# Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Consumer Studies memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept2021-afrikaans/59dc9a05-b4fb-407f-abc4-9a75601a285d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Consumer Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Consumer Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/consumer-studies) › [Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept2021-afrikaans/59dc9a05-b4fb-407f-abc4-9a75601a285d)

## About this document

Consumer Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2021

                  VERBRUIKERSTUDIES
                     NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 17 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              VERBRUIKERSTUDIES                    (EC/SEPTEMBER 2021)

VRAAG 1: KORTVRAE

1.1   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

      1.1.1     D                                                                (1)
      1.1.2     A                                                                (1)
      1.1.3     C                                                                (1)
      1.1.4     B                                                                (1)
      1.1.5     B                                                                (1)
      1.1.6     D                                                                (1)
      1.1.7     C                                                                (1)
      1.1.8     A                                                                (1)
      1.1.9     C                                                                (1)
      1.1.10    D                                                                (1)
      1.1.11    B                                                                (1)
      1.1.12    C                                                                (1)
      1.1.13    C                                                                (1)
      1.1.14    A                                                                (1)
      1.1.15    D                                                                (1)
      1.1.16    B                                                                (1)
      1.1.17    B                                                                (1)
      1.1.18    A                                                                (1)
      1.1.19    D                                                                (1)
      1.1.20    C                                                                (1)

1.2   1.2.1     E
      1.2.2     D
      1.2.3     A
      1.2.4     H                                                                (4)

1.3   1.3.1     Uitsluitingsklousule 
      1.3.2     Waarborg 
      1.3.3     Grys/parallel goedere 
      1.3.4     Inflasie 
      1.3.5     Onbillike praktyk                                                (5)

1.4   B
      C
      F
      G                                                     (Enige volgorde)     (4)

1.5   1.5.1     Ongepasteuriseerde melk  halfgaar vleis                         (2)
      1.5.2     lewer                                                            (1)
      1.5.3     1–7 dae                                                          (1)
      1.5.4     Kalsuimpropinaat 
                Bleikmiddel                                                      (2)
      1.5.5     Maksimum 3 g of minder                                           (1)
                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                     VERBRUIKERSTUDIES                                   3

VRAAG 2: DIE VERBRUIKER

2.1 Tipe rente bereken op die hoofbedrag

       Saamgestelde rente                                                                (1)

2.2 TWEE hernubare/alternatiewe bronne van fossielbrandstowwe.

         Son  / Solar-energie
         wind 
         water / hidrokrag
         bio-energie                                                    (Enige 2 x 1)    (2)

2.3 TWEE nadele van fossiel brandstowwe.

       Hulle het beperkte reserwes 
       Stel skadelike gasse vry/koolstofdioksied/toksiese chemikalieë in die
        atmosfeer wanneer dit brand 
       Veroorsaak besoedeling  en kan respiratoriese siekte veroorsaak 
       Fossiel-energie gee swaweldioksied  af wat suurreën veroorsaak 
                                                                         (Enige 2 x 1)     (2)

2.4 Die agentskap wat belasting invorder

       Suid-Afrikaanse Belastingsdiens / (SAID)                                          (1)

2.5 Vergelyk Lopende en Voorlopige betaalstelsel:

               ASPEK            LOPENDE                       VOORLOPIGE
                                BETAALSTELSEL                 BETAALSTELSEL
       2.5.1   Wanneer word Maandeliks op dieselfde           2 paaiemente/of 2 keer
               dit betaal?     tyd/1/12de van die geskatte   per jaar. 
                                jaarlikse belasting 
                                                        (1)                       (1)
       2.5.2   Beskryf die      Diegene wat ŉ vaste/          Diegene wat ongereelde
               kategorieë van gereelde inkomste het           inkomste verdien.
               die belasting    Onderwyser/polisieman         Boere, besigheidseienaar
               betaler en gee   (Enige aanvaarbare            alleen-eienaar.
               een voorbeeld.  voorbeeld)            (2)    (Enige aanvaarbare
                                                              voorbeelde)         (2)

      LET WEL: Minus 1 punt indien nie in tabelvorm is nie.                                (6)

2.6 2.6.1 Identifiseer die tipe “bedrog”.
          Uitvissing (‘Phishing’)  (Internet-bedrog)                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                              VERBRUIKERSTUDIES                          (EC/SEPTEMBER 2021)

     2.6.2 Skryf ŉ paragraaf en bespreek die tipe bedrog wat verbruikers aan
           risiko’s blootstel en hoe die verbruiker hom/haarself teen hierdie
           tipe misdaad kan beskerm.
           Die bedrog
           Die krimineel stuur ŉ e-pos wat geldig voorkom/nagemaakte e-pos/gee
           voor dit kom van die bank,  om vir jou ŉ strik te stel/en sodoende jou
           persoonlike informasie  en finansiële informasie/kredietkaart
           nommer/  gebruiksnaam te steel.  Die verbinding lei jou na ŉ
           vervalste webblad sodat hulle jou kredietkaarte/geld steel.  Die inligting
           kan gebruik word om identiteitsdiefstal te pleeg. 

            Beskerm jouself
            Wees bewus dat banke nie kliënte vir finansiële informasie via e-pos vra
            nie  / verwyder ‘verdagte pos’  /opdateer anti-virus sagteware /moet
            nooit persoonlike detail via e-pos gee nie /moenie aanhangsels van
            “verdagte pos”/spam oopmaak nie  / gaan bankrekeninge gereeld na 
            en kanselleer kaarte onmiddellik. 

            LET WEL:    Beide dele van die vraag moet beantwoord word om 5 punte
                        te kry – verduideliking van die strik/bedrogspul en hoe jy
                        jouself kan beskerm. Minus 1 punt indien nie in
                        paragraafvorm geskryf is nie.                              (5)

2.7 2.7.1 Identifiseer ŉ woord wat aandui dat dit ŉ geskrewe kontrak is.
           Geteken                                                                      (1)

     2.7.2 Bereken die totaal wat sy aan die einde van die kontrak periode sal
           betaal.

            R250 x 12 = R3 000 + R125 = R3 125 

            LET WEL: Merk slegs die finale antwoord. Leerlinge hoef nie die
                     berekeninge te toon nie.                                             (1)

     2.7.3 Meld DRIE verantwoordelikhede wat sy rakende die kontrak het.
            Lees die kontrak deeglik deur. 
            Maak seker dat sy die terme en voorwaardes verstaan, voordat sy
             teken. 
            Vra vrae indien jy duidelikheid oor die klousule wil hê. 
            Kom die kontrak verpligtinge na/sy is verplig om die geld te betaal op
             die ooreengekome datum elke maand. 
            Hou ŉ kopieë van die kontrak.                             (Enige 3 x 1)     (3)

     2.7.4 Verduidelik TWEE maniere hoe die VBW voorsiening maak om
           Amanda te beskerm indien sy haar lidmaatskap wil kanselleer.
            Sy moet 20-besigheidsdae/werksdae kennis gee. 
            Sy moet skriftelik kennis gee/kennisgewing op skrif stel. 
            Die gimnasium moet nie ŉ buitensporige fooi as ŉ straf vir
              kansellasiefooie vra nie. 
            Die kansellasiefooie moet nie meer as 10% van die uitstaande bedrag
              wees nie.                                                (Enige 2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                     VERBRUIKERSTUDIES                                    5

2.8 2.8.1 Bespreek VIER aksies van die manier hoe die groep funksioneer wat
          soortgelyk aan ŉ tipiese ‘stokvel’ is. (Moenie die sinne oorskryf nie)
           Dit is ŉ ko-operatiewe benadering waar lede as ŉ span/klub/
            gemeenskap saamwerk. 
           Hulle streef na dieselfde doel om hulle plase aan die gang te hou/om
            fondse te het. 
           Dit het ŉ ekonomiese funksie/tot die ontwikkeling van hulle
            besighede. 
           Hulle is 23 lede wat aan ŉ groep behoort. 
           Spaar kapitaal vir 12 maande en dit het duidelike reëls hoe om te
            opereer/lede word beskerm. 
           Spaar geld/kapitaal word saamgegooi om in ŉ gemeenskaplike fonds
            te belê. 
           Al die lede trek voordeel omdat hulle voorraad goedkoper kry en ŉ
            aandeel in die skema het. 
           Besluit saam wat om te koop/vertrou mekaar. 
           Vertroue in die komitee om besluite te neem/bestuur die skema. 
           Sosiale vergaderinge waar idees/kennis geruil word. 

             LET WEL: Geen punte vir aanhaling van sinne.                 (Enige 4 x 1)     (4)

      2.8.2 Beskryf hoe ŉ onwettige piramiedeskema bedryf sou word indien dit
            die gekose skema in die scenario was.

             In ŉ piramiede skema word die geld ongelyk/volgens vlakke toegeken./
             Thabo sal op die hoogste vlak wees.  Die lid/Thabo wat die skema begin
             het, sal die meeste geld het. 
             Lede/Boere wat later aansluit sal minder kommissie ontvang/sal minder
             byvoordele kry/geen werklike beleggingsinkomste ontvang nie. /
             Elke lid/boer sal nie geld insamel vir die voordeel van anders maar vir
             hulself.
             Lede kan ŉ fooi betaal om aan te sluit.                      (Enige 3 x 1)    (3)

2.9 Analiseer die impak wat die koronavirus op verbruikers se belasting
    bydrae aan die staat, vir die twee areas wat in die stelling genoem word,
    het.
     Die impak was ernstig omdat die regering baie inkomste verloor het. 
     Persoonlike inkomste belasting en BTW is die regering se grootste bron van
      inkomste.Hierdie twee bronne van inkomste was grootliks geraak. 
     ŉ Hoër werkloosheid beteken minder mense betaal inkomstebelasting. 
     ŉ Laer verbruik beteken minder BTW word aan die regering betaal omdat
      minder goedere gekoop was. 
     Die verloor van inkomste beteken dat die regering nie begrotingsuitgawes
      kan nakom nie. 
     Dit beteken dat die regering geld moet leen en die land in skuld dompel. 
     Die impak lei na ŉ verhoging in belasting om te help met die skuld. 
     Die Corona-virus pandemie genoodsaak ŉ inperking wat beperkinge op die
      verskillende vlakke teweegbring. 
     Vlak 5 sal meer beperkings hê wat die ekonomie meer sal affekteer; ŉ rimpel-
      effek het en sal die impak vererger. 

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                              VERBRUIKERSTUDIES                       (EC/SEPTEMBER 2021)

      Gedurende inperking kon slegs essensiële/noodsaaklike dienste verskaf
       word. 
      Minder Belasting Op Toegevoegde Waarde (BTW) kon na die staat toe
       gaan, omdat winkels nie kon handel dryf nie. 
      Mense het hulle werk verloor as gevolg besighede wat toegemaak het, so
       werklose mense het geen inkomstebelasting betaal nie 
      Met geen salarisse, spandeer mense minder geld, daarom was BTW-bydrae
       nie deur winkels betaal nie. 
      Soos wat die vlakke verander het, was beperkings verminder en meer
       winkels kon handel dryf afhangende van die vlak en beperkte ure. 
      Beperkte ure beteken minder verkope daarop minder BTW wat aan die staat
       betaal word.                                                 (Enige 8 x 1)      (8)
                                                                                       [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                     VERBRUIKERSTUDIES                                      7

VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING

3.1 Gee die naam van die graderingsisteem wat koolhidrate klassifiseer op
    grond van hoe dit die bloedglukosevlakke affekteer.

       Glisemiese Indeks (GI)                                                               (1)

3.2 Die rol van insulien.

       Beheer die normale bloed glukose-vlakke. 
       Stimuleer die ensieme in spiere en vetweefsel om die suiker van die bloed te
        verwyder 
       Vervoer glukose van die bloedstroom in die selle. 
       Breek af/verander glukose/suiker in energie.                  (Enige 1 x 1)          (1)

3.3 Gee TWEE verskillende maniere waarop die pankreas wat insulien
    produseer, by ŉ Tipe 2-diabeet nie behoorlik funksioneer nie.

       Die pankreas produseer nie genoeg insulien nie. 
       Die insulien werk nie behoorlik nie / die liggaam gebruik dit nie effektief
        nie/onvermoë om dit te gebruik.                                                      (2)

3.4 3.4.1      Verduidelik in detail haar liggaam se reaksie op die vinnige
               vrystelling van die glukose in haar bloed.

                Sy sal ŉ energie hupstoot het / vinnige toename in glukosevlak. 
                Die liggaam/pankreas sal reageer/insulien word vrygestel, sy sal nou
                 hiperglycemia/hoë bloedsuiker het. 
                Hoë bloedglukose in bloed veroorsaak dat insulien vrygestel word. 
                Insulien word deur die pankreas vrygestel om die oortollige glukose
                 van die bloedstroom te verwyder. 
                Oormaat glukose word omgeskakel in glikogeen wat gestoor word. 
                 (gebruik op ŉ later stadium)
                Om hoë GI-kosseop hul eie te eet/eet verkeerde kosse veroorsaak
                 die liggaam om te reageer a.g.v. die hoë suiker inhoud en te veel
                 insulien word vrygestel.
                As die vlakke daal onder normaal sal jy hipoglycemia het. 
                Dit sal na simptome soos honger gevoel, kopsere, bewerig, sweet,
                 koue, moeg, swak en duiseligheid lei. 

               LET WEL:     ŉ Maksimum van EEN simptoom vir die simptoompunt. Dit
                            is nie die beklemtoning van die vraag nie. (Enige 5 x 1)          (5)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    VERBRUIKERSTUDIES                          (EC/SEPTEMBER 2021)

3.5 Vergelyk die bestuur van ŉ dieet vir diabetes en osteoporose lyers.

                  AANBEVELING                DIABETES               OSTEOPOROSE
         3.5.1   Rede waarom           Om spanning op die       Die liggaam onttrek
                 proteïen              niere te verminder /     kalsium van die bene om
                 verminder moet        oortollige proteïene sal die sure te neutraliseer
                 word                  bene oor tyd verswak wanneer die proteïen
                                                           (1) verteer.              (1)
         3.5.2   Die tipe drank wat    Suikerryke drankies      Tee/koffie/alkohol 
                 beperk moet word      (vrugtesappe.                                 (1)
                                       gasdrankies / Alkohol
                                       / volroom melk)      (1)
         3.5.3   ŉ Rede waarom         Vis is laag in vet.      Dit is ŉ bron van
                 geblikte vis          Onversadigde vette/      kalsium / Kalsium in
                 (sardyntjie) in       om die risiko van hart eetbare bene / goeie
                 gesluit moet word     siekte te verminder.  bron van Vitamien D. 
                                                           (1)                        (1)        (6)
3.6 Die verwantskap tussen veroudering en beenmassa met die risiko van
    osteoporose by vrouens. (Interpreteer die grafiek)
       Beenmassa verhoog tot ouderdom 25 jaar. Soos jy ouer word, verminder die
        beenmassa. 
       ŉ Verhoging in jonger persone is as gevolg van die liggaam wat nuwe bene
        vinniger bou as die verwydering van ouer bene/bene herstel vinnig. 
       Beendigtheid verhoog tot ± 30 jaar. 
       Die piek beenmassa word van 25 tot 30 jaar bereik. 
       Na 40 jaar sal die beenmassa geleidelik verminder/beendigtheid is verlore. 
       Nuwe bene word nie so vinnig gebou soos dit verwyder word vinniger van die
        bene onttrek is as wat dit vervang is. 
       Dit kan lei tot osteoporose/vermeerder die risiko van osteoporose / as gevolg
        van die bene wat verlore gaan en nie volledig vervang word nie, wat
        veroorsaak poreuse bene tot gevolg het. 
       Beenmassa verminder meer na 50 jaar want beenverlies is meer vinniger as
        gevolg van menopouse  / estrogeen vlakke verminder. 
       Estrogeen sal normaalweg bene teen beenverlies beskerm.  (Enige 6 x 1)                  (6)
3.7 Gee DRIE eienskappe van organiese geproduseerde voedsel insluitend dat
    dit nie-geneties gemodifiseer is.

         Vry van (sintetiese) insekdoders 
         Gebruik geen hormone 
         Geen groei van regulators/stimulators 
         Geen vee voedsel-additiewe 
         Het meer geur/smaak as ander vrugte en groente.                  (Enige 3 x 1)        (3)
3.8 Verduidelik hoe voedsel-bestraling die raklewe van voedsel verleng.

          Dit verminder / vernietig / skakael mikro-organismes/bakterieë/salmonella
           bakterieë/ insekte in voedsel uit / gebruik kort golflengte/kort lig/radiogolwe in
           die kos.                                                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
  (EC/SEPTEMBER 2021)                      VERBRUIKERSTUDIES                                     9

3.9    Analiseer waarom self-onderhoudening ŉ oplossing mag wees om die gebrek
       aan voedsel-sekuriteit aan te spreek.
        Self-onderhoudend verwys na die groei van jou eie gewasse/aanhou van vee en
         om self hulle eie voedsel te produseer. 
        Voedselsekuriteit is die individue se vermoëns om genoeg voedsel op ŉ
         daaglikse basis/veilig en voedsame voedsel te verkry.
        Nie alle Suid-Afrikaanse huishoudings het toegang tot voldoende voedsel. 
        Organisasies wat voedsel tydens die Covid-19 pandemie voorsien het is ŉ
         tydelik oplossing
        Onvoldoende voedsel, hongerte, armoede en hoë werkloosheid sal ŉ uitdaging
         bly.
        Die programme leer mense om self-onderhoudend te wees/deur
         hullevaardighede te leer / leer mense om hulle gewasse te groei, dus sal hulle
         hulself, en hul families kan voed en verseker dat die kos op ŉ gereelde basis
         beskikbaar is. 
        Dit sal mense in staat stel om die vaardigheid vir lewenslank te het en sal dus
         hoop het vir die toekoms. 
        Die mense kan hulle eie inkomste genereer deur produkte te verkoop wat hulle
         self geplant het. 
        Hulle sal voordeel trek om entrepreneurs te wees want hulle het hul eie besigheid
         begin. (ŉ sin van verantwoordelikheid/trots/misdaad te
         verminder). 
        Dit sal armoede verlaag. 
        Volhoubaarheid word verkry soos mense tot ŉ seker mate in hulle eie behoeftes
         voorsien. 
        Dit beantwoord die kwessie van voedsel-onsekerheid waar mense eerder
         goedkopper voedsel koop en ŉ dieet met ŉ swak voedingswaarde volg, wat aan
         kroniese siektes verwant is soos vetsug, diabetes, hipertensie en hartsiektes. 
         (Enige 6 x 1)                                                                                (6)

3.10   Bespreek hoe die verskillende tipes inligting wat op voedseletikette voorkom
       wat verband hou met voedselveiligheid en verduidelik hoe elke kategorie die
       verbruiker se veiligheid waarborg.
        Die berginginstruksie  sodat die voedsel veilig bly om te eet, byvoorbeeld hou
          in die yskas of eet binne 3 dae na oopgemaak is. 
        Datum-etiket/-stempel  sodat die produk binne die dag en maand gebruik word
          wat nadelig vir jou gesondheid kan wees as jy nie weet nie. Byvoorbeeld die
          gebruiksdatum op bederfbare kos.
        ŉ Reeksnommer/voedsel herroep-inligting  is belangrik vir die opspoor van die
          produk sodat dit vinnig van rakke verwyder kan word ingeval van onveilige en
          nie-geskikte kos. 
        ŉ Allergeen lys as ŉ verbruiker ŉ negatiewe effek aan ŉ stof het as hulle
          sensitief is. ŉ Ernstige reaksie soos ŉ analfalitiese skok sal dodelik wees. 
        Voorbereiding/kook/verhitting instruksies sodat die produk voorberei word op die
          regte temperatuur. Verkeerde temperatuur mag nie die mikro-organismes
          vernietig nie/bevorder hul groei.
        Byvoegingslys.  ŉ Verbruiker mag sensitief wees/skadelik vir hulle
          gesondheid. 
        Bestanddele-lys.  ŉ Verbruiker mag sensitief wees/het ŉ negatiewe effek van
          die bestanddele wat nie op die allergene lys verskyn nie.             (Enige 4 x 2)     (8)
                                                                                                  [40]
  Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               VERBRUIKERSTUDIES                           (EC/SEPTEMBER 2021)

VRAAG 4: KLEDING

4.1 Noem TWEE voorbeelde waar ŉ verbruiker klere kan hergebruik in plaas
    van herwin.
     Verkoop of ruil ongewenste klere vir ŉ tweede keer /liefdadigheid /
      spaarsamigheidswinkel. 
     Verwerk dit in ŉ nuwe kledingstuk/herwin 
     Skenk die klere aan ŉ kleding bank/kerk/liefdadigheidswinkel/tehuis vir die
      behoeftiges.                                                    (Enige 2 x 1)          (2)

4.2 4.2.1     Noem TWEE redes waarom die T-hemp as klassiek beskou word.

               Dit was in die rondte vir jare/lank tyd/gebly in baie seisoene 
               Dit het gewild gebly 
               Die ontwerp het eenvoudige lyne/eenvoudigheid/basiese style/
                smaakvol 
               Word deur groot groepe mense aangetrek                     (Enige 2 x 1)     (2)

     4.2.2    Beskryf die term styl. Verwys na die prente in jou antwoord.
               Styl is die eienskappe wat een produk van ŉ ander van dieselfde tipe
                laat verskil / Buitelyne van die kledingstuk wat verskil van mekaar 
               Die T-hemp wat die vorm van die halslyn betref, verskil.
               Ronde nek / V-nekgeknoopte.                                                  (3)

4.3 Lys TWEE gevolge van handelsmerkplagiaat in ŉ besigheid.

       Die oorspronklike vervaardigers verloor miljoene rande/verkope. 
       Die beeld/reputasie van die handelsmerk word beskadig/minder verkope as
        kliënte geloof in produk verloor/kwaliteit van item is swakker. 
       Dit verhoed dat die geregistreerde handelsmerk-eienaars die markte betree
        waar roofhandelsmerke gewild is/alreeds bestaan
       Dit beskadig die handelaar wat die wettige produk verkoop / die geleenthede
        mis om werksgeleenthede te skep wat veroorsaak dat werk verlore gaan. 
       Geen kompetisie op die mark/mededingers word afgesit as gevolg van prys-
        oorloë. Hulle sal moet kies tussen lae pryse of nagemaakte goedere. 
       Lande ontvang geen doeaneregte/invoerbelasting op produkte wat die land
        binnekom nie  en dit is nadelig/negatiewe impak op die ekonomie 
                                                                          (Enige 2 x 1)       (2)

4.4 Beskryf waarom illustrasie B ŉ voorbeeld van handelsmerkplagiaat is.
     Die name is soortgelyk as die oorspronklike. 
     Daar is baie minder verandering in die cougar handelsmerk. 
     Die oorspronklike naam en die handelsmerk word beskerm deur die
      handelswet en dit is gekopieer/doelbewus gebruik. 
     Dit is misleidend/verwar die kliënte.                       (Enige 2 x 1)              (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                     VERBRUIKERSTUDIES                                   11

4.5 Bespreek waarom die onderstaande uitrusting vir virtuele vergadering
    geskik is.
     Die boonste helfte is formeel en dit is al wat gesien word gedurende die
       virtuele vergadering,  dus is die denimbroek en skoene vir die onderste
       helfte geskik. 
     Die hemp is nie deurskynend.  Die baadjie voeg formaliteit by. 
     Die neutrale kleure (bruin en wit) sal nie so uitspattig wees nie. 
     Die halssnoer is nie so bonkig nie en dit gaan goed gepaard met die “tan”
       kleur. 
     Die kenmerke van haar gesig kan gesien word/beklemtoning is op die gesig
       en nie op haar klere nie.                                        (Enige 3 x 1)      (3)

4.6 Verduidelik die term volhoubaarheid met betrekking tot kleding en
    analiseer die stelling om vas te stel of herwonne poliëster volhoubaar is
    of nie.

      Volhoubaarheid beteken dat gedurende die groei/produksie van die gewasse en
      die vervaardiging van kleedstof was daar ŉ minimale impak op die omgewing
      /omgewingsvriendelik en  / die hulpbronne nie uitgeput is
      nie/beskadig/gemaak van hernubare hulpmiddels. 
      Klere wat van hergebruikte poliëster gemaak is/ plastiekbottels sal op die vullis
      hoop beland. Dit beteken dat minder nuwe kleedstof vervaardig moet word en
      dat party hulpbronne bespaar word( petroleum) en verminder die koolstof
      voetspoor  as gevolg van minder energie en minder chemikalieë om herwinde
      vesels te maak,  minder lugbesoedeling en kweekhuisgasse.  Dus is dit ŉ
      beter opsie as om nuwe klere te koop.
      Herwinbare poliëster is nie bio-afbreekbaar nie.  Plastiek word verkry van
      petroleum wat nie-herwinbaar is, daarom is dit nie omgewingsvriendelik nie 
      en daarom vervul dit nie die betekenis van die woord volhoubaar nie. 

      Gevolgtrekking: Herwinde poliëster is nie volhoubaar nie.

      LET WEL: 2 punte vir die term volhoubaar.
               3 punte vir die bespreking rakende die stelling.
               1 punt vir gevolgtrekking.                                                   (6)
                                                                                           [20]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                               VERBRUIKERSTUDIES                         (EC/SEPTEMBER 2021)

VRAAG 5: BEHUISING

5.1 5.1.1     Noem die TWEE partye wat die huurkontrak teken.
               Huiseienaar/verhuurder/eiendom-eienaar. 
               Huurder / Brett.                                                           (2)

     5.1.2    DRIE nadele wat BRETT ondervind het met sy vorige huurder.
               Hy kon nie ŉ hond aanhou nie. 
               Hy kon nie die badkamer verander nie/moes toestemming verkry
                van huiseienaar  / Raadpleeg eers met eienaar. 
               Hy het nie van sekere reëls gehou nie.                                     (3)

     5.1.3    Lys TWEE vereistes wat Brett moet uitvoer as hy sy eie besigheid
              vanaf sy gehuurde akkommodasie wil bedryf.
               Hy moes toestemming van die huiseienaar kry. 
               Hy moes goedkeuring van die munisipaliteit verkry.                         (2)

     5.1.4    Beskryf hoe die eienaar van die eiendom deur die ondertekening
              van ŉ huurkontrak beskerm word.
               Die eienaar kan die deposito hou as die huurder die perseel verlaat
                voordat die huurkontrak verval. 
               Hy kan die deposito gebruik om te betaal vir enige skade aan die
                eiendom. 
               Hy het die deposito as die huurder vir ŉ maand of twee nie betaal
                nie. 
               ŉ Getekende huurkontrak beteken dat die eiendom ondersoek was
                en ŉ lys van defekte is gemaak sodat verhuurder bewyse het dat
                daar geen skade was voordat huurder ingetrek het. 
               Die huurkontrak is ŉ wettige dokument en in ernstige gevalle sal dit
                in die hof gebruik kan word om die huurder uit te sit.  (Enige 3 x 1)      (3)

5.2 Onderskei tussen die verantwoordelikheid van die koste van die
    sekuriteit en onderhoud tussen volle eienaarskap en deeltitel
    eienaarskap.
     Volle titel – een is verantwoordelik om te betaal vir eie sekuriteit en
       versorging. 
     Deeltitel eienaarskap – jy is verantwoordelik as dit by jou eie eenheid vir
       sekuriteit en onderhoud, maar die sekuriteit rondom die kompleks en
       versorging van die gemeenskaplike eiendom word gedeel/heffings word
       gebruik om die koste te betaal.                                                     (3)

5.3 5.3.1     Lys TWEE verantwoordelikhede van die verbruiker wanneer hulle
              die mikrogolfoond koop met betrekking tot die waarborg.
               Om ingelig te wees deur die waarborg te lees/kennis te neem hoe
                 lank die waarborg is. 
               Vul in die waarborgkaart en stuur dit na die vervaardiger. 
               Hou alle relevante dokumente/kontantstrokies om die waarborg te
                 ondersteun. 
               Gebruik die ontwerpkenmerke van die mikrogolfoond wat die
                 waarborg gedurende die tydperk dek.                   (Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                     VERBRUIKERSTUDIES                                  13

      5.3.2 Bespreek hoe jy as verkoopspersoon die mikrogolfoond se
            eienskap die kenmerke van die besparing van krag aan kliente sal
            bemark. Sluit beide menslike en nie-menslike energie in jou
            verkoopspraatjie.

               Nie-menslike energie/elektrisiteit/maandelikse rekening bespaar / is
                minder. 
               Nie-menslike verwys na die ECO-plasing wat die krag verbruik; spaar
                op jou huishoudelike en maandelikse energie rekeninge. 
               Die ECO-plasing sal verseker dat die oond minder krag gebruik
                wanneer die oond nie gebruik word nie, maar die sal steeds in die
                kragprop wees bv. wanneer die tyd/horlosie nog steeds werk. 
               Die kragvlak bespaar elektrisiteit as jy ŉ seleksie het wat kan pas
                teenoor die kragvlak wat nodig is vir kook. Hoe hoër die kragvlak,
                hoe meer krag word getrek so wanneer volle krag nie nodig is nie
                kan jy elektrisiteit bespaar
               Menslike energie/fisiese krag word gespaar as die interieur oppervlak
                maklik is om skoon te maak/geen skrop is nodig/maklik om skoon te
                maak en bespaar dus tyd. 
               Menslike energie/tyd word bespaar en die kos kook gou in die
                mikrogolf-oond. 

             LET WEL: ŉ Punt kan nie toegeken word as net die ontwerpkenmerk
                      genoem word nie. Die kenmerk moet aan menslike en nie-
                      menslike verduideliking gekoppel wees.

             Punte kan nie slegs vir ŉ bespreking toegeken word nie. Beide
             vorme van energie moet bespreek word om volle punte te kry.                  (5)
                                                                                         [20]

VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP

6.1 Definieer die term teikenmark.

      ŉ Sekere groep mense wat mees waarskynlik die produk of diens sal koop
                                          OF
      Die Groep mense wat jy teiken om jou produk of diens aan te koop.                  (2)

6.2 Gee TWEE voordele van roetine / of voorkomende instandhouding van
    toerusting in die bedryf van ŉ besigheid.

       Verseker ŉ aanhoudende produksievloei/moenie stadiger gaan nie/moenie
        produksie stop nie. 
       Verminder herstelwerk, dus verminder die koste van herstelwerk. 
       Verminder ongeskeduleerde herstel wat produksie kan ontwrig. 
       Voorkom onverwagse/oontwrigtings onderbrekings gedurende produksie. 
       Voorkom die verlies van inkomste vir die besigheid.         (Enige 2 x 1)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                              VERBRUIKERSTUDIES                       (EC/SEPTEMBER 2021)

6.3 Lys DRIE redes waarom ŉ besigheid voorraadopname moet doen.
      Verseker die aankope van die korrekte, hoë kwaliteit grondstowwe en maak
       dit beskikbaar vir produksie. 
      Voorkom die vermorsing / tekorte aan grondstowwe wat die produksie van
       kan vertraag/stop. 
      Voorkom om te veel geld te spandeer op voorraad wat op ŉ ander plek
       effektief gebruik kan word. 
      Help om diefstal te vermy wat produksie kan vertraag. 
      Dit voorkom vermorsing, -oud, en voorraad wat verval het / gebruik
       bestanddele voordat dit bederf.
       (Enige 3 x 1)                                                                     (3)

6.4 6.4.1     Identifiseer die faktor wat beskikbaar is vir Thabo wat ŉproduk
              moes kies vir sy besigheid uit die onderstaande sinne.
              (a) Beskikbaarheid van menslike vaardighede. 
              (b) Beskikbaarheid van werkspasie.                                        (2)

     6.4.2    Noem TWEE voordele vir Thabo wat die trok as ŉ punt van
              verkope gebruik
               Hy kan ry tot waar sy teikenmark is/nader aan sy teikenmark/op die
                regte plek wees. 
               Hy kan sy produkte direk aan sy kliënte versprei / direkte verkope
                het meer voordele. 
               Hy kan in kontak met sy teikenmark wees /wees baie bewus van
                hulle behoeftes/laat hulle belangrik voel omdat hy persoonlik sy
                produk verkoop. 
               Kry terugvoering van die kliënte omdat hulle met hom kan praat en
                so verbeter hy sy besigheid/ hou sy kliënte gelukkig. 
               Hy sy handelsbeeld beheer want hy bemark sy produk self.                (2)

     6.4.3    Identifiseer TWEE aanvangskoste.
               Kapitaal (van sy oom) 
               Trok 
               Bestanddele.
               Koeldranke.
               Ontsmetmiddel (in die trok) 
              LET WEL : NIE Apparaat nie want hy het alle apparaat by die huis.
                                                                     (Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                       VERBRUIKERSTUDIES                                15

      6.4.4    Bespreek hoe die produkte aanklank by die teikenmark sal vind.
                Die produkte/roosterkoek en vetkoek is by die huis gemaak en nie
                 massa geproduseer nie.
                Kan enige tyd gedurende die dag geëet word /ontbyt/middagete en
                 versnapperings 
                Bied ŉ verskeidenheid vulsels aan wat by die kliënte se voorkeure
                 pas. 
                Die vulsels was deur sy vriende getoets. 
                Hy sou sy eie gereelde getoetste en vertrou resep gebruik
                Welbekende populêre produkte. 
                Die produkte het ŉ brood/deegbasis so dit is vullend en die honger
                 stil. 
                Die produk is redelik geprys en waarde vir geld. 
                Die besigheid kom na hulle, wat gerieflik is.         (Enige 4 x 1)      (4)
      6.4.5    Gee DRIE items van inligting wat op ŉ etiket moet verskyn van ŉ
               produk wat voor die tyd bestel en verpak word.
                Naam van die produk 
                Beskrywing van produk (Vulsel geure)
                Kontak besonderhede 
                Bestanddele lys 
                Datum van vervaardiging / verkoopsdatum           (Enige 3 x 1)          (3)
      6.4.6    Bespreek SES higiëniese praktyke wat gevolg moet word vir
               kliënte om voedsel veilig gedurende Covid-19 pandemie te koop.
                Hy moet ŉ masker dra gedurende die voorbereiding en verkope van
                  voedsel. 
                Het hand ontsmettingsmiddel om hande gereeld te ontsmet. 
                Vee die oppervlakte in die trok af. 
                Sy hare moet bedek wees 
                Bedien voedsel met handskoene aan. 
                Elke individuele porsie moet apart verseël word vir verkope. 
                Vulsels en gekookte deeg moet bedek wees wanneer met voedsel
                  gewerk word. 
                Daar moet sosiale afstand (1 meter) tussen homself en die kliënte
                  wees 
                Die kliënte moet ook sosiale afstand in die rye handhaaf. 
                Die kliënte moet almal maskers dra. 
                Het ontsmettingsmiddel om aan die kliënte se hande te spuit. 
                  (Enige 6 x 1)                                                            (6)
      6.4.7    Bereken die wins wat hy per maaand maak. Ton ALLE
               berekeninge. (Werk op 4 weke per maand.)
                       R125 x 80  = R10 000 

                       R10 000 x        = R7 000 
                                   1
                       R7 000 x 4      = R28 000 
               LET WEL:      Die R-waarde moet in die finale antwoord verskyn om die
                             finale punt te kry.                                           (6)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                             VERBRUIKERSTUDIES                         (EC/SEPTEMBER 2021)

     6.4.8 Analiseer waarom die besigheidsidee en die keuse van die produk
           die potensiaal het om ŉ suksesvolle besigheid te word

             Thabo het altyd ŉ belangstelling in die voedselindustrie getoon. Van
              ŉ jong ouderdom hou hy van kos kook. Hy het in ŉ bakkery gewerk
              en het ŉ passie in die veld van die werk.  (Hy sal waarskynlik
              entoesiasties wees wanneer hy die besigheid bevorder, terwyl hy
              voedsel verkoop).
              Hy het menslike vaardighede wat hy aangeleer het toe hy saam
              met sy ouma gewerk het en ondervinding opgedoen toe hy in die
              bakkery gewerk het.  Dus besit hy die kapasiteit om die produkte te
              produseer. Sy produkte is deeg gebaseerd.  Hy het ook
              besigheidsvaardighede aangeleer deur in die bakkery te werk.
             Thabo se produkte vervul die behoefte van ŉ ligte maaltye/
              versnapering en voedsel as ŉ basiese behoefte. Hy het vasgestel dat
              daar altyd ŉ aanvraag vir maaltye sal wees wat gereed is om te eet /
              ŉ noodsaak om in die loop van die dag te eet want hy het die
              besigheidsidee ondersoek. Die aanbied van koeldranke is geskik om
              saam die versnappering te verkoop en dit is ook ŉ vinnige manier om
              geld te maak. 
             Sy teikenmark sal van alle ouderdomsgroepe wees, so hy sal
              potensiële groot teikenmark het. Die verskeidenheid van ŉ soet en
              souterige vulsels sal aanklank by spesifieke voorkeure vind. Dit sal
              dus die verbruikersaanklank by die verbruikers vermeerder, so die
              produk sal verkoop. Dit is uniek/tuisgemaakte  produkte (nuutste,
              vars en goeie prys). Hy kan eenvoudige koste, effektief verpakking
              wat bedien as voedsel-item.
             Hy kan plaaslike beskikbare bestanddele, rou materiale gebruik
              as dit op vervoerkoste sal verlaag en nie die produksie sal stop nie,
              terwyl hy wag vir die verskaffers om die goedere af te lewer. Dit
              verseker dat die bestanddele vars is. Hy kan die vulsel aanpas met
              dit wat beskikbaar is.
             Hy het die besigheidsidee/produk getoets. Hy het sy vriende
              gevra om die vulsels te toets en hulle insette verkry. 
             Hy berei die produkte van die huis af, want hy het die beskikbare
              ruimte; daarom het hy ŉ produksiefasiliteit om die werkvloei/
              produksielyn te beplan. 
             Hy wil nie met groot maatskappye kompeteer / meeding nie, maar
              bied iets verskillend aan en sy entoesiasme sal uitstekende diens
              verseker wat hom ŉ mededingingsvoordeel sal gee.  Hy is beplan
              om die produkte teen ŉ verskeidenheid pryse te verkoop, sodat dit
              aan die bekostigbaarheid van die kliënte kan voldoen.  (Hierdie
              punt kan ook bespreek word onder die behoefte en verbruikers-
              aantrekkingskrag van die teikenmark)
             Die ligging van die trok sal in ŉ besige area in die dorp geparkeer
              wordsodat hy sy teikenmark kan bereik. (Hy hoef nie geld te
              spandeer op die aflewering van goedere vir verbruiker aanklank nie).

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                     VERBRUIKERSTUDIES                                  17

               Beskikbare finansies. Sy finansiële posisie is stabiel want hy het
                die kapitaal/lae oorhoofse koste om die besigheid te begin.
               Hy hoef nie geld te leen van die bank nie. Banklenings skep skuld.
                Sy oom sal belê in die besigheid en hy kan die trok van sy oupa teen
                ŉ redelike prys huur.  Dit verminder ŉ hoë kapitaal uitleg. Hy hoef
                nie apparaat te koop nie want hy werk van die huis af. Hy het nie hoë
                oorhoofse koste nie. Om van die huis af te werk beteken dat hy nie
                hoef huur te betaal om ŉ plek om produkte te produseer. Geen
                advertensiekoste sal nodig wees nie, want die persone rondom sal
                eet en die mense sal vra waar hulle dit gekoop het.
               Hy het tyd en energie om in die besigheid te sit, want hy het nie ŉ
                ander werk of verpligting nie. 
               In die scenario met die Covid-19-beperkings kan hy steeds 'n
                onderneming hê waar ontsmetting, die dra van maskers en sosiale
                afstand in toue toegepas kan word. 
               • Die onderneming het die potensiaal om uit te brei, aangesien hy
                aan die kriteria voldoen wat nodig is om 'n winsgewende
                sakegeleentheid te identifiseer en die faktore wat sy keuse van
                geskikte produkte beïnvloed, soos hierbo bespreek. 

             LET WEL:     Hierdie is ŉ hoërorde kognitiewe vraag en die leerder kan
                          nie net aanhaal van die gevallestudie nie. Insig is nodig
                          om die inligting te bespreek en te analiseer. Om die vraag
                          te merk, moet die onderstreepte woorde in skuinsgedruk
                          aandui dat die onderwerp met ŉ potensiële
                          besigheidsidee verband hou en di vetgedrukte
                          onderstreepte woorde moet aandui dat die faktore wat
                          oorweeg word vir ŉ geskikte produk, is gedek.
                                                                        (Enige 8 x 1)     (8)
                                                                                         [40]

                                                                           TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2021-afrikaans/ac111d70-a8f0-44a9-bfcd-9a514a82e50f) — Consumer Studies · QP · 2021 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept-2019-afrikaans/abf64653-b296-4b4e-8b21-e849e3ebae6e) — Consumer Studies · Memo · 2019 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept-2018-afrikaans/0d6e4768-94d5-4cb4-980a-533053c82ed5) — Consumer Studies · Memo · 2018 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2023-afrikaans/fdfc9f24-8893-4b8f-a1d2-0306a6aec38c) — Consumer Studies · QP · 2023 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2022-afrikaans/c2f752f1-5d69-4041-8eb9-4c60bc6d88fa) — Consumer Studies · QP · 2022 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2020-afrikaans/5f90ec47-4a8b-4c6e-815c-04d8b52198b9) — Consumer Studies · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Consumer Studies

- [Gr 12 Con Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-con-stu-atp-2023-24/30b466bf-cc20-45e7-b5ff-3ec01fd619ae) — ATP
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept-2025-eng-watermark/f8ee2740-0ec0-4f82-ac20-2062af9fb0f7) — QP · 2025 · Eng
- [Consumer Studies May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2025-afr/5e8c2119-e036-4272-8708-982eeac07037) — QP · 2025 · Afr
- [Consumer Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-consumer-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/aa785fcc-0f84-45fc-9839-6bc2e4db21b3) — QP · 2025 · Eng
- [Consumer Studies Erratum Sept 2024](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-erratum-sept-2024/f34fd578-a6ab-404c-aac5-c5bed951b608) — Errata · 2024
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2024-afrikaans/282a4442-ed0f-4afe-b062-f00e19408920) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
