# Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afr)

> Grade 12 Consumer Studies memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cstd-gr12-memo-sept2020-afr/25202794-2727-4285-af62-22ddace6dd64
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Consumer Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Consumer Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/consumer-studies) › [Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cstd-gr12-memo-sept2020-afr/25202794-2727-4285-af62-22ddace6dd64)

## About this document

Consumer Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2020

                  VERBRUIKERSTUDIES
                     NASIENRIGLYN

PUNT:   200

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 16 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 VERBRUIKERSTUDIES          (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 1: KORTVRAE

 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

      1.1.1     D                                                         (1)
      1.1.2     C                                                         (1)
      1.1.3     C                                                         (1)
      1.1.4     B                                                         (1)
      1.1.5     A                                                         (1)
      1.1.6     B                                                         (1)
      1.1.7     C                                                         (1)
      1.1.8     D                                                         (1)
      1.1.9     A                                                         (1)
      1.1.10    C                                                         (1)
      1.1.11    B                                                         (1)
      1.1.12    A                                                         (1)
      1.1.13    B                                                         (1)
      1.1.14    A                                                         (1)
      1.1.15    A                                                         (1)
      1.1.16    B                                                         (1)
      1.1.17    B                                                         (1)
      1.1.18    A                                                         (1)
      1.1.19    B                                                         (1)
      1.1.20    C                                                         (1)

 1.2 1.2.1      E 
     1.2.2      A 
     1.2.3      F 
     1.2.4      C                                                         (4)

 1.3 1.3.1      C 
     1.3.2      F 
     1.3.3      E 
     1.3.4      D 
     1.3.5      G                                                         (5)

 1.4 1.4.1      aantrekkode 
     1.4.2      teikenmark 
     1.4.3      handelsmerk 
     1.4.4      volhoubare produksie 
     1.4.5      indirekte 
     1.4.6      korpotatiewe kleredrag                                    (6)

 1.5 B, C, E, G, H                               (Enige volgorde)     (5)
                                                                          [40]

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                      VERBRUKERSTUDIES                                   3

 VRAAG 2: DIE VERBRUIKER

 2.1 2.1.1      Afkorting vir VPI
                 Verbruikersprysindeks                                                     (1)

       2.1.2    Verduidelik hoe die monitering van die mandjie saamgestel is.
                 Dit word oor ŉ vasgesteldeperiode / maandeliks / kwartaalliks / jaarliks
                  gedoen.                                                                 (1)

       2.1.3    Bespreek wat bedoel word met die frase ŉ mandjie van goedere
                en dienste.
                 Dit is ŉ monster van tipiese goedere en dienste wat deur
                  huishoudings gekoop word. 
                 Dit bestaan uit ongeveer 400 verskillende produkte van verskillende
                  kategorieë / 12 kategorieë / verskillende groepe. 
                 Voorbeelde: voedsel, alkohol, nie-alkoholiese dranke, toebehore en
                  meubels, kommunikasiedienste, gesondheidsdienste, opvoeding en
                  restaurante. 
                LET WEL: Twee punte kan vir voorbeelde toegeken word.        (Enige 2) (2)

       2.1.4    Verduidelik hoe die VPI as ŉ indikator om inflasie te meet, gebruik
                word.
                 Die VPI meet prysveranderinge / verhoogde pryse / bereken die
                  prysverhogings 
                 Die styging in pryse/verhoging in pryse word na as inflasie verwys. 
                 Wanneer inflasie verhoog, neem die waarde van die rand af / jy kan
                  minder koop / die koopkrag verminder 
                 Die inflasiekoers word van die VPI bereken / die persentasie in die
                  VPI verhooging word na as die inflasiekoers verwys. 
                 Wanneer die VPI-% opgaan, dan gaan die inflasiekoers op. 
                                                                               (Enige 3)     (3)

 2.2 2.2.1      Noem die instelling wat die repokoers aanpas.
                 Die Suid-Afrikaanse Reserwebank / Reserwebank.                            (1)

       2.2.2    Verduidelik hoe die verlaging van die repokoers die verbruiker wat
                geld op sy krediekaart skuld, sou affekteer.
                 Die rentekoers  (wat deur die bank gehef word) op die uitstaande
                  bedrag sal laer wees.                                                     (2)

 2.3 2.3.1      Die tipe belasting wat die grootste inkomste voorsien
                 Persoonlike inkomstebelasting                                             (1)

       2.3.2    Noem die tipe belasting waarvan die regering geen inkomste
                tydens die aanvanklike inperkingstydperk ontvang het nie.
                Bespreek waarom daar geen inkomste ontvang is nie.
                 Aksyns/Sondebelasting  belasting op alkohol  en sigarette  wat
                  verban was / geen verkope is toegelaat nie                                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   VERBRUIKERSTUDIES                       (EC/SEPTEMBER 2020)

 2.4 Regverdig waarom dit elke burger se morele verpligting is om
     belasting te betaal.

        Die betaling van belasting is ŉ vereiste volgens wet,  daarom is dit die
         regte ding om te doen. 
        Indien jy nie belasting betaal nie, sal jy ŉ boetes opgelê word of selfs sal
         tronk toe gaan. 
        Om regeringsuitgawes van provinsiale, munisipale en plaaslike owerhede
         te finansier. 
        Om dienste soos byvoorbeeld paaie te verbeter / verskaf 
        Vir publieke dienste soos skole, universiteite, hospitale en klinieke.
        Vir verdediging en sekuriteit. 
        Belasting word gebruik om sosiale en ekonomiese programme te
         befonds. 
        Om lewensomstandighede/gehalte van lewe te verbeter sodat almal
         daarby baat kan vind. 
        Ondersteun regeringstoelaes / pensioene.                          (Enige 5)     (5)
                                                                                         [20]

 VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING

 3.1 3.1.1     Lys TWEE groepe sensitiewe verbruikers wat die eet van die
               Jungle-energiestafie moet vermy.

                Gluten-intolerant / -onverdraagsaamheid 
                Die met allergieë vir koeimelk, grondboontjies, neute en soja. 
                Laktose-intolerant / -onverdraagsaamheid 
               LET WEL: GEEN punte vir SLEGS lys van allergene NIE omdat dit
                          reeds in die vraag voorkom.
                          (Gluten (hawermout), koeimelk, grondboontjies, neute
                          en soja)                                        (Enige 2)       (2)

      3.1.2    Identifiseer van die voedingswaarde inhoud, EEN regulasie wat
               deur die voorgeskrewe formaat van etikettering van ŉ
               voedselproduk gevolg is.

                Die nutriënt-waardes is per 100 g gegee. 
                Die korrekte tipe nutriënt wat gelys is  (waardes is gegee vir
                 proteïene, koolhidrate, vet, vesel en natruim).         (Enige 1)       (1)

      3.1.3    Noem die gesondheids-verwantetoestand wat ŉ persoon kan
               opdoen wat nie die advies om hoë natruim-inname te vermy,
               volg nie.

                Hipertensie / hoë bloeddruk                                             (1)

      3.1.4    Noem die stafie met die hoogste natriuminhoud.

                Trek-grondboontjie energiestafie / Trek-energiestafie                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                      VERBRUKERSTUDIES                                    5

 3.2 Skryf ŉ paragraaf om die gesondheidstoestand en oorsake van Tipe-1
     diabetes te beskryf.
        Dit is ŉ toestand waar die bloedglukosevlak abnormaal hoog is  omdat die
         liggaam dit nie kan beheer  nie.
        Die pankreas is nie in staat om insulien te vervaardig nie  / die pankreas
         selle is beskadig.
        Bloedglukose kan nie in die selle beweeg om na energie omgesit te word
         nie. 
        Bloedglukosevlakke neem toe / hoë bloedglukose-vlakke / hiperglisemie.
        Bloed gaan dan in die urine oor.
        Insulien moet dan met insulien-inspuiting vervang word. Die begin is
         gewoonlik skielik  in persone jonger as 30 jaar oud/kinders/jong
         volwassenes. 
        Kan veroorsaak word deuroorerwing / bestaande genetiese toestand  kan
         veroorsaak word deur infeksies, stres of trauma 
        Dit kan simptome soos gewigsverlies / oormatige honger, dors / urineer
         meer / moegheid en verteringsprobleme insluit.
       LET WEL: ŉ Maksimum van 2 punte vir die simptome.
                Trek EEN punt af indien nie in paragraafformaat nie.            (Enige 5)     (5)
 3.3 Onderskei tussen sistoliese bloeddruk en diastoliese druk om
     bloeddruklesings te verduidelik.
        Sistoliese bloeddruk: Die eerste telling (boonste) – dit is die hoeveelheid
         druk in jou are wanneer die hart saamtrek. 
        Diastoliese druk: Dit is die tweede telling (onderste) telling-bloed is teen die
         are se wande terwyl die hart rus of tussen die hartkloppe.                          (4)
 3.4 Bespreek DRIE redes waarom ŉ klein vyf-en-vyftigjarige-vrou makliker
     vatbaar vir die ontwikkelinging van osteoporose sal wees.
        Sy is vroulik/vrouens is meer vatbaar om osteoporose te ontwikkel omdat
         hul ŉ lae beendigtheidsmassa het. 
        ŉ 55-jarige is waarskynlik post-menopousaal en daar is ŉ verlaging in die
         estrogeenvlakke / estrogeen voorkom beenverlies. 
        Liggaamsvorm is klein wat haar meer vatbaar maak omdat sy minder been
         kan verloor.                                                         (3 x 2)        (6)
 3.5 Noem TWEE voedselverwante siektes wat met ŉ gebrek aan persoonlike
     higiëne geassosieer kan word.
          Hepatitis A (aansteeklike geelsug) 
          E-coli-infeksie 
          Disenterie 
          Gastroënteritis                                                     (Enige 2)     (2)
 3.6 3.6.1      Noem die term wat met die onderstreepte woorde in die
                onderstaande aanhaling verband hou:
                “Die grootste impak van ŉ ontwrigte klimaat sal die invloed op
                menslike voedselproduksie en voedselbeskikbaarheid is.”
                 Voedselsekuriteit / plaaslike voedselproduksie.                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                  VERBRUIKERSTUDIES                       (EC/SEPTEMBER 2020)

      3.6.2    Analiseer hoe ŉ persoon wat aan ŉ hartprobleem en hoë
               cholesterolvlakke ly baat sal vind as hy hoofsaaklik ŉ
               plantgebaseerde dieet om sy siekte te bestuur, volg.

                Peulgroente sal aan sy proteïenbehoeftes voorsien.  Dit sal hul
                 rooivleisinname verlaag wat tot ŉ afname in die vetinname sal lei /
                 dierlike vette is ongesond. 
                Minder diervette beteken dat versadigde vette minder is en die
                 cholesterol-inname is minder wat die risiko van hartaanvalle
                 verminder / verhoog bloedglukosevlakke. 
                Plantaardige voedsel bevat geen cholesterol nie. 
                 Dit help om te voldoen aan die vereistes en om nie meer as 300 mg
                 cholesterol per dag in te neem nie. 
                Die bron van plantaardige vette verhoog van die gesonder vet is. Dit
                 beteken dat die mono-onversadige vette verhoog  byvoorbeeld
                 avokadopere, neute en sade. 
                Die poli-onversadige vette vermeerder  en dit vervang dierlike
                 bronne met neute en sade en die teenwoordigheid van plantolies
                 vermeerder. 
                Hulle kan nog steeds vis in beperkte hoeveelhede geniet wat
                 hoofsaaklik onversadigde vette bevat.
                Vis bevat omega-3 vetsure wat die hart en are beskerm. 
                Peulgroente het ŉ hoëvesel-inhoud. Hulle sal die inname van vesel
                 vermeerder, want peulgroente is hoog in oplosbare vesel. 
                 Oplosbare vesels het ŉ verlagende cholesteroleffek. 
                Peulgroente bevat stysel wat tot die gevoel van versadiging bydra. 
                ŉ Oorwegende plantgebaseerde dieet sal vrugte- en groenteinname
                 verhoog.  (voldoen aan minstens 5 porsies per dag)
                 ŉ Verhoging in inname van vrugte en groente sal die minerale,
                 vitamiene en anti-oksidante verhoog.  Vrugte en groente dra ook
                 vesel by tot die dieet. 
                Peulgroente is ryk in yster, kalium en folate wat ŉ beskermende rol
                 speel. 
               LET WEL: Moenie feite twee keer merk nie, byvoorbeeld met vesel.
                        Hulle kan nie twee keer punte vir vesel kry nie, tensy dit aan
                        groente, vrugte of peulgroente gekoppel is. Dit voorsien
                        vesel en peulgroente voorsien ook vesel. Dieselfde met
                        vette. Plantaardige olies verhoog is dieselfde feit as gesonder
                        vette word in dieet word.

                                        (5 feite + verduidelik op elke punt)      (5 x 2)    (10)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                         VERBRUKERSTUDIES                                    7

      3.6.3     Bespreek die implikasies wat droogte op voedselproduksie sal
                hê.

                     ŉ Gebrek aan reën/water beteken dat voedselproduksie sal
                      afneem. 
                     Voorraad sal skaars wees / onverkrygbaarheid  / sal pryse
                      verhoog/duurder om te koop. 
                     Werkers word afgedank / werkloosheid verhoog/verloor werk 
                       / dit lei tot verhoogde armoede / finansiële beperkinge  /
                      besighede mag sluit. 
                     Die land sal moet invoer / plaas druk op regering se begroting  /
                      verlaging in voedselsekerheid / veroorsaak voedselonsekerheid. 
                                                                                   (Enige 7)     (7)
                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                   VERBRUIKERSTUDIES                      (EC/SEPTEMBER 2020)

VRAAG 4: KLEDING
4.1 4.1.1    Beskryf die term kontemporêre mode in prent A.
               Dit is mode / neiging / styl wat baie mense dra/aanvaar deur baie
                mense. 
               Die mode wat huidiglik gedra word / wat huidiglik populêr is / hoogte van
                populariteit bereik / huidiglik in winkels verkoop. 
               Word in groot hoeveelhede vervaardig / massaproduksie. 
               Verkoop teen redelike lae pryse.                                (Enige 2)        (2)

     4.1.2   Teken ŉ skets van die modesiklus. Dui met ŉ pyltjie aan waar die
             kledingstuk in prent A op die modesiklus sal wees. Noem die stadium
             langs die pyltjie.                                                                   (2)

                                                                           Hoogtepunt 
                                                                            

              Een punt vir die pyltjie op die regte plek
              Een punt vir die naam van die stadium                                              (2)
     4.1.3   Verduidelik hoe die modestyle in prente B, C en D aangedui ŉ mode-
             ontwerper kan beïnvloed wanneer ŉ kontemporȇre kledingstuk
             ontwerp word.
             PRENT B
               Beroemde ontwerpers toon / bemark die mode op die loopplank / stel
                nuwe modeneigings by modevertonings voor / bekend. 
               Die haute couture-ontwerpe reflekteer kunstige uitstallings of ŉ
                oordrewe uitdrukking daarvan. 
               Ontwerpers kry dan inspirasie van modeskoue / idees van
                modeparades. 
               Die kontemporêre pofbaadjie is nie so gepof nie / ŉ eenvoudiger ontwerp /
                maar die idee van ŉ geïnsuleerde baadjie is gebruik. 
                                                                                (Maks. 2)
             PRENT C
               Ontwerpers kyk na die verlede / vorige era vir inspirasie / nuwe idees. 
               Hulle bring die nuwe aanskou met `n modern aanslag terug. / Herontdek
                dit 
               In dié geval sal dit retrospektief wees 
               Hierdie 1938-pofbaadjie het ŉ voller voorkoms (‘bulky look’) / het
                aanpassings soos ŉ kappie / eenvoudiger weergawe vir ŉ warm
                baadjie                                                       (Maks. 2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                       VERBRUKERSTUDIES                                    9

                PRENT D
                 ŉ Ontwerper kan beïnvloed word deur wat beroemdes dra omdat
                  hulle modeleiers is  wat nuwe neigings stel 
                 Billy Eilish, ŉ 18-jarige sanger, die jeug het met haar geïdentifiseer /
                  wou soos sy wees / wou aantrek wat sy gedra het / het ŉ oorgrote
                  pofbaadjie gedra                                           (Maks. 2)
                                                                                    (3 x 2)       (6)

 4.2 Bespreek hoe die dame die pofbaadjie gedra het as deel van haar
     uitrusting sodat dit geskik is vir professionele werksdrag.
          Sy het ŉ swart baadjie gekies en swart is ŉ formele kleur. 
          Dra dit met ŉ swart effekleurige romp en bykomstighede. 
          Dra met ŉ gordel om nie so sakkerig te lyk nie / slank pas. 
          Die baadjie is ŉ hoënekstyl, dus nie so ontblotend nie. 
          Handskoene gee ŉ formele gevoel. 
          Alhoewel die hakke hoog is, dra die toe skoen by tot die formele gevoel. 
          Gebruik van die kleur goud dra by tot ŉ formele voorkoms.
                                                                              (Enige 3)           (3)
 4.3 4.3.1      Identifiseer vanuit die teks TWEE verskillende fokus-areas wat die
                woord volhoubaar beskryf.
                 Beskerm die omgewing / verminder die impak op die omgewing/
                  bespreek van omgewingskwessies / spreek kwessies soos
                  grondgesondheid, plaagdodergebruik en watergebruik aan.
                 Beskerm die mense/ verbeter werksomstandighede/ vir mense om
                  produktief in ŉ atmosfeer van vryheid/ gelykheid/sekuriteit en
                  menswaardigheid te werk / fokus op vrouebemagtiging en die
                  voorkoming van kinderarbeid.                                                   (2)
       4.3.2    Noem die term wat gebruik word vir maatskappye wie se produkte
                vervaardig word volgens etiese praktyke wat die mense en die
                omgewing beskerm.
                Billike handelspraktyke                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                VERBRUIKERSTUDIES                    (EC/SEPTEMBER 2020)

      4.3.3    Verduidelik hoe nie-organiese tekstiele volhoubaar beskou kan
               word deur na die manier waarop dit verbou/ geproduseer word, te
               verwys. Gee EEN voorbeeld van ŉ nie-organiese volhoubare gewas.
                Gegroei op ŉ omgewingsvriendelike manier / lae koolstofvoetspoor. 
                Daar is klein grondbeskadiging / neem grondgesondheid in ag / kan
                 geplant en weer hergroei word sonder grondbeskadiging. 
                Beperkte gebruik van chemikalieë, gedurende groei / insekdoders /
                 onkruiddoders. 
                Gebruik minder / toksiese materiaal /en gewas is bestand teen
                 insekte. 
                Die gewasse vereis minder water/ gebruik die water effektief. 
                Mag bio-afbreekbaar wees. 
                Voorbeelde: hemp, katoen, bamboes, soja) 
                                                            (Enige 3 + 1 voorbeeld)     (4)
               LET WEL: Die vraag handel oor groei van kropgewasse en NIE oor
                        die vervaardiging van vesels NIE.
                                                                                       [20]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                         VERBRUKERSTUDIES                                  11

 VRAAG 5: BEHUISING

 5.1 5.1.1      Gee TWEE redes waarom Billy sou kies om eiendomme as ŉ
                belegging wil koop.
                 Die huur wat ontvang word kan sy verband afbetaal. 
                 Eiendomme verhoog in waarde oor tyd,  so wanneer hy dit
                  verkoop, sal hy `n wins maak. 
                 Sy familie kan die erf / hy kan dit aan sy familie nalaat. 
                                                                               (Enige 2)       (2)

                LET WEL: Vraag is op `n belegging gebaseer. MOENIE punt vir
                         algemene rede toeken nie. Byvoorbeeld – Hy het ekstra
                         inkomste om van te leef.

       5.1.2    Gee die naam van die kontrak waarvolgens Billy eiendom gekoop
                het.
                 Titelakte                                                                   (1)
       5.1.3    Bespreek deeltitel as ŉ vorm van eienaarskap.
                 ŉ Persoon is die eienaar van ŉ eenheid / deel van ŉ gebou /deel van
                  behuisingskompleks 
                 Hulle het ook ŉ aandeel in gemeenskaplike eiendom. byvoorbeeld:
                  hysbak, tuin, swembad 
                 Alle eienaars is lede van die korporatiewe liggaam van die blok. 
                 ŉ Maandelike heffing word deur alle eienaars betaal  om die
                  kompleks te bestuur / onderhou, bv. die sny van die grasperk 
                 Die heffingsgeld gaan na die korporatiewe liggaam 
                 Die korporatiewe liggaam is verantwoordelik vir die bestuur van die
                  kompleks                                                  (Enige 6)         (6)

       5.1.4    Verduidelik die term oordragskoste.
                 Dit is die regeringsbelasting  wat gehef word wanneer ŉ eiendom
                  eienaarskap verander / oorgedra word op die nuwe eienaar se naam
                  en dit word aan die SAID betaal 
                 Die bedrag is gebaseer op die huislening / waarde van die eiendom
                  gebaseer op die verkoopprys                              (Enige 3)          (3)

       5.1.5    Gee EEN rede waarom oordragskoste nie op EIENDOM A betaal
                word nie.
                 Geen oordragskoste word op eiendomme wat R750,000 of minder
                  kos nie                                                    (1)

       5.1.6    Lys die finansiële verantwoordelikhede van ŉ huurder.
                     Om die deposito te betaal voordat die huis bewoon kan word
                     Om ŉ maand se huur vooruit te betaal voordat die huis bewoon word
                     Betaal die maandelike paaiemente op die afgesproke tyd
                     Moet dalk ook vir die elektrisiteit en/of water betaal afhangende van
                      die ooreenkoms                                              (Enige 2) (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                    VERBRUIKERSTUDIES                     (EC/SEPTEMBER 2020)

      5.1.7    Gebruik die inligting van die scenario en die tabel en kies watter
               eiendom Billy moet koop. Regverdig jou antwoord met VIER redes.
                    Eiendom A 
                    Bespaar op oordragkoste 
                    Koopprys goedkoper 
                    Heffing en belasting per maand goedkoper 
                    Netto huuropbrengs hoër 
                                               (1 punt eiendomskeuse + 4 punte vir rede)     (5)

 5.2 Verduidelik hoe verbandterugbetalings geaffekteer word indien rente
     deur veranderlike koers bereken word.
        Die bedrag van die rente wat jy terug betaal wissel  wat beteken dat jy min of
         meer rente op jou verband betaal.  As die rentekoers verminder dan betaal jy
         ook minder. 
        As die rentekoers verhoog, sal jou terugbetalings ook vermeerder.              (4)

 5.3 Beskryf die rol van die Aktekantoor wanneer ŉ huis gekoop word.
        Die Aktekantoor is waar die eiendom in die naam van die nuwe eienaar
         geregistreer sal word. 
        Die oordrag van eienaarskap / oordragsdokumente vind hier plaas en die
         registrasie van die verband / verband dokumente in die koper se naam. 
        Die koper betaal vir die oordragskoste (ŉ fooi vir die papierwerk/
         dokumentasie vereis deur die Aktes kantoor). 
        Die aktes kantoor oorsien die oordrag van die eiendom in die koper se
         naam. 
        Die “conveyancer” sal ŉ dokument opstel wat by die Registrasie kantoor
         (deed of transfer) registreer. 
        Sodra die registrateur dit teken staan dit bekend as die Titel Akte en die
         persoon word die wettige eienaar van die eiendom.                  (Enige 6)       (6)

 5.4 5.4.1     Bespreek DRIE kwessies wat die Khumalo gesin moet oorweeg
               voordat hulle ŉ skottelgoed wasser koop.
                Grootte van die gesin is 5 / hulle het 3 kinders / skottelgoedwasser
                 grootte. 
                Hulle onthaal naweke so groot kapasiteit sal nodig wees. 
                Leefwyse – beide werk so moet oorweeg om tyd te bespaar. 
                Die spasie beskikbaar / hulle kan ŉ standaard grootte
                 skottelgoedwasser neem.                                     (Enige 3)      (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                        VERBRUKERSTUDIES                                  13

       5.4.2    Bespreek DRIE aspekte wat in ag geneem moet word rakende die
                omgewingimpak wanneer hulle ŉ skottelgoedwasser kies.
                 Die watergebruik / liters water per siklus gebruik / halwe lading
                  siklus opsie sal minder water gebruik. 
                 Die elektrisiteit gebruik /energie graad / energie doeltreffendheid. /
                  A ++ graad gebruik minder elekrisiteit 
                 Geraas vlak / geraas besoedeling / minder decibel is stiller. 
                 Kapasiteit-groter kapasiteit beteken/minder ladings bespaar op
                  water en elektrisiteit. 
                 Ekonomiese siklus werk vinniger so elektrisiteit word gespaar en
                  minder water word gebruik.                                  (Enige 3)      (3)

       5.4.3    Identifiseer VIER verbruikersverantwoordelikhede wat Mev.
                Khumalo nagekom het, voordat sy die aankoop gemaak het.

                     Sy het navorsing gedoen oor die verskillende handelsname. 
                     Sy het pryse vergelyk. 
                     Sy sal oor die waarborg  en afleweringskoste vra. 
                     Sy het haar begroting nagegaan.                       (Enige 4)       (4)
                                                                                            [40]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                  VERBRUIKERSTUDIES                       (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP

 6.1 Verduidelik wat word met die terme beste-verkoop scenario en
     slegte -verkoop scenario bedoel.
          Beste-verkoop scenario: Wanneer die produkte goed verkoop.  Wanneer
           jou verkope die verkoop teiken bereik / jy verkoop al die produkte.  Jy maak
           ŉ wins. 
          Slegte-verkoop scenario: Wat kan gebeur as jou produkte nie goed verkoop
           nie. / verkoop sleg.  Jy verkoop minder as breekpunt.  Jy maak ŉ verlies /
           maak nie ŉ wins.                                                                 (6)

 6.2 Lys VYF faktore hoe ŉ besigheid tyd op ŉ produksielyn effektief kan
     gebruik.
          Maak ŉ daaglike prioriteit lys van take 
          Toekenning van tyd aan elke taak 
          Volg ŉ roetine 
          Voltooi elke taak so gou as moontlik en nie uitstel nie 
          Hou die werksplek goed georganiseer, netjies en skoon 
          Beplan die gebruik van toerusting 
          Beplan elke werker se taak sodat maksimum produksie kan plaasvind 
          Bepaal ŉ produksieteiken                                       (Enige 5)         (5)

 6.3 6.3.1     Noem DRIE belangrike vereistes van verpakking wat op brood van
               toepassing is.

                Aantreklik vir haar teikenmark / opvallend vir die oog 
                Geskikte materiaal vir haar brood, bv. papiersak 
                Regte grootte vir die minibroodjie 
                Regte vorm vir die mini-broodjie 
                Beskerm teen die omgewing-dehidrasie 
                Sterk genoeg om vervoer te word 
                Veilig en higiënies vir die raklewe.                         (Enige 3)     (3)

      6.3.2    Bereken die verkoopprys van een mini broodjie. Toon ALLE
               berekeninge. Rond af tot die naaste rand.

               R35 + R40 = R75  x 60%  = R45 
               R45 + R75  = R120 ÷ 6  = R20 

               LET WEL: Die “R” moet aangedui word as die antwoord                           (6)

 6.4 6.4.1     Kies ŉ sin uit die onderhoud wat aandui dat Mapholo se benoeming
               van haar handelsnaam belangrik vir haar besigheid was.

               Ek het my handelsmerk ‘Ledikana’ genoem omdat die dorpie waar ek
               groot geword het, het my ma Ledikana genoem.
                                                   OF
               Sy was lief vir mooi goed insluitende mode en hoede.                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                         VERBRUKERSTUDIES                                   15

       6.4.2   Identifiseer VIER faktore uit die eerste TWEE paragrawe wat verseker
               dat Mapholo se besigheid potensiaal gehad het om winsgewend te
               wees.
                 Sy het passie / belangstelling gehad. 
                 Sy het teikenmark / sy verkoop aan kliënte by begrafnisse /
                  naweekstalletjie / naweekmark. 
                 Sy het ŉ produk om te verkoop / verkoop van hoede / tradisionele
                  klere. 
                 Sy het ŉ verkoopplek / mark / by die werk. 
                 Sy het die idee getoets / verkoop 10 hoede in die eerste week en ook
                  by klein stalletjie. 
                 Sy het tyd gemaak /gebruik haar vrye tyd alhoewel sy voltyds gewerk
                  het. 
                 Sy was instaat / sy kon ontwerp en stik 
                 Sy het die toerusting gehad. 
                 Haar finansiële posisie / kapitaal / aanvangskoste / spaargeld. 
                                                                               (Enige 4)        (4)
       6.4.3   Identifiseer die faktor wat oorweeg moet word in die keuse van ŉ
               geskikte produk vir ŉ besigheid wanneer Mapholo se kliënte gaande
               oor haar ware by die eerste winkel was.
                     Verbruikersaanklank van ŉ produk                                         (1)

       6.4.4   Gee TWEE voordele van Mapholo se direkte verkope by die
               naweekmark.
                     Sy is in kontak met haar kliënte / goeie kliënteverhoudinge 
                     Sy kan haar mode promoveer want sy dra die klere 
                     Sy beheer die beeld van haar handelsmerk 
                     Sy beheer die prys waarteen sy dit wil verkoop              (Enige 2)    (2)

       6.4.5   Mapholo het personeel aangestel. Lys VIER redes waarom dit
               voordelig is om personeel op te lei.

                     Beter kwaliteit werk 
                     Verhoog motivering / moraal 
                     Verhoog werk / werktevredenheid 
                     Vermoë om onafhanklik te werk 
                     Verhoog produksie 
                     Verminder afval 
                     Verminder onderhoed en herstel koste van toerusting 
                     Verkry nuwe vaardighede                                    (Enige 4)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                     VERBRUIKERSTUDIES                        (EC/SEPTEMBER 2020)

      6.4.6   Analiseer die stappe wat Mapholo geneem het sedert die begin
              van haar besigheid totdat sy voltydse werkers aangestel het, wat
              ŉpositiewe impak op ŉ suksesvolle besigheid gehad het.
                    Sy het klein begin / begin van die huis af / lae kapitaal uitleg.  Dit
                     het beteken dat sy nie geld hoef te geleen het nie. Begin besigheid
                     sonder skuld. 
                    Sy het voort gegaan met haar voltydse werk wat haar instaat gestel
                     het om voort te gaan om ŉ salaris te verdien terwyl sy die klein
                     besigheid in haar spaartyd genavors het. 
                    Sy het haar passie ontdek – ŉ belangrike menslike hulpmiddel vir ŉ
                     suksesvolle besigheid. 
                    Sy het hoede gemaak volgens bestellings wat verkope verseker het /
                     geen voorraad wat nie verkoop nie  / en het nie net hoede gemaak
                     met die hoop om dit te verkoop nie. Dit beteken dat sy ŉ produk
                     produseer / wat die teikenmark wou hȇ  / en met die dat die hoede
                     gedra word, gee dit vir haar gratis advertering / “word of mouth”
                     mense vertel mekaar. 
                    Sy het ŉ geleentheid in die mark geïdentifiseer en daarvoor gegaan
                     (aanvanklike hoede, later klere). 
                    Sy het ŉ afset vir haar produkte gehad / stalletjie by naweekmark wat
                     ŉ goedkoop opsie was  / en haar items blootstelling gegee het /
                     teikenmark vergroot. 
                    Sy het die teikenmark verder uitgebrei deur by die werk te verkoop
                     en dit het tot meer advertering gelei. 
                    Sy gebruik haar kreatiwiteit deur die hoede self te ontwerp / sy gaan
                     voort om haar vaardighede te ontwikkel / kreatiwiteit deur klere te
                     ontwerp wat haar ŉ unieke handelsmerk sal gee. 
                    Sy het die items self gemaak, sy het die vermoë om te stik /
                     naaldwerk te doen  / ŉ waardevolle menslike hulpbron. 
                    Sy het geld gespaar om haar groeiende besigheid te finansier  / so
                     sy het gespaar op rente wat sy sou moes betaal indien sy geld sou
                     leen. 
                    Sy het ŉ geskikte handelsnaam gekies  wat die teikenmark met
                     die storie kon identifiseer. Die handelsmerk sou groei met haar
                     waardes van pragtige modes. 
                    Sy het saam met die teikenmark se behoeftes gegroei, kon die
                     teikenmark se neigings identifiseer toe sy die tradisionele klere
                     gemaak het / Kleurvolle en etniese ontwerpe. 
                    Deur die winkel by die lughawe te open het sy toeriste gelok /
                     teikenmark uitgebrei / besigheid gegroei  en kon hoër pryse vra
                     wat beteken ŉ hoër wins. 
                    Sy neem haar wins en ploeg dit terug in die besigheid en brei dit uit,
                     daarom die opening van ander winkel ook. 
                    Sy het meer werkers aangestel om die aanvraag te beheer en die
                     geleentheid vir groei aangegryp / risiko geneem.              (Enige 8)    (8)
                                                                                                [40]

                                                                                 TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [CSTD GR12 MEMO SEPT2020 ENG](https://www.hlayiso.com/library/cstd-gr12-memo-sept2020-eng/59e7d1d1-0c9b-49d1-8e53-76914d37234d) — Consumer Studies · Memo · 2020 · Eng
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2020-afrikaans/5f90ec47-4a8b-4c6e-815c-04d8b52198b9) — Consumer Studies · QP · 2020 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2020 English](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2020-english/7c2c3e9a-6efa-4578-977b-04059e4f52c3) — Consumer Studies · QP · 2020 · Eng
- [Consumer Studies Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-nov-2020-memo-eng/112bcad6-edfe-4ac0-9fa4-74253d0c32c6) — Consumer Studies · Memo · 2020 · Eng
- [Consumer Studies Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-nov-2020-memo-afr/6ade1394-a379-440a-be71-0551dacee19d) — Consumer Studies · Memo · 2020 · Afr
- [CONSUMER STUDIES GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-memo-sept2023-afrikaans/0a98515a-1586-47dd-9d92-73d539d261d1) — Consumer Studies · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Consumer Studies

- [Gr 12 Con Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-con-stu-atp-2023-24/30b466bf-cc20-45e7-b5ff-3ec01fd619ae) — ATP
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept-2025-eng-watermark/f8ee2740-0ec0-4f82-ac20-2062af9fb0f7) — QP · 2025 · Eng
- [Consumer Studies May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-may-june-2025-afr/5e8c2119-e036-4272-8708-982eeac07037) — QP · 2025 · Afr
- [Consumer Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-consumer-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/aa785fcc-0f84-45fc-9839-6bc2e4db21b3) — QP · 2025 · Eng
- [Consumer Studies Erratum Sept 2024](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-erratum-sept-2024/f34fd578-a6ab-404c-aac5-c5bed951b608) — Errata · 2024
- [CONSUMER STUDIES GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/consumer-studies-gr12-qp-sept2024-afrikaans/282a4442-ed0f-4afe-b062-f00e19408920) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
