# Consumer Studies Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo

> Grade 11 Consumer Studies memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-memo-nov2018-afrikaans/db0a0d89-a60b-4007-80c8-8b98b9216f05
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Consumer Studies
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Consumer Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/consumer-studies) › [Consumer Studies Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-memo-nov2018-afrikaans/db0a0d89-a60b-4007-80c8-8b98b9216f05)

## About this document

Consumer Studies · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                         GRAAD 11

                    NOVEMBER 2018

               VERBRUIKERSTUDIES
                  NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                         VERBRUIKERSTUDIES   (EC/NOVEMBER 2018)

    VRAAG 1 (KORTVRAE)

    1.1   1.1.1    C                                                         (1)
          1.1.2    D                                                         (1)
          1.1.3    C                                                         (1)
          1.1.4    C                                                         (1)
          1.1.5    C                                                         (1)
          1.1.6    C                                                         (1)
          1.1.7    B                                                         (1)
          1.1.8    A                                                         (1)
          1.1.9    B                                                         (1)
          1.1.10   D                                                         (1)
          1.1.11   D                                                         (1)
          1.1.12   B                                                         (1)
          1.1.13   A                                                         (1)
          1.1.14   B                                                         (1)
          1.1.15   A                                                         (1)
          1.1.16   D                                                         (1)
          1.1.17   D                                                         (1)
          1.1.18   B                                                         (1)
          1.1.19   A                                                         (1)
          1.1.20   A                                                         (1)
                                                                 (20 x 1)    (20)
    1.2   1.2.1    B       (i)                                              (1)
          1.2.2    A       (ii)                                              (1)
          1.2.3    D       (v)                                               (1)
          1.2.4    E       (iv)                                              (1)
          1.2.5    C       (iii)                                             (1)
                                                                   (5 x 2)   (10)

    1.3   1.3.1    A      E
          1.3.2    B      F
          1.3.3    D      G
                                                                   (3 x 2)   (6)
    1.4    1.4.1   A
           1.4.2   D
           1.4.3   E
           1.4.4   H  (Enige volgorde)                                       (4)
                                                                             [40]

    Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                            VERBRUIKERSTUDIES                                    3

  VRAAG 2: DIE VERBRUIKER

  2.1    Lys VIER voordele daarvan om deur middel van die internet te bank
          Dit is vinnig en gerieflik omdat die oorplasing outomaties is. 
          Die bank hoef nie ŉ persoon aan te stel om die werk te verrig nie – geen
            bankpersoneel is nodig nie. 
          Die goedkoopste manier om te bank. 
          Jy hoef nie die gemak en privaatheid van jou huis prys te gee om produkte te
            koop nie.
          Jy kan jou rekening saldo’s dophou 
          As jy by die reëls hou, is dit die veiligste manier van geld onttrek 
          Jy kan enige tyd betalings maak, dag, aand, enige tyd van die jaar insluitende
            publieke vakansiedae                                               (Enige 4 x 1)      (4)

  2.2    Bespreek VYF maniere om bankkoste te verlaag
            Gebruik waar moontlik tjekkaart, kredietkaart of debietkaart in plaas van om
             met kontant te betaal, want dit is goedkoper en veiliger en meer gerieflik 
            Gebruik die OTM, telefoon of selfoon/aanlyn (internet) bank eerder as om in
             die bank te gaan. 
            Gebruik jou eie bank se OTM omdat addisionele fooie gehef word as jy ander
             banke se OTM’s gebruik. 
            Probeer om nie ’n klomp klein onttrekkings te maak nie  maar eenmaal ŉ
             groot bedrag
            Maak seker dat daar genoeg geld in die bank is vir alle onttrekkings, om nie
             penaliseringsfooie te betaal nie. 
            Gebruik elektroniese fondse oordrag by die aankooppunt en waar moontlik
             onttrek ook terseldertyd kontant wanneer jy iets koop. (die goedkoopste
             manier om geld te onttrek.)                                                           (5)

  2.3     Scenario

          2.3.1      ŉ Produk wat nie geskik vir die taak was, is aan Justine verkoop.
                     Motiveer die stelling.
                      Die produk was nie geskik nie, want die stofsuier wou nie vullis opsuig
                       nie.                                                                      (2)

         2.3.2       Bespreek die TWEE verbruikersregte wat van toepassing is op
                     Justine soos uiteengesit in die Verbruikersbeskermingswet
                      Die reg tot regverdige waarde  goeie kwaliteit. Justine moet
                        goedere ontvang wat van goeie kwaliteit en in ’n werkende toestand
                        is. 
                      Reg om te kies  om goedere terug te neem – ontevrede is met die
                        diens                                                                     (4)

   Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                        VERBRUIKERSTUDIES                     (EC/NOVEMBER 2018)

          2.3.3   Stel die prosedure voor wat Justine sal moet volg om haar klagte
                  in te dien.
                   Identifiseer die spesifieke probleem waaroor sy wil kla 
                   Maak seker dat daar genoeg bewyse is as goedere beskadig is,
                      kwitansie om u klag te ondersteun 
                   Besluit of jy die geld wil terug hê of wil jy die item vervang 
                   Bespreek eers die probleem met die verkoopsman 
                   Wees bedagsaam, regverdig en billik                                        (5)

    2.4   Gevallestudie

          2.4.1   Identifiseer mnr. Ringani se bron van inkomste
                  Salaris                                                                      (1)

          2.4.2   Bespreek die nadele wat mnr. Ringani sal ervaar omdat sy motor op
                  huurkoop gekoop is
                   Alhoewel hy in besit is van die motor, is hy nie die eienaar tot die
                    laaste paaiement betaal is nie 
                   Die motor kan teruggeneem word as hy nie die paaiemente betaal
                    nie 
                   Hoë rente word betaal 
                   Al die paaiemente moet betaal word al is die motor stukkend
                   Dit is maklik om op huurkoop te koop, so Ringani het ’n motor gekoop
                    wat hy nie kon bekostig nie                             (Enige 3 x 1)       (3)

          2.4.3   Verduidelik die prosedure wat kredietverskaffers moet volg voordat
                  krediet aan verbruikers soos vir mnr. Ringani aangebied word
                   Die kredietverskaffers moet ’n volledige analise van die inkomste en
                     skuldverpligtinge van die verbruiker maak 
                   Die kredietverskaffer moet vir die verbruiker ŉ kwotasie en ŉ
                     voorlopige ooreenkoms gee wat vir vyf dae geldig is 
                   Die dokument moet die volgende insluit: die bedrag van krediet/die
                     koste/enige terme/voorwaardes en ander koste          (Enige 3 x 1)       (3)

          2.4.4   Bespreek hoe ŉ skuldberader vir mnr. Ringani sal kon help
                   As Ringani nie sy skuld kan betaal nie, het hy die reg om ŉ
                    skuldberader te gaan sien 
                   Die skuldberader sal sy skuldsituasie assesseer en evalueer/
                    herevalueer en sy skuldsituasie en dan reël vir ŉ kredietverskaffer om
                    nuwe terme in verband met die terugbetaling te reël 
                   Terwyl Ringani onder skuldberading is, mag hy nie ander
                    kredietooreenkomste teken nie.
                   Wanneer sy skuld ten volle vereffen is, sal die skuldberader hom ’n
                    klaringsertifikaat (clearance certificate) gee           (Enige 3 x 1)     (3)
                                                                                               [30]

    Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                          VERBRUIKERSTUDIES                                  5

  VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING

  3.1    Lys DRIE funksies van water

            Water is deel van die liggaamsvloeistowwe wat die voedingstowwe in die
             liggaam vervoer 
            Bloed vervoer suurstof en koolsuurgas in die liggaam 
            Die ensieme in die verteringstelsel word deur speeksel (in die mond), die
             maagsappe (in die maag), gal en ingewandsappe deur die liggaam vervoer 
            Afvalstowwe word deur water uit die liggaamsweefsel en die organe verwyder
            Dit beskerm die senustelsel
            Water smeer die liggaam se gewrigte
            Dit reguleer die liggaamstemperatuur deur die voorkoming van skielike
             temperatuurverhogings wanneer die liggaam hitte opneem. Dit verkoel ook
             die liggaam wanneer sweet van die vel verdamp                    (Enige 3 x 1)     (3)

  3.2    Noem TWEE redes waarom ŉ swanger vrou foliensuur gedurende
         swangerskape moet inneem.
          Nodig vir die ontwikkeling van babaselle asook vir die ontwikkelling van die
           brein en senuweestelsel (om Spina bifida) te voorkom.                               (2)

  3.3    Voedselvergifting

         3.3.1       Identifiseer TWEE simptome van voedselvergiftiging uit die
                     gevallestudie
                      Maagkrampe 
                      Naarheid 
                      Braking
                      Diarree                                             (Enige 2 x 1)        (2)

         3.3.2       Onderskei tussen fisiese en chemiese voedselkontaminasie

                        Fisiese kontaminasie               Fisiese kontaminasie
                  Gebeur wanneer items, objekte Is kontaminasie van voedsel deur
                  soos bene, plastiek en metale in chemise stowwe. 
                  die kos val. 
                 LET WEL: Indien nie in tabelvorm nie minus (-1 ) punt                          (2)

   Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                           VERBRUIKERSTUDIES                      (EC/NOVEMBER 2018)

          3.3.3   Bespreek VYF riglyne om te volg wanneer ŉ persoon vir
                  voedselvergiftiging behandel word

                        Bly gehidreer/drink helder vloeistowwe om die vloeistowwe wat verlore
                         gaan deur diarree en braking te vervang 
                        Drink water/sop/vrugtesappe veral appelsap/peersap/perske/
                         druiwe/appelkoossap want dit sal energie en vitamiene verskaf 
                        Vermy alkohol/kafeïen want dit het ŉ dehidrasie effek 
                        Eet voedsel wat ryk is aan oplosbare vesel soos vrugte, hawermout,
                         bone, ertjies en lensies want dit verminder diarree en bind die
                         stoelgang. 
                        Eet voedsel wat ryk is aan kalium soos piesangs en aartappels 
                        Neem probiotika aanvullings en orale rehidrasie soute
                        Raadpleeg ŉ dokter en neem medikasie soos voorgeskryf
                        Rus                                                       (Enige 5 x 1)     (5)
          3.3.4   Die hoender was die oorsaak van die voedselvergiftiging.
                  Verduidelik waarom hoender deur patogene bakterieë aangeval
                  word

                  Patogeniese bakterieë in die hoender is hoë proteïene / vloeistof/vog 
                  en het ŉ neutrale pH                                                              (3)
    3.4   Bespreek die rol van die volgende nutriënte in die groeiproses van jong
          volwassenes
          3.4.1   Yster
                   Noodsaaklik vir die vervaardiging van hemoglobien in die
                     rooibloedliggaampies 
                   Vervoer suurstof van die weefsel na die longe 
                   Is ŉ belangrike deel van die ensieme wat nodig is vir die energie in
                     die selle                                                (Enige 2 x 1)          (2)
          3.4.2   Vitamien B1
                   Belangrik vir die vrystelling van energie van koolhidrate
                   Word benodig vir groei en normale funksionering van die
                     senuweestelsel
                   Behou die spiertoon (muscle tone)                         (Enige 2 x 1)          (2)
          3.4.3   Vitamien B2
                   Dit is betrokke by die metabolisme van proteïene, vetsure en
                     koolhidrate en het ŉ effek op die groeitempo van die liggaam 
                   Dit onderhou die vel rondom die neus en mond 
                   Dit onderhou die senuweestelsel                          (Enige 2 x 1)          (2)
          3.4.4   Vitamien C
                   Sintese van bindweefsel wat selle aan mekaar verbind 
                   Noodsaaklik vir die vervaardiging van bloed en selwande van
                     bloedvate 
                   Bied moontlike weerstand teen ontsteking
                   Bevorder die opname van yster uit die diet
                   Belangrik vir die senuweestelsel om normaal te funksioneer
                                                                            (Enige 2 x 1)            (2)
    Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                             VERBRUIKERSTUDIES                                    7

         3.4.5       Kalsium
                      Vorming van bene en tande 
                      Normale stolling van bloed 
                      Behoud van die normale ritmiese hartklop
                      Normale funksionering van senuwees en spiere
                      Aktiveer sekere ensieme                                    (Enige 2 x 1)      (2)

  3.5    Scenario

         3.5.1       Noem die mineraal wat ontbreek in die die dieët van Thando se ouma
                     wat osteoporose kan veroorsaak.
                        Kalsium                                                                    (1)

         3.5.2       Identifiseer TWEE voedselsoorte uit die scenario wat kan bydra tot
                     die ouma se hoë bloeddruk.
                     “Russians”  en aartappelskyfies met sout                                      (2)

         3.5.3       Verduidelik hoe Thando en sy ouma voordeel kan trek uit die
                     volgraanbrood wat hulle eet.
                        Dit absorbeer water en maak die stoelgang sag en voorkom
                         hardlywigheid  en verhoog die gevoel van versadigdheid, dus help
                         dit met gewigbeheer 
                        Help om die glukosevlakke in diabetes te beheer omdat dit die vloei
                         van glukose in die bloedstroom verlaag 
                        Speel ŉ rol met die verlaging van bloedcholesterolvlak  en dus
                         verminder dit die risiko van koronêre hartsiekte en hoë bloeddruk              (5)

         3.5.4       Behalwe die gebraaide eiers, kies TWEE voedsel-items en voorspel
                     die negatiewe impak wat dit op Thando en sy ouma se gesondheid
                     kan hê.
                        Botter/‘Russians’ bevat versadigde vette van diere 
                        Kan die bloed cholesterolvlakke verhoog, dus verhoog dit die risiko van
                         hartsiekte 
                        Vette wat maklik kan lei na oorgewig en vetsug                             (5)
                                                                                                    [40]

   Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                        VERBRUIKERSTUDIES                     (EC/NOVEMBER 2018)

    VRAAG 4: KLEDING:

    4.1   Verduidelik die volgende:

          4.1.1   Kleurvastheid
                  Is ŉ tekstielstof se vermoë om sy oorspronklike kleur te behou en
                  tydens gebruik en versorging nie te verbleik of van kleur te verander
                  nie                                                                        (2)

          4.1.2   Hittegeleiding
                  Is die vermoë om die hitte weg te lei van die liggaam                      (2)

    4.2   Noem VIER afwerkings wat die voorkoms van tekstielstowwe verander
           Kalandering 
           Bosselering 
           Sanforisering 
           Mercerisering                                                                     (4)

    4.3   Waarom word sokkies dikwels met ’n antibakteriese afwerking behandel?
           Die verspreiding van siekte te beheer 
           Die gevaar van infeksie na besering te verminder 
           Die ontwikkeling  van onaangename sweetreuke te inhibeer 
           Die skade aan stowwe as gevolg van muf, fungi en verrotting te
            verminder                                                                          (4)

    4.4   Vergelyk waterdigte en waterwerende afwerkings wat in kleedstowwe
          gebruik word. Tabuleer jou antwoord soos volg:

          Waterdigte afwerking                  Waterwerende afwerking
             Dit laat nie water of lug deur die    Dit bied weerstand teen nat word,
              tekstielstowwe nie                    maar water en lug word deurgelaat 
             Klere is ongemaklik om te dra        Gemaklik om te dra en kan steeds
                                                     asemhaal                                 (4)
          LET WEL: Indien nie in tabelvorm nie minus (-1) punt

    Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                            VERBRUIKERSTUDIES                                    9

  4.5    Bestudeer prente A en B

         4.5.1       Identifiseer die soort lyn wat in prent A gebruik is
                     Horisontale lyne                                                            (1)

         4.5.2       Verduidelik die illusie wat geskep word deur die lyn in die uitrusting
                      Voeg wydte en breedte by 
                      Maak die figuur breër en korter 
                      Beklemtoon die breedte van die liggaam               (Enige 2 x 1)         (2)

         4.5.3       Die prent B sal vorm gee aan ŉ dame met ŉ reghoekige
                     liggaamsvorm. Gee VIER riglyne/wenke vir persone met hierdie
                     tipe lyf wat sal help om hulle lywe nader aan die ideale
                     liggaamsverhouding te laat lyk
                      Vermy horisontale lyne  vertikale lyne is meer vleiend
                      Vermy toppies wat die figuur in die middel sny  omdat dit die
                         vierkantige silhoeët versterk 
                      Trek die aandag opwaarts deur interessante detail naby die gesig te
                         gebruik of afwaarts deur die detail by die roksoom of skoene 
                      Vermy groot patrone en breë strepe of kledingstof wat die figuur
                         groter laat vertoon
                      Die wit lyfband balanseer die boonste en onderste dele van die
                         liggaam.                                                (Enige 4 x 1)    (4)

  4.6    Scenario

         4.6.1       Beskryf die kleurkombinasie in die uitrusting
                     Gesplete komplementêre kleurskema  Een kleur met twee ander op
                     beide kante wat komplementêr is.                                            (2)

         4.6.2       Evalueer die geskiktheid van die uitrusting met ’n omgekeerde
                     driehoek figuurtipe.
                        Dit is geskik 
                        Die blou kleur van die baadjie en pers van die T-hemp is koel kleure
                         wat wykende is en sal die figuur kleiner laat vertoon. 
                        Die geel-oranje broek is ŉ warm kleur wat die figuur groter laat
                         vertoon                                                                 (5)
                                                                                                 [30]

   Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                       VERBRUIKERSTUDIES                      (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 5: BEHUISING EN INTERIEUR

 5.1       Definieer die volgende:

           5.1.1   Graveerwerk: Om ontwerpe op houtoppervlakke uit te sny  of te
                   kerf                                                                        (2)

           5.1.2   Estetika: hoe iets lyk veral hoe mooi dit is / studie van mooiheid         (2)

 5.2       Gee DRIE riglyne wat in gedagte gehou moet word wanneer ’n
           beligtingsplan opgetrek word.
            Goeie beligting is belangrik vir alle werkareas 
            Verhoog die wattverbruik  van gloeilampe 
            Vermy skittering wat ongemak en ooreising aan die oë veroorsaak
            Hou gloeilampe en installasies stofvry
            Ligskakelaars behoort aan die binnekant van deur-openinge te wees.
            Ingange, trappe en buite-areas moet vir veiligheidsdoeleindes belig wees.
                                                                            (Enige 3 x 1)       (3)

 5.3       Scenario

           5.3.1   Die stoele is van omgewingsvriendelike bamboes gemaak.
                   Verduidelik die omgewingsverantwoordelikheid by die aankoop
                   van meubels.
                    Koop meubels van vervaardigers wat omgewingsvriendelik is 
                    Ekovriendelike materiaal word gebruik 
                    Bioafbreekbaar 
                    Herwinbare roumateriaal 
                    Herwinbare verpakkingsmateriaalWees bewus daarvan dat sekere
                      plastiek wat gebruik word in die vervaardiging van meubels, toksiese
                      dampe veroorsaak wat die lug, water en grond besoedel.
                    Bamboes groei vinnig, wat dit volhoubaar maak.
                    Dit put nie hout en ander niehernubare hulpbronne uit nie.
                                                                             (Enige 5 x 1)      (5)

           5.3.2   Verduidelik hoe mev. Madigo die rottangstoele behoort te versorg.
                    Stof dit gereeld met ŉ borseltjie af of stofsuig dit 
                    Hou die meubels weg van reën, direkte sonlig en dou 
                    ŉ Laag vernis kan aangewend word 
                    Die glansvoorkoms kan behou word deur ŉ dun lagie waks aan te
                      wend                                                  (Enige 3 x 1)       (3)

     Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                            VERBRUIKERSTUDIES                                  11

         5.3.3       Beskryf wat Mev. Madigo se verantwoordelikhede as ’n ingeligte
                     verbruiker was toe die stoele afgelewer was.
                      Inspekteer die produk versigtig met aflewering, maak seker dat jy
                        gelukkig is 
                      Maak seker dat alle onderdele werk 
                      Lees die instruksieboek deeglik deur 
                      Gebruik en versorg die produk soos aanbeveel word deur die
                        winkel 
                      Hou die bewys van aankope en waarborg veilig                            (5)

         5.3.4       Verduidelik waarom die verkoopsbestuurder binne sy regte was
                     toe hy geweier het om die stoel terug te neem.
                      Mev. Madigo moes nie die stoele haarself reggemaak het nie.  Sy
                        moes die probleem onmiddellik  rapporteer het. Omdat sy probeer
                        het om reg te maak, het sy haar waarborg verloor                       (3)

  5.4    Vloerplan

         5.4.1       Noem die DRIE sones op die bogenoemde vloerplan
                      Werk – Kombuis 
                      Rus – Slaapkamer 
                      Privaat – Badkamer 
                      Sosiaal/publiek – Voorkamer                  (Enige 3 x 1)               (3)

         5.4.2       Identifiseer die tipe vloerplan in die prent.
                     Oop vloerplan                                                              (1)

         5.4.3       Gee DRIE voordele van die vloerplan soos genoem in VRAAG 5.4.2
                      Laat maksimum interaksie tussen persone 
                      Laat verskeidenheid van akwititeite in die kamer toe 
                      Skep ŉ gevoel van ruimte 
                      Meer gerieflik en funksioneel vir mense met gestremdhede
                                                                              (Enige 3 x 1)     (3)
                                                                                               [30]

   Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                       VERBRUIKERSTUDIES                     (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP

 6.1       Definieer die volgende terme

           6.1.1   Marksegmentasie
                   Is ŉ groep kliënte met gemeenskaplike behoeftes en belange wat
                   verskil van ander groepe en wat soortgelyk op bemarkingsaksie sal
                   reageer.                                                                  (2)

           6.1.2   Produkspesifikasie
                   Is ŉ geskrewe beskrywing van ŉ item  insluitende besonderhede
                   soos die grootte van ŉ artikel en die voorkoms                            (2)

 6.2       Noem TWEE faktore wat produksiekoste affekteer.
            Arbeidskoste per uur 
            Die koste van materiaal of bestanddele verskil van tyd tot tyd 
            Vervoer en afleweringskoste
            Elektrisiteit
            Verliese gedurende produksie                                   (Enige 2 x 1)      (2)

 6.3       Grafiek
            A – Bekendstelling  Die produk is nuut. Die kliënte is nie bewus van die
             bestaan daarvan nie. Verkope op die stadium is laag totdat die kliënte
             daarvan bewus raak. 
            B – Groeistadium  Kliënte aanvaar die produk en vertel ander van die
             produk. 
            C – Volwasse-stadium  Die aanvraag na die produk begin te groei, maar
             teen ŉ stadiger tempo, bly dieselfde/mees winsgewende stadium. 
            D – Afname-stadium  Verkope begin af te neem en die mark begin versadig
             te raak.                                                                         (8)

 6.4       Gevallestudie

           6.4.1   Identifiseer met voorbeelde uit die gevallestudie, TWEE vereistes
                   van ŉ potensieel winsgewende besigheidsgeleentheid
                    Passie  vir kos 
                    Produk  pasteie 
                    Teikenmark  – personeel van plaaslike skool 
                    Kapasiteit  – 800 pasteie
                    Ligging  – maak produkte van die huis            (Enige 2 x 2)          (4)

           6.4.2   Bespreek hoe tannie Yvette DRIE van die 5P’s marksamestelling
                   toepas
                    Produk  – pasteie 
                    Plek  – Tannie Yvette se huis  plaaslike skool
                    Promosie  – brosjure en deur te praat met mense 
                    Mense  – personeel by plaaslike skool
                    Prys – billik                                      (Enige 3 x 2)          (6)

     Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                          VERBRUIKERSTUDIES                    13

  6.5    Berekeninge

         6.5.1       Verkoopprys
                     R220,00 + R120,00 = R340,00 
                     R340,00 x 75%
                     R255,00 + R340,00 
                     R595,00 
                     Een pastei: R595,00 ÷ 800 = R0,74 of 74c                   (4)

         6.4.2       Wins
                     Verkoopprys – produksiekoste
                     R595,00 – R340,00 
                     =R255,00                                                  (2)
                                                                               [30]

                                                                  TOTAAL:      200

   Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2018-afrikaans/929cb311-86eb-4c12-8741-79e560a79f44) — Consumer Studies · QP · 2018 · Afr
- [CONSUMER STUDIES MEMO GR11 NOV 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-memo-gr11-nov-2019-afrikaans/6f5134ec-8288-4e70-9a63-2d3bb6e7b92f) — Consumer Studies · Memo · 2019 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-memo-nov2017-afrikaans/abe38b25-f7de-4dcf-acdc-8621b998566c) — Consumer Studies · Memo · 2017 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2017-afrikaans/041e1e46-9729-4336-bfbf-5a7c9673b2b4) — Consumer Studies · QP · 2017 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2018-afr-d/bf0becdd-477a-4f17-859f-c6b455994b34) — Consumer Studies · QP · 2018 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2018-eng-d/49fc08f1-0d53-4628-813f-ffd8479359cb) — Consumer Studies · QP · 2018 · Eng

## More from Grade 11 Consumer Studies

- [Gr 11 Con Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-con-stu-atp-2023-24/ac4fc15b-afd5-4962-81be-2cac053bf185) — ATP
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2022-afrikaans/dad190bc-1815-4cfe-83aa-3ecac74b40a8) — QP · 2022 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2020-afr-d/19619cc6-171f-488c-871c-c9b8f2bc6caf) — QP · 2020 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2020-eng-d/aba31565-098b-4105-bea1-a85a13337e25) — QP · 2020 · Eng
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-gr11-nov2020-afrikaans/b43aff9a-42de-48ae-95a8-24ff41446ead) — QP · 2020 · Afr
- [CONS STUDIES QP GR11 NOV 2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/cons-studies-qp-gr11-nov-2019-afr-d/ef833d3e-5ca9-4075-9852-58545aba2744) — QP · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
