# Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Consumer Studies memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept-2018-afrikaans/0d6e4768-94d5-4cb4-980a-533053c82ed5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Consumer Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Consumer Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/consumer-studies) › [Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept-2018-afrikaans/0d6e4768-94d5-4cb4-980a-533053c82ed5)

## About this document

Consumer Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2018

                   VERBRUIKERSTUDIES
                      NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 VERBRUIKERSTUDIES                  (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 1: KORTVRAE

 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

      1.1.1     D         (1)    Onthou                    Maklik
      1.1.2     C         (1)    Verstaan                  Matig
      1.1.3     D         (1)    Onthou                    Maklik
      1.1.4     C         (1)    Onthou                    Maklik
      1.1.5     B         (1)    Onthou                    Maklik
      1.1.6     B         (1)    Verstaan                  Matig
      1.1.7     A         (1)    Onthou                    Maklik
      1.1.8     D         (1)    Onthou                    Maklik
      1.1.9     B         (1)    Onthou                    Matig
      1.1.10    D         (1)    Onthou                    Matig
      1.1.11    D         (1)    Onthou                    Maklik
      1.1.12    A         (1)    Verstaan                  Matig
      1.1.13    B         (1)    Onthou                    Maklik
      1.1.14    C         (1)    Onthou                    Maklik
      1.1.15    B         (1)    Onthou                    Maklik
      1.1.16    C         (1)    Verstaan                  Matig
      1.1.17    D         (1)    Onthou                    Maklik
      1.1.18    A         (1)    Onthou                    Maklik
      1.1.19    D         (1)    Verstaan                  Matig
      1.1.20    C         (1)    Onthou                    Maklik         (20 x 1)    (20)

 1.2 1.2.1      G        ii                         (2)
     1.2.2      F       iii                         (2)
     1.2.3      B       v                           (2)
     1.2.4      D       vii                         (2)
     1.2.5      C         i                         (2)
                Onthou, Maklik                                             (5 x 2)     (10)

 1.3 1.3.1      lae 
     1.3.2      vlooimark 
     1.3.3      hernubaar 
     1.3.4      ekovriendelik 
     1.3.5      omskepping 
     1.3.6      klassiek 
                Onthou, Maklik                                             (6 x 1)         (6)

 1.4 1.4.1      C
     1.4.2      D
     1.4.3      E
     1.4.4      H
                Onthou, Matig                                              (4 x 1)      (4)
                                                                                       [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  VERBRUIKERSTUDIES                                     3

 VRAAG 2: DIE VERBRUIKER

 2.1 Verduidelik die term uitsluitingsklousule.
     ’n Uitsluitingsklousule in ’n kontrak, wat ’n party vrywaar van enige
     aanspreeklikheid,  wat hy/sy nie nakom/wanneer die produk of diens nie die
     doel dien waarvoor die verkry is nie. 
                                              OF
       ’n Gedeelte van die kontrak wat die verskaffer vrywaar  van blaam of
       verantwoordelikheid. 
       Verstaan, maklik                                                                    (2)

 2.2 Noem DRIE basiese dienste wat munisipaliteite aan wonings in hul
     munisipale gebied behoort te verskaf.
      Elektrisiteit 
      Water 
      Sanitasie/vullisverwydering 
      Rioolverwydering                                         (Enige 3 x 1)             (3)
     Verstaan, maklik

 2.3 Tabuleer nie-voorlopige en voorlopige belasting.

                               Nie-voorlopige belasting         Voorlopige belasting
       Gereeldheid/tipe      Werk by werkgewer  /voltyds     Inkomste is nie vas nie /
       inkomste verdien      indiens/gereeld/maandelikse      ongereeld  /mense met
                             inkomste  / vaste geldelike     inkomste anders as
                             inkomste  / verdien salaris    salaris 

                             (Enige 1)             (1)        (Enige 1)            (1)
       Hoe dikwels word      Elke maand  / maandeliks        Twee keer per jaar 
       die belasting         (Enige 1)             (1)                             (1)
       betaal
       Verstaan, matig                                                                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 VERBRUIKERSTUDIES                      (EC/SEPTEMBER 2018)

 2.4    Gee DRIE voordele verbonde aan sonkrag om ons van elektrisiteit te
        voorsien.
         Sonkrag is skoon en veroorsaak nie besoedeling nie. 
         Sonkragsisteme funksioneer goed in die meeste klimate. 
         Die sisteme kan funksioneer sonder om aan elektrisiteit of gas gekoppel te
           wees. 
         Daar is geen geraasbesoedeling wanneer krag gegenereer word nie. 
         Vervaardigers van sonkragapparaat waarborg hul produk vir tot 20 jaar. 
         Die regering gee finansiële ondersteuning om die koste van installering te
           verminder.                                                  (Enige 3 x 1)          (3)
        Toepassing, matig

 2.5   Verduidelik TWEE maniere hoe verbruikers kraanwater in hul huise kan
       bespaar
        Herstel lekkende krane want dit mors baie water 
        Installeer kraanbelugters want dit verlaag die watervloei 
        Maak die kraan toe as jy jou tande borsel 
        Moenie lopende water gebruik as jy skottelgoed was nie 
       Verstaan, maklik                                              (Enige 2 x 1)             (2)

 2.6    Advertensie
        2.6.1 Uitvissing  (‘scam’)
               Onthou, maklik                                                                  (1)

        2.6.2   Paragraaf
                Die advertensie het eg gelyk/dit was in ’n plaaslike koerant geplaas. 
                Lusindo was aangelok deur die woonstel met ’n see-uitsig / naby die
                strand.  Dit was ook ’n maklike betalingsmetode – die geldmark. 
                Die akkommodasie sou deur Zukie gereël word.  Die kontakpersoon
                (Zukie) was net voor die vakansie nie beskikbaar nie. 
                Analiseer, matig                                                            (5)
                                                                                           [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                    VERBRUIKERSTUDIES                                     5

 VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING

 3.1    Gee DRIE redes waarom antioksidante as voedseladditiewe gebruik
        word.
         Antioksidante preserveer die kwaliteit van voedsel/verleng die raklewe van
          voedsel. 
         Voorkom galsterigheid en onaangename smaak en reuk  in margarien,
          kookolie, beskuitjies, aartappelskyfies en sopmengsels.
         Preserveer die kleur van vars gesnyde vrugte en groente, vertraag
          ensimatiese verbruining/verkleuring in vrugte en groente, vrugtesap,
          koeldrank, geblikte groente en bevrore vrugte.                (Enige 3 x 1)           (3)
          Onthou, matig

 3.2    VYF faktore wat die ontwikkeling van osteoporose sal verhoog.
         Lae estrogeenvlakke 
         Liggaamsvorm 
         Familiegeskiedenis van osteoporose 
         Afname van hormoonvervaardiging kliere soos ooraktiewe skildklier 
         Rook 
         Langtermyn gebruik van sekere medikasies 
         Oormatige alkoholinname 
          Onthou, maklik                                             (Enige 5 x 1)               (5)

 3.3    Oorgewig persone het ŉ hoër risiko vir gesondheidsprobleme.

        3.3.1    TWEE hartverwante gesondheidsrisiko's wat tydens
                 vetsug/oorgewig kan voorkom.
                  Koronêre hartsiekte 
                  Hipertensie/hoë bloeddruk 
                    Onthou, matig                                                                (2)

        3.3.2    Bespreek DRIE eetgewoontes wat vetsug kan beheer.
                 Beheer die hoeveelheid en tipe voedsel wat jy eet en fisiese
                 aktiwiteite.  Neem ’n gesonde leefstyl aan en behou gesonde
                 eetgewoontes.  Vermy gemorskos, groot porsies, kies gesonde
                 opsies soos slaaie of geroosterde voedsel.  Verminder die totale
                 hoeveelheid kilojoules wat jy inneem per dag, eet minder vetterige en
                 suikerryke voedsel.  Eet meer groente/vrugte.  Eet meer
                 volgraan/lae GI koolhidrate – dit mag help met gewigsverlies. 
                 Vermeerder die inname van legumiene want dit het ’n lae GI, dit is
                 vullend en laag in vet.  Eet meer veselryke voedsel want dit sal jou
                 vul en die honger gevoel vertraag.  Eet meer hoender, vis en neute
                 as rooivleis want dit bevat minder vet en cholesterol.  Drink genoeg
                 water gedurende die dag.  Eet ’n goeie ontbyt want dit gee jou krag
                 vir die dag.  Kou die kos deeglik.  Rooster, bak of stoom voedsel in
                 plaas van braai.  Gebruik alkohol in matigheid. 
                 Onthou, matig                                              (Enige 3 x 1)        (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 VERBRUIKERSTUDIES                     (EC/SEPTEMBER 2018)

 3.4 Verduidelik waarom die gebruik van volgraan voordelig is vir ŉ persoon
     wat aan diabetes ly.
      Die vesel/oplosbare vesel in volgraan help om die bloedsuiker-/glukose-
        vlak  te beheer omdat dit stadig verteer  en voorkom groot dalings in die
        bloedglukosevlak  en dit help om die ontwikkeling van tipe 2 diabetes te
        verminder. 
       Verstaan, maklik                                                                   (4)

 3.5 Noem DRIE voordele wat organies gekweekte voedsel vir die natuurlike
     omgewing mag hê.
      Organiese boerderye gebruik natuurlike insekdoders om die omgewing te
       beskerm 
      Hulle konsentreer op die volhoubaarheid van hulpbronne 
      Dit verbeter die grondkwaliteit/om grondbesoedeling te voorkom 
      Dit verminder lugbesoedeling want baie min brandstof word gebruik vir die
       vervaardiging van organiese bemestingstowwe 
      Beskerm die afvalvoorraad 
      Water bly skoner want daar is geen afloop van chemikalieë in die water
       nie 
       Verstaan, maklik                                              (Enige 3 x 1)         (3)

 3.6 3.6.1     Identifiseer die voedselverwante siekte wat veroorsaak word deur
               plaak wat opbou in die arteries.
               Arteriosklerose 
               Onthou, maklik                                                              (1)

      3.6.2    Gee ’n rede waarom die opbou van plaak in die arteries voorkom.
               Vette word gedeponeer/cholesterol  bou op binne-in die arteries/as
               gevolg van die verhoogde inname van versadigde vette/lae digtheid
               lipoproteïene 
               Verstaan, maklik                                                            (2)

      3.6.3    DRIE risiko faktore vir die bogenoemde voedselverwante siekte.
                Familiegeskiedenis van koronêre hartsiekte 
                Ouderdom 
                Geslag 
                Etniese groepe 
                 Onthou, maklik                                   (Enige 3 x 1)            (3)

      3.6.4    Verduidelik die volgende dieetriglyne om die siekte geïdentifiseer
               in VRAAG 3.6.1 te voorkom of te beheer:
               (a)   Eet vetterige vis soos sardientjies minstens twee keer per
                     week
                      Vetterige vis bevat onversadigde  vette wat nie plaak sal
                       opbou nie.                                                          (2)

               (b)    Verhoog die inname van peulgewasse.
                       Legumiene is laag in vet en hoog in oplosbare vesel  wat ’n
                        verlaging effek het                                              (2)
                        Toepassing, matig

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                     VERBRUIKERSTUDIES                                        7

 3.7   Scenario

                                                 Een
       Een tipe brood          Een smeer                      Twee bykosse
                                            proteïenvulsel
        Volgraan      Margarien ‘lite   Gerookte         Blaarslaai 
         brood                        (1)    hoender       Tamatie 
                  (1)                       Tuna            Komkommer 
                                              mayonnaise   Laevetkaas
                                                        (1)   wiggies/skywe 
                                                                            (2)
           Rede                Rede                    Rede                Rede
          Hoog in            Verlaag die            Hoog in            Tamaties/
           vesel              totale vet              proteïene          komkommer/
          Laag in GI         inhoud                Hoender             blaarslaai is ryk
          Verlaag die        Beskerm die             sonder die          aan vitamiene/
           bloed               hart want die           vel het ’n lae      minerale/vesel/
           kolesterol-         meeste bevat            vetinhoud          lae vet inhoud/.
           vlak               die hart en            Tuna is ryk         Verminder die
                       (1)     beroertestigting        aan Omega           risiko van
                               logo                   3                  koronêre
                                             (1)      Vetsure             hartsiekte 
                                                       beskerm die        Laevetkaas het ’n
                                                       hart en             verminderde vet
                                                       bloedvate          inhoud wat die
                                                                   (1)     risiko van
                                                                           koronêre
                                                                           hartsiekte
                                                                           verminder 
                                                                                           (2)
       LET WEL: EEN punt vir elke keuse en een punt vir ’n rede.
       Analiseer, moeilik                                                                        (10)
                                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                 VERBRUIKERSTUDIES                      (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 4: KLEDING

 4.1 Verduidelik die volgende terme:

      4.1.1    Klassieke styl
               Geen tendens maar geld vir baie seisoene  met subtiele verandering 
               Die styl ontwerpe, kleur en kleedstof  bly populêr vir ŉ langer periode
               van tyd.                                                                       (2)

      4.1.2    Retrospektiewe mode
               Dit verwys na klere wat style van die vorige era namaak. 
               Ontwerpers kyk na die verlede vir inspirasie, maar interpreteer dit met
               ’n moderne aanslag 
               Style kom nooit in dieselfde vorm terug nie / dit word aangepas om by
               die behoeftes en lewenstyl van die huidige era, tyd en plek te pas. 
               Onthou, maklik                                             (Enige 2 x 1)        (2)

 4.2 Verduidelik die volgende stadiums van die modesiklus:

      4.2.1    Beginstadium/bekendstelling
               Die mode word vir die eerste keer bekendgestel; bekende
               persoonlikhede word gefotografeer terwyl hulle die klere dra. 
               Modeleiers aanvaar of verwerp die mode. 
               Onthou, maklik                                                                  (2)

      4.2.2    Hoogtepunt/piek
               Die mode bereik die hoogte van populariteit / baie mense dra die klere /
               Dit word in groot hoeveelhede geproduseer  / Word geadverteer in
               winkels en in venster-uitstallings. 
               Onthou, maklik                                                                  (2)

      4.2.3    Afname/einde
               Klere raak uit die mode  /verdwyn /uitverkopings/begin afneem/
               modesiklus is voltooi. /Nuwe modeneigings het alreeds hulself
               gevestig. 
               Onthou, maklik                                                                  (2)

 4.3 Handelsmerkroof het ŉ definitiewe impak op die verkope van wettige
     beskermde handelsmerke. Regverdig hierdie stelling.
      Die beeld van die beskermde handelsmerk word benadeel en kan lei tot lae
        verkope. 
      Kliënte sal vertroue in die handelsmerk verloor. 
      Vervaardigers van oorspronklike handelsname verloor miljoene se
        verkope. 
      Mededingers van bekende handelsname word afgesit deur die lae pryse
        van nagemaakte klere, gevolglik is daar minder mededinging en verkope. 
       Verstaan, matig                                                                         (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  VERBRUIKERSTUDIES                                   9

 4.4    Joyce – klere-items
        Swart baadjie                                                                       (1)

           Professioneel/formeel/lyk mooi voorkoms 
           Sal haar warm hou 
           Sal pas by die swart langbroek / wit langmouhemp / ander items 
           Klassieke style kan lank vir ŉ lank tyd gedra word             (Enige 1)        (1)

        Swart langbroek                                                                     (1)
         Professioneel / formeel / lyk mooi / voorkoms 
         Eenvoudige/neutrale kleure, kan gepas-en-meng word by ander klere 
         Klassieke style kan lank vir ŉ lank tyd gedra word          (Enige 1)             (1)

        Wit langmouhemp                                                                     (1)
         Professioneel / formeel / lyk mooi voorkoms 
         Klassieke styl kan lank tyd gedra word 
         Gewone/neutrale kleur kan gepas-en-meng word en met ander klere gedra
           word                                                      (Enige 1)           (1)
          Evaluering, matig                                                               (6)
                                                                                         [20]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                VERBRUIKERSTUDIES                      (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 5: BEHUISING

 5.1    Verduidelik die volgende terme:

        5.1.1   Oordragskoste
                Belasting  wat aan die staat betaal word om die huis in die koper se
                naam  oor te dra en gebaseer is op die huisleningbedrag van die
                eiendom
                                                 OF
                Belasting wat deur die Ontvanger van Inkomste  vir die staat
                gekollekteer word. Die belasting word betaal aan SARS elke keer as
                die eiendom van eienaar verander  Dit is gebaseer op die waarde
                van die eiendom.
                Onthou, maklik                                                                 (2)

        5.1.2   Okkupasiehuur
                ’n Bedrag betaal aan ’n persoon wat die huis huur aan die party in wie
                se naam die eiendom geregistreer is. 
                                                 OF
                As die koper die huis beset voordat die verband geregistreer is 
                moet hy of sy okkupasiehuur aan die verkoper betaal. 
                Onthou, maklik                                                                 (2)

        5.1.3   Titelakte
                Dit is ’n getekende aanbod om te koop  wat die koper deur die wet
                bind om die eiendom te koop / bind die koper en verkoper deur die
                wet om die bepalings en voorwaardes wat in die kontrak uiteengesit
                is, te gehoorsaam. 
                Onthou, matig                                                                  (2)

 5.2    Lys die finansiële implikasies vir ’n verbruiker om te oorweeg wanneer
        huishoudelike artikels op huurkoop gekoop word.
         Neem die item huis toe wanneer die deposito betaal en die kontrak
           geteken is 
         Betaal paaiemente oor ’n periode van tyd 
         Ekstra uitgawes insluitende ’n deposito, administratiewe koste,
           versekeringskostes, bankkoste en rente 
         Kleinhandelaar en verbruiker moet 'n skriftelike kontrak . Die minimum
           deposito en maksimum tydperk vir terugbetalings word deur die wet
           voorgeskryf.                                                  (Enige 4 x 1)        (4)
           Onthou, maklik

 5.3    Gevallestudie

        5.3.1   Verduidelik wat ’n behuisingsubsidie is.
                ’n Individuele behuisingsubsidie is ŉ toekenning van geld 
                beskikbaar vir mense van lae-inkomstegroepe  wat ŉ residensiële
                eiendom vir die eerste keer wil koop. 
                                                   OF
                ŉ Regeringsubsidie  wat vir lae-inkomste verbruikers  help om
                huise te bekom.
                Onthou, matig                                                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                    VERBRUIKERSTUDIES                                    11

       5.3.2     Verduidelik of Vivie vir ŉ staatsbehuisingsubsidie sal kwalifiseer.
                 Vivie is ’n Suid-Afrikaanse burger.  Sy is 35 jaar oud/ouer as 21
                 jaar.  Sy is ’n weduwee en het afhanklikes/kinders 
                 Vivie verdien minder as R3 500 00 per maand (R3 200 00) 
                 Vivie kwalifiseer vir ’n behuisingsubsidie want sy voldoen aan al die
                 kriteria.                                                                      (5)

       5.3.3     Noem VIER voordele om staatsbehuisingsubsidies aan lae-
                 inkomste, eerste keer huiseienaars te voorsien.
                  Voorsiening van ’n huis aan lae-inkomste familie sal seker maak
                    dat minder mense op die straat lewe. 
                  Wanneer mense ’n huis besit, gee dit vir hulle trots, dus sal hulle
                    harder werk en sal dus hulle eie persoonlike rykdom groei. 
                  Skuilings (plakhuise) is onveilig vir kinders.  Paraffienlampe kan
                    brande veroorsaak / risiko van ineenstorting 
                  Huise het rioolstelsel en skoon water  veiliger vir kinders en
                    minder kans van siekte om te versprei 
                  Veilige areas vir kinders om buite te speel 
                  Nader aan ontwikkelde gebiede en vervoer na werk 
                  Die ego van die ontvanger sal ŉ hupstoot kry wanneer ŉ huis
                    ontvang word 
                  Die gesubsideerde huis kan as kollateraal/sekuriteit dien. 
                    Evaluering, moeilik                                     (Enige 4 x 1)        (4)

 5.4 Bespreek waarom om te koop nie altyd finansieel beter is as om te huur
     nie.
      Koop van eiendom is baie duur omdat daar oordragskostes, 
        oordragsfooie,  verborge koste, verbandregistrasie-fooie, kantoorakte-
        fooie/; interim belasting, inisiasiefooie, eiendomsevaluasie fooie,
        okkupasiehuur, administrasiefooie en aansluitingsfooie. 
      Huur is goedkoper op die korttermyn  en gee die huurder ’n geleentheid om
        vir ’n deposito te spaar. Hoe groter die deposito is, hoe makliker sal dit wees
        om die finansiële verantwoordelikhede van huiseienaarskap na te kom. 
      ’n Huurder betaal ’n vaste bedrag oor ’n spesifieke periode  en word nie
        geaffekteer deur verhoging in rentekoers nie. 
      ’n Huurder betaal nie munisipale belasting/eiendomsbelasting nie – eienaar
        betaal munisipale belasting / eiendomsbelasting 
      ’n Huurder betaal nie vir die instandhouding van ’n eiendom nie, die eienaar
        betaal vir die instandhouding van die huis 
      ’n Huurder betaal nie verbandversekering/huiseienaarversekering nie.
        Die eienaar betaal vir verbandversekering/huiseienaarsversekering.
      Dit is maklik om te trek na kennisgewing – dit is dus makliker om te huur as
        jy nie lank gaan bly nie, as jy nie lank in die dorp of stad gaan woon nie. 
        Toepassing, maklik                                                      (8 x 1)          (8)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                VERBRUIKERSTUDIES                        (EC/SEPTEMBER 2018)

 5.5    Wasmasjien
        5.5.1 Verduidelik die term kontrak.
              ’n Kontrak is 'n ooreenkoms tussen twee of meer persone waarin die
              een persoon aanbied om iets te doen en die ander persoon die
              aanbod aanvaar                                           (Enige 2)                (2)
              Onthou, maklik

        5.5.2   Bespreek die volgende kriteria wat ŉ voornemende koper moet
                oorweeg om ’n wasmasjien te koop.

                (a)    Verbruik van menslike energie
                        Kies die korrekte grootte volgens die gesin se behoeftes. Dit
                          sal verseker dat die familie nie te veel tyd aan wasgoed was
                          spandeer nie. 
                        Dit moet maklik wees om te bereik en skoon lintfilters sal
                          energie bespaar. 
                        Kontrolepaneel moet maklik wees om te gebruik om energie
                          te bespaar.                                      (Enige 2 x 1)        (2)

                (b)    Moontlike omgewingsimpak
                        Voorlaaiers gebruik minder water en bespaar dus water. 
                        Kyk na die water- en energieverbruik om te verseker dat die
                         wasmasjien water en elektrisiteit bespaar 
                        Sommige vervaardigers dui aan hoe die verpakking op 'n
                         omgewingsvriendelike manier gestort word, sodat onnodige
                         afval voorkom word. 
                         Verstaan, matig                               (Enige 2 x 1)             (2)

        5.5.3   Analiseer die geskiktheid van die wasmasjien vir ’n groot gesin.
                 Die wasmasjien kan 10 kg  hanteer so dit is geskik vir ’n groot
                  gesin 
                 Maklik om te gebruik  – kinders sal dit ook kan gebruik 
                 Die wasmasjien het verskeie siklusse en  programme wat die was
                  van verskeie klere/tekstiele vergemaklik. 
                  Analiseer, moeilik                                    (Enige 2 x 2)         (4)
                                                                                             [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                    VERBRUIKERSTUDIES                                   13

 VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP

 6.1 Verduidelik die volgende terme:

       6.1.1    Gehaltebeheer
                Is produkinspeksieprosedure  om te verseker dat die produk aan die
                vereiste standaard voldoen.  Gehaltebeheer verseker dat kwaliteit
                gehandhaaf word. 
                Is ŉ mate van uitstekendheid  die kwaliteit van die produk is foutloos. 
                Onthou, maklik                                                                  (2)

       6.1.2    Volhoubare winsgewendheid is die besigheid se vermoë om ’n
                egalige vlak van produksie en verkope te handhaaf/groei  en steeds
                op die lang duur ’n wins maak sonder om die beskikbare kontant uit te
                put. 
                Onthou, maklik                                                                  (2)

       6.1.3    Beste verkope scenario is wanneer ’n besigheid sy verkoopteiken/
                doelwit bereik  / ’n voorspelling van wat sal gebeur as die produk baie
                goed verkoop. 
                Onthou, maklik                                                                  (2)

 6.2 Gevallestudie

       6.2.1    Teikenmark
                 Studente 
                 Fabriekswerkers 
                 Industriële werkers
                   Toepassing, maklik                                      (Enige 2 x 1)        (2)

       6.2.2    TWEE aanvangsbehoeftes
                 Wasmasjien 
                 Strykyster/gereedskap 
                 Skoonmaakmiddels 
                 Geld wat sy gespaar het 
                  Toepassing, maklik                                       (Enige 2 x 1)        (2)

       6.2.3    TWEE oorhoofse koste
                 Elektrisiteit 
                 Water 
                 Huur                                                    (Enige 2 x 1)        (2)
                  Toepassing, maklik

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                VERBRUIKERSTUDIES                      (EC/SEPTEMBER 2018)

        6.2.4   Vereistes van die verpakkingsmateriaal vir skoon klere.
                 Verpakking moet pas by die skoon/gewaste klere 
                 Maklik om te hanteer (wassery-trollies) 
                 Moet die klere beskerm teen vuil word/moet klere skoon hou 
                 Bestand teen kreukels – om te voorkom dat klere kreukel 
                                                                      (Enige 3 x 1)            (3)
                    Onthou, maklik

        6.2.5   VIER P’s van die bemarkingsamestelling
                 Produk (diens) – was en stryk van klere 
                 Promosie – Zelda het strooibiljette uitgedeel 
                 Persone – die studente/fabriek/industriële werkers wat gebruik
                   maak van die klerewasdiens 
                 Plek – Zelda se suster se buitekamer/wassery  in die industriële
                   gebied                                                    (4 x 1)           (4)
                   Toepassing, maklik

        6.2.6   VIER faktore wat Zelda in die keuse van haar besigheid moes
                oorweeg
                 Beskikbaarheid van menslike vaardighede/werkers.  Zelda het
                   kennis van toerusting en tekstiele. Sy het twee vriende in diens
                   geneem.  Sy het haar Verbruikerstudies-kennis toegepas.
                 Finansiële hulpbronne.  Sy het geld gespaar om toerusting en
                   skoonmaakmiddels te koop.
                 Beskikbaarheid van werkplek. Sy het haar suster se leë kamer
                   omskep in ’n wassery. 
                 Beskikbaarheid van rou materiaal (grondstowwe). 
                   Skoonmaakmiddels kan plaaslik by enige verkooppunt / winkel
                   gekoop word.                                                (4 x 2)        (8)
                   Toepassing, maklik

        6.2.7   (a)   Produksiekoste
                      R14,00 + R6,60 
                      = R20,60  x 18 kg = R370,80                                            (3)

                (b)   Wins
                      R370,80 x 60%  / 60 ÷ 100
                      = R222,48                                                              (3)
                      Toepassing, moeilik

                      LET WEL:     Minus (-)1 as die R-waarde nie in die finale
                                   antwoord verskyn nie.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                 VERBRUIKERSTUDIES                                   15

 6.3 Redes vir wisselende inkomste en uitgawes
      September en Oktober gaan sommige studente huis toe vir ’n kort
       vakansie.  Fabrieke sluit nie vir hierdie tydperk nie, daarom sal sy
       fabriekskliënte hê, maar haar inkomste sal laag wees. 
      Tussen Oktober en November berei studente voor vir eksamens en het min
       tyd om hul wasgoed te doen.  Fabriekswerkers werk soos gewoonlik
       daarom verhoog die besigheid se inkomste. 
      Gedurende November en Desember skryf studente eindeksamen en het
       hulle nie tyd om hulle eie wasgoed te doen nie. 
      Fabriekswerkers mag oortyd werk om die werk of produksie klaar te kry,
       voordat die vakansie begin en mag meer vuil werkers klere hê wat gewas
       moet word, daarom styg Zelda se inkomste nog meer. 
      Tydens Desember en Januarie sluit kolleges en fabrieke. Studente en
       fabriekswerkers wat in ander areas woon gaan huis toe vir die feesseisoen 
       daarom is daar min klere om te was wat ’n drastiese afname van inkomste
       vir Zelda se besigheid veroorsaak.
      Tydens Januarie en Februarie  heropen kolleges, studente kom terug/nuwe
       studente registreer/nuwe fabriekswerkers begin werk.
      Bestaande en nuwe kliënte begin van wasserydiens gebruik te maak wat lei
       tot ’n skerp styging van inkomste  in die besigheid.
       Analiseer, moeilik                                               (Enige 7 x 1)     (7)
                                                                                         [40]

                                                                          TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept2021-afrikaans/59dc9a05-b4fb-407f-abc4-9a75601a285d) — Consumer Studies · Memo · 2021 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept-2019-afrikaans/abf64653-b296-4b4e-8b21-e849e3ebae6e) — Consumer Studies · Memo · 2019 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2023-afrikaans/fdfc9f24-8893-4b8f-a1d2-0306a6aec38c) — Consumer Studies · QP · 2023 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2022-afrikaans/c2f752f1-5d69-4041-8eb9-4c60bc6d88fa) — Consumer Studies · QP · 2022 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2021-afrikaans/ac111d70-a8f0-44a9-bfcd-9a514a82e50f) — Consumer Studies · QP · 2021 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2020-afrikaans/5f90ec47-4a8b-4c6e-815c-04d8b52198b9) — Consumer Studies · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Consumer Studies

- [Gr 12 Con Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-con-stu-atp-2023-24/30b466bf-cc20-45e7-b5ff-3ec01fd619ae) — ATP
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept-2025-eng-watermark/f8ee2740-0ec0-4f82-ac20-2062af9fb0f7) — QP · 2025 · Eng
- [Consumer Studies May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2025-afr/5e8c2119-e036-4272-8708-982eeac07037) — QP · 2025 · Afr
- [Consumer Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-consumer-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/aa785fcc-0f84-45fc-9839-6bc2e4db21b3) — QP · 2025 · Eng
- [Consumer Studies Erratum Sept 2024](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-erratum-sept-2024/f34fd578-a6ab-404c-aac5-c5bed951b608) — Errata · 2024
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2024-afrikaans/282a4442-ed0f-4afe-b062-f00e19408920) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
