# Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)

> Grade 12 Consumer Studies memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept-2019-afrikaans/abf64653-b296-4b4e-8b21-e849e3ebae6e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Consumer Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Consumer Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/consumer-studies) › [Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept-2019-afrikaans/abf64653-b296-4b4e-8b21-e849e3ebae6e)

## About this document

Consumer Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2019

                   VERBRUIKERSTUDIES
                      NASIENRIGLYN

MARKS:   200

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              VERBRUIKERSTUDIES   (EC/SEPTEMBER 2019)

 VRAAG 1: KORTVRAE

 1.1    MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

        1.1.1    A                                                 (1)
        1.1.2    B                                                 (1)
        1.1.3    D                                                 (1)
        1.1.4    C                                                 (1)
        1.1.5    A                                                 (1)
        1.1.6    C                                                 (1)
        1.1.7    C                                                 (1)
        1.1.8    A                                                 (1)
        1.1.9    C                                                 (1)
        1.1.10   C                                                 (1)
        1.1.11   D                                                 (1)
        1.1.12   C                                                 (1)
        1.1.13   B                                                 (1)
        1.1.14   A                                                 (1)
        1.1.15   B                                                 (1)
        1.1.16   D                                                 (1)
        1.1.17   D                                                 (1)
        1.1.18   A                                                 (1)
        1.1.19   C                                                 (1)
        1.1.20   C                                                 (1)

 1.2    1.2.1    D                                                  (1)
        1.2.2    A                                                  (1)
        1.2.3    G                                                  (1)
        1.2.4    F                                                  (1)
        1.2.5    E                                                  (1)

 1.3    1.3.1    C                                                  (1)
        1.3.2    B                                                  (1)
        1.3.3    A                                                  (1)

 1.4    A D F                                                     (3)

 1.5    B D E H                                                  (4)

 1.6    1.6.1    tuberkulose                                       (1)
        1.6.2    gastro-enteritis                                  (1)
        1.6.3    verkoop-teen-datum                                (1)
        1.6.4    herwinning                                        (1)
        1.6.5    hernubaar                                         (1)
                                                                   [40]

Kopiereg voorbehou                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                     VERBRUIKERSTUDIES                                     3

 VRAAG 2: DIE VERBRUIKER

 2.1    Grysgoedere

        2.1.1    Grysgoedere/parallelgoedere                                                (1)

        2.1.2    Goedkoper/kos minder                                                       (1)

        2.1.3      As dit breek/foutief is, dan vind die koper dat daar geen waarborg
                    van die amptelike verskaffer is nie 
                   Verkoper mag die item herstel maar die kwaliteit van die
                    herstelwerk mag substandaard wees 
                   As die verkoper nie ŉ kennisgewing vertoon nie, sal die koper nie
                    weet dat dit grysgoedere is nie.
                   Die koper kan nie ŉ ingeligte besluit neem nie
                   Die     verkoper      mag      miskien    nie     verduidelik   wat
                    ‘grysgoedere/produkkennisgewing’ beteken nie
                   Die verkoper kan die produk verander sodat dit nie soos die
                    oorspronklike produk lyk nie
                   Die produkte word nie deur goedgekeurde handelaars verkoop
                    nie
                                                                           (Enige 2 x 1)     (2)

 2.2    Belasting/Inflasie

        2.2.1    Gesondheid / minder besoedeling                                            (1)

        2.2.2    Suid-Afrikaanse Inkomstediens                                              (1)

        2.2.3        BTW (Belasting op Toegevoegde Waarde) 
                     Aksynsbelasting (sondebelasting alkohol en tabak) 
                     Petrol/brandstof
                     Invoerbelasting / doeanedienste
                     Motorlisensie / bestuurders / leerling
                     TV-lisensie
                     Hengellisensie / jaglisensie
                     Lugpassasiers (oorsese reis)
                     Omgewingsbelasting (op plastieksakkies)
                                                                        (Enige 2 x 1)        (2)

        2.2.4     ŉ Gas wat tot die kweekhuis-effek bydra 
                  Koolstofdioksied (CO2) en ander gasse tree op as ŉ kombers om
                   die hitte  uit te hou / blokkeer hitte uit die aarde na die ruimte /
                   om te verhoed dat dit ontsnap 
                  ŉ Kweekhuisgas bestraal / stel hitte in alle rigtings vry 
                                                                          (Enige 2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                    VERBRUIKERSTUDIES                     (EC/SEPTEMBER 2019)

      2.2.5     Pryse verhoog  en jy kan minder koop / Jy kan minder uitgawes dek
                Minder besteebare inkomste / verminder koopkrag van geld 
                Afname in lewenstandaard 
                Verminder die koopkrag van spaargeld
                Pensioenarisse / mense met ŉ vaste inkomste word meer beïnvloed
                Beleggings / spaargeld minder werd
                Die ekonomie ly en impak op werkverliese / werkers (verbruikers) word
                 afgedank/raak werkloos
                Brandstof styg en dus het dit ŉ impak op voedsel as die pryse verhoog
                                                                            (Enige 4 x 1)            (4)

2.3   Munisipale dienste

      Vullisverwydering:      As die vullis nie verwyder word nie sal dit ŉ ongesonde en
                              onveilige omgewing word 

      Elektrisiteit:          Indien daar elektrisiteitonderbreking is, of as die 50 kWh
                              huishouding per maand nie die gratis elektrisiteitskwota
                              ontvang nie, sal hulle geen basiese beligting hȇ nie / kan
                              hulle nie die basiese huishoudelike apparaat gebruik nie / en
                              sal nie ligte hȇ nie 

      Water:                  As die toegang tot water nie beskikbaar is nie / as gratis
                              water nie aan armes voorsien word nie sal die gesondheid in
                              gedrang kom (‘compromised’) / ŉ impak op oorlewing hȇ 
                              Swak kwaliteit water is ongesond

      Sanitasie:              Ongesonde lewensomstandighede / verspreiding van siekte /
                              kontaminasie as basiese behoeftes nie voorsien is nie /
                              toegang tot toiletfasiliteite is nodig 

      Paaie:                  As paaie ontoeganklik is / swak paaie sal ŉ impak op
                              veiligheid hȇ / mobiliteit / vermoë om ŉ inkomste te verdien 

      Rioolverwydering:       Groot gesondheidsprobleme / met die vloei van riool in die
                              strate / riviere / besoedelde drinkwater 

      Infrastruktuur:         Gebrek aan infrastruktuur affekteer gemeenskap se welsyn /
                              beperk toegang tot opvoeding / gesondheidsorg / onvoldoende
                              nooddienste 
      Algemene swak           Industrieë/besighede sal nie daar oopmaak nie – beperkte
      dienste:                werksgeleenthede 
                              Sosiale probleme soos tienerswangerskap /
                              kinderverwaarlosing / huismoles / dwelmmisbruik / misdaad/
                              etniese konflik / HIV/Vigs

      LET WEL:         Punte word toegeken vir die bespreking en nie vir die onderwerp nie.
                       As die bespreking in diepte bespreek word, word ŉ maksimum van 2
                       punte per area toegeken. Vraag is gebaseer op die basiese dienste
                       en 3 verskillende areas moet bespreek word.                                   (6)
                                                                                                    [20]

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2019)                    VERBRUIKERSTUDIES                                     5

VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING

3.1   Lewensstylgedragspatrone
       Oormatige alkohol 
       Rook 
       Gebrek aan oefening                                              (Enige 2 x 1)             (2)

3.2   Anemie
      3.2.1 Ystertekort
              Vroue verloor yster deur menstruasie 
              Verhoogde ystervereistes wat nie voldoende is tydens swangerskap nie
              ŉ Dieet wat in yster ontbreek wanneer daar op gewigsverliesdieet en
               verslankingsdieet gefokus word                          (Enige 1 x 1)               (1)

      3.2.2    Oormatige ysterverlies  bv. menstruasie, bloedverlies deur besering en
               bloeiende maagseer 

               Swak ysterabsorpsie  bv. diarree, ingewandsiekte, medikasie                       (4)

      3.2.3    Yster is ŉ komponent van hemoglobien  in die rooibloedselle wat
               suurstof na die liggaam  dra. Suurstof is nodig vir die selle om korrek te
               werk.  Speel ook ŉ rol in die handhawing van ŉ gesonde
               immuunsisteem                                                       (3 x 1)        (3)

3.3   Eetversteurings
      Obsessie oor liggaamsgewig / Ontevrede met liggaamsgewig 
      Verwronge liggaamsbeeld / Liggaamsgebrekkwessies / Swak selfbeeld 
      Gebruik soortgelyke metodes om gewig te verloor byvoorbeeld oormatige gebruik
      van dieetpille, gebruik van purgeermiddel, diuretika, enemas, oormatige
      oefening                                                               (3 x 1)              (3)

3.4   Bestuur van anoreksie en bulimia
       Psigoterapie om onderliggende oorsake te behandel 
       Hospitalisasie (in ernstige gevalle / mediese en psigologiese komplikasies) 
       Berading of kognitiewe gedragsterapie deur ŉ geestelike 
        gesondheidspesialis
       Voedingsopvoeding / berading
       Medikasie: antidepressante
       Sluit by ŉ ondersteuningsgroep aan
       Multidissiplinêre benadering met dokters, sielkundiges en dieetkundiges
       Fisiese behoeftes word aangespreek sodat normale eetpatrone hervat kan word
       Gedragsbeheer                                                     (Enige 3 x 1)            (3)

 Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                                  VERBRUIKERSTUDIES                       (EC/SEPTEMBER 2019)

3.5   Grafiek: Bloedglukosevlakke
      3.5.1   1 – Hiperglukemie 
              2 – Hipoglukemie                                                                     (2)
      3.5.2   Insulien                                                                             (1)

      3.5.3    Wanneer jy maaltye oorslaan of nie genoeg eet nie / onreëlmatige
                eetgewoontes 
               As jy hard/baie oefen of vir ŉ lang tyd sonder om ekstra kos te eet 
               As jy ŉ onderliggende siekte het, bv. gewas op pankreas
               Die neem van sekere medikasie
               Eet van baie vet
               Eet hoë glukemiese-indeks voedsel (hoë GI)

              (Die glukosevlakke styg baie gou en die liggaam stel baie insulien
              vry om die glukosevlak in die bloed af te bring. Skielike verwydering van
              die glukose van die bloed sal veroorsaak dat die glukosevlak benede die
              normale vlak daal)                                              (Enige 2 x 1)         (2)

      3.5.4     Glukosevlakke sal nie fluktueer nie / nie te hoog of te laag
                 nie wees 
                Gee deurlopende voorsiening van energie / sal nie sommer groot
                 hoeveelheid glukose in die bloed  wees nie
                Dit lei tot volgehoue energievlakke 
                Energie sal nie gou opraak nie / sal nie gou moeg voel nie  wat lei tot
                 beter gewigsbeheer 
                Insulien sal nie voortdurend vervaardig word nie, wat die pankreas sal
                 oorstimuleer,  wat die ontwikkeling van insulienweerstand
                 veroorsaak                                                  (Enige 5 x 1)         (5)

3.6   Vigs en Voedselveiligheid

      3.6.1   Vigslyers het ŉ swak immuunstelsel  wat beteken groter vatbaarheid vir
              infeksie                                                                             (2)

      3.6.2   Higiëniese praktyke wanneer met kos gewerk word:

                Was jou hande vir ten minste 20 sekondes in warm seepwater voor en
                 nadat jy rou produkte hanteer het
                Was jou hande nadat jy die toilet besoek, babadoeke omruil of na die
                 aanraak van babadoeke
                Maak toebehore en oppervlakke skoon met warm seepwater na
                 voedselvoorbereiding
                Voedselvoorbereidingsareas moet vry wees van vlieë en kakkerlakke
                 want hierdie insekte dra patogene van gekontamineerde voedsel of
                 direk van menslike afval na ander voedsel              (Enige 4 x 1)               (4)

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2019)                   VERBRUIKERSTUDIES                                   7

3.7   Spyskaart – Hartsiektes

      3.7.1    Versadigde vet en cholesterol (LDL)  teenwoordig in kase
               (kaas/maaskaas) is laag/verminderde vet / is beperk  so wel as
               onversadigde vet in vetsmere
               Dit is beter vir ŉ persoon want minder vet akkumuleer in arteries / geen
               blokkasies / sal nie die bloedcholesterolvlakke verhoog nie 
               Poli-onversadigde  in salm  help om bloedcholesterolvlakke te
               verlaag 
               Mono-onversadigde vette  in avokadopere / grondboontjies / goeie
               plantaardige vette wat help om die bloedcholesterolvlakke te
               verlaag 
               Transvette  in vetsmere  sal beperk wees omdat dit nie ŉ harde
               margarien is nie / geen versadigde vette / afgeroomde vetvrye en sagte
               smere/margarien/nie die harde blok sal minder transvette  hê – dus
               geen bydra tot kardiovaskulêre siektes nie

               LET WEL:     Moenie net enige regmerkie merk nie. Merk die tipe vet en
                            vergelyk die bron en voordeel.                   (Maks. 8)           (8)
                                                                                                [40]

 Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                 VERBRUIKERSTUDIES                       (EC/SEPTEMBER 2019)

 VRAAG 4: KLEDING

 4.1 Eko-mode

      4.1.1    Die in-ding om te dra / tans populêr / ‘hot and happening’                      (1)

      4.1.2    Het minimum impak op die omgewing omdat:
                Die hulpbronne nie opgebruik of permanent beskadig word wanneer
                 die produk vervaardig word nie 
                Min chemikalieë word gedurende die groei (kultivering) van die plant
                 en die prosessering (produksie) van die tekstiele gebruik 
                Materiale en kledingstowwe word van hernubare hulpbronne soos
                 bamboes en hennep geproduseer 
                Plante vereis minder water maar lewer goeie oeste sonder skade
                 aan die grond 
                Groei sonder plaagdoders en onkruiddoders en word vervaardig
                 deur geen bleikmiddels / chemiese kleursel te gebruik / natuurlike
                 plantkleursel
                Is dikwels van herwinbare en herbruikbare tekstiele

               LET WEL: Indien nie in paragraafvorm verskyn nie, -1 punt.                       (4)

 4.2 Nabootsing en vervalsing

       Nabootsing – maak gebruik van handelsnaam/ logo wat soortgelyk (‘similar)
        is aan die oorspronklike handelsmerk/logo – of wettig 
       Vervalsing – ŉ kopie wat presies soos die oorspronklike lyk (replika)
                     of onwettige kopie van ŉ produk                                           (2)

 4.3 Retrospektiewe mode

      4.3.1    Klere wat ŉ vorige era naboots/dieselfde as die vorige era/vroeëre
               periode
               Die 2018 (prent B) toon ook die afskouer en die kortmou-ontwerp 

                                                 OF

               Die ontwerp is ŉ moderne ontwerp. 
               Die 2018-rok het ŉ losser mou in plaas van die rek (‘elastic’) en geen
               valletjies op die neklyn nie / met gewone wit kleedstof 

               LET WEL: Moet verwys na die prent vir ŉ tweede punt.                             (2)

      4.3.2    Volwassenheid                                                                   (1)

      4.3.3    Gemiddelde mode / kontemporêre / standaard mode                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                      VERBRUIKERSTUDIES                                    9

 4.4    Modeveranderinge
        Bekendes veroorsaak dat die modeverandering versnel,  aangesien verkope
        sal styg en meer klere aangekoop word / meer gewild / raak die verbruiker
        sosiaal / sosiale faktor  / is ŉ positiewe verandering 
                                                                     (Enige 3 x 1)                 (3)

 4.5    Evaluering van uitrusting

        Die uitrusting kan nie sonder ŉ das werk toe gedra word nie / sonder ŉ das nie
        geskik nie  hoewel die uitrusting vir werk geskik is  omdat die kleure
        neutraal  is / wit, vlootblou en bruin

        Al die uitrustings is ŉ klassieke styl/werkstyl / professionele voorkoms 

        Skoen: Toe / kleur pas by die broek 
        Baadjie: Styl is formeel, korrekte lengte, vlootblou is neutraal/klassieke styl
        Hemp: Wit geskik. Langmou geskik
        Broek: Korrekte styl / klassiek / formeel

        LET WEL:       Die uitrusting mag as ŉ geheel of as individuele kledingstukke
                       bespreek word.
                       Moenie dieselfde punt twee keer merk nie.             (Enige 6 x 1)     (6)
                                                                                              [20]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 VERBRUIKERSTUDIES                       (EC/SEPTEMBER 2019)

 VRAAG 5: BEHUISING
 5.1 Behuisingopsies
      5.1.1    Die persoon is die wettige eienaar van die hele eiendom/land en die
               strukture daarop                                                                 (2)
      5.1.2    Huurkontrak 
               Huiseienaar/verhuurder/eiendomseienaar 
               Huurder                                                                          (3)
      5.1.3     As daar enige skade aan die eiendom is 
                As huurgeld uitstaande is 
                As die perseel voor die huurtermyn verby is, verlaat word 
                                                                         (Enige 2 x 1)           (2)
      5.1.4    Opsie 1: Huur
               Die huurder is nie verantwoordelik vir die versorging van die swembad
               nie/sal nie betaal vir die gebruik van die swembad nie Tensy die
               kontrak anders stipuleer 
               Die eienaar van die eiendom moet betaal vir chemikalieë/
               onderhoud /instandhouding                                    (Maks. 2)

               Opsie 2: Deeltitel
               Die eienaar betaal ŉ maandelikse heffing  vir onderhoud van die
               gemeenskaplike eiendom 
               Die swembad is gemeenskaplike eiendom                      (Maks. 2)             (4)
      5.1.5     Beter sekuriteit as om alleen op ŉ aparte erf te bly / 24 uur-sekuriteit
                 wat jy moontlik nie sou kon bekostig het as jy apart op ŉ erf gewoon
                 het nie 
                Geniet die gebruik van die swembad/ gemeenskaplike fasiliteite van
                 die kompleks sonder die verantwoordelikheid van persoonlike
                 versorging 
                Spaar geld want dit is slegs ŉ klein tuin wat goedkoper is om te
                 versorg as ŉ groot tuin 
                Hierdie komplekse is gewoonlik nader aan die stad dus spaar jy op
                 vervoerkoste 
                Jy het minder verantwoordelikhede/minder administrasie want die
                 korporatiewe liggaam beheer en bestuur die kompleks 
                Jy trek voordeel uit gedeelde verantwoordelikhede omdat dit in die
                 eienaar se belang is dat die kompleks goed versorg word 
                                                                            (Enige 4 x 1)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                      VERBRUIKERSTUDIES                                     11

       5.1.6         Dit is nuut / niemand het dit voorheen besit nie / die koper is die
                      eerste eienaar 
                     Geen persoon se naam hoef oorgedra te word nie /dit was nie
                      voorheen in iemand se naam nie 
                     As die verkoper geregistreer is as ŉ BTW-ondernemer (‘vendor’) 
                      (gewoonlik die geval waar die koop van eiendom as nuwe
                      ontwikkelaar vir BTW geregistreer is). Die verkoper het BTW in die
                      verkoopprys ingesluit. Belasting alreeds betaal         (Enige 2 x 1)        (2)

       5.1.7                                 Oordragsfooie               Oordragskoste
                Hoofverskille        Regskoste/prokureursfooie       Regering
                                                                      (Belasting) 
                Wie kry              Prokureur / aktebesorger        Suid-Afrikaanse
                uiteindelik die                                       Inkomste Diens/
                fooi                                                  SAID 
                Waarop is die        Hang af van eiendomsprys/        Hang af van die
                fooie gebaseer       regsfirma/regsvereniging se      eiendom se prys /
                                     aanbevole tariewe               waarde van die
                                                                      eiendom. Hoe hoër
                                                                      die prys van die
                                                                      huis, hoe hoër is die
                                                                      bedrag 

                LET WEL: -1 as antwoord nie in tabelvorm is nie.                                    (6)
       5.1.8    (a)    Koopakte 
                (b)    Titelakte                                                                   (2)
 5.2 Huishoudelike apparaat – Mikrogolfoond
       5.2.1     Behoefte van die gesin / waarvoor hulle dit sal gebruik /
                  funksionaliteit 
                 Ruimte beskikbaar / grootte van die oond 
                 Begroting / koste / regverdig die kenmerke en kwaliteit die prys 
                 Kenmerke / goeie watt / het dit ŉ draaitafel / minder kenmerke
                  (‘features’) is goedkoper om te herstel 
                 Waarborg / naverkopediens 
                 Maklik om te gebruik                                     (Enige 3 x 1)           (3)

       5.2.2    Outomatiese ontdooi  en vooraf-geprogrammeerde instelling                         (2)

       5.2.3    Menslike                                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                 VERBRUIKERSTUDIES                        (EC/SEPTEMBER 2019)

      5.2.4    Outomatiese ontdooi           Dit kan uitwerk hoe lank die voedsel
                                               sal neem om te ontdooi
                                                                    OF
                                              Sal gouer wees as om te raai hoe lank
                                               dit sal neem en tyd heeltyd aan te pas /
                                               Pons slegs die korrekte gewig in 
               Vooraf geprogrammeerde         Outomatiese kookwyse (‘auto cook’)/
               instelling                     werk die kooktyd outomaties uit
                                                                    OF
                                              Jy hoef nie die kooktyd of kragvlak te
                                               stel nie / dit sal die tyd uitwerk, jy pons
                                               net die nommer vir die voedseltipe
                                               in 
               1000 Watt vermoë              Hoër watt-vermoë, raak gouer
                                               warm 
               Draaitafel                    Deur nie die mikrogolfoond te stop en
                                               die bak te draai nie, sal jy tyd bespaar
                                             (3 Ontwerpkenmerke en 3 Verduidelikings)             (6)

      5.2.5     Spandeer geld oordeelkundig / om te begroot / spandeer ŉ
                 maksimum van R1 200 
                Vergelyk pryse / kry ŉ billike aanbod 
                Besoek winkels 
                Het na vier handelaars gegaan 
                Kyk of die mikrogolfoond ŉ terugneem-polis het 
                Lees die waarborg                                 (Enige 3 x 1)              (3)
                                                                                              [40]

 VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP

 6.1 6.1.1     Besigheidsidee

               (a)    Sy het die produk op haar vriende getoets (toets die monsters) 
                      Haar vriende hou van die unieke geure
                      Het twee verskillende maaltydmonsters gemaak         (Enige 1 x 1)      (1)

               (b)    Spaar die geld wat sy as kelnerin verdien het / spaargeld              (1)

               (c)    Huis / aanlyn                                                          (1)

      6.1.2     Sy het die supermarkhandelsnaam probeer 
                Sy het na die aanlynhandelsmerke gekyk asook na haar
                 mededingers
                Sy het ŉ aantreklike (‘catchy’) handelsnaam gekies
                Sy het geweet haar maaltyd-‘kits’ moet meer aanloklik lyk
                                                                        (Enige 2 x 1)             (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                        VERBRUIKERSTUDIES                                  13

       6.1.3         Sy is kreatief
                     Kennis van Verbruikerstudies wat sy op skool geneem het
                     Sy kan ŉ rekenaar gebruik
                     Sy het ŉ besigheidsbestuurskursus gevolg / het kennis om ŉ
                      besigheid te bestuur
                     Vriende help haar met smaak en gee haar terugvoering
                     Sy kan kook
                     Sy het kennis van giere (eko-vriendelike verpakking /vegetariërs)
                     Kennis oor teikenmark
                     Is gedissiplineerd om te spaar
                     Het menslike vaardighede (was ŉ kelnerin)              (Enige 2 x 1)          (2)

       6.1.4    (a)        Bestanddele plaaslik beskikbaar 
                           Het ŉ verskaffer vir verpakkingsbokse                                  (2)

                (b)        Omgewingsvriendelike verpakking / 100% herwinbaar 
                           Gebruik minimale plastiek 
                           Produk het 3 opsies (hoender, beesvleis en bone) 
                           Unieke geure / kombinasies / heerlik (smaaklik) 
                           Gesond 
                           Vegetariër-opsies / plantbasis 
                           Geleentheid om nuwe geure / bestanddele te probeer
                           Gerieflik / tydbesparend
                           Verkoop teen ŉ goeie prys                         (Enige 6 x 1)         (6)

       6.1.5    ‘Quickstix’ impliseer dat die maaltyd vinnig voorberei kan word / wat
                pas by die behoefte aan geriefskos en om tyd te spaar                              (2)

       6.1.6     Beskerm die produk 
                 Wees veilig 
                 Higiënies / hou die produk skoon en vars
                 Maklik vir verspreiding
                 Sterk om te vervoer
                 Maklik vir kliënte om te hanteer / oop / toe / goed ontwerp om te
                  hanteer
                 Beskerm die omgewing teen beskadiging
                 Maklik om te dra, uitstal en opstapel
                 Geskik vir die teikenmark                                (Enige 2 x 1)            (2)

       6.1.7         Moet vooruit beplan 
                     Beplan haar tydskedule 
                     Prioritiseer take 
                     Ken tyd aan elke taak toe 
                     Volg ŉ roetine
                     Netjiese werkarea
                     Moenie uitstel nie                                     (Enige 4 x 1)          (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                   VERBRUIKERSTUDIES                      (EC/SEPTEMBER 2019)

     6.1.8     (a)     R21, 00 + R5, 00 + R7, 00 + R 2, 50 + R 6, 00 + R30 = R71,50              (1)

               (b)     R71,50 x 65 ÷ 100 = R46,48 
                       R71,50 + R46,48 = R117,98  = R118                                        (3)

               (c)     R46,48 x 120  = R5 577,60                                                (2)

                       LET WEL: -1 as die R-waarde nie in die finale antwoord is nie

     6.1.9      Moet in ŉ stelling geskryf wees 
                Moet meld dat dit vier persone kan bedien 
                Moet sê verpakking is in ŉ herwinbare boks 
                Instruksies om te maak (resep) binne 
               Byvoorbeeld:         Die maaltyd-‘kit’ bedien 4. Die bestanddele word in
                                    aparte sakkies verpak en is in ŉ herwinbare boks met
                                    ŉ resep.                                                      (4)

     6.1.10         Boks is van herwinbare karton gemaak 
                    Minimum plastiek gebruik / minder verpakking 
                    Die boks kan hergebruik word 
                    Die boks kan herwin word / kan na die herwinningsdepot geneem
                     word 
                    Die karton is bioafbreekbaar 
                    Ondersteun plaaslike verskaffers / nie ingevoer nie /
                     oppervalkbesoedeling 
                    Spaar petrol – produkte word afgelewer 
                    Vinnige voorbereiding gebruik minder elektrisiteit vir
                     voorbereiding
                    Beskerm die omgewing vir die toekomstige generasie/geslag
                    Koop slegs die nodige bestanddele / al die bestanddele wat jy nodig
                     het is in die houer / geen vermorsing
                                                                            (Enige 7 x 1)      (7)
                                                                                              [40]
                                                                               TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept-2019-afrikaans/a68982e0-d138-491e-979d-53376d2f0131) — Consumer Studies · QP · 2019 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept2021-afrikaans/59dc9a05-b4fb-407f-abc4-9a75601a285d) — Consumer Studies · Memo · 2021 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept-2018-afrikaans/0d6e4768-94d5-4cb4-980a-533053c82ed5) — Consumer Studies · Memo · 2018 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2023-afrikaans/fdfc9f24-8893-4b8f-a1d2-0306a6aec38c) — Consumer Studies · QP · 2023 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2022-afrikaans/c2f752f1-5d69-4041-8eb9-4c60bc6d88fa) — Consumer Studies · QP · 2022 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2021-afrikaans/ac111d70-a8f0-44a9-bfcd-9a514a82e50f) — Consumer Studies · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Consumer Studies

- [Gr 12 Con Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-con-stu-atp-2023-24/30b466bf-cc20-45e7-b5ff-3ec01fd619ae) — ATP
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept-2025-eng-watermark/f8ee2740-0ec0-4f82-ac20-2062af9fb0f7) — QP · 2025 · Eng
- [Consumer Studies May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2025-afr/5e8c2119-e036-4272-8708-982eeac07037) — QP · 2025 · Afr
- [Consumer Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-consumer-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/aa785fcc-0f84-45fc-9839-6bc2e4db21b3) — QP · 2025 · Eng
- [Consumer Studies Erratum Sept 2024](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-erratum-sept-2024/f34fd578-a6ab-404c-aac5-c5bed951b608) — Errata · 2024
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2024-afrikaans/282a4442-ed0f-4afe-b062-f00e19408920) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
