# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/ct-civil-tech-gr12-memo-afr-sept2019-siviele-dienste-docx/315ec751-7aa3-445e-b31f-ae5205901c69
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/ct-civil-tech-gr12-memo-afr-sept2019-siviele-dienste-docx/315ec751-7aa3-445e-b31f-ae5205901c69)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2019

     SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
                NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                          SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE               (EC/SEPTEMBER 2019)

    VRAAG 1: VEILIGHEID, WBGV EN MATERIAAL (GENERIES)

    1.1 3 m                                                                                    (1)

    1.2 (1) Dit moet deur ŉ glygeut of (2) vervoerband laat sak word                           (2)

    1.3 Soortgelyke antwoord:
        (1) Verhoed onregmatige toegang en (2) publiek te beskerm                              (2)

    1.4 1.4.1    30°
                 50°                                                                           (2)

         1.4.2   760 x 560 mm
                 3,7 m                                                                         (2)

    1.5 1 : 4 = 2 m = 0,5 m      (een meter horisontaal tot vier meter vertikaal)
                4                                                                              (2)

    1.6 (1) Nie verder as 2/3 van die (2) verlenglengte verleng nie                            (2)

    1.7 (1) Die metaal word deur elektrolise met ŉ dun laag (2) van ŉ ander metaal
        bedek                                                                                  (2)

    1.8 Enige DRIE voordele van elektroplatering van metale:
        • Beskerm teen korrosie
        • Verbeter die manipulasie- en meganiese eienskappe van die metaal
        • Dikte van die metaal vergroot
        • Bestand teen slytasie en verwering                               (3 x 1)             (3)

    1.9 Enige TWEE voordele van galvanisering van metale:
        • Versterk die metaal
        • Dikte van die metaal vergroot
        • Verhoed vlekke
        • Beskerm teen korrosie                                                     (2 x 1)    (2)
                                                                                              [20]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)          SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                             3

 VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)

 2.1 2.1.1       Onwaar                                                                      (1)
     2.1.2       Waar                                                                        (1)
     2.1.3       Waar                                                                        (1)
     2.1.4       Waar                                                                        (1)
     2.1.5       Onwaar                                                                      (1)

 2.2 FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A:

       2.2.1     Buitedeur by 2.2.A                                                          (2)
       2.2.2     Venster by 2.2.B                                                            (2)
       2.2.3     Waterkloset by 2.2.C                                                        (2)
       2.2.4     Handewasbak by 2.2.D                                                        (2)
       2.2.5     Opwasbak by 2.2.E                                                           (2)
       2.2.6     Eenwegskakelaar-enkelpool by 2.2.F                                          (2)
       2.2.7     Fluoresseerlig by 2.2.G                                                     (2)
       2.2.8     Kontaksok by 2.2.H                                                          (2)
       2.2.9     Vetput by 2.2.I                                                             (2)
       2.2.10    Muurlig by 2.2.J                                                            (2)

 2.3 2.3.1       Afgekante seskant

       2.3.2     Seskantflens

       2.3.3     Vierkantige skouerskroef                                                    (3)

 2.4 2.4.1       Bukswaterpas                                                                (1)

       2.4.2     Enige EEN gebruik van die instrument.
                 • Bepaal verskil tussen vlakke
                 • Bepaal vlakke en hellings
                 • Uitlê van geboue
                 • Oordra van vlakke en hoogtes                                   (1 x 1)    (1)

       2.4.3     A – Fokusknop
                 B – Oogstuk
                 C – Voetstuk
                 D – Objektief                                                    (4 x 1)    (4)

       2.4.4     (1) Om sodoende ŉ waterpas / horisontale (2) siglyn / lesing te kry         (2)

 2.5 (1) Indien die vog binne die waterpas vries en dan weer normale
     bedryfstemperatuur bereik, kan die vog in die gereedskap kondenseer (2) en die
     stroombaanpaneel beskadig                                                               (2)

 2.6 M08 = Draaddeursnee
     25 = Dikte                                                                              (2)
                                                                                            [40]

                                                                TOTAAL AFDELING A:           60

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE         (EC/SEPTEMBER 2019)

 VRAAG 3: VEILIGHEID, MATERIAAL EN KONSTRUKSIE (SPESIFIEK)

 3.1 Gevaarlike dampe/gasse te verplaas                                                   (1)

 3.2 Soortgelyke antwoord:
     (1) Werker nie in (2) gat af val / in noodgeval werker kan uittrek                   (2)

 3.3 3.3.1    Tougryper

      3.3.2   Karabynhaak / Snap hook

      3.3.3   D-knip                                                                      (3)

 3.4 Sink is ŉ (1) swak atoomverbinding in (2) vergelyking met ander metale wat
     tydens (3) ontsinking (wanneer sink uit allooi/legering verwyder word) (4) ŉ
     swak neerslag van poreuse/meer edele/koperryk metaal sal laat agterbly               (4)

 3.5 Water met ŉ suurinhoud                                                               (1)

 3.6 3.6.1     Elektrode-                                                                 (1)

      3.6.2    Grens                                                                      (1)

      3.6.3    Elektroliet-                                                               (1)

      3.6.4    Passiewe                                                                   (1)

 3.7 FIGUUR 3.7 op ANTWOORDBLAD B toon laag 1 van ŉ dubbele omloophoek
     in ŉ eensteenmuur in strykverband. Teken die alternatiewe laag van die
     eensteenmuur op skaal 1 : 10 op ANTWOORDBLAD B.                                     (10)

 3.8 Enige TWEE posisies waar mangate geïnstalleer moet word:
     • Voor munisipale riool
     • Elke 20–25 m op ŉ reguit rioollyn
     • Rigtingverandering
     • Verandering van gradiënt
     • Verandering van vlakke
     • Belangrike aansluitings                                                 (2 x 1)    (2)

 3.9 3.9.1     Onwaar                                                                     (1)

      3.9.2    Waar                                                                       (1)

      3.9.3    Waar                                                                       (1)
                                                                                         [30]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)            SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                          5

 VRAAG 4:       KOUEWATER-VOORSIENING, WARMWATER-VOORSIENING EN
                GEREEDSKAP (SPESIFIEK)

 4.1 (1) ŉ Waaier draai ŉ reeks ratte (2) wat die meterwyserplaat laat draai en die
     hoeveelheid water wat gebruik word, registreer                                        (2)

 4.2 4.2.1      Afsluitkraan                                                               (1)

       4.2.2    A – Spil
                B – Drukstukmoer
                C – Wipklep
                D – Kompressiepasstuk
                E – Waster                                                                 (5)

       4.2.3    G                                                                          (1)

       4.2.4    Enige TWEE posisies waar dié tipe kraan geïnstalleer kan word.
                • Waterdienspunt
                • Watertoevoerpype na spoelklosetwaterbak
                • Regulerende krane in storte                                  (2 x 1)     (2)

 4.3 Waterbesparende toestel                                                               (1)

 4.4 Watertoevoer afsluit                                                                  (1)

 4.5 (1) Besoedelde water / sanddeeltjies (2) benadeel meganismes van kleppe en
     krane                                                                                 (2)

 4.6 (1) Wanneer water verhit word, (2) styg dit                                           (2)

 4.7 4.7.1      D                                                                          (1)

       4.7.2    E                                                                          (1)

       4.7.3    G                                                                          (1)

       4.7.4    B                                                                          (1)

       4.7.5    C                                                                          (1)

 4.8 4.8.1      (1) Ten minste 1 m weg (2) vanaf die geiser                                (2)

       4.8.2    (1) Moet deur dakkappe ondersteun word en (2) moet ten minste twee
                pote hê                                                                    (2)

 4.9 Direkte sonwarmwater-pompstelsel op ANTWOORDBLAD B

       4.9.1    Teken die drukontlasklep-, terugslagklep- en
                drukverlagingsklepsimbole in die korrekte openinge gemerk 4.9, in die
                pypstelsel.                                                                (6)

       4.9.2    Teken die warmwater-pypstelsel vanaf die sonpanele na die
                opgaartenk.                                                                (5)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                        SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE         (EC/SEPTEMBER 2019)

4.10 Enige DRIE versorgingsmaatreëls wat van toepassing is op die
     pypskroefdraad-snymasjien
     • Hou gereedskap goed in stand
     • Hou snygereedskap skerp en skoon
     • Gaan dit na vir wanrigting of stremming van bewegende dele
     • Gebruik slegs onderdele wat deur die vervaardiger aanbeveel word (3 x 1)      (3)
                                                                                    [40]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)             SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                         7

 VRAAG 5: RIOLERING, SANITÊRE TOEBEHORE EN HOEVEELHEDE
          (SPESIFIEK)

 5.1 5.1.1 Drekwater. (1) Bevat organiese stowwe /menslike uitskeidings (2) vanaf
           spoelkloset / urinaal                                                           (2)

       5.1.2 Vuilwater. (1) Waterwegvoering vanaf (2) opwasbak / wasbak / stort /
             bad                                                                           (2)

 5.2 Enige soortgelyke antwoord:
     (1) Sodat vastestowwe deur die water gedra kan word (2) om sodoende die
     stelsel skoon te spoel / stelsel nie verstop nie                                      (2)

 5.3 5.3.1      Sok-en-taplas                                                              (1)

       5.3.2    Ringseël                                                                   (1)

       5.2.3    Hou aggressiewe grondwater / sandgrond en boomwortels uit                  (1)

 5.4 Beskryf volledig die oorsaak van ŉ hewelaksie in ŉ rioolstelsel.

       (1) Wanneer vuilwater skielik van (2) ŉ sanitêre toebehoorsel op die
       (3) boonste verdieping van ŉ gebou afgevoer word, (4) beweeg dit vinnig deur
       die rioolpype. (5) Dit kan die lug van die sydelingse takpyp insuig en (6) dit
       veroorsaak dat water uit die sperder vloei.                                         (6)

 5.5 5.1.1      Waar                                                                       (1)

       5.1.2    Waar                                                                       (1)

       5.1.3    Onwaar                                                                     (1)

       5.1.4    Waar                                                                       (1)

 5.6 (1) Verwyder alle sigbare verstoppings. (2) Vul die wasbak met 3–4 cm water.
     (3) Plaas die plunjer oor die opening en druk hard af.                                (3)

 5.7 Enige TWEE eienskappe:
     • Duursaam / sterk
     • Aangename, geglasuurde oppervlak
     • Verskillende kleur                                                      (2 x 1)     (2)

 5.8 5.8.1      A – Inspeksie-oog
                B – Vuilwaterpyp
                C – Pypbuigstuk
                D – Rioolput
                E – Sperder                                                                (5)

       5.8.2    Skoonmaak / Blokkasie verwyder                                             (1)

       5.8.3    40 / 50 mm                                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                           SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE   (EC/SEPTEMBER 2019)

 5.9     5.9.1       2                                                            (1)

         5.9.2       1,3 m + 1,3 m = 2,6 m (2 600 mm)                             (2)

         5.9.3       12 m (12 000 mm)                                             (1)

         5.9.4       2                                                            (1)

 5.10    5.10.1      Die volume van die tank in m³.
                     πr²h = 22 x 0,9 x 0,9 x 2,8 = 7,128 m³
                             7                                                    (3)

         5.10.2      Die volume water wat die tenk kan vat.                       (1)
                     7,13 m³ x 1 000 = 7 128 ℓ                                   [40]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)        SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                         9

VRAAG 6:        GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK,
                STORMWATER EN VERBINDINGS (SPESIFIEK)

6.1 FIGUUR 6.1 op ANTWOORDBLAD C toon die bo- en vooraansig van ŉ
    silindriese pyp met ŉ 45°-afsnyding.
    Teken die ontvouing van die pyp op ANTWOORDBLAD C.
    Toon alle konstruksielyne.                                                       (21)

6.2 1 m                                                                               (1)

6.3 (1) Waterdigting van dakke (2) by verbindingspunte / waar mure bo die dak
    uitsteek                                                                          (2)

6.4 Water weg van die huis te voer                                                    (1)

6.5 6.5.1       Waar                                                                  (1)

      6.5.2     Onwaar                                                                (1)

      6.5.3     Waar                                                                  (1)

6.6 Enige TWEE:
    • Word van dennebas vervaardig
    • Lyk soos gom
    • Nie-wateroplosbaar
    • Los op in spiritus
    • Lae smeltpunt
    • Ontvlambaar wanneer dit tot kookpunt verhit word
    • Soldering van geelkoper, koper, tin en lood                          (2 x 1)    (2)
                                                                                     [30]

                                                                        TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                         SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE               (EC/SEPTEMBER 2019)

                                SIVIELE TEGNOLOGIE                 NAAM:
  ANTWOORDBLAD            A          GENERIES

2.2    Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die vloerplan op
       skaal 1 : 100.

                                 2.2.I           2.2.J

                                            KOMBUIS
              2.2.C     2.2.D    2.2.E
         BADKAMER

                                            LEEFAREA

                KAMER                                    2.2.G

                                    2.2.F         2.2.H

                                         2.2.A             2.2.B

                                                   Buitedeur by 2.2.A                 2
                                                   Venster by 2.2.B                   2
                                                   Waterkloset by 2.2.C               2
                                                   Handewasbak by 2.2.D               2
                                                   Opwasbak by 2.2.E                  2
                                                   Eenwegskakelaar-enkelpool by 2.2.F 2
                                                   Fluoresseerlig by 2.2.G            2
                                                   Kontaksok by 2.2.H                 2
                                                   Vetput by 2.2.I                    2
                                                   Muurlig by 2.2.J                   2
                                                                            TOTAAL: 20

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)            SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                       11

                                 SIVIELE TEGNOLOGIE      NAAM:
 ANTWOORDBLAD              B       SIVIELE DIENSTE

3.7    FIGUUR 3.7 op ANTWOORDBLAD B toon laag 1 van ŉ dubbele
       omloophoek in ŉ eensteenmuur in strykverband. Teken die alternatiewe
       laag van die eensteenmuur op skaal 1 : 10 op ANTWOORDBLAD B.               (10)

                                                          Steenwerk             8
                                                          Toepassing van skaal  2
                                                                       TOTAAL: 10

 4.9 Voltooi die diagrammatiese voorstelling van ŉ direkte sonwarmwater-
     pompstelsel op ANTWOORDBLAD B deur die volgende dele in te teken:

  SONPANELE                                             Drukontlasklep          2
                                                        Terugslagklep           2
                                                        Drukverlagingsklep      2
                                                        Warmwater-pypwerk       5
                           4.9                                         TOTAAL: 11

                           PV
                      HR
                                                               WARMWATERTOEVOER

                                                     WARMWATEROPGAARTENK

                                                                 DIENSPYP

                                 4.9                     4.9

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
          12                                         SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                                  (EC/SEPTEMBER 2019)

                                                         SIVIELE TEGNOLOGIE                     NAAM:
              ANTWOORDBLAD                       C         SIVIELE DIENSTE

          6.1      FIGUUR 6.1 op ANTWOORDBLAD C toon die bo- en vooraansig van ŉ
                   silindriese pyp met ŉ 45°-afsneiding.
                   Teken die ontvouing van die pyp op ANTWOORDBLAD C.
                   Toon alle konstruksielyne.                                                                                            (21)

          .

                                         A7      C                                               B6                                                    D
                                 A6
                                                                                       B5                   B7
                            A5                                                    B4                                 B8

                   A4                                                    B3                                                    B9

              A3                                                   B2                                                                B10
     A2                                                  B1                                                                                     B11
A1
                                                 A                                                                                                     B

                                                     0        1      2        3    4        5    6      7        8         9        10     11         12

                    3        4
              2
                                     5
 1

12
                                             6
 0

     11                                  7

              10                 8
                        9

                                                                  Basislyn A-B                                     1
                                                                  Naatlyne A-C en B-D                              1
                                                                  Verdeellyne 0-12 op bo-aansig                    6
                                                                  Vertikale en horisontale konstruksielyne A1–A7   7
                                                                  Snypunte en omvouinglyn B1–B11                   6
                                                                                                          TOTAAL: 21

          Kopiereg voorbehou                                                                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIVIL TECH GR12 QP Eng SEPT2019 CIVIL SERVICES](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-eng-sept2019-civil-services/24d2e0b8-d851-4c36-a274-0e7449793231) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [CIVIL TECH GR12 QP AFR SEPT2019 KONSTRUKSIE](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-afr-sept2019-konstruksie/c3787049-358b-4ee5-a539-4188e9f548b5) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr
- [CIVIL TECH QP GR12 SEPT 2019 Woodwork English](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-qp-gr12-sept-2019-woodwork-english/7eaa0222-4bca-4690-a584-eab0441f77d9) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-afr/2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-eng/8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-afr/13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
