# Consumer Studies Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Consumer Studies memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2022-mg-afr/bc902f77-90dc-4981-b62a-5f267dfe7997
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Consumer Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Consumer Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/consumer-studies) › [Consumer Studies Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2022-mg-afr/bc902f77-90dc-4981-b62a-5f267dfe7997)

## About this document

Consumer Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                       GRAAD 12

               SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
          NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                              VERBRUIKERSTUDIES

                                        2022

                                 NASIENRIGLYNE

                                                                        PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                        2                                   DBE/2022
                               SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1       1.1.1      B    Onthou, maklik (Verken, p.161; Suksesvol, p.177)              (1)

          1.1.2      C   Onthou, maklik (Verken, p.167; Suksesvol, p.185)               (1)

          1.1.3      B   Onthou, maklik (Verken, p.166; Suksesvol, p.184)               (1)

          1.1.4      A   Onthou, maklik (Verken, p.167; Suksesvol, p.185)               (1)

          1.1.5      D   Verstaan, matig (Verken, p.164; Suksesvol, p.181)              (1)

          1.1.6      B   Verstaan, maklik (Verken, p.76; Suksesvol, p.89)               (1)

          1.1.7      C   Onthou, matig (Verken, p.105; Suksesvol, p.127)                (1)

          1.1.8      A   Onthou, matig (Verken, p.71; Suksesvol, p.77)                  (1)

          1.1.9      D   Verstaan, matig (Verken, p.106; Suksesvol, p.128)              (1)

          1.1.10     B   Onthou, maklik (Verken, p.94; Suksesvol, p.114)                (1)

          1.1.11     D   Toepassing, matig (Grade 11)                                   (1)

          1.1.12     B   Verstaan, maklik (Verken, p.139; Suksesvol, p.159)             (1)

          1.1.13     C   Onthou, maklik (Verken, p.122; Suksesvol, p.140)               (1)

          1.1.14     D   Verstaan, matig (Verken, p.122; Suksesvol, p.140)              (1)

          1.1.15     D   Onthou, maklik (Verken, p.148; Suksesvol, p.162)               (1)

          1.1.16     B   Verstaan, matig (Verken, p.11; Suksesvol, p.18)                (1)

          1.1.17     C   Verstaan, matig (Verken, p.39; Suksesvol, p.41)                (1)

          1.1.18     D   Onthou, maklik (Verken, p.31; Suksesvol, p.30)                 (1)

          1.1.19     A   Onthou, maklik (Verken, p.19; Suksesvol, p.23)                 (1)

          1.1.20     B   Verstaan, matig (Verken, p.26; Suksesvol, p.26)                (1)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                          3                                   DBE/2022
                                 SS/NSS – Nasienriglyne

1.2       1.2.1      Enkelvoudige rente                    (Verken, p.166; Suksesvol,
                     p.184)

          1.2.2      Piramiedeskema                        (Verken, p.162; Suksesvol,
                     p.178)

          1.2.3      Stapelvlakskema/bemarking            (Verken, p.162; Suksesvol,
                     p.179)

          1.2.4      Swendelskema/scam                     (Verken, p.159; Suksesvol,
                     p.176)

          1.2.5      Afkoeltydperk                          (Verken, p.157; Suksesvol,      (5)
                     p.173)
Onthou, maklik

1.3       1.3.1      F

          1.3.2      H

          1.3.3      E

          1.3.4      A

        1.3.5     C                                                                         (5)
Toepassing, matig (Verken, p.93-94; Suksesvol, p.110 -114)

1.4       1.4.1      Kontantvloeiprojeksie

          1.4.2      Volhoubare winsgewendheid

          1.4.3      Produksiekoste

          1.4.4      (Finansiële) uitvoerbaarheidstudie

          1.4.5      Winsopslag                                                             (5)
Verstaan, matig (Verken, p.35-40; Suksesvol, p.35-42)

1.5     B
        D
        E
        G
        H                                                            (Enige volgorde)       (5)
Verstaan, matig (Verken, p.64-65; Suksesvol, p.72)

                                                                  TOTAAL AFDELING A: 40

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                           4                                  DBE/2022
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: LANGVRAE

VRAAG 2: DIE VERBRUIKER

2.1       Verduidelik die volgende terme:

          2.1.1      Lopendebetaalstelsel (LBS)

                     Is werknemersbelasting1        wat die werkgewer van die
                     werknemer
                     se maandelikse/ voltydse inkomste aftrek2 wat in oormaat van
                     die belastingdrempel vir 'n jaar is.3 Die bedrag wat afgetrek
                     word, word bereken deur belasting tabelle4 te gebruik en aan
                     die
                     Ontvanger van Inkomste5 betaal.                     (Enige 3)

                                                     OF

                  Werknemer betaal belasting6 op dieselfde tyd wanneer hy/ sy
                  inkomste verdien.7 'n Werkgewer trek een-twaalfde8 van die
                  beraamde belasting af wat die werknemer aan die einde van die
                  jaar sal betaal.9 Die person se belastingaanspreeklikheid word
                  deur die loop van die jaar afbetaal en aan die Ontvanger van
                  Inkomste betaal.10                                   (Enige 3)            (3)
Onthou, maklik (Verken, p.163; Suksesvol, p.181)

          2.1.2      Uitvissing

                     Wanneer 'n e-pos/ webtuiste/ telefoonoproep ontwerp is om geld
                      van 'n niksvermoedende verbruiker te steel.1 Dit vertoon
                     wettig2 in 'n poging om persoonlike en finansiële inligting3 van
                     die verbruiker te verkry.

                                                     OF

                  E-posse wat vals4 is, gee gewoonlik voor dat dit van die bank/
                  ander finansiële instansie5 is. Die e-pos versoek die verbruiker
                  om op ‘n skakel te druk om sy/ haar persoonlike besonderhede
                  te
                  verander/ die skakel neem die verbruiker na ‘n valse
                  webtuiste,6
                  wat opreg vertoon en die verbruiker mislei om sy/ haar
                  kredietkaartnommer/ rekening se gebruiksnaam/ wagwoord te
                  verskaf.7                                              (Enige 3)          (3)
Onthou, maklik (Verken, p.159; Suksesvol, p.177)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                         5                                  DBE/2022
                                SS/NSS – Nasienriglyne

2.2       Noem TWEE heffings wat motoriste betaal wanneer hulle hul voertuie
          met brandstof of diesel volmaak.

         Brandstofheffing/ belasting1
         Padongelukkefonds2
         Aksynsbelasting3                                                (Enige 2)        (2)
Verstaan, maklik (Verken, p.165; Suksesvol, p.182)
2.3     Noem VIER oorsake van waterbesoedeling.
            Deur nie-omgewingsvriendelike waspoeier/ skoonmaakmiddels/
             toiletware1 te gebruik.
        
             Landboukundige waterbesoedeling/ oormatige gebruik van
             plaagdoders/ bemesting (kunsmis)/ mikroörganismes/ chemikalieë
             wat in die grondwater kan sypel.2
            Storting/ Rommel in riviere/ damme/ mere strooi.3
            Vernietiging van rivieropvanggebiede wat deur verstedeliking/
             ontbossing/ opdam van riviere/ vernietiging van vleilande.4
            Waterbesoedeling wat per ongeluk plaasvind soos pype/ tenke wat
             bars/ groot lekkasies/ brande en oliestortings.5
            Onbehandelde riool,6 wat in riviere/ water/ rivieropvanggebiede
             vloei.
            Industriële afval/ fabrieke wat water gebruik om afval na riviere/ mere
             te lei.7
            Lekkasies van ondergrondse opbergplekke/ petroleum/ oliepype.8
            Myne wat suurmynwater dreineer.9                             (Enige 4)       (4)
Onthou, matig (Verken, p.178; Suksesvol, p.197-198)
2.4       Maak 'n lys van maniere waarop 'n huishouding elektrisiteit kan
          bespaar wanneer water verhit en gekook word.

           Kook water in 'n ketel eerder as op 'n stoof.1
           Moenie 'n ketel vul indien jy slegs 'n klein hoeveelheid kookwater
            benodig/ kook slegs die hoeveelheid wat benodig word.2
         Sodra voedsel gekook het, verminder die hitte en dit sal aanhou om te
            kook/ gebruik die korrekte grootte kastrol op die stoofplaat.3
         Stel die warmwatertenk/ geiser se temperatuur op 60°C/ verminder
            die
            warmwatertenk/ geiser se temperatuur/ skakel die warmwatertenk/
            geiser af wanneer dit nie gebruik word nie.4
         Installeer 'n warmwatertenk/ geiser tydmeter.5
         Gebruik 'n warmwatertenk/ geiserkombers om die warmwatertenk/
            geiser te isoleer en om dit warm te hou/ isoleer die warmwatertenk en
            die pype.6
         Stort in plaas van bad/ gebruik 'n lae-vloei stortkop omdat dit 40%
            minder warmwater gebruik.7
         Gebruik sonenergie om water te verwarm/ installeer sonwater-
            verhittingseenheid.8
           Gebruik gas/ parafien/ hout9 om water warm te maak.          (Enige 3)        (3)
Verstaan, maklik (Verken, p.173-174; Suksesvol, p.193)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                          6                                 DBE/2022
                                 SS/NSS – Nasienriglyne

2.5       Onderskei tussen direkte en indirekte belasting wat deur 'n verbruiker
          betaal word.

        Direkte belasting word op persoonlike1 en besigheidsinkomste2 betaal.
        Direkte belasting is belasting wat deur verbruikers aan die staat/ SAID
        betaal word, om by te dra tot die rykdom van die staat op dieselfde manier
        waarop hulle bydra tot hul eie rykdom.3 Indirekte belasting is versteekte
        belasting4 wat op goedere en dienste5 betaal word.              (Enige 3)        (3)
Verstaan, matig (Verken, p.163-164; Suksesvol, p.180-181)
LET WEL: Beide belastings moet genoem word om volle punt toegeken te
word.
2.6     Bespreek die voordele verbonde aan 'n tweejaarwaarborg op goedere
        en dienste.

           Waarborg is 'n geskrewe belofte/ versekering1 dat die gehalte/
            duursaamheid van 'n produk of diens aan sekere standaarde sal
            voldoen/ vir twee jaar in 'n werkende toestand2 sal bly.
         Dit is ‘n belofte van die vervaardiger om die produk of diens te
         ervang/ herstel/ enige probleme sal uitsorteer3 wat binne twee jaar
            plaasvind.
         'n Waarborg is 'n (veiligheidsmaatreël) teen verlies.4
         Die verbruiker het gewoonlik ‘n keuse of hy/ sy die goedere wil laat
            herstel/ vervang/ terugbetaal5 wil word.                      (Enige 4)       (4)
Verstaan, matig (Verken, p.158; Suksesvol, p.175)
2.7       Verduidelik die verantwoordelikhede van munisipaliteite om die
          verspreiding van Covid-19 te beheer.
          
            Munisipaliteite moet skoon water1 teen 'n bekostigbare tarief/
            gratis2
            aan huishoudings en publieke areas3 voorsien sodat mense hul
            hande kan was.4
        Munisipaliteite het die verantwoordelikheid om klinieke te bou en te
            bedryf5 om gesondheidsorg te voorsien en om te toets vir Covid-19/
            om veldtogte te organiseer om die plaaslike gemeenskap op te voed
            oor
            Covid-19.6
        Munisipaliteite moet daarop aandring dat maskers7 gedra word en
            verseker dat sosiale afstand8 in publieke munisipale geboue
            gehandhaaf word.       
        Munisipaliteite behoort ontsmettingstasies9 by die ingang van elke
            munisipale gebou te hê.                                     (Enige 4) (4)
Toepassing, matig (Verken, p.183; Suksesvol, p.203)
2.8       2.8.1      Verduidelik waarom die advertensie as 'n kontrak beskou
                     kan word wanneer 'n verbruiker hierdie datapakket koop.

                     Wanneer 'n verbruiker hierdie pakket koop, sal hy/ sy 'n wettige
                     ooreenkoms1 met die diensverskaffer moet onderteken. Die
                     verbruiker belowe om die bedrag wat genoem word/ R269.00 vir
                     24 maande te betaal2 en die diensverskaffer belowe om die
                     verbruiker van 'n 'Router' en 120GB data vir 24 maande te
                     voorsien.3                                                           (3)
Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                               7                                 DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

Verstaan, matig (Verken, p.155; Suksesvol, p.170)

          2.8.2      Noem DRIE redes waarom die sluiting van hierdie kontrak
                     wettig is.

                         
                      Dit sluit nie enige iets wat die wet verbreek, in nie.1
                         
                      Die verbruiker en diensverskaffer kom ooreen om iets met
                      waarde/ 'n 'Router'/ 120GB data uit te ruil vir R269,00 vir 24
                      maande.2
                   Die diensverskaffer en die verbruiker is in 'n totale
                      ooreenkoms van die bepalings/ voorwaardes ingesluit in die
                      ondertekende ooreenkoms/ kontrak.3
                   Die diensverskaffer of die verbruiker is nie op enige manier
                      in
                      die ooreenkoms gedwing/ geforseer nie.4
                   Beide partye moet regsbevoeg5 wees wat beteken hulle
                      ouer as 18 jaar en by hul volle verstand moet wees om die
                      ooreenkoms aan te gaan.                                (Enige 3)          (3)
Toepassing, matig (Verken, p.155; Suksesvol, p.170)

2.9       Bespreek die impak van prysverhogings van die volgende op Suid-
          Afrikaanse huishoudings.

          2.9.1      Brandstofpryse

                            Vervoerkoste sal verhoog1 en as gevolg daarvan sal
                             huishoudings meer aan vervoer bestee2 en minder geld
                             beskikbaar hê om aan goedere en dienste te bestee.3
                            Verbruikers sal meer vir goedere en dienste betaal.4
                            Mense mag hul werk verloor5 omdat werkgewers meer geld
                             aan vervoer bestee en dit verminder die bedrag beskikbaar vir
                             salarisse.6                                        (Enige 4)      (4)

Analisering, moeilik (Verken, p.167-168; Suksesvol, p.184-185)

          2.9.2      Elektrisiteit

                      Verbruikers wat voorafbetaalde elektrisiteit/
                       elektrisiteitkoepons gebruik, sal minder elektriese eenhede
                       ontvang1 vir dieselfde bedrag geld as wat hulle voorheen
                       bestee het. Dit sal lei tot 'n afname in besteebare inkomste.2
                    Verbruikers sal meer vir goedere en dienste betaal.3
                    Elektrisiteit mag onbekostigbaar4 vir sommige huishoudings
                       wees, wat gevolglik kan lei tot minder beskikbare elektrisiteit/
                       die ontkoppeling5 van elektriese toevoer.
                       Heraansluitingsfooie sal betaal moet word6 wat besteebare
                       inkomste selfs verder sal verminder.7                 (Enige 4)         (4)
Analisering, moeilik (Verken, p.167-168; Suksesvol, p.184-185)
                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                         8                               DBE/2022
                                SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING

3.1       Maak 'n lys van die inligting wat op 'n voedseletiket moet verskyn.

         Naam van die produk1
         Lys van bestanddele insluitend bymiddels2
         Prys/ pryskode3
         Inligting oor allergene4
         Opberginginstruksies.5
         Naam en adres van die vervaardiger6
         Nutriëntinligting7
         Netto-inhoud/ gewig/ volume8
         Land van oorsprong9
         Prentjie van die produk10
         Instruksies vir die gebruik11
         Datumstempel12
         Lotnommer13
         Handelnaam14                                                 (Enige 5)       (5)
Onthou, maklik (Verken, p. 97–98; Suksesvol, p.117-118)

3.2       Noem waarom Suid-Afrika as voedselselfonderhoudend beskou kan
          word.

           Suid-Afrika is voedselselfonderhoudend in byna al die hoof/
            stapelvoedselprodukte.1
         Suid-Afrika het die vermoë om tekorte aan sekere voedsel in te voer2
            indien nodig.                                                               (2)
Onthou, matig (Verken, p.106; Suksesvol, p.130)

3.3       Identifiseer die gesondheidstoestande wat deur prente A en C
          voorgestel word.

        Prentjie A    Hiperglukemie1
        Prentjie C    Hipoglukemie2                                                    (2)
Verstaan, maklik (Verken, p.71; Suksesvol, p.78-80)

3.4       Noem VIER redes waarom Nandi die voedselverwante gesondheids-
          toestand hierbo ondervind het.

           Nandi het hard geoefen/ vinnig gehardloop vir 2 km.1
           Sy het ontbyt oorgeslaan/ nie ontbyt geëet nie.2
           Sy het lekkers/ hoë GI voedsel3 op ‘n leë maag geëet.4
           Die inname van lekkers/ hoë GI voedsels5 het haar
            bloedglukosevlakke skerp laat styg, wat veroorsaak het dat te veel
            insulien vrygestel is.6 Dit het 'n skielike afname in haar
            bloedglukosevlakke7 veroorsaak.
                                                                     (Enige 4)          (4)
Verstaan, matig (Verken, p.71; Suksesvol, p.79)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                          9                                 DBE/2022
                                 SS/NSS – Nasienriglyne

3.5       3.5.1      Noem die inkubasieperiode vir gastroënteritis.

                  'n Paar ure tot 'n paar dae/ tot 10 dae nadat die siekte opgedoen
                  is.                                                                     (1)
Onthou, matig (Verken, p.91; Suksesvol, p.108)

          3.5.2      Verduidelik hoe gastroënteritis waarskynlik aan die kleuters
                     oorgedra is.

                     Voedsel is waarskynlik met besmette water voorberei.1
                     Gereedskap wat vir voedselvoorbereiding/ bediening gebruik
                      was, kon vuil/ nie deeglik gewas omdat daar 'n gebrek aan
                      water was.2
                    Die kleuters kon besmette water gedrink het.3
                    'n Kleuter was moontlik met gastroënteritis besmet en het
                      ander besmet.4
                    Die personeellede het moontlik nie hul hande gewas nadat
                      hulle babadoeke geruil het nie.5
                    'n Personeellid was moontlik met gastroënteritis besmet6
                      en het nie sy/ haar hande gewas7 voordat die voedsel
                      voorberei is nie.                                (Enige 4)           (4)
Verstaan, matig (Verken, p.91; Suksesvol, p.108)

3.6       Noem VIER voordele van geneties-gemodifiseerde voedsel vir die
          verbruiker.

        Geneties-gemodifiseerde voedsel:
         Bied meer weerstand teen siektes1
         Het beter geur/ kleur/ voorkoms/ tekstuur/ grootte2
         Het meer voedingswaarde3
         Het 'n langer raklewe4
         Is goedkoper5
         Is meer geredelik beskikbaar/ meer mense kan gevoed word6
         Mag as eetbare entstof7 gebruik word                   (Enige 4)                (4)
Onthou, maklik (Verken, p.103; Suksesvol, p.123)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                        10                                  DBE/2022
                                SS/NSS – Nasienriglyne

3.7       Verduidelik die negatiewe impak van organiese boerdery op die
          ekonomie.

           Organiese produkte is duurder1 omdat organiese boerdery duurder/
            baie duur is.2
         Dit is meer arbeidsintensief,3 dus mag arbeiders meer betaal moet
            word/ meer arbeiders moet gehuur word.4
         Die opbrengs is laer/ risiko is hoër5 dus kan minder produkte verkoop
            word,6 wat boere se wins/ inkomste verminder.7
         Organies-geproduseerde voedsel het 'n korter raklewe/ bederf/ verrot
            vinniger8 wat inkomste/ winsverliese9 tot gevolg het.
         Plase wat organiese voedsel produseer, moet gesertifiseer10 word.
            Die sertifikasieproses (3 jaar) sal koste-implikasies hê.11 (Enige 6)         (6)
Verstaan, matig (Verken, p.104; Suksesvol, p.126)

3.8       Bespreek hoe die gereg hierbo kan help met die voorkoming en
          bestuur van osteoporose.

           'Pilchards' (pelsers/ sardyntjies) met bene/ melk in die witsous/
            cheddarkaas/ is goeie bronne van kalsium1 wat beendigtheid sal
            verhoog.2
         'Pilchards' (pelsers/ sardyntjies)/ melk/ margarien in die witsous is
            goeie bronne van vitamien D3 wat sal help met die absorpsie van
            kalsium.4
         'Pilchards' (pelsers/ sardyntjies)/ cheddarkaas/ melk is goeie bronne
            van proteïene5 wat sal help met normale kollageensintese.6
         'n Verhoging in beendigtheid maak die bene sterker/ minder bros en
            verminder die risiko van bene wat breek/beenfrakture.7         (Enige 4)      (4)
Toepassing, matig (Verken, p.76; Suksesvol, p.90)

3.9       Regverdig of die brood geskik is vir 'n persoon wat aan diabetes ly.

            Die brood bevat volgraanmeelblom, wat 'n laer GI-rangorde het.1 Lae
             GI     voedsel neem langer om af te breek/ glukose vry te stel as
             suiker.2 Dit help om die bloedglukosevlak instant te hou in plaas
             daarvan om dit skerp te laat styg/ is effektief in die afname en beheer
             van diabetes/
             bloedglukose.3
          Die brood is hoog in vesel4 wat stadig verteer5 en groot wisseling in
             bloedglukosevlakke voorkom.6
          Die brood bevat geen versadigde vet/ cholesterol/ transvette nie,7 vet
             moet beperk word aangesien diabete meer vatbaar vir hartsiektes
             is.8
          Die brood bevat molasses, wat geskik9 is vir diabete.
          Die brood bevat suiker/ heuning, wat hoog in suiker is,10 is nie geskik
             vir diabete nie.11                                            (Enige 8)      (8)
Analisering, moeilik (Verken, p.72-73; Suksesvol, p.82)
                                                                                           [40]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                         11                                  DBE/2022
                                 SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: KLEDING

4.1       Noem TWEE eienskappe van klassieke modes.

          Klassieke modes bly vir 'n lang tyd gewild/ tydloos/ duur vir baie
           seisoene.1
         Word altyd as smaakvol beskou.2
         Hulle het toevallige, subtiele veranderinge/ opgraderings.3
         'n Groot groep mense4 aanvaar hulle aanhoudend.
         Hulle word deur eenvoud5 gekenmerk.                             (Enige 2)        (2)
Onthou, maklik (Verken, p.49; Suksesvol, p.51)

4.2       Verskaf TWEE voorbeelde van volhoubare tekstiele.

         Bamboes1
         Hennep2
         Organiese katoen3
         Sojamateriaal4
         Sy ('silk')5                                                     (Enige 2)       (2)
Onthou, maklik (Verken, p.61-62; Suksesvol, p.67-68)

4.3       Verduidelik die volgende terme:

          4.3.1      Ekovriendelike materiaal

                     Materiaal wat 'n lae koolstofvoetspoor het,1 word
                      geproduseer uit gewasse wat nie plaagdoders of
                      chemikalieë vereis om te groei nie.2
                   Gebruik minder/ min water om te produseer.3
                   Skep minder afval/ is bio-afbreekbaar.4
                   Geproduseer uit hernubare/ hergebruikte hulpbronne.5
                   Word op 'n omgewingsvriendelike wyse vervaardig.6
                   Natuurlik/ Geen skadelike kleurmiddels kan gebruik word
                      nie.7                                             (Enige 2)          (2)
Onthou, matig (Verken, p.61; Suksesvol, p.67)

          4.3.2      Modegiere

                     Word dikwels in bykomstighede1 gesien.
                     Mode wat hoog in aanvraag is.2
                     Vind aanklank onder 'n groot groep mense.3
                     Dit is van korte duur/ kort lewensiklus/ duur slegs vir een
                      seisoen/ word skielik gewild/ verdwyn vinnig.4        (Enige 2)      (2)
Onthou, maklik (Verken, p.49; Suksesvol, p.51)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                         12                                 DBE/2022
                                 SS/NSS – Nasienriglyne

4.4       Motiveer die geskiktheid van die kleur en styl van die uitrusting vir die
          werksplek.
           Die keuse van enige kleur bykomstighede/ skoene/ handsak sal by die
            rok pas/ kan gemeng en pas word.1
         Die rok se kleur is neutraal2 die styl is basies/ klassiek/ het
            eenvoudige
            lyne3 en sal vir baie jare hou.4
         Swart kan bedags/ in die aand/ opgetooi/ formeel/ professioneel/
            eenvoudig/ informeel gedra word.5
         Die rok se kleur kan die draer slanker6 laat vertoon.
         Die rok is nie ontblotend nie aangesien dit die skouers bedek en onder
            die knie is.7
         Die rok se styl pas alle figuurtipes.8                     (Enige 4)            (4)
Toepassing, matig (Verken, p.57; Suksesvol, p.61)
4.5       Verduidelik hoe die volgende faktore tot bostaande stelling kon bydra.
          4.5.1      Sosiale faktore

                       Tydens die grendeltydperk (lockdown) het mense nie
                        gesosialiseer nie/ sosiale geleenthede bygewoon nie/
                        gekuier/ so baie uit gegaan nie/ beweging was beperk/
                        klokreël was saans in plek gestel.1 Daar was geen
                        behoefte om nuwe modes te koop nie.2
                     Mense het van die huis af begin werk, wat die behoefte om
                        opgetooi te wees, verminder het/ professioneel vir virtueel
                        vergaderings/ mense het meer gemaklike/ informele klere
                        begin dra omdat hulle tuis gebly het.3
                     Om tussen lande te reis was verbied/ beperk4 daarom was
                        daar minder blootstelling aan nuwe modes uit ander
                        lande.5
                     Daar was min geleentheid vir beroemde persone om nuwe
                        modes by geleenthede te toon.6                     (Enige 4)      (4)
Analisering, moeilik (Verken, p.49; Suksesvol, p.54) (Verbruikersaangeleenthede)
          4.5.2      Ekonomiese faktore
                       Fabrieke wat klere/ tekstiele produseer het tydelik gesluit1
                        wat die tempo van modeverandering verminder het.2
                     Klere-invoere het afgeneem weens beperkings op reise
                        tussen lande.3
                     Die meeste klerewinkels was aan die begin van die
                        grendeltydperk (lockdown) gesluit en verbruikers kon nie
                        nuwe klere koop nie.4
                     Daar was 'n wêreldwye resessie.5
                     Sommige verbruikers het hul werk verloor/ vir minder ure
                        gewerk.6 Dit het hulle besteebare inkomste om nuwe klere
                        te koop verminder,7 dus kon modeverandering nie floreer
                        nie.                                               (Enige 4)       (4)
Analisering, moeilik (Verken, p.49; Suksesvol, p.53) (Verbruikersaangeleenthede)
                                                                                           [20]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                        13                                  DBE/2022
                                SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: BEHUISING EN INTERIEUR

5.1       Maak 'n lys van die inligting wat by 'n boukontrak ingesluit moet word
          om die verbruiker en die boukontrakteur te beskerm.

          'n Gedetailleerde uiteensetting van alle koste/ insluitend bou- en
           regskoste.1
         'n Beskrywing in besonderhede van al die material en afronding/
           lys van spesifikasies.2
         Die presiese dimensies of grootte van die huis volgens die huisplan.3
         Die voltooiingsdatum van die bouwerk.4
         Die datums/ wyse van betaling.5
         'n Staat van die waarborge deur die bouer voorsien, wat verseker dat
           enige strukturele foute, daklekke, bouwerkfoute of werk wat laat voltooi
           was, herstel moet word of deur die bouer reggestel word.6
         'n Kansellasieklousule van die kontrak, indien enige van die partye nie
           gehoor daaraan kan gee nie.7
         Gevolge indien die eienaar of die bouer nie hulle kant van die
           ooreenkoms nakom nie.8                                         (Enige 5)       (5)
Onthou, maklik (Verken, p. 118; Suksesvol, p. 137)

5.2       5.2.1      Noem DRIE faktore om in ag te neem by die keuse van 'n
                     yskas vir 'n gesin.

                     Behoeftes van die gesin (grootte van die gesin/ hoeveelheid
                      spasie beskikbaar/ kenmerke van die yskas/ funksies van die
                      yskas/ gesin se lewenstyl).1
                   Begroting (bekostigbaarheid/ energie-doeltreffendheid/ nuut/
                      gebruik/ gas/ elektrisiteit/ installasie).2
                   Maklike hantering (instruksies wat maklik is om te verstaan/
                      volg/ funksies wat dit moet verrig/ universele ontwerp
                      kenmerke).3
                   Veiligheid/ veilig om te gebruik/ veiligheidsertifikaat.4
                   Die betroubaarheid van die handelaar.5
                   Omvattendheid en lengte van geld-terug waarborg.6
                                                                            (Enige 3)      (3)
Onthou, maklik (Verken, p. 133; Suksesvol, p.152-153)
LET WEL: 'n Punt kan slegs toegeken word vir 'n faktor of 'n voorbeeld.

          5.2.2      Verduidelik TWEE maniere waarop die yskas menslike
                     energie bespaar.

                      Dit ontdooi outomaties1 wat tyd bespaar2 wanneer die
                       yskas skoongemaak word.
                    Dit het 'n metaalafwerking3 wat dit maklik maak om skoon
                       te maak.4                                                          (4)
Verstaan, maklik (Verken, p. 136; Suksesvol, p.160)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                         14                                DBE/2022
                                 SS/NSS – Nasienriglyne

          5.2.3      Verduidelik die voordele van die gebruik van 'n sonenergie-
                     hibried yskas.

                     Dit gebruik 'n kombinasie van sonenergie en elektrisiteit/ dit
                      bespaar 44% elektrisiteit (nie-menslike energie).1
                   Die lopende koste sal laag/laer wees2 omdat dit
                      sonenergie
                      gebruik.
                   Daar is minder aanvraag op die nasionale elektriese
                      netwerk.3
                   Dit sal goed wees vir die omgewing/ meer
                      omgewingsvriendelik/ verminder lugbesoedeling/ bewaar
                      natuurlike hulpbronne/ verlaag die koolstofvoetspoor.4
                     Die yskas sal aanhoudend funksioneer tydens beurtkrag.5
                                                                          (Enige 3)       (3)
Toepassing, matig (Verken, p. 134; Suksesvol, p.160)

5.3       Bespreek die moontlike gevolge vir huiseienaars indien hulle nie hulle
          finansiële huiseienaarskap-verantwoordelikhede kan nakom nie.

            Huiseienaars wat nie maandeliks hul verbandterugbetaling kan maak
             nie,1 loop die risiko om hul eiendomme te verloor, omdat dit
             teruggeneem kan word.2
          Indien munisipale tariewe en belasting nie betaal word, word rente3
             gehef en dit akkumuleer.
          Indien water en elektrisiteit nie betaal word nie, kan die diens
             afgeskakel
             word.4
          Indien huiseienaarsversekering nie betaal is nie, mag daar geen
             uitbetaling5 wees in die geval van skade soos oorstromings of brand
             nie
          Indien die eiendom nie in stand gehou word nie, verloor dit
             waarde/raak
             vervalle.6
          Veiligheid word ingeboet7 indien sekuriteit nie betaal kan word nie.
          Negatiewe impak op die kredietrekord van die huiseienaar. 8
          Die hoeveelheid skuld sal vermeerder indien ‘n terug-betalings-breek
             (verligting in paaiement betaling) geneem was. 9             (Enige 5)      (5)
Analisering, moeilik (Verken, p. 122 and 124; Suksesvol, p. 139,140,142 en 145)

                                                                                          [20]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                         15                                 DBE/2022
                                 SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP

6.1       Noem VIER vereistes van hoë gehalte verpakking.

        Dit moet/behoort:
         Verbruikers se aandag trek.1
         Uitstaan bo ander soortgelyke produkte of handelsname op dieselfde
            rak.2
         Geskik wees vir die produk/ geskikte vorm/ grootte om die voorkoms en
            vorm van die produk te beskerm.3
         Sterk wees/ goed ontwerp/ gemaklik/ maklik om oop/ toe te maak en
            maklik hanteerbaar.4
         By alle kleinhandelaars pas/ dit moet maklik wees om op die rakke van
            verskillende kleinhandelaars te plaas.5
         Lugdig wees indien goedere waarskynlik vog sal absorbeer.6
         Sterk genoeg wees om te vervoer.7                           (Enige 4)           (4)
Onthou, maklik (Verken, p.30; Suksesvol, p.29)

6.2       Verduidelik hoe die 5P’s van die bemarkingsmengsel in die
          advertensie hierbo bereik is.

         Produk: Toffie/ heuning/ toffiesmeer1
         Plek:        Handwerkmarkte/ voedselmarkte/ aanlyn2
         Prys:        Verskillende pryse gelys3 op die advertensie/ bord.
         Promosie: Aanlyn4
         Persone: Mense met 'n soettand/mense wat die markte besoek5                     (5)
Verstaan, maklik (Verken, p.29-34; Suksesvol, p.28-33)

6.3       6.3.1      Identifiseer die maand met hoogste verkope.

                  Desember                                                                (1)
Onthou, maklik (Verken, p.39-40; Suksesvol, p.41)

          6.3.2      Gee DRIE moontlike redes vir die antwoord op VRAAG 6.3.1.

                      Die weer is warm/ somer, geskik vir roomys.1
                      Mense mag meer geld aan die einde van die jaar hê/
                       bekostigbaar2 bv. weens bonusse.
                      Mense onthaal baie/ meer.3
                      Roomys is 'n gewilde/ gerieflike/ gereed om te
                       bedien nagereg.4
                      Baie mense is met vakansie/ skole is gesluit.5 (Enige 3)           (3)
Verstaan, maklik (Verken, p.39-40; Suksesvol, p.41)

          6.3.3      Verduidelik waarom Julie die laagste verkope toon.

                     Julie is 'n wintermaand/ nie baie mense eet roomys in Julie nie/
                     winter/dit is koud in Julie                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                         16                                  DBE/2022
                                 SS/NSS – Nasienriglyne

Verstaan, maklik (Verken, p.39-40; Suksesvol, p.41)

6.4       6.4.1      Verduidelik kortliks die belangrikheid van
                     personeelopleiding om die sukses van Nel se besigheid te
                     verseker.

                      Om die gehalte van die werk/ diens te verbeter.1
                      Sal nie kliënte se klere/ tafeldoeke/ servette beskadig nie.2
                      Om die produktiwiteit te verhoog/ onafhanklik te werk3
                       weens verhoogde kennis en werkbeskrywing.
                    Om vermorsing van tyd/ skoonmaakmiddels/ elektrisiteit te
                       verminder.4
                    Deur werknemers se moraal/ motivering te verhoog, kan
                       gehalte verbeter.5
                    Om instandhouding en herstelkoste van masjinerie te
                       verminder.6                                         (Enige 4)       (4)
Verstaan, maklik (Verken, p.25; Suksesvol, p.26)

          6.4.2      Verduidelik die belangrikheid van netheid in die wassery.

                      Werkers sal vining/ akkuraat werk/ makliker om skoon te
                       hou.1
                    Verskaf 'n veilige/ gesonde werkomgewing/ voorkom dat
                       ongelukke plaasvind.2
                    Sal help om die werksvloei georganiseerd te hou/ kliënte se
                       klere sal nie gemeng word/ sal skoon gehou word.3
                                                                          (Enige 2)         (2)
Verstaan, maklik (Verken, p.17; Suksesvol, p.22)

          6.4.3      Identifiseer DRIE faktore wat tot die sukses van Nel se
                     besigheid sal bydra.

                      Die besigheid groei/ hy het 'n kontrak vir 'n restaurant
                       ontvang.1
                    Nel het afdelings met spesifieke werkbeskrywings geskep.2
                    Nuwe groot wasmasjiene is aangekoop3 en meer wasgoed
                       kon gewas word.4
                    Goeie kliëntediens/ tevredenheid.5
                    Begin 'n droogskoonmaakafdeling.6
                    Opgeleide werkers sal take vinniger/ beter verrig.7
                                                                              (Enige 3)     (3)
Verstaan, maklik (Verken, p.35; Suksesvol, p.34)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                           17                               DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

          6.4.4      Skryf 'n paragraaf om te verduidelik hoe Nel se wassery 'n
                     doeltreffende diens aan sy klante bied.
                  Nel het groter masjiene aangekoop sodat meer wasgoed gewas
                  kan word.1 Die besigheid het sy menslike hulpbronne
                  vermeerder/ meer werkers is gehuur.2 Werkers was vir 'n
                  droogskoonmaak- kursus gestuur om hulle vaardighede/ kennis
                  te verbeter.3 Die wassery het verskillende afdelings4 met
                  werkers wat vir spesifieke areas verantwoordelik is5 sodat almal
                  presies weet waarvoor hulle verantwoordelik is.6 Die besigheid
                  verskaf 'n doeltreffende diens wat wasgoed betyds kollekteer/
                  aflewer.7
                                                                          (Enige 6)     (6)
Toepassing, matig (Verken, p.15-19; Suksesvol, p.21-23)
LET WEL: Trek EEN punt af indien nie in paragraafformaat nie.
       6.4.5      (a)    Bereken die bedrag geld wat die besigheid sal maak
                         as 30 mandjies wasgoed daagliks afgehaal, gewas en
                         afgelewer word.
                  R100 + R30        = R 130,001
                  R130,00 × 30 = R3 900,003
                                 2

                                                 OF
                   R100,00 × 30      = R 3 000,004
                   R30,00 × 30        = R900,005
                   R3 000,00 + R900 = R3 900,006                                       (3)
Toepassing, matig (Verken, p.39-40; Suksesvol, p.35-39)
                  (b)   Bereken die wins wat Nel maak as 30 mandjies per
                        dag
                        gewas en gestryk word.

                     R3 900,00 ×        / 40%1 = R1 560,002
                                                                                        (2)
Toepassing, matig (Verken, p.39-40; Suksesvol, p.35-39)
       6.4.6      Bespreek die faktore wat Nel se besigheid finansieel
                  volhoubaar maak.
                       Die besigheid sal finansieël volhoubaar wees omdat dit nie
                        'n seisoenale diens verskaf nie/ dit verskaf 'n diens wat
                        regdeur die jaar vereis word1 en ‘n inkomste sal waarborg.
                     Die besigheid het 'n kontrak ontvang,2 wat 'n inkomste vir
                        'n lang tydperk3 sal voorsien.
                     Die besigheid brei uit om droogskoonmaak4 in te sluit wat
                        die getal kliënte vermeerder5 en Nel se inkomste
                        vermeerder.
                     Dit verskaf ook 'n optel- en afleweringsdiens6 wat gerieflik
                        vir hul kliënte is en hulle aanmoedig om terug te kom.7
                                                                            (Enige 6)   (6)
Analisering, moeilik (Verken, p.35; Suksesvol, p.34)
                                                                                        [40]
                                                            TOTAAL AFDELING B:          160
                                                                GROOTTOTAAL:            200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Consumer Studies May June 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2022-afr/99ab4e8c-5125-42b9-bd05-a674a390af7a) — Consumer Studies · QP · 2022 · Afr
- [Consumer Studies May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2022-eng/36ee4ce9-c537-479d-a908-71235721a87d) — Consumer Studies · QP · 2022 · Eng
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept2022-afrikaans/689f4cc8-853c-4835-a279-e0d33f1cdfee) — Consumer Studies · Memo · 2022 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT2022 English](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept2022-english/015b492d-719d-4e9d-b909-13208e97c258) — Consumer Studies · Memo · 2022 · Eng
- [Consumer Studies May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2018-memo-eng/53824f34-0891-47ec-b8ef-5401566618bd) — Consumer Studies · Memo · 2018 · Eng
- [Consumer Studies May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2018-memo-afr/ca422e11-f38e-40c5-8a95-a59d0037faf5) — Consumer Studies · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Consumer Studies

- [Gr 12 Con Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-con-stu-atp-2023-24/30b466bf-cc20-45e7-b5ff-3ec01fd619ae) — ATP
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept-2025-eng-watermark/f8ee2740-0ec0-4f82-ac20-2062af9fb0f7) — QP · 2025 · Eng
- [Consumer Studies May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2025-afr/5e8c2119-e036-4272-8708-982eeac07037) — QP · 2025 · Afr
- [Consumer Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-consumer-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/aa785fcc-0f84-45fc-9839-6bc2e4db21b3) — QP · 2025 · Eng
- [Consumer Studies Erratum Sept 2024](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-erratum-sept-2024/f34fd578-a6ab-404c-aac5-c5bed951b608) — Errata · 2024
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2024-afrikaans/282a4442-ed0f-4afe-b062-f00e19408920) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
