# Consumer Studies Grade 12 NSC November 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Consumer Studies memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-nov-2022-mg-afr/472a1188-b2e4-4edf-9996-4db91753722f
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Consumer Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Consumer Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/consumer-studies) › [Consumer Studies Grade 12 NSC November 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-nov-2022-mg-afr/472a1188-b2e4-4edf-9996-4db91753722f)

## About this document

Consumer Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                      GRAAD 12

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                VERBRUIKERSTUDIES

                                   NOVEMBER 2022

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                           2                          DBE/November 2022
                                    NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

          1.1.1       C   Onthou, maklik (Verken, p.169; Suksesvol, p.190-191)                  (1)

          1.1.2       B   Onthou, maklik (Verken, p.163; Suksesvol, p.181)                      (1)

          1.1.3       D   Verstaan, matig (Verken, p.167; Suksesvol, p.185)                     (1)

          1.1.4       B   Onthou, maklik (Verken, p.183; Suksesvol, p.202)                      (1)

          1.1.5       D   Toepassing, maklik (Verken, p.167-168; Suksesvol, p.184-              (1)
                           185)

          1.1.6       A   Onthou, maklik (Verken, p.77; Suksesvol, p.91)                        (1)

          1.1.7       B   Verstaan, maklik (Verken, p.74; Suksesvol, p.84)                      (1)

          1.1.8       C   Onthou, maklik (Verken, p.77; Suksesvol, p.87)                        (1)

          1.1.9       A   Onthou, maklik (Verken, p.90; Suksesvol, p.106)                       (1)

          1.1.10      D   Onthou, matig (Verken, p.104; Suksesvol, p.124-126)                   (1)

          1.1.11      B   Verstaan, maklik (Grade 11)                                           (1)

          1.1.12      C   Verstaan, matig (Grade 11)                                            (1)

          1.1.13      D   Verstaan, matig (Verken, p.134; Suksesvol, p.155)                     (1)

          1.1.14      A   Onthou, maklik (Verken, p.128; Suksesvol, p.146)                      (1)

          1.1.15      B   Verstaan, maklik (Verken, p.138; Suksesvol, p.155)                    (1)

           1.1.16     C   Onthou, maklik (Verken, p.15; Suksesvol, p.21)                        (1)

           1.1.17     A   Onthou, maklik (Verken, p.17; Suksesvol, p.23)                        (1)

           1.1.18     A   Verstaan, maklik (Verken, p.35; Suksesvol, p.34)                      (1)

           1.1.19     D   Verstaan, maklik (Verken, p.24; Suksesvol, p.25 )                     (1)

           1.1.20     B   Onthou, matig (Verken, p.16; Suksesvol, p.22)                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                                3                      DBE/November 2022
                                         NSS – Nasienriglyne

1.2        1.2.1      Uitvissing/ phishing/ scam/ swendelskema/

           1.2.2      Vrystellings/ uitsluitingsklousule

           1.2.3      Stokvel/ (gemeenskap) spaarklub

        1.2.4      Onbillike/ onredelike/ onregverdige sakepraktyke                           (4)
Onthou, maklik (Verken, p.156-161; Suksesvol, p.173-178)

1.3        1.3.1      C

           1.3.2      A

         1.3.3     D                                                                          (3)
Verstaan, matig (Verken, p.49-51; Suksesvol, p.50-55)

1.4        1.4.1      Anti-oksidant

           1.4.2      Chemiese preserveermiddels

           1.4.3      Stabiliseerders

           1.4.4      Bleikmiddels

        1.4.5      Geurmiddels                                                                (5)
Onthou, maklik (Verken, p.93-94; Suksesvol, p.113-114)

1.5     B
        E
        F                                                          (Enige volgorde)           (3)
Onthou, maklik (Verken, p.118; Suksesvol, p.137)

1.6     A
        C
        E
        F
        I                                                             (Enige volgorde)        (5)
Verstaan, maklik (Verken, p.27-28; Suksesvol, p.26)
                                                               TOTAAL AFDELING A:              40

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                           4                         DBE/November 2022
                                    NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: LANGVRAE

VRAAG 2: DIE VERBRUIKER

2.1       Noem TWEE maniere waarop rente op kredietooreenkomste bereken
          word.

         Enkelvoudige rente1
         Saamgestelde rente2                                                               (2)
Onthou, maklik (Verken, p.166; Suksesvol, p.184)

2.2       Definieer die term grysgoedere/parallelle invoere.

          Items wat 'n vervaardiger1 nie in 'n spesifieke land2 verkoop wil hê nie,
          maar wat daar beland deur nie-amptelike verspreidingskanale.3

                                              OF

        Items wat in die land ingevoer is deur nie-amptelike kanale.4 Hulle is nie
        onwettig nie5 aangesien alle noodsaaklike belasting word betaal.6                  (3)
Onthou, maklik (Verken, p.158; Suksesvol, p.176)

2.3       Noem DRIE maniere waarop verbruikers water kan bespaar tydens
          tuinmaak.

           Gebruik gryswater.1
           Gebruik water uit die warmwatertenk se oorlooppyp.2
           Gebruik reënwater/ reënwatertenks/ boorgatte.3
           Plant inheemse/ waterbesparende plante wat minder water benodig.4
           Groepeer plante met soortgelyke waterbehoeftes bymekaar.5
           Gebruik molm/ kleinklippies/ steentjies/ deklaag om vog in die grond te
            behou.6
         Moenie die tuin tydens die warmste tyd van die dag water gee nie/ maak
            die tuin in die oggend/ laat saans nat.7
         Moenie die tuin nat maak wanneer dit winderig is nie. 8
         Gebruik „n emmer/ gieter/ drupsisteem in plaas van sprinkelaars/ „n
            tuinslang.9
         Moenie elke dag die tuin natmaak nie/ twee tot driekeer per week.10
                                                                          (Enige 3)          (3)
Onthou, matig (Verken, p.180-181; Suksesvol, p.199)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                               5                         DBE/November 2022
                                        NSS – Nasienriglyne

2.4       Verduidelik die belastings:

          2.4.1 BTW (belasting op toegevoegde waarde)

                        'n Sekere persentasie/ 15%1 wat by die prys van gespesifiseerde
                         goedere en dienste wat besighede verkoop, gevoeg word.2
                        Alle verbruikers betaal BTW.3

                                                        OF
                    
                   'n Persentasie/ 15%4 wat by die prys van goedere en dienste by
                   elke stadium van produksie gehef word.5
                 Alle verbruikers betaal BTW.6                            (Enige               (2)
                   2)
Onthou, matig (Verken, p.164; Suksesvol, p.181)

          2.4.2 Aksynsbelasting (sondebelasting)

               Belasting word gehef op die vervaardiging/ verkope1 van op
               daaglikse kommoditeite wat vinnig verkoop/ nie - noodsaaklike/ luukse
               items.2
               Voorbeelde sluit in: alkohol/ tabak/ sigarette/ parfuum/ brandstof.3             (2)
                                                                              (Enige 2)
Verstaan, matig (Verken, p.165; Suksesvol, p.182)

2.5       Noem DRIE maniere om elektrisiteit te bespaar wanneer 'n yskas
          gebruik word.

           Laat lug in die yskas sirkuleer.1
           Moenie die yskas oorvol maak nie.2
            „n Vol yskas gebruik minder elektrisiteit as „n leë yskas.3
           Laat warm voedsel afkoel4 voordat dit in die yskas geplaas word.
           Stel die kontroles volgens die seisoen.5
           Moenie die deur onnodig oopmaak nie.6
           Maak seker dat die rubberseël in 'n goeie toestand is/nie beskadig/
            verweer is nie.7
         Moenie die yskas naby die stoof/ warm area8 in die huis plaas nie.
         Laat altyd 'n spasie agter9 die yskas vir lugsirkulasie.
         Ontdooi10 die yskas gereeld.
         Stofsuig11 die yskasspoel ('coils') gereeld.                         (Enige           (3)
            3)
Verstaan, matig (Verken, p.173-174; Suksesvol, p.160)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                            6                           DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

2.6       Bespreek wat munisipaliteite kan doen om misdaad te verminder en
          gemeenskappe veiliger te maak om in te woon.

           Munisipaliteite voorsien straatligte.1 Indien die area verlig is/ nie donker
            is nie, kan misdaad nie plaasvind nie/ kan mense sien waar om te
            loop.2
         Hulle voorsien brandweerdienste3 om vure onmiddellik, voordat dit
            versprei en verdere skade veroorsaak, te blus.4
         Verseker dat stormwaterdreinering/ mangat ('manholes') bedek is5 om
            te voorkom dat mense daarin val/ sodat reёnwater weg kan vloei.6
         Voorsien verkeerspolisiëring7 om die verkeer te beheer en mense veilig
            op die pad te hou.8
         Verseker dat die paaie herstel word/ geen slaggate hê9 om ongelukke
            te vermy.10
         Sny bome en bosse11 sodat daar nie plek is waar kriminele kan
            wegsteek nie.12
         Verwyder vullis13 sodat mense nie siek word nie/ kriminele nie daar kan
            wegsteek nie.14
         Voorsien skoon water15 vir geskikte sanitasie.16
         Herstel beskadigde elektriese drade17 om ongelukke te vermy.18
         Herstel riool lekkasies19 vir veilige en higiëniese redes.20
         Hou munisipale geboue/ ontspanningsgeriewe in stand21 om die                         (6)
            veiligheid van die publiek te verseker.22                          (Enige 6)
Toepassing, moeilik (Verken, p.184; Suksesvol, p.202)

2.7       Verduidelik hoe 'n stapelvlak/multi-vlak bemarkingskema werk.

           Dit is „n wettige piramiedeskema.1
           'n Produk word te koop aangebied2 deur direkte bemarking.3
           Die mense wat die verkope doen verdien 'n porsie van die fondse wat
            deur die verkope van die produk gegenereer was.4
         Die mense wat verkoop, werf ook5 meer mense om vir hulle te
            verkoop.6 Hulle is dan in staat om ook fondse/ kommisie te verdien7
            uit die verkope van die mense wat hulle gewerf het.            (Enige               (3)
            3)
Verstaan, matig (Verken, p.162; Suksesvol, p.179)

2.8       2.8.1 Verduidelik die term kontrak.
                'n Kontrak is 'n wettige ooreenkoms1 tussen twee mense2 waar
                een
                party belowe om iets waardevols in ruil aan te bied.3
                                                 OF
                'n Kontrak is 'n ooreenkoms4 wat beoog om wettige5 regte en                   (2)
                verantwoordelikhede tussen sy partye te skep.6
Onthou, maklik (Verken, p.155; Suksesvol, p.169)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                           7                         DBE/November 2022
                                    NSS – Nasienriglyne

          2.8.2       Verduidelik hoe die afkoelperiode Ayanda beskerm het toe sy
                      die alarmstelselkontrak gekanselleer het.
                      Ayanda is deur direkte bemarking/ transaksie wat sy nie
                       geïnisieer het, genader.1
                   
                       Sy het die reg om die kontrak te kanselleer/ haar aankoop te
                       heroorweeg/ haar besluit te verander2 binne vyf
                       besigheids/ werksdae,3 sonder 'n rede4
                      Ayanda het die kontrak binne drie dae gekanselleer5 voordat
                       die alarmstelsel geïnstalleeer was.
                    Sy mag nie enige boete vir die kansellasie gevra word nie,6
                       aangesien sy dit binne die afkoeltydperk gekanselleer het.
                                                                            (Enige 3)        (3)
Toepassing, matig (Verken, p.157; Suksesvol, p.173)
2.9       Verduidelik die voordele vir die natuurlike omgewing wanneer gas
          gebruik word.
           Gas is die skoonste fossielbrandstof beskikbaar1 en dit veroorsaak
            minder (lug) besoedeling.2
         Gas is meer omgewingsvriendelik as steenkool of olie/ minder vervoer
            word vereis3 dus word minder koolstofvrystellings produseer.4
         Gas het 'n laer koolstofvoetspoor as elektrisiteit/ verminder die behoefte
            vir             mynhulpbronne              soos             steenkool5.         (3)
            (Enige 3)
Verstaan, matig (Verken, p.176; Suksesvol, p.194-195)
2.10      Beskryf die impak van verhoogde brandstofpryse op verbruikers se reg
          om hulle basiese behoeftes te bevredig.

            Die koste van vervoer werk/ skool toe1 vermeeder en verbruikers sal
             minder geld hê2 om basiese behoeftes te bevredig/ voedsel te koop wat
             tot voedselonsekerheid mag bydra.3
          Verbruikers mag gedwing word om vanaf plaaslik winkels4 te koop en
             goedere mag duurder wees.5
          Grondstowwe vir die produksie6 van voedsel/klere sal meer kos.
          Vervoer van produkte7 na kleinhandelaars sal meer kos.
          As gevolg van die verhoging van koste vir grondstowwe/ produkte, sal
             kleinhandelaars meer aanvra op die verkoopprys van produkte8 om 'n
             wins te maak.9
          Verbruikers sal meer vir basies produkte/ voedsel/ klere betaal10 en sal
             minder besteebare geld hê.11
          Sommige verbruikers mag nie verbandterugbetalings/ huur kan bekostig
             nie12 en sal genoodsaak wees om te verhuis.13
          Mense mag lenings aangaan14 om hul basiese behoeftes te bevredig
             wat meer skuld tot gevolg mag hê.15
          Indien huurders nie huur kan betaal, mag eienaars van eiendomme nie
             hul geld ontvang nie16 en dus nie instaat wees om hul basiese
             behoeftes                te               bevredig               nie.17        (8)
             (Enige 8)
Analiseer, moeilik (Verbruikersaangeleenthede) (Verken, p.168; Suksesvol, p.185)
                                                                                             [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                          8                         DBE/November 2022
                                   NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING
3.1       Gee DRIE voorbeelde van voedsel wat bestraal kan word.
         Kruie1
         Speserye2
         Vrugte3
         Groente/aartappels4
         Vleis5
         Pluimvee6
         Vis7
         Heuning8
         Grane9
         Peulgroente10                                                 (Enige 3)          (3)
Onthou, maklik (Verken, p.105; Suksesvol, p.127-128)
3.2       Verduidelik die term voedselsekerheid.

        Die vermoë van individue om op 'n daaglikse basis1 voedsel te
        bekom/toegang tot voedsel te hê2 genoegsame/ veilige/ voedsame
        voedsel3 om instaat te wees om 'n aktiewe, gesonde leefstyl instand te
        hou.4                                                         (Enige 3)            (3)
Onthou, maklik (Verken, p.106; Suksesvol, p.127-128)
3.3       Noem DRIE dieetverwante oorsake van hoë bloeddruk.
         Oormatige sout/ natriuminname.1
         Oorgewig/ vetsugtigheid/ hoë vet/ suiker inname/ lae vesel inname .2
         Onvoldoende inname van suiwelprodukte.3
         Onvoldoende inname van kalsium.4
         Onvoldoende inname van vrugte/ groente.5
         Onvoldoende inname van kalium.6
         Onvoldoende inname van magnesium.7
         Te veel/oormatige alkohol.8                                   (Enige 3)          (3)
Onthou, maklik (Verken, p.77; Suksesvol, p.87)
3.4       Verduidelik hoe die oordrag van gastroënteritis tydens
          voedselvoorbereiding voorkom kan word.
           'n Persoon wat gastroënteritis het moenie voedsel hanteer nie.1
           Was/ berei voedsel voor met onbesmette/ skoon/ veilige water.2
           Gebruik skoon gereedskap/ apparaat/ toonbanke/ werkoppervlakke/
            opbergareas3 om besmetting te voorkom.
         Voedselhanteerders behoort higiëniese praktyke te volg om besmetting
            te vermy: Naels behoort kort en skoon te wees/ hare bedek/ skoon
            voorskoot.4
         Was/ ontsmet hande nadat die toilet gebruik/ babadoeke geruil was/
            voordat voedsel hanteer word.5
         Voedsel behoort op die korrekte temperatuur gehou te word6 om die
            groei van skadelike organisms te beperk.
         Hou rou vleis/ eiers/ pluimvee/ vis weg van ander voedsel wat rou geëet
            gaan word.7
         Maak seker dat voedsel deeglik gaargemaak word8 om skadelike
            organismes te vernietig.                                       (Enige 3)        (3)
Onthou, matig (Verken, p.86-88; Suksesvol, p.109)
Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                             9                        DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

3.5       Beskryf hoe arteriosklerose ontwikkel.

        Dit ontwikkel wanneer slagare1 verstop/ vernou en toe gaan2 as gevolg
        van die opbou van cholesterol/ ander vetterige stowwe/ plaak3 in die wande
        van die slagare.                                                                      (3)
Onthou, maklik (Verken, p.74; Suksesvol, p.83)

3.6       3.6.1       Noem die bestanddeel wat in die grootste hoeveelheid in die
                      voedselitem teenwoordig is.

                   Grondboontjies                                                            (1)
Onthou, maklik (Verken, p.97; Suksesvol, p.118)

          3.6.2       Maak 'n lys van die basiese inligting wat NIE op die etiket
                      hierbo sigbaar is NIE.

                      Naam van die vervaardiger1
                      Adres van die vervaardiger2
                      Opberginstruksies3
                      Netto inhoud/ gewig4
                      Land van oorsprong5
                      Lotnommer6
                      Prys/ pryskode7
                      Verkoop teen/ beste voor/ vervaardigingsdatum8          (Enige        (4)
                       4)
Onthou, maklik (Verken, p.97-98; Suksesvol, p.118-119)

          3.6.3       Verduidelik die funksie van die emulsifiseerder in die
                      bestanddelelys.

                   Meng voedsel/ olie en water/ vloeistof1 en voorkom die skeiding
                   van die bestanddele.2 Hulle verskaf 'n egalige tekstuur.3
                                                                             (Enige 2)        (2)
Onthou, maklik (Verken, p.93; Suksesvol, p.113)

3.7       3.7.1       Identifiseer die voedselverwante gesondheidstoestand wat die
                      dokter gediagnoseer het.
                   Anemie                                                                    (1)
Verstaan, maklik (Verken, p.76; Suksesvol, p.91)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                          10                         DBE/November 2022
                                    NSS – Nasienriglyne

          3.7.2       Bespreek redes waarom die dokter die ontbytplan hierbo vir
                      Nancy voorgeskryf het.
                      Nancy het anemie omdat sy 'n gebrek aan yster/ Vitamin B12
                       in haar dieet het.1
                    Vars vrugte/ lemoensap is ryk aan vitamien C/ foliensuur.2
                       Vitamien C bevorder wat sal die absorpsie van yster
                       bevorder.3
                    Muesli bevat yster4 en foliensuur5 wat help in die formasie
                       /benodig word vir die produksie van hemoglobien/
                       rooibloedselle.6
                    Eiers bevat yster/ vitamien B127 wat help in die vorming van
                       rooibloedselle.8
                    Nancy sal minder moeg voel9 indien sy die plan volg en dit
                       sal haar gesondheid verbeter.                       (Enige 5)          (5)
Toepassing, matig (Verken, p.76-77; Suksesvol, p.91)

3.8       3.8.1       Regverdig waarom SPYSKAART B skadelik sal wees vir 'n
                      persoon wat aan 'n koronêre hartsiekte ly.

                       Vark/ room in die sampioensous/ spek/ kaas bevat versadigde
                        vette.1
                      Versadigde vette veroorsaak dat die liggaam meer LDL
                        produseer/ behou.2
                      LDL (laedigtheid-lipoproteïene) verhoog die bloed-
                        cholesterolvlakke3 wat die geleidelike vernouing/ verstopping
                        van die bloedvate/ slagare veroorsaak.4 Dit sal die koronêre
                        hartsiekte vererger.                                                  (4)
Analiseer, moeilik (Verken, p.74-75; Suksesvol, p.83-85)

          3.8.2       Bespreek waarom SPYSKAART A 'n gesonder opsie is vir 'n
                      persoon wat aan hoë bloedcholesterolvlakke ly.

                       Die vis is gerooster, dus word die minimum hoeveelheid vet1
                        gebruik.
                      Vis bevat meestal onversadigde vette/ (HDL) hoëdigtheid-
                        lipoproteïen.2
                      HDL versamel oortollige bloedcholesterol3 en vervoer dit na
                        die lewer waar dit afgebreek word, om uitgeskei te word.4
                      Die vet in vis bevat omega-3 vetsure5 wat die hart/bloedvate
                        beskerm.6
                      Spinasie/ aarbeie bevat vesel,7 wat die opbou van
                        bloedcholesterol in die slagare verminder8 dus verminder dit
                        die risiko van arteriosklerose.9
                      Laevet Fetakaas bevat minder versadigde vette,10 as
                        volroom Fetakaas.
                      Die vrugteslaai/ bessies bevat anti-oksidante11 wat help om
                        die skadelike effek van oksidasie in die liggaam te voorkom12
                        deur die effek van vrye radikale te minimaliseer.13 (Enige 8)        (8)
Analiseer, moeilik (Verken, p.74-75; Suksesvol, p.84-85)
                                                                                              [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                           11                       DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: KLEDING

4.1       Definieer die term handelsmerkrowery.

          Handelsnaamrowery kom voor wanneer 'n produk opsetlik die naam van 'n
          soortgelyke produk van 'n welbekende handelsnaam1 gegee word sodat
          verbruikers dit kan verwar met die werklike handelsnaam.2

                                               OF

          Handelsnaamrowery is die namaaksel/ vervalsing van die oorspronklike,3
          maar hulle vertoon nie presies soos die oorspronklike nie.4

                                               OF

        Handelsnaamrowery is die ongemagtigde5 gebruik van beskermde
        handelsname/ embleme/ namaaksels van etikette/ verpakking/ aanbieding
        van                                                                                  (2)
        produkte.6
Onthou, matig (Verken, p.64; Suksesvol, p.72)

4.2       Skryf 'n paragraaf om te verduidelik hoe ekonomiese faktore
          modeveranderinge sal beïnvloed.

        Wanneer verbruikers geld het om te bestee1 floreer en verander mode.2 'n
        Verhoging in inkomste stimuleer die mode-industrie3 en verbruikers kan
        bekostig om nuwe klere te koop en mode sal vinnig verander.4 Wanneer
        daar minder inkomste is,5 sal verbruikers minder klere koop en mode sal
        stadiger verander.6 Inflasie/ resessie/ depressie/ armoede7 sal ook die
        tempo
        waarteen mode verander, laat afneem.8                             (Enige 4)         (4)
Verstaan, matig (Verken, p.49; Suksesvol, p.53)

4.3       4.3.1       Identifiseer die stadium wat deur die aanvaardingsfase in die
                      grafiek voorgestel word.

                   Hoogtepunt/ piek                                                         (1)
Toepassing, maklik (Verken, p.50; Suksesvol, p.50)

          4.3.2       Verduidelik wat gebeur met die mode tydens die stadium wat
                      in VRAAG 4.3.1 genoem is.

                      Die mode word in groot getalle geproduseer1 en daar is meer
                       verkope van die mode.2 Die mode is op die hoogtepunt van
                       gewildheid3 en baie/ meeste mense dra dit.4
                    Massa produksie5 stimuleer verkope.5
                    Dit is gereedelik beskikbaar/ is beskikbaar in baie winkels. 6
                    Die mode word in tydskrifte/ vensteruitstallings7 deur
                       klerewinkels geadverteer.8                         (Enige 2)         (2)
Verstaan, maklik (Verken, p.50; Suksesvol, p.50)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                           12                        DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

4.4       Bespreek die interverwantskap tussen kwaliteit en prys wanneer klere
          vir die werkswereld gekoop word.

           Klere vir die wêreld van werk is dikwels goeie gehalte klassieke style1
            en kan vir 'n lang tydperk gedra word.
         Goeie gehalte klere kos gewoonlik meer/ is duurder2 maar hou langer/
            vir baie seisoene.3 Dit mag op die lange duur geld bespaar.4
         Goedkoper klere mag van swak gehalte5 wees en mag 'n kort
            lewensduur hê/ vir 'n kort tydperk/ seisoen duur,6 dus moet meer klere
            in 'n kort tyd gekoop word en meer geld sal in 'n korter periode aan klere
            bestee word.7                                                  (Enige 4)         (4)
Toepassing, moeilik (Verken, p.55; Suksesvol, p.59)

4.5       4.5.1       Gee DRIE redes waarom die kledingstukke in PRENT A en B
                      as klassieke mode-items beskou kan word.

                      Beide items kan oor 'n lang periode/ vir baie seisoene/tydloos
                       gewild bly.1
                    Die items word as smaakvol beskou.2
                    Katoenmengsels is gewild oor 'n lang periode.3
                    Blou en swart is klassieke kleur.4
                    Die swart sweetpak/ hemp/ bloes word deur eenvoud
                       gekenmerk.5
                    Beide items word deur 'n groot groep verbruikers/ meeste
                       mense aanvaar.6                                     (Enige 3)         (3)
Verstaan, maklik (Verken, p.49; Suksesvol, p.51-57)

          4.5.2       Analiseer die voordele daarvan om die kledingstuk in
                      PRENT A en die sweetpak in PRENT B te kombineer vir 'n
                      aanlyn (virtuele) vergadering vir mense wat van die huis af
                      werk.

                        In aanlyn vergaderings sal slegs die bolyf/ skouers en gesig
                         indien nodig, gesien word.1
                      Die hemp/ bloes is profesioneel/ formal/ nie ontblotend2 nie
                         en dit is geskik vir die wêreld van werk.3
                      Dit kan met of sonder 'n das/ serp4 gedra word om dit meer
                         of minder formeel5 te maak.
                      Dit kan met of sonder 'n baadjie gedra word.6
                      Die onderste deel is gemaklik/ nie noupassend/ sag om tuis te
                         dra/ ontspanne gevoel.7
                      Katoen en katoenmengsels is gemaklik/ koel om te dra.8
                                                                            (Enige 4)         (4)
Analisering, moeilik (Verken, p.49, 54; Suksesvol, p.51, 55-57)
                                                                                              [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                          13                          DBE/November 2022
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: BEHUISING EN INTERIEUR

5.1       Noem wie deeltiteleiendomme bestuur.

        Huiseienaarsvereniging/ regspersoon/ korporatiewe liggaam                            (1)
Onthou, maklik (Verken, p.122; Suksesvol, p.140)

5.2       Verduidelik die term huurooreenkoms.

        Dit is die kontrak/ ooreenkoms1 tussen die eienaar/ verhuurder/ van die
        eiendom en die huurder.2                                                             (2)
Onthou, maklik (Verken, p.117; Suksesvol, p.137)

5.3       Noem TWEE tipes versekering wat 'n huiseienaar behoort te hȇ.

           Huiseienaars (Omvattende) Versekering.1
           Huishoudelike (inhoud) versekering.2
           Lewensversekering/ verband/ verbandbeskermingsversekering.3
                                                                          (Enige 2)           (2)
Onthou, maklik (Verken, p.127-128; Suksesvol, p.145)/Examination Guidelines

5.4       Verduidelik die finansiële nadele van die bou van 'n huis.

           Daar kan vertragings wees, wat tot bykomende boukoste sal lei.1
           Onverwagte koste,2 soos die voorbereiding van die perseel.
           Bykomende koste na die konstruksie, soos tuinaanleg/ om 'n tuin nuut te
            begin.3
         Betaling van eiendomsbelasting en munisipale diensgeld voordat
            okkupasie plaasvind.4
         Kan duuder wees as om 'n huis te koop5 weens boumateriaal koste en
            die erf.
         Daar is voortdurend 'n risiko van gebrekkige konstruksie en swak
            ontwerp, wat meer geld mag kos.6
         Die kan bouer/ huiseienaar kan uit geld hardloop en mag nie in staat
            wees om die huis te voltooi nie, dus sa die onvoltooide huis geen waarde
            hê nie.7                                                       (Enige 3)         (3)
Verstaan, matig (Verken, p.121; Suksesvol, p.138)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                            14                          DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

5.5       Noem die finansiële inligting wat by die koopooreenkoms ingesluit moet
          word wanneer 'n voltiteleiendom gekoop word.

           Korrekte koopprys.1
           Dit behoort 'n rekord te hê van enige opskortende (toekenning van die
            verband) voorwaardes onderhewig aan die verkoop bv. indien die
            verkope onderhewig is aan 'n voorwaarde dat die koper 'n lening kry om
            die
            transaksie te finansier.2 Bepaling dat die transaksie daaraan
            onderworpe is, dat 'n verband binne 'n vasgestelde tydperk verkry word.
            Indien daar nie daaraan voldoen word nie, sal die verkooptransaksie deur
            die mat val.3
         Okkupasiehuur indien die oordrag nie teen die okkupasiedatum voltooi is
            nie.4
         'n Bepaling dat die verkoper vir die eiendomsagent se kommissie
            verantwoordelik is.5
         Die            verkoper         is       verantwoordelik         vir        die
            elektrisiteitsvoldoeningsertifikaat.6
         Verkoper is verantwoordelik vir die betaling van die uitrook ('fumigation')
            van boorwurms/ termiete.7
         'n Bepaling dat die koper vir alle ander uitgawes verantwoordelik is bv
            heruitverf van die huis.8
         'n Klousule wat boetes stipuleer in geval een van die partye kontrakbreuk
            pleeg.9
         Sluit gewoonlik 'n voetstoots (“soos dit is”) klousule in, wat beteken dat
            die verkoper nie aanspreeklik vir versteekte defekte, in die eiendom is,
            waarvan hy/sy onbewus was.10                                      (Enige 3)        (3)
Verstaan, maklik (Verken, p.125; Suksesvol, p.143)
5.6       5.6.1       Identifiseer die tipe krediettransaksie wat hierbo verskaf word.
                   Afbetalings (koop) transaksie (ooreenkoms)/
                   huurkoop (ooreenkoms)                                                       (1)
Onthou, maklik (Verken, p.148; Suksesvol, p.162)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                           15                        DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

          5.6.2       Beskryf hoe die funksies van die mikrogolfoond in die prent
                      hierbo vir 'n verbruiker voordelig sal wees.
                      20 liter kapasiteit maak dit groot genoeg om groter1 maaltye
                       gaar te maak.
                    Ontdooiing volgens tyd of gewig, bereken die tyd en
                       temperatuur wat nodig is om akkuraat te ontdooi.2
                    Vinnige begin en kombuis tydaanwyser funksies, dus word tyd/
                       elektrisiteit bespaar3 aangesien dit outomaties afskakel
                       wanneer die tyd verstreke is.
                    Elegante spieëlafwerking/ grys interieur maak dit maklik om
                       skoon te maak.4
                    Gebruiksvriendelike kontrole panele, wat dit maklik maak om
                       te gebruik.5
                    Drukknoppie deurmeganisme maak dit maklik om oop te
                       maak.6
                    Digitale LED vertoonpaneel met horlosie maak dit maklik om
                       die tyd te sien/ hoe gaarmaak voortgaan.7
                    10 Kragvlakke maak dit moontlik om 'n verskeidenheid geregte
                       gaar te maak.8                                       (Enige 4)        (4)
Toepassing, matig (Verken, p.136, 141; Suksesvol, p.159-160)
5.7       Analiseer die positiewe effek van die herwinning van E-afval op die
          volhoubaarheid van die natuurlike omgewing.
           Die behoefte om nuwe grondstowwe te ontgin word verminder,1
            verhoog volhoubaarheid en verminder die impak op die natuurlike
            omgewing.2
          Minder elektrisiteit/ nie-menslike energie sal benodig word om nuwe
            produkte te produseer3 aangesien elektriese, huishoudelike toestelle
            waarmee weggedoen is, herwin/ hergebruik/ onderdele herverkoop word.
            Dit het 'n laer koolstofvoetspoor/ groenhuiseffek tot gevolg.4
          Dit mag minder afval op afvalterreine skep,5 dus minder besoedeling.6
          Dit verminder grond/           water/      lugbesoedeling7 omdat e-afval
            gevaarlike/ toksiese afval mag bevat.  8
                                                                            (Enige 4)         (4)
Analysing, moeilik (Verken, p.138; Suksesvol, p.155)
                                                                                              [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                          16                          DBE/November 2022
                                    NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP
6.1       Definieer die term teikenmark.
        'n (Groep) mense1 wat die produk/ diens wil koop2 en wat bereid is om die
        prys wat aangevra word te betaal.3
                                             OF
        'n (Spesifieke groep) mense/ kliënte4 aan wie die produk/ diens verkoop sal
        word.5                                                                                (2)
Onthou, maklik (Verken, p.34; Suksesvol, p.33)
6.2       Noem die doel van produkspesifikasies.
           Die produk sal elke keer dieselfde wees ten opsigte van voorkoms en
            gehalte.1
         Kliënte sal presies ontvang wat hulle verwag het.2
         Voorkom verliese/ afval omdat alle produkte suksesvol behoort te
            wees/ dus sal daar geen verliese aan wins, as gevolg van mislukkings
            wees nie.3                                                   (Enige 2)            (2)
Onthou, matig (Verken, p.16; Suksesvol, p.15)
6.3       Gee DRIE redes vir die verpakking van produkte.

           Om die produk teen beskadiging/ agteruitgang te beskerm.1
           Dit hou die produk veilig en higiënies.2
           Dit kan dien as 'n stille verkoopspersoon/ die aandag van verbruiker
            trek.3
         Voorsien inligting vir gebruik en voorbereiding.4
         Maak dit makliker om te hanteer/ te vervoer.5                                       (3)
         Maklik om uit te stal.6                                     (Enige 3)
Verstaan, matig (Verken, p.22; Suksesvol, p.29)
6.4       Verduidelik waarom 'n entrepreneur 'n werkplek moet netjies hou.

           Dit maak werk vinniger/ verhoog produktiwiteit.1
           Dit is maklik om skoon te hou/ te ontsmet.2
           Dit is maklik om materiaal te identifiseer/ help met organisasie.3
           Dit voorkom ongelukke in die werksplek/ verskaf veilige
            werkomgewing.4
         Minimaliseer die risiko van kruiskontaminasie in die werkplek                        (3)
            (kombuis).5
         Skep „n goeie indruk/ positiewe beeld by potensiële kliënte.6 (Enige 3)
Verstaan, matig (Verken, p.17; Suksesvol, p.22)
6.5       Verduidelik die doel van 'n produk se handelsnaam.

           Dit is om die produk te identifiseer/ om dit maklik te maak om die produk
            uit te ken.1
         Om dit te onderskei van die mededigers sin.2
         Om 'n idee wat kliënte sal verwag, te skep.3
         Om beskermende regte/ egtheid vir „n produk te skep.4                 (Enige        (2)
            2)
Verstaan, matig (Verken, p.29; Suksesvol, p.28)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                            17                          DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

6.6       6.6.1       Verduidelik hoe die jong entrepreneur tydens die keuse van 'n
                      produk vir haar kleinskaalse besigheid die volgende faktore
                      toegepas het:
                      (a)   Finansiële hulpbronne
                      (R350,00) hulp/ staatstoelaag                                            (1)
                      (b)   Werkspasie
                      Haar ouers se motorhuis                                                  (1)

                      (c)   Grondstowwe
                      Ou houtplanke1 in die woonbuurt, ou motorbande2 in die
                      skootwerf ('scrapyard'), kleedstofafvalstukke3 om meubels oor te
                      trek.                                                                     (3)
                      (d)   Menslike vaardighede
                   'YouTube'-videos                                                            (1)
Onthou, maklik (Verken, p.10-13; Suksesvol, p.16-20)
          6.6.2       Maak 'n lys van die stadiums in die produksieproses waar sy
                      gehaltebeheer behoort toe te pas.
                      Keuse van grondstowwe/ hout planke en kleedstof.1
                      Afmeet en sny van hout planke/ kleedstof afvalstukke.2
                      Wanneer die meubels oorgetrek word.3
                      Vaskram/ inboor van skroewe.4
                      Produk se netheid en skoonheid/ aantreklike voorkoms/goeie
                       vakmanskap.5
                    Verpakking/ toedraai van die finale produk.6          (Enige 4)           (4)
Toepassing, matig (Verken, p.16; Suksesvol, p.22)
          6.6.3       Verduidelik die impak wat die gehalte van die grondstowwe op
                      die kwaliteit en prys van die finale produkte sal hȇ.
                      Die kleedstofafvalstukke/ motorband/ hout planke is nie nuut
                       nie/ tweedehands1 en hul gehalte is nie gewaarborg nie. 2
                    Die gehalte van haar grondstowwe beïnvloed die verkoopprys
                       van haar produkte.3 Die gehalte van haar finale produkte
                       mag swak wees.4
                    Indien die grondstowwe van goeie gehalte is, kan sy 'n hoër
                       prys                                                   vra.5            (4)
                       (Enige 4)
Verstaan, matig (Verken, p.21; Suksesvol, p.24
          6.6.4       Die produksiekoste van een rusbank is R500,00 en sy voeg
                      45% as winsopslag by.
                      Bereken die verkoopsprys van EEN rusbank. Toon ALLE
                      berekeninge.
                      R500 + 45%1     OF   R500 x 45 ÷ 1002
                      = R2253
                   R500 + R225
                   = R7254                                                                     (3)
Toepassing, matig (Verken, p.39-40; Suksesvol, p.37-40)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies                           18                       DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

          6.6.5       Sy verkoop een motorsitplekoortreksel teen R350,00 wat 20%
                      wins insluit.
                      Bereken die wins wat sy maak as sy ses sitplekoortreksels
                      verkoop. Toon ALLE berekeninge.
                      20% van R350 = R70,001
                      70 x 62 = R4203
                                                     OF
                               4
                      R350 x 6 = 2100
                      2100 x 20 ÷ 1005
                      R4206
                                                     OF
                      R350 x 100 ÷120 = R291.677
                      R350 – R291.67 = R58.338
                      R58.33 x 6 = R349.98/ R3509
                                                     OF
                    R350 x 20 ÷ 12010 = R58.3311
                    R58.33 x 6 = R349.98/ R35012                                        (3)
Toepassing, matig (Verken, p.39-40; Suksesvol, p.37-40)
         6.6.6      Die meubelbesigheid sal waarskynlik volhoubare
                     winsgewindheid toon. Regverdig hierdie stelling.
                      Sy gebruik plaaslike grondstowwe1 wat maklik beskikbaar
                        is.2
                      Die produksiekoste is laag3 omdat sy herwinde/
                      tweedehandse material gebruik.4
                      Die gebruik van herwinde grondstowwe veroorsaak
                         aantrekkingskrag vir omgewingsvriendelike kliënte5 wat
                         aangemoedig mag word om hierdie besigheid te ondersteun.6
                      Die oorhoofse/ bokoste is laag7 omdat sy nie huur betaal vir
                        die gebruik van haar ouers se motorhuis nie.8
                      Sy belê aanhoudend9 in die besigheid deur aankoop van
                       toerusting om die besigheid te laat groei.10
                      Sy vra ook 'n deposito aan11 wat verseker dat daar geld
                         beskikbaar is om die besigheid te bedryf.12
                      Sy het haar besigheid uitgebrei13 deur ook motorstoffering en
                       meubelopknapping te voorsien.14
                      Sy vra 'n mededigende prys15 en kliënte keer aanhoudend
                       terug.16                                            (Enige 8)    (8)
Analisering, moeilik (Verken, p.35; Suksesvol, p.34)
                                                                                         [40]
                                                             TOTAAL AFDELING B:          160
                                                                 GROOTTOTAAL:            200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Consumer Studies Nov 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-nov-2022-afr/66676abb-ecca-4700-bd08-da4955b7c3cc) — Consumer Studies · QP · 2022 · Afr
- [Consumer Studies Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-nov-2022-eng/7a705812-e20f-4025-b4d6-5f76223d28e7) — Consumer Studies · QP · 2022 · Eng
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept2022-afrikaans/689f4cc8-853c-4835-a279-e0d33f1cdfee) — Consumer Studies · Memo · 2022 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT2022 English](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept2022-english/015b492d-719d-4e9d-b909-13208e97c258) — Consumer Studies · Memo · 2022 · Eng
- [Consumer Studies Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-nov-2020-memo-eng/112bcad6-edfe-4ac0-9fa4-74253d0c32c6) — Consumer Studies · Memo · 2020 · Eng
- [Consumer Studies Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-nov-2020-memo-afr/6ade1394-a379-440a-be71-0551dacee19d) — Consumer Studies · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Consumer Studies

- [Gr 12 Con Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-con-stu-atp-2023-24/30b466bf-cc20-45e7-b5ff-3ec01fd619ae) — ATP
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept-2025-eng-watermark/f8ee2740-0ec0-4f82-ac20-2062af9fb0f7) — QP · 2025 · Eng
- [Consumer Studies May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2025-afr/5e8c2119-e036-4272-8708-982eeac07037) — QP · 2025 · Afr
- [Consumer Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-consumer-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/aa785fcc-0f84-45fc-9839-6bc2e4db21b3) — QP · 2025 · Eng
- [Consumer Studies Erratum Sept 2024](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-erratum-sept-2024/f34fd578-a6ab-404c-aac5-c5bed951b608) — Errata · 2024
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2024-afrikaans/282a4442-ed0f-4afe-b062-f00e19408920) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
