# Consumer Studies Grade 11 2020 Memo (Afr)

> Grade 11 Consumer Studies memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-memo-gr11-nov2020-afrikaans/f606e33e-0eb7-4519-be82-f85bb232e9e1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Consumer Studies
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Consumer Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/consumer-studies) › [Consumer Studies Grade 11 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-memo-gr11-nov2020-afrikaans/f606e33e-0eb7-4519-be82-f85bb232e9e1)

## About this document

Consumer Studies · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                     NOVEMBER 2020

               VERBRUIKERSTUDIES
                  NASIENRIGLYN
                 (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   150

               Hierdie nasieriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

2                                 VERBRUIKERSTUDIES   (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 1: KORTVRAE

 1.1    1.1.1    B
        1.1.2    D
        1.1.3    D
        1.1.4    A
        1.1.5    C
        1.1.6    A
        1.1.7    C
        1.1.8    B
        1.1.9    A
        1.1.10   D
        1.1.11   B
        1.1.12   C
        1.1.13   C
        1.1.14   D
        1.1.15   A
        1.1.16   A
        1.1.17   D
        1.1.18   C
        1.1.19   B
        1.1.20   B                                     (20 x 1)   (20)

 1.2    1.2.1    C
        1.2.2    F
        1.2.3    A
        1.2.4    E
        1.2.5    G                                      (5 x 1)     (5)

 1.3    B, C, E  (Enige volgorde)                     (3 x 1)     (3)

 1.4    1.4.1    Sosiale- (sekuriteit) toelae 
        1.4.2    Piramiede skema 
        1.4.3    Beklemtoning / Fokuspunt 
        1.4.4    Harmonie                               (4 x 1)     (4)

 1.5    A C F                                         (3 x 1)     (3)
                                                                   [35]

Kopiereg voorbehou                                    Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)                    VERBRUIKERSSTUDIES                                         3

 VRAAG 2: DIE VERBRUIKER

 2.1    2.1.1    Definisie van begroting
                 ŉ Uitgawe plan / gedetaillerde uiteensetting vir ŉ spesifieke periode
                 oor tyd waar  die inkomste en uitgawes geskat / beplan word.            (2)
        2.1.2    Twee ander bronne van inkomste
                 Tydelike lone, sosiale toelae, pensioen, WVF, staatspensioen,
                 beleggings / besigheidswins, byvoordele, inkomste vanuit
                 produkte                                               (Enige 2)        (2)
        2.1.3    Bespreek hoe die huishoudelike samestelling / tipe huis-
                 houding haar uitgawepatroon beïnvloed het
                 Nwabisa deel met 2 ander vriende / daar is 3 van hulle wat deel. 
                 Al 3 verdien ŉ inkomste  daarom sal daar meer besteebare
                 inkomste wees. 
                 Haar uitgawes sal op vakansies, sosiale aktiwiteite en
                 klere  wees want sy het geen afhanklikes nie.         (Enige 4)         (4)

        2.1.4                Vaste                          Veranderlike
                 Huur                           Water en elektrisiteit 
                 Studielening                   Kruideniersware 
                 Selfoonkontrak                  Petrol
                                                 Toiletware
                                                 Onthaal
                                   (Enige 2) (2)                         (Enige 2) (2)     (4)

        2.1.5    Evalueer die begroting
                  Sy het R8 150  en sy spandeer R8 355 
                  Sy het ŉ tekort van R345 
                  Sy spandeer meer as wat sy beplan het op water en op
                    elektrisiteit/ R25 meer  en R50 meer op onthaal/vermaak 
                  Sy spandeer R300 op aanlyn-aankope (klere) wat sy nie voor
                    begroot het nie 
                  Sy spandeer minder op petrol / R30 minder              (Mak. 4)
                    Regstellende stappe
                  Sy moes nie aanlyn klere gekoop het nie want dan sou haar
                    begroting gebalanseer het 
                  As sy moes klere gekoop het, dan moes sy minder op
                    onthaal/vermaak gespandeer het / kyk of sy luukshede in
                    plaas van kruideniersware koop 
                  Sy moet beoog om R800 (10%) te spaar 
                  Sy het nie geld weggesit vir die onverwagte / noodgevalle
                    nie 
                  Mag ŉ bietjie meer spaar deur ŉ fliek by die huis te kyk in plaas
                    van om uit te gaan / uiteet                           (Mak. 2)        (6)
                     LET WEL:    Die vraag stel dat TWEE regstellende stappe gegee
                                 moet word – GEEN volpunte tensy stappe ingesluit
                                 is nie.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

4                                 VERBRUIKERSTUDIES                        (EC/NOVEMBER 2020)

 2.2 2.2.1     Nadele van kredietkaarte
                Hy sal rente betaal as hy nie die bank op die gegewe datum van
                  die maand betaal nie 
                Rente is hoër op ŉ kredietkaart / dit is duurder 
                Maklik om oor te bestee 
                Onverantwoordelik gebruik van die kaart lei tot skuld/ finansiële
                  las                                                     (Enige 2)       (2)

      2.2.2    Kredietvoorsiener
               Die bank                                                                   (1)

      2.2.3    NKW stipulasie
               Hulle stipuleer die maksimum rente/koste van krediet wat gevra kan
               word.                                                                      (1)

      2.2.4    Verduidelik hoe die skuldberader se diens Shane sal help
                Hulle sal ŉ assessering doen om te bepaal of hy in skuld is 
                Hulle sal hom bystaan om ŉ terugbetalingsooreenkoms met die
                  bank te maak 
                Hulle sal hom help om ŉ begroting te beplan 
                Hy sal ŉ uitklaringsertifikaat ontvang as sy skuld klaar betaal
                  is                                                       (Enige 3)     (3)
                                                                                         [25]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)                     VERBRUIKERSSTUDIES                                          5

VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING

3.1 3.1.1     TWEE ander dierlike produkte
              Vleis, pluimvee, eiers, melk en melkprodukte/kaas                 (Enige 2)        (2)

     3.1.2    Vitamien slegs in dierlike proteïen
              Vitamien B12                                                                        (1)

     3.1.3    Vetsure en funksie
              Omega-3 / linoliensuur OF Omega-6 / linoliensuur 
              Noodsaaklik vir groei / breinontwikkeling /nodig vir goeie gesondheid               (2)

     3.1.4    Hoë biologiese waarde
              Die proteïn in die sardyntjies kan die liggaamsweefsel onderhou / herstel
              en verskaf groei.  Dit is hoog wanneer die proteïene al 8 / die essensiële
              aminosure  bevat wat ŉ beter kwaliteit proteïene maak / volledige
              proteïene.                                                       (Enige 3)          (3)

3.2 Tipe vette
                              A – Advokadopeer                        B – Room
     Tipe vet             Mono-onversadige                 Versadigde 
     Effek op die bloed- Verlaag die bloed-                 Verhoog die bloed-
     cholesterolvlakke    cholesterolvlakke                cholesterolvlakke 
     Ander voedsel-       Visolie                           Vleis, hoender, sekere vis-
     items voorbeeld      Olyfolie, canolia-olie,           olie, spek, eiers en botter,
     van hierdie tipe vet grondboontjie-olie,               Versteek in melk en kaas
                          grondboontjie,
                          pekanneute, amandels

                                 Enige 1 voorbeeld  (1)          Enige 1 voorbeeld  (1)          (6)

     LET WEL: Minus -1 punt indien nie getabuleer nie.

3.3 3.3.1     Hooffunksie van kalsuim
              Help met die vorming van sterk bene en tande 

              TWEE nutriënte wat saam met kalsuim werk
              Fosfor  en Vitamiene D                                                             (4)

     3.3.2    Vrou – meer yster nodig
              Met menstruasie  yster gaan verlore / vergoed vir ysterverlies                     (2)

     3.3.3    Bespreek die rol van yster in die voorkoming van moegheid wat ŉ
              simptoom van ystertekort (anemie) is
              Yster is nodig vir die vorming van haemoglobien wat suurstof
              na die selle/weefsels dra 
              As suurstof nie die selle bereik nie sal hulle nie energie hê nie / kan nie
              goed funksioneer nie  en moegheid skop in.
              Hemoglobien word in rooibloedselle gevind.                                          (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

6                                VERBRUIKERSTUDIES                         (EC/NOVEMBER 2020)

     3.3.4   Bespreek die implikasies wanneer jong volwassenes meer
             bygevoegde suiker, eenvoudige koolhidrate en onvoldoende
             hoeveelheid volgraan in hul diet inneem.
             Te veel suiker lei tot tandverrotting, en veroorsaak oorgewig  omdat
             die oortollige energie in vet omgesit word.  Dit sal na ŉ gevoel van
             versadiging lei wat veroorsaak dat minder voedsame voedsel geeët sal
             word.                                                          (Mak. 2)

             Oortollige koolhidrate word eers na glikogeen omgesit.  As dit nie
             gebruik word nie, dit na die vet omgesit word. 
             Eenvoudige koolhidrate is verfynd daarom bevat dit nie vesel nie 
                                                                            (Mak. 2)

             ŉ Gebrek aan volgraan in ŉ dieet lei na ŉ gebrek in vesel  wat nodig
             is vir maagbeweging daarom sal hulle aan hardlywigheid, 
             haemorrhoids/aambeie en kolonkanker lei 
             Vesel verhoog die gevoel van versadiging / Daarom sal minder
             versnaperinge geëet word.
             Kontroleer die bloedglukose-vlakke 
             Speel ŉ rol in die verlaging van cholesterolvlakke     (Mak. 2) (3 x 2)     (6)
                                                                                         [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)                    VERBRUIKERSSTUDIES                                        7

 VRAAG 4: KLEDING

 4.1    4.1.1    TWEE tekstielafwerkings
                  Kalendering 
                  Mericerisering 
                  Saniforisering                                          (Enige 2)      (2)

        4.1.2    Veseleienskappe
                 Absorpsie.  Wol is ŉ natuurlike vesel wat beteken dat dit meer vog
                 opneem / sweet. 

                                                 OF

                 Hitte-retensie / swak geleier van hitte.  Wol behou liggaams-
                 temparatuur / voorkom hitteverlies so dit sal warmer wees                (2)

        4.1.3    Identifiseer die dominante lyn en gee die effek
                 Vertikale lyn.  Verslankingseffek  – formele gevoel                    (3)

                 LET WEL:     Moenie hoogte merk nie omdat strepe slegs in die hemp
                              voorkom.

        4.1.4    Hoe ritme verkry word
                 Deur herhaling  van knope  in die jas en die hemp 

                                                 OF

                 Strepe / vertikale lyne op die hemp
                 En aanvaar – dit gee beweging van die oog                                (3)
                                                                                          [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

8                                 VERBRUIKERSTUDIES                       (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 5: INTERIEUR
 5.1 5.1.1     Definisie van tekstuur
               Tekstuur beskryf die oppervlak-eienskap / kwaliteit van ŉ voorwerp 
               Tekstuur kan visueel (sien) of taktiel (voel) wees                         (2)
      5.1.2    Effek van die tekstuur van die kopstuk op die kamer
               Gee ŉ visuele interesantheid / interressante voorkoms 
               Gee informele  manlike  gevoel                             (Enige 2)      (2)
      5.1.3    Bespreek die ontwerpbeginsel proporsie wat op die lamp toegepas
               is
               Die lamp is in ŉ goeie proporsie,  dit is 2 : 3 
               Die basis en die skerm is in aanvaarbaar met mekaar en ander 
               Die basis neem 3 dele en die skerm 2  op wanneer die totale
               hoogte in 5 gelyke dele verdeel word                      (Enige 3)         (3)
 5.2 Meubel afwerking
        Kriteria         A – Hout               B – Rottang            C – Plastiek
     Geskiktheid    Het ŉ deksel om         Geen deksel – stof   Het ŉ deksel om stof
     van behoefte   stof uit te hou/        kan op klere         uit te hou 
                    groot genoeg /          vergader            Kan klere plat pak /
                    kan klere vorm         Delikate klere kan   reghoekig vorm 
                    platpak /               aan growwe rante     Ligte boks as sy dit
                    vierkantig vorm        haak                 wil beweeg 
                    sterk                  Reghoekige vorm
                                            beperkinge om die
                                            klere plat te lȇ
                                (Enige 1)
                                                     (Enige 1)               (Enige 1)
      Ekovriendelik     Her-gebruikbaar / Riet groei vinnig  Nie bio-afbreekbaar
                        herwinbaar /      Gebruik min water Wanneer gebrand
                        hernubaar        om te groei         word stel dit toksiese
                                                               vlamme vry so dit
                                                               besoedel dit die lug 
                                (Enige 1)            (Enige 1)               (Enige 1)     (6)

      LET WEL: Vir geskiktheid merk ENIGE logiese antwoord.
 5.3 Meubelplan
     5.3.1 Zone
           Sosiale sone / publiek                                                         (1)
      5.3.2    EEN Aktiwiteite
               Studeer / werkarea 
               Ontspanning / leeshoekie                                     (Enige 1)     (1)
      5.3.3    Verskillende soorte beligtingstipe
               Natuurlike beligting:  Voorsiening gemaak – twee groot vensters en ŉ
                                        skuifdeur 
               Kunsmatige beligting: Daar is een enkele lamp by die 2-sitplek
                                       rusbank en 2 lampe agter die 3-sitplek
                                       rusbank 
                                                                              (Enige 4)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2020)                    VERBRUIKERSSTUDIES                                         9

        5.3.4    Evaluering van meubelrangskikking
                  Die rusbanke is maklik toeganglik / bereikbaar na die koffietafel, 
                     die enkele stoel is egter ver van koffietafel af 
                  Die enkele stoel is op sy eie, so die plasing van die meubel is nie
                     snoesig nie / bevorder nie maklik geselskap nie 
                  Oogkontak is beperk/ mense op die 2-sitplek rusbank sal hul
                     koppe moet draai om oogkontak met mense op die ander
                     rusbank te maak 
                  Die mense op die 2-sitplek rusbank kan nie die televisie sien
                     nie 
                  Die 2-sitplek rusbank blokkeer die toegang tot die venster / oop
                     en toemaak van gordyne 
                  Die groot 3-sitplek is goed vir die vertrek se vorm geplaas
                     aangesien daar geen lang muur is waarteen dit staan nie 
                  Spasie tusen die armleunings van die 2 banke is te naby 
                  Die meubels is op die regte skaal / grootte vir die vertrek se
                     grootte 
                  Voldoende beligting is nie by die lessenaar verskaf nie 
                  Lessenaar moet nader aan die venster vir natuurlike beligting
                     wees en ŉ studielamp vir werk in die aand 
                  Verkeersvloei; daar is spasie om van deur tot deur te beweeg;
                     geen obstruksie nie 
                  Daar is ŉ spasie om die middel van die vertrek te beweeg, nie
                     oorvol nie 
                  Oor die algemeen kan die kamer meer funksioneel wees om die
                     aktiwiteite in die kamer te akkomodeer 
                                                             (5 punte + 1 gevolgtrekking)    (6)
                                                                                            [25]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

10                               VERBRUIKERSTUDIES                        (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP

 6.1    6.1.1   TWEE eienskappe
                 Die vermoë om naaldwerk te doen / ŉ patroon volg 
                 Kreatief (maak eie ontwerp en gebruik ou kussingslope)
                 Risiko-nemer  (Sy het ŉ kans geneem en op sosiale media
                   geadverteer) 
                 Selfvertroue                                         (Enige 2)         (2)

        6.1.2   TWEE groepe mense
                 Die wat waarde heg aan beskerming teen stof 
                 Die wat met sinus sukkel                                               (2)

        6.1.3   Enige 3P’s in die bemarkingsamestelling
                Produk – Masker 
                Plek – Huis 
                Promosie – Sosiale media 
                People – Teikenmark / die wat maskers gekoop het of mense wil
                hulle beskerm teen stof /sinus / coronavirus.
                Prys – Bekostigbaar 
                                                   (Enige 3 P’s + gepaste 3 voorbeelde) (6)

        6.1.4   Produklewensiklus
                (a) Bekendstelling 
                (b) Volwasse staduim                                                     (2)

        6.1.5   Mededingende voordeel
                 Vir elke 2 maskers gaan sy een vir ŉ behoeftige gee 
                 Hulle is herbruikbaar en wasbaar 
                 Dit is bekostigbaar 
                 Was nie in winkels beskikbaar nie 
                 Pas goed, beskerm mense teen stof / sinus 
                 Tuisgemaak so moontlik beter kwaliteit 
                 Sy gebruik ŉ dig geweefde katoen / goeie kwaliteit katoen 
                                                                          (Enige 4)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2020)                         VERBRUIKERSSTUDIES                                  11

 6.2    Berekeninge
        6.2.1   Produksiekoste vir tien maskers
                Materiaal – R79,99
                Garing – R3,91  (R15,65 ÷ 4)
                Rek – R17,85        (R5,95 x 3)
                Etikette – R2,70
                Verpakking – R10,00
                TOTAAL = R114,45                                                              (3)

        6.2.2        Wins op tien maskers met 75% winsmarge

                     R114,45 x 75% = R85,84 
                                  R85,84
                     R11,45 +                                                                (3)
                                  R200,29

        6.2.3        Verkoopprys van een masker

                     R200,29 ÷ 10  = R20,03  = R20,00                                       (3)

                     LET WEL:     As die antwoord nie korrek is in 6.2.1 nie – dra dit oor
                                  en gaan voort om 6.2.2 en 6.2.3 te merk.
                                  -1 as die R-waarde nie in die finale antwoord verskyn
                                  nie.                                                        [25]

                                                                                TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [CONSUMER STUDIES GR11 QP GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-gr11-nov2020-afrikaans/b43aff9a-42de-48ae-95a8-24ff41446ead) — Consumer Studies · QP · 2020 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-memo-nov2018-afrikaans/db0a0d89-a60b-4007-80c8-8b98b9216f05) — Consumer Studies · Memo · 2018 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-memo-nov2017-afrikaans/abe38b25-f7de-4dcf-acdc-8621b998566c) — Consumer Studies · Memo · 2017 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2022-afrikaans/dad190bc-1815-4cfe-83aa-3ecac74b40a8) — Consumer Studies · QP · 2022 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2018-afrikaans/929cb311-86eb-4c12-8741-79e560a79f44) — Consumer Studies · QP · 2018 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2017-afrikaans/041e1e46-9729-4336-bfbf-5a7c9673b2b4) — Consumer Studies · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 11 Consumer Studies

- [Gr 11 Con Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-con-stu-atp-2023-24/ac4fc15b-afd5-4962-81be-2cac053bf185) — ATP
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2020-afr-d/19619cc6-171f-488c-871c-c9b8f2bc6caf) — QP · 2020 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2020-eng-d/aba31565-098b-4105-bea1-a85a13337e25) — QP · 2020 · Eng
- [CONS STUDIES QP GR11 NOV 2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/cons-studies-qp-gr11-nov-2019-afr-d/ef833d3e-5ca9-4075-9852-58545aba2744) — QP · 2019 · Afr
- [CONS STUDIES QP GR11 NOV 2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/cons-studies-qp-gr11-nov-2019-eng-d/f7a5a629-7e60-40cd-80a3-3bd756bc7d60) — QP · 2019 · Eng
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2018-afr-d/bf0becdd-477a-4f17-859f-c6b455994b34) — QP · 2018 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
