# Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo (Afr)

> Grade 12 Consumer Studies memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2025 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept-2025-afr-watermark/fb3d1aeb-f3d7-4d22-a764-98f925f55ac3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Consumer Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Consumer Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/consumer-studies) › [Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept-2025-afr-watermark/fb3d1aeb-f3d7-4d22-a764-98f925f55ac3)

## About this document

Consumer Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2025. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2025

                VERBRUIKERSTUDIES
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 16 bladsye.

    Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                                   VERBRUIKERSTUDIES                   (EC/SEPTEMBER 2025)

AFDELING A
VRAAG 1: KORTVRAE
1.1 1.1.1      C ✓ Onthou, maklik (F p.161, S p. 177 & 178)                            (1)
    1.1.2      C ✓ Verstaan, maklik (F p.167, S p. 185)                                (1)
    1.1.3      D ✓ Onthou, Maklik (F p.166, S p184)                                    (1)
    1.1.4      B ✓ Onthou, matig (F p. 155, Sp.173)                                    (1)
    1.1.5      B ✓ Onthou, maklik (F p. 94, S p. 114)                                  (1)
    1.1.6      C ✓ Evalueer, matig (F p. 74, S p. 84)                                  (1)
    1.1.7      B ✓ Onthou, maklik (F p.89, S p. 104)                                   (1)
    1.1.8      C ✓ Verstaan, matig (F p. 50, S p. 50)                                  (1)
    1.1.9      B ✓ Toepassing, matig (Gr 11 inhoud)                                    (1)
    1.1.10     D ✓ Toepassing, matig (F p. 51, S p. 53)                                (1)
    1.1.11     B ✓✓ Toepassing, matig (F p. 56&57, S p. 59)                            (2)
    1.1.12     B ✓✓ Toepassing, matig (F p 124 & 125, S p146)                          (2)
    1.1.13     C ✓ Onthou, matig (F p. 122, S p.141)                                   (1)
    1.1.14     D ✓ Verstaan, matig (F p. 130, S p. 153 & 155)                          (1)
    1.1.15     A ✓ Onthou, maklik (F p. 126, S p. 145)                                 (1)
    1.1.16     D ✓ Onthou, maklik (F p. 21, S p. 33)                                   (1)
    1.1.17     B ✓ Verstaan, matig (F p. 25, S p. 25)                                  (1)
    1.1.18     A ✓ Onthou, maklik (F p.15, S p. 21)                                    (1)
                                                                                      [20]
1.2 1.2.1     D✓
     1.2.2    F✓
     1.2.3    B✓
     1.2.4    G✓
     1.2.5    C✓                                                                        (5)
Verstaan, matig (F p. 163-165, S p. 181-183)
1.3 B ✓
    C✓
    E✓
    G✓
    H✓                                                          (Enige volgorde)        (5)
Onthou, maklik (F p. 117 & 118, S p. 137)
1.4 C ✓
    D✓
    E✓
    H✓                                                          (Enige volgorde)        (4)
Onthou, maklik (F p. 19, S p. 23)
1.5 1.5.1    Onbillike sakepraktyke/ Onbillike besigheidspraktyke/ Onredelike
             sakepraktyk ✓ (F p. 157, S p. 174)
     1.5.2   Piramiedeskema ✓ (F p. 162, S p.178)
     1.5.3   Produkspesifikasies ✓ (F p. 8, S p. 15)
     1.5.4   Vrywaringsklosule/Vrystellingsklosule/uitsluitingsklosule ✓
             (F p. 156, S p. 173)
     1.5.5   Gelykbreekpunt (F p. 39, S p. 41)
     1.5.6   Kontrak ✓                                                                  (6)
Verstaan, maklik (F p. 155 S p. 169)
                                                                                      [40]
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2025)                      VERBRUIKERSTUDIES                                   3

AFDELING B
VRAAG 2: DIE VERBRUIKER
2.1 TWEE vorme van hernubare energie:
     Water energie / hidrokrag/elektrisiteit 🗸
     Wind energie / krag 🗸
     Sonkrag 🗸
     Bioenergie/ Energie afkomstig van hout 🗸                             (Enige 2 x 1)     (2)
(Onthou, maklik) (F p. 170-172, S p. 191 & 192)
2.2 Betekenis van uitvissing.
    Uitvissing e-posse is slenter-e-posse 🗸 wat gewoonlik voorgee om van banke of
    ander finansiële instellings 🗸 af te kom. Die e-pos vra jou om op ҆n skakel te klik
    om jou persoonlike besonderhede te verander. 🗸 Die skakel neem jou na ŉ vals
    webtuiste ✓ wat eg lyk en mislei jou om jou persoonlike inligting aan die
    hengelaars te gee ✓ en dan maak hulle jou bankrekening leeg. 🗸
                                             OF
     wanneer ҆n e-pos boodskap / webwerf of telefoonoproep daarop gemik is om
     inligting uit ŉ onbewuste verbruiker kry om sy geld te steel. 🗸 Die e-pos lyk
     eg/werklik 🗸 en poog om persoonlike- en finansiële inligting 🗸 van die verbruiker
     te bekom.
                                                                           (Enige 3 x 1)    (3)
(Onthou, maklik) (F p.159, S p. 177)

2.3 Lees die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

     2.3.1  Akroniem SAID:
            Suid-Afrikaanse Inkomste Diens 🗸                                                (1)
(Onthou, Maklik) (F p. 163, S p. 181)

     2.3.2  Belangrike belasting waarna verwys word in die uittreksel:
            Invoerbelasting 🗸                                                               (1)
(Verstaan, Maklik) (F p. 165, S p. 183)

     2.3.3  Waarom klere wat op Shein en Temu gekoop word, nie
            geklassifiseer word as parallelle goedere nie:
            Want die vervaardiger het magtiging gegee vir die verkoop van goedere/
            toestemming verleen vir die verkoop van die goedere, 🗸 jy bestel direk
            vanaf die vervaardiger. 🗸                                                       (2)
(Verstaan, matig) (F p.158, S p. 176)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                               VERBRUIKERSTUDIES                         (EC/SEPTEMBER 2025)

     2.3.4   Redes waarom SAID ҆n hoër belasting ingestel het op die produkte
             van Shein en Temu:
             SAID het ŉ hoër belasting ingestel om verbruikers te ontmoedig om by
             Shein/ Temu te koop/te bestel. 🗸 Deur die instel van hoër
             belastingtariewe, het die produkte op Shein/Temu duurder 🗸 geword en
             baie Suid-Afrikaners het nie meer aanlyn bestel by Shein/Temu nie /
             liefs plaaslike besighede ondersteun. 🗸 Die insameling van hoër
             belastingtariewe kan aangewend word om sosiale en ekonomiese
             programme in Suid-Afrika te ondersteun. 🗸 Plaaslike aankope stimuleer
             die Suid-Afrikaanse ekonomie, 🗸 verbruikers moet plaaslike
             ondernemings ondersteun om die verlies aan werksgeleenthede te
             verhoed. 🗸 Die hoër belasting gee plaaslike besighede ҆n regverdige
             kans/ mededingende voordeel 🗸 omdat hulle gesukkel het om te
             kompeteer 🗸 met die lae pryse waarteen Shein/Temu hul produkte
             aanbied.                                                   (Enige 4 x 1)      (4)
(Skep, moeilik) (F. p. 165, S p.180)
2.4 Demonstreer hoe die verhoging in BTW voedselpryse asook die
     besteebare inkomste van Suid Afrikaners beinvloed.
     As BTW verhoog sal die verbruikers meer betaal vir goedere en dienste/ pryse
     van goedere en dienste sal verhoog. 🗸
     Verbruikers sal dit moeiliker vind om hul huidige lewenstandaard te handhaaf. 🗸
     Verbruikers se koopkrag neem af 🗸 en dit beperk hul vermoë om goedere en
     dienste aan te koop. 🗸 Die lewenskoste verhoog, 🗸 verbruikers spandeer
     minder 🗸 aan veral essensiële items.                                (Enige 4 x 1)     (4)
(Toepassing, matig) (F p. 164, S p.181)
2.5 Gee voorstelle om water meer effektief te gebruik tydens:
     2.5.1  Tuinmaak
            Plant meer inheemse en waterwys plante 🗸 en groepeer plante met
            soortgelyke waterbehoeftes, 🗸 gebruik molm om die vog in grond te
            behou. 🗸
            Moenie water gee wanneer dit winderig is nie 🗸
            Maak jou tuin vroeg soggens of laat middag nat, minder water
            verdamp/moenie op die warmste tyd van die dag water gee nie. 🗸
                                                                     (Enige 3 x 1)         (3)
(Toepassing, Matig) (F p. 180, S p. 199)
     2.5.2  Persoonlike versorging
            Stort liewers as om te bad 🗸
            Moenie die bad oorvol 🗸 maak wanneer jy bad nie.
            Maak die kraan toe terwyl jy skeer/tande borsel./jouself met seep
            smeer. 🗸
            Kraanbelugters 🗸 en lae-vloei-stortkoppe 🗸 gebruik 60% minder water
            as konvensionele toerusting.
            Plaas ҆n emmer onder die stort om die water op te vang wat weer
            gebruik kan word om die toilet te spoel/tuin nat te maak. 🗸
                                                                        (Enige 3 x 1)      (3)
(Toepassing, matig) (F p. 180 & 181, S p. 199)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2025)                       VERBRUIKERSTUDIES                                    5

2.6 2.6.1   Identifiseer die skema hierbo:
            Multivlakbemarking-skema / stapelvlakbemarking 🗸                                  (1)
(Verstaan, matig) (F p. 162, S p. 179)
     2.6.2  TWEE redes vir jou antwoord in Vraag 2.6.1:
            Multivlakbemarkingskemas vereis dat jy ander mense werf, nie net om
            produkte te koop 🗸 en verkoop nie, maar ook om ander mense te
            werf 🗸 teen ŉ kommissie.
            Dit is ҆n wettige piramiede skema, 🗸 dit sluit werklike produkte in 🗸 en
            Inkomste word verdien deur die verkoop van produkte. 🗸 (Enige 2 x 1)              (2)
(Verstaan, matig) (F p.162, S p. 179)
2.7 Voordeel van ŉ twee-jaar waarborg op goedere en dienste.
     ҆n Waarborg is ҆n skriftelike 🗸 belofte dat die gehalte en duursaamheid van ҆n
      produk of diens aan sekere standaarde sal voldoen vir ten minste twee jaar. 🗸
      Dit is ҆n belofte vanaf die vervaardiger om die produk te vervang/herstel/
      enige probleme 🗸 wat binne ҆n twee-jaar periode opduik, te hanteer.
      Waarborg is ҆n vrywaring teen verlies. 🗸
      Die verbruiker kan kies of hy/sy die produk wil herstel/vervang/of ҆n terugbetaling
      vereis. 🗸                                                             (Enige 4 x 1)     (4)
(Verstaan, matig) (F p. 158, S p. 175)
2.8 Verskil tussen enkelvoudige- en saamgestelde rente.
    Enkelvoudige rente word bereken op die hoofbedrag van ҆n lening. 🗸
    Geen rente word op rente betaal tydens die leningstydperk nie. 🗸
    Dit word gebruik vir korttermynlenings. 🗸                       (Enige 2 x 1)
     Saamgestelde rente verwys na rente wat by die oorspronklike bedrag
     (hoofbedrag) gevoeg word, 🗸 sodat die bygevoegde rente ook rente 🗸 verdien.
     Saamgestelde rente kan maandeliks, kwartaaliks, halfjaarliks of jaarliks
     bereken word. 🗸                                                   (Enige 2 x 1)          (4)
(Verstaan, matig) (F p. 166, S p. 184)
2.9 Wat munisipaliteite kan doen om toerisme in hul area te verbeter.
    Begroot vir advertensieveldtogte. 🗸
    Bemark hulle area in ander provinsies/lande. 🗸
    Verseker dat riool-dienste funksionerend is. 🗸
    Vulisverwydering moet op ҆n gereelde basis geskied. 🗸
    Verseker dat elektriese beligting in openbare areas funksioneer. 🗸
    Hou publieke areas/parke skoon /verminder besoedeling. 🗸
    Doen gereelde instandhoudings- en onderhoudswerk by publieke areas bv.
    strande en parke. 🗸
    Munisipalteite moet in samewerking met SAPD misdaad bekamp. 🗸
    Organisering en ondersteuning van plaaslike geleenthede bv. sporttoernooie,
    musiekfeeste. 🗸

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                              VERBRUIKERSTUDIES                        (EC/SEPTEMBER 2025)

     Bevorder die vennootskap tussen die publieke en privaat sektor om toerisme-
     ontwikkeling te bewerkstelling. 🗸
     Betrekking van gemeenskapslede in toerisme beplanning en bestuur. 🗸
                                                                     (Enige 6 x 1)      (6)
(Analiseer, moeilik) (F p. 185, S p. 205)
                                                                                      [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2025)                     VERBRUIKERSTUDIES                                  7

VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING
3.1 Definieer die volgende:
3.3 3.1.1   Voedsel additiewe
            Voedsel additiewe is stowwe wat by kos gevoeg word 🗸 om dit te
            preserveer of om die smaak, voorkoms of tekstuur te verbeter. 🗸
                                                OF
            Voedsel additiewe is natuurlike of chemiese stowwe 🗸 wat doelbewus
            tydens die prosessering of produksieproses 🗸 by ҆n kosproduk gevoeg
            word om sekere funksies te verrig.                        (Enige 2 x 1)       (2)
(Onthou, maklik) (F p. 92, S p. 110)
     3.1.2  Voedselsekuriteit
            Voedselsekuriteit is die mens se vermoë 🗸 om op ŉ daaglikse basis 🗸
            toegang te verkry tot genoegsame 🗸 voedsel, wat veilig en toereikend is
            om ҆n aktiewe en gesonde leefstyl 🗸 te handhaaf.       (Enige 3 x 1)          (3)
(Onthou, maklik) (F p. 106 en S p. 128)
3.2 Voedseletikette beskerm verbruikers en verskaf inligting aan verbruikers.
     Lys die inligting op voedseletikette wat aan hierdie vereistes sal voldoen.
     Lys van bestanddele 🗸
     Voedingkundige inligting 🗸
     Verkoop-teen-datum/ Gebruik-voor-datum/ Beste-voor-datum/ Vervaldatum🗸
     Bergingsinstruksies 🗸
     Instruksies vir voorbereiding 🗸
     Allergene / Additiewe 🗸
     Embleme bv. die Hartstigtings-embleem 🗸                          (Enige 5 x 1)       (5)
(Onthou, matig) (F p. 97 & 98, S p. 117 & 118)
3.3 3.3.1     SES redes waarom jy steeds organiese produkte bo massa-
              geproduseerde produkte sal verkies.
              Minder brandstof word gebruik daarom dra dit nie tot besoedeling by
              nie. 🗸
              Minder besoedeling omdat geen chemiese insekdoders gebruik word
              nie. 🗸
              Dit is gesonder en smaak ook beter. 🗸
              Organiese produkte word gebruik om diere te voer, geen groeihormone
              of onnodige antibitotika word toegedien nie. 🗸
              Meer plaaswerkers word op organiese plase benodig/ daar is meer
              werksgeleenthede beskikbaar. 🗸
              Organies geproduseerde produkte bevat geen chemiese
              preserveermiddels of kunsmatige additiewe nie. 🗸
              Vryloopdiere word in organiese boerdery veel mensliker behandel as in
              fabrieksboerdery. 🗸
              Organiese boerdery verbeter die grondgehalte 🗸 en beskerm die
              watervoorraad/geen afloop van skadelike chemikaliëe in die water nie. 🗸
              Organiese boerdery konsentreer op die volhoubare gebruik van
              hulpbronne. 🗸                                             (Enige 6 x 1)     (6)
              (Toepassing, matig) (F p. 104, S p. 126)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                                VERBRUIKERSTUDIES                         (EC/SEPTEMBER 2025)

3.4 Beantwoord die volgende vrae met verwysing na anemie:
     3.4.1   Dieetriglyne         om 3.4.2          Redes
             ystertekort anemie te
             verhoed
             Eet kos wat ryk is aan                 Yster uit dierebronne word beter
             heemyster, soos lewer en               geabsorbeer as yster uit
             rooivleis 🗸                            plantbronne. 🗸
                         OF
             Eet lewer/ rooivleis/ vis/
             pluimvee 🗸
             Voedsel wat ryk is aan                 Vitamin C bevorder die absorpsie
             Vitamin C moet saam my                 van yster. 🗸
             ysterryke voedsel ingeneem
             word. 🗸
             Moenie koffie en tee saam              Koffie en tee verminder die
             met etes drink nie. 🗸                  absorpsie van yster / Die tanniene
                                                    wat in koffie en tee voorkom, vorm
                                                    onoplosbare samestellings wat
                                                    veroorsaak dat minder yster vir
                                                    absorpsie beskikbaar is. 🗸
                                       (3)                                          (3)    (6)
(Toepassing, matig) (F p. 76 & 77, S p. 90 & 91)

3.5 Beantwoord die volgende vrae m.b.t voedseloordraagbare siektes:
     3.5.1  Voedseloordraagbare siekte ook bekend as maaggriep:
            Gastro-enteritis 🗸                                                             (1)
(Verstaan, maklik) (F p. 91, S p. 108 & 109)

     3.5.2  Omskryf oordragsmoontlikhede vir die volgende
            voedseloordraagbare siektes:
            Die eet of drink van gekontamineerde voedsel /water 🗸
            Deur eetgerei met ŉ geїnfekteerde persoon te deel. 🗸
            Versuim om hande te was. 🗸
            Kontak met ŉ geїnfekteerde persoon of wanneer ŉ geїnfekteerde
            persoon voedsel voorberei. 🗸                                  (4 x 1)          (4)
(Onthou, matig) (F p. 91, S p. 108 & 109)

3.6 Skryf ҆n paragraaf waarin jy verduidelik hoe cholesterol tot koronêre
     hartvatsiektes bydra.
     Cholesterol word in bloed aangetref, maar kan opbou in die koronêre are 🗸 as
     die cholesterolvlakke in die bloed te hoog raak. 🗸 Hierdie deposito, wat plaak 🗸
     genoem word, veroorsaak dat die are vernou, 🗸 verstop 🗸 en
     verhard. 🗸 Hierdie toestand staan bekend as arteriosklerose. 🗸 Dit verhoed die
     vloei van bloed en suurstof na die hart 🗸 wat aanleiding gee tot hartaanvalle. 🗸
                                                                          (Enige 4 x 1)    (4)
(Analiseer, moeilik) (F p. 74 & 75, S p. 83-85)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2025)                      VERBRUIKERSTUDIES                                   9

3.7 Lees die scenario en beantwoord die vrae wat volg:
     3.7.1    Verduidelik die konsep bloeddruk:
              Die druk van bloed wat in die are vloei, 🗸 word teen ҆n hoë en lae
              punt 🗸 gemeet.
                                                 OF
            Bloeddruk is die drukking van die bloed teen die slagaarwand 🗸 terwyl
            dit deur die liggaam sirkuleer en word gemeet in twee dele, sistolies en
            diastolies. 🗸                                               (Enige 2 x 1)        (2)
(Verstaan, maklik) (F p. 77, S p. 86)

     3.7.2  Kort verduideliking van die oorsake van hipertensie:
            Familiegeskiedenis van hoë bloeddruk 🗸
            Oorgewig of vetsug 🗸
             ҆n Ongesonde dieet wat met groot hoeveelhede sout 🗸
            Oormatige alkohol inname 🗸
            Gebrek aan fisiese aktiwiteit 🗸
            Die gereelde gebruik van sekere medikasies bv. geboortebeperking
            ŉ Stresvolle leefstyl 🗸
            Chronese nierversaking 🗸
            Bynier en skildklierprobleme. 🗸
            Rook 🗸
            Ouderdom 🗸
            Onvoldoende inname van melkprodukte, vrugte en groente (kalsium,
            kalium en magnesium) 🗸                                  (Enige 2 x 1)            (2)
(Onthou, maklik) (F p. 77, S p. 87)

     3.7.3   Verduidelik hoe Thabo sout in sy dieet kan verminder in ҆n poging
             om hipertensie te verhoed.
             Thabo moet kruie/speserye 🗸 in plaas van sout gebruik om sy kos te
             geur. 🗸
             Vermy die gebruik van soppe/sous/aftreksel wanneer kos voorberei
             word, aangesien dit baie sout bevat. 🗸
             Verminder die inname van geprosesseerde voedsel/ gerookte
             vleis/spek/gemorskos/pizza 🗸 omdat dit versteekte sout bevat.
             Vermy die inname van sout peuselhappies/biltong / aartappelskyfies/
             gesoute neute/grondboontjies/ gesoute springmielies 🗸
             Vermy enige voedsel wat sout/natrium/natriumchloried/mono-
             natriumglutumaat 🗸 op die lys van bestanddele bevat.
             Moenie meer as een teelepel/ 5g sout per dag gebruik nie. 🗸
             Eet voedsel laag in sout/met minder as 120 mg/0,3 g sout per 100 g. 🗸
             Beperk die gebruik van sout wanneer jy kook. 🗸            (Enige 5 x 1)         (5)
(Analiseer, moeilik) (F p. 77, S p. 87 & 88)
                                                                                            [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 10

10                              VERBRUIKERSTUDIES                         (EC/SEPTEMBER 2025)

VRAAG 4: KLEDING

4.1   Verduidelik die term mode.
      Styl/tipe klere  wat deur ŉ groot groep/baie/meeste mense  op ŉ spesifieke
      tyd en plek 🗸 gedra word.
                                             OF
      Mode is die styl wat op ŉ gegewe tyd en plek  deur ŉ spesifieke groep 
      mense aanvaar word.                                                                 (2)
(Onthou, maklik) (F p. 48, S p. 49)

4.2   Voordele van klassieke style
      Is geskik vir die meeste figuurtipes/ amper almal lyk goed
      daarin 
      Dit word voortdurend aanvaar omdat dit tydloos is/ Hou vir baie seisoene. 
      Word beskou as smaakvol/stylvol. 
      Is gewoonlik van goeie gehalte/kwaliteit. 
      Word gekenmerk deur eenvoud.                                     (Enige 3 x 1)     (3)
(Onthou, maklik) (F p 49, S p 51)

4.3   Stadiums in die modesiklus

      4.3.1   R599,00 (Hoogtepunt)
              Mode bereik hoogtepunt/baie mense dra dit. 
              Mode-items word in toenemende getalle vervaardig. 
              Dit word adverteer in winkels/tydskrifte /en op sosiale media 
              Massa produksie stimuleer verkope. 
              Goedkoper as by modevertonings.                          (Enige 2 x 1)     (2)
(Toepassing, matig) (F p50, S p.50)

      4.3.2   R299,00 (Veroudering)
              Nuwe mode is reeds gevestig en op pad na sy hoogtepunt 🗸
              Die item is nou uit die mode uit/modesiklus is voltooid 🗸 en minder
              mense koop dit. 🗸
              Winkels merk die produkte af. 🗸                            (Enige 2 x 1)    (2)
(Toepassing, matig) (F p. 50, S p. 69)

4.4   Hoe die volgende faktore mode verandering beïnvloed:
      4.4.1    Ekonomiese faktore
               Ekonomiese resessie en depressies / inflasie / rykdom en
               armoede 🗸 kan moderverandering versnel of vertraag. 
               Mode floreer in gemeenskappe waar mense geld het om aan klere te
               spandeer. 
               Wanneer verbruikersinkomste hoog is/toegang tot kredietfasiliteite
               verbeter  neig mense om meer klere te koop en mode verander
               vinnig.  In arm gemeenskappe is daar feitlik geen verandering in
               mode nie.                                              (Enige 4 x 1)      (4)
(Analiseer, moeilik) (F p. 49, S p. 53)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2025)                     VERBRUIKERSTUDIES                                 11

        4.4.2  Tegnologiese faktore
               Ontwikkeling van sintetiese vesels, / nuwe afwerkingsprosesse, / die
               verbetering van vesel eienskappe / en nuwe vervaardigingsmetodes 
               lei tot voortdurende verandering in die modebedryf. 
               Verbeterde industriële naai- en breimasjiene het die
               vervaardigingsproses vinniger gemaak 🗸 wat daartoe lei dat beide geld
               asook tyd bespaar word.  Verbeterde klerevervaardiging verseker die
               produksie van meer klere en ŉ daling in die koste van mode-items. 
               Massa media soos TV/radio/koerant/tydskrifte/internet versprei
               modenuus baie vinnig. 
               Verbeterde verspreidingsmetodes bring nuwe modekledingstukke
               binne enkele dae na winkels/klante.                     (Enige 3 x 1)       (3)
  (Analiseer, moeilik) (S p. 54, F p. 51)

  4.5 Hoe aankope by tweedehandse klerewinkels en aanlyntoeps soos Yaga,
       tot die volhoubaarheid van die omgewing kan bydra.
       Ongewenste kledingstukke word nie weggegooi nie dit word verkoop om ŉ
       tweede keer te gebruik/herwin/hergebruik. 
       Afval word verminder  en daarom word minder stortingsterein spasie in
       beslag geneem. 
       Die hoeveelheid materiaal/klere wat nuut vervaardig moet word, verminder 
       en gevolglik verminder besoedeling/koolstofvoetspoor raak kleiner. 
       Die gebruik van water/elektrisiteit benodig tydens vervaardiging, word
       verminder 🗸 en dit het ŉ positiewe impak op die natuurlike omgewing. 
                                                                          (Enige 4 x 1)     (4)
  (Toepassing, matig) (S p. 68, F p. 62 & 63)
                                                                                           [20]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 12

12                              VERBRUIKERSTUDIES                          (EC/SEPTEMBER 2025)

 VRAAG 5: BEHUISING EN INTEREUR

 5.1    Doel van Nasionale Huisbouersregistrasieraad
        Om behuisingsverbruikers by te staan en te beskerm. 
                                             OF
       Om bevredigende standaarde van konstruksie en verantwoordelike optrede
       deur kontrakteurs  te verseker.                                                     (2)
 (Onthou, matig) (F p. 119, S p. 139)

 5.2    5.2.1 Identifiseer die behuisingsopsies
              Gesin A: Huur 
              Gesin B: Koop 
              Gesin C: Bou                                                                 (3)
 (Toepassing, matig) (F p. 117–121, S p. 136–141)

        5.2.2   Waarom is Gesin C die wettige eienaar van die hele eiendom
                maar Gesin B besit slegs ŉ deel van die eiendom?
                Gesin C het voltitel eienaarskap  wat beteken dat hulle die wettige
                eienaar van die hele eiendom  insluitende die grond en struktuur
                daarop  is. Eienaar moet erfbelasting, dienste en onderhoud van die
                eiendom betaal.                                        (Enige 2 x 1)

              Gesin B het deeltitel eienaarskap 
              Eenhede van ŉ gebou is in individuele besit,  eienaar besit ook ŉ
              deel van die gemeenskaplike fasiliteite.               (Enige 2 x 1)         (4)
 (Toepassing, matig) (F p. 121 & 122, S p. 139 & 140)

        5.2.3  Gevolge indien huiseienaar nie finansiële verantwoordelikhede
               nakom nie.
               Huiseienaars wat nie maandeliks die verbandpaaiemente kan betaal
               nie, loop die risiko om die eiendom te verloor omdat die eiedom terug
               geneem kan word. 
               As erfbelasting nie stiptelik betaal word nie, word rente  op die
               uitstaande bedrag gehef en kan vinnig ophoop.
               As water- en elektrisiteitrekeninge nie betaal word nie, kan die dienste
               gestaak/afgesny word. 
               As omvattende huiseienaarsversekering nie gereeld betaal word nie
               kan dit gebeur dat daar geen uitbetaling  sal wees in die geval van
               skade deur brande/vloede nie.
               Indien die eiendom nie onderhou word nie, verloor dit waarde en raak
               bouvallig. 
               Veiligheid van inwoners word bedreig indien die sekuriteitsfooie nie
               gereeld betaal word nie. 
               Die huiseienaar se kredietrekord 🗸 word negatief beinvloed. 
               Die bedrag sal toeneem indien ŉ betalingsvakansie toegestaan is. 
                                                                          (Enige 5 x 1)     (5)
 (Analiseer, moeilik) (F p. 127 – 128 S p. 139 –145)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2025)                     VERBRUIKERSTUDIES                                  13

 5.3    5.3.1 DRIE faktore wat in oorweging geneem moet word tydens die
              keuse van ŉ yskas/vrieskas.
              Behoeftes van die gesin/grootte van die gesin/hoeveelheid spasie
              beskikbaar/eienskappe van die yskas/funksies van die yskas/leefstyl
              van die gesin 
              Begroting/bekostigbaarheid/energie doeltreffendheid/ nuut of
              tweedehandse/ gas of elektrisiteit/installasie 
              Maklike hantering/instruksies wat maklik is om te verstaan en te
              volg/funksies wat verrig moet word//ontwerpeienskappe 
              Veiligheid/ veilig om te gebruik/veiligheidsertifisering 
              Betroubaarheid van die handelaar 
              Omvattendheid en duur van die waarborg                    (Enige 3 x 1)      (3)
 (Onthou, Maklik) (F p. 133, S p.152)

        5.3.2 Wat ŉ afbetaalkooptransaksie is en waarom dit duurder is.
              ŉ Afbetaalkooptransaksie verwys na ŉ transaksie waar die koper
              eienaarskap neem van die goedere  maar slegs die eienaar
              daarvan word wanneer die laaste paaiement betaal is. 
              Die verkoper mag goedere terugneem as die koper nie hou by die
              terme van die ooreenkoms nie. 
              ŉ Deposito word betaal  en die balans word oor ҆n tydperk (12, 24 of
              36 maande) in paaiemente afbetaal. 
              ŉ Afbetalingskooptransaksie kos meer /is duurder omdat
              finansieringskoste bereken en by die koste gevoeg word  om die
              verkoper te vergoed vir die toestaan van krediet.     (Enige 3 x 1)          (3)
 (Verstaan, matig) (F p. 148 & 149, S p.162)
                                                                                          [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 14

14                              VERBRUIKERSTUDIES                          (EC/SEPTEMBER 2025)

VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP
6.1   Definieer ŉ werkplan.
      ŉ Dokument 🗸 wat stel watter take gedoen moet word 🗸 om jou doelwitte te
      bereik.
                                          OF
      Dit sluit die volgorde 🗸 in waarin take voltooi moet word 🗸 om die
      afleweringsdatum te bereik.                                                          (2)
(Onthou, maklik) (F p. 15, S p .21)
6.2   6.2.1   VIER vereistes van hoë gehalte verpakking vir pizza’s.
              Dit moet:
              Die verbruiker se oog vang en aandag trek. 🗸
              Uitstaan tussen ander soortgelyke produkte op die rak. 🗸
              By die produk pas/ ҆n geskikte vorm/grootte hê om die voorkoms en
              vorm van die produk te beskerm. 🗸
              Sterk genoeg wees vir vervoerdoeleindes. 🗸
              Sterk wees/goed ontwerp wees/gerieflik wees/maklik wees om oop-
              en toe te maak/maklik hanteerbaar wees. 🗸
               ҆n Geskikte grootte hê. 🗸
              Die produk beskerm teen stof, vog, UV-strale, uitdroging,
              kontaminasie en die pizza warm hou. 🗸                   (Enige 4 x 1)        (4)
(Onthou, maklik) (F p.22, S p.29)

      6.2.2   VIER prysbepalingstrategieë
              Premieprysbepaling 🗸
              Waarde-vir-geld-prysbepaling 🗸
              Onderkruipprysbepaling🗸
              Afroomprysbepaling 🗸
              Kostegebaseerde prysing 🗸
              Vraaggebaseerde prysing 🗸
              Mededinging-gebaseerde prysing 🗸                         (Enige 4 x 1)       (4)
(Onthou, maklik) (F p. 32, S p.31)

      6.2.3   Voordele verbonde aan die gebruik van plaaslike bestanddele.
              Plaaslike aankope kan goedkoper 🗸 wees aangesien geen
              invoerkoste betaal word nie 🗸
              Die plaaslike ekonomie word ondersteun 🗸 en geld word in Suid-
              Afrika gehou. 🗸
              Bestanddele is maklik bekombaar, hoef nie lank te wag om
              bestanddele te kry nie. 🗸
              Vars bestanddele sal ŉ hoër gehalte hê. 🗸
              Geen onderbrekings in produksie nie. 🗸
              Minder brandstof word gebruik en daarom is afleweringskoste
              minder 🗸
              Koolstofdioksiedvrystellings in die atmosfeer word verminder 🗸
                                                                       (Enige 4 x 1)       (4)
(Verstaan, matig) (F p.13, S p.19 & 20)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 15

(EC/SEPTEMBER 2025)                     VERBRUIKERSTUDIES                                  15

     6.2.4  VIER voordele verbonde aan die voldoening van
            produkspesifikasies.
            Dit verseker dat die gehalte 🗸 en standaard 🗸 van die produkte
            deurlopend is.
            Klante weet wat om te verwag / produkte voldoen aan hul
            verwagtinge 🗸 en werkers weet wat om te produseer 🗸 en hou daarby.
            Verseker dat die produk altyd dieselfde is in terme van voorkoms /
            grootte / gewig / kleur 🗸 en dat die gehalte deurlopend is. 🗸
            Alle produkte sal suksesvol wees en geen wins sal verlore gaan as
            gevolg van mislukkings nie. 🗸                                (Enige 4 x 1)     (4)
(Onthou, matig) (F p. 16, S p. 21)
     6.2.5  DRIE faktore wat Craig en Andrew moet oorweeg voordat hulle op
            ŉ produk besluit vir hulle kleinskaalse onderneming.
            Beskikbaarheid van menslike vaardighede 🗸 – Craig besit die
            vaardigheid om pizza te maak. 🗸
            Beskikbaarheid van grondstowwe/bestanddele 🗸 – Hulle het vars
            bestanddele by ҆n plaaslike boer bestel. 🗸
            Verbruikersaanklank 🗸– hulle bied ҆n verskeidenheid van geure aan en
            voorsien monsters (samples) aan kliënte om uit te toets. 🗸
                                                                       (Enige 2 x 3)       (6)
(Toepassing, matig) (F p. 10-13, S p. 16-19)
     6.2.6  Hoe die volgende Craig en Andrew se besigheid bemark.
            “Word-of-mouth” advertensies
            Hulle het monsters van die produkte aangebied en mense vertel van
            hulle besigheid. 
            Die gehalte van die produkte het die produkte aanloklik gemaak en die
            kliënte het vir ander mense daarvan gaan vertel. 🗸                             (2)
(Toepassing, matig) (F p. 31, S p. 30)

     6.2.7    Een medium pizza word verkoop teen R56,00. Die produksiekoste
              van die pizza is R36,00

              (a)  Bereken die wins op een pizza. Toon ALLE berekeninge.
                   Wins = Verkoopprys – produksiekoste
                         = R56,00 – R36,00 
                         = R20,00                                                         (3)
(Toepassing,maklik) (F p. 38, S p. 40)

              (b)  Totale inkomste van verkope is R 60 000,00 per maand. As
                   hul ŉ winsgrens van 60% het, bereken hoeveel wins hulle
                   per jaar maak. Toon ALLE berekeninge.
                           R60,000  x 60/100  = R36 000,00                              (3)
(Toepassing, matig) (F p. 38, S p.40)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 16

16                             VERBRUIKERSTUDIES                        (EC/SEPTEMBER 2025)

       6.2.8   Analiseer waarom Craig en Andrew se besigheid waarskynlik
               volhoubare winsgewendheid sal toon.
               Hulle het opleiding ontvang/ ҆n vaardigheid aangeleer,  Craig het
               geleer hoe om pizza te maak. 
               Hulle bied ҆n verskeidenheid van geure  en ҆n oormaat “toppings”
               aan. 
               Hulle lewer uitstekende diens  aan hulle kliënte en is vasberade om
               fantastiese pizza’s aan hul klante te lewer. 
               Hulle het ure spandeer om resepte uit te toets  en het gratis
               “monsters” aan kliënte verskaf. 
               Hulle het ҆n innoverende en kreatiewe produk geskep om aan die
               behoeftes van hul kliënte te voldoen. 
               Hul trots lê in die aflewering van vars, warm pizza’s. 
               Hulle bestel plaaslike, vars bestanddele vanaf omliggende plase. 
               Die besigheid het sό gewild geraak dat dit oorgekoop is deur die
               suksesvolle Steers Groep.                                                 (8)
  (Analiseer, moeilik) (F p. 35 S p. 34)
                                                                                        [40]

                                                                    AFDELING B:          160
                                                                   GROOTTOTAL:           200

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept-2025-eng-watermark/f8ee2740-0ec0-4f82-ac20-2062af9fb0f7) — Consumer Studies · QP · 2025 · Eng
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT2023 English](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept2023-english/1e45082b-58eb-4108-bb10-11e50f01028a) — Consumer Studies · Memo · 2023 · Eng
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept2022-afrikaans/689f4cc8-853c-4835-a279-e0d33f1cdfee) — Consumer Studies · Memo · 2022 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT2022 English](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept2022-english/015b492d-719d-4e9d-b909-13208e97c258) — Consumer Studies · Memo · 2022 · Eng
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept2021-afrikaans/59dc9a05-b4fb-407f-abc4-9a75601a285d) — Consumer Studies · Memo · 2021 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT2021 English](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept2021-english/c38b07a3-bf9b-4476-a23d-bc8a3e729149) — Consumer Studies · Memo · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Consumer Studies

- [Gr 12 Con Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-con-stu-atp-2023-24/30b466bf-cc20-45e7-b5ff-3ec01fd619ae) — ATP
- [Consumer Studies May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2025-afr/5e8c2119-e036-4272-8708-982eeac07037) — QP · 2025 · Afr
- [Consumer Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-consumer-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/aa785fcc-0f84-45fc-9839-6bc2e4db21b3) — QP · 2025 · Eng
- [Consumer Studies Erratum Sept 2024](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-erratum-sept-2024/f34fd578-a6ab-404c-aac5-c5bed951b608) — Errata · 2024
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2024-afrikaans/282a4442-ed0f-4afe-b062-f00e19408920) — QP · 2024 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2024 English](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2024-english/21a60387-c51c-461e-bc67-42b798a56ee7) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
