# Consumer Studies Grade 11 Eastern Cape November 2016 Memo

> Grade 11 Consumer Studies memorandum from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-memo-nov2016-afr/80a6df3e-8dec-46a1-ab00-7740be91b62a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Consumer Studies
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Consumer Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/consumer-studies) › [Consumer Studies Grade 11 Eastern Cape November 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-memo-nov2016-afr/80a6df3e-8dec-46a1-ab00-7740be91b62a)

## About this document

Consumer Studies · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                       NOVEMBER 2016

                  VERBRUIKERSTUDIES
                     MEMORANDUM

PUNTE:   200

                  Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                                   VERBRUIKERSTUDIES                      (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 1: KORTVRAE

1.1   1.1.1     A      dat dit nie nodig is om groot hoeveelhede geld rond te dra nie.           (1)
      1.1.2     C      die item te betaal terwyl dit in die winkel bly.                          (1)
      1.1.3     B      Dit help jou om die spandeer van jou geld te kontroleer                   (1)
      1.1.4     D      Kredietburo                                                               (1)
      1.1.5     B      Ouderdom, geslag en gesondheidstoestand                                   (1)
      1.1.6     A      ragitis.                                                                  (1)
      1.1.7     C      Verlaag die cholesterolvlak                                               (1)
      1.1.8     D      Vitamien C                                                                (1)
      1.1.9     A      Warm kleure en diagonale lyne                                             (1)
      1.1.10    D      Aaneenlopende lyn                                                         (1)
      1.1.11    A      Oranje, groen, pers                                                       (1)
      1.1.12    D      Radiale balans                                                            (1)
      1.1.13    B      oop                                                                       (1)
      1.1.14    B      duursaam en maklik om skoon te maak.                                      (1)
      1.1.15    C      verseker dat fisiese gemak volgehou word.                                 (1)
      1.1.16    D      Lees die kontrak en waarborg voordat jy op krediet koop                   (1)
      1.1.17    C      verseker dat hy die korrekte hoeveelheid produkte verkoop.                (1)
      1.1.18    A      se produkte meer effektief produseer wees as sy kompeteerders.            (1)
      1.1.19    C      ŉ produk idee te evalueer.                                                (1)
      1.1.20    B      ŉ onbevredigde behoefte in die markplek bevredig.                         (1)

1.2   1.2.1     C      ŉ Minimum openingsdeposito van R0 tot R50                                 (1)
      1.2.2     G      Word gebruik as belegging; geld kan nie onttrek word nie                  (1)
      1.2.3     F      ŉ Minimum balans van R1 000 moet ten alle tye beskikbaar wees             (1)
      1.2.4     E      Geld word vir ŉ vaste periode met hoë rente belê                          (1)
      1.2.5     B      Bank bied lae rente plus oortrokke fasiliteite                            (1)

1.3   1.3.1     D      Belangrik vir goeie sig                                                   (1)
      1.3.2     B      Reguleer die vloeistofbalans in die selle                                 (1)
      1.3.3     E      Stel energie van koolhidrate, proteïene en vet vry                        (1)
      1.3.4     G      Bou sterk tande en bene                                                   (1)
      1.3.5     A      Vorm deel van ensieme en insulien                                         (1)

1.4   1.4.1     vloerplan                                                                        (1)
      1.4.2     argitek                                                                          (1)
      1.4.3     verkeerpatroon                                                                   (1)
      1.4.4     oriëntasie                                                                       (1)
      1.4.5     sone                                                                             (1)

1.5   1.5.1     toon                                                                         (1)
      1.5.2     Embossering                                                                  (1)
      1.5.3     Waarde                                                                       (1)
      1.5.4     Sanforisering                                                                (1)
      1.5.5     Harmonie                                                                     (1)
                                                                                            [40]

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                      VERBRUIKERSTUDIES                                       3

 VRAAG 2: DIE VERBRUIKER

 2.1    Definieer die term begroting.

           ŉ Begroting is ŉ skatting van jou inkomste en uitgawes  oor ŉ periode
            van tyd. 
                                                OF
           ŉ Gedetailleerde ontleding van jou totale inkomste  en beplande
            uitgawes vir ŉ spesifieke periode.                                                (2)

 2.2    Verduidelik wat vaste uitgawes is.

           Vaste uitgawes – uitgawes wat gewoonlik weekliks of maandeliks betaal
            word. 
           Spesifieke gereelde bedrae wat gewoonlik ŉ kontrak of ŉ ooreenkoms
            byvoorbeeld huur, skoolfooie, mediese skema, versekering,
            motorpaaiemente, meubelpaaiemente en huislening.                                  (2)

        2.3.1    Beskryf VYF maniere hoe ŉ begroting ŉ gesin kan help met
                 hulle finansies.

                     Dit help om jou uitgawes te verminder. 
                     Dit help om doelwitte vir jou en jou familie te stel. 
                     Dit help in noodgevalle. 
                     Dit voorkom dat jy in ernstige skuld beland. 
                     Dit plaas jou in beheer van jou geld.
                     Dit leer jou waarde van geld.                           (Enige 5 x 1)     (5)

        2.3.2    Identifiseer die gesin se bronne van inkomste.

                     Salaris 
                     Pensioen 
                     Besigheidswins                                         (Enige 2 x 1)      (2)

        2.3.3    Bespreek VYF faktore wat die gesin se bestedingspatroon
                 beïnvloed

                     Huishoudelike samestelling  – Mnr. en Mev. Abrahams en die
                      ouma dra by tot besteebare inkomste
                     Finansiële hulpmiddels en besteebare inkomste  – daar is ŉ
                      vaste inkomste.  Besigheidsinkomste en kredietkaart. 
                     Behoeftes  – koop handelsnaamklere/kos van
                      Woolworths/dobbel/vakansie by die see/eet gereeld uit. 
                     Behuising  – bly in ŉ duur behuisingskompleks
                     Ligging  – duur behuisingskompleks
                     Voorkeure -– koop organiese kos en handelsnaam klere
                                                                       (Enige 5 x 2)          (10)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   VERBRUIKERSTUDIES                       (EC/NOVEMBER 2016)

       2.3.4   Verduidelik die nadele van die gesin deur gebruik te maak van
               die kredietkaart op klere, organiese kos en vakansies.

                    Die bank trek die persentasie op die verkope bedrag voordat die
                     besigheid betaal word. 
                    Hoë rente word betaal. 
                    Kan ŉ finansiële las word omdat dit jou meer in die skuld sit. 
                    As jy geld by ŉ OTM op die kredietkaart trek sal jy hoë rente
                     betaal. 
                    Laat betaling van paaiemente sal lei dat jou naam op die swartlys
                     geplaas sal word.                                  (Enige 3 x 1)     (3)

 2.4   Analiseer die voordele van die ouma se spaarrekening.

          Die fondse is altyd tot jou beskikking. 
          Kan enige tyd addisionele deposito’s maak. 
          Kan kompeterende rente verdien. 
          Kan rente na ŉ ander rekening oordra. 
          Rente verdien word op ŉ daaglikse basis bereken en herbelê. 
                                                                    (Enige 2 x 1)          (2)

 2.5   2.5.1   Verduidelik wat ’n piramideskema is.

               Op vlak 1 betrek ŉ persoon vier mense om hom geld te betaal.  Die
               vier mense moet nog elk vier persoon betrek om geld te betaal, ens.
               Gedeelte van die geld gaan na die eerste persoon.                          (2)

       2.5.2   Gee TWEE redes waarom Mnr. Abrahams nie by die
               piramideskema moet aansluit nie.

                Wanneer persone aan die onderkant nie nuwe mense kan kry
                 nie, sal die skema ineenstort  en mense wat aan die onderkant
                 van die skema is, sal al hulle geld verloor.
                Piramideskemas is verbied in Suid-Afrika (Seksie 43 van die
                 Verbruikersbeskermingswet)                                               (2)
                                                                                         [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                    VERBRUIKERSTUDIES                                       5

 VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING

 3.1    Lys VIER funksies van proteïene.

           Dit vorm deel van alle liggaamselle, weefsel- en bloed-ensieme,
            antiliggaampies, naels, vel, hare en sekere hormone. 
           Dit word benodig vir groei, herstel en beheer van liggaamweefsel. 
           Dit voorsien energie as daar ŉ tekort aan koolhidrate en vette is. 
           Dit help om die vloeistofbalans in die liggaam te behou.          (4 x 1)      (4)

 3.2    Gee DRIE redes waarom te veel stysel in ŉ dieet nie aanvaarbaar is nie.

           Oortollige koolhidrate kan word in vet omgesit. 
           Te veel suiker kan lei na vetsug en tandverrotting. 
           Te veel suiker maak jou versadig, dus eet jy minder voedsame kos,
            byvoorbeeld vrugte en groente.                                (3 x 1)          (3)

 3.3    Verduidelik waarom ’n persoon wat gewig wil verloor nie alle stysel uit
        hul dieet moet uitsluit nie.

           ŉ Dieet met ŉ tekort aan stysel mag lei tot ŉ gebrek aan energie. 
           Proteïene mag gebruik word om energie te verskaf, maar weefsel kan nie
            opgebou word nie. 
           Die liggaam benodig stysel vir normale oksidasie van vette in die liggaam.
           Stysel bevat vesel wat ŉ gevoel van versadiging gee.
           Stysel vertraag die leegmaak van die maag; dus help dit om gewig te
            verloor.                                                     (Enige 2 x 1)      (2)

 3.4    Vergelyk die voedingsbehoeftes van ’n kleuter met die
        voedingsbehoeftes van ’n jong volwassene.

             Spesifieke
                                        Kleuter               Jong volwassene
        voedingsbehoeftes
        3.4.1 Proteïene         Inname moet               Inname moet voldoende
                                voldoende wees om         wees om groei te
                                groei te verseker        onderhou 
        3.4.2    Yster          Voedsel sal genoeg        Hoëyster behoeftes –
                                yster voorsien           verhoging in
                                                          bloedvolume
        3.4.3    Kalsium    Word benodig vir              Benodig meer kalsium –
                            mineralisering van            groei vinniger 
                            bene                                                           (6)
        LET WEL: Moet in tabelvorm wees; -1 as dit nie in tabelvorm is nie.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 VERBRUIKERSTUDIES                       (EC/NOVEMBER 2016)

 3.5   3.5.1    Verduidelik wat fortifiseer is.

                Dit is die byvoeging van vitamiene en minerale by voedsel. Die
                byvoeging van vitamiene en minerale mag nie in die natuurlike
                vorm verskyn nie.                                                      (2)

        3.5.2   Identifiseer die broodrolletjies wat die meeste energie
                verskaf. Gee redes vir jou antwoord.

                Broodrolletjies – wit, hoog in proteïene sal die meeste energie
                verskaf omdat dit 1 146 kJ verskaf, vetinhoud is 2,4  en die
                koolhidrate is 47,8.                                                    (4)

        3.5.3   Beveel broodrolletjies aan wat die mees geskikste is vir ŉ
                groeiende kind en gee ŉ rede vir jou antwoord.

                Broodrolletjies (wit), hoë proteïene  verskaf 11,7 g proteïene per
                100 g/bevat die meeste proteïene.                                      (2)

        3.5.4   Gee redes waarom die regering besluit het om broodmeel te
                fortifiseer.

                 Meeste families wat nie genoeg geld het om kos te koop nie
                  gaan honger, dus koop hulle broodmeel. 
                 Die gefortifiseerde brood sal energie en mikro-nutriënte aan
                  kinders verskaf  dus verander dit die algemene gesondheid
                  van die bevolking. 
                 Baie mense glo tuisgebakte brood kan as hulle stapelvoedsel
                  dien.                                            (Enige 3 x 1)       (3)

 3.6    Beskryf hoe kruiskontaminasie in die kombuis plaasvind.

           Gekontamineerde voedsel mag spat of drup op ander voedsel. 
           Bakterieë kan oorgedra word deur ongewaste hande van werkers,
            klere van werkers, lappe wat gebruik word om oppervlakte of apparate
            af te was. 
           Wanneer rou en gekookte voedsel voorberei word op dieselfde
            oppervlakke, snyplanke en skottelgoed wat nie gewas is nie. 
           Wanneer handvatsels van yskasdeure deur nie-ongewaste hande
            aangeraak word.                                              (4 x 1)       (4)

 3.7    Verduidelik waarom mense wat met voedsel werk, beskermde klere
        moet dra.

           Voorwerpe soos byvoorbeeld  hare, vingernaels, ringe, oorbelle en
            pleisters mag in die voedsel val en dus die kos kontamineer.
           Dra toe skoene – beskerm teen brand.                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                     VERBRUIKERSTUDIES                                       7

3.8    Evalueer die geskiktheid van onderstaande resep vir ’n bejaarde persoon.

       Bejaarde persone:
        Ervaar tandprobleme wat probleme met kou  veroorsaak, bv. ŉ maalvleis-
          pastei en kapokaartappels vereis nie baie kou nie (sagte voedsel vereis nie
          baie kou nie). 
        Het ’n verhoogde risiko  vir hipertensie – baie min sout is in hierdie resep
          gebruik (moontlik weggelaat of vervang met kruie)
        Het spysverteringsprobleme  – tamaties, uie en aartappels bevat vesel
          wat sal help met vertering van voedsel in die dunderm.
        Ervaar ŉ verlaging in spiersterkte – die maalvleis voorsien proteïene wat
          nodig is vir die opbou van weefsels en spiere. 
        Die resep bevat proteïene, vitamiene, koolhidrate en vet/goed
          gebalanseerd/ nutriënte digtheid – bejaardes benodig verskeidenheid
          nutriënte om gesond te bly.                                   (Enige 8 x 1)        (8)
                                                                                             [40]

VRAAG 4: KLEDING

         4.1.1   Identifiseer die fokuspunt van uitrusting.

                     Die valletjie op die skouer. 
                     Die gordel                                            (Enige 1 x 1)      (1)

         4.1.2   Gee TWEE maniere hoe harmonie in die ontwerp verkry is.

                     Ontwerp op die materiaal is klein wat in harmonie is met die
                      liggaamsgrootte van die draer is/staan nie uit nie om ŉ illusie van
                      groot proporsie te skep nie. 
                     Die valletjie op die skouer is nie te groot nie – dit is in harmonie
                      met die rok en liggaamsgrootte.                                         (2)

         4.1.3   Identifiseer tipe balans.

                 Informele balans                                                             (1)

4.2      Identifiseer die kleurskema

            Monochromatiese kleurskema 
            Analogiese kleurskema 
            Komplementêre kleurskema 
            Dubbele-komplementêre kleurskema                                                 (4)

4.3      4.3.1   Identifiseer die tipe lyn in die prent geïllustreer.

                     Horisontale lyne                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  VERBRUIKERSTUDIES                    (EC/NOVEMBER 2016)

      4.3.2    Bespreek die effek van hierdie lyne op die liggaam.

                    Horisontale lyne maak dit wyer  – dus vertoon die bo-gedeelte
                     wyer/groter. 
                    ŉ Persoon met breë skouers sal breër vertoon.                     (2)

      4.3.3    Identifiseer die weef-konstruksiemetode:

               (a)      T-hemp materiaal – weef                                        (1)
               (b)      Denim materiaal – keper weef                                   (1)

      4.3.4    Vergelyk die kleedstof eienskappe van die uitrusting. Voltooi die
               tabel in die ANTWOORDEBOEK.

                       Kleedstof         T-hemp materiaal            Denim
                      eienskappe
               (a)      Duursaamheid T-hemp materiaal is    Denim is duursaam en
                                     nie so duursaam        sal langer hou. 
                                     nie. Dit kan leer as
                                     dit deur ŉ skerp
                                     voorwerp getref
                                     word. 
               (b)  Gemak            T-hemp materiaal is    Rek denims
                                     gebrei en rek          (spesialiteitsdenim) is
                                     volgens                baie gemakliker om te
                                     liggaamsmate dus       dra as want dit rek met
                                     baie gemaklik.        liggaamsmassa. 
               (c)  Dimensionele     Die T-hemp mag         Denim is baie stabiel en
                    stabiliteit      langer en breër        sal nie van vorm
                                     word as dit gewas      verander nie. 
                                     word.                                             (6)
               LET WEL: Nie in tabelvorm nie -1 punt.

      4.3.5    Verduidelik wat sanforiseer beteken.

               Sanforiseer – gewoonlik aangewend op natuurlike  vesel (katoen) het
               die neiging om te krimp as dit gewas word. Alkalië en stoom word
               toegepas op die kleedstof om te rek en te krimp.  Sanforiseerde
               kleedstof sal nie meer as 2% krimp as dit gewas word nie.               (3)

4.4   Verduidelik waarom antibakteriese afwerking op kouse en aktiewe drag
      aangewend word.

      Bakteriese groei mag voorkom wanneer ŉ persoon sweet  en die
      antibakteriese afwerking sal die groei van mikro-organismes  voorkom/
      weerstaan.                                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                       VERBRUIKERSTUDIES                                     9

4.5   Eienskappe van figuur vorme

            FIGUUR VORME                                    EIENSKAPPE
      4.5.1 Driehoek of A-vorm             (a)    Bors, middellyf is breër as die heupe 
                                           (b)    Skouer-lyn wat hang/klein middellyf         (2)
      4.5.2       Reghoek of H-vorm        (a)    Reguit en afwaartse vorm/gemiddelde
                                                  tot groot middellyf/klein tot medium
                                                  buuste 
                                           (b)    Bors, heup en middellyf dieselfde
                                                  wydte/reguit torso                          (2)
      4.5.3       Appel of Ovaal-vorm      (a)    Groot buuste/ronde middellyf area/breë
                                                  heupe 
                                           (b)    Breë bors en skouers/goeie
                                                  proposionele liggaam/medium tot breë
                                                  middellyf en heupe                         (2)
                                                                                             [30]

VRAAG 5: BEHUISING EN INTERIEUR

5.1 Lys DRIE tipes kunsmatige beligting wat in die huis gebruik word.

          Algemene beligting 
          Taak beligting 
          Dekoratiewe beligting of aksentbeligting                                           (3)

5.2 Bespreek DRIE faktore wat ŉ gesin met klein kinders in gedagte gehou
    moet word wanneer meubels aangekoop word vir hul leefkamer.

          Die meubels moet sterk en duursaam wees om slytasie te hanteer. 
          Die meubels moet maklik skoongemaak kan word – klein kinders kan. 
                                                                     (Enige 3 x 1)             (3)

5.3 Verduidelik wat ’n persoon in gedagte gehou moet word m.b.t.:

          5.3.1     Ekonomiese aspekte

                       Die huis moet bekostigbaar wees. 
                       Hou in gedagte toekomstige uitbreidings om aan die veranderde
                        behoeftes van die gesin te voldoen of dit bekostigbaar sal
                        wees.                                                                 (2)

      5.3.2         Beskikbare bergingsplek

                       Sien dat daar voldoende gerieflike en toeganklike berging is. 
                       Bergingspasie moet regdeur die huis geïnkorporeer wees.               (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 VERBRUIKERSTUDIES                         (EC/NOVEMBER 2016)

 5.4    Verduidelik hoe Abigail ontwerpelemente kan gebruik om die huis te
        verbeter. Skryf jou antwoord in paragraafvorm.

        Hou die meubels in proporsie met die kamer.  Vermy groot meubelstukke.
        Rangskik meubels so na as moontlik aan die muur om spasie in die middel te
        skep.  Gebruik analogiese kleurskema van ligte kleure vir mure en vloere. 
        Moenie voorwerpe soos koffietafel of ŉ mat in oop spasie plaas nie.
                                                                          (Enige 3 x 1)

        Vir ŉ lae plafon verf wit of ŉ ligte kleur.  Maak gebruik van vertikale lyne vir
        muurbedekkings. Gebruik ritme vir dekoratiewe items sodat dit die oog 
        dwing om te beweeg van die vloer na die plafon. ŉ Suidfront kamer is koud en
        donker,  kan ŉ warm atmosfeer geskep word deur warm kleure of ŉ
        kombinasie te gebruik.                                                (Enige 3 x 1)
        LET WEL: Nie in paragraafvorm -1.                                                           (6)

 5.5    Noem DRIE verantwoordelikhede wat ’n verbruiker moet hê voordat
        meubels gekoop word.

           Vergelyk pryse by verskillende winkels voordat jy koop om te verseker dat jy
            nie te veel betaal by die een winkel nie – kry ŉ goeie kopie. 
           Vergelyk jou begroting met die prys (ingesluit verborge koste) om te verseker
            dat jy genoeg geld het om vir die meubels te betaal. 
           Lees die kontrak en waarborg deur sodat jy seker is van jou regte. 
           Vind ’n winkel met ŉ goeie reputasie om te verseker dat jy nie jou geld
            verloor nie.                                                   (Enige 3 x 1)           (3)

 5.6    5.6.1   DRIE basiese sone van ’n huis

                    Werk-area  − kombuis
                    Rus-area  − slaapkamers en badkamers
                    Sosiale area  − sitkamer en eetkamer                                          (3)

        5.6.2   VYF simbole

                Bad,  toilet,  wasbak,  stort,  deure  vensters  en stoof 
                                                                          (Enige 5 x 1)             (5)

        5.6.3   Is dit ŉ oopplan of ŉ geslote plan? Gee ŉ rede vir jou antwoord.

                Geslote plan − Die huis is verdeel in verskillende kamers. 
                Elke vertrek het ŉ deur wat die vertrek afsluit van ander vertrekke.               (3)
                                                                                                   [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                      VERBRUIKERSTUDIES                                11

 VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP

 6.1    Lys DRIE faktore wat ŉ winsgewende besigheid beïnvloed.

           Passie 
           Produk/diens 
           Kompetisie 
           Prys 
           Teikenmark 
           Kapasiteit en vermoë 
           Ligging, omgewing, ekonomie                                (Enige 3 x 1)      (3)

 6.2    Verduidelik wat produkspesifikasie is.

        Dit is ŉ geskrewe beskrywing van ŉ item/produk,  insluitende detail van die
        grootte en voorkoms.  Dit moet al die bestanddele, komponente en
        apparaat wat nodig is vir die produksie van die item/produk beskryf.              (3)

        6.3.1    In watter stadium van die produksie-lewenssiklus is hulle
                 besigheid?

                      Bekendstellingsfase                                                (1)

        6.3.2    Oorhoofse koste

                      Huur 
                      Vervoer 
                      Verpakking                                                         (3)

        6.3.3    Komponente van die bemarkingsmengsel.

                      Produk – koekvurkies met krale handvatsels 
                      Prys  – mededingende prys 
                      Plek  – plaaslike vlooimark 
                      Promosie  – adverteer op Facebook 
                      Persone  – kliënte wat na die vlooimark kom           (5 x 2)   (10)

        6.3.4    Verduidelik hoe hierdie besigheid ŉ kompeterende voordeel het
                 bo ander koekvurkie verkopers.

                      Die koekvurkies het krale handvatsels. 
                      Dit het verpakking. 
                      Adverteer op Facebook.                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                              VERBRUIKERSTUDIES               (EC/NOVEMBER 2016)

 6.4   Berekeninge:

       6.4.1   Produksiekoste = R3,50 + R2,00 + R1,20
                              = R6,70                                         (1)

       6.4.2   Verkoopprys vir 1 = R6,70 x 60/100  = R4,02 
                                   R6,70 + R4,02 = R10,72                     (3)

       6.4.3   Verkoopprys vir 100 = R10,72 x 100 
                                   = R1 072,00                                (2)

       6.4.4   Wins
               (Verkoopprys – Produksiekoste = Wins) 
               R1 072,00 – R670,00
               = R402,00                                                     (2)
                                                                             [30]

                                                                TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

## Related documents

- [CONSUMER STUDIES GR11 MEMO NOV2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-memo-nov2016-eng/f96bf939-7a15-418d-8f14-0929721f6632) — Consumer Studies · Memo · 2016 · Eng
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2016-afr/54fad33a-5ce8-4801-9e36-9fa8a2a3cef0) — Consumer Studies · QP · 2016 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2016-eng/fc5213ca-6746-45c3-b046-4aa5f9da3c7e) — Consumer Studies · QP · 2016 · Eng
- [CONSUMER STUDIES MEMO GR11 NOV 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-memo-gr11-nov-2019-afrikaans/6f5134ec-8288-4e70-9a63-2d3bb6e7b92f) — Consumer Studies · Memo · 2019 · Afr
- [CONSUMER STUDIES MEMO GR11 NOV 2019 English](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-memo-gr11-nov-2019-english/5cde04d2-c4fa-486d-8d9b-f76fa671987d) — Consumer Studies · Memo · 2019 · Eng
- [CONSUMER STUDIES GR11 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-memo-nov2018-afrikaans/db0a0d89-a60b-4007-80c8-8b98b9216f05) — Consumer Studies · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 11 Consumer Studies

- [Gr 11 Con Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-con-stu-atp-2023-24/ac4fc15b-afd5-4962-81be-2cac053bf185) — ATP
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2022-afrikaans/dad190bc-1815-4cfe-83aa-3ecac74b40a8) — QP · 2022 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2022-english/4f954bcc-a08c-4b06-8893-031150c8e57c) — QP · 2022 · Eng
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2020-afr-d/19619cc6-171f-488c-871c-c9b8f2bc6caf) — QP · 2020 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2020-eng-d/aba31565-098b-4105-bea1-a85a13337e25) — QP · 2020 · Eng
- [CONSUMER STUDIES GR11 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-memo-gr11-nov2020-afrikaans/f606e33e-0eb7-4519-be82-f85bb232e9e1) — Memo · 2020 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
