# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-afr-sept2018-siviele-dienste-1/306a3adc-f89e-484b-8532-faf3ea966cc7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-afr-sept2018-siviele-dienste-1/306a3adc-f89e-484b-8532-faf3ea966cc7)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2018

     SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
                NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                         SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE               (EC/SEPTEMBER 2018)

VRAAG 1: VEILIGHEID, MATERIAAL EN TOERUSTING (GENERIES)

1.1   1.1.1     Waar                                                                        (1)
      1.1.2     Onwaar                                                                      (1)
      1.1.3     Onwaar                                                                      (1)
      1.1.4     Waar                                                                        (1)

1.2   Enige DRIE vereistes waaraan ŉ boksteier moet voldoen.
          Stewig van ŉ soliede materiaal gebou wees
          Verhoed dat steunpote sal sprei
          Nie hoër as 3 m wees nie
          Nie uit meer as 2 lae bestaan nie                                    (3 x 1)     (3)

1.3   Soortgelyke antwoord.
      (1) Aluminium gelei (2) elektrisiteit / werkers aan elektriese skok blootstel         (2)

1.4   Soortgelyke antwoord.
      (1) Verf bedek (2) gebreke                                                            (2)

1.5   1.5.2     Dit verbeter die duursaamheid van beton.                                    (1)

      1.5.5     Dit verhoog die sterkte van beton.                                          (1)

      1.5.7     Dit maak die beton meer waterdig.                                           (1)

      1.5.8     Dit verbeter die weerstand teen afslyting.                                  (1)
1.6   (1) Plastiekafwerking / -bedekking (2) in poeiervorm (3) met behulp van
      sproeispuit aangewend                                                                 (3)

1.7   Beskryf enige EEN gebruik van die bukswaterpas.
          (1) Bepaal (2) hoogteverskille
          (1) Bepaal (2) vlakke en hellings
          (1) Uitlê van (2) geboue
          (1) Oordra van (2) vlakke en hoogtes
          (1) Bepaal horisontale (2) afstande                                 (1 x 2)      (2)

1.8   1.8.1     1.5 m                                                                       (1)
      1.8.2     1.535 – 1,47 x 100 = 6,5 m                                                  (4)

1.9   Enige DRIE materiale wat die multidetektor in mure kan opspoor.
          Ysterhoudende metale
          Nie-ysterhoudende metale
          WS-bedrading
          Hout
          Metaalpenne
          Staalstawe
          -Koperpype                                                           (3 x 1)     (3)

1.10 1.10.1     Droë, sagte lap / Nie skoonmaak- of oplosmiddels nie                       (1)
     1.10.2     Battery verwyder                                                           (1)
                                                                                          [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)       SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                                  3

VRAAG 2: GRAFIKA EN VERBINDINGS (GENERIES)

2.1    Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die terreinplan op
       skaal 1 : 200 volgens die volgende vereistes:

      2.1.1    Die erfgrense word vanaf punt A uitgemeet
               Die erfgrense voor en agter is 23 m lank
               Die erfgrense aan die sykante is 25 m lank                                     (2)

      2.1.2    Die voorste boulyn is 4 m vanaf die erfgrens
               Die agterste en kant boulyne is 2 m vanaf die erfgrense                        (2)

      2.1.3    Toon die erfingang, 3 m vanaf die westelike erfgrens                           (1)

      2.1.4    Toon die uitgangspeil in die noord-oostelike hoek van die erf

               Voltooi die struktuur se riooluitleg en afkortings van die riooltoebehore
               volgens die volgende vereistes:                                                (1)

      2.1.5    Die hoofriool vanaf die badkamer tot by die munisipale aansluiting             (2)

      2.1.6    Die takriole na die badkamer en kombuis                                        (2)

      2.1.7    Mangat op die erf, voor die munisipale aansluiting                             (2)

      2.1.8    Steekoë                                                                        (4)

      2.1.9    Inspeksie-oë                                                                   (4)

2.2          Lengte van skag
             Deursnee
             Tipe draad
             - Kopgrootte                                                                    (4)

2.3 (1) Wanneer die vierkantige skouer ingedryf is (2) sal dit draaiing teenstaan             (2)

2.4 2.4 A – Moer
    2.4 B – Draad
    2.4 C – Uitloop
    2.4 D – Skag                                                                              (4)
                                                                                             [30]

                                                                                TOTAAL:       60

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                         SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE               (EC/SEPTEMBER 2018)

VRAAG 3: VEILIGHEID, MATERIAAL, TOERUSTING EN GRAFIKA
         (SPESIFIEK)

3.1    Soortgelyke antwoord.
       (1) Voorkom dat (2) materiaal / mense / gereedskap in die mangat val                 (2)

3.2    3.2.1   Trappe                                                                       (1)
       3.2.2   Veiligheidsnet                                                               (1)
       3.2.3   Deksel                                                                       (1)

3.3    Beskryf enige EEN verantwoordelikheid van die kontrakteur wanneer op hoë
       plekke gewerk word:
           (1) ŉ Bevoegde persoon aanstel wat (2) verantwoordelik is vir die
             voorbereiding (3) van ŉ valbeskermingsplan
           (1) Verseker dat die valbeskermingsplan (2) geïmplementeer word en
             (3) gewysig soos nodig
           (1) Verseker dat stappe gedoen word (2) om die nakoming van (3) die
              valbeskermingsplan te verseker                               (1 x 3)          (3)

3.4    (1) Wanneer sink selektief uit (2) ŉ allooi / legering te verwyder                   (2)

3.5    Enige EEN gevolg van ontsinking wanneer dit in ŉ allooi plaasgevind het:
           Laat ŉ poreuse metaal
           Laat ŉ metaal met min meganiese sterkte / verswak                               (1)

3.6    Wit poeier op die metaaloppervlak                                                    (1)

3.7    Beskryf enige TWEE metodes om korrosie in metale te voorkom:
           (1) Twee metale elektries (2) te isoleer.
           (1) Seker te maak dat daar geen kontak (2) met ŉ elektroliet is nie
           (1) Anti-oksidantpasta aan (2) koper- en aluminiumoppervlakke te
             wend
           (1) Metale te kies wat (2) soortgelyke elektrodepotensiaal het
           (1) ŉ GS-toevoer te verbind om die (2) korroderende galvaniese
             stroom teë te werk                                              (2 x 2)        (4)

3.8    3.8.1   Rioolwisserstokke                                                            (1)
       3.8.2   Kronkelveer                                                                  (1)
       3.8.3   (1) Spuit skoon (2) seepwater en (3) ontsmettingsmiddel                      (3)

3.9    3.9.1   Sentrifugale pomp                                                            (1)
       3.9.2   Pypskroefdraad-snymasjien                                                    (1)
       3.9.3   Waterdruktoetspomp                                                           (1)

3.10 FIGUUR 3.10 op ANTWOORDBLAD B toon ŉ afgeknotte piramide met ŉ
     vierkantbasis.
     Teken op ANTWOORDBLAD B die ontvouing van die afgeknotte piramide.                   (16)
                                                                                          [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)        SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                              5

VRAAG 4: HOEVEELHEDE EN VERBINDINGS (SPESIFIEK)

4.1    4.1.1      Polycop                                                                 (1)
       4.1.2      1 3240 mm (13,24 m)                                                     (1)
       4.1.3      Polycop                                                                 (1)
       4.1.4      8 800 mm (1,5 + 5,48 + 1,82 = 8,8 m)                                    (1)
       4.1.5      Koper                                                                   (1)
       4.1.6      1                                                                       (1)
       4.1.7      Koper                                                                   (1)
       4.1.8      1                                                                       (1)
       4.1.9      Koper                                                                   (1)
       4.1.10     1                                                                       (1)
       4.1.11     Koper                                                                   (1)
       4.1.12     1                                                                       (1)

4.2    4.2.1      Takpyp. (1) Pyp wat uit die hoofrioolpyp (2) vertak                     (2)
       4.2.2      Steekoog. (1) Opening om (2) toegang tot die binnekant van ŉ pyp
                  te kry                                                                  (2)
       4.2.3      Drekwater. (1) Afvoer vanaf (2) spoelkloset / Water wat menslike
                  afval bevat                                                             (2)
4.3    4.3.1      Drekwaterpyp – Groen                                                    (1)
       4.3.2      Drekwater-rioollugpyp – Blou                                            (1)
       4.3.3      Bestaande riolering – Swart                                             (1)
4.4    4.4.1      Pypbeuel (‘Pipe clip’)                                                  (1)
       4.4.2      40 mm en 50 mm                                                          (2)
       4.4.3      (1) Om polycop-pype (2) aan oppervlaktes te heg                         (2)
4.5    = πr²h
       = 22 x 1,05 x 1,05 x 2,4
         7
       = 8,316 m³                                                                         (4)
4.6    4.6.1      Waar                                                                    (1)
       4.6.2      Waar                                                                    (1)
       4.6.3      Onwaar                                                                  (1)
       4.6.4      Onwaar                                                                  (1)
4.7    4.7.1      Knelkoppeling                                                           (1)
       4.7.2      4.7.A – Rubber-kompressieseël
                  4.7.B – Knelskroef                                                      (2)

       4.7.3      uPVC-pype                                                               (1)
4.8    (1) Dun laag tin / soldeersel word (2) oor die punt van die soldeerbout
       gesmelt                                                                           (2)
                                                                                        [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                         SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE            (EC/SEPTEMBER 2018)

VRAAG 5: KONSTRUKSIE, KOUEWATER- EN WARMWATERTOEVOER
         (SPESIFIEK)

5.1 FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD C toon laag 1 van ŉ dubbele omloophoek in
    ŉ eensteenmuur in strykverband. Teken in goeie verhouding op
    ANTWOORDBLAD C die opeenvolgende laag vir die steenmuur.             (6)

5.2 FIGUUR 5.2 op ANTWOORDBLAD D toon die onvoltooide bo-aansig van ŉ
    betonmangat. Voltooi in goeie verhouding die takaansluiting en pypwerk in die
    mangat.                                                                              (3)

5.3 Enige TWEE redes waarom die betonvloeivulling in ŉ mangat skuins gemaak
    word:
        Rioolstorting teruggly in die kanaalpyp
        -Sodat rotte en ongediertes hulle nie daar kan vestig nie     (2 x 1)           (2)

5.4 Enige TWEE posisies waar mangate geïnstalleer moet word:
        (1) Na as moontlik aan die munisipale aansluiting (2) maar nie verder as
          2 m vanaf die grensdraad nie
        (1) Elke 20–25 m op ŉ (2) reguit deel van ŉ rioollyn.
        (1) By alle belangrike (2) rigtingveranderings
        (1) By verandering van (2) gradiënt en vlakke
        (1) By alle belangrike (2) aansluitings                           (2 x 2)       (4)

5.5 5.5.1    Volgangklep                                                                 (1)

     5.5.2   5.5.A – Nie-stygende spil
             5.5.B – Klepkop
             5.5.C – Tapse hek
             5.5.D – Bedding                                                             (4)

     5.5.3   Enige TWEE posisies waar die tipe klep geïnstalleer word:
                 By geiser
                 By watermeter
                 Lae- en hoëdruk kouewaterinstallasies
                 -Lae- en hoëdruk warmwaterinstallasies                      (2 x 1)    (2)

5.6 (1) Verhoed dat water uit die silinder hewel (2) wanneer die koue water
    toegedraai word                                                                      (2)

5.7 5.7.1    Geiser                                                                      (1)
    5.7.2    Verhitting                                                                  (1)
    5.7.3    Noordekant                                                                  (1)

5.8 (1) Wanneer watertoevoer versteur is / gebarste pyp / foutiewe loodgieterswerk
    (2) veroorsaak dat gas in die hoë punte van die warmwaterstelsel vasgevang
    word. (3) Wanneer druk toegepas word / krane oopgedraai word, blokkeer die
    gas die vloei van die water.                                                         (3)
                                                                                        [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)       SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                               7

VRAAG 6: DAKWERK, STORMWATER, RIOLERING EN SANITÊRE
         TOEBEHORE (SPESIFIEK)

6.1    25 mm vir elke 4,8 m (3 mm vir elke 1 m of 10 mm vir elke 6 m of 1 : 600)          (1)

6.2    Steunarm en skroewe                                                                (1)

6.3    (1) Stormwater na (2) riviere of damme af te voer                                  (2)

6.4    Ten minste 5 m                                                                     (1)

6.5    6.5.1      Binnekant van pype – Glad wees                                          (1)

       6.5.2      Lasse in pype – Verhoed dat gasse ontsnap                               (1)

       6.5.3      Skerp buigings – Moet vermy word                                        (1)

       6.5.4      Minimum deursnee van pype – 100 mm                                      (1)

       6.5.5      Hoogte van ontlugpype – Ten minste 1 m                                  (1)

6.6    Vuilwater – Kom vanaf opwasbak/bad/wasbak/stort
       Drekwater – Kom vanaf spoelkloset                                                  (2)

6.7    6.7.1      Ventilasieklep/Lugtoelatingsklep                                        (1)

       6.7.2      (1) Klep maak oop en (2) verminder die vakuum en laat (3) lug in
                  die stelsel kom sodat (4) die water vrylik kan wegvloei / sonder om
                  gasse in die gebou vry te stel                                          (4)

6.8    Kan grondwater besoedel                                                            (1)

6.9    Enige TWEE oorsake van hoofrioollyne wat verstop raak:
           Materiaal of voorwerpe wat nie gespoel mag word nie
           Boomwortels wat in pyplasse ingroei
           Grond wat deur lasse spoel
           Swaar verkeer oor laagliggende pype                                (2 x 1)    (2)

6.10 0,25 kPa                                                                             (1)

6.11 Enige TWEE eienskappe van elkeen van die volgende materiale vir sanitêre
     toebehore:

       6.11.1     Keramiek
                      Duursaam
                      Aangename oppervlak
                      Geglasuurde oppervlak
                      Verskillende kleure
                      Sterk                                                   (2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                        SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE            (EC/SEPTEMBER 2018)

       6.11.2   Vlekvrye staal
                    Geredelik beskikbaar
                    Baie higiënies                                         (2 x 1)    (2)

6.12 Kies ŉ mate uit KOLOM B wat by die term in KOLOM A pas.
     Skryf slegs die letter (A-H) langs die vraagnommer (6.12.1 – 6.12.5) in die
     ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 6.12.6: J.

       6.12.1    Rioolpypgrootte                    F   100 mm

       6.12.2    Wasbakhoogte bo vloervlak          H 800 mm

       6.12.3    Wasbakwatertoevoerpype             E   15 mm

       6.12.4    Wasbakuitlaatpyp                   G 32 mm

       6.12.5    Badwatertoevoerpype                A   22 mm

                                                    B   45 mm

                                                    C 950 mm

                                                    D 12 mm
                                                                            (5 x 1)    (5)
                                                                                      [30]

                                                                        TOTAAL: 200

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)         SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                       9

                                SIVIELE TEGNOLOGIE          NAAM:
 ANTWOORDBLAD               A        GENERIES

 2.1    Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die terreinplan
        volgens skaal 1 : 200.

ERF 121                                    ERF 123                            ERF 125

                   SO
                                    IO                 IO     SO

                                KOMBUIS               BADKAMER

                                                  A

                       MG

               A

                                   PARLEMENTSTRAAT

                                                      Erfgrense               2
                                                      Boulyne                 2
                                                      Erfingang               1
                                                      Uitgangspeil            1
                                                      Hoofriool               2
                                                      Takriole                2
                                                      Mangat                  2
                                                      Steekoë                 4
                                                      Inspeksie-oë            4
                                                      TOTAAL                 20

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                       SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE               (EC/SEPTEMBER 2018)

                             SIVIELE TEGNOLOGIE              NAAM:
 ANTWOORDBLAD           B      SIVIELE DIENSTE

3.10 FIGUUR 3.10 op ANTWOORDBLAD B toon ŉ afgeknotte piramide met ŉ
     vierkantbasis.
     Teken op ANTWOORDBLAD B die ontvouing van die afgeknotte piramide.

                        D4

                                                   D3

     D5
                        G4
                G5                     G3

           G6                          C2

           F1                                     G2
                                                         D2
                             A3
                                             G1
D6
                                            F2
                                                        C1

                                                  D1
                        SYAANSIG
                                                                Akkuraatheid + netheid
                                  A1
                                                         Konstruksielyne A1 – A3       3
                                                  A2
                                                         Booglyne C1 + C2              2
                                                         Basispunte D1 – D6            6
                                                         Naatlyne F1 + F2              1
                                                         Sykantlyne G1 – G6            2
                                                         Akkuraatheid + netheid        2

                                                         TOTAAL                       16

                       BO-AANSIG

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)      SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                   11

                               SIVIELE TEGNOLOGIE       NAAM:
  ANTWOORDBLAD            C      SIVIELE DIENSTE

5.1 FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD C toon laag 1 van ŉ dubbele omloophoek
    in ŉ eensteenmuur in strykverband. Teken in goeie verhouding op
    ANTWOORDBLAD C die opeenvolgende laag van die steenmuur.

                                                                        (6)

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                       SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE          (EC/SEPTEMBER 2018)

                              SIVIELE TEGNOLOGIE        NAAM:
  ANTWOORDBLAD          D       SIVIELE DIENSTE         :

5.2    FIGUUR 5.2 op ANTWOORDBLAD D toon die onvoltooide bo-aansig van ŉ
       betonmangat. Voltooi in goeie verhouding die takaansluiting en pypwerk in
       die mangat.

                                                                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [CVLT GR12 MEMO ENG SEPT2018 CONSTRUCTION](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-eng-sept2018-construction-1/b6d609b6-89a5-4b39-a9b7-0d878af45cd4) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [CVLT GR12 MEMO AFR SEPT2018 SIVIELE DIENSTE D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-afr-sept2018-siviele-dienste-d/f328c182-752d-488c-88b6-f2a5cadcbcf2) — Civil Technology · Memo · 2018 · Afr
- [CVLT GR12 MEMO ENG SEPT2018 CONSTRUCTION](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-eng-sept2018-construction/2e799de8-da85-41b4-ad09-68d5cdf064b6) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [CVLT GR12 MEMO AFR SEPT2018 SIVIELE DIENSTE](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-afr-sept2018-siviele-dienste/4e2739ce-136f-4b93-9ff9-009fc471f0b4) — Civil Technology · Memo · 2018 · Afr
- [CVLT GR12 MEMO ENG SEPT2018 CONSTRUCTION D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-eng-sept2018-construction-d/4950e454-8a04-433f-9ca3-4a3efac01994) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [CVLT GR12 MEMO AFR SEPT2018 KONSTRUKSIE](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-afr-sept2018-konstruksie/f87d6b3b-6b50-40ae-9a2e-2e545b5f5ce9) — Civil Technology · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
