# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-qp-afr-sept2018-konstruksie/bdd61bd7-2783-4fd6-b690-e5ae3d0b74cf
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-qp-afr-sept2018-konstruksie/bdd61bd7-2783-4fd6-b690-e5ae3d0b74cf)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                             NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                          SEPTEMBER 2018

         SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE

PUNTE:   200

TYD:     3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitend 3 antwoordblaaie.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                      (EC/SEPTEMBER 2018)

BENODIGDHEDE:

1.   ANTWOORDEBOEK

2.   Tekengereedskap

3.   'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae: TWEE vrae is generies en VIER vrae is
     vakspesifiek.

2.   Beantwoord AL die vrae.

3.   Beantwoord elke vraag as ŉ geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei NIE.

4.   Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

5.   MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

6.   Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

7.   Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
     aangehegte ANTWOORDBLAAIE

8.   Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

9.   Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
     beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond in ooreenstemming met die
     SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

10. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
    220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

11. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

12. Beantwoord VRAAG 2.1, 5.8 en 6.4 op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE en
    gebruik tekeninstrumente, waar nodig.

13. Skryf jou NAAM op elke ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou
    ANTWOORDEBOEK in.

14. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese oordrag.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                         3

  VRAAG 1: VEILIGHEID, MATERIAAL EN TOERUSTING (GENERIES)

  1.1 Dui aan of die volgende stellings ten opsigte van steierwerk WAAR of
      ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die vraagnommer in die
      ANTWOORDEBOEK.

        1.1.1    Die planke van ŉ soliede houtsteierplatform moet ten minste 228 mm
                 breed wees.                                                               (1)

        1.1.2    Die planke van ŉ soliede houtsteierplatform mag nie meer as 250 mm
                 verder as die laaste stut uitsteek nie.                                   (1)

        1.1.3    Die skutrelings moet ten minste 800 mm hoog wees.                         (1)

        1.1.4    Skopplate moet ten minste 150 mm hoog wees.                               (1)

  1.2 Noem DRIE vereistes waaraan ŉ boksteier moet voldoen voordat werknemers
      dit mag gebruik.                                                   (3 x 1)           (3)

  1.3 Motiveer kortliks waarom aluminiumlere nie naby elektriese drade gebruik mag
      word nie.                                                                            (2)

  1.4 Motiveer kortliks waarom houtlere nie geverf mag word nie.                           (2)

  1.5 Kies uit die onderstaande beskrywings die VIER korrekte beskrywings wat op
      die nabehandeling van beton van toepassing is.
      Skryf slegs die VIER korrekte vraagnommers in die ANTWOORDEBOEK neer.

        1.5.1    Dit beskerm beton teen roes

        1.5.2    Dit verbeter die duursaamheid van beton

        1.5.3    Dit verskaf ŉ glansafwerking aan die beton

        1.5.4    Nabehandeling word met behulp van ŉ stampstok gedoen

        1.5.5    Dit verhoog die sterkte van beton

        1.5.6    Dit verskaf ŉ beskermende laag oor die beton

        1.5.7    Dit maak die beton meer waterdig

        1.5.8    Dit verbeter die weerstand teen afsluiting                      (4 x 1)   (4)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                  (EC/SEPTEMBER 2018)

1.6    Beskryf puntsgewys die poeierbestrykingproses vir metale.                            (3)

1.7    Beskryf kortliks EEN gebruik van die bukswaterpas.                        (1 x 2)    (2)

1.8    FIGUUR 1.8 toon die bukswaterpaslesing wat geneem is op die teleskopiese
       staf. Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die lesing.

                                     1.5

                                           1.4

                                           FIGUUR 1.8

       1.8.1     Wat is die hoogtelesing op die staf?                                       (1)

       1.8.2     Bereken die afstand vanaf die bukswaterpas tot by die staf.
                 Toon alle berekeninge, formules en eenhede.                                (4)

1.9    Noem DRIE materiale wat deur die multidetektor in mure opgespoor kan word.
                                                                            (3 x 1)         (3)

1.10   Noem die versorgingsmaatreël wat op die multidetektor van toepassing is ten
       opsigte van die volgende fasette:

       1.10.1    Skoonmaakmetode                                                            (1)

       1.10.2    Wanneer dit oor ŉ lang tydperk geberg word                                 (1)
                                                                                           [30]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                             5

 VRAAG 2: GRAFIKA EN VERBINDINGS (GENERIES)

 2.1 Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die terreinplan op skaal
     1 : 200 volgens die volgende vereistes:

       2.1.1    Die erfgrense word vanaf punt A uitgemeet
                Die erfgrense voor en agter is 23 m lank
                Die erfgrense aan die sykante is 25 m lank                                      (2)

       2.1.2    Die voorste boulyn is 4 m vanaf die erfgrens
                Die agterste en kantboulyne is 2 m vanaf die erfgrense                          (2)

       2.1.3    Toon die erfingang, 3 m vanaf die westelike erfgrens                            (1)

       2.1.4    Toon die uitgangspeil in die noord-oostelike hoek van die erf                   (1)

                Voltooi die struktuur se riooluitleg en afkortings van die riooltoebehore
                volgens die volgende vereistes:

       2.1.5    Die hoofriool vanaf die badkamer tot by die munisipale aansluiting              (2)

       2.1.6    Die takriole na die badkamer en kombuis                                         (2)

       2.1.7    Mangat op die erf, voor die munisipale aansluiting                              (2)

       2.1.8    Steekoë                                                                         (4)

       2.1.9    Inspeksie-oë                                                                    (4)

 2.2 Noem die VIER besonderhede van ŉ bout wat verskaf moet word wanneer dit
     aangekoop word.                                                   (4 x 1)                  (4)

 2.3 Beskryf kortliks die voordeel van die vierkantige skouerbout.                              (2)

 2.4 Noem die dele 2.4.A tot 2.4.D van die bout in FIGUUR 2.4.

                2.4.A

               2.4.B                    2.4.C      2.4.D
                                           FIGUUR 2.4
                                                                                     (4 x 1)    (4)
                                                                                               [30]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                  (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 3: BETON, UITGRAWINGS, FONDAMENTE EN HOEVEELHEDE
          (SPESIFIEK)

 Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

 3.1 Beantwoord die vrae ten opsigte van die betonvloer in FIGUUR 3.1.

                         3.1.A                               3.1.B

                                         FIGUUR 3.1

      3.1.1    Benoem die tipe vloerkonstruksie in FIGUUR 3.1.                             (1)

      3.1.2    Benoem die dele 3.1.A en 3.1.B.                                 (2 x 1)     (2)

      3.1.3    Noem EEN voorbeeld waar die vloerkonstruksie gebruik word.                  (1)

      3.1.4    Wat is die breedte van deel 3.1.B?                                          (1)

      3.1.5    Wat is die totale dikte van die betonvloer?                                 (1)

 3.2 Beantwoord die vrae ten opsigte van die betontoets in FIGUUR 3.2.

                                         FIGUUR 3.2

      3.2.1    Identifiseer die tipe toets in FIGUUR 3.2.                                  (1)

      3.2.2    Noem TWEE doelwitte van die toets.                              (2 x 1)     (2)

      3.2.3    Wat is deursnee van die stampstok?                                          (1)

      3.2.4    Hoeveel keer word die mengsel met die stampstok gestamp?                    (1)

      3.2.5    Waar word hierdie toets uitgevoer?                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)               SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                             7

 3.3    Beskryf die doel van nabehandeling van beton.                                         (3)

 3.4    Noem DRIE metodes van nabehandeling van beton.                             (3 x 1)    (3)

 3.5    Noem DRIE metodes om uitgrawings snags veilig te maak.                    (3 x 1)     (3)

 3.6    Noem VIER oorsake van die ineenstorting van uitgrawings.                   (4 x 1)    (4)

 3.7    Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.

        3.7.1    Masjinerie moet ten minste 2 meter vanaf uitgrawings wees.                   (1)

        3.7.2    Slote dieper as 1,5 m moet deur bekisting beskerm word.                      (1)

        3.7.3    Uitgrawings moet weekliks geïnspekteer word.                                 (1)

        3.7.4    Lere word by gebruik om by uitgrawings uit te klim.                          (1)

 3.8    Noem VIER voordele by die gebruik van heipaalfondamente.                 (4 x 1)      (4)

 3.9    Noem TWEE tipes fondamente (heipaal- /blokfondament uitgesluit).         (2 x 1)      (2)

 3.10   FIGUUR 3.10 toon die fondamentstroke vir ŉ stoorkamer. Die fondamente is
        600 mm breed en 250 mm dik.
        Bereken die hartlyn van die fondamentstrook.

                                             6 000

                  4 000

                                         FIGUUR 3.10                                          (5)
                                                                                             [40]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                         SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                 (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 4: WAPENING, BEKISTING, MATERIALE EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

 4.1 Beantwoord die vrae ten opsigte van die staafkode in FIGUUR 4.1.

                                   Staafkode: 6 Y 12 01 200
                                           FIGUUR 4.1

      4.1.1      Benoem die tipe staal.                                                    (1)

      4.1.2      Wat is die hartafstandspasiëring?                                         (1)

      4.1.3      Hoeveel stawe word gebruik?                                               (1)

      4.1.4      Wat is die deursneegrootte van die staaf?                                 (1)

 4.2 Beantwoord die vrae ten opsigte van die gewapende betonbalk in FIGUUR 4.2.

                                   4.2.A                     4.2.B

              4.2.C

                                           4.2.D

                                           FIGUUR 4.2

      4.2.1      Benoem die dele 4.2.A tot 4.2.D.                                (4 x 1)   (4)

      4.2.2      Beskryf die doel van deel 4.2.B.                                          (2)

 4.3 Noem die DRIE kragte wat op betonkolomme inwerk.                            (3 x 1)   (3)

 4.4 Beskryf die doel van die dekkingsdiepte vir wapening in betonwerk.                    (2)

 4.5 Noem DRIE materiale om die bekisting mee uit te voer, wat ŉ gladder afwerking
     sal verseker.                                                          (3 x 1)        (3)

 4.6 Noem TWEE defekte wat vanweë bekisting in beton kan voorkom.                (2 x 1)   (2)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)              SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                        9

 4.7 Noem VIER eienskappe van goeie bekisting.                                (4 x 1)   (4)

 4.8 Kies ŉ beskrywing in KOLOM B wat by ŉ item in KOLOM A pas. Skryf slegs die
     letter (A–K) langs die vraag (4.8.1–4.8.8) in die ANTWOORDEBOEK neer,
     byvoorbeeld 4.8.1 N.

                  KOLOM A                               KOLOM B
       4.8.1   Kraanarmpomp              A     hard, bros en breek maklik

       4.8.2   Perspex                   B     lae toksisiteit

       4.8.3   Hoësterktebeton           C     hoë volumes beton

       4.8.4   Koper                     D     verpakking van toerusting

       4.8.5   Voerpomp/Lynpomp          E     20 MPa druksterkte

       4.8.6   Gietyster                 F     silwer in kleur

       4.8.7   Silikoon                  G     klein volumes beton

       4.8.8   Polistireen               H     metaal gedoop in gesmelte sink

                                         I     30 MPa druksterkte

                                         J     gebruik by sonkappe

                                         K     goeie antibakteriese eienskappe
                                                                           (8 x 1)      (8)

 4.9 Identifiseer die metale as YSTERHOUDEND of NIE-YSTERHOUDEND:

       4.9.1    Aluminium                                                               (1)

       4.9.2    Gietyster                                                               (1)

       4.9.3    Lood                                                                    (1)

       4.9.4    Staal                                                                   (1)

       4.9.5    Geelkoper                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE             (EC/SEPTEMBER 2018)

 4.10   Identifiseer die volgende toerusting:

        4.10.1

                                                FIGUUR 4.10.1                         (1)

        4.10.2

                                                FIGUUR 4.10.2                         (1)

        4.10.3

                                                FIGUUR 4.10.3                         (1)
                                                                                     [40]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                          11

 VRAAG 5: DAKKE, STEENMURE EN GRAFIKA (SPESIFIEK)

 5.1    Beantwoord die vrae ten opsigte van die dakrandkonstruksie in FIGUUR 5.1.

                        5.1.A

                                          FIGUUR 5.1

        5.1.1     Watter tipe dakrandkonstruksie word in FIGUUR 5.1 gewys?                   (1)

        5.1.2     Noem TWEE voordele van die dakrand in FIGUUR 5.1.               (2 x 1)    (2)

        5.1.3     Noem TWEE tipes materiaal wat by 5.1.A gebruik kan word.       (2 x 1)     (2)

 5.2    Bespreek kortliks die doel van balkvulling.                                          (3)

 5.3    Benoem dele 5.3.A tot 5.3.E van die dakkap in FIGUUR 5.3.                 (5 x 1)    (5)

                      5.3.A                                       5.3.C

                5.3.B                                                5.3.D

                                                          5.3.E

                                          FIGUUR 5.3

 5.4    Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van ŉ spoumuur:

        5.4.1     Wat is die mate van die ruimte (holte) tussen die mure?                    (1)

        5.4.2     Wat is die maksimum hoogte van ŉ spoumuur?                                 (1)

 5.5    Noem DRIE nadele van spoumure.                                            (3 x 1)    (3)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                 (EC/SEPTEMBER 2018)

 5.6    Noem TWEE tipes muurbinte wat in ŉ spoumuur gebruik word.              (2 x 1)    (2)

 5.7    Benoem die dele 5.7.A tot 5.7.D van die spoumuur in FIGUUR 5.7.       (4 x 1)     (4)

                       5.7.A                                    5.7.B

                                                               5.7.C

                                                            5.7.D

                                        FIGUUR 5.7

 5.8    Gebruik ANTWOORDBLAD B en teken ŉ isometriese aansig van ŉ pyler op ŉ
        blokfondament. Gebruik die volgende inligting:

        -   Gebruik eie skaal
        -   Een-en-ŉ-halfsteenpyler (pilaar)
        -   Strykverband
        -   5 Steenlae
        -   Blokfondament                                                                 (6)
                                                                                         [30]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)              SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                           13

 VRAAG 6: VLAKLAE, TRAPPE, STEENWERK EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

 6.1 Noem EEN tipe sand wat as vlaklaagsand by plaveisel gebruik kan word. (1 x 1)              (1)

 6.2 Noem VIER voordele van plaveisel wat in dagha gelê word.                    (4 x 1)        (4)

 6.3 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.

       6.3.1    Die middelste steen in ŉ pasboog word ŉ sluitsteen genoem.                      (1)

       6.3.2    Die minimum breedte van ŉ trap moet 900 mm wees.                                (1)

       6.3.3    ŉ Vlaklaag is ŉ mengsel van sand, sement en water.                              (1)

       6.3.4    ŉ Vlaklaag is gemiddeld 50 mm dik.                                              (1)

 6.4 FIGUUR 6.4 toon die vooraansig van ŉ verbindingsmuur tussen ŉ huis en ŉ
     motorhuis, met ŉ deur by opening A.
     Die volgende mates is van toepassing op die muur:
     Lengte = 6,5 m
     Muurhoogte = 2,8 m
     Opening A = 0,9 m x 2,1 m
     Muurdikte = 220 mm
     Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD C en bereken die
     hoeveelheid/aantal stene benodig vir die muur.                                         (12)

                      2 800                    A

                                3 600          900     2 000

                                         FIGUUR 6.4

 6.5 Noem DRIE tipes materiale wat as bekleding gebruik kan word.                (3 x 1)        (3)

 6.6 Noem TWEE tipes vlaklae.                                                    (2 x 1)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                      SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                (EC/SEPTEMBER 2018)

 6.7 Benoem die dele 6.7.A tot 6.7.D van die trapkonstruksie in FIGUUR 6.7.

                                                              6.7.A

                                                               6.7.B

                                                               6.7.C

                                                               6.7.D

                                      FIGUUR 6.7
                                                                              (4 x 1)    (4)
                                                                                        [30]

                                                                          TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)             SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                        15

                             SIVIELE TEGNOLOGIE       NAAM:
 ANTWOORDBLAD            A        GENERIES

 2.1   Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die terreinplan volgens
       skaal 1 : 200.

ERF 121                                 ERF 123                                ERF 125

                              KOMBUIS             BADKAMER

               A

                              PARLEMENTSTRAAT

                                                  Erfgrense                 2
                                                  Boulyne                   2
                                                  Erfingang                 1
                                                  Uitgangspeil              1
                                                  Hoofriool                 2
                                                  Takriole                  2
                                                  Mangat                    2
                                                  Steekoë                   4
                                                  Inspeksie-oë              4
                                                  TOTAAL                    20

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE              (EC/SEPTEMBER 2018)

                             SIVIELE TEGNOLOGIE      NAAM:
  ANTWOORDBLAD          B       KONSTRUKSIE

     5.8   Gebruik ANTWOORDBLAD B en teken ŉ isometriese aansig van ŉ pyler op ŉ
           blokfondament. Gebruik eie skaal.

                                                     Een-en-‘n-halfsteenpyler    2
                                                     Strykverband                1
                                                     5 Steenlae                  1
                                                     Blokfondament               2
                                                     TOTAAL                      6

                            PYLER OP BLOKFONDAMENT

                                  ISOMETRIESE AANSIG

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                      SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                                          17

                                      SIVIELE TEGNOLOGIE                NAAM:
 ANTWOORDBLAD              C             KONSTRUKSIE

 VRAAG 6.4

   A           B             C                                                D
                                         Steenberekening:

  ......      ......
             .......        ......       Totale muuroppervlakte

                                         Stene:
  ......      .......
             ........     ...........    Totale hoeveelheid stene

                                         Aftrekkings:
  ......     .......                     Opening A
             .......       ........      Totale oppervlakte

  ......     ........
             ........      ........      Totale hoeveelheid stene vir opening A

                                         Totale hoeveelheid stene benodig:

                                         ................ - ............. = .............. stene

                                                                                                                 (12)

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [CVLT GR12 QP AFR SEPT2018 SIVIELE DIENSTE D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-qp-afr-sept2018-siviele-dienste-d/831c422e-f613-4a8c-adf9-061114273b23) — Civil Technology · QP · 2018 · Afr
- [CVLT GR12 QP AFR SEPT2018 KONSTRUKSIE D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-qp-afr-sept2018-konstruksie-d/c7a77714-a0da-45da-ac8d-6473db3fe9d4) — Civil Technology · QP · 2018 · Afr
- [CVLT GR12 QP ENG SEPT2018 CIVIL SERVICES D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-qp-eng-sept2018-civil-services-d/47b99167-7c6c-48d3-ab92-70a0cc6c7ac7) — Civil Technology · QP · 2018 · Eng
- [CVLT GR12 MEMO ENG SEPT2018 CONSTRUCTION](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-eng-sept2018-construction-1/b6d609b6-89a5-4b39-a9b7-0d878af45cd4) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [CVLT GR12 MEMO AFR SEPT2018 SIVIELE DIENSTE D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-afr-sept2018-siviele-dienste-d/f328c182-752d-488c-88b6-f2a5cadcbcf2) — Civil Technology · Memo · 2018 · Afr
- [CVLT GR12 MEMO ENG SEPT2018 CONSTRUCTION](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-eng-sept2018-construction/2e799de8-da85-41b4-ad09-68d5cdf064b6) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-civil-services-english/c1f2441d-22ba-4ae6-9e56-137cc442080c) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-english/4d9c54ef-f526-46ad-82d4-8dd419eafb50) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Woodworking English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-woodworking-english/6e7f4be5-4ffb-4654-b98b-b4cc4dfc4cc7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
