# Consumer Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 QP (Afr)

> Grade 12 Consumer Studies Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/consum-stud-p1-s12-qp-afr/1be2dd87-cbe0-4980-9f77-441def4121cd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Consumer Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Consumer Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/consumer-studies) › [Consumer Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/consum-stud-p1-s12-qp-afr/1be2dd87-cbe0-4980-9f77-441def4121cd)

## About this document

Consumer Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     Province of the
                     EASTERN CAPE
                     EDUCATION

                             NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 12

                          SEPTEMBER 2012

                      VERBRUIKERSTUDIES

PUNTE:    200

TYD:      3 uur

                                 *CONSDM*

         Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitende ŉ antwoordblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 VERBRUIKERSTUDIES                    (SEPTEMBER 2012)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings.

                                                                 TYD
                           AFDELING                   PUNTE
                                                               (MINUTE)
     A      Kortvrae                                   40         20
     B      Voedsel en Voeding                         40         40
     C      Kleding                                    40         40
     D      Behuising en Huishoudelike Apparaat        40         40
     E      Teorie van Produksie en
                                                       40         40
            Entrepreneurskap
            TOTAAL                                     200       180

2.   Al die afdelings is verpligtend.

3.   Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD en
     plaas dit agter in jou ANTWOORDEBOEK.

4.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
     hierdie vraestel gebruik is.

5.   Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

6.   ŉ Sakrekenaar mag gebruik word.

7.   Gee aandag aan spelling en sinskonstruksie

8.   Skryf slegs met blou of swart ink.

9.   Skryf netjies en leesbaar.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                  VERBRUIKERSTUDIES                                        3

 AFDELING A:           KORTVRAE

 VRAAG 1

 1.1    Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae
        gegee. Kies die antwoord en maak ŉ kruisie (X) in die blokkie (A – D)
        langs die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.18) op die aangehegte
        ANTWOORDBLAD. GEEN punte sal toegeken word as meer as een
        kruisie (X) vir ŉ antwoord verskyn nie.

        1.1.1      Die funksie van die Nasionale Verbruikersforum is om …

                   A       die belange van die Nasionale Besigheidsforum te
                           beskerm.
                   B       uitbuiting van leenagente te identifiseer.
                   C       die kwaliteit van verbruikersprodukte te toets.
                   D       berading vir mense met finansiële probleme te gee.        (1)

        1.1.2      Voorbeelde van indirekte belasting sluit in …

                   A       kapitaalwinsbelasting en uitvoerbelasting.
                   B       SIBW en BTW.
                   C       BTW en LBS.
                   D       aksynsbelasting en invoerbelasting.                       (1)

        1.1.3      Die eet van die volgende voedsels sal die cholesterol laag hou:

                   A       hawermout, appels, lensies
                   B       All-Bran vlokkies, druiwe, ertjies
                   C       mielievlokkies, waatlemoen, nierboontjies
                   D       coco pops, perskes, groenboontjies                        (1)

        1.1.4      Osteoporose kan ontstaan as gevolg van onvoldoende … in die
                   dieet.

                   A       vitamien C en vitamien D
                   B       vitamien D en koolhidrate
                   C       versadigde vette en kalsium
                   D       kalsium en vitamien D                                     (1)

        1.1.5      Die voedselverwante gesondheidstoestand as gevolg van die
                   onvermoë om die glukosevlak in die bloed te beheer is:

                   A       Anemie
                   B       Hoë bloeddruk
                   C       Diabetes
                   D       Bulimie                                                   (1)

        1.1.6      Kies die mees geskikte proteïenryk-voedsel vir ŉ persoon om
                   koronêre-hartvatsiekte te beheer.

                   A       Hoender
                   B       Eiers
                   C       Vis
                   D       Rooivleis                                                 (1)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                            VERBRUIKERSTUDIES                        (SEPTEMBER 2012)

    1.1.7    ŉ Voorbeeld van vis wat ŉ allergiese reaksie in sommige mense
             kan veroorsaak is …

             A      skulpvis.
             B      sardientjies.
             C      stokvis.
             D      tuna.                                                       (1)

    1.1.8    ŉ Stap in klerekasbeplanning:

             A      Sosiale faktor
             B      Behoefte analise
             C      Hulpmiddels
             D      Innovasie                                                   (1)

    1.1.9    Style wat tydloos en eenvoudig is word geklassifiseer as …

             A      mode.
             B      hoogmode.
             C      klassiek.
             D      etnies.                                                     (1)

    1.1.10   Konformiteit is …

             A      ŉ persoonlikheids-eienskap.
             B      die opinie wat ŉ persoon van homself of haarself het.
             C      om klere te kies wat by die portuurgroep-voorkeure pas.
             D      ŉ belangrike eienskap wat een individu van ŉ ander
                    skei.                                                       (1)

    1.1.11   ŉ Voordeel van ŉ voltitel-eiendom is dat …

             A      daar meer parkering in die erf is.
             B      daar meer privaatheid is.
             C      daar meer sekuriteit is.
             D      dit rustig en stiller is.                                   (1)

    1.1.12   Om te kwalifiseer vir staatsubsidie moet ŉ persoon …

             A      nie voorheen ŉ subsidie ontvang het nie.
             B      getroud wees.
             C      al vir twee jaar gewerk het.
             D      geen kriminele rekord hê nie.                               (1)

    1.1.13   Die dokument wat dien as wetlike eienaar van ŉ huis staan
             bekend as die …

             A      akte van verband.
             B      koopkontrak.
             C      titelakte.
             D      eienaarskaptitel.                                           (1)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                    VERBRUIKERSTUDIES                                      5

        1.1.14     ŉ Belangrike rol van ŉ eiendomsagent is om …

                   A      konfliksituasies op te los.
                   B      om ŉ skakel tussen die koper en verkoper te wees.
                   C      om alle dokumente namens die verkoper te teken.
                   D      instandhoudingsdienste vir huiseienaars te voorsien.       (1)

        1.1.15     … is die organisasie wat verseker dat die werkmanskap van die
                   konstruksie van huise die verlangde standaarde te verkry.

                   A      Sosiale Behuisingorganisasie
                   B      Behuisingverbruikersbeskermingtrust
                   C      Nasionale Huisbouersregistrasieraad
                   D      Nasionale Behuisingsfinansieringskorporasie                (1)

        1.1.16     Identifiseer uit die onderstaande lys die ABBA-beginsel wanneer
                   ŉ advertensie gemaak word:

                   1.     Aandag
                   2.     Belangstelling
                   3.     Begeerte
                   4.     Ontwerp
                   5.     Aksie
                   6.     Beeld

                   A      1, 2, 3, 6
                   B      1, 2, 4, 5
                   C      1, 2, 3, 5
                   D      2, 3, 5, 6                                                 (2)

        1.1.17     ŉ Persoon wat aan hipertensie (hoë bloeddruk) ly moet die
                   volgende kombinasie voedsels vermy.

                   1.     Soet beskuitjies
                   2.     Aartappelskyfies
                   3.     Gepiekelde uie
                   4.     Piesangs
                   5.     Biltong
                   6.     Room

                   A      1, 3, 4
                   B      3, 5, 6
                   C      2, 5, 6
                   D      2, 4, 5                                                    (3)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                VERBRUIKERSTUDIES                       (SEPTEMBER 2012)

      1.1.18   Uit die onderstaande lys, kies DRIE eienskappe van ŉ
               funksionele klerekas.
               1.      Pas by jou persoonlikheid.
               2.      Goedkoop kwaliteit en steeds bekostigbaar.
               3.      ŉ Kern van modegiere.
               4.      Meer bloese/hemde as broeke/rompe.
               5.      ŉ Ander uitrusting vir elke tweede dag.
               6.      Items wat pasmaats is.
               A       1, 2, 3
               B       1, 4, 6
               C       3, 5, 6
               D       2, 3, 4                                                     (3)
1.2   Identifiseer VIER klassieke style uit die onderstaande prent. Maak ŉ kruis
      (X) oor die letter (A – H) op die aangehegte ANTWOORDBLAD.

           A                        B                   C                    D

           E                         F                   G                   H
                                                                                   (4)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                   VERBRUIKERSTUDIES                                     7

 1.3    Kies uit die onderstaande lys DRIE van die modebeginsels van mode.
        Maak ŉ kruis oor die letter (A – F) op die aangehegte ANTWOORDBLAD.

        A          Modeverandering is radikaal
        B          Mode verander gedurig
        C          Modeverandering is NIE gebaseer op pryse NIE
        D          Modeveranderinge is revolusionêr
        E          Modeverandering word deur verbruikers bepaal
        F          Modeveranderinge vind plaas op ŉ afnemende pas                  (3)

 1.4    Pas die stadia in die modesiklus in Kolom B (A – E) met die stelling van
        mode in Kolom A (1.4.11 – 1.4.5). Maak ŉ kruisie (X) in die blok (A – E)
        op die vraagnommer (1.4.1 – 1.4.5) op die aangehegte
        ANTWOORDBLAD.

                                KOLOM A                             KOLOM B
                           Stelling van Modes                       Stadia in
                                                                   modesiklus
        1.4.1      Bykans alle tieners dra die tipe klere   A   Toename
                   wat deur welbekende akteurs en
                   aktrises gedra word
        1.4.2      Baie tieners word by uitverkopings       B   Groei
                   gevind. Hulle kyk na die styl en wat
                   nog gedra en in die mode is.
        1.4.3      Victoria en David Beckham is             C   Bekendstelling
                   gewoonlik die eerste persone om die
                   nuwe style te dra.
        1.4.4      Die style word by die 2010-              D   Afname
                   Wêreldsokkerbeker geadverteer in
                   baie tydskrifte, pamflette, koerante,
                   venstervertonings en word massa
                   geproduseer teen lae pryse en nuwe
                   modes is besig om in te kom.
        1.4.5      Die populariteit hang af van hoe         E   Ouderwets
                   goed ŉ produk geadverteer is.                                   (5)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                 VERBRUIKERSTUDIES                        (SEPTEMBER 2012)

1.5   Kies uit Kolom B (A – G) die mees relevante beheer van ŉ persoon wat
      aan die volgende siekte ly. Maak ŉ kruis (X) in die blok (1.5.1 – 1.5.5) op
      die aangehegte ANTWOORDBLAD.

                  KOLOM A                             KOLOM B
                   Siekte                              Beheer
      1.5.1    Diabetes            A    Moenie suiwel en suiwelprodukte eet.

      1.5.2    Arteriosclerosis    B    Beheer jou gewig, die tipe voedsel en
                                        die vlak van fisiese aktiwiteite.
      1.5.3    Hoë bloeddruk       C    Eet ses kleiner maaltye ŉ dag en op
                                        dieselfde tyd elke dag.
      1.5.4    Vetsug              D    Eet meer spinasie en brokkoli want dit
                                        bevat groot hoeveelhede luteïen.
      1.5.5    Osteoporose         E    Neem suiwelprodukte en groen
                                        blaargroente vanaf ŉ vroeë ouderdom.
                                   F    Streng op ŉ gluten-vrye dieet.

                                   G    Oefen gereeld, en verminder die inname
                                        van sout.                                    (5)

                                                         TOTAAL AFDELING A:          40

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                     VERBRUIKERSTUDIES                                        9

 AFDELING B: VOEDSEL EN VOEDING

 VRAAG 2

 2.1    Identifiseer en gee ŉ kort beskrywing van ŉ gesondheidsverwante
        probleem as gevolg van te veel versadigde vette wat ingeneem word.              (3)

 2.2    Verduidelik die verskil tussen eetversteurings bulimie en anorexia.
        Tabuleer jou antwoord as volg:

                           Bulimie                               Anorexia

                                                                                (3x2)   (6)
 2.3    Noem VIER riglyne om die risikofaktore wat met hartvatsiektes
        geassosieer is te beperk.                                                       (4)

 2.4    Bespreek laktose-intoleransie met verwysing na die volgende:

        2.4.1        Verduidelik wat laktose-intoleransie is.                           (2)

        2.4.2        Simptome van laktose-intoleransie.                                 (3)

        2.4.3        Riglyne om ŉ gebalanseerde dieet te beheer terwyl jy laktose-
                     intoleransie beheer.                                       (3x2)   (6)

 2.5    2.5.1        Verduidelik wat anemie is.                                         (2)

        2.5.2        Verduidelik waarom die volgende persone meer vatbaar vir
                     anemie is:

                     (a)    Vegetariërs                                                 (2)

                     (b)    Tienerdogters                                               (3)

 2.6    Die voordele van goeie voeding vir MIV/Vigs-lyers sluit die volgende in:

        (a)        Liggaamsgewig word beheer.

        (b)        Verlore nutriënte word vervang.

        (c)        Die immuunstelsel funksioneer beter.

        Analiseer die voordele in detail.                                       (3x3)   (9)

                                                                TOTAAL AFDELING B:      40

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                             VERBRUIKERSTUDIES                         (SEPTEMBER 2012)

AFDELING C: KLEDING

VRAAG 3

3.1   Verduidelik die volgende terme:

      3.1.1    Styl                                                                (2)

      3.1.2    Modegril/gier                                                       (2)

      3.1.3    Haute couture                                                       (2)

      3.1.4    Modeneiging                                                         (2)

3.2   Identifiseer en verduidelik watter boodskap deur die onderstaande klere
      oorgedra word.

                A                        B                         C
                                                                          (3x2)    (6)

3.3   Bespreek hoe sosialeveranderinge modeveranderinge kan beïnvloed.             (4)

3.4   Waarom verkies jongmense om klere en bykomstighede met
      handelsname te koop?                                                         (5)

3.5   Tieners konformeer dikwels met kledingstyle wat deur hulle portuur gedra
      word.” Verskaf goeie redes vir bogenoemde stelling.                          (5)

3.6   Verduidelik met redes hoe en waarom jy op ŉ sekere manier moet aantrek
      wanneer jy vir ŉ onderhoud gaan.                                 (2x2)       (4)

3.7   Gee advies hoe geskikte klere gekies kan word vir die wêreld van werk.       (8)

                                                       TOTAAL AFDELING C:          40

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                     VERBRUIKERSTUDIES                                     11

 AFDELING D: BEHUISING EN SAGTE MEUBLEMENT

 VRAAG 4

 4.1    Verduidelik die volgende terme:

        4.1.1      Huislening/Huisverband                                                (2)

        4.1.2      Oordragskoste                                                         (2)

        4.1.3      Volle titelakte                                                       (3)

 4.2    Noem DRIE vereistes waaraan voldoen moet word voordat ŉ bank ŉ
        verbandlening sal goedkeur.                                                      (3)

 4.3    Lees die onderstaande gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg:

        Toe Mike se gesin uit die woonstel wat hulle gehuur het gesit is, het hulle
        besluit om ŉ hofsaak te begin. Die landdros het die familie gevra of hulle
        die huurooreenkoms gelees het.

        4.3.1      Wat is ŉ huurooreenkoms?                                              (2)

        4.3.2      Meld waarom die landdros die familie gevra het of hulle die
                   huurooreenkoms gelees het.                                            (3)

        4.3.3      Gee VIER voordele wat die familie sou gehad het as hulle hul eie
                   huis gekoop het.                                                      (4)

        4.3.4      Noem VIER verborge koste verbonde aan die koop van ŉ huis
                   ander as die koste van die huis.                                      (4)

 4.4    Bespreek die finansiële implikasies verbonde aan die dag-tot-dag bestuur
        van ŉ huis.                                                                      (3)

 4.5    Vergelyk die volgende transaksies met betrekking tot voordele en nadele
        van die volgende.

        4.5.1      Debietkaart

        4.5.2      Kredietkaart

        Tabuleer jou antwoord as volg:
                Transaksie                    Voordele                Nadele
        4.5.1 Debietkaart                       (2)                     (2)
        4.5.2 Kredietkaart                      (1)                     (1)
                                                                                 (3x2)   (6)

 4.6    Evalueer hoe Suid-Afrikaners ŉ bydrae behoort te maak met afvalbeheer
        en om afval te herwin.                                           (4x2)           (8)

                                                           TOTAAL AFDELING D:            40

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                VERBRUIKERSTUDIES                      (SEPTEMBER 2012)

AFDELING E: TEORIE VAN PRODUKSIE EN BEMARKING VAN VOEDSEL,
            KLEDING EN SAGTE MEUBLEMENT

VRAAG 5

5.1   Verduidelik die volgende:

      5.1.1    Kwaliteitbeheer                                                     (2)

      5.1.2    Gelykbreek                                                          (2)

      5.1.3    Teikengroep                                                         (2)

      5.1.4    Volhoubaar                                                          (2)

5.2   Bespreek die belangrikheid van ŉ produksielyn in ŉ klein onderneming.        (4)

5.3   Wat moet jy in gedagte hou wanneer jy ŉ advertensie beplan om jou
      produk te bevorder?                                                          (5)

5.4   Verduidelik waarom die maak van ŉ voorbeeld of prototipe ŉ goeie
      hulpmiddel is vir ŉ besigheid.                                               (3)

5.5   Om rekord te hou is ŉ sleutelaspek van enige besigheid. Verduidelik die
      belangrikheid van behoorlike finansiële rekordhouding.                       (4)

5.6   Bespreek entrepreneurskap onder die volgende hoofde:

      5.6.1    Verduidelik ŉ entrepreneur                                          (2)

      5.6.2    VYF redes waarom entrepreneurs faal.                                (5)

5.7   ŉ Entrepreneur spandeer R30 op tien produkte en verkoop dit vir R50.
      (Toon al die berekeninge).

      5.7.1    Bereken die netto wins vir die entrepreneur.                        (3)

      5.7.2    Bereken die winspersentasie.                                        (3)

      5.7.3    Bereken die eenheidsprys van die produk.                            (3)

                                                        TOTAAL AFDELING E:         40

                                                              GROOTTOTAAL:         200

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                 VERBRUIKERSTUDIES                                      13

                       CONSUMER STUDIES / VERBRUIKERSTUDIES
                          ANSWER SHEET / ANTWOORDBLAD
                                 SEPTEMBER 2012

NAME / NAAM:                                               GRADE / GRAAD:

                                SECTION A / AFDELING A

VRAAG 1.1 / QUESTION 1.1                             VRAAG 1.5 / QUESTION 1.5

1.1.1    A    B    C    D                              1.5.1   A   B   C   D   E    F   G
1.1.2    A    B    C    D                              1.5.2   A   B   C   D   E    F   G
1.1.3    A    B    C    D                              1.5.3   A   B   C   D   E    F   G
1.1.4    A    B    C    D                              1.5.4   A   B   C   D   E    F   G
1.1.5    A    B    C    D                              1.5.5   A   B   C   D   E    F   G
1.1.6    A    B    C    D
1.1.7    A    B    C    D
1.1.8    A    B    C    D                                                          5x1 5
1.1.9    A    B    C    D
1.1.10   A    B    C    D
1.1.11   A    B    C    D
1.1.12   A    B    C    D
1.1.13   A    B    C    D
1.1.14   A    B    C    D
1.1.15   A    B    C    D
1.1.16   A    B    C    D
1.1.17   A    B    C    D
1.1.18   A    B    C    D       23

VRAAG 1.2 / QUESTION 1.2
1.2  A B C D E F                     G   H
                                              4x1      4

VRAAG 1.3 / QUESTION 1.3
1.3  A B C D E F
                                              3x1      3

VRAAG 1.4 / QUESTION 1.4
1.4.1 A B C D E
1.4.2 A B C D E
1.4.3 A B C D E
1.4.4 A B C D E
1.4.5 A B C D E                               5x1      5

                        TOTAL                          TOTAAL
                                         40

## Related documents

- [CONSUM STUD P1 S12 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/consum-stud-p1-s12-qp-eng/e2b3d2e9-6df7-48bf-a68a-a81623315906) — Consumer Studies · QP · 2012 · Eng
- [CONSUM STU P1 S12 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/consum-stu-p1-s12-memo-eng/b6075906-6f52-4f1e-ace4-e29cc4475efb) — Consumer Studies · Memo · 2012 · Eng
- [CONSUM ST P1 S12 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/consum-st-p1-s12-memo-afr/ea514954-ebd8-4764-b563-9363eed132ce) — Consumer Studies · Memo · 2012 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2023-afrikaans/fdfc9f24-8893-4b8f-a1d2-0306a6aec38c) — Consumer Studies · QP · 2023 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2023 English](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2023-english/b34aed9a-4607-47cc-954a-7a8af1fc94b8) — Consumer Studies · QP · 2023 · Eng
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2022 Deaf](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2022-deaf/2c94d431-8f1a-4b2e-8151-8ae142aad51e) — Consumer Studies · QP · 2022

## More from Grade 12 Consumer Studies

- [Gr 12 Con Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-con-stu-atp-2023-24/30b466bf-cc20-45e7-b5ff-3ec01fd619ae) — ATP
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept-2025-afr-watermark/fb3d1aeb-f3d7-4d22-a764-98f925f55ac3) — Memo · 2025 · Afr
- [Consumer Studies May-June 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2025-mg-eng/b5925fbc-85d0-4c10-ac9e-a76aafa0391d) — Memo · 2025 · Eng
- [Consumer Studies Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-consumer-studies-2025-nsc-november-exam-memorandum/e3e9d053-c332-408f-ac4a-ec420b36e7f8) — Memo · 2025 · Afr
- [Consumer Studies Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-consumer-studies-2025-nsc-november-exam-memorandum-afrikaans/8a5e377e-56ba-4e74-bf85-3168556146ef) — Memo · 2025 · Afr
- [Consumer Studies Erratum Sept 2024](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-erratum-sept-2024/f34fd578-a6ab-404c-aac5-c5bed951b608) — Errata · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
