedgekeurde sagteware
           3) Moenie sensitiewe/persoonlike inligting stoor nie
           4) Skool het die reg om sagteware op jou toestel te installeer
           5) Beperking word op datagebruik geplaas
           6) Voorgeskrewe tye vir netwerkkoppeling/toestelgebruik
           7) Skoolinligting moet geënkripteerd wees, ens.
           8) Beperkings op die gebruik van sosiale
               media/sagteware/skoolhulpbronne
           9) Konformeer met vereiste hardeware spesifikasies
           10) Maak seker dat toestelle ten volle funksioneel is
           11) Skool aanvaar nie verantwoordelikheid vir verlies of diefstal nie
           12) Skool reserveer die reg om toestelle te ontkoppel/deaktiveer
               ('disable')
                                                                     (Enige twee)             2
7.3         TWEE maniere om diefstal van rekenaarhardeware te voorkom

           1)   Installeer sekuriteitshekke en diefwering
           2)   Beperk toegang/neem sekuriteitsfirmas/wagte in diens
           3)   Installeer sekuriteitskameras
           4)   Installeer alarmstelsels
           5)   Biometriese sekuriteit vir toegang tot die rekenaarsentrum
           6)   Plaas toestelle in 'n versterkte kamer/kluis
           7)   Maak rekenaars aan die tafel of vloer vas, bv. Kensington-slot
           8)   Heg ŉ sekuriteitstoestel aan die rekenaars, bv. RFID-merkers
                                                                     (Enige twee)             2

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2              12                                          DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

7.4         TWEE maniere om jou privaatheid te beskerm wanneer 'n
            openbare toegangspunt ('hotspot') gebruik word

           1) Moenie finansiële transaksies doen nie
           2) Moenie persoonlike inligting uitgee nie/Moenie inligting oor 'n
              netwerk deel nie
           3) Moenie op enige toeps inteken wat jou sensitiewe inligting het nie
           4) Maak seker dat niemand na jou skerm kyk nie/skouerswerf
              ('shoulder surfing')
           5) Gebruik 'n VPN/Incognito-modus
                                                                   (Enige twee)               2
7.5         EEN rede waarom maatskappye NIE toelaat dat werknemers mag
            telependel NIE

           1) Sekuriteit van sensitiewe inligting
           2) Kan nie maklik werkverrigting/produktiwiteit meet wanneer
              werknemers nie in die kantoor is nie/Te veel afleidings tuis
           3) Duur om infrastruktuur/hulpbronne by die kantoor en die huise van
              werknemers op te stel
           4) Posbeskrywing vereis fisiese teenwoordigheid
           5) Skakel professionele isolasie uit/Moedig spanwerk aan

                                                                      (Enige een)              1
7.6         TWEE negatiewe effekte wat 'n gebruiker kan ondervind indien
            sosiale media oormatig gebruik word

           1) Tekort aan sosiale interaksie/Persoon word anti-sosiaal
           2) Kan aan sosiale media verslaaf word/Skeep belangrike werk af
           3) Verslawingsgedrag kan na depressie lei/Liggaamsdismorfie
           4) Kan die normale ontwikkeling van kinders beïnvloed/Kan lei tot lae
              selfbeeld
           5) Hoë data gebruik kan tot finansiele druk lei
           6) Meer geneig om 'n slagoffer van aanlyn teistering/kuberafknouery,
              ens.

                                                                   (Enige twee)

            (Nota aan nasiener: MOENIE enige verwysing na gebrek aan fisiese
            aktiwiteit aanvaar NIE)                                                             2
                                                                                               [10]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                13                                        DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1         Doel van 'n boekmerk in 'n woordverwerkingsdokument

            Skakel/navigeer vinnig na verskillende plekke in die dokument                      1
8.2         Berei opskrifte voor om in outomatiese inhoudsopgawe te verskyn

            Pas style op die opskrifte toe  (Aanvaar as die stappe gegee word)                 1
8.3.1       Geskikte grootte van die sNaam-veld

            Enige grootte tussen 2 en 50                                                1
8.3.2       Geskikte veld vir 'n primêre sleutel

            SA_ID                                                                       1
8.3.3       Datatipe vir Geslag-veld om die geskikte opsie te kies

            1) Boolean (Yes/No)
            2) Short text (Kombinasielys/Aftreklys/Lookup wizard)
                                                                         (Enige een)    1
8.3.4       Veldeienskap gebruik om data outomaties in te voer

            Default value                                                               1      4
8.4         Databasis-eienskap om alle rekords wat in '.com' eindig te onttrek

            Gebruik 'n oorheersstring ('wildcard')  / *.com / Like "*.com"                     1
8.5         Sigbladeienskap om resultate sonder die formule te kopieer

            Paste Special  /Paste values                                                       1
8.6.1       Sigbladfunksie om die volgende heelgetal na kolom C terug te
            stuur

            ROUNDUP                                                                     1
8.6.2       Rede vir '0' om in sel C6 te vertoon

            Sirkelverwysing ('Circular reference')  /C6 is in die formule /B6=0         1
8.6.3       Sigbladfunksie om die getal leerders te bepaal

            COUNT  / COUNTA / COUNTIF                                                   1      3

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                 14                                DBE/2022
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

8.7         Illustreer die vertoon van die webblad

                             Shopping List

                                  Butter
                                  Eggs
                                  Flour

                             20. Soap
                             21. Shampoo
                             22. Toothpaste

            1)   1 punt vir die opskrif 
            2)   1 punt vir die eerste ongeordende -/kolpuntlys 
            3)   1 punt vir die tweede geordende -/genommerde lys 
            4)   1 punt vir illustrasie van die webblad                                 4
                                                                                        [15]
                                                                 TOTAAL AFDELING B:     [75]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2              15                                          DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING C

VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

9.1.1       Weggelate rekenaarspesifikasies

                                   Rekenaarspesifikasies

             (a) SVE ('CPU')  /Verwerker                Celeron
             Stoortoestel                                (b) SSD/HDD 
             (c) Wi-Fi  (konnektiwiteit)-standaard      802.11
                                                                                      3
9.1.2       EEN rede waarom tablette vir registrasie verkies word

           1) Draagbaarheid, bv. ligter, kleiner, ens.
           2) Batterykrag gedurende kragonderbrekings
                                                                      (Enige een)    1
9.1.3       Stemherkenningsagteware vir registrasie

             Motivering vir                    Motivering teen
            1) Vinniger datavaslegging         1) Agtergrondgeraas
            2) Benodig nie 'n muis of          2) Spelherkenning van name en
               sleutelbord nie                    vanne is minder
                                                  akkuraat/Stemherkenning-
                                                  opleiding word benodig

                                (Enige een)                        (Enige een)
                                                                                      2       6
9.2         TWEE redes om aanlyn stoor vir fondsinsamelingsdata te gebruik

           1) Datatoegang vanaf enige plek met internetkonnektiwiteit
           2) Makliker om saam te werk/data te deel
           3) Nie nodig vir plaaslike stoorspasie nie/spaar spasie/maklik
              skaalbaar
           4) Koppelvlak kan maklik pasgemaak word
           5) Beter datasekuriteit in die wolk

                                                                    (Enige twee)            2

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               16                                           DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

9.3        EEN rede waarom 'n skakel 'n onverwagte webtuiste oopmaak EN
           oplossing

           Rede
           1) Klikkaping ('Click-jacking')
           2) Domeinfoppery ('Pharming')
           3) Kwaadwillige sagteware ('Malware')-infeksie
                                                                       (Enige een)

           (Nota aan nasiener: Aanvaar enige geldige verduideliking)

           Oplossing
           Installeer/Opdateer anti-virus/anti-malware                                         2
9.4.1      TWEE sigbladeienskappe om datavasleggingfoute te verminder

           1) Data validering
           2) Voorwaardelike formatering
           3) Kombinasielys ('Combo box')/Aftreklys ('Drop-down list') vanaf die
              Developer Tab
           4) Kommentaar ('Comment') wat raad gee
           5) Stel selle/kolomme op sekere datatipes
           6) Datumkieser ('Data Picker')
           7) Gebruik Freeze Panes

                                                                    (Enige twee)      2
9.4.2      TWEE metodes wat moontlik gebruik is om waardes in kolom C te
           vertoon

           1) VLOOKUP-/LOOKUP-/HLOOKUP/XLOOKUP-funksie
           2) Invoer/Uitvoer van data
           3) Funksies oor twee werkblaaie

                                                                    (Enige twee)

           (Nota aan nasiener: Aanvaar enige spesifieke metode/beskrywing)              2
9.4.3      Formatering wat werkblad meer gebruikervriendelik kan maak

           1)   Voeg selle vir die opskrif saam/Teksomvou
           2)   Geldeenheidsimbool vir kolom D
           3)   Gebruik van kleur/Skakering/Selstyle
           4)   Gebruik van verskillende fonts/fontgroottes/dikte van raamlyn, ens.

                                                                    (Enige twee)      2       6

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               17                                           DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

9.5        TWEE maniere om IKT's te gebruik om dokumente vir die
           talentvertoning te versprei

           1) Stuur elektroniese kaartjies/programme/rooster na slimfone via
              IM/SMS/MMS
           2) Gebruik sosiale media/skool webblad om te adverteer
           3) Kommunikeer via WhatsApp/D6-toep, QR-kode
           4) E-pos kaartjies/betalingsbewyse aan mense
           5) Laai 'n digitale program af – geen drukwerk nie

                                                                     (Enige twee)             2
9.6        TWEE voordele vir die gebruik van aanlynvorms vir 'n stemstelsel

           1)   Datavaslegging is onmiddellik
           2)   Data is outomaties in 'n sigblad beskikbaar
           3)   Grafieke word outomaties geskep
           4)   Funksies en formules kan gebruik word om punte/wenners te bepaal
           5)   Kan ingestel word om slegs een stem per persoon toe te laat
           6)   Papierloos/Omgewingsvriendelik
           7)   Kan van enige plek af stem/geen rye nie

                                                                     (Enige twee)             2
9.7        TWEE voordele om trofees met 3D-drukker te druk

           1) Kan goedkoper wees as ander vervaardigingsmetodes 
           2) Trofees kan pasgemaak word                                                       2
9.8.1      EEN moontlike probleem om 'n slimfoon vir nagfoto's te gebruik

           1) Batterye loop vinniger af as gevolg van die gebruik van die flitslig
              ('flash')
           2) Swakker beeldgehalte as gevolg van swak/onvoldoende beligting
           3) Foto's moet oor 'n korter afstand geneem word, ens.

                                                                       (Enige een)     1
9.8.2      TWEE riglyne om te volg voordat foto's op sosiale media gepos
           word

           1)   Vra vir toestemming voor dit gepos word
           2)   Moenie foto's van minderjariges pos nie
           3)   Moenie sensitiewe/onvanpaste foto's van mense pos nie
           4)   Moenie prentjies vir kwaadwillige doeleindes pos nie, ens.

                                                                     (Enige twee)     2       3
                                                                                               [25]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               18                                         DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
10.1       Rede waarom instelling nie skootrekenaars kan opgradeer nie

           1)   Skootrekenaars is te oud vir 'n koste-effektiewe opgradering
           2)   Nuwe parte is onaanpasbaar/Aanpasbare parte is nie beskikbaar nie
           3)   Hardewarespesifikasies laat nie sagteware opgradering toe nie
           4)   Instelling het nie die begroting vir opgradering nie

                                                                      (Enige een)             1
10.2.1     Definisie van breëband

           'n Hoëspoed internetverbinding  met breë bandwydte  /wat altyd aan
           is                                                                         2
10.2.2     Metingseenheid vir dataoordragspoed

           bis ('bits')  Mb/Megabits per sekonde/Mbps                               1
10.2.3     Effek van smoring op gebruikers terwyl hulle aanlyn leer

           1) Video/Oudio voere sal buffer/sloer
           2) Hulpbronne kan baie lank vat om af te laai
           3) Take kan nie betyds voltooi word nie/Toegang tot dienste se laaityd
              verstyk

                                                                      (Enige een)    1        4
10.3       TWEE nadele van video-konferensies

           1) Vereis vinnige internetkonnektiwiteit
           2) Verbruik baie data wanneer video gebruik word/Limiet ('Cap') word
              gou opgebruik
           3) Gebrek aan fisiese gesig-tot-gesig kontak

                                                                   (Enige twee)              2

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2                 19                                            DBE/2022
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

10.4.1     Sleutelvaslegger bedreiging vir aanlyn privaatheid en sekuriteit

           Kry toegang tot gebruikername en wagwoorde  om bedrog
           /identiteitsdiefstal te pleeg/te kraak/toegang tot inligting te kry            2
10.4.2     TWEE voordele van tweefaktor-egtheidverklaring vir die gebruiker

           1) Bied meer sekuriteit vir rekeninge/finansiële transaksies
           2) Selfs al is jou wagwoord blootgestel keer die tweede stap toegang
           3) Jy sal gewaarsku word vir pogings om toegang tot jou rekening te kry

                                                                         (Enige twee)    2        6
10.4.3     TWEE voorbeelde van webdienste wat twee-faktor geldigheids-
           verklaring gebruik

           1)   Bank/Finansiële webtuistes
           2)   Wolkberging, bv. OneDrive
           3)   SaD ('SaaS') bv. Microsoft produkte, Google rekening
           4)   E-handel webtuistes
           5)   Sosiale media
           6)   E-posdienste bv. Yahoo, Gmail, ens.

                                                                         (Enige twee)

           (Nota aan nasiener: Aanvaar enige geldige spesifieke voorbeelde)                2
10.5       TWEE redes waarom e-posse NIE ontvang was NIE

           1)   Inbokse ('Inboxes') was vol
           2)   E-pos is as gemorspos gemerk
           3)   Diensverskaffer blokkeer die e-pos, bv. aanhegselgrootte/tipe
           4)   Data is opgebruik
           5)   Geen data konneksie
           6)   Verkeerde e-posadres was gebruik
           7)   Boodskap is steeds in die stuurder se 'outbox'/is nie gestuur nie, ens.

                                                                         (Enige twee)             2
10.6.1     Voordeel van 'n byvoegprogram ('add-on')

           Voeg addisionele funksionaliteit  by 'n deurblaaier/toepassing                 1
10.6.2     Voorbeeld van byvoegprogramme ('add-ons')

          1) PrintFriendly
          2) Advertensieblokkeerder
          3) Opwipblokkeerder, ens.

                                                                            (Enige een)

           (Nota aan nasiener: Aanvaar enige geldige voorbeeld of handelsnaam
           van 'n byvoegprogram)                                                           1        2

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2               20                                         DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

10.7       Konsep of aangepaste werklikheid ('augmented reality')

           (Neem die fisiese wêreld) en lê beelde/grafika bo-oor  (op 'n digitale
           koppelvlak ('interface') of binne die werklike wêreld                               1
10.8       Voordele van aanlyn leer vir die leerder

           1) Toeganklik enige plek enige tyd/buigsame leermodus
           2) Verpersoonlikte leer – kies dele van 'n les/herhaal of kyk na vorige
              lesse
           3) Hoef nie tyd en geld te mors nie met die reis na 'n instansie
           4) Veiliger leeromgewing, vernaam gedurende 'n pandemie
           5) Toegang na onderwysers/vakke wat nie by jou skool beskikbaar is
              nie, ens.

                                                                     (Enige twee)            2
10.9       Toepassing wat PDF-lêers oop maak behalwe vir 'n PDF-leser

           Webblaaier 

           (Nota aan nasiener: Aanvaar enige spesifieke voorbeeld van 'n
           webblaaier, bv Microsoft Edge)                                                      1
10.10.1    Rede waarom die titel nie in die webblaaier-oortjie vertoon nie

           Daar is geen sluitingstitelmerker  /Twee begin titelmerkers               1
10.10.2    Getal kolomme in die eerste ry van die webblad

           1                                                                         1        2
10.11      TWEE maniere om te verseker dat die prent heeltemal sigbaar is

           1) Spesifiseer die dimensies van die prent in die prentmerker
           2) Verander die beskouingspersentasie in die deurblaaier
           3) Pas die oorspronklike grootte van die prent aan/'Stretch'/Maak die
              prent kleiner/groter

                                                                     (Enige twee)            2
                                                                                              [25]
                                                             TOTAAL AFDELING C:               [50]

                                                                 GROOTTOTAAL:                 150

opiereg voorbehou

## Related documents

- [Computer Applications Technology P2 May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p2-may-june-2022-eng/72d0b5ab-f52d-4c0f-9774-0b77bfd2a0ec) — Computer Applications Technology · QP · 2022 · Eng
- [Computer Application Technology P2 May June 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-may-june-2017-memo-eng/212698d4-442d-4591-a307-4a9f4625fc2e) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Computer Application Technology P2 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-may-june-2016-memo-afr/7216afa6-018e-4e0b-beae-69fc2a549639) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Afr
- [CAT P2 June July 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-june-july-2015-memo-eng/47884231-c123-4a6a-b162-51e0310d342c) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Eng
- [CAT P2 GR12 SEPT2022 English deaf](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-sept2022-english-deaf/54bb9db8-ddb8-49da-98d3-9305d3e38697) — Computer Applications Technology · QP · 2022 · Eng
- [CAT P2 GR12 SEPT2022 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-sept2022-english/5bf11b7b-3780-438b-a247-980dec6042a6) — Computer Applications Technology · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
