# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-afr-sept2018-houtbewerking-1/781a3052-ca3c-4bb1-b902-13ac528abcc7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-afr-sept2018-houtbewerking-1/781a3052-ca3c-4bb1-b902-13ac528abcc7)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2018

    SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING
                NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                  (EC/SEPTEMBER 2018)

VRAAG 1: VEILIGHEID, MATERIAAL EN TOERUSTING (GENERIES)

1.1   1.1.1     Waar                                                                        (1)
      1.1.2     Onwaar                                                                      (1)
      1.1.3     Onwaar                                                                      (1)
      1.1.4     Waar                                                                        (1)

1.2   Enige DRIE vereistes waaraan ŉ boksteier moet voldoen.
          Stewig van ŉ soliede materiaal gebou wees
          Verhoed dat steunpote sal sprei
          Nie hoër as 3 m wees nie
          Nie uit meer as 2 lae bestaan nie                                    (3 x 1)     (3)

1.3   Soortgelyke antwoord.
      (1) Aluminium gelei (2) elektrisiteit / werkers aan elektriese skok blootstel         (2)

1.4   Soortgelyke antwoord.
      (1) Verf bedek (2) gebreke                                                            (2)

1.5   1.5.2     Dit verbeter die duursaamheid van beton.                                    (1)

      1.5.5     Dit verhoog die sterkte van beton.                                          (1)

      1.5.7     Dit maak die beton meer waterdig.                                           (1)

      1.5.8     Dit verbeter die weerstand teen afslyting.                                  (1)
1.6   (1) Plastiekafwerking / -bedekking (2) in poeiervorm (3) met behulp van
      sproeispuit aangewend                                                                 (3)

1.7   Beskryf enige EEN gebruik van die bukswaterpas.
          (1) Bepaal (2) hoogteverskille
          (1) Bepaal (2) vlakke en hellings
          (1) Uitlê van (2) geboue
          (1) Oordra van (2) vlakke en hoogtes
          (1) Bepaal horisontale (2) afstande                                 (1 x 2)      (2)

1.8   1.8.1     1.5 m                                                                       (1)

      1.8.2     1.535 – 1,47 x 100 = 6,5 m                                                  (4)

1.9   Enige DRIE materiale wat die multidetektor in mure kan opspoor.
          Ysterhoudende metale
          Nie-ysterhoudende metale
          WS-bedrading
          Hout
          Metaalpenne
          Staalstawe
          Koperpype                                                            (3 x 1)     (3)

1.10 1.10.1     Droë, sagte lap / Nie skoonmaak- of oplosmiddels nie                        (1)

      1.10.2    Battery verwyder                                                           (1)
                                                                                          [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                                     3

VRAAG 2: GRAFIKA EN VERBINDINGS (GENERIES)

2.1     Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die terreinplan op
        skaal 1 : 200 volgens die volgende vereistes:

      2.1.1    Die erfgrense word vanaf punt A uitgemeet
               Die erfgrense voor en agter is 23 m lank
               Die erfgrense aan die sykante is 25 m lank                                       (2)

      2.1.2    Die voorste boulyn is 4 m vanaf die erfgrens
               Die agterste en kant boulyne is 2 m vanaf die erfgrense                          (2)

      2.1.3    Toon die erfingang, 3 m vanaf die westelike erfgrens                             (1)

      2.1.4    Toon die uitgangspeil in die noord-oostelike hoek van die erf

               Voltooi die struktuur se riooluitleg en afkortings van die riooltoebehore
               volgens die volgende vereistes:                                                  (1)

      2.1.5    Die hoofriool vanaf die badkamer tot by die munisipale aansluiting               (2)

      2.1.6    Die takriole na die badkamer en kombuis                                          (2)

      2.1.7    Mangat op die erf, voor die munisipale aansluiting                               (2)

      2.1.8    Steekoë                                                                          (4)

      2.1.9    Inspeksie-oë                                                                     (4)

2.2      Lengte van skag
         Deursnee
         Tipe draad
         Kopgrootte                                                               (4 x 1)      (4)

2.3 (1) Wanneer die vierkantige skouer ingedryf is (2) sal dit draaiing teenstaan               (2)

2.4 2.4 A – Moer
    2.4 B – Draad
    2.4 C – Uitloop
    2.4 D – Skag                                                                                (4)
                                                                                               [30]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                         SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING          (EC/SEPTEMBER 2018)

    VRAAG 3: VENSTERS, DEURE EN MUURPANEELWERK (SPESIFIEK)

3.1    FIGUUR 3.1 toon die raam van ŉ venster.

       3.1.1   A – Tussenstyl                                                         (1)
               B – Kosynstyl / wange                                                  (1)
               C – Lys                                                                (1)
               D – Ruit / Vensterruit                                                 (1)
               E – Vensterbank                                                        (1)

       3.1.2   Help met afloop van water / Drupvoeg voorkom dat muur nat word.        (2)

       3.1.3   76 mm x 150 mm                                             (2 x 1)     (2)

3.2    3.2.1   1 200 mm                                                               (1)

       3.2.2   1 768 mm                                                               (1)

       3.2.3   1 768 mm                                                               (1)

       3.2.4   1 768 mm                                                               (1)

       3.2.5   1 200 mm                                                               (1)

       3.2.6   900 mm                                                                 (1)

3.3    3.3.1   Gipsplafonbord / Plafonspyker / Silikoon                               (1)

       3.3.2   Staalspykers / Silikoon                                                (1)

       3.3.3   Plafonspykers / Dry wall screws                                        (1)

3.4    3.4.1   Styl                                                                   (1)

       3.4.2   50 mm                                                                  (1)

       3.4.3   600 mm                                                                 (1)

       3.4.4   3 mm                                                                   (1)

       3.4.5   713 mm                                                                 (1)

       3.4.6   2 032 mm                                                               (1)

       3.4.7   20 mm                                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                   5

3.5    ANTWOORDBLAD 3.5 (ANTWOORDBLAD B)

       Drie-paneeldeur

           ASSESSERINGSKRITERIA                  PUNTE        LP
      Plasing van deur                             1
      Bo-reling                                    2
      Slotreling                                   2
      Boonste verhewe kussingpaneel                3
      Onderste verhewe kussingpaneel               2
      Onder-reling                                 3
      Mates (enige TWEE)                           2
      TOTAAL                                      15                      (15)
                                                                          [40]

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                           SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING   (EC/SEPTEMBER 2018)

    VRAAG 4: DAKKE EN PLAFONNE (SPESIFIEK)

4.1    4.1.1    Spaarpaar-dakkap                                                (1)

       4.1.2    W- of Vink-dakkap                                               (1)

       4.1.3    Howe of Suid-Afrikaanse dakkap                                  (1)

       4.1.4    Afdak-dakkap                                                    (1)

4.2    4.2.1    F                                                               (1)

       4.2.2    K                                                               (1)

       4.2.3    G                                                               (1)

       4.2.4    C                                                               (1)

       4.2.5    J                                                               (1)

       4.2.6    H                                                               (1)

       4.2.7    I                                                               (1)

       4.2.8    A                                                               (1)

       4.2.9    D                                                               (1)

       4.2.10   B                                                               (1)

4.3    4.3.1    Dakspar / Kapbeen                                               (1)

       4.3.2    Bindbalk                                                        (1)

       4.3.3    Kroonlys                                                        (1)

       4.3.4    Pleister                                                        (1)

       4.3.5    Steenmuur                                                       (1)

       4.3.6    Daklat                                                          (1)

       4.3.7    Dakbedekking                                                    (1)

       4.3.8    Muurplaat                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                                7

4.4   ANTWOORDBLAD VIR HOOFSTYL DAKKAP (ANTWOORDBLAD C)

                                              ANTWOORDBLAD 4.4 HOOFSTYL DAKKAP
                                              KRITERIA             PUNTE  LP
                                              Dakspar                 2
                                              Hoofstyl                1
                                              Bintbalk                1
                                              Titel                   1
                                              Skaal in drukskrif      1
                                              Netheid                 2
                                              Toepassing van skaal    4
                                              Byskrifte               3
                                              TOTAAL                 15

                                                                                       (15)

4.5   Bedek die dakkappe / Afronding van vertrekke / Stof / Temperatuur                  (1)

4.6   Enige TWEE van die onderstaande:
          Vir toegang in die dakruimte
          Vir toegang tot die geiser
          Vir elektriese bedrading
          Vir die installasie van kabels vir die televisie                  (2 x 1)    (2)
                                                                                       [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                           SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING               (EC/SEPTEMBER 2018)

    VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN YSTERWARE (SPESIFIEK)
5.1     5.1.1   Tydelike ondersteuning om mure te stabiliseer (1), terwyl krake
                herstel word of wanneer nuwe of groot opening gemaak word (1).               (2)
        5.1.2   Word gebruik om twee parallelle mure te ondersteun wat tussen
                9 meter en 15 meter van mekaar af is (1), waar een of albei tekens
                wys van faling (1).                                                          (2)
5.2     5.2.1   Om die laste na die vertikale steunmure te versprei.                         (2)
        5.2.2    Kies ŉ geskikte skaal en trek ŉ horisontale lyn (geboortelyn) en
                  merk die middelpunt af.                                                    (1)
                 Teken ŉ loodregte lyn deur die middelpunt (1) van die horisontale
                  lyn en merk die vereiste hoogte af (1).                                    (2)
                 Konnekteer die hoogtemerk diagonaal met een van die onderste
                  punte van die boog.                                                        (1)
                 Halveer die diagonale en teken ŉ loodregte lyn wat die vertikale lyn
                  sny.                                                                       (1)
                 Die punt is die radius van die segmentele boog.                            (1)
        5.2.3   Plat en halfronde boog.                                                      (2)
5.3     5.3.1   A – Laai- of geldlaaislot                                                    (1)
                B – Ingelate kasslot                                                         (1)
        5.3.2   Laai- of geldlaaislot: Gebruik in ŉ horisontale posisie (1) en word in ŉ
                inlating aangebring van die laai en geldlaaie (1).                           (2)
                Ingelate kasslot : Inlating is op die binne-oppervlak van die deur (1)
                en verskaf ŉ netjieser voorkoms (1).                                         (2)
5.4     5.4.1   Vertikale klampe                                                             (1)
        5.4.2   Kraag / Juk                                                                  (1)
        5.4.3   Afwerkingsmateriaal                                                          (1)
        5.4.4   Latwerk                                                                      (1)
        5.4.5   Boute / Moere                                                                (1)
5.5     5.5.1   Enige VIER van die onderstaande:
                        Word ingesit onder die draers en bo-op die stutte.
                        Om die formeel te ondersteun.
                        Wiggies hou die verskillende komponent dele stewig en
                         stabiel.
                        Wiggies word gebruik om die formeel te lig of te sak na die
                         vereiste hoogte.
                        Dit word gebruik om die formeel waterpas te kry.
                        Wiggies vergemaklik die afbreek van skoring nadat beton geset
                         het.                                                          (4)
        5.5.2   Beter binding met beton / Weerstaan die trekkragte beter                    (1)
                                                                                           [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                                    9

 VRAAG 6: HANGVLOER EN TRAPPE (SPESIFIEK)

6.1    6.1.1    Handreling                                                                   (1)

       6.1.2    Knop-/spilpaal (‘newel post’)                                                (1)

       6.1.3    Optree                                                                       (1)

       6.1.4    Halwe bordes                                                                 (1)

       6.1.5    Loopstuk                                                                     (1)

       6.1.6    Trapboom                                                                     (1)

6.2    6.2.1    750 mm                                                                       (1)

       6.2.2    150 mm                                                                       (1)

       6.2.3    240 mm                                                                       (1)

6.3    6.3.1    C                                                                            (1)

       6.3.2    D                                                                            (1)

       6.3.3    A                                                                            (1)

       6.3.4    E                                                                            (1)

       6.3.5    B                                                                            (1)

6.4    6.4.1    Om lugsirkulasie te verseker vir voldoende vars lug onder die vloer.         (2)

       6.4.2    Die vloerbalke rus daarop.                                                   (2)

       6.4.3    Om mier-en-termietbesmetting te voorkom wat skade aan hout kan
                veroorsaak                                                                   (2)

6.5    6.5.1    Vloerplanke                                                                  (1)

       6.5.2    Draer                                                                        (1)

       6.5.3    Mierskerm                                                                    (1)

       6.5.4    Vogwerende laag (VWL)                                                        (1)

       6.5.5    Steenpilaar / Steenmuur / Pyler                                              (1)

       6.5.6    Fondament                                                                    (1)

6.6    (1) Voorkom dat vogtigheid in die puin na die (2) vloerdele versprei                  (2)
6.7    220 mm x 170 mm                                                                      (2)
                                                                                           [30]

                                                                              TOTAAL: 200

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                         SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING        (EC/SEPTEMBER 2018)

                               SIVIELE TEGNOLOGIE        NAAM:
 ANTWOORDBLAD              A        GENERIES

 2.1    Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die terreinplan
        volgens skaal 1 : 200.

ERF 121                                  ERF 123                              ERF 125

                  SO
                                 IO                 IO     SO

                               KOMBUIS             BADKAMER

                                              A

                      MG

              A

                                 PARLEMENTSTRAAT

                                                   Erfgrense                  2
                                                   Boulyne                    2
                                                   Erfingang                  1
                                                   Uitgangspeil               1
                                                   Hoofriool                  2
                                                   Takriole                   2
                                                   Mangat                     2
                                                   Steekoë                    4
                                                   Inspeksie-oë               4
                                                   TOTAAL                    20

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                        11

                             SIVIELE TEGNOLOGIE     NAAM:
 ANTWOORDBLAD            B     HOUTBEWERKING

3.5    Teken op ANTWOORDBLAD B die volledige vooraansig van 'n drie-
       paneeldeur met verhewe kussingpanele.                                  (15)

                                                        16 mm DIKTE

                                                             16 mm DIKTE
                                                    Skaal                    1
                                                    Boreling                 2
                                                    Slotreling               2
                                                    Panele                   3
                                                    Onderreling              2
                                                    Style                    3
                                                    Mates                    2
                                                    TOTAAL                   15

           X

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING           (EC/SEPTEMBER 2018)

                            SIVIELE TEGNOLOGIE    NAAM:
 ANTWOORDBLAD           C     HOUTBEWERKING

4.4    Gebruik ANTWOORDBLAD C en teken op skaal 1:20, die vooraansig van
       ŉ hoofstyl dakkap.                                                         (15)

      DAKSPAR

 HOOFSTYL

                                                        TOEPASSING VAN SKAAL
        X                     BINDBALK
                                                              NETHEID
                               HOOFSTYL DAKKAP

                                 SKAAL 1 : 20     Dakspar                         2
                                                  Hoofstyl                        1
                                                  Bindbalk                        1
                                                  Titel                           1
                                                  Skaal in blokletters            1
                                                  Netheid                         2
                                                  Skaal                           4
                                                  Dele                            3
                                                  TOTAAL                          15

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [CVLT GR12 MEMO ENG SEPT2018 CONSTRUCTION](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-eng-sept2018-construction-1/b6d609b6-89a5-4b39-a9b7-0d878af45cd4) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [CVLT GR12 MEMO AFR SEPT2018 SIVIELE DIENSTE D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-afr-sept2018-siviele-dienste-d/f328c182-752d-488c-88b6-f2a5cadcbcf2) — Civil Technology · Memo · 2018 · Afr
- [CVLT GR12 MEMO ENG SEPT2018 CONSTRUCTION](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-eng-sept2018-construction/2e799de8-da85-41b4-ad09-68d5cdf064b6) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [CVLT GR12 MEMO AFR SEPT2018 SIVIELE DIENSTE](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-afr-sept2018-siviele-dienste/4e2739ce-136f-4b93-9ff9-009fc471f0b4) — Civil Technology · Memo · 2018 · Afr
- [CVLT GR12 MEMO ENG SEPT2018 CONSTRUCTION D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-eng-sept2018-construction-d/4950e454-8a04-433f-9ca3-4a3efac01994) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [CVLT GR12 MEMO AFR SEPT2018 KONSTRUKSIE](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-afr-sept2018-konstruksie/f87d6b3b-6b50-40ae-9a2e-2e545b5f5ce9) — Civil Technology · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
