# Consumer Studies Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Consumer Studies memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2023-mg-afr/38c7db58-5150-4d7d-93a0-030b386b77e4
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Consumer Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Consumer Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/consumer-studies) › [Consumer Studies Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2023-mg-afr/38c7db58-5150-4d7d-93a0-030b386b77e4)

## About this document

Consumer Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  GRAAD 12

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                           VERBRUIKERSTUDIES

                                     2023

                              NASIENRIGLYNE

                                                                    PUNTE: 200

                  Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.

Kopiereg behou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                       2                                    DBE/2023
                              SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1       1.1.1     D    Onthou, maklik (Verken, p.163 ; Suksesvol, p.181)                (1)

          1.1.2     C    Onthou, maklik (Verbruikersaangeleentheid)                       (1)

          1.1.3     B    Onthou, maklik (Verken, p.157; Suksesvol, p.173)                 (1)

          1.1.4     C    Onthou, maklik (Verken, p.166 ; Suksesvol, p.184)                (1)

          1.1.5     B    Onthou, maklik (Verken, p.161-162; Suksesvol, p.178)             (1)

          1.1.6     D    Onthou, maklik (Verken, p.94; Suksesvol, p.111)                  (1)

          1.1.7     B    Onthou, maklik (Verken, p.94; Suksesvol, p.114)                  (1)

          1.1.8     B    Onthou, maklik (Verken, p.77; Suksesvol, p.91)                   (1)

          1.1.9     D    Onthou, maklik (Verken, p.77; Suksesvol, p.91)                   (1)

          1.1.10    C    Onthou, maklik (Verken, p.103; Suksesvol, p.123)                 (1)

          1.1.11    D    Verstaan, maklik (Graad 11; Verken, p.49;
                          Suksesvol, p.51)                                                 (1)

          1.1.12    A    Verstaan, maklik (Graad 11)                                      (1)

          1.1.13    C    Onthou, maklik (Verken, p.148; Suksesvol, p.162)                 (1)

          1.1.14    D    Toepassing, matig (Verken, p.148-149; Suksesvol, p.              (1)
                          162)

          1.1.15    A    Onthou, maklik (Verken, p.117-118; Suksesvol, p.137)             (1)

           1.1.16   C    Onthou, maklik (Verken, p.16; Suksesvol, p.22)                   (1)

           1.1.17   D    Verstaan, maklik (Verken, p.32; Suksesvol, p.31)                 (1)

           1.1.18   C    Onthou, maklik (Verken, p.25; Suksesvol, p.26)                   (1)

           1.1.19   B    Onthou, maklik (Verken, p.35; Suksesvol, p.35)                   (1)

           1.1.20   C    Verstaan, maklik (Verken, p.13; Suksesvol, p.19-20)              (1)

Kopiereg behou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                           3                                   DBE/2023
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

1.2        1.2.1    Winsopslag                                                             (1)

           1.2.2    Beste verkope scenario                                                 (1)

           1.2.3    Kontantvloeiprojeksie                                                  (1)

           1.2.4    Aanvangskoste/ kapitaal                                                (1)
Onthou, maklik (Verken, p.35-40; Suksesvol, p.35-42)

1.3     1.3.1      C
        1.3.2      D
        1.3.3      A                                                                       (3)
Verstaan, maklik (Verken, p.48-49; Suksesvol, p.49-51)

1.4     1.4.1      E
        1.4.2      A
        1.4.3      H
        1.4.4      C
        1.4.5      G                                                                       (5)
Verstaan, matig (Verken, p.117, 122, 126-128; Suksesvol, p.137, 140, 144-146)

1.5     A
        D
        E
        H                                                                 (Enige 4)        (4)
Verstaan, matig (Verken, p.97-98; Suksesvol, p.118-119)

1.6     B
        D
        E
        G                                                                 (Enige 4)        (4)
Toepassing, matig (Verken, 163-164; Suksesvol, p.180)

                                                            TOTAAL AFDELING A:              40

Kopiereg behou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                            4                                   DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: LANGVRAE

VRAAG 2: DIE VERBRUIKER

2.1       Noem VIER nadele van die gebruik van gas in 'n huis.

           Dit kan vining ontplof indien dit naby hitte of vuur geplaas word.1
           Gaslekkasie kan 'n uiters gevaarlike gasontploffing veroorsaak/hoogs
            vlambaar.2
         Blootstelling aan 'n opbou van gas kan tot siekte ly omdat suurstof
            ontneem word.3
         Dit is 'n nie-hernubare energiebron.4
         Dit mag nie vir almal bekostigbaar wees nie/ mag duur wees.5
         Hoë aanvanklike belegging.6
         'n Gassilinder is swaar om te dra.7
         Daar is geen waarskuwing dat die gas leeg loop.8                   (Enige 4)        (4)
Onthou, matig (Verken, p.176; Suksesvol, p.195)

2.2       Gee VIER voorbeelde van onbillike sakepraktyke.

        'n Onbillike sakepraktyk sluit in:
          Bedrog/ onwettig1
          Wanvoorstelling2
          Onderdrukkende3 onredelike optrede teen verbruikers.4
          Valse beloftes of misleidende stellings wat vereis dat 'n verbruiker
            afstand doen van enige regte.5
          Eensydige sakepraktyke wat nadelig vir verbruikers is.6
          Voorwaardes wat ongelyk en nadelig vir die verbruiker is.7
          Onredelike/ onregverdige terme en voorwaardes in 'n kontrak wat nie
            duidelik aan die verbruiker gemaak word voordat die kontrak/ooreenkoms
            gesluit word nie.8
          Aanbieding van goedere en dienste teen pryse wat onregverdig/
            onredelik/ onbillik is.9
          Aanbieding van goedere en dienste met voorwaardes wat onregverdig/
            onredelik/ onbillik is.10
          Bemarking van goedere met valse beloftes/ misleidende stellings wat
            onredelik vir die verbruiker is.11
          'n Verbruiker te vereis om afstand te doen van enige regte/ om
            verpligtinge te aanvaar/ afstand te doen van enige aanspreeklikheid van
            die verskaffer.12
          Alle sakepraktyke wat nie aan die voorsiening van die Nasionale
            Kredietwet gehoor gee nie13 mag as onbillik beskou word.        (Enige 4)         (4)
Onthou, matig (Verken, p.157; Suksesvol, p.174)
NOTE: Onregverdige arbeidspraktyke moet geen punte toeken geken word nie.

Kopiereg behou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                            5                                  DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

2.3       Noem DRIE maniere waarop verbruikers elektrisiteit kan bespaar
          wanneer 'n wasmasjien gebruik word.

           Was volle wasladings1 wasgoed.
           Gebruik koue water2 in plaas van warm water om wasgoed te was.
           Kies die kortste wasprogram.3 Vermy onnodige
            programme/ siklusse/ voorwassiklusse/ spinprogramme4 wanneer 'n
            wasmasjien gebruik word.                                   (Enige 3)              (3)
Onthou, matig (Verken, p.144; Suksesvol, p.158,193-194)

2.4       Verduidelik hoe pryskennisgewings/lotery swendelskemas werk.

          Pryskennisgewingswendelskema

          'n Verbruiker ontvang 'n e-pos/ SMS wat sê dat hy/ sy die lotery/ prys gewen
          het.1 Die swendelaar gebruik die bankbesonderhede wat die verbruiker
          gevra word om te voorsien2 om onwettige toegang tot die slagoffer se
          bankrekening te kry3 en geld te steel.4

                                               OF
          Lotery Swendelskema

        n Verbruiker ontvang 'n e-pos/ SMS wat sê dat hy/ sy die lotery boerpot/ prys
        gewen het,5 maar voordat die klaarblyklike prys opgeis kan word, word die
        verbruiker gevra om 'n som geld6 in die lotery se fiktiewe bankrekening7 te
        deponeer.                                                           (Enige 3)         (3)
Onthou, maklik (Verken, p.159; Suksesvol, p.177)

2.5       Bespreek hoe water doeltreffend gebruik kan word wanneer jy bad of
          stort.

           Neem 'n vinnige stort1 omdat dit minder water as 'n bad gebruik.
           Plaas 'n skottel in die stort wat oortollige water opvang.2
           Maak die kraan toe wanneer jy seep aan jou liggaam smeer3 om water
            te bespaar.
         Installeer 'n lae-vloei volume/kraanbelugter stortkop4 omdat dit die
            vloei/ volume van water verminder.
         Gebruik die minimum hoeveelheid water wat benodig word wanneer 'n
            bad geneem word/ moenie die bad oorvol maak nie.5
         Gebruik die bad/ stort/ gryswater vir ander doeleindes/ herwin water.6
         Maak seker dat daar nie druppende krane is nie.7                (Enige 4)          (4)
Verstaan, matig (Verken, p.180-181; Suksesvol, p.199)

Kopiereg behou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                            6                                   DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

2. 6      2.6.1     Verduidelik hoe munisipaliteite elektrisiteit aan hulle
                    gemeenskap verskaf.
                      Munisipaliteite koop elektrisiteit van ESKOM en verkoop dit
                       aan die gemeenskappe.1
                    Deur voorafbetaalde meterstelsel te installeer/ voorafbetaalde
                       elektriteit te verkoop.2
                    Deur elektrisiteit en prysopname/ faktuur/ rekening te voorsien
                       nadat elektrisiteit gebruik was.3
                    Deur elke maand gratis basiese elektrisiteit te voorsien.4
                                                                            (Enige 3)          (3)
Verstaan, maklik (Verken, p.183; Suksesvol, p.203)
          2.6.2     Noem hoe die verbruikers die elektrisiteit wat aan hulle
                    verskaf word, kan beskerm.
                      Rapporteer onmiddellik kabeldiefstal aan die outoriteite.1
                      Moenie onwettige koppeling toelaat nie/ rapporteer onwettige
                       koppeling.2
                    Betaal die elektrisiteitsrekening.3
                    Moenie elektriese struktuur vandaliseer nie.4
                    Gebruik elektrisiteit oordeelkundig/ spaarsamig.5       (Enige 3)        (3)
Toepassing, matig (Verken, p.185; Suksesvol, p.205)
2.7       Verduidelik die kenmerke van 'n onwettige piramiedeskema.
           Slegs die mense wat eerste aangesluit het verdien geld.1
           Daar is geen produk wat verkoop word/ diens wat gelewer word nie.
           Die opbrengste is baie hoog/ meer as 20% bo die repokoers.3
           Lede ontvang belonging deur ander/ nuwe/ meer lede te verwerf,4 maar
            later is daar nie weer nuwe lede om te werf nie.5
         Nuwe lede word vereis om geld te betaal6 wat onder al of sommige van
            die bestaande lede versprei word.
         Die aanvoerder maak meer geld omdat almal in die skema fooie aan
            hom/haar betaal.7
         Mense wat later aansluit kan al hul geld verloor.8            (Enige 4)             (4)
Verstaan, matig (Verken, p.162; Suksesvol, p.178-179)

2.8       2.8.1     Noem en verduidelik die instrument wat gebruik word om
                    inflasie te meet.

                    Vebruikersprysindeks (VPI)1                                               (1)

                      Dit word gemeet deur dieselfde mandjie van goedere en
                       dienste wat deur huishoudings gebruik word, te gebruik.2
                    Dit hou tred met die verandering in die koste van die
                       mandjie3 oor 'n tydperk (jaar na jaar).4
                    Die gemiddelde veranderinge word as 'n persentasie
                       uitgedruk.5
                    Die persentasie word gebruik (jaar na jaar) om die
                       inflasiekoers te bepaal.6                          (Enige 3)           (3)
Toepassing, matig (Verken, p.167; Suksesvol, p.185)

Kopiereg behou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                           7                                   DBE/2023
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

          2.8.2     Voorspel die impak wat rentekoersverhogings op die
                    lewensgehalte van Suid-Afrikaners sal hȇ.

                    Positief:

                       Verbruikers met spaargeld/ beleggings sal meer rente
                        verdien1 en sal meer besteebare inkomste hê.2
                       Verbruikers met vaste rente terugbetalings sal nie geaffekteer
                        word nie aangesien hulle terugbetalings nie sal verhoog nie.3

                    Negatief:

                        Huiseienaars mag meer op hul verbandterugbetalings
                         betaal4 weens die verhoging in rentekoerse.
                      Lening terugbetalings sal verhoog5 wat verbruikers se
                         besteebare inkomste verminder6 weens 'n verhoging in hulle
                         terugbetalings.
                      Terug neem van besittings omdat daar nie daarvoor betaal
                          word nie7 weens hoë rentekoers.
                      Verbruikers met veranderlike rentekoers terugbetalings sal
                         meer betaal8 omdat rentekoerse verhoog.
                      Huishoudings met lae inkomste gaan sukkel omdat hulle
                         minder besteebare inkomste sal hê9 omdat hulle meer rente
                         sal betaal.
                      Mense mag in skuld gedompel word10 omdat hulle salarisse
                         nie meer genoeg is om hul behoeftes/ terugbetaling te bekostig
                         nie11 weens die verhoging in rentekoerse.          (Enige 8)        (8)
Analisering, moeilik (Verken, p.167; Suksesvol, p.184 -185)
                                                                                              [40]

Kopiereg behou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                            8                                    DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING

3.1       Noem VIER maniere waarop 'n persoon wat aan hoë bloeddruk ly,
          sy/haar soutinname kan verminder.

           Moenie meer as een teelepel (5 g) sout per dag inneem nie.1
           Beperk/ voorkom die inname van geprosesseerde voedsel/ gerookte
            vleis/ spek/ biltong/ aartappelskyfies/ souterige neute/ souterige
            springmielies/ sop poeier/ poeier sous/ ekstrakblokkies met versteekte
            sout/ kitskos.2
         Kruie/ speserye kan in plaas van sout gebruik word om voedsel te
            geur.3
         Kyk vir sout/ natrium chloride/ mononatrium glutemaat op die
            bestanddele lys en vermy/ beperk die inname daarvan.4
         Gebruik klein hoeveelhede sout wanneer kos gaargemaak word.5
                                                                               (Enige 4)        (4)
Onthou, maklik (Verken, p.77-78; Suksesvol, p.87-88)

3.2       Gee dieetkundige riglyne om met die bestuur van anemie te help.

           Sluit voedsels ryk aan (haem) yster in,1 soos lewer/ rooivleis / vis/
            pluimvee/ volgraan grane/ peulgroente/ groen blaargroente2
         Eet voedsels met genoeg vitamien B123 soos suiwel produkte/
            rooivleis.4
         Eet voedsel met genoeg foliensuur5 soos volgraanprodukte/ lewer/
            groen blaargroentes6
         Eet voedsel wat vitamien C7 sitrus/ suurlemoene/ lemoene/aarbeie8
            bevat om met die absorpsie van yster te help.9
         Vermy koffie en tee10 met maaltye omdat die tannien inbreuk maak op
            die absorpsie van yster.11
         (Yster) aanvulling mag benodig word in sekere omstandighede gebruik
            word.12                                                    (Enige 4)               (4)
Onthou, matig (Verken, p.77; Suksesvol, p.91)

3.3       Gee DRIE voordele van die gebruik van chemiese preserveermiddels in
          voedsel.

         Dit verleng die raklewe van voedsel.1
         Dit voorkom/ vertraag voedselbederf/ vergiftiging.2
         Voorkom verbruining van droëvrugte/groente.3
         Preserveer die gewensde kleur.4
         Voeg geur by/ verbeter geur.5                                      (Enige 3)         (3)
Onthou, matig (Verken, p.94; Suksesvol, p.113-114)

Kopiereg behou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                             9                                   DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

3.4       Verduidelik waarom kruie en spesrye bestraal word.
              
               Hulle sal voedsel besmet1 indien dit nie bestraal is nie omdat dit ‘n
               hoë bakteriese lading bevat2
           
               Bestraling maak die voedsel veiliger om te eet/ vernietig
               mikroorganismes/ insekte3 en dit sal langer hou.4         (Enige 2)            (2)
Verstaan, matig (Verken, p.105; Suksesvol, p.128)
3.5       Verduidelik hoe E.coli aan mense oorgedra kan word.
           Die strande en riviere kon deur riool besmet word1 weens
            beskadigde/ verouderde pype/ gebrekkige instandhouding van
            infrastruktuur.2
         Besmette water uit riviere vloei in die see3 dus kan mense wat in die
            besmette water swem/ dit drink4 kon hulle met E.coli besmet word.
         'n Besmette persoon, wat nie hul hande was nie5 en 'n onbesmette
            aanraak, kan die E.coli na die onbesmette persoon oordra.6
         Die vis in die besmette water mag besmet wees,7 dus kan die inname
            van die vis/ sardyne en varswatervis die E.coli aan onbesmette mense
            oordra.8                                                      (Enige 6)            (6)
Toepassing, matig (Verken, p. 90; Suksesvol, p. 106)
3.6       3.6.1     Noem die voedselverwante gesondheidstoestand wat in die
                    prent hierbo verteenwoordig word.
                   Arteriosklerose/ koronêre hartsiektes                                       (1)
Toepassing, matig (Verken, p.74; Suksesvol, p.83)
          3.6.2     Identifiseer stof A wat in die prent hierbo aangedui word.
                   Plaak/ cholesterol/ wit wasagtige stof/ vetterige neerslag                  (1)
Toepassing, matig (Verken, p.74; Suksesvol, p.83)
          3.6.3     Beskryf hoe stof A tot koronêre hartsiektes kan bydra.

                   Plaak/ cholesterol/ wit wasagtige stof vetterige neerslag bou in die
                   slagare op1 wat veroorsaak dat die slagare vernou2 verstop/ toe
                   gaan3 verdik/ verhard.4 Dit mag hoëbloeddruk/ beroerte5 of 'n
                   hartaanval6 veroorsaak.                                  (Enige 4)          (4)
Verstaan, maklik (Verken, p.74; Suksesvol, p.83)
3.7       Skryf 'n paragraaf om te bespreek hoe die pizza hierbo NIE sal bydra tot
          die bestuur van koronȇre hartsiekte sal bydra NIE.
          Die pizza (koekmeelblom) bevat geen vesel1 wat cholesterol verlaag.2
          Eiergeel is hoog in vet/ (LDL)/ cholesterol3 en volroommelk/ botter/ kaas/
          bees/ 'Russian' worsie/ spek/ macon is ryk in versadigde vet4 wat bloed
          cholesterolvlakke verhoog.5 Volroommelk/ botter/ kaas/ bees/ 'Russian'
          worsie/ spek/ macon vorm plaak6 wat die slagare/ bloedvate sal vernou/
          verstop7 en tot 'n hartaanval mag lei. Die meeste bestanddele is hoog in
          kJ/energiewaarde,8 dit mag lei tot oorgewig/ vetsug9 wat bydra tot
          koronêre hartsiektes. Die 'Russian' worsie en spek/ macon is hoog in sout10
          en die bloeddruk verhoog/ beroerte.11                               (Enige 8)        (8)

Kopiereg behou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                          10                                  DBE/2023
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

Toepassing, matig (Verken, p.74; Suksesvol, p.84-85)
LET WEL: Daar mag slegs een keer 'n punt toegeken word vir vernou die slagare/
bloedvate.

3.8       Voedselsekuriteit in Suid-Afrika is deur die onlangse verhoging in
          brandstofpryse beïnvloed.

          Regverdig die stelling hierbo.

            Brandstofverhogings veroorsaak 'n styging in voedsel produksiekostes1
             en voedsel vervoerkoste.2 Dit sal voedsel duurder maak.3
          Omdat verbruikers meer vir vervoer betaal,4 sal hulle minder
             besteebare inkomste5 hê om voedsel te koop/ toegang tot voedsel te
             hê.6
          Baie verbruikers mag nie in staat wees om genoeg7 voedsel te
             bekostig/ koop8 vir 'n gesonde aktiewe lewe nie.9             (Enige        (7)
             7)
Analisering, moeilik (Werklikheid; Verken, p.106-107; Suksesvol, p.128-129)

                                                                                           [40]

Kopiereg behou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                             11                                   DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: KLEDING

4.1       Noem die mode wat 'n styl van 'n vorige era naboots/daarmee
          ooreenkom of ooreenstem.

        Retrospektiewe mode                                                                     (1)
Onthou, maklik (Verken, p.51; Suksesvol, p.51)

4.2       Gee DRIE stadia in die modesiklus.

         Begin/ loods/ inleiding1
         Toename/ opgang2
         Piek/ hoogtepunt3
         Afname4
         Veroudering/einde5                                                  (Enige 3)         (3)
Onthou, maklik (Verken, p.49-50; Suksesvol, p.50)

4.3       Verduidelik die term nagemaakte produkte.
          Namaaksel/ replika/ vervalsing1 van die oorsponklike produkte.
                                    OF
        Onwettige kopie2 van 'n produk.                                                         (1)
Onthou, maklik (Verken, p.64 Suksesvol, p.72)

4.4       Die omgewing word in ag geneem wanneer eko-vriendelike kleedstowwe
          vervaardig word.

          Staaf hierdie stelling.

           Gekweek/ geproduseer in 'n omgewingsvriendelike/ volhoubare manier/
            lae koolstofvoetspoor.1
         Hulle vereis/ gebruik minder water2 in die produksieproses.
         Hulle vereis/ gebruik minder energie3 tydens produksie en
            prosessering.
         Hulle word van hernubare hulpbronne gemaak4 bv. plante met goeie
            gewasse opbrengste/ bamboes.5
         Hulle skep minder afval/ is bioafreekbaar/ minder afval op
            stortingsterreine.6
         Hulle word geproduseer van gewasse wat nie plaagdoders/
            onkruiddoders/ chemikalieë vereis nie/ word organies gekweek.7
         Natuurlike/ plant gebaseerde/ geen skadelike kleurmiddels word
            gebruik.8
         Herwinde/ hergebruikte tekstiele verminder die behoefte om nuwe
            tekstiele te produseer9 en beland nie op stortingsterreine nie.10
                                                                            (Enige 5)            (5)
Verstaan, matig (Verken, p.61 Suksesvol, p.67- 68)

Kopiereg behou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                          12                                   DBE/2023
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

4.5       Noem VYF riglyne om in ag te neem wanneer hemde/bloeses gekies
          word om vir 'n werk by 'n rekeningkundige firma te dra.

           Kies basiese/ neutrale kleure.1
           Kies hemde/ bloese wat maklik met broeke/ rompe kan meng en pas.2
           Kies style wat die tipe liggaam komplimenteer/ goed pas.3
           Koop die beste kwaliteit wat jy kan bekostig aangesien dit langer sal
            hou.4
         Vermy dit om items te koop wat nie by baie items in die klerekas pas
            nie.5
         Koop items in die piek/ hoogtepunt/ afname stadium in die modesiklus/
            op uitverkoping omdat dit meer bekostigbaar is.6
        
            Koop hemde/ bloese wat vir meer formele/ profesioneel en informele
            geleenthede gedra kan word.7
         Koop hemde/ bloese wat veelsydig is en in verskillende seisoene gedra
            kan word, dus word die bedrag wat op klere bestee word verminder.8
         Koop klassieke/ basiese items omdat dit vir baie seisoene hou/ tydloos
            is.9
         Koop 4 hemde/ bloese, een roomkleurige/ wit, een in 'n effekleur, een
            met blommetjies/ strepe en een deftige vir spesiale geleenthede.10
            Kies hemde/ bloese wat nie ontblootend is nie.11                (Enige 5)        (5)
Verstaan, maklik (Verken, p.54-59; Suksesvol, p.61-65)

4.6       Bespreek hoe veranderinge in tegnologie sedert die 1990's tot die skep
          van bekostigbare en gemaklike, noupassende kunsleer broeke
          in 2023 bygedra het.

            Nuwe tekstiele/ kleedstof word ontwikkel1 met meer elastisiteit/ rek
             eienskappe.2 Dit dra by tot die gemak/ vrye beweging3 en
             noupassende4 eienskappe van die kunsmatige leer van 2023.
          Nano/ biotegnologie voorsien die eienskap van die kontrole van die draer
             se liggaamstemperatuur,5 aangesien kunsmatige leer ongemaklike
             warmte mag produseer,6 dit laat nie lug deur nie/ kleedstof haal nie
             asem nie.7
          Gerekenariseerde ontwerpmetodes/ verbeterde naaimasjiene8 het die
             vervaardigingsproses versnel/ bespaar tyd9 en geld.10
          Kunsleer is goedkoper12 as egte leer.                            (Enige 5)        (5)
Analisering, matig (Verken, p.51; Suksesvol, p.54)

                                                                                              [20]

Kopiereg behou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                           13                                   DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: BEHUISING EN INTERIEUR

5.1       Maak 'n lys van die inligting wat by 'n huurooreenkoms ingesluit moet
          word.

           Persoonlike besonderhede van beide partye.1
           Die deposito wat vereis word.2
           Wanneer die huur/ huurbedrag/ huurpaaiement betaalbaar is.3
           Periode wanneer die huur begin en eindig se datums/ lengte van die
            huurooreenkoms.4
         Reëls van wat in die huis/ woonstel toegelaat word.5
         Aantal mense wat in die gehuurde eiendom mag woon.6
         Adres van die eiendom.7
         Besonderhede van die hernuwing.8
         Aanduiding van die regte en verantwoordelikhede van die huurder9 en
            die verhuurder.10                                            (Enige 3)            (3)
Onthou, maklik (Verken, p.117-118; Suksesvol, p.138)

5.2       5.2.1     Beskryf DRIE maniere waarop die regopstaande vrieskas
                    menslike energie bespaar.

                      Die regopstaande vrieskas het 'n outo-ontdooi funksie dus
                       hoef dit nie op 'n natuurlike wyse ontdooi te word nie.1 Dit sal
                       tyd bespaar.2
                    Vlekvryestaal afwerking/ wit binnekant sal dit maklik maak om
                       skoon te maak.3
                    Wielletjies sal dit maklik maak om te beweeg/ onder skoon te
                       maak.4
                    Die lig maak dit maklik om op een slag items te sien, geen
                       rede om vir items te soek nie.5
                    Rakke maak dit maklik om items te vind.6
                    Dit is maklik om toegang tot die items te hê, omdat die deur na
                       die kant oop maak.8                                   (Enige 3)        (3)
Toepassing, matig (Verken, p.136; Suksesvol, p.154 – 155, 159)

          5.2.2     Verduidelik waarom bȇrekoop 'n geskikte kooptransaksie sal
                    wees vir iemand wat net genoeg kontant het om 'n deposito te
                    betaal.

                      Dit kan oor 'n tydperk afbetaal word.1
                      Geen rente is betaalbaar nie2 dus kos dit uiteindelik dieselfde
                       as 'n kontanttransaksie.3                            (Enige 2)         (2)
Verstaan, matig (Verken, p.148; Suksesvol, p.162; Grade 11)

Kopiereg behou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                          14                                  DBE/2023
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

5.3.      5.3.1     Noem en bespreek die tipe huiseienaarskap in bostaande
                    advertensie.
                                                                                             (1)
                    Hierdie is 'n deeltiteleienaarskap.1
                    Die eienaar word die wettige/ individuele eienaar van 'n gedeelte
                    van die behuisingskompleks2 en besit aandele in die onverdeelde
                    perseel waarop dit staan.3
                                                   OF
                   Hierdie is deeltiteleienaarskap.
                   Die eienaar word die wettige/ individuele eienaar van eenheid/ 'n
                   gedeelte van die gebou5 en besit 'n aandeel in die
                   gemeenskaplike eiedom/ huisbakke/ gange/ trappe/ tuinareas en
                   die swembad.6                                         (Enige 2)          (2)
Onthou, matig (Verken, p.122; Suksesvol, p.140)
          5.3.2     Identifiseer in die advertensie hierbo DRIE dienste wat deur
                    heffings betaal word.
                    Swembad1
                    Uitsonderlike sekuriteit 2
                    Gimnasium3
                    Pluimbalbaan4
                    Speletjieskamer5
                    Speelarea vir kinders6
                    Instandhouding van gemeenskaplike areas7
                    Vullisverwydering8
                    Eiendomsbelasting en heffings van gemeenskaplike areas9
                    Fliekkamer10
                    Funksiekamer11
                    Konferensiekamer12
                    Vesel en DSTV gereed13
                    Gesondheidspa14
                    Leefstylsentrum15                               (Enige 3)              (3)
Verstaan, maklik (Verken, p.122; Suksesvol, p.140)

Kopiereg behou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                             15                                       DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

          5.3.3      Beskryf waarom dit finansieel voordelig sal wees om eiendom
                     in die ontwikkeling, wat hierbo beskryf word, te koop.
                     
                        Dit sal finansieel voordelig wees weens die gratis
                        verbandkoste1 die heffing is gratis vir ‘n jaar2 en daar is ‘n
                        10% afslag.3
                     Die koper hoef nie die gemeenskaplike aareas instand te hou
                        nie4 omdat die huiseienaarsvereniging daarvoor
                        verantwoordelik is.5
                     Dit is veilig/ het uitsonderlike sekuriteit/ dit is 'n veilige
                        kompleks/ ontwikkeling6 en daar hoef nie vir ekstra sekuriteit
                        betaal te word nie.7
                     Ontspanningsgeriewe is op die perseel/ restaurant/
                        gymnasium/ speletjiesarea/ speelarea vir kinders/ fliekkamer8
                        dus word daar op onthaaluitgawes bespaar.9
                     Naby 'n winkelkompleks/ 'Mall of Africa'/ skole/ top
                         onderwysfasiliteite/vermaak/ top restaurant/ kitskos-
                         verkoopspunte/ Kyalami-renbaan10 wat vervoerkoste sal
                         bespaar.11                                                 (Enige 6)       (6)
Analisering, matig (Verken, p.123; Suksesvol, p.141; Scenario)

                                                                                                     [20]

Kopiereg behou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                          16                                   DBE/2023
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP

6.1       Definieer die term teikenmark.

          'n Groep mense1 wat jou produk/ diens wil koop2 en bereid is om die prys
          wat daarvoor gevra word, te betaal.3

                                    OF

        'n Groep mense4 met gemeenskaplike behoeftes5 en belangstellings.6
                                                                       (Enige 2)              (2)
Onthou, maklik (Verken, p.20; Suksesvol, p.33)(Grade 11)

6.2       Noem TWEE verspreidingsmetodes wat 'n entrepreneur kan gebruik om
          sy/haar produkte te verkoop.

         Direkte verkope/ verspreiding/ verkoop dit self.1
         Gebruik van 'n middelman/ indirekte verkope.2                                      (2)
Onthou, maklik (Verken, p.33; Suksesvol, p.32)

6.3       Stel VIER maniere voor waarop 'n nuwe entrepreneur goeie
          kliȅnteverhoudings kan bou om die sukses van sy/haar besigheid te
          verseker.

           Deur te verseker dat die besigheid die kliënte se behoeftes en begeertes
            bevredig.1
         Deur kliënte belangrik te laat voel/ behandel kliënte hulle met respek.2
         Om te verseker dat hulle dit geniet om besigheid met jou te doen.3
         Deur duidelike inligting oor die produk te gee.4
         Deur die beloftes na te kom omdat kliënte alles wat op die etiket of in die
            advertensie belowe was, sal verwag.5
         Deur onmiddellik aandag aan kliënte se klagtes te skenk6 deur altyd
            terug te skakel7 indien hy/ sy belowe het om dit te doen.
         Deur bedagsaam te wees en aandagtig na klagtes te luister, sonder om
            te onderbreek.8
         Deur navrae/ klagtes vir toekomstige verwysing neer te skryf/ deur
            gereelde terugvoering van kliënte te kry9 sodat die gehalte van die
            produk or diens verbeter kan word.
         Deur familielede en werkers wat in kontak met kliënte kom, op te lei in
            kliëntediens.10                                                 (Enige 4)        (4)
Onthou, maklik (Verken, p.22-25; Suksesvol, p.25)

Kopiereg behou                                                           Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                          17                                 DBE/2023
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

6.4       Verduidelik waarom dit belangrik is om aan produkspesifikasies te
          voldoen.

           Om te verseker dat die produk altyd dieselfde is in terme van grootte/
            voorkoms/ kleur/ tekstuur/ gehalte.1
         Kliënte sal altyd wat hulle verwag het ontvang/kliënte se verwagtinge sal
            voldoen word.2
         Kliënte sal tevrede/ gelukkig wees en ander van die produk vertel.3
         Produk/ besigheid mag meer suksesvol/ meer winsgewend wees/ nie
            wins verloor, omdat daar minder mislukkings sal wees/ minder produkte
            teruggebring sal word.4
         Minder vermorsing van grondstowwe.5                            (Enige 3)         (3)
Verstaan, matig (Verken, p.16; Suksesvol, p. 21)

6.5       6.5.1     (a) Beskikbaarheid van finansiȅle hulpbronne

                      R2 000 van 'n vriend geleen.1
                      R50 000 toelaag van die Nasionale Jeug
                       Ontwikkelingsagentskap.2
                    Huurvrye/gratis stuk grond.3                         (Enige 2)        (2)
Verstaan, matig (Verken, p.11; Suksesvol, p.18)

                    (b) Beskikbaarheid van werkspasie

                      Sy gebruik gratis 'n stuk grond/ huurvrye stuk grond wat deur
                       haar familie besit word.1
                    Sy het 'n groot hoenderhok.2                         (Enige 2)        (2)
Verstaan, matig (Verken, p.12; Suksesvol, p.19)

                    (c)   Beskikbaarheid van grondstowwe

                      Eier-lêende hoender1 was aangekoop vanaf 'n plaaslike
                       hoenderboer2 dus is dit maklik beskikbaar.3
                    Sy gebruik bioafbreekbare4 herwinbare verpakking.5
                    Kliënte het die opsie om hul eie verpakking te bring.6
                                                                           (Enige 2)        (2)
Verstaan, matig (Verken, p.13; Suksesvol, p.19)

Kopiereg behou                                                         Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                           18                                   DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

          6.5.2     Beskryf waarom Lebuhang as 'n omgewings- en sosiaal-
                    verantwoordelike entrepreneur beskou kan word.

                      Sy gebruik bioafbreekbare1 en herwinde2 verpakking/ sy
                       moedig kliënte aan om hul eie verpakking te bring,3 wat die
                       behoefte om nuwe verpakking te produseer verminder.4 Dit
                       verminder afval5 en besoedeling6 en 'n negatiewe impak op
                       die omgewing.7
                    Sy skenk eiers wat sy nie verkoop het nie aan vroeë
                       kinderontwikkelingsentra8 om te help met
                       armoedevermindering.9
                    Sy gee hoendermis (manure) weg vir gemeenskapstuine,10
                       hoendermis is omgewingsvriendelik.11
                       dus hoef die gemeenskap nie bemesting te koop11 om hul
                       eie groente te kweek nie.
                    Sy bemark haar produkte aanlyn wat ‘n verantwoordelike
                       manier om te bemark omdat dit papierloos is.12
                    Sy koop haar aanvanklike eiers en eierlêende hoenders van af
                       ‘n plaaslike boer, wat brandstof bespaar, en ‘n kleiner                 (5)
                       impak op die natuurlike omgewing het.13               (Enige 5)
Toepassing, matig (Verken, p.27; Suksesvol, p.26)

          6.5.3     Verduidelik waarom dit waarskynlik is dat Eggselent 'n
                    volhoubare, winsgewende besigheid sal wees.

                      Daar is 'n groot aanvraag1 vir haar produk/ eiers.
                      Eggselent verskaf aan bakkerye/ bed en ontbyt gastehuise/
                       huishoudings.2
                    Eggselent het 'n breë kliëntebasis/ teikenmark3 omdat
                       Lebuhang aanlyn promosie gebruik en haar produkte aanlyn
                       verkoop.4
                    Lebuhang belê in haar besigheid,5 sy het die toelaag wat
                       R50 000 werd is (van die Nasionale Jeug
                       Ontwikkelingsagentskap) gebruik om groter hoenderhokke te
                       bou sodat meer eier-lêende hoenders geakkommodeer kan
                       word, dus word meer eiers geproduseer6 haar besigheid
                       groei.7
                    Sy het 'n besigheidsmentor,8 wat haar leiding gee en die
                       moontlikheid van mislukking verminder.9
                    Die eiers is bekostigbaar10 dus sal sy meer kliënte hê.
                    Eiers is nie seisoenaal nie/ altyd beskikbaar/ word regdeur die
                       jaar benodig/ deurlopende vlak van produksie.11
                    Sy verkoop ook geslagte hoenders wat die verskeidenheid van
                       produkte vermeerder.12
                    Haar besigheid het lae oorhoofse/ bokoste omdat sy land
                       gebruik waarvoor sy geen huur betaal nie.13
                    Sy het baie min skuld om terug te betaal omdat sy slegs
                       R2000 van ‘n vriend geleen het.14                  (Enige 6)           (6)
Toepassing, matig (Verken, p.35; Suksesvol, p.34)

Kopiereg behou                                                            Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                           19                                   DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

          6.5.4     Bereken die wins wat sy op vyf dosyn eiers maak.
                    Toon ALLE berekeninge.

                     R15 x 51
                     = R752 x 40%3
                     = R30.004

                                                    OF

                   R15.00 x 40%5 = R6.00
                   R6.006 x 57
                   = R30.008                                                               (4)
Toepassing, matig (Verken, p.36-38; Suksesvol, p.38-39)

6.6       Voorspel die negatiewe finansiële impak wat beurtkrag op kleinskaalse
          besighede en hul werknemers sal hê.

            Besighede maak toe tydens beurtkrag en gevolglik verloor hulle kliënte1
             dus minder wins.2
          Sommige besighede mag bankrot raak en moet die besigheid toe
             maak/ sluit3 omdat daar minder inkomste sal wees om die besigheid
             volhoubaar te maak.4
          Hulle sal nie in staat wees om hul produkte te produseer nie5 en
             verkope sal nie gedoen kan word nie.6
          Daar word nog steeds van hulle verwag om huur/ water/ elektrisiteit/
             heffings en erfbelasting/ skuld te betaal7 wat hulle dalk nie kan bekostig
             nie.8 Hulle mag op die swartlys geplaas word.9
          Bederfbare grondstowwe mag bederf10 weens lang ure van beurtkrag,
             wat veroorsaak dat besighede geld verloor.11
          Werknemers mag afgedank word,12 gevra word om minder ure te
             werk13 omdat besighede nie bedryf word weens beurtkrag, wat mag
             bydra tot armoede/meer mense wat werkloos is.14
          Sommige besighede mag 'n kragopwekker/ omskakelaar aankoop om
             tydens beurtkrag te gebruik wat duur is.15
          Die bedryf van 'n kragopwekker/ omskakelaar is duur.16            (Enige 8)     (8)
Analisering, moeilik (Verbruikerskwessie)

                                                                                            [40]

                                                                     GROOTTOTAAL:           200

Kopiereg behou

## Related documents

- [Consumer Studies May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2023-afr/17daf965-2974-4ee5-8f35-d0f33102fc7a) — Consumer Studies · QP · 2023 · Afr
- [Consumer Studies May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2023-eng/9ef08598-99b2-4067-80dc-cb5570c99ef3) — Consumer Studies · QP · 2023 · Eng
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept2023-afrikaans/0a98515a-1586-47dd-9d92-73d539d261d1) — Consumer Studies · Memo · 2023 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT2023 English](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept2023-english/1e45082b-58eb-4108-bb10-11e50f01028a) — Consumer Studies · Memo · 2023 · Eng
- [Consumer Studies May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2018-memo-eng/53824f34-0891-47ec-b8ef-5401566618bd) — Consumer Studies · Memo · 2018 · Eng
- [Consumer Studies May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2018-memo-afr/ca422e11-f38e-40c5-8a95-a59d0037faf5) — Consumer Studies · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Consumer Studies

- [Gr 12 Con Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-con-stu-atp-2023-24/30b466bf-cc20-45e7-b5ff-3ec01fd619ae) — ATP
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept-2025-eng-watermark/f8ee2740-0ec0-4f82-ac20-2062af9fb0f7) — QP · 2025 · Eng
- [Consumer Studies May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2025-afr/5e8c2119-e036-4272-8708-982eeac07037) — QP · 2025 · Afr
- [Consumer Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-consumer-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/aa785fcc-0f84-45fc-9839-6bc2e4db21b3) — QP · 2025 · Eng
- [Consumer Studies Erratum Sept 2024](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-erratum-sept-2024/f34fd578-a6ab-404c-aac5-c5bed951b608) — Errata · 2024
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2024-afrikaans/282a4442-ed0f-4afe-b062-f00e19408920) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
