# Civil Technology Grade 11 2020 Memo (Afr)

> Grade 11 Civil Technology memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr11-memo-nov2020-afr-d/db80a8e3-d988-4a89-8700-9e65cb18ab50
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/civil-technology) › [Civil Technology Grade 11 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr11-memo-nov2020-afr-d/db80a8e3-d988-4a89-8700-9e65cb18ab50)

## About this document

Civil Technology · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                       NOVEMBER 2020

     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING
                NASIENRIGLYN
                (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING               (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIALE (GENERIES)

 1.1    Veiligheidshelm / “hard hat”                                                 (1)

 1.2    ŉ Das kan deur die bewegende dele ingetrek word en kan lei tot beserings     (1)

 1.3    1.3.1   Onwaar                                                               (1)

        1.3.2   Onwaar                                                               (1)

        1.3.3   Waar                                                                 (1)

        1.3.4   Waar                                                                 (1)

 1.4    Berging van materiaal op die terrein.
        1.4.1 Enige EEN waarop materiaal geberg kan word.
               x Rakke
               x Palette                                                  (1 x 1)    (1)

        1.4.2   Enige EEN rede waarom hope sand en klip met plastiek bedek
                word.
                x Om dit skoon te hou
                x Wegspoeling tydens reënbuie te vermy
                (Soortgelyke antwoord)                                  (1 x 1)      (1)

        1.4.3   Om te verhoed dat die materiale meng                                 (1)

 1.5    1 800 mm ÷ 3 (1) = 600 mm (1)                                                (2)

 1.6    Gewapende beton het staalversterkingstawe                                    (1)

 1.7    Enige EEN doel van growwe aggregaat in ŉ betonmengsel:
        x Verleen stabiliteit aan volume van beton
        x Ekonomies – vorm die grootste deel van die mengsel
        x Verminder die krimpingspotensiaal van beton                     (1 x 1)    (1)

 1.8    Kalk                                                                         (1)

 1.9    Gidspleister / vlaklaag / “screed”                                           (1)

 1.10   Harde hout (1) en sagte hout (1)                                             (2)

 1.11   Enige EEN gebruik van laaghout:
        x Onderkant van laaie
        x Muurpaneelwerk
        x Deurpanele
        x Kaspanele
        x Binnehuise balustrades / relings
        x Raamwerk                                                        (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                         3

 1.12   1.12.1       Nie-ysterhoudende metaal                                         (1)

        1.12.2       Ysterhoudende metaal                                             (1)

 1.13   Enige EEN gebruik van lood in die bou-omgewing.
        x Batterye
        x Kabelhulse
        x Loodpype
        (Soortgelyke antwoord)                                             (1 x 1)    (1)

 1.14   Enige EEN gebruik van vlekvrye staal in die bou-omgewing:
        x Opwasbakke
        x Baddens
        x Waterkrane
        x Sperders
        x Suigwaaiers
        (Soortgelyke antwoord)                                             (1 x 1)    (1)

 1.15   x Pas eers die pype inmekaar en maak seker dit loop in die regte rigting (1)
        x Wend dun lagie PVC-gom op die passtuk en pyp (1)
        x Draai dit liggies en druk die dele in posisie (1)                          (3)

 1.16   3 mm                                                                          (1)

 1.17   Enige TWEE gebruike van deurskynende glas:
        x Badkamer / toiletvensterruite
        x Glasstene vir mure
        x Deure
        x Stedelike meubels en toestelle                                   (2 x 1)    (2)

 1.18   Termoplastiek (1) en termoverharde plastiek (1)                               (2)
                                                                                     [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                         SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                    (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA (GENERIES)

 2.1 Voorkom roes                                                                            (1)

 2.2 Koubeitel word gebruik om gate /gleuwe in beton /steenwerk /metaal te kap (1)
     Steenbeitel word gebruik om stene te sny (1)                                            (2)

 2.3 Benoem die gereedskapstukke in FIGUUR 2.3.1 tot 2.3.3 en noem EEN
     gebruik van elk.

      2.3.1   Pik (1)

              Enige EEN gebruik (1):
              • Harde grond losmaak tydens uitgrawings
              • Opbreek van rots                                                             (2)

      2.3.2   Blokborsel / Blokkwas (1)

              Enige EEN gebruik (1):
              • Pleister klam te maak
              • Om oppervlaktes / beton klam te maak                                         (2)

      2.3.3   Skaaf (1)

              Enige EEN gebruik (1):
              • Hout te skaaf
              • Rowwe houtoppervlaktes gelyk te maak                                         (2)

 2.4 2.4.1    Lugbelwaterpas                                                                 (1)

      2.4.2   Toets of die kopbalk horisontaal is (1) en die style vertikaal
              geïnstalleer is (1)                                                            (2)

      2.4.3   Enige TWEE versorgingsmaatreëls van die lugbelwaterpas:
              • Vee skoon af na gebruik
              • Moenie toelaat dat pleister / sement daarop droog word nie
              • Bêre op ‘n droë plek                                       (2 x 1)           (2)

 2.5 2.5.1    Draagbare rolsaag                                                              (1)

      2.5.2   Enige TWEE gebruike:
              • Hout te saag
              • Ander materiale met spesifieke lemme te saag
              • Sponnings te sny                                                  (2 x 1)    (2)

 2.6 2.6.1    Meer inligting in te sluit                                                     (1)

      2.6.2   Om die aandag te vestig op (1) besonderhede wat nie duidelik
              verstaan sal word nie (1)                                                      (2)

      2.6.3   Oopdakrand                                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                       5

        2.6.4        A – VWL (1)
                     B – Balkvulling / halfsteenmuur (1)
                     C – Fassieplank / fassiebord (1)
                     D – Eensteenmuur (1)
                     E – Plafon / kroonlys (1)                                           (5)

        2.6.5        Voorkom dat stof / gediertes / ens. onder dak inkom                 (1)

        2.6.6        Geute aan te heg / reg te maak                                      (1)

 2.7    Om te verseker dat die horisontale en vertikale buitemates (1) ooreenstem
        met die individuele binnemates (1)                                               (2)

 2.8    Regs (1) onderaan die tekenvel (1)                                               (2)

 2.9    1 : 100                                                                          (1)

 2.10   2.10.1       Natuurlike grondvlak                                                (1)

        2.10.2       Voltooide vloervlak                                                 (1)

 2.11   2.11.1
                                                                                         (2)

        2.11.2
                                            W                                            (2)

        2.11.3                                                                           (1)
                                                                                        [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                 (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 3: HOEVEELHEDE, VERBINDINGS EN GRAFIKA (GENERIES)

 3.1 3.1.1     Terreinplan                                                               (1)

      3.1.2    123                                                                       (1)

      3.1.3    Boulyn / bougrens                                                         (1)

      3.1.4    B – Mangat              C – Steekoog                                      (2)

 3.2 EEN gebruik van PVC-kleefstof:
     x PVC-pype te las                                                                   (1)

 3.3 PVC-gom                                                                             (1)

 3.4 3.4.1

                                                                                         (2)

      3.4.2

                                                                                         (2)

      3.4.3

                                                                                         (2)

 3.5 Die aanwendingsproses van PVA kleefstof:
     (1) Pas eers die pype inmekaar om seker te maak dat dit in die regte
         rigting loop / pas
     (2) Wend 'n dun laag PVC-gom op die passtuk en die pyp aan
     (3) Draai dit liggies en druk die dele in posisie                                   (3)

 3.6 Enige DRIE voorsorgmaatreëls by die gebruik van kontaklym:
     x Wees versigtig om nie die kleefstof heeltemal te laat droog word voor
       samevoeging nie
     x Moenie te lank wag voor die dele saamgevoeg word nie
     x Die lym moet nie te vinnig aangewend word nie                       (3 x 1)       (3)

 3.7 Enige VYF gebruike van silikoon:
     x Basiese verseëlaar teen lug- en waterlekkasies
     x Tekstielgebruike
     x Versterk materiale
     x In lugvaart
     x Konstruksieherstelwerk
     x Elektronika                                                            (5 x 1)    (5)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                          7

 3.8 Enige TWEE eienskappe van ELK van die volgende kleefmiddels:

       3.8.1    Silikoon
                x Vuurbestand
                x Geleidend of isolerend
                x Rubberagtig
                x Lae hittegeleiding
                x Weerstaan chemikalieë / lae chemiese reaktivering
                x Lae giftigheid
                x Waterbestand / Stoot water af                               (2 x 1)    (2)

       3.8.2    Kontakgom
                x Heg goed aan meeste materiaal (plastiek, rubber, papier, hout,
                  ens.)
                x Sit vas aan meeste nie-poreuse materiaal
                x Rubberagtig en het ŉ roomkleur
                x Vlambaar
                x Waterbestand
                x Droog vinnig en kan onmiddellik heg                        (2 x 1)     (2)

       3.8.3    PVA-gom
                x Waterbasis
                x Vir binne- en buitegebruik
                x Wit of geel kleur voor dit droog word, deurskynend wanneer dit
                  droog is
                x Geel PVA is nie heeltemal deurskynend wanneer dit droog is nie
                x Besonder sterk wanneer dit op hout gebruik word
                x Droog vinnig
                x Goedkoop                                                   (2 x 1)     (2)
                                                                                        [30]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                         SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING   (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 4: VENSTERS, GRAFIKA, TOERUSTING EN GEREEDSKAP, DEURE
          EN MUURPANELE (SPESIFIEK)

 4.1 ANTWOORDBLAD 1                                                        (14)

 4.2 4.2.1    x      Kalfreling 9
              x      Onderreling van bolig 9
              x      Boreling van swaairaam 9                                (3)

      4.2.2    Dripgroef 9                                                   (1)

 4.3 ANTWOORDBLAD 2                                                          (6)

 4.4 Z-plankdeur

                                                                            (6)
                                                                           [30]

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)               SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                            9

 VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN MATERIAAL (SPESIFIEK)

 5.1 5.1.1      A – Vertikale klampe     B – Juk of kraag

                C – Laaghout             D – Formeellatwerk                                  (4)

       5.1.2    Om die bekisting stewig vas te hou of om die bekisting stewiger te
                maak                                                                         (1)

       5.1.3    x Kan nie lank gebruik word nie
                x As die hout droog is, sal dit vogtigheid van die nat beton absorbeer,
                  wat die spesifieke betondeel swakker kan maak
                x Nat beton sal krimp en sny (’cup’) wat tot oop lasse en lekkasie kan
                  lei
                                                                                (2 x 1)      (2)

       5.1.4    x Dit kom in groot blaaie voor
                x Dit is ideaal vir die kante van bekisting want kan in verskillende
                  mates gesny word
                          (2 x 1)                                                            (2)

 5.2 5.2.1      x Skuins teen mure geplaas om tydelike laterale steun te bied
                x Om leunende of onstabiele mure te ondersteun
                x Om gewig na die grond of ander ondersteunende dele te verplaas
                                                                           (Enige 1)         (1)

       5.2.2    x Tydelike horisontale ondersteuning aan twee parallelle mure te bied
                x Waar een van die mure leun of tekens van faling toon
                x Tussen gewelmure van aangrensende geboue opgerig, wanneer
                  'n tussengebou gesloop moet word of werk aan ŉ fondasie van 'n
                  aangrensende gebou gedoen moet word                      (Enige 1)         (1)

 5.3 5.3.1      Dit ontvang die las wat sowel vertikaal as horisontaal verplaas word,
                en versprei dit in die grond.                                                (1)

       5.3.2    Verplaas die horisontale en vertikale las wat op die muurplaat
                uitgeoefen word, na die voetplaat.                                           (1)

 5.4 5.4.1      A – Binte                    B – Horisontale spanstuk
                C – Diagonale spanstuk       D – Stut                                        (4)

       5.4.2    Dit verhoed dat die teenoorgestelde eindpunte van die ribbe onder die
                gewig van die boog uitmekaar trek.                                           (1)

       5.4.3    x Verbind die buitenste en binnenste ribbes
                x Dit hou die formeel haaks en maak dit stewiger                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                    SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING              (EC/NOVEMBER 2020)

 5.5

       A – Bint B – Stut C – Horisontale spanstuk D – Diagonale spanstuk
                                                                     (Enige 2)       (5)

 5.6 A – Formeellatwerk
     B – Rib
     C – Stut
     D – Wigpaar
     E – Draer                                                                      (5)
                                                                                   [30]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)               SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                         11

 VRAAG 6: SKORING, VERBINDINGS, HOEVEELHEDE, MUURPANELE,
          KASTE EN YSTERWARE (SPESIFIEK)

 6.1      6.1.1      Onwaar                                                                (1)

          6.1.2      Onwaar                                                                (1)

          6.1.3      Waar                                                                  (1)

          6.1.4      Waar                                                                  (1)

 6.2      6.2.1      A – Hefskanier                                                        (1)

          6.2.2      B – Uitswaaiskanier                                                   (1)

          6.2.3      C – Tongskanier                                                       (1)

 6.3      Dit is daar om die las tussen die muur en plafon te bedek                        (1)

 6.4      Kroonlys vir lang mure     = 2 x 5 m = 10 m
          Kroonlys vir kort mure     =2x3m=6m
          Totale lengte van kroonlys = 10 + 6 = 16 m                                       (4)

 6.5      6.5.1      Uitswaaiskanier                                                       (1)

          6.5.2      Vlakgrendel of kokergrendel                                           (1)

 6.6      ANTWOORDBLAD 3                                                                   (6)

 6.7
                                           grond

                                                                      (Enige deel x 1)     (5)

 6.8      x Laaghout
          x Blokbord
          x Hardebord/Masonite                                                             (3)

 6.9      Volume van beton = ℓ x b x h
                           = 28 m x 0,45 m x 0,15 m
                           = 1,89 m3                                                       (5)

 6.10     ANTWOORDBLAD 4                                                                  (7)
                                                                                         [40]

                                                                           TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                   SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING           (EC/NOVEMBER 2020)

                         SIVIELE TEGNOLOGIE         NAAM:
 ANTWOORDBLAD        1     HOUTBEWERKING

4.1

                                                  ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
                                         2.6.1    Strookfondament          2
                                         2.6.2    Eensteenmuur             3
                                         2.6.3    Hardepuinvulling         1
                                         2.6.4    Vogweerlaag              1
                                         2.6.5    Blinderingslaag          1
                                         2.6.6    Betonvloerblad           1
                                         2.6.7    Deuropening              1
                                         2.6.8    Betonlatei               1
                                         2.6.9    Muurplaat                1
                                         2.6.10   Twee byskrifte           2
                                                                   TOTAAL: 14

                                  2 x byskrifte

                                                        NGV

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)               SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                     13

                             SIVIELE TEGNOLOGIE      NAAM:
 ANTWOORDBLAD        2         HOUTBEWERKING

4.3

                         9
                                        ASSESSERINGSKRITERIA           PUNT
                                         Muur                           1
                9                        Dekstrook                      1
                     9       9           Ruhegstuk                      1
                                         Tong-en-groef-bord             1
                                         Korrektheid van tekening       1
                                                             TOTAAL:    5             (5)
                                  Korrektheid  9

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                   SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING             (EC/NOVEMBER 2020)

                          SIVIELE TEGNOLOGIE     NAAM:
 ANTWOORDBLAD        3      HOUTBEWERKING

6.6    Vooraansig eenpaneeldeur

                         9                          Boreling 114 mm x 44 mm

                                                         16 mm plat paneel

        9

                                           9
                         9

                                               Styl 114 mm x 44 mm

                                               Onderste reling 220 x 44 mm
                              9
                                                                                (6)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)        SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                  15

                         SIVIELE TEGNOLOGIE   NAAM:
 ANTWOORDBLAD        4     HOUTBEWERKING

6.10   Kabinet

                                                                      (7)

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [CVLT CONSTRUCTION GR11 MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-construction-gr11-memo-nov2020-eng-d/145eff5a-a632-4b79-9be7-4460d943f779) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [CVLT GR11 MEMO (Revised) Eng Nov 2020 Civil Services .docx](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr11-memo-revised-eng-nov-2020-civil-services-docx/1efdeb5f-bac9-4979-8767-69e6b8c8de95) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [CVLT GR11 MEMO Nov2020 Civil Services ENG D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr11-memo-nov2020-civil-services-eng-d/a9954048-844b-4aa5-b7cc-2f3c64fa0d96) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [CVLT (REVISED) - GR11 MEMO - AFR - NOV2020 - KONSTRUKSIE](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-revised-gr11-memo-afr-nov2020-konstruksie/a90ae90c-551d-4aed-b0ba-4e77c52be314) — Civil Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CVLT CONSTRUCTION GR11 QP MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-construction-gr11-qp-memo-nov2020-eng-d/982c2c66-868f-4d68-ac9c-21cbc816e057) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [CVLT GR11 QP MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr11-qp-memo-nov2020-eng-d/991954a3-4e12-40df-816b-ef1d39955eb6) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 11 Civil Technology

- [Gr 11 Cons ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-cons-atp-2023-24/5adb6254-7b36-487a-a882-c42b36bf49b7) — ATP
- [Gr 11 Civil Ser ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-civil-ser-atp-2023-24/91ce1dc1-91cc-4a38-926b-b3d45f5b5305) — ATP
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-civil-services-afrikaans/195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5) — QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-civil-services-english/ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6) — QP · 2022 · Eng
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-construction-english/ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8) — QP · 2022 · Eng
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-construction-afrikaans/f47aab44-2dd9-4504-b76e-8fab9b0cb88a) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
