# Consumer Studies Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Consumer Studies memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2018-memo-afr/ca422e11-f38e-40c5-8a95-a59d0037faf5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Consumer Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Consumer Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/consumer-studies) › [Consumer Studies Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2018-memo-afr/ca422e11-f38e-40c5-8a95-a59d0037faf5)

## About this document

Consumer Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                VERBRUIKERSTUDIES

                                          2018

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                        PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                            2                                     DBE/2018
                                     SSE – Nasienriglyne

VRAAG 1: KORTVRAE

1.1       1.1.1      A   Onthou, maklik (Verken, p.166; Suksesvolle, p 184)                     (1)

          1.1.2      C   Verstaan, maklik (Verken, p.165; Suksesvolle, p 181)                   (1)

          1.1.3      B   Onthou, maklik (Verken, p.169-171; Success, p 190-191)                 (1)

          1.1.4      C   Verstaan, maklik (Verken, p. 106; Suksesvolle, p 128)                  (1)

          1.1.5      A   Onthou, matig (Verken p. 83; Suksesvolle p 74)                         (1)

          1.1.6      C   Verstaan, maklik (Verken, p. 89; Suksesvolle, p 103)                   (1)

          1.1.7      A   Onthou, matig (Verken, p. 84; Suksesvolle, p 100)                      (1)

          1.1.8      B   Analisering, moeilik (Verken p. 80; Suksesvolle p 93)                  (1)

          1.1.9      B   Toepas, matig (Graad 11)                                               (1)

          1.1.10     D   Toepas, matig (Graad 11)                                               (1)

          1.1.11     B   Onthou, maklik (Verken, p. 120; Suksesvolle, p 139)                    (1)

          1.1.12     A   Verstaan, matig (Verken, p. 120; Suksesvolle, p 304)                   (1)

          1.1.13     C   Onthou, maklik (Verken, p. 128; Suksesvolle, p 146)                    (1)

          1.1.14     D   Verstaan, matig (Verken, p. 136; Suksesvolle, p 153)                   (1)

          1.1.15     C   Onthou, matig (Verken, p. 156; Suksesvolle, p 161)                     (1)

          1.1.16     D   Verstaan, matig (Verken, p. 37; Suksesvolle, p 19)                     (1)

          1.1.17     B   Onthou, maklik (Verken, p. 29; Suksesvolle, p 28)                      (1)

          1.1.18     A   Onthou, matig (Verken, p.16; Suksesvolle, p 21)                        (1)

          1.1.19     C   Toepas, matig (Verken, p.37; Suksesvolle, p 38)                        (1)

          1.1.20     D   Verstaan, matig (Verken, p.8, 13; Suksesvolle, p.11)                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                             3                                   DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

1.2       1.2.1 E           (Verken, p 82; Suksesvolle, p. 94)                                (1)

          1.2.2 D           (Verken, p 79; Suksesvolle, p. 93)                                (1)

          1.2.3 F           (Verken, p 77; Suksesvolle, p. 86)                                (1)

          1.2.4 C           (Verken, p 71; Suksesvolle, p. 78)                                (1)

        1.2.5 A             (Verken, p 75; Suksesvolle, p 89)                                 (1)
Onthou, maklik

1.3 1.3.1     Kontrak                      (Verken, p 155; Suksesvolle, p 169)                (1)

      1.3.2   Vrystellingsklousule         (Verken, p 156; Suksesvolle, p 173)                (1)

      1.3.3   Waarborg/Garansie            (Verken, p 175; Suksesvolle, p 158)                (1)

      1.3.4   Grysgoedere/skuilinvoere     (Verken, p 158; Suksesvolle, p 176)                (1)

      1.3.5   Stokvel                      (Verken, p 161; Suksesvolle, p 177)                (1)

    1.3.6 Stapelvlakskema                  (Verken, p 162; Suksesvolle, p 179)                (1)
Onthou, maklik (3) matig (3)

1.4     B
        D
        H (Enige volgorde)                                                                    (3)
Verstaan, matig (Verken, p 123; Suksesvolle, p 141)

1.5       1.5.1 D en H                                                                       (2)

          1.5.2 A en F                                                                       (2)

        1.5.3 C en G                                                                         (2)
Verstaan, matig (Verken, p 49-50; Suksesvolle, p 50)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                               4                                   DBE/2018
                                        SSE – Nasienriglyne

VRAAG 2: DIE VERBRUIKER

2.1       Noem die begin- en einddatums van 'n inkomstebelastingjaar.

        • 1 Maart tot 28(/29) Februarie                                                         (1)
Onthou, maklik (Verken, p 163; Suksesvolle, p 180)

2.2       Noem die instansie wat belasting invorder.

        • Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID)                                                  (1)
Onthou, maklik (Verken, p 163; Suksesvolle, p 181)

2.3       Noem die TWEE tipes direkte inkomstebelasting.

        • Lopende betaalstelsel (LBS)
        • Voorlopige belasting                                                                  (2)
Onthou, maklik (Verken, p 163; Suksesvolle, p 181)

          2.4.1       Definieer die term inflasie.

                   Inflasie is die gemiddelde toename in die pryse van goedere en
                   dienste in 'n jaar/land.                                                     (2)
Onthou, maklik (Verken, p 167; Suksesvolle, p 184)

          2.4.2       Noem die instrument wat gebruik word om inflasie te bepaal.

                   • Verbruikersprysindeks (VPI).                                               (1)
Onthou, maklik (Verken, p 167; Suksesvolle, p 185)

          2.4.3       Verduidelik waarom dit vir David beter is om 'n vaste rentekoers in
                      plaas van 'n wisselende rentekoers op sy studielening te hê.

                      •Die vaste rentekoers se bedrag sal nie verander nieal
                       verhoog die rentekoers. 'n Wisselende rentekoers sal
                       verander verhoog/verlaagsoos die rentekoers verhoog of
                       verlaag. 'n vaste rentekoers beteken dat hy by sy begroting
                       kan bly/meer presies kan begroot.Wisselende rente maak dit
                       moeilik om by die begroting te bly as die rentekoers verhoog.
                                                                             (Enige 3)           (3)
Verstaan, matig (Verken, p 167; Suksesvolle, p 184)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                             5                                    DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

          2.4.4       Verduidelik     waarom      David       die     bed     op      die
                      afbetalingsverkooptransaksie en die televisie op bêrekoop koop.

                      •Hy sukkel om binne die raamwerk van sy begroting te
                       bly/limiet van sy begroting te bly, dus kan hy nie kontant koop
                       nie/koop hy op krediet.
                   • David kon die deposito vir die bed en 'n deposito vir die
                       televisie bekostig
                   • Hy het die bed onmiddellik nodig om op te slaap daarom
                       koop hy dit op die afbetaalverkooptransaksie sodat hy dit huis
                       toe kan neem en gebruik terwyl hy die balans afbetaal in
                       maandelikse paaiemente.
                   • David het nie die televisie onmiddellik nodig nieen koop dit
                       op bêrekoop. Die televisie sal in die winkel bly totdat hy die
                       finale paaiement betaal het. Slegs dan kan hy die televisie
                       huis toe neem. Dit is 'n goedkoper betalingsopsie as die
                       afbetaalverkoopstransaksie omdat geen rente betaal word
                       nie.                                                 (Enige 6)           (6)
Verstaan, matig (Verken, p 148; Suksesvolle, p 162; 171)

2.5       Bespreek die interverwantskap tussen die waarde van geld, inflasie en die
          Suid-Afrikaanse Reserwe Bank.

          •  Inflasie beteken dat pryse verhoog en die waarde van geld verminder.
             Mense het dan minder besteebare inkomste. Hoe hoër die inflasiekoers
             hoe minder kan die verbruiker koop met dieselfde hoeveelheid
             geld/inflasie verminder die koopkrag van geld.
         • Die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank gebruik die VPI om die
             rentekoers/repokoers van die land te bepaal.
         • As die rentekoers op spaargeld laer is as die inflasiekoers is die
             spaargeld minder werd/kan dit minder koop.                  (Enige 4)              (4)
Analisering, moeilik (Verken, p 167; Suksesvolle, p 185)
                                                                                                 [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                             6                                 DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING

3.1.1     Noem die TWEE tipes cholesterol.

        • Laedigtheid-lipoproteïen (cholesterol)
        • Hoë digtheid-lipoproteïën (cholesterol)                                            (2)
Onthou, maklik (Verken, p 74; Suksesvolle, p 84)

3.1.2     Verduidelik die verskil tussen die twee tipes cholesterol.

          • Laedigtheid-lipoproteïën is die gevaarlike/slegte cholesterol. Hoë-
            digtheid-lipoproteïën is die goeie cholesterol.
        • Laedigtheid lipoproteïen bou in die slagare op/kom voor in vetneerslae.
            Hoë-digtheid lipoproteïen versamel oortollige cholesterol en vervoer dit
            na die lewer.
        • Laedigtheid-lipoproteïen veroorsaak die geleidelike vernouing van die
            bloedvate. Hoë-digtheid lipoproteïen word afgebreek en uitgeskei.
        • Laedigtheid-lipoproteïen dra by tot hartsiektes, terwyl hoëdigtheid-
            lipoproteïen die risiko van koronêre hartsiektes verminder. (Enige 2 x 2)        (4)
Onthou, matig (Verken, p 74; Suksesvolle, p 84)

3.2       Skryf 'n paragraaf om te verduidelik waarom geneties gemanipuleerde
          gewasse in die toekoms die wêreld van hongersnood kan red.

        Geneties gemanipuleerde gewasse kan die wêreld van hongersnood red
        omdat die gewasse 'n verhoogde weerstandig teen plae/insekte, droogte
        en fluktuasie in temperature het wat dit moontlik maak om oeste te verbou
        in streke met 'n lae landboupotensiaal. Die gewasse se opbrengs word
        verhoog/meer voedsel en meer mense kan gevoed word. Produksiekoste
        kan verlaag word/voedsel is goedkoper, dus kan meer mense voedsel
        bekostig. Voedselprodukte van geneties gemanipuleerde gewasse het 'n
        langer raklewe/beter kwaliteit produkte, dus minder voedsel wat vermors
        word. Geneties gemanipuleerde voedsel kan groter voedingswaarde hê as
        konvensioneel verboude voedsel dus kan mense minder eet en steeds
        goedgevoed wees.                                               (Enige 6)             (6)
Toepassing, moeilik (Verken, p103; Suksesvolle, p 123)
NOTA: Trek EEN punt af indien nie in paragraaf formaat geskryf is nie.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                              7                                     DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

          3.3.1       Noem DRIE verskillende tipes bymiddels in die gereg.

                   • Antioksidant
                   • Geurmiddels
                   • Kleurmiddels
                   • Preserveermiddels                                          (Enige 3)         (3)
Onthou, maklik (Verken, p 93-94; Suksesvolle, p 113-114)

          3.3.2    Noem EEN rede vir die besorgdheid oor die gebruik van die
                   natriumnitraat.
                   • Dit mag karsinogenies wees/kanker veroorsaak.
                   • Dit mag allergieë veroorsaak.                 (Enige 1)                      (1)
Onthou, matig (Verken, p 94; Suksesvolle, p 114)

          3.3.3       Verduidelik die funksie van natriumnitraat in hierdie gereg.

                      •Verleng die rakleeftyd  van die voedsel deur
                      •Bederf a.g.v. die groei van mikro-organismes/bakterieë te
                       inhibeer/verhoed/beskerm dit teen bederf deur mikro-
                       organismes.
                   • Behou die gewenste kleur en geur.               (Enige 2)                    (2)
Verstaan, maklik (Verken, p 94; Suksesvolle, p 113)

          3.3.4       Verduidelik waarom koeimelk, koring, gluten en eier apart gelys
                      word op die etiket.

                      •Hulle word apart gelys so dat verbruikers dit maklik
                       raaksienomdat dit ernstige allergiese reaksies kan
                       veroorsaakwat lewensgevaarlik  mag wees.  (Enige 2)                       (2)
Verstaan, matig (Verken, p 79; Suksesvolle, p 92)

          3.3.5       Identifiseer die bestanddeel wat met kort lig- en radiogolwe
                      behandel is om patogeniese bakterieë en ander skadelike
                      organismes te elimineer of te verminder.

                   • Mosterdpoeier.                                                               (1)
Verstaan, maklik (Verken, p 105; Suksesvolle, p 127)

          3.3.6       Stel TWEE riglyne voor wat verbruikers moet volg voordat hierdie
                      gereg geëet word, om die oordrag van voedsel-oordraagbare
                      siektes te voorkom.

                      •Was hande deeglikvoor hantering/oopmaak /verwarming van
                       die gereg.
                   • Verhit tot 'n hoë interne temperatuur bereik is.                             (2)
Onthou, maklik (Verken, p 87-88, Suksesvolle, p 103,106, 108, 109)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                             8                                  DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

          3.3.7       Verduidelik waarom hierdie gereg geskik is vir die bestuur van
                      osteoporose.

                      •Die gereg bevat melk wat ryk is aan kalsium en cheddar-
                       kaas wat ryk is aan kalsium.
                  • Die kalsium sal bydra tot die versterking van bene en
                       verminder beenverlies.
                  • Die melk bevat vitamien D en die cheddarkaas bevat ook
                       vitamien D wat help met die absorpsie van kalsium.
                  • Die gereg bevat proteïen wat noodsaaklik is normale kollageen
                       sintese en dit versterk ook die bene.            (Enige 6)            (6)
Toepas, matig (Verken, p 76; Suksesvolle, p 90)

          3.3.8       Stel 'n bygereg voor wat saam met hierdie gereg bedien kan word
                       wat dit meer geskik sal maak vir 'n verbruiker met hoë
                      bloedcholesterolvlakke.

                      •Gestoomde/geroosterde/oondgeroosterde groente
                      •Vars slaai (geen romerige slaaisous bv. mayonnaise nie)
                                                                          (Enige 1)            (1)
Toepas, matig (Verken, p 75; Suksesvolle, p 85)

          3.3.9       Evalueer die geskiktheid van hierdie gereg vir 'n verbruiker wat
                      vetsug/obesiteit wil bestuur.

                      •   Die gereg bevat baie energie/kilojoules wat nie goed is as
                          mens gewig wil verloor nie.
                      •   Die gereg bevat redelik baie verfynde koolhidrate/stysel
                          (pasta) wat bydra tot die energiewaarde.
                      •   Die gereg bevat nie suiker nie wat goed is omdat suiker
                          onnodige kilojoules verskaf.
                      •   Die gereg bevat min vesels wat nie goed is nie omdat vesel
                          vertering/gevoel van honger vertraag.
                      •   Die gereg bevat spekvleis/cheddarkaas wat baie vet bevat/
                          hoë vetinhoud. Dit sal nie bydra tot gewigsverlies nie,
                          omdat dit baie kilojoules bevat.
                      •   Die gereg baie min/geen groente.                  (Enige 9)

                      •Gevolgtrekking: Die gereg is nie geskik  vir 'n verbruiker wat
                       vetsug/obesiteit wil bestuur nie as gevolg van die hoë
                       vetinhoud.                                                  (1)         (10)
Evaluering, matig (Verken, p 83; Suksesvolle, p 98)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                             9                                DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

VRAAG 4: KLEDING

4.1       Noem TWEE ekonomiese faktore wat 'n invloed op modeverandering het.

        • Resessie
        • Depressie
        • Verbruikersinkomste/rykdom/armoede
        • Inflasie                                                        (Enige 2)         (2)
Onthou, maklik (Verken, p 49; Suksesvolle, p 53)

4.2       Verduidelik die term volhoubare tekstiele.

          • Tekstiele    wat    verbou/geproduseer/vervaardig    word    op     'n
            omgewingsvriendelike wyse.
        • Gemaak van 'n hernubare bron soos plante wat 'n goeie oes lewer en
            min water benodig/hulpmiddels wat nie uitgeput word nie/permanent
            beskadig word wanneer die produk vervaardig word.
        • Min chemikalieë word gebruik tydens die groei van die plante en die
            vervaardiging van die tekstiel.
        • Die tekstiel word nie nuttelose afval nie. Die produk is
            afbreekbaar/bioafbreekbaar of dit kan geskei word en hergebruik word
            om as grondstowwe vir nuwe produkte gebruik word.           (Enige 3)            (3)
Onthou, matig (Verken, page 62-63; Suksesvolle, page 68)

4.3       Bespreek DRIE riglyne vir die keuse van kleur wanneer uitrustings vir die
          werksomgewing gekies word.

           •Die neutrale kleure (swart/grys/vlootblou/beige/roomkleur/bruin) lyk goed
            saam met ander kleure.
        • Meeste van die basiese kledingstukke moet in neutrale kleure
            wees/begin met 'n basiese kleur.
        • 'n Serp/belt/juweliersware in 'n ander kleur kan die voorkoms van die
            uitrusting verbeter/nuut/interessant laat lyk.
        • Kies kleure wat die gelaatskleur/veltoon komplementeer.
        • Swart is 'n dienlike kleur wat vir formele en deftige drag gebruik kan
            word.                                                      (Enige 3)            (3)
Verstaan, maklik (Verken, p 57; Suksesvolle, p 59, 61)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                            10                                        DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

4.4       Verduidelik die rol van tegnologie in modeverandering speel.
          • Die ontwikkeling van nuwe tekstiele bring/versnel verandering in mode.
          • Nuwe      kleedstowwe     met     nuwe    eienskappe    by     verbeterde
            rekbaarheid/rekstowwe het veranderinge in die style/pas van
            kledingstukke gebring.Dit het styfpassende kledingstukke wat gemaklik
            is en meer beweging toelaat moontlik gemaak, versnel
            modeverandering.
        • Biotegnologie en nanotegnologie het 'n hele reeks kleedstowwe met
            spesiale eienskappe moontlik gemaak vir spesifieke doeleindes soos
            sportdragdit het modeverandering versnel.
        • Ontwikkeling in die vervaardigingsindustrie bv. gerekenariseerde
            patroonontwerpmetodes en verbeterde brei-/naaimasjiene, het die
            vervaardigingsproses versnelen die behoefte vir nuwe items lei
            modeverandering.
        • Verbeterde kommunikasie het 'n impak op modeverandering. Die
            nuutste oorsese mode tendense kan onmiddellik op TV/sosiale
            media/Facebook gesien word versnel modeverandering.
        • Verbeterde verspreidingsmetodes (vinniger vervoer/gerekenariseerde
            voorraadsisteme/afleweringstrategieë/koerierdienste)      bring    nuwe
            modes binne dae na ons winkels versnel dus modeverandering.
                                                                            (Enige 5)             (5)
Verstaan, moeilik (Verken, p 51; Suksesvolle, p 54)
          4.5.1       Noem of hierdie uitrusting verteenwoordigend is van 'n modegier,
                      klassieke mode of kontemporêre mode.
                   •    Klassieke modes                                                          (1)
Toepas, maklik (Verken, p 49; Suksesvolle, p 51)
          4.5.2       Gee TWEE redes vir jou keuse in 4.5.1
                      • Die items is tydloos/word aanvaar/duur             vir    'n    lang
                        tydperk/seisoene/bly lank populêr.
                   •    Gekenmerk deur eenvoud
                   •    Smaakvol                                                (Enige 2)        (2)
Toepas, maklik (Verken, p 49; Suksesvolle, p 51)
          4.5.3       Stel TWEE veranderinge voor wat aan hierdie uitrusting
                      aangebring kan word om dit meer geskik te maak vir 'n man met 'n
                      professionele werk wat nuwe kliënte moet ontmoet. Gee 'n rede vir
                      elke voorstel.
                    T-hemp:
                    •   Verander T-hemp na 'n hemp met knope en 'n kraag.
                    •   Dit sal die uitrusting meer formeel/minder informeel/meer
                        professioneel laat vertoon.
                    Skoene:
                    •   Verander die skoene na swart/bruin skoene
                    •   Dit sal die uitrusting meer formeel/minder informeel/meer
                        professioneel laat vertoon.                       (2 x 2)                (4)
Evaluering, matig (Verken, p 59; Suksesvolle, p 61-62)
                                                                                                  [20]
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                            11                                       DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

VRAAG 5: BEHUISING

5.1       5.1.1       Definieer die term huurooreenkoms.

                      • Die kontrak/ooreenkoms             tussen   'n   eienaar   en    'n
                        huurder.                                                                   (3)
Onthou, maklik (Verken, p 117; Suksesvolle, p 137)

          5.1.2       Stel DRIE koste implikasies voor wat in 'n huurooreenkoms
                      ingesluit moet word.

                   •    Betaal vir eie water- en elektrisiteitsgebruik
                   •    Betaal vir eie afvalverwydering 
                   •    Huurgeld
                   •    Deposito bedrag                                         (Enige 3)          (3)
Onthou, maklik (Verken, p 118; Suksesvolle, p138)

5.2       Noem waar 'n titelakte geregistreer word.

           • Aktekantoor                                                                           (1)
Onthou, maklik (Verken, p 128; Suksesvolle, p 146)

5.3       Noem VYF maniere hoe 'n werkgewer 'n werknemer kan ondersteun om 'n
          huis te bekom.

          •   Verhuur huise wat in maatskappybesit is teen billike tariewe
          •   Verskaf maandelikse behuisingstoelae/subsidies
          •   Subsidieer 'n gedeelte van die werknemer se huislening
          •   Bied bystand met reël van huislenings
          •   Help 'n werknemer om sy/haar pensioen as kollaterale sekuriteit vir vir 'n
              huislening aan te bied
        •     Help met hervestigingskostes
        •     Verskaf verbruikersopvoeding en raad oor behuising aan werknemers
        •     Help werknemers om boumateriaal in grootmaat te koop
        •     Betaal lone en salarisse wat die werknemers in staat sal stel om die
              huur te betaal/eie huis te bekom                             (Enige 5)               (5)
Onthou, maklik (Verken p 132; Suksesvolle p 150)

5.4       Verduidelik hoe die betaal van 'n deposito elk van die onderstaande
          beïnvloed wanneer 'n eiendom gekoop word:

          5.4.1       Verbandregistrasiefooie

                      •  As 'n deposito betaal word, sal die verband minder wees as
                         die verkoopprys. Dit beteken dat die verbandregistrasiefooi
                         minder sal wees.                                                          (2)
Verstaan, matig (Verken, p 127; Suksesvolle, p 146)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                           12                                     DBE/2018
                                     SSE – Nasienriglyne

          5.4.2       Oordragfooie

                    Oordragfooie sal dieselfde bly omdat bereken word op die
                    verkoopprys van die eiendom en nie op die bedrag van die
                    verband nie                                                                 (3)
Verstaan, moeilik (Verken, p 128; Suksesvolle, p 146)

5.5       Bespreek waarom huis koop beter is as om huis te bou.

          •   Om te bou kan meer kos  as om 'n huis te koop.
          •   Dit is duur om 'n nuwe tuin aan te lê/addisionele koste om tuin aan te lê
              nadat bouwerk voltooi is terwyl die tuin reeds gevestig is as 'n huis
              gekoop word.
        •     Wanneer 'n huis gekoop word, kan die koper die uitleg/struktuur
              /ontwerp van die huis sien,dit is soms moeilik om te visualiseer hoe
              die voltooide huis sal lyk.
        •     Dit is vinniger om in 'n huis wat gekoop is, in te trek as om te wag vir 'n
              huis om gebou te word.
        •     As die bouwerk vertraag word, sal die eienaars baie stres/ongemak
              beleefterwyl mens vooraf weet wanneer mens by die huis wat gekoop
              is kan intrek.
        •     Vertragings kan boukoste verhoog wat dan aanleiding kan gee tot
              finansiële stres.
        •     Om 'n bouprojek te beheer kan gekompliseerd wees omdat
              kwaliteitbeheer baie probleme kan skep.
        •     Om te bou kan 'n tydrowende proses wees.
        •     Die meeste nuwe uitbreidings met beskikbare erwe is aan die buitewyke
              van      die    stad/dorp/ver    van    stad/sentrale      besigheidsarea/
              skole/winkels/ens.
        •     Die huis moet aan die bouregulasies/regulasies van plaaslike regering
              voldoen.                                                       (Enige 7)          (7)
Verstaan, matig (Verken, p 121; Suksesvolle, p 138)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                             13                                    DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

5.6       Vergelyk die wasmasjiene met spesifieke verwysing na:
          5.6.1       Waskapasiteit vir 'n gesin van vyf lede.                                    (2)
          5.6.2       Menslike energieverbruik                                                    (4)
          5.6.3       Waterverbruik                                                               (2)
                                  Voorlaai masjien            Dubbelbalie wasmasjien
         5.6.1 Waskapasiteit      Neem 5 kg lading/klere, dus Neem 3 kg lading/klere, dus
               vir 'n gesin van   meer klere kan per siklus   minder klere kan per siklus
               vyf lede           gewas word.            (1) gewas word.              (1)
         5.6.2 Menslike           Minder menslike energie     Meer menslike energie word
               energieverbruik    word gebruik.              gebruik.
                                  Was, spoel en droog spin    Klere        moet        van
                                  gebeur outomaties.         waskompartement      na    'n
                                                              sinkbad/bad verplaas word
                                                              om te spoel en dan weer met
                                                              die hande in die spin-
                                                              kompartement geplaas.
                                                        (2)                             (2)
         5.6.3 Waterverbruik      Gebruik 150-100 liter/baie Gebruik 50 liter/minder water/
                                  meer    water  as      die bespaar water.          (1)
                                  dubbelbalie.           (1)
Verstaan, matig (Verken, p 137, 143-144; Suksesvolle, p 157-158)
5.7       Staaf die stelling: “Daar is 'n toenemende aanvraag na huur-eiendomme in
          Suid-Afrika.”
          •   Verhuring is meer bekostigbaar op die kort termynas gevolg van die
              volgende redes:
          •   Die huurbedrag is aanvanklik minder as die verband paaiement.
          •   Dit is goedkoper om te huur op die kort termyn omdat huurders minder
              finansiële verantwoordelikhede het as huiseienaars. Soms betaal
              huurders             nie      water        en       ligte       nie,
              huiseienaarsversekering,verbandversekering of onderhoud nie.
          •   Huurgeld word vasgestel vir 'n spesifieke tydperken dit maak
              finansiële beplanning makliker/meer voorspelbaar.
          •   Die rentekoers/repokoers is hoog en verbande is minder bekostigbaar
              as vroeër.
          •   As gevolg van die Nasionale Kredietwet is dit moeilik om 'n
              verband/huislening te kry.
          •   Inflasie is hoog en verbruik het minder geld om te spaar vir
              deposito's of betaling van huislening/verband. Dit maak verhuring
              meer aantreklik.
          •   Mense wat baie van werk verander het nie 'n behoefte om op een plek
              te bly vir 'n lang tyd nie.                                (Enige 8)               (8)
Analisering, moeilik (Verken, p 118; Suksesvolle, p 137)
                                                                                                  [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                             14                                   DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP

6.1       Definieer die term winsopslag.

        'n Winsopslag is die persentasie/hoeveelheid wat by die kosprys gevoeg
        word om oorhoofse koste te dek/'n wins te maak.                                        (2)
Onthou, maklik (Verken, p 36; Suksesvolle, p 39)

6.2       Noem VIER vereistes waaraan verpakking moet voldoen.

          •   Dit moet die oog vang/verbruikers se aandag trek.
          •   Moet tussen ander soortgelyke produkte/name op dieselfde rak
              uitstaan.
        •     Moet by die produk pas/gerieflike grootte
        •     Moet sterk/ goed ontwerp/ gerieflik/ maklik hanteerbaar wees
        •     Moet maklik op rakke van verskillende kleinhandelaars geplaas kan
              word
        •     Indien goedere vog absorbeer, moet die verpakking lugdig wees
        •     Moet die inhoud beskerm/veilig wees/higiënies.               (Enige 4)            (4)
Onthou, maklik (Verken, p 30; Suksesvolle, p 29)

6.3       Noem TWEE komponente waaruit die produksiekoste van 'n produk bestaan.

        •     Grondstowwe
        •     Oorhoofse kostes.                                                                 (2)
Onthou, maklik (Verken, p 36-37; Suksesvolle, p 35-38)

6.4       Noem VIER maniere hoe produsente kan verseker dat hulle produkte nie 'n
          negatiewe uitwerking op die omgewing sal hê nie.

        •     Gebruik grondstowwe oordeelkundig 
        •     Verminder afval/voedsel afval/afval van verpakking/herwin afval 
        •     Verminder/elimineer die gebruik van giftige chemikalieë/toksiese afval 
        •     Gebruik sonenergie/gebruik elektrisiteit oordeelkundig 
        •     Gebruik water spaarsamig.                                     (Enige 4)           (4)
Onthou, maklik (Verken, p 24-25; Suksesvolle, p 25)

          6.5.1       Frieda is trots daarop om kwaliteit produkte te maak. Verduidelik
                      hoe sy kwaliteitprodukte verkry.

                      •  Daar is geen defekte in die produkte nie/die gordyne pas by
                         die vensters/die kliënte is tevrede
                   •     Sy inspekteer die produkte tydens op verskillende stadia van
                         die produksieproses – stik en stryk                                    (2)
Verstaan, matig (Verken, p 16; Suksesvolle, p22)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                            15                                   DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

          6.5.2       Verduidelik die beste manier om die industriële naaimasjien te
                      onderhou sodat gordynproduksie nie onderbreek word nie.

                      •  Voorkomende/roetine onderhoud beteken
                      •  dat die industriële naaimasjien gereeld gediens word/parte
                         word gereeld nagegaan en vervang
                   •     dit voorkom dat dit onverwags onklaar raak en produksie
                         staak/ ongeskeduleerde onderhoud.                                     (3)
Verstaan, matig (Verken, p 25; Suksesvolle, p 25)

          6.5.3       Bespreek die finansiële voordele vir Frieda toe sy van ongeskoolde .
                      na geskoolde werker gevorder het.

                      •  Frieda was oorspronklik 'n ongeskoolde werker met
                         min/geen onderrig /opleiding/kennis van kleedstowwe/meet
                         en stik van gordyne/geen vaardigheid
                   •     Sy het 'n klein salaris ontvang
                   •     Na jare van informele opleidinghet sy 'n geskoolde werker
                         geword/kennis van kleedstowwe/meet en stik van gordyne
                         opgedoen
                   •     Sy het 'n ervare gordynmaker geword
                   •     Sy kon onafhanklik /op haar eie werken werk van
                         hoogstaande gehalte/goeie kwaliteit/vakmanskap lewer
                   •     Soos haar vaardighede verbeter het, het haar salaris ook
                         verbeter.                                       (Enige 6)             (6)
Verstaan, matig (Verken, p 10, 25; Suksesvolle, p 11)

          6.5.4       Verduidelik waarom Frieda se besigheid 'n mededingende
                      voordeel het.

                      • Haar pryse is effens laer as  as die van haar mededinger/
                        gordynwinkel
                   •    Sy gee haar kliënte persoonlike/individuele aandag deur
                        advies te gee ook geskikte stowwe/moontlik style vir hulle
                        individuele behoeftes.
                   •    Sy koop goeie kwaliteit gordynstof vir haar kliënte.
                   •    Akkurate afmetings van venstersby kliënte se huise
                                                                              (Enige 4)         (4)
Toepas, matig (Verken, p 8; 13; Suksesvolle, p11)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
 Verbruikerstudies                              16                                DBE/2018
                                         SSE – Nasienriglyne

           6.5.5       Bespreek die volgende faktore wat bygedra het tot die sukses van
                       Frieda se besigheid.

                       (a)   Beskikbaarheid van menslike vaardighede:

                             •    Sy het 'n kollega gehad  wat haar informeel opgelei
                                  het en sy het kennis van afmeet/kleedstowwe/knip stik
                                  van gordyne opgedoen/verbeter.                            (2)

                       (b)   Beskikbaarheid van werkspasie:

                             •    Sy het 'n funksionele naaldwerkkamer in 'n leë kamer in
                                  haar huis ingerig.                                        (1)

                       (c)   Verbruikers/kliënte-trefkrag:

                             • Kliënte het persoonlike advies in verband met hul
                               gordyn behoeftes verkry.
                          •    Kliënte het minder vir arbeid betaal as by ander
                               gordynwinkels.                                               (2)
 Toepas, moeilik (Verken, p 10-13; Suksesvolle, p 16-20)

           6.5.6       Verskaf grondige redes waarom Frieda se besigheid 'n volhoubare
                       winsgewende besigheid kan word.

                       •  Sy maak self die gordyne, dus bespaar sy op
                          arbeidskostes.
                     •    Sy werk van haar huis af en hoef dus nie 'n plek te huur nie.
                     •    Sy het haar bestaande kliënte behou/haar teikenmark het
                          vergroot sy maak wins dus groei haar besigheid.
                     •    Sy kry goeie afslag by die fabriekswinkel dus betaal sy
                          minder vir gordynstowween maak sy 'n groter wins.
                     •    Nadat      sy    besigheidskaartjies     uitgedeel    het/haar
                          besigheid/diens gepromoveer het,het sy nog meer kliënte
                          gekry wat haar wins nog verder vergroot.
                     •    Sy het 'n kontrak by 'n nasionale hotel gekry.
                     •    'Word of mouth' – haar kollega het haar by kliënte
                          aanbeveel.                                          (Enige 8)     (8)
Analisering, matig (Verken, p 35; Suksesvolle, p 34)
                                                                                             [40]

                                                                               TOTAAL:       200

 Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Consumer Studies May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2018-memo-eng/53824f34-0891-47ec-b8ef-5401566618bd) — Consumer Studies · Memo · 2018 · Eng
- [Consumer Studies May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2018-afr/0bca51ea-eacc-4352-8228-e48d0932b79e) — Consumer Studies · QP · 2018 · Afr
- [Consumer Studies May June 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2018-eng/29cb9920-2d86-466a-9358-f13c24609e01) — Consumer Studies · QP · 2018 · Eng
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept-2018-afrikaans/0d6e4768-94d5-4cb4-980a-533053c82ed5) — Consumer Studies · Memo · 2018 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT 2018 English](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept-2018-english/8841953d-2d36-43d9-aaff-ead5772fabe7) — Consumer Studies · Memo · 2018 · Eng
- [Consumer Studies Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-nov-2018-final-memo-afr/4f2e7e6a-efa9-4982-b372-af592c593395) — Consumer Studies · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Consumer Studies

- [Gr 12 Con Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-con-stu-atp-2023-24/30b466bf-cc20-45e7-b5ff-3ec01fd619ae) — ATP
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept-2025-eng-watermark/f8ee2740-0ec0-4f82-ac20-2062af9fb0f7) — QP · 2025 · Eng
- [Consumer Studies May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2025-afr/5e8c2119-e036-4272-8708-982eeac07037) — QP · 2025 · Afr
- [Consumer Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-consumer-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/aa785fcc-0f84-45fc-9839-6bc2e4db21b3) — QP · 2025 · Eng
- [Consumer Studies Erratum Sept 2024](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-erratum-sept-2024/f34fd578-a6ab-404c-aac5-c5bed951b608) — Errata · 2024
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2024-afrikaans/282a4442-ed0f-4afe-b062-f00e19408920) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
