# Consumer Studies Grade 11 Eastern Cape November 2019 Memo

> Grade 11 Consumer Studies memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-memo-gr11-nov-2019-afrikaans/6f5134ec-8288-4e70-9a63-2d3bb6e7b92f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Consumer Studies
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Consumer Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/consumer-studies) › [Consumer Studies Grade 11 Eastern Cape November 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-memo-gr11-nov-2019-afrikaans/6f5134ec-8288-4e70-9a63-2d3bb6e7b92f)

## About this document

Consumer Studies · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                         GRAAD 11

                    NOVEMBER 2019

               VERBRUIKERSTUDIES
                  NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             VERBRUIKERSTUDIES    (EC/NOVEMBER 2019)

VRAAG 1 (KORTVRAE)

1.1   1.1.1    B                                                   (1)
      1.1.2    D                                                   (1)
      1.1.3    A                                                   (1)
      1.1.4    C                                                   (1)
      1.1.5    C                                                   (1)
      1.1.6    A                                                   (1)
      1.1.7    D                                                   (1)
      1.1.8    B                                                   (1)
      1.1.9    A                                                   (1)
      1.1.10   C                                                   (1)
      1.1.11   B                                                   (1)
      1.1.12   D                                                   (1)
      1.1.13   C                                                   (1)
      1.1.14   D                                                   (1)
      1.1.15   C                                                   (1)
      1.1.16   B                                                   (1)
      1.1.17   A                                                   (1)
      1.1.18   A                                                   (1)
      1.1.19   D                                                   (1)
      1.1.20   B                                                   (1)
                                                       (20 x 1)    (20)

1.2   1.2.1    C                                                   (1)
      1.2.2    E                                                   (1)
      1.2.3    G                                                   (1)
      1.2.4    B                                                   (1)
      1.2.5    H                                                   (1)
      1.2.6    D                                                   (1)
      1.2.7    J                                                   (1)
      1.2.8    K                                                   (1)
                                                        (8 x 1)     (8)

1.3   C
      D
      F  (Enige volgorde)                              (3 x 1)     (3)

1.4   A
      B
      E  (Enige volgorde)                               (3 x 1)    (3)

1.5    1.5.1   Fortifisering 
       1.5.2   Basale metabolisme 
       1.5.3   Kruiskontaminasie 
       1.5.4   Chemiese kontaminasie 
       1.5.5   Nie-essensieel / luukses 
       1.5.6   Bruto                                    (6 x 1)    (6)
                                                                   [40]

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                  VERBRUIKERSTUDIES                                       3

VRAAG 2: DIE VERBRUIKER

2.1    2.1.1    Produk of Dienste
                Beide  bestelling van geskenk / aflewering is ŉ diens wat aangebied
                word  en die blommerangskikking/blomme en sjokolade is die
                produk                                                                          (3)

       2.1.2    Voordele van aanlynaankope
                Sy kan:
                 Aankope doen buite normale werksure, gerieflikheid 
                 Doen aankope uit die gemak van haar huis / van enige plek 
                 Trek voordeel uit die laer pryse / spesiale aanbiedinge / verminder
                   uitgawes 
                 Vergelyk pryse gou / maklik 
                 Gebruik toeps om die beste pryse te soek 
                 Kry groter verskeidenheid / opsies 
                 Bespaar tyd                                              (Enige 1 x 1)        (1)

       2.1.3    K.M.B.
                (a)  Kontant met bestelling 
                                                                                                 (1)
                (b)   Debietkaarte word beskou as kontant/aanvaar as kontant  / as
                      die transaksie betaal aan die verkoper/besigheid onmiddellik /
                      geld onmiddellik van die kaarthouer bankrekening afgetrek 
                      Goedere moet onmiddellik betaal word wanneer dit bestel
                      word.                                              (Enige 2 x 1)          (2)

       2.1.4    Reg om te kla
                Sy was in haar reg omdat:
                 Die blomme / geskenk / rangskikking het nie gelyk soos die aanlyn
                   advertensie nie / was beskadig / die stingsels was gebuig en van die
                   sjokolade was weg / hulle was nie in ŉ bevredigende toestand nie /
                   was van swak gehalte. 
                 Dit is nie betyds afgelewer nie / dit moes op Sondag afgelewer wees
                   / het Maandag arriveer / die dienste was onbevredigend / die
                   maatskappy het nie hulle ooreenkoms / belofte nagekom nie. 
                 Sy het dit bewys toe sy die foto van die rangskikking ge-epos het. 
                   (Enige 2 x 1)                                                                 (2)

       2.1.5    VBW
                 Dit is ontwerp om die verbruiker te bevoordeel
                 Dit gee die verbruiker die reg om gehoor te word / te kla 
                 Dit sal haar beskerm teen ŉ misleidende advertensie
                 Regverdige informasie / inligting in verband met die blomme was
                  duidelik
                 Die VBW beskerm die regte van die verbruikers / Dit stipuleer die
                  verbruikersregte wanneer goedere en dienste gekoop word / gee
                  sleutel verbruikersregte 
                  OF aanvaar voorbeelde: sy het die reg om die ruiker te kies wat sy
                  wil hê / eerlike onderhandelings

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 VERBRUIKERSTUDIES                            (EC/NOVEMBER 2019)

                    Terme en voorwaardes moet regverdig wees / die doel is om
                     eerlikheid tussen die verskaffer en die verbruiker te skep
                    Dit gee die verbruiker  (Nonsindiso) die reg om goedere wat
                     ondergeskik is terug te bring /minderwaardig / jy het die reg tot
                     kwaliteit goedere 
                     OF aanvaar voorbeeld: sy het die reg om die blomme in ŉ goeie
                     toestand te ontvang en ontvang die terugbetaling van die koopprys,
                     mits die maatskappy ŉ terugneembeleid het 
                    ŉ Reg tot die diens aangebied / aanspreeklikheid van die verskaffer /
                     betydse aflewering                                       (Enige 2 x 1)        (2)

2.2   Stats SA en uitgawepatrone
      2.2.1 Doel van Stats
             Om inligting in te win:
              Oor mense van die land
              Hulle inkomste
              Hul spandeerpatrone / uitgawepatrone
              Belangrike data oor bevolkingsgrootte
              Geografiese ligging
              Toegang tot dienste
              Om die pad vorentoe te beplan / help met die toekoms
              Leer uit vorige foute
              Bemarking of adverteringdoeleindes
              Die VPI opdateer / inflasie meet

               Aanvaar spesifieke voorbeelde: Twee punte mag toegeken word
               Om uit te vind waar die mense woon / die tipe huise waarin hulle bly /
               stedelike en nie-stedelike inwoners, hulle huistaal, ouderdom, waarop
               hulle hul geld spandeer, toegang tot water en elektrisiteit, inkomste en
               uitgawes van verskillende rassegroepe, mense wat in verskillende
               provinsies woon, ens.                                         (Enige 2 x 1)      (2)

      2.2.2    Uitgawe groep: Gesondheid
                Mediese koste het verhoog / gestyg 
                Verbruikers prioritiseer belangrike goedere soos behuising en
                  voedsel as belangrik vir oorlewing en is ook die belangrikste
                  uitgawes 
                Vir baie Suid-Afrikaners is dit onbekostigbaar om na ŉ dokter vir
                  mindere kwale te gaan / of net vir ŉ verkoue – dokters tweede
                  hoogste % verhoging 
                Hulle verkies eerder om oor die toonbank / self-medikasie te koop
                  want hulle kan nie vir medikasie en konsultasie betaal nie 
                Hulle gaan slegs na die tandarts in noodgevalle / verhoging bo
                  5% 
                Mediese hulpfonds toon die hoogste verhoging 8,3% 
                Verbruikers kan nie mediese fondse bekostig nie  / of hulle kies laer
                  dekking / dink twee keer voor hulle vir ŉ prosedure bespreek
                Mense moet staatmaak op die kliniekbesoek waar die medikasie /
                  besoeke gratis is 

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                    VERBRUIKERSTUDIES                                         5

                    Mense sal na staatshospitale gaan eerder as privaat hospitale waar
                     dit duur is – verhoog met 4,5% 

                LET WEL:        Die antwoord is ŉ riglyn – aanvaar logiese redenasie
                                volgens die denkrigtings. Persentasie word gemerk
                                wanneer met ŉ verduideliking gebruik is
                                                                              (Enige 5 x 1) (5)

       2.2.3    Uitgawegroep: Vervoer: Hoër en laer inkomstegroepe
                 Die armes (laer inkomste) sal meer betaal vir publieke vervoer / taxi
                   soos wat die petrol verhoog (0,3%) sal die tariewe verhoog 
                 Hulle moet werk toe gaan so hulle kan nie bekostig om sonder
                   vervoer te wees nie                                         Maks. 2
                 Die rykes (hoër inkomste) sal nog steeds nuwe motors koop, om dit in
                   stand te hou / diens (motorbande) 0,8% 
                 Sal nog steeds werk vakansiebesteming toe ry/petrol gebruik 
                 Daarom sal brandstof nog steeds ŉ hoof uitgawe wees
                  Hulle sal nog steeds reis vir sake, motors sal nog steeds gehuur word
                   (7,3%) by die lughawe nadat hulle gevlieg het                Maks. 2
                (Persentasie word gemerk met ŉ bespreking)                        (2 x 2) (4)

2.3    Gevallestudie begroting en krediet

       2.3.1    Voordele

                    Voorkom om in skuld te verval / betaal jou skuld af / leef binne jou
                     inkomste 
                    Om jou finansiële doelwitte te stel en te bereik 
                    Om te sien hoeveel geld jy beskikbaar het om te spandeer op
                     dinge / om te sien hoeveel geld jy beskikbaar het 
                    Om ŉ spaarplan te begin 
                    Om jou teen onverwagte uitgawes te beskerm 
                    Bly in beheer oor hoe jy jou geld spandeer en jou uitgawes te
                     verminder 
                    Om jou die waarde van geld te leer 
                    Om onnodige en impulsiewe aankope te verminder 
                    Om te sien hoeveel krediet jy kan bekostig en dit terug te betaal 
                                                                                (Enige 3 x 1)       (3)

       2.3.2    Gevolge van krediet

                    Aan die einde sal hulle meer vir die TV en DSTV ‘explora’ as hulle dit
                     afbetaal (betaal rente), betaal 
                    Hulle sal meer betaal want hulle kwalifiseer nie vir ŉ kontantafslag
                     nie 
                    Geld wat hulle vir ander behoeftes gebruik kon word, word nou aan
                     krediteure betaal hulle sal nie geld vir ander belangrike dinge het
                     nie 
                    Hulle het nie nodig gehad om ŉ nuwe TV koop nie / koop items wat
                     hy nie nodig het nie 
                    Hulle kon mislei word om ŉ duurder TV te koop / is omgepraat om ŉ
                     beter model te koop want betaal in paaiemente 

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 VERBRUIKERSTUDIES                             (EC/NOVEMBER 2019)

                    As hulle nie die klererekening betyds betaal nie, word rente
                     gevra. 
                    Dit is maklik om beheer te verloor oor jou besteding en onnodige
                     klere-items te koop / versoeking om te koop / te maklik om klere op
                     ŉ winkelkaart te sit as jy nie kontant beskikbaar het nie. 
                    Betaling kan ŉ las op die begroting wees / maklik om die begroting
                     te oorskry. 
                    Onvermoë om krediet/skuld te betaal 
                    Ernstige geval – swartlys – mag nie meer krediet in die nabye
                     toekoms kry nie 
                    Dit kan na vermorsing van geld lei wat jy kon spaar en rente
                     ontvang/dek onvoorsiene uitgawes                        (Enige 3 x 1)     (3)

      2.3.3    Beginsel van begroting: Assesseer behoefies en doelwitte
                In ŉ begroting moet die behoeftes eers vervul word en dan die
                 begeertes / behoeftes kom eerste / maak seker dat jy die items
                 nodig het en dit nie ŉ begeerte is nie.
                Jou basiese behoeftes is die eerste twee vlakke van Maslow se
                 hiërargie / prioritiseer fisiese behoeftes, veiligheid en sekuriteit 
                Doelwitte – stel vir jou finansiële doelwitte / spaar om doel te
                 bereik 
                Besluit of die gesinsvakansie ŉ kort- of langterm doel is 
                                                                             (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                               [30]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                   VERBRUIKERSTUDIES                                     7

VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING

3.1     Artikel: ‘Tips to kickstart your health’
        3.1.1   (a)   EEN mineraal
                       Kalsium 
                       Magnesium
                       Yster
                       Sink
                       Mangaan                                          (Enige 1 x 1)
                      TWEE vitamiene
                       Vitamien B2 
                       Riboflavien 
                       Foliensuur
                       Folaat (‘folate’)
                       Folasien (‘folacin’)
                       Niasien (B3 B5)
                       Vitamien A (retinol)
                       Vitamien K                                       (Enige 2 x 1)      (3)
                (b)   Veselperske                                                          (1)

        3.1.2   Water: Funksie
                (a)   Vervoer O2 en Co2 
                      Vervoer voedingstowwe                            (Enige 1 x 1)      (1)

                (b)   Liggaamstemperatuur
                      Beheer/kontroleer liggaamstemperatuur deur sweet / koel die
                      liggaam af / uitstraling deur veloppervlakte
                                                       OF
                      Voorkom ŉ styging in temperatuur wanneer hitte geabsorbeer
                      is                                              (Enige 1 x 1)        (1)
        3.1.3   Soorte koolhidrate
                (a)  Fruktose 

                (b)   Koeldranke, sjokolade, lekkers, roomys, stroop, heuning, konfyt,
                      tert en enige ander voorbeelde 

                      (Aanvaar enige ander korrekte voorbeelde)          (Enige 2 x 1)      (2)

        3.1.4   (a)   Plantproteïene
                      Kekerertjies, lensies, droë bone, sojaboneprodukte, neute,
                      sade                                            (Enige 2 x 1)       (2)

                (b)   Onvolledig (Lae biologiese waarde)
                       Sekere essensiële aminosure ontbreek 
                       Het ŉ lae biologiese waarde 
                       Help nie met die groei van weefsels nie 
                      LET WEL: As die leerder soja antwoord – merk vir volledig
                                                    OF

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                VERBRUIKERSTUDIES                            (EC/NOVEMBER 2019)

                      Volledig (Hoë biologiese waarde)
                       Het al 8 essensiële aminosure 
                       Het ŉ hoë biologiese waarde 
                       Kan groei ondersteun                                                  (3)

               (c)    Dierlike proteïene
                      Dierlike proteïene bevat versadigde vette  en cholesterol  wat
                      die bloed cholesterolvlakke verhoog  en verhoog die risiko van
                      die hart  en die vet akkumuleer in die arteries   (Enige 3 x 1)

                      Proteïenryke voedsel is hoog in vet  byvoorbeeld gebraaide
                      hoender het vet in die vel en is hoog in kJ  wat tot oortollige vet
                      in die liggaam kan lei.                               (Enige 3 x 1)     (6)

      3.1.5    Vitamienaanvulling
                Volg ŉ vegandieet 
                As baie min kos geëet word 
                Wanneer jy siek is / veg teen verkoue / griep afgemat / nodig om
                  die immuunstelsel te versterk 
                Na operasie / herstel van brandwonde 
                Bejaardes / eet nie reg nie 
                Op medikasie en het ŉ effek op die absorpsie van vitamiene 
                Swangerskap 
                Herstel na strawwe sport / oefening                   (Enige 2 x 1)          (2)

3.2   Ontbyt-spyskaart – Swanger vroue

      3.2.1    SPYSKAART 2 

               Lemoensap           Water / vloeistof / vitamien C (askorbiensuur) 
               Omelet/eiers        Proteïen / yster
               Maalvleis           Proteïen / yster/ foliensuur
               Maaskaas            Kalsium / Vitamien D (kalsiferol)
               Volgraanbrood-      koolhidrate/ energie /foliensuur
               vesel
               Melk                Kalsium / Vitamien D (kalsiferol)
                                                                              (1 punt + 6)     (7)

      3.2.2    (a)    Redes om alkohol te vermy gedurende swangerskap
                      Alkohol gaan deur die plasenta na die foetus 
                      Baba word gebore met Fetale alkoholsindroom  en die kind sal
                      verstandelik gestremd / vertraagde groei / fisiese abnormaliteit /
                      oë veranderinge / gesig abnormaliteit / skedelabnormaliteit 
                                                                            (Enige 2 x 1)      (2)

               (b)    Gewigsverlies van lakterende moeders
                      Borsvoeding is veeleisend en benodig energie 
                      Die maak van die volume melk vereis energie 
                      Die vet wat gedurende swangerskap geakkumuleer het voorsien
                      kJ  en word op gebruik 
                      Sy verhoog nie haar energiebehoefte genoeg vir die aanvraag
                      nie                                               (Enige 2 x 1)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                  VERBRUIKERSTUDIES                                       9

3.3    Gevallestudie: Voedselkontaminasie

       3.3.1    Simptome
                Abdominale pyn / maagpyn 
                Braking 
                Diarree 
                Naarheid                                                  (Enige 3 x 1)     (3)

       3.3.2    Jy verloor vloeistof deur braking en diarree  die liggaam verloor ander
                belangrike minerale / elektroliete / soute / glukose.                       (2)

       3.3.3    Oorsake van voedselvergiftiging
                Voedsel by kamertemperatuur / warm temperature vir langer tyd /
                voedsel nie koud/koel gehou nie. 
                LET WEL: Moenie beurtkrag / kragonderbreking aanvaar nie.                    (1)

       3.3.4    Mediese behandeling
                 Sit op drup 
                 Skryf antibiotika voor
                 Medikasie vir braking / diarree en koors 
                 Gee orale / mondelings rehidrasie-soute                (Enige 1 x 1)      (1)
                                                                                            [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                             VERBRUIKERSTUDIES                              (EC/NOVEMBER 2019)

VRAAG 4: KLEDING

4.1   Ontwerpbeginsel: Balans

      4.1.1    Tipe Balans
               A – informeel / assimmetries 
               B – formeel / simmetries                                                       (2)

      4.1.2    Informele balanstoepassing
               Beide kante van die sentrale punt / denkbeeldige sentrale vertikale
               lyn  is nie dieselfde nie / nie-identies / nie spieëlbeeld nie,  maar die
               balans is visueel / dra dieselfde visuele gewig 

               Die ritssluiter  op die linkermou teenoor die sak  op die regtermou
               trek dieselfde hoeveelheid aandag / balanseer mekaar uit / gee die
               illusie dat dit dieselfde is / is nie dieselfde nie, maar het dieselfde
               gewig                                                                          (6)

4.2   Ontwerpelemente: Tekstuur

       4.2.1   (a)    Beskrywing en effek van lig
                      Skets A – sag, wollerig, harerig 
                      Skets B – glad, blink, ferm                                (2 x 2)     (4)

               (b)    Reflekteer lig,  vertoon ligter in kleur  en dit is meer sigbaar 
                                                                               (Enige 2 x 1)   (2)

      4.2.2    Definisie van tekstuur
               Beskryf die oppervlak kwaliteit van voorwerpe  jy kan dit sien en voel /
               dit kan visueel of tasbaar wees                                                (2)

4.3   Liggaamsvorms

      4.3.1    Liggaamsvorm in skets C
               Omgekeerde driehoek / V-vormig                                                  (1)

      4.3.2    Liggaamsvorm D
               Die persoon het ŉ ronde vorm in die middel met ŉ kort baadjie wat by
               die heup eindig  sal die aandag na die middelarea trek. 

                                                   OF

               ŉ Langer baadjie  sal beter wees want dit dra die oog verby die
               middellyn  en die dik dye. Die gordel en soomlyn van die bostuk vestig
               aandag op die middel. / Dra lospassende klere 
               Aandag moet op die skouers gevestig word en die ronde neklyn doen dit
               nie. 

                                                   OF

               Aandag moet weg van die middellyn  geneem word soos deur ŉ laer
               halslyn / v-nek                                     (Enige 4 x 1)              (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                  VERBRUIKERSTUDIES                                      11

       4.3.3    Liggamsvorm A
                Bloes C
                Aandag word gevestig op die skouers om met die breër heupe te
                balanseer 
                Die bloes bring ŉ horisontale lyn om die skouers te verbreed / skep
                wydte / het interessante detail op die skouer 

                LET WEL: Aanvaar ook ander opsies as die 2 opsies
                uitgelaat/weggelaat is

                In A / B die V-neklyn en vertikale strepe trek die aandag weg van die
                skouers en hulle word nog meer vernou.                                       (3)

4.4    Twee veseleienskappe

       Hitte sensitiwiteit – is wanneer die vermoë het om hitte wat deur die kleedstof
       beweeg te weerstaan.  Dit is ŉ swak geleier van hitte.  Die vesel sal die
       hitte vasvang so die trui in PRENT A sal die liggaam in die winter en op koue
       dae warm hou. 

       Hittegeleiding – Is die vermoë van die stof om die hitte deur te laat. Dit is ŉ
       goeie geleier van hitte.  Die hitte beweeg weg van die liggaam so die rok in
       PRENT B – sal die liggaam koel hou op warm somerdae. 
                                                                                 (3 + 3) (6)
       LET WEL: 2 punte vir die verduideliking en 1 punt vir die verwysing na
                   die prent.                                                            [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                            VERBRUIKERSTUDIES                             (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 5: BEHUISING EN INTERIEUR

 5.1    Vloerplan

        5.1.1   Argitektoniese simbole
                A – skuifdeur 
                B – toilet                                                                  (2)

        5.1.2   Verkeersvloei – negatiewe aspekte
                 Die verkeersvloei gaan deur die sosiale area (aktiwiteit-area) in die
                   leefkamer/onderbreek die mense wat TV kyk 
                 Daar is ŉ obstruksie van die leefkamer na die kombuis 
                 Die eettafel is in die pad                           (Enige 2 x 1)        (2)

        5.1.3   Werksone
                 Kombuis 
                 Spens 
                 Waskamer                                               (Enige 2 x 1)      (2)

        5.1.4   Stoorplan
                Bedtafel  inloopkas / gebied met kaste 
                spieelkas/ laaikas / lessenaar / ekstra klerekas 
                LET WEL: Aanvaar enige logiese antwoord.                    (Enige 3)        (3)

        5.1.5   Noordaansig
                Onder 
                In die winter is die son op die dek waar dit onthaal word en dit loop in
                die leefkamer in 
                Sal inkom in die slaapkamer en dit opwarm 
                Moenie ander kant aanvaar nie, want daar is geen vensters aan die
                ander kant nie.
                                                                      (1 punt – posisie)
                                                                    (+ 2 punte – redes)      (3)

 5.2    Skets

        5.2.1 Koel kleurskema
              (a)   Die kamer is baie warm  (koel kleure gee ŉ gevoel van
                    koelheid)
                    Die kamer is klein  (koel kleure wek die indruk dat die kamer
                    groter vertoon) meubels lyk kleiner
                    Die atmosfeer wat jy wil skep (koel kleure – ontspanne, rustige
                    effek
                                                                                             (2)
                (b)    Blougroen en groen OF bloupers en pers OF bloupers en
                       blougroen                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                   VERBRUIKERSTUDIES                                      13

        5.2.2    Dominante vorm
                 Reghoekig 
                 Vensters, bedkassie, onder bed, mat, rugkant van boeke,
                 bergingseenheid, kasdeure, blindings 

                                                    OF

                 Vierkantige 
                 Fotorame op die muur, rame op die rak, vierkantige hokkies binne die
                 stooreenheid, vierkantige speelblokkies 
                                                                             Vorm (1)
                                                                       Voorbeelde (3)         (4)

        5.2.3    Gebruik van vertikale lyne
                 Die lyne word herhaal ritme deur herhaling  en dit sal die oog na
                 verskillende dele in die kamer lei  oog word van die kant van die prent
                 na die blinding na die vensterraam na die boeke tot by die kussing,
                 kante van die stooreenheid – om beweging te skep gelei                     (4)

        5.2.4    Hoë plafon oplossing
                 Verander blindingmateriaal na horisontale lyne  bring ŉ gordynkap
                 in,  verf die plafon ŉ donkerder kleur                                     (2)

        5.2.5    Meubelmateriaal – plastiek of hout

                 (a)   TWEE voordele hout en plastiek
                       Sterk  duursaam / hou lank,  stewig              (Enige 2 x 1)     (2)

                 (b)   EEN nadeel vir die gebruik van plastiek
                       Nie bio-afbreekbaar  nie
                       Word dof na langdurige gebruik                      (Enige 1 x 1)     (1)

                 (c)   EEN verbruikersverantwoordelikheid
                       Besoek verskillende winkels /vergelyk pryse / neem jou
                       begroting in ag / lees die kontrak /waarborg /winkel met
                       goeie reputasie /vind uit oor terugneembeleid 
                       Indien op krediet koop/vind uit oor die kredietterme. Kyk na
                       ekstra kostes, byvoorbeeld aflewering /kyk na
                       meubelkonstruksie                                   (Enige 1 x 1)     (1)
                                                                                             [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                             VERBRUIKERSTUDIES                             (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP

 6.1    Gevallestudie

        6.1.1   Besigheidsidee
                Sy het ŉ passie 
                Sy was versigtig / wys met finansies (huur ŉ stalletjie eerder as om
                duurder winkelspasie te huur 
                Het haar berekeninge gedoen                            (Enige 1 x 1)       (1)

        6.1.2   Konseptoetsing
                Bekendstelling van die produk aan die verbruiker  vind uit wat hulle
                dink van die produk  byvoorbeeld toe sy die vraelyste uitgegee
                het                                                                        (2)

        6.1.3   Bemarkingsamestelling
                Plek – kunsmark 
                Produk – Meng jouself gesondheidsbrood 
                Prys – R25,00 
                Mense – Diegene wat die brood sal koop                 (Enige 3 + 3)      (6)

        6.1.4   Kernbeginsels van bemarking
                (a) Teiken spesifieke mark
                    Deur die vraelyste te loods / vind uit oor die spesifieke 
                    behoeftes van die verbruiker / sy moet fokus op hulle behoeftes
                    / bevredig hulle behoeftes  / het die regte
                    produk 
                    Sy kan hulle aandag trek met die spesifieke tipe produkte /
                    wat uitstaan van die gewone 
                    Spaar op onnodige uitgawes en kostes                 (Enige 2 x 1)     (2)

                (b)   Groei netwerke en opbou van verhoudings
                      Sy glo daaraan om langtermynverhoudinge op te bou met die
                      verskaffers en kliënte / kommunikasie is belangrik 
                      Dit sal help dat kliënte terugkom / bly getrou / verseker
                      sukses / mond tot mond (word to mouth) advertensie het
                      haar verkope ŉ hupstoot gegee                       (Enige 2 x 1)    (2)

        6.1.5   Produklewensiklus (stadiums)
                Bekendstelling-stadium 
                Verkope is laag 
                Verbruikers raak meer bewus van die produk / hulle weet nie van die
                produk nie 
                Klem is op die opbou en aanvraag na die produk / vestig die mark /
                nodig om te adverteer 
                Adverteringskostes is hoog 
                                                                 (Stadium – 1 punt)
                                                                  (Enige 2 feite – 2)       (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                         VERBRUIKERSTUDIES                                   15

         6.1.6       Advies
                     Lesly moet meer adverteer  want dit is die volwasse stadium 
                     daar is ander kompeteerders wat kompeteer vir mark aandeel en
                     haar kliënte moet herinner word aan die produk 
                     Om belangstelling te stimuleer moet sy nuwe tipe broodmengsels
                     uitbring / variasie van haar reeks / om die produk te verbeter / en
                     dan die produk aan te pas 
                     Verander die verpakking / die houer 
                     Sy moet kennis dra van haar mededingers om bewus te wees van
                     hoe sy die mededingende voordeel kan herwin 
                     Sy kan weer ŉ opname doen by die verbruikers en bewus word van
                     die nuutste neigings

                     LET WEL: -1 as dit nie in paragraafvorm is nie          (Enige 6 x 1)     (6)

  6.2    Berekeninge

         6.2.1       Tipe uitgawe: brandstof
                     Oorhoofse  of veranderlikes                                              (1)

         6.2.2       Wins 65%
                     R65,00 + R25,00 = R90,00 

                                165
                     R90,00 x         = R58,50 
                                100

                     R90,00 + R58,50 = R148,50  ÷ 5  = R29,70 

                                                        OF

                     R65,00 + R25,00 = R90,00  ÷ 5  = R18,00 

                                165
                     R18,00 x         = R11,50 
                                100

                     R18,00 + R11,70 = R29,70 

                     LET WEL:         -1 as die R-waarde nie in die finale antwoord
                                      verskyn nie                                               (5)
         6.2.3       Wins 20 houers
                     R11,70 x 20  = R234,00 

                                                        OF

                     R58,50 (5 houers) x 4  = R234,00 

                     LET WEL: -1 as die R-waarde nie in die finale antwoord
                              verskyn nie                                                      (2)
                                                                                               [30]
                                                                                TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

## Related documents

- [CONSUMER STUDIES GR11 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-memo-nov2018-afrikaans/db0a0d89-a60b-4007-80c8-8b98b9216f05) — Consumer Studies · Memo · 2018 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-memo-nov2017-afrikaans/abe38b25-f7de-4dcf-acdc-8621b998566c) — Consumer Studies · Memo · 2017 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2018-afrikaans/929cb311-86eb-4c12-8741-79e560a79f44) — Consumer Studies · QP · 2018 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2017-afrikaans/041e1e46-9729-4336-bfbf-5a7c9673b2b4) — Consumer Studies · QP · 2017 · Afr
- [CONS STUDIES QP GR11 NOV 2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/cons-studies-qp-gr11-nov-2019-afr-d/ef833d3e-5ca9-4075-9852-58545aba2744) — Consumer Studies · QP · 2019 · Afr
- [CONS STUDIES QP GR11 NOV 2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/cons-studies-qp-gr11-nov-2019-eng-d/f7a5a629-7e60-40cd-80a3-3bd756bc7d60) — Consumer Studies · QP · 2019 · Eng

## More from Grade 11 Consumer Studies

- [Gr 11 Con Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-con-stu-atp-2023-24/ac4fc15b-afd5-4962-81be-2cac053bf185) — ATP
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2022-afrikaans/dad190bc-1815-4cfe-83aa-3ecac74b40a8) — QP · 2022 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2020-afr-d/19619cc6-171f-488c-871c-c9b8f2bc6caf) — QP · 2020 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2020-eng-d/aba31565-098b-4105-bea1-a85a13337e25) — QP · 2020 · Eng
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-gr11-nov2020-afrikaans/b43aff9a-42de-48ae-95a8-24ff41446ead) — QP · 2020 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR11 QP NOV2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr11-qp-nov2018-afr-d/bf0becdd-477a-4f17-859f-c6b455994b34) — QP · 2018 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
