# Consumer Studies Grade 11 2020 Memo (Afr)

> Grade 11 Consumer Studies memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-memo-nov2020-afr-d/88280604-0722-46b6-9e12-a731ea64c240
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Consumer Studies
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Consumer Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/consumer-studies) › [Consumer Studies Grade 11 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-memo-nov2020-afr-d/88280604-0722-46b6-9e12-a731ea64c240)

## About this document

Consumer Studies · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                     NOVEMBER 2020

               VERBRUIKERSTUDIES
                  NASIENRIGLYN
                 (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   150

               Hierdie nasieriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 VERBRUIKERSTUDIES   (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 1: KORTVRAE

 1.1    1.1.1    B3
        1.1.2    D3
        1.1.3    D3
        1.1.4    A3
        1.1.5    C3
        1.1.6    A3
        1.1.7    C3
        1.1.8    B3
        1.1.9    A3
        1.1.10   D3
        1.1.11   B3
        1.1.12   C3
        1.1.13   C3
        1.1.14   D3
        1.1.15   A3
        1.1.16   A3
        1.1.17   D3
        1.1.18   C3
        1.1.19   B3
        1.1.20   B3                                     (20 x 1)   (20)

 1.2    1.2.1    C3
        1.2.2    F3
        1.2.3    A3
        1.2.4    E3
        1.2.5    G3                                      (5 x 1)     (5)

 1.3    B, C, E 999 (Enige volgorde)                     (3 x 1)     (3)

 1.4    1.4.1    Sosiale- (sekuriteit) toelae 9
        1.4.2    Piramiede skema 9
        1.4.3    Beklemtoning / Fokuspunt 9
        1.4.4    Harmonie 9                              (4 x 1)     (4)

 1.5    A C F 999                                        (3 x 1)     (3)
                                                                   [35]

Kopiereg voorbehou                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                    VERBRUIKERSSTUDIES                                         3

 VRAAG 2: DIE VERBRUIKER

 2.1    2.1.1    Definisie van begroting
                 ŉ Uitgawe plan / gedetaillerde uiteensetting vir ŉ spesifieke periode
                 oor tyd waar 9 die inkomste en uitgawes geskat / beplan word. 9           (2)
        2.1.2    Twee ander bronne van inkomste
                 Tydelike lone, sosiale toelae, pensioen, WVF, staatspensioen,
                 beleggings / besigheidswins, byvoordele, inkomste vanuit
                 produkte 99                                              (Enige 2)        (2)
        2.1.3    Bespreek hoe die huishoudelike samestelling / tipe huis-
                 houding haar uitgawepatroon beïnvloed het
                 Nwabisa deel met 2 ander vriende / daar is 3 van hulle wat deel. 9
                 Al 3 verdien ŉ inkomste 9 daarom sal daar meer besteebare
                 inkomste wees. 9
                 Haar uitgawes sal op vakansies, sosiale aktiwiteite en
                 klere 9 wees want sy het geen afhanklikes nie. 9        (Enige 4)         (4)

        2.1.4                Vaste                          Veranderlike
                 Huur 9                          Water en elektrisiteit 9
                 Studielening 9                  Kruideniersware 9
                 Selfoonkontrak                  Petrol
                                                 Toiletware
                                                 Onthaal
                                   (Enige 2) (2)                         (Enige 2) (2)     (4)

        2.1.5    Evalueer die begroting
                 x Sy het R8 150 9 en sy spandeer R8 355 9
                 x Sy het ŉ tekort van R345 9
                 x Sy spandeer meer as wat sy beplan het op water en op
                    elektrisiteit/ R25 meer 9 en R50 meer op onthaal/vermaak 9
                 x Sy spandeer R300 op aanlyn-aankope (klere) wat sy nie voor
                    begroot het nie 9
                 x Sy spandeer minder op petrol / R30 minder 9             (Mak. 4)
                    Regstellende stappe
                 x Sy moes nie aanlyn klere gekoop het nie want dan sou haar
                    begroting gebalanseer het 9
                 x As sy moes klere gekoop het, dan moes sy minder op
                    onthaal/vermaak gespandeer het 9/ kyk of sy luukshede in
                    plaas van kruideniersware koop 9
                 x Sy moet beoog om R800 (10%) te spaar 9
                 x Sy het nie geld weggesit vir die onverwagte / noodgevalle
                    nie 9
                 x Mag ŉ bietjie meer spaar deur ŉ fliek by die huis te kyk in plaas
                    van om uit te gaan / uiteet 9                          (Mak. 2)        (6)
                     LET WEL:    Die vraag stel dat TWEE regstellende stappe gegee
                                 moet word – GEEN volpunte tensy stappe ingesluit
                                 is nie.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 VERBRUIKERSTUDIES                        (EC/NOVEMBER 2020)

 2.2 2.2.1     Nadele van kredietkaarte
               x Hy sal rente betaal as hy nie die bank op die gegewe datum van
                  die maand betaal nie 9
               x Rente is hoër op ŉ kredietkaart / dit is duurder 9
               x Maklik om oor te bestee 9
               x Onverantwoordelik gebruik van die kaart lei tot skuld/ finansiële
                  las 9                                                    (Enige 2)       (2)

      2.2.2    Kredietvoorsiener
               Die bank 9                                                                  (1)

      2.2.3    NKW stipulasie
               Hulle stipuleer die maksimum rente/koste van krediet wat gevra kan
               word. 9                                                                     (1)

      2.2.4    Verduidelik hoe die skuldberader se diens Shane sal help
               x Hulle sal ŉ assessering doen om te bepaal of hy in skuld is 9
               x Hulle sal hom bystaan om ŉ terugbetalingsooreenkoms met die
                  bank te maak 9
               x Hulle sal hom help om ŉ begroting te beplan 9
               x Hy sal ŉ uitklaringsertifikaat ontvang as sy skuld klaar betaal
                  is 9                                                      (Enige 3)     (3)
                                                                                         [25]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                     VERBRUIKERSSTUDIES                                          5

VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING

3.1 3.1.1     TWEE ander dierlike produkte
              Vleis, pluimvee, eiers, melk en melkprodukte/kaas 99                (Enige 2)        (2)

     3.1.2    Vitamien slegs in dierlike proteïen
              Vitamien B12 9                                                                       (1)

     3.1.3    Vetsure en funksie
              Omega-3 / linoliensuur OF Omega-6 / linoliensuur 9
              Noodsaaklik vir groei / breinontwikkeling /nodig vir goeie gesondheid 9              (2)

     3.1.4    Hoë biologiese waarde
              Die proteïn in die sardyntjies kan die liggaamsweefsel onderhou / herstel
              en verskaf groei. 9 Dit is hoog wanneer die proteïene al 8 / die essensiële
              aminosure 9 bevat wat ŉ beter kwaliteit proteïene maak / volledige
              proteïene. 9                                                      (Enige 3)          (3)

3.2 Tipe vette
                              A – Advokadopeer                        B – Room
     Tipe vet             Mono-onversadige 9                Versadigde 9
     Effek op die bloed- Verlaag die bloed-                 Verhoog die bloed-
     cholesterolvlakke    cholesterolvlakke 9               cholesterolvlakke 9
     Ander voedsel-       Visolie                           Vleis, hoender, sekere vis-
     items voorbeeld      Olyfolie, canolia-olie,           olie, spek, eiers en botter,
     van hierdie tipe vet grondboontjie-olie,               Versteek in melk en kaas
                          grondboontjie,
                          pekanneute, amandels

                                 Enige 1 voorbeeld 9 (1)          Enige 1 voorbeeld 9 (1)          (6)

     LET WEL: Minus -1 punt indien nie getabuleer nie.

3.3 3.3.1     Hooffunksie van kalsuim
              Help met die vorming van sterk bene 9en tande 9

              TWEE nutriënte wat saam met kalsuim werk
              Fosfor 9 en Vitamiene D 9                                                            (4)

     3.3.2    Vrou – meer yster nodig
              Met menstruasie 9 yster gaan verlore / vergoed vir ysterverlies 9                    (2)

     3.3.3    Bespreek die rol van yster in die voorkoming van moegheid wat ŉ
              simptoom van ystertekort (anemie) is
              Yster is nodig vir die vorming van haemoglobien 9wat suurstof
              na die selle/weefsels dra 9
              As suurstof nie die selle bereik nie sal hulle nie energie hê nie / kan nie
              goed funksioneer nie 9 en moegheid skop in.
              Hemoglobien word in rooibloedselle gevind. 9                                         (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                VERBRUIKERSTUDIES                         (EC/NOVEMBER 2020)

     3.3.4   Bespreek die implikasies wanneer jong volwassenes meer
             bygevoegde suiker, eenvoudige koolhidrate en onvoldoende
             hoeveelheid volgraan in hul diet inneem.
             Te veel suiker lei tot tandverrotting,9 en veroorsaak oorgewig 9 omdat
             die oortollige energie in vet omgesit word. 9 Dit sal na ŉ gevoel van
             versadiging lei wat veroorsaak dat minder voedsame voedsel geeët sal
             word. 9                                                         (Mak. 2)

             Oortollige koolhidrate word eers na glikogeen omgesit. 9 As dit nie
             gebruik word nie, dit na die vet omgesit word. 9
             Eenvoudige koolhidrate is verfynd daarom bevat dit nie vesel nie 9
                                                                            (Mak. 2)

             ŉ Gebrek aan volgraan in ŉ dieet lei na ŉ gebrek in vesel 9 wat nodig
             is vir maagbeweging daarom sal hulle aan hardlywigheid, 9
             haemorrhoids/aambeie en kolonkanker lei 9
             Vesel verhoog die gevoel van versadiging / Daarom sal minder
             versnaperinge geëet word.
             Kontroleer die bloedglukose-vlakke 9
             Speel ŉ rol in die verlaging van cholesterolvlakke 9    (Mak. 2) (3 x 2)     (6)
                                                                                         [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                    VERBRUIKERSSTUDIES                                        7

 VRAAG 4: KLEDING

 4.1    4.1.1    TWEE tekstielafwerkings
                 x Kalendering 9
                 x Mericerisering 9
                 x Saniforisering 9                                         (Enige 2)      (2)

        4.1.2    Veseleienskappe
                 Absorpsie. 9 Wol is ŉ natuurlike vesel wat beteken dat dit meer vog
                 opneem / sweet. 9

                                                 OF

                 Hitte-retensie / swak geleier van hitte. 9 Wol behou liggaams-
                 temparatuur / voorkom hitteverlies so dit sal warmer wees 9               (2)

        4.1.3    Identifiseer die dominante lyn en gee die effek
                 Vertikale lyn. 9 Verslankingseffek 9 – formele gevoel 9                   (3)

                 LET WEL:     Moenie hoogte merk nie omdat strepe slegs in die hemp
                              voorkom.

        4.1.4    Hoe ritme verkry word
                 Deur herhaling 9 van knope 9 in die jas en die hemp 9

                                                 OF

                 Strepe / vertikale lyne op die hemp
                 En aanvaar – dit gee beweging van die oog 9                               (3)
                                                                                          [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                 VERBRUIKERSTUDIES                       (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 5: INTERIEUR
 5.1 5.1.1     Definisie van tekstuur
               Tekstuur beskryf die oppervlak-eienskap / kwaliteit van ŉ voorwerp 9
               Tekstuur kan visueel (sien) of taktiel (voel) wees 9                        (2)
      5.1.2    Effek van die tekstuur van die kopstuk op die kamer
               Gee ŉ visuele interesantheid / interressante voorkoms 9
               Gee informele 9 manlike 9 gevoel                             (Enige 2)      (2)
      5.1.3    Bespreek die ontwerpbeginsel proporsie wat op die lamp toegepas
               is
               Die lamp is in ŉ goeie proporsie, 9 dit is 2 : 3 9
               Die basis en die skerm is in aanvaarbaar met mekaar en ander 9
               Die basis neem 3 dele 9en die skerm 2 9 op wanneer die totale
               hoogte in 5 gelyke dele verdeel word                      (Enige 3)         (3)
 5.2 Meubel afwerking
        Kriteria         A – Hout               B – Rottang            C – Plastiek
     Geskiktheid    Het ŉ deksel om         Geen deksel – stof   Het ŉ deksel om stof
     van behoefte   stof uit te hou/        kan op klere         uit te hou 9
                    groot genoeg /          vergader 9           Kan klere plat pak /
                    kan klere vorm 9        Delikate klere kan   reghoekig vorm 9
                    platpak /               aan growwe rante     Ligte boks as sy dit
                    vierkantig vorm 9       haak                 wil beweeg 9
                    sterk 9                 Reghoekige vorm
                                            beperkinge om die
                                            klere plat te lȇ
                                (Enige 1)
                                                     (Enige 1)               (Enige 1)
      Ekovriendelik     Her-gebruikbaar / Riet groei vinnig 9 Nie bio-afbreekbaar
                        herwinbaar /      Gebruik min water Wanneer gebrand
                        hernubaar 9       om te groei 9        word stel dit toksiese
                                                               vlamme vry so dit
                                                               besoedel dit die lug 9
                                (Enige 1)            (Enige 1)               (Enige 1)     (6)

      LET WEL: Vir geskiktheid merk ENIGE logiese antwoord.
 5.3 Meubelplan
     5.3.1 Zone
           Sosiale sone / publiek 9                                                        (1)
      5.3.2    EEN Aktiwiteite
               Studeer / werkarea 9
               Ontspanning / leeshoekie 9                                    (Enige 1)     (1)
      5.3.3    Verskillende soorte beligtingstipe
               Natuurlike beligting: 9 Voorsiening gemaak – twee groot vensters en ŉ
                                        skuifdeur 9
               Kunsmatige beligting: Daar is een enkele lamp by die 2-sitplek
                                       rusbank en 2 lampe agter die 3-sitplek
                                       rusbank 9
                                                                              (Enige 4)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                    VERBRUIKERSSTUDIES                                         9

        5.3.4    Evaluering van meubelrangskikking
                 x Die rusbanke is maklik toeganglik / bereikbaar na die koffietafel, 9
                     die enkele stoel is egter ver van koffietafel af 9
                 x Die enkele stoel is op sy eie, so die plasing van die meubel is nie
                     snoesig nie / bevorder nie maklik geselskap nie 9
                 x Oogkontak is beperk/ mense op die 2-sitplek rusbank sal hul
                     koppe moet draai om oogkontak met mense op die ander
                     rusbank te maak 9
                 x Die mense op die 2-sitplek rusbank kan nie die televisie sien
                     nie 9
                 x Die 2-sitplek rusbank blokkeer die toegang tot die venster / oop
                     en toemaak van gordyne 9
                 x Die groot 3-sitplek is goed vir die vertrek se vorm geplaas
                     aangesien daar geen lang muur is waarteen dit staan nie 9
                 x Spasie tusen die armleunings van die 2 banke is te naby 9
                 x Die meubels is op die regte skaal / grootte vir die vertrek se
                     grootte 9
                 x Voldoende beligting is nie by die lessenaar verskaf nie 9
                 x Lessenaar moet nader aan die venster vir natuurlike beligting
                     wees en ŉ studielamp vir werk in die aand 9
                 x Verkeersvloei; daar is spasie om van deur tot deur te beweeg;
                     geen obstruksie nie 9
                 x Daar is ŉ spasie om die middel van die vertrek te beweeg, nie
                     oorvol nie 9
                 x Oor die algemeen kan die kamer meer funksioneel wees om die
                     aktiwiteite in die kamer te akkomodeer 9
                                                             (5 punte + 1 gevolgtrekking)    (6)
                                                                                            [25]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               VERBRUIKERSTUDIES                        (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP

 6.1    6.1.1   TWEE eienskappe
                x Die vermoë om naaldwerk te doen / ŉ patroon volg 9
                x Kreatief 9(maak eie ontwerp en gebruik ou kussingslope)
                x Risiko-nemer 9 (Sy het ŉ kans geneem en op sosiale media
                   geadverteer) 9
                x Selfvertroue 9                                        (Enige 2)         (2)

        6.1.2   TWEE groepe mense
                x Die wat waarde heg aan beskerming teen stof 9
                x Die wat met sinus sukkel 9                                              (2)

        6.1.3   Enige 3P’s in die bemarkingsamestelling
                Produk 9– Masker 9
                Plek 9– Huis 9
                Promosie 9– Sosiale media 9
                People 9– Teikenmark / die wat maskers gekoop het of mense wil
                hulle beskerm teen stof /sinus / coronavirus.
                Prys 9– Bekostigbaar 9
                                                   (Enige 3 P’s + gepaste 3 voorbeelde) (6)

        6.1.4   Produklewensiklus
                (a) Bekendstelling 9
                (b) Volwasse staduim 9                                                    (2)

        6.1.5   Mededingende voordeel
                x Vir elke 2 maskers gaan sy een vir ŉ behoeftige gee 9
                x Hulle is herbruikbaar en wasbaar 9
                x Dit is bekostigbaar 9
                x Was nie in winkels beskikbaar nie 9
                x Pas goed, beskerm mense teen stof / sinus 9
                x Tuisgemaak so moontlik beter kwaliteit 9
                x Sy gebruik ŉ dig geweefde katoen / goeie kwaliteit katoen 9
                                                                          (Enige 4)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                         VERBRUIKERSSTUDIES                                  11

 6.2    Berekeninge
        6.2.1   Produksiekoste vir tien maskers
                Materiaal – R79,99
                Garing – R3,91 9 (R15,65 ÷ 4)
                Rek – R17,85 9       (R5,95 x 3)
                Etikette – R2,70
                Verpakking – R10,00
                TOTAAL = R114,45 9                                                             (3)

        6.2.2        Wins op tien maskers met 75% winsmarge

                     R114,45 x 75% = R85,84 9
                                  R85,84
                     R11,45 + 9             9                                                  (3)
                                  R200,29

        6.2.3        Verkoopprys van een masker

                     R200,29 ÷ 10 9 = R20,03 9 = R20,00 9                                      (3)

                     LET WEL:     As die antwoord nie korrek is in 6.2.1 nie – dra dit oor
                                  en gaan voort om 6.2.2 en 6.2.3 te merk.
                                  -1 as die R-waarde nie in die finale antwoord verskyn
                                  nie.                                                        [25]

                                                                                TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [CONSUMER STUDIES GR11 MEMO GR11 NOV2020 English](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-memo-gr11-nov2020-english/71815237-8294-4e71-b99a-6ccaef22a56b) — Consumer Studies · Memo · 2020 · Eng
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-gr11-nov2020-afrikaans/b43aff9a-42de-48ae-95a8-24ff41446ead) — Consumer Studies · QP · 2020 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP GR11 NOV2020 English](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-gr11-nov2020-english/571355a0-ae27-406b-90ed-a267221a71ec) — Consumer Studies · QP · 2020 · Eng
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2020-afr-d/19619cc6-171f-488c-871c-c9b8f2bc6caf) — Consumer Studies · QP · 2020 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2020-eng-d/aba31565-098b-4105-bea1-a85a13337e25) — Consumer Studies · QP · 2020 · Eng
- [CONSUMER STUDIES MEMO GR11 NOV 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-memo-gr11-nov-2019-afrikaans/6f5134ec-8288-4e70-9a63-2d3bb6e7b92f) — Consumer Studies · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 11 Consumer Studies

- [Gr 11 Con Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-con-stu-atp-2023-24/ac4fc15b-afd5-4962-81be-2cac053bf185) — ATP
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2022-afrikaans/dad190bc-1815-4cfe-83aa-3ecac74b40a8) — QP · 2022 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2022-english/4f954bcc-a08c-4b06-8893-031150c8e57c) — QP · 2022 · Eng
- [CONSUMER STUDIES MEMO GR11 NOV 2019 English](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-memo-gr11-nov-2019-english/5cde04d2-c4fa-486d-8d9b-f76fa671987d) — Memo · 2019 · Eng
- [CONS STUDIES QP GR11 NOV 2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/cons-studies-qp-gr11-nov-2019-afr-d/ef833d3e-5ca9-4075-9852-58545aba2744) — QP · 2019 · Afr
- [CONS STUDIES QP GR11 NOV 2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/cons-studies-qp-gr11-nov-2019-eng-d/f7a5a629-7e60-40cd-80a3-3bd756bc7d60) — QP · 2019 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
