# Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Consumer Studies memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept2023-afrikaans/0a98515a-1586-47dd-9d92-73d539d261d1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Consumer Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Consumer Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/consumer-studies) › [Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept2023-afrikaans/0a98515a-1586-47dd-9d92-73d539d261d1)

## About this document

Consumer Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                 SENIORSERTIFIKAAT

                         GRAAD 12

                  SEPTEMBER 2023

               VERBRUIKERSTUDIES
                  NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

2                              VERBRUIKERSTUDIES   (EC/SEPTEMBER 2023)

AFDELING A

VRAAG 1: KORTVRAE

1.1   1.1.1     C                                                 (1)
      1.1.2     D                                                 (1)
      1.1.3     B                                                 (1)
      1.1.4     B                                                 (1)
      1.1.5     A                                                 (1)
      1.1.6     D                                                 (1)
      1.1.7     C                                                 (1)
      1.1.8     B                                                 (1)
      1.1.9     D                                                 (1)
      1.1.10    A                                                 (1)
      1.1.11    C                                                 (1)
      1.1.12    B                                                 (1)
      1.1.13    A                                                 (1)
      1.1.14    D                                                 (1)
      1.1.15    C                                                 (1)
      1.1.16    D                                                 (1)
      1.1.17    C                                                 (1)
      1.1.18    B                                                 (1)
      1.1.19    A                                                 (1)
      1.1.20    B                                                 (1)

      1.2.1     F                                                 (1)
      1.2.2     C                                                 (1)
      1.2.3     G                                                 (1)
      1.2.4     B                                                 (1)
      1.2.5     A                                                 (1)

      1.3.1     C                                                 (1)
      1.3.2     E                                                 (1)
      1.3.3     B                                                 (1)

      1.4.1     Aanbod-om-te koop ooreenkoms                      (1)
      1.4.2     Korporatiewe liggaam                              (1)
      1.4.3     Verband                                           (1)
      1.4.4     Huurkontrak                                       (1)
      1.4.5     Voltitel                                          (1)

      1.5       B, E, F  (Enige volgorde)                       (3)

      1.6       A, C, D, F  (Enige volgorde)                   (4)

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)                     VERBRUIKERSTUDIES                                        3

AFDELING B

VRAAG 2: DIE VERBRUIKER

2.1 Noem die hoofbron van inkomste vir die Suid-Afrikaanse regering.
    Inkomstebelasting                                      (Onthou, maklik)                   (1)

2.2 Skryf die afkorting LBS volledig uit.
    Lopende betaalstelsel                                               (Onthou, maklik)      (1)

2.3 Verduidelik die onderstaande terme.

      2.3.1    Waarborg
               ŉ Waarborg is ŉ geskrewe onderneming,  wat belowe om ŉ artikel te
               herstel of te vervang as dit of as dit breek nie reg werk nie, in ŉ
               spesifieke periode.  (S bl. 175)
                                                   OF
               ŉ Waarborg is ŉ geskrewe belofte  om die item te vervang of te
               herstel, as die item nie in terme van die waarborg nakom nie. 
                                                                               (F bl. 1.53)
                                                                          (Onthou matig)       (2)

      2.3.2.   Garansie
               ŉ Garansie is ŉ versekering dat die produk in ŉ werkende toestand vir
               ŉ spesifieke lengte van tyd sal bly. ŉ Garansie is ŉ belofte van die
               vervaardiger dat hulle dit sal uitsorteer indien enige probleme met die
               produk of diens wat waarmee hulle nie tevrede is nie in terme van
               garansie, die geld wat betaal is terug sal gee.               (S bl. 175)
                                                    OF
               ŉ Garansie is ŉ belofte in skrif wat die kwaliteit of duursaamheid van ŉ
               produk of diens ŉ sekere standaard sal handhaaf en indien die produk
               of diens nie tevrede in terme van die garansie is nie, sal die geld
               terugbetaal of terug gegee sal word.                           (F bl.153)
                                                                         (Onthou magtig)       (2)

2.4 2.4.1.     Identifiseer die bedrogspul in die spotprent geïllustreer.
               Werk-van-huis-af bedrogspul  / werk-van-die huis-as-slenters
                                                                    (Onthou maklik)            (1)

      2.4.2.   Waarom sal ŉ verbruiker kwesbaar vir die bedrogspul wees?
               Verbruikers soek ekstra geld, en dit klink soos ŉ maklike manier om
               geld te maak.                                          (Onthou maklik)         (1)

      2.4.3.   Maak ŉ verbruiker bedag op TWEE waarskuwingstekens van
               hierdie bedrogspul.
               • Jy moet geld betaal voordat jy die werk begin 
               • Jy is ŉ werk aangebied sonder dat jy aansoek gedoen het. 
                                                                (S bl. 177, F bl. 156)
                                                                    (Onthou magtig)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

4                               VERBRUIKERSTUDIES                         (EC/SEPTEMBER 2023)

2.5   Bespreek hoe die volgende belastings ŉ verbruiker se besteebare
      inkomste affekteer.

      2.5.1    BTW (Belasting op toegevoegde waarde)
               BTW is ŉ versteekte belasting en die verbruiker is nie altyd bewus
               hoeveel belasting hulle betaal nie.  Alle verbruikers betaal BTW,
               ongeag hulle inkomste of die verkoopprys van die item. BTW word
               bygevoeg by die produkte en dit maak dit duurder, dus minder
               besteebare inkomste vir verbruikers. 
                                                             (S bl. 181, F bl. 159)
                                                                (Verstaan, magtig)        (2)

      2.5.2    Eiendomsbelasting
               Eiendomsbelasting word volgens ŉ glyskaal betaal. Verbruikers sal nie
               kan bekostig om ŉ huis te koop weens die belasting wat betaal moet
               word. (Belasting sal die besteebare inkomste verminder vir die
               aankoop van ŉ huis.).
               Eiendomsbelasting vermeerder soos die markwaarde van die huis
               vermeerder en dus verminder dit die besteebare inkomste. 
                                                             (S bl. 181, F bl. 159)
                                                                (Verstaan, magtig)        (2)

2.6   2.6.1    Verduidelik hoe ŉ piramideskema werk
               Piramideskema bestaan wanneer lede vergoeding ontvang van die
               werwing van ander lede eerder as die verkope van goedere of dienste.
               Soos meer lede gewerf word, beweeg vorige lede na ŉ hoër vlak van
               die piramide.                                          (S bl. 178)
                                                OF
               Daar is een persoon op die boonste vlak wat mense oorreed om geld
               in die skema te belê. Elke persoon werf meer mense sodat die skema
               kan groei van ŉ enkele persoon op die boonste vlak na groot
               hoeveelheid mense op die basis.  (F bl. 157) (Verstaan, maklik)          (2)

      2.6.2    Differensieer hoe verbruikers geaffekteer kan word deur ŉ wettige
               skema (multivlak-bemarking) en ŉ piramideskema. Tabuleer jou
               antwoord soos volg:

                               Wettige piramideskema            Piramideskema
                                 Multivlak- bemarking
               Effek op    Die verbruiker betaal geld en     Die verbruiker betaal
               verbruikers ontvang ŉ produk in ruil.        geld en ontvang ŉ
                           Die meer mense gewerf word, ŉ     belofte  van
                           beter kommissie sal verdien       uitbetaling op
                           word.                            belegging maar
                                                             verloor al die geld op
                                                             die einde. 
                                                        (2)                       (2)
                                                                  (Verstaan, magtig)
                                                          (F bl. 162, S bl. 178–179)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)                     VERBRUIKERSTUDIES                                       5

2.7   2.7.1    Bespreek redes waarom stokvel op die toeneem is en hoe sal die
               verbruikers baat vind.
               Verbruikers ervaar moeilike ekonomiese tye, veral na die Covid-19
               pandemie. Mense het hulle werk verloor, en probeer om finansiële
               stabiliteit te kry.  Deur by ŉ stokvel aan te sluit kan hulle geld spaar  en
               dit help om hul finansies te bestuur.  Die stokvel kan krediet gee aan die
               lede en die lede kan in die winste deel. ŉ Stokvel skep mini-gemeenskappe
               (ondersteuningsnetwerke) waarin mense met soortgelyke uitkyke gereeld
               kan ontmoet vir sosialisering, en ondersteuning om met maandelikse
               bydraes vol te hou.  Die besparing van ŉ stokvel maak dit moontlik vir die
               verbruiker om grootskaalse aankope aan te gaan. 
                                                  (Toepassing, magtig, S bl. 177, F bl. 156)
                                                                                 (Enige 5 x 1)   (5)

2.8   2.8.1    Beskryf maniere hoe munisipaliteite die fondse kan aanwend om
               voordeel vir dienslewering aan burgers te verbeter.
               • Voorsien basiese dienste aan alle burgers (water en elektrisiteit) 
               • Gratis elektrisiteit / water / gas voorsien per huishouding 
               • Riool kollektering en verwydering 
               • Vullisverwydering 
               • Munisipaliteit gesondheidsdienste / Voorsiening vir gesondheids-
                 klinieke 
               • Brandweerdienste 
                                            (Toepassing, maklik, S bl. 201–204, F bl. 179)
                                                                              (Enige 5 x 1)      (5)

2.9   2.9.1    Definieer die term inflasie.
               Inflasie kom voor wanneer pryse van goedere styg  maar die hoeveelheid
               geld beskikbaar om goedere te koop bly dieselfde.             (S bl. 184)
                                                  OF
               Die styging in pryse van goedere en dienste oor ŉ spesifieke periode
               gemeet.                                                     (F bl. 162)
                                                                       (Onthou, magtig) (2)

      2.9.2    Analiseer hoe die impak van verlaagde inflasiekoers op die verbruiker
               in die tydperk.
               • Inflasie sal normaalweg afname in die koopkrag van geld het, maar ŉ
                  geringe afname in inflasie, sal die verbruiker meer besteebare inkomste
                  gedurende hierdie tyd het. 
               • Desember is gewoonlik ŉ moeilike maand / en die verbruikers sal die
                  afname verwelkom sodat hulle meer geld kan hê om gedurende die
                  feestyd te spandeer. 
               • Verbruikers met vaste inkomstes soos pensioenarisse sal verligting,
                  gedurende die tyd kry, aangesien inflasie hulle die meeste
                  affekteer. 
               • Vervaardigers kan produksie vermeerder aangesien meer produkte
                  gedurende hierdie tyd verkoop sal word. 
               • Verbruikers wat geld oor ŉ langtermyn leen kan voordeel trek as hulle
                  geld teen ŉ laer vaste rentekoers leen. 
               • Verbruikers wat ŉ hoër vaste rentekoers op ŉ huislening het, sal nie
                  voordeel uit die afname in inflasie trek nie. 

 Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

6                                 VERBRUIKERSTUDIES                          (EC/SEPTEMBER 2023)

                • As die huispryse teen ŉ laer rente koers groei sal meer verbruikers
                  eiendom kan bekostig. 
                                                                      (Analise, moeilik)      (8)
                                                                                             [40]

 VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING
 3.1 Lys DRIE voordele van organies geproduseerde voedsel op die natuurlike
     omgewing kan hȇ.
     • Chemikalieë/bemestingstowwe/insekdoders/onkruiddoders wat die
       natuurlike omgewing kan beskadig word nie gebruik nie. 
     • Water is skoner / besoedeling is beperk of minder. 
     • Organiese boerdery verbeter die grondkwaliteit. 
     • Gewasrotasie voorkom dat peste en siektes in by ŉ veld kan voorkom. 
     • Organiese boerdery voorsien goeie omstandighede vir vee. 
                                                                 (Onthou, maklik)
                                                                    (Enige 3 x 1)            (3)
 3.2 Gee redes waarom die volgende additiewe/bymiddels by voedsel gevoeg
     word.
      3.2.1     Lesitien
                Emulsifiseerder 
                Voorkom die skeiding van olie en water / laat olie en vloeistowwe saam
                meng / laat die kombinering van olie en water toe.  (Onthou, maklik)        (2)
      3.2.2     Vitamien C / askorbiensuur
                Anti-oksidant 
                Voorkom die oksidasie van voedsel  Voorkom galsterigheid  of
                verkleuring 
                                                                  (Onthou, maklik)
                                                                      (Enige 2 x 1)          (2)
      3.2.3     Swaweldioksied
                Voorkom verbruining van droë vrugte/ vrugte sap       (onthou, maklik)      (1)
 3.3 Teken die onderstaande tabel oor en voltooi die inligting wat weggelaat is.

                                       Dixie                      Freya
        3.3.1    Eetversteuring      Anorexia                   Bulimia 
                                                  (1)                              (1)
                                                                     (Onthou, maklik)        (2)
        3.3.2    Eetgewoonte      Geheimsinnig oor Herhaaldelike episodes van
                                  kos                vergryping / eet groot
                                  uithongering        hoeveelhede kos gevolg deur
                                  gebruik van         opgooi / gebruik van
                                  lakseermiddel  of lakseermiddel om ontslae te
                                  oorgebruik van      raak van die kos. 
                                  dieëtpille         Vas mag deel vorm van die eet
                                                      gewoontes 
                                                                             (Enige 2)
                                            (Enige 2)               (verstaan, maklik)       (4)
                                                                   (F bl. 83 S p 94–95)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)                    VERBRUIKERSTUDIES                                      7

3.4   3.4.1    Gee TWEE redes vir vetsug.
               • Om meer kilojoules in te neem as wat die liggaam verbrand / ooreet. 
               • Gebrek aan oefening.                              (onthou, maklik)                (2)

      3.4.2    Skryf ŉ paragraaf oor die bestuur van vetsug. maak spesiaal verwysing
               aan leefstyl veranderinge, koolhidrate en vetinname.
                • Vetsug kan bestuur word deur die kontrole van voedsel van kos wat jy
                  eet, wat goeie eetgewoontes skep  en jou fisiese aktiwiteite.  ŉ
                  Gebalanseerde energie-beperkte dieet moet gevolg word deur die
                  insluiting van lae-G.I.  en volgraan  koolhidrate wat hoog in vesel is
                   om jou langer vol te hou. Legumiene kan geëet word want dit het ŉ
                  lae G.I. -waarde want dit maak jou vol en is laag in vet.  Verminder
                  jou vetinname deur die voedsel te rooster, bak of stoom in plaas
                  daarvan om dit te braai.  Eet meer hoender en vis want dit bevat
                  minder vet en cholesterol as rooivleis. Eet minder suikerryke voedsel /
                  versoete voedsel / suikerryke drankies. 
                • Eet versnaperings van gesonde voedsel en eet minder gemorskos /
                  wegneem etes het versteekte vette. 
               Nasienriglyne:
               • 2 punte leefstyl veranderinge 
               • 2 punte vir verminder koolhidrate 
               • 2 punte vir verminderde vette 
                                                                 (Toepassing, magtige)              (6)

3.5   3.5.1    Noem die bestanddeel op die voedsel-etiket wat vermy moet word as
               ŉ persoon gluten-intolerant is.
               Volgraan                                        (Onthou, maklik)                    (1)

      3.5.2    Beskryf die toestand gluten-intoleransie.
               Gluten-intoleransie is ŉ intestinale versteuring wanneer die liggaam
               intolerant vir gluten is.  Die voering van die dunderm word beskadig as
               gevolg van reaksie om gluten te eet.  Wanneer ŉ persoon met seliakie-
               siekte voedsel met gluten eet, sal die immuunstelsel reageer en die villi
               beskadig.  Die villi kan dus minder essensiële nutriënte absorbeer. 
                                                                                 (S bl. 93)
                                                     OF
               Gluten-intoleransie is ŉ spektrum van “versteurings” insluitend seliakie,
               waaring gluten nadelige effek op die liggaam het.  Gluten beskadig die
               voering van die dunderm wat veroorsaak dat die nutriënte deur die
               liggaam gaan sonder dat dit geabsorbeer word.  Seliakie kan lei tot
               wanvoeding as dit nie behandel word nie.                    (F bl. 77–78)
                                                                        (Verstaan, magtig)      (4)

      3.5.3    Regverdig die korrektheid van die eis deur die volgende vereistes.

               (a) Lae in vet
                   Die eis is regverdig. Lae in vet moet 3 g per 100 g wees en die totale
                   vet per 100 g is 2,3 g                     (Toepassing, magtig)             (2)

               (b) Hoog in vesel
                   Die eis is geldig. Hoog in vesel moet 4,6 g per 100 g  wees en die
                   totale vesel per 100 g is 11,6 g                 (Toepassing, magtig)       (2)
 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

8                               VERBRUIKERSTUDIES                        (EC/SEPTEMBER 2023)

3.6   Datumstempels verskyn op voedselverpakking. Bespreek die implikasie
      gebruik(verkoop)-teen-datum op etikette vir die verbruiker.

       • “Gebruik(verkoop)-teen” dui aan dat die produk is nie bemarkbaar nie / kan
         nie verkoop na die datum nie. 
       • Dit verskyn op bederfbare produkte byvoorbeeld melk, vleis, vis ens. 
       • Gebruik(verkoop)-teen” verwys na die produk waartydens die produk nog
         van ŉ goeie kwaliteit is en veilig is om te eet. 
       • Die verbruiker mag siek word / voedselvergifting opdoen as die produk na
         die datum geëet word. 
       • Die gebruik(verkoop)-by-datum wat naby is beteken dat die produk binne ŉ
         kort tyd geëet moet word. 
                                                                (Toepassing, magtig)
                                                                        (Enige 3 x 1)    (3)

3.7   Evalueer die onderstaande spyskaart vir ŉ persoon wat laktose-intolerant
      is.

      Voordele
      • Muesli met amandels is geskik aangesien amandels is hoog in kalsium en ŉ
        laktose-intolerante persoon sal ŉ kalsiumgebrek het. 
      • Joghurt is ŉ goeie gekultiveerde suiwel en ŉ laktose-intolerant  persoon
        kan dit gebruik en die laktose word in melksuur in die vervaardiging omgesit.
      • Omelet met salm is goed omdat salm kalsium bevat. 
      • Eiers het ook ŉ betjiekalsium. 

      Nadele
      • Kaas in die omelet kan nie verduur word deur ŉ persoon wat laktose
        intolerant is nie. 
      • Die koffie voorkom die absorpsie van kalsium wat kan tot ŉ kalsium
        gebrek kan lei. 

      Gevolgtrekking: Die ontbyt is geskik.

      Nasienriglyne:
      • 1 punt vir gevolgtrekking
      • 3 punte vir voordele
      • 2 punte vir nadele                                                               (6)
                                                                                        [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)                      VERBRUIKERSTUDIES                                    9

VRAAG 4: KLEDING

4.1    4.1.1    Gee die korrekte modeterm vir die woord herlewe ‘rebooted’ soos
                in die teks gebruik word.
                Mode-herlewing / Retrospektiewe mode 
                                                  (Onthou, maklik) (F p50, S bl. 53)          (1)

       4.1.2    Identifiseer die kurwe wat die modegier verteenwoordig.
                A                                                                            (1)

       4.1.3    Definieer die volgende terme wat in die teks gebruik word
                (a) Handelsnaam
                    Enige woord, simbool, naam of toestel wat ŉ persoon gebruik om
                    te identifiseer  en te onderskei tussen hom of haar goedere wat
                    vervaardig of verkoop word deur ander.                                  (2)

                (b) Namaaksels (“Knock-offs”)
                    Kopieë of namaaksels  van iets populêr wat vir minder as die
                    oorspronklike verkoop word.                      (Onthou, matig)        (2)

       4.1.4    Verduidelik die negatiewe ekonomiese impak van die vervalsing
                die ‘Moon Boot’-handelsmerk.
                • Die oorspronklike Moon Boot-handelsmerk kan ŉ verlies aan verkope
                  het / verloor inkomste. 
                • Die oorspronklike beeld sal beskadig word. 
                • Verbruikers sal geloof verloor in die handelsnaam en dus minder
                  koop. 
                • Dit voorkom dat die geregistreerde handelsname die markte betree
                  waar handelsrowery van handelsname bestaan. 
                • Namaaksels/Vervalsings ontneem die nasionale ekonomie van
                  doeane-dienste en belastinginkomste. 
                • Geen kompetisie in die mark, of prysoorloë om ooreen te stem met
                  laer pryse van nagemaakte produkte. 
                                                    (Verstaan, magtig) (S bl. 62 F bl. 2)
                                                                           (Enige 4 x 1)     (4)

4.2    4.2.1    Beskryf waarom bamboes as volhoubaar beskou word.

                •     Bamboes groei vinnig 
                •     Geen insekdoders word gebruik / groei in ŉ vriendelike omgewing
                      manier 
                •     Gemaak van hernubare gewasse met goeie opbrengs 
                •     Kan maklik herplant word 
                •     Vereis baie min water 
                •     Prosessering gebruik minder chemikalieë wat nie die omgewing
                      sal beskadig nie. 
                •     Minder chemikalieë gebruik gedurende groei en prosessering. 
                                                   (toepassing magtig)(S p 67, F bl. 60)
                                                                            (Enige 3 x 1)    (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

10                               VERBRUIKERSTUDIES                          (EC/SEPTEMBER 2023)
.
4.3 4.3.1    Verduidelik hoe die tegnologiese verandering modes kan beïnvloed.
             • Tegnologie laat toe dat nuwe kledingstowwe geskep kan word, met
               nuwe eienskappe soos verbeterde elastisiteit. 
             • Rekstowwe was geskep om liggaamsklewende kledingstowwe meer
               gemaklik maak om te dra. 
             • Biotegnologie en nanotegnologie verbeter die reeks kledingstowwe
               vir sportsklere om dit beter te laat doen. 
             • Ontwikkeling in die vervaardigingsindustrie het masjiene geskep om
               patroon-ontwerpe en breimetodes te verbeter. 
             • Tegnologie het sosiale media en die internet geskep wat dit moontlik
               gemaak om toegang te verkry en verskillende klere te sien, en dit het
               ook die verspreidingsmetodes van modieuse klere verbeter. 
             • Die behoefte aan volhoubaarheid het tot verbeterde eko-vriendelike
               kledingstowwe gelei. 
                                                (Toepassing, maklik) (S bl. 54, F bl. 50)
                                                                           (Enige 3 x 1)     (3)

4.4 Analiseer die geskiktheid van die uitrusting vir ŉ mode-tydskrif skrywer
    • Die vlootblou baadjiepak is ŉ klassieke styl, en dit lyk formeel.
    • Die geblomde bostuk kan individualiteit beklemtoon en lyk baie formeel.
    • Die goue oorbelle, armband en horlosie is klassieke juweliersware en dit gee
      ŉ formele voorkoms. 
    • Die halssnoer is nie oorweldigend nie, en dit kan as ŉ modeneiging gesien
      word en prikkel belangstelling en styl aan die uitrusting.
    • Die donker blou skoene is ŉ klassieke styl, wat formeel lyk en dit kan
      meerdoelig wees. 
    • Gevolgtrekking. Die uitrusting is geskik. 
     Een punt vir gevolgtrekking en 3 feite.
                                                                  (Analisering, magtig)
                                                                         (Enige 3 feite)     (3)
                                                                                            [20]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)                       VERBRUIKERSTUDIES                                    11

VRAAG 5: BEHUISING

5.1    5.1.1    Verwys na die advertensie en identifiseer die tipe
                huiseienaarskap.

                Deeltitel                                              (Onthou, maklik)       (1)

       5.1.2    Gebruik die inligting in die advertensie en lys DRIE voordele om
                een van die eenhede te kies.

                •     Elke eenheid kom met ŉ parkeerplek en ŉ 3 m2 balkon 
                •     Maklik toegang tot vervoerroetes 
                •     Elektriese perimeter-omheining met 24-uur sekuriteit 
                •     Geen oordragskoste 
                •     ŉ Aantal slaapkamer opsies 
                •     Moontlikheid om uit te huur vir ŉ inkomste 
                                                                       (Onthou, maklik)
                                                                            (Enige 3 x 1)      (3)

       5.1.3.   Noem die organisasie wat kan sê dat ŉ bouer geregistreer is.

                NHBRR (Nasionale Huisbouersregistrasieraad).
                                                                        (Onthou, maklik)       (1)

       5.1.4    Die eienaar van die eenhede betaal ŉ heffing. Noem TWEE
                gebruike van heffing vir hierdie tipe huiseienaarskap.

                • Die heffing word vir die onderhoud van die ontspanningsareas
                  gebruik. 
                • Betaling van munisipale belasting 
                • Versekering 
                • Herstel en onderhoud van gemeenskaplike areas. 
                • Toelae en salarisse vir tuinpersoneel of sekuriteitspersoneel. 
                • Dekking van enige ekstra uitgawes soos toevallige beskadiging. 
                                                                    (Verstaan, magtig)
                                                                   (S p 140, F bl. 119)
                                                                          (Enige 2 x 1)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

12                             VERBRUIKERSTUDIES                          (EC/SEPTEMBER 2023)

     5.1.5   Voorsien TWEE voordele en TWEE nadele om ŉ huis te bou.
             Tabuleer jou antwoord as volg:

             Voordele van bou van ŉ huis    Nadele vir die bou van ŉ huis
             • Bou kos minder as om ŉ huis • Altyd ŉ risiko van foutiewe
               te koop.                      konstruksie. 
             • Die eienaar kan die huis • Bou van ŉ huis kan meer kos as
               ontwerp om by die behoeftes    om huis te koop. 
               en smaak aan te pas.        • As die bouwerk vertraging
             • Die nuutste ontwerpe en        ondervind, mag die eienaar
               tegnologie kan gebruik         ongerief en stres ondervind. 
               word.                       • Beheer van die projek, kan
             • Dit is moontlik om ŉ           moeilik wees. 
               omgewingsvriendelike huis te • Die bou van ŉ huis kan
               ontwerp.                      tydrowende wees. 
             • Die huis kan voltooi word    • Kwaliteitbeheer is belangrik, maar
               volgens die eienaar se eie     dit kan probleme veroorsaak. 
               skedule.                    • Kan ŉ duur storie wees om ŉ
             • As daar nie genoeg fondse is   nuwe tuin/addisionele koste na
               nie, kan die bouwerk stil      konstruksie soos tuinversiering te
               staan/onderbreek word.         doen. 
             • Die bou van ŉ huis is ŉ      • Dar mag nog onvoorsiene koste
               belegging. Dit is ŉ vorm van   soos erf voorbereiding. 
               besparing, want dit is       • Die bou van ŉ huis moet voldoen
               belegging in die waarde kan    aan boukodes en regulasies. 
               verhoog. 
             • Alle toebehore en
               komponente van die huis is
               nuut en behoort te werk. 

                                     (Enige 2)                             (Enige 2)
                                                 (onthou, matig) (S p 138, F bl. 118)
                                                                       (Enige 4 x 1)      (4)

5.2 Bestudeer die onderstaande advertensie en beantwoord die vrae wat volg.

     5.2.1   Noem ŉ ander tipe vrieskas wat beskikbaar is die verbruiker.

             Kistipe (vrieskas)                                   (Onthou, maklik)       (1)

     5.2.2   Watter funksie dui aan dat die vrieskas omgewingsvriendelik is?

             A+ energie-skatting                                (Verstaan, maklik)       (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2023)                    VERBRUIKERSTUDIES                                     13

        5.2.3    Bespreek die impak van menslike en nie-menslike verbruik wanneer
                 hierdie vrieskas gebruik word.
                 Menslike energie
                 • Spaar tyd met die nie-bevrore sisteem (‘no-frost system’) want dit
                   maklik om te onderhou. 
                                                   OF
                 • Voedsel is meer georganiseer deurdat dit in verskillende laaie is, wat
                   tyd spaar om sekere items te vind.
                 • Regop tipe vrieskas is maklik om voedsel te pak en uitpak – nie nog
                   om te buk, minder fisiese inspanning. 
                 Nie-menslike energie
                 • Regop tipe vrieskas gebruik meer elektrisiteit as die kistipe.
                 • Geen-vries opsie gebruik meer elektrisiteit as die gewone ontvries-
                    vrieskas.
                 • A+ energieskatting sal meer elektrisiteit spaar want dit is meer
                    energie doeltreffendheid.                (Analisering, moeilik) (2 x 2)     (4)

        5.2.4.   Bereken die totale koste van die huurkoop:
                 R5 800 – R1500= R4 300 
                 R4 300 x 20% = R860 
                 Totaal koste: R4 300 + R860 + R1 500 = R6 660 
                                                                       (Toepassing, matig)      (3)
                                                                                               [20]

VRAAG 6: ENTREPRENERSKAP

6.1     Verduidelik die volgende terme m.b.t klein besigheidspraktyke.

        6.1.1    Aanvangskoste
                 Aanvangskoste sluit in alle koste wat betaal moet word, om ŉ besigheid
                 te begin soos byvoorbeeld ŉ besigheidslisensie.             (S bl. 18)
                                                    OF
                 Aanvangskoste is in rand of enige iets wat jy spandeer op voordat die
                 produksie begin.  (F bl. 35)
                                                                         (Onthou, maklik)       (2)

        6.1.2    Volhoubare winsgewendheid
                 Volhoubare winsgewendheid beteken dat die besigheid sal groei, en sal
                 nog steeds in wins toon oor ŉ langtermyn.  (S p 34)
                                                    OF
                 Volhoubare winsgewendheid is ŉ besigheid se vermoë om ŉ bestendige
                 vlak van produksie van verkope te handhaaf sonder om beskikbare
                 kontant uit te put.  (F bl. 35)
                                                                       (Onthou, maklik)         (2)

6.2     Meld TWEE faktore wat word by bemarkingstrategieë oorweeg moet.
        • Produk 
        • Mense 
        • Plek 
        • Promosie 
        • Prys                                (Onthou, maklik)   (Enige 2 x 1)                 (2)

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

14                               VERBRUIKERSTUDIES                         (EC/SEPTEMBER 2023)

6.3   Beskryf hoe ŉ entrepreneur ŉ goeie klanteverhoudinge kan behou.
      • Dit is belangrik om in die behoeftes van kliënte te voldoen / maak seker dat jy
        aan klante voorsien wat hulle wil benodig of wil hȇ. 
      • Laat kliënte belangrik voel, om te verseker dat hulle besigheid met jou wil
        doen/Wees vriendelik en luister na die klagtes aandagtig sonder
        onderbrekings. 
      • Gee onmiddellik aandag aan die klagtes en los die probleem op as jy kan. 
      • Kry gereeld terugvoering van kliënte en gebruik dit om die besigheid te
        verbeter. 
      • Gee duidelike inligting oor die produk of diens. 
      • Kom jou beloftes na. 
      • Skryf navrae of klagtes neer vir toekomstige verwysing. 
      • Bel altyd terug as jy belowe het om dit te doen.                 (Enige 3 x 1)      (3)
6.4   6.4.1    Identifiseer faktore wat sal verseker dat Katie se besigheid die
               potensiaal het om winsgewend te word.
               Sy het ŉ passie vir naaldwerk.
               Sy is hardwerkend en kreatief.                       (Onthou, maklik)        (2)
      6.4.2    Verduidelik die voordele om die TWEE werkers op te lei.
               Opleiding sal hulle help om:
               • Doen die werk/ weet wat van hulle verwag word. 
               • Verbeter die kwaliteit van die werk. 
               • Verhoog produktiwiteit. 
               • Wees gemotiveerd/ goeie moraal. 
               • Om afval te verminder. 
               • Verminder die onderhoud en herstel van toerusting. 
               (verstaan, matig. S bl 26, F p 25)                     (Enige 4 x 1)          (4)
      6.4.3    Beskryf enige TWEE prysstrategieë wat Katie kon gebruik het om
               die verkoopprys van die poppe te bepaal.
               • Kostegebaseerde/Waarde-vir-geld-prysbepaling:  Katie kan die
                  verkoopprys bepaal deur al die kostes in die produksie optel en ŉ
                  winsopslag bysit. 
               • Onderkruipprys-bepaling:  Katie kan die verrkoopprys bepaal wat
                  die kliënte gewillig is om te bepaal.
               • Premium-prysbepaling:  Katie produseer ŉ unieke/eiesoortige
                  handgemaakte pop en kan die verkoopprys bo die gemiddelde
                  markprys vir ŉ pop vasstel. 
               • Afroomprysbepaling:  Katie se produk kan as uniek gesien word en
                  ŉ eksklusiewe produk want sy verpersoonlik haar bestellings. Hierdie
                  prysstrategie is hoogs as gevolg van die eksklusiwiteit.
                                                  (verstaan, matig) (S p 30–31, F bl. 32)
                                                                            (Enige 2 x 2)    (4)

      6.4.4    Beskryf hoe die volgende Katie se besigheid suksesvol kan bemark.

               (a) Mondelingse reklame
               Wat mense oor haar produk/ produkte / foto’s het belangstelling laat
               ontstaan / ŉ begeerte om die produk te koop  / die vermeerdering van
               bestellings het haar besigheid laat verbeter. 
                                                                   (Toepassing, matig)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

(EC/SEPTEMBER 2023)                    VERBRUIKERSTUDIES                                    15

                (b) Selfoon foto’s
                    Meeste mense het selfone  dus maklik / vinnig  om foto’s en
                    inligting na ander,  of op sosiale media platvorms.  Foto’s van
                    produkte trek mense aan  om te koop en die produk te bestel.
                                                                   (Toepassing, matig)      (3)

       6.4.5    (a) Bereken die verkoopsprys van EEN lappop.
                    Rond die verkoopsprys tot die naaste rand af.
                    Toon alle berekeninge.
                R240,00 + R1 000,00 + R500,00 = R1 740,00 
                R1 740,00 x 70% = R1 218,00 
                R1 740,00 + R1 218,00  = R2 958,00 
                R2 958,00 ÷ 8 = R369,75
                = R370,00 
                                              OF
                R240,00 + R1 000,00 + R500,00 = R1 740,00 
                R1 740,00 ÷ 8 = R217,50
                R217,50 x 70% = R152,25 
                R217,50+ R152,25 =  R369,75 
                = R370,00 
                                                                 (Toepassing, matig)        (6)

                (b) Bereken die wins wat op een pop gemaak word.
                    R2 958,00 – R1740,00  = R1 218,00 ÷ 8 = R152,25 
                                              OF
                    R369,75 – R217,50  = R152,25 
                                                              (Toepassing, matig)           (2)

 6.5 Analiseer hoe Katie die maak van groen produkte tot die volhoubaarheid
     van Katie se besigheid kan bydra.
     • Gebruik herwinbare kleedstof om die poppe te maak. 
     • Produkte gebruik nie elektrisiteit nie  en is dus meer volhoubaar, en
       verminder die elektrisiteitsverbruik. 
     • Verpakking kan weer gebruik word,  en dien as ŉ drasak vir die pop.
     • Minimale vermorsing omdat alle stukke van kledingstof gebruik word.
     • Verminder groenhuisgasse, omdat die werkers van die huis af kan werk en
       hoef nie na die werk en terug te reis nie.
     • Verminder toksiese chemikalieë vir die kleur van kledingstowwe deur
       natuurlike kleurstof te gebruik.
     • Aanlynwinkels kan advertensies aanlyn en digitaal doen, en verminder dus
       die gebruik van papier om fakture en advertensies te druk.
     • Basiese poppe word vooraf gemaak en dan na ŉ kliënt se spesifieke
       bestelling aangepas, dus word geen onnodige produksie van goedere
       gemaak nie.
     • Produkte het nie ŉ vervaldatum nie, en is dus meer volhoubaar.
                                   (Analisering, moeilik) (F bl. 26, 27 S bl. 26, 27)      (8)
                                                                                          [40]

                                                                            TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2023-afrikaans/fdfc9f24-8893-4b8f-a1d2-0306a6aec38c) — Consumer Studies · QP · 2023 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept-2019-afrikaans/abf64653-b296-4b4e-8b21-e849e3ebae6e) — Consumer Studies · Memo · 2019 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept-2018-afrikaans/0d6e4768-94d5-4cb4-980a-533053c82ed5) — Consumer Studies · Memo · 2018 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2022-afrikaans/c2f752f1-5d69-4041-8eb9-4c60bc6d88fa) — Consumer Studies · QP · 2022 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2021-afrikaans/ac111d70-a8f0-44a9-bfcd-9a514a82e50f) — Consumer Studies · QP · 2021 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2020-afrikaans/5f90ec47-4a8b-4c6e-815c-04d8b52198b9) — Consumer Studies · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Consumer Studies

- [Gr 12 Con Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-con-stu-atp-2023-24/30b466bf-cc20-45e7-b5ff-3ec01fd619ae) — ATP
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept-2025-eng-watermark/f8ee2740-0ec0-4f82-ac20-2062af9fb0f7) — QP · 2025 · Eng
- [Consumer Studies May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2025-afr/5e8c2119-e036-4272-8708-982eeac07037) — QP · 2025 · Afr
- [Consumer Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-consumer-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/aa785fcc-0f84-45fc-9839-6bc2e4db21b3) — QP · 2025 · Eng
- [Consumer Studies Erratum Sept 2024](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-erratum-sept-2024/f34fd578-a6ab-404c-aac5-c5bed951b608) — Errata · 2024
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2024-afrikaans/282a4442-ed0f-4afe-b062-f00e19408920) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
