# Civil Technology Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 Memo

> Grade 12 Civil Technology Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cvlt-p1-s12-memo-afr/745c3dbf-11ca-4112-acc2-b53119e58dd5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-p1-s12-memo-afr/745c3dbf-11ca-4112-acc2-b53119e58dd5)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2012

                   SIVIELE TEGNOLOGIE
                      MEMORANDUM

PUNTE:   200

                 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                          SIVIELE TEGNOLOGIE (Memo)                (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 1        (KONSTRUKSIEPROSESSE)

1.1   1.1.1     H
      1.1.2     A
      1.1.3     B
      1.1.4     C
      1.1.5     J
      1.1.6     E
      1.1.7     D
      1.1.8     J
      1.1.9     F
      1.1.10    G                                                   (10x1)      (10)

1.2   1.2.1

                                                                               (5)

      1.2.2

                                                                               (5)

1.3   Gewig van dak                                                            (1)

1.4   Hou kappe in posisie en versterk kappe.                                  (1)

1.5   Patroonglas                                                              (1)

1.6       Bokant grondvlak en op vloervlak onder al die mure.
          Onder betonvloere.
          Onder grondvlak by kelders.
          By borswerings.
          By vensters onder vensterbank.                           (Enige 4)   (4)

1.7       Dra rubber handskoene
          Plaas druk op wond met verband en probeer om nie met bloed van
          beseerde persoon in aanraking te kom nie
          Was hande met seep as jy klaar is                                     (3)
                                                                               [30]

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)               SIVIELE TEGNOLOGIE (Memo)                                         3

 VRAAG 2           (GEVORDERDE KONSTRUKSIEPROSESSE)

 2.1         Waterpas
             Bukswaterpas                                                                  (2)

 2.2         Staal moet in enige vorm kan buig en hoë treksterkte hê.
             Oppervlakte van staal moet goed met beton kan verbind.
             Staal moet redelik roesvry wees en nie vol ghries of modder.                  (3)

 2.3         Beton
             Staalbewapening
             Hol blokke
             Rib                                                                           (4)

 2.4    Beton het nie hoë treksterkte nie, staal verhoog treksterkte.                      (1)

 2.5         Betonblad
             Vogweerlaag
             Slytlaag
             Hardepuin                                                                     (4)

 2.6    Knoopplaat                                                                         (1)

 2.7         Plastiek spasieerders
             Staalstaander spasieerders
             Beton dekblokkie                                                              (3)

 2.8         Kubustoets
             Saktoets                                                                      (2)

 2.9    2.9.1      WAAR       (1)                2.9.6        WAAR                         (1)
        2.9.2      ONWAAR     (1)                2.9.7        ONWAAR                       (1)
        2.9.3      WAAR       (1)                2.9.8        ONWAAR                       (1)
        2.9.4      WAAR       (1)                2.9.9        WAAR                         (1)
        2.9.5      ONWAAR     (1)                2.9.10       ONWAAR                       (1)

 2.10

                                                          Byskrifte (4)   Akkuraatheid (6) (10)
                                                                                           [40]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             SIVIELE TEGNOLOGIE (Memo)                  (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 3        (SIVIELE DIENSTE)

3.1         P-Sperder
            S-Sperder
            Word onder wasbak, opwasbak en baddens gebruik om reuke uit te
            hou.                                                                    (4)

3.2   Word by vuilwater van kombuis opwasbak gebruik om vette op te vang
      sodat pyp nie verstop nie.                                                    (2)

3.3   45°                                                                           (1)

3.4   Word geïnstalleer waar rioolpype bymekaarkom vir maklike toegang tot
      pype om inspeksie te doen en blokkasies skoon te maak.                        (2)

3.5           Septiese tenk
              Vakuum tenk
              Stapelriool                                                           (3)

3.6   Word by spoelkloset en geiser-toevoertenks gebruik om watervlak te
      beheer.                                                                       (2)

3.7         Riole moet ŉ minimum van 600 mm onder die grond wees.
            Moet waterdig wees.
            Moet teen konstante val gelê word.
            Moet in reguit lyn gelê wees.
            Inspeksietoebehore moet by alle rigtingveranderings aangebring word.
            Waar ander rioolpype aansluit moet ŉ mangat gebou word.
            Rioolpype moet ŉ 100 mm-binnemaat hê.
            Rioolpype onder geboue moet met beton omhul word.
            Steekoë en rioolputte moet met beton versterk wees.
            Krane moet by inlate van riole geïnstalleer word.
            Voor aansluiting met straatriool moet ŉ mangat wees.
            Binnekante moet skoon wees van los materiaal.
            Takriole moet teen 45° aansluit by hoofrioolpyp.            (Enige 8)   (8)

3.8         Sonpanele moet noord wys.
            Moet teen ŉ helling van 35° na die son opgerig word.
            Moet SABS goedgekeur wees.
            Panele moet so geplaas word dat dit nie in skaduwee is nie.
            Sirkulasiepype moet geïsoleer word om hitteverlies te voorkom.
                                                                        (Enige 4)   (4)

3.9   3.9.1     B = bad
      3.9.2     WC = spoelkloset
      3.9.3     VP = ventilasie-pyp
      3.9.4     WM = watermeter                                                     (4)
                                                                                    [30]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)              SIVIELE TEGNOLOGIE (Memo)                                    5

 VRAAG 4   (MATERIALE)
 4.1 4.1.1      by wasbakke
                baddens
                rioolpype
                mangatdeksels                                            (Enige 1)   (1)
     4.1.2      kookgerei
                vensters
                elektriese geleiers                                      (Enige 1)   (1)
     4.1.3      kragdrade
                waterpype                                                (Enige 1)   (1)
     4.1.4      sinkplate
                watertenks                                               (Enige 1)   (1)

 4.2    Plastiek pype voordele:
            buigbaar
            liggewig
            duursaam
            maklik om mee te werk
            korrosievry                                                  (Enige 2)
        Plastiek pype nadele
            kan maklik beskadig word
            kan nie gebruik word vir warm water nie                                  (4)
 4.3         Spaar tyd
             Minder arbeid nodig                                                     (2)
 4.4         Meganiese gradering
             Visuele gradering                                                       (2)
 4.5         Lengte x breedte x dikte = kubieke meter
             12 000 mm x 500 mm x 200 mm = 12 000 000 mm3           of
             1,2 m x 0,5 m x 0,2 m = 1,2 m3                                          (5)
 4.6         Moet in stoor gehou word waar die nie kan nat word nie.
             Moet weg van grondoppervlakte, verkieslik op hout, gestoor word.
             Moet sterk vloer hê wat gewig van sement kan dra.                       (3)
 4.7       Regte voggehalte nodig sodat hout nie verder uitdroog of krimp nie.
           Sterker as nat hout.
           Houtlym en verf werk nie op nat hout nie.
           Hout moet nie kromtrek en vorm verander nie.
           Droë hout word nie deur verrottingswamme aangeval nie.
           Meeste preserveermiddels kan nie op nat hout gebruik word nie.
           Sommige houtkewers verkies nat hout.
           Droë hout ligter in massa as nat hout, vervoer makliker.     (Enige 5)    (5)
 4.8    PVA-lym                                                                      (1)
 4.9         Bestaan uit ongelyke aantal lae.
             Die draad van elke laag loop haaks met die aangrensende lae.
             Maksimum sterkte en duursaamheid word verkry met minimum massa.
             Sterkte oor lengte en breedte byna dieselfde.
             Kry in diktes van 3 mm tot 25 mm in groot velle beskikbaar. (Enige 4)   (4)
                                                                                     [30]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                          SIVIELE TEGNOLOGIE (Memo)                (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 5     (TOEGEPASTE MEGANIKA)

5.1                                          DEEL /    KRAGGROOTTE
                                              AE =     78 N              (1)
                                               BF =    39 N              (1)
                                              CG =     70 N              (1)
                                              DG =     34 N              (1)
                                              DE =     68 N              (1)
                                               EF =    39 N              (1)
                                              FG =     20 N              (1)

                                           (7)
5.2   Reaksiekragte:
                     om A                                om B
          LOM = ROM                          ROM = LOM
      (B x 8m) = (100N x 2m) + (80N x 6m) (A x 8m) = (80N x 2m) + (100N x 6m)
        B8N = 200N + 480N                  A8 N =       160 N +      600 N
           B = 680 N                            A = 760 N
                  8m                                  8m
           B = 85 N                             A = 95 N                      (8)

5.3   Skuifkragte:

      a = - 50 N + 95 N = +45 N
      b = +45 N – 80 N = -35 N
      c = -35 N -25 N = -55 N
      d = -55 N +55 N = 0 N                                                    (4)

                                                                               (4)
                                                                               [30]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)              SIVIELE TEGNOLOGIE (Memo)             7

 VRAAG 6           (GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE)

 6.1    Suid-aansig

                                                                  (20)

 6.2    Dakoorhang

                                                                  (20)
                                                                  [40]

                                                          TOTAAL: 200

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2012-memo-eng/0fcd0dcd-977a-45a3-abf0-679de292d897) — Civil Technology · Memo · 2012 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2023 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2023-construction-english/9ab6f3f0-4774-49bf-8311-57f09822adf6) — Civil Technology · Memo · 2023 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-civil-services-afrikaans/e517a483-4536-458b-945a-1e2a6820fc1b) — Civil Technology · Memo · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-woodworking-afrikaans/84d33c64-7269-4f87-819c-8ea20dfff8f0) — Civil Technology · Memo · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Woodworking English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-woodworking-english/62d9cbb1-1077-4edb-86c4-7a21fd6749a9) — Civil Technology · Memo · 2022 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-civil-services-english/896ddb1f-2144-4bfc-a35a-3a71507d7637) — Civil Technology · Memo · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
