# Civil Technology Grade 11 2020 Memo (Afr)

> Grade 11 Civil Technology memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cvlt-revised-gr11-memo-afr-nov2020-konstruksie/a90ae90c-551d-4aed-b0ba-4e77c52be314
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/civil-technology) › [Civil Technology Grade 11 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-revised-gr11-memo-afr-nov2020-konstruksie/a90ae90c-551d-4aed-b0ba-4e77c52be314)

## About this document

Civil Technology · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     NASIONALE
                 SENIOR SERTIFIKAAT

                         GRAAD 11

                  NOVEMBER 2020

         SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE
                   NASIENRIGLYN
                   (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   200

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                         SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE               (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIALE (GENERIES)

 1.1    Veiligheidshelm / “hard hat”                                                 (1)

 1.2    ŉ Das kan deur die bewegende dele ingetrek word en kan tot beserings lei     (1)

 1.3    1.3.1   Onwaar                                                               (1)

        1.3.2   Onwaar                                                               (1)

        1.3.3   Waar                                                                 (1)

        1.3.4   Waar                                                                 (1)

 1.4    Berging van materiaal op die terrein.

        1.4.1   Enige EEN waarop materiaal geberg kan word.
                • Rakke
                • Palette                                                 (1 x 1)    (1)

        1.4.2   Enige EEN rede waarom hope sand en klip met plastiek bedek
                word.
                • Om dit skoon te hou
                • Wegspoeling tydens reënbuie te vermy
                (Soortgelyke antwoord)                                  (1 x 1)      (1)

        1.4.3   Om te verhoed dat die materiale meng                                 (1)

 1.5    1 800 mm ÷ 3 (1) = 600 mm (1)                                                (2)

 1.6    Gewapende beton het staalversterkingstawe                                    (1)

 1.7    Enige EEN doel van growwe aggregaat in ŉ betonmengsel:
        • Verleen stabiliteit aan volume van beton
        • Ekonomies – vorm die grootste deel van die mengsel
        • Verminder die krimpingspotensiaal van beton                     (1 x 1)    (1)

 1.8    Kalk                                                                         (1)

 1.9    Gidspleister / vlaklaag / “screed”                                           (1)

 1.10   Harde hout (1) en sagte hout (1)                                             (2)

 1.11   Enige EEN gebruik van laaghout:
        • Onderkant van laaie
        • Muurpaneelwerk
        • Deurpanele
        • Kaspanele
        • Binnenshuise balustrades / relings
        • Raamwerk                                                        (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                          3

 1.12   1.12.1       Nie-ysterhoudende metaal                                         (1)

        1.12.2       Ysterhoudende metaal                                             (1)

 1.13   Enige EEN gebruik van lood in die bou-omgewing:
        • Batterye
        • Kabelhulse
        • Loodpype
        (Soortgelyke antwoord)                                             (1 x 1)    (1)

 1.14   Enige EEN gebruik van vlekvrye staal in die bou-omgewing:
        • Opwasbakke
        • Baddens
        • Waterkrane
        • Sperders
        • Suigwaaiers
        (Soortgelyke antwoord)                                             (1 x 1)    (1)

 1.15   • Pas eers die pype inmekaar en maak seker dit loop in die regte rigting (1)
        • Wend dun lagie PVC-gom op die passtuk en pyp (1)
        • Draai dit liggies en druk die dele in posisie (1)                          (3)

 1.16   3 mm                                                                          (1)

 1.17   Enige TWEE gebruike van deurskynende glas:
        • Badkamer / toiletvensterruite
        • Glasstene vir mure
        • Deure
        • Stedelike meubels en toestelle                                   (2 x 1)    (2)

 1.18   Termoplastiek (1) en termoverharde plastiek (1)                               (2)
                                                                                     [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                         SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                     (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA (GENERIES)

 2.1 Voorkom roes                                                                              (1)

 2.2 Koubeitel word gebruik om gate / gleuwe in beton / steenwerk / metaal te kap (1)
     Steenbeitel word gebruik om stene te sny (1)                                              (2)

 2.3 Benoem die gereedskapstukke in FIGUUR 2.3.1 tot 2.3.3 en noem EEN gebruik
     van elk.

      2.3.1   Pik (1)

              Enige EEN gebruik (1):
              • Harde grond losmaak tydens uitgrawings
              • Opbreek van rots                                                               (2)

      2.3.2   Blokborsel / Blokkwas (1)

              Enige EEN gebruik (1):
              • Pleister klam te maak
              • Om oppervlaktes / beton klam te maak                                           (2)

      2.3.3   Skaaf (1)

              Enige EEN gebruik (1):
              • Hout te skaaf
              • Rowwe houtoppervlaktes gelyk te maak                                           (2)

 2.4 2.4.1    Lugbelwaterpas                                                                   (1)

      2.4.2   Toets of die kopbalk horisontaal is (1) en die style vertikaal geïnstalleer
              is (1)                                                                           (2)

      2.4.3   Enige TWEE versorgingsmaatreëls van die lugbelwaterpas:
              • Vee af na gebruik
              • Moenie toelaat dat pleister / sement daarop droog word nie
              • Bêre op ‘n droë plek                                       (2 x 1)             (2)

 2.5 2.5.1    Draagbare rolsaag                                                                (1)

      2.5.2   Enige TWEE gebruike:
              • Hout te saag
              • Ander materiale met spesifieke lemme te saag
              • Sponnings te sny                                                 (2 x 1)       (2)

 2.6 2.6.1    Meer inligting in te sluit                                                       (1)

      2.6.2   Om die aandag te vestig op (1) besonderhede wat nie duidelik verstaan
              sal word nie (1)                                                                 (2)

      2.6.3   Oopdakrand                                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                   SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                       5

        2.6.4        A – VWL (1)
                     B – Balkvulling / halfsteenmuur (1)
                     C – Fassieplank / fassiebord (1)
                     D – Eensteenmuur (1)
                     E – Plafon / kroonlys (1)                                           (5)

        2.6.5        Voorkom dat stof / gediertes / ens. onder dak inkom                 (1)

        2.6.6        Geute aan te heg / reg te maak                                      (1)

 2.7    Om te verseker dat die horisontale en vertikale buitemates (1) ooreenstem
        met die individuele binnemates (1)                                               (2)

 2.8    Regs (1) onderaan die tekenvel (1)                                               (2)

 2.9    1 : 100                                                                          (1)

 2.10   2.10.1       Natuurlike grondvlak                                                (1)

        2.10.2       Voltooide vloervlak                                                 (1)

 2.11   2.11.1
                                                                                         (2)

        2.11.2
                                            W                                            (2)

        2.11.3                                                                           (1)
                                                                                        [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                 (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 3: HOEVEELHEDE, VERBINDINGS EN GRAFIKA (GENERIES)

 3.1 3.1.1     Terreinplan                                                               (1)

      3.1.2    123                                                                       (1)

      3.1.3    Boulyn / bougrens                                                         (1)

      3.1.4    B – Mangat              C – Steekoog                                      (2)

 3.2 EEN gebruik van PVC-kleefstof:
     • PVC-pype te las                                                        (1 x 1)    (1)

 3.3 PVC-gom                                                                             (1)

 3.4 3.4.1

                                                                                         (2)

      3.4.2

                                                                                         (2)

      3.4.3

                                                                                         (2)

 3.5 Die aanwendingsproses van PVA-kleefstof:
     (1) Pas eers die pype inmekaar om seker te maak dat dit in die regte
         rigting loop / pas
     (2) Wend 'n dun laag PVC-gom op die passtuk en die pyp aan
     (3) Draai dit liggies en druk die dele in posisie                                   (3)

 3.6 Enige DRIE voorsorgmaatreëls by die gebruik van kontaklym:
     • Wees versigtig om nie die kleefstof heeltemal te laat droog word voor
       samevoeging nie
     • Moenie te lank wag voor die dele saamgevoeg word nie
     • Die lym moet nie te vinnig aangewend word nie                       (3 x 1)       (3)

 3.7 Enige ENIGE vyf gebruike van silikoon:
     • Basiese verseëlaar teen lug- en waterlekkasie
     • Tekstielgebruike
     • Versterk materiale
     • In lugvaart
     • Konstruksieherstelwerk
     • Elektronika                                                            (5 x 1)    (5)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                           7

 3.8 Enige TWEE eienskappe van ELK van die volgende kleefmiddels.

       3.8.1    Silikoon
                • Vuurbestand
                • Geleidend of isolerend
                • Rubberagtig
                • Lae hittegeleiding
                • Weerstaan chemikalieë/lae chemiese reaktivering
                • Lae giftigheid
                • Waterdig/stoot water af                                      (2 x 1)     (2)

       3.8.2    Kontakgom
                • Heg goed aan meeste materiaal (plastiek, rubber, papier, hout, ens.)
                • Sit vas aan meeste nie-poreuse materiaal
                • Rubberagtig en het ŉ roomkleur
                • Vlambaar
                • Waterbestand
                • Droog vinnig en kan onmiddellik heg                         (2 x 1)      (2)

       3.8.3    PVA-gom
                • Waterbasis
                • Vir binne- en buitegebruik
                • Wit of geel kleur voor dit droog word, deurskynend wanneer dit
                  droog is
                • Geel PVA is nie heeltemal deurskynend wanneer dit droog is nie
                • Besonder sterk wanneer dit op hout gebruik word
                • Droog vinnig
                • Goedkoop                                                     (2 x 1)    (2)
                                                                                         [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                           SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 4:      MATERIAAL, TOERUSTING EN VERBINDING (SPESIFIEK)

 4.1 4.1.1     Waar                                                                    (1)

      4.1.2    Waar                                                                    (1)

      4.1.3    Onwaar                                                                  (1)

      4.1.4    Onwaar                                                                  (1)

      4.1.5    Waar                                                                    (1)

      4.1.6    Waar                                                                    (1)

 4.2 220 mm                                                                            (1)

 4.3 Engelse verband                                                                   (1)

 4.4 Klei / skalie (1), sand (1) en kalk (1)                                           (3)

 4.5 4.5.1     E (bestand teen omgewingsfaktore)                                       (1)

      4.5.2    G (fondasies)                                                           (1)

      4.5.3    F (kan na oorspronklike vorm terugkeer)                                 (1)

      4.5.4    A (lateie)                                                              (1)

      4.5.5    B (bestand teen krapmerke en slytasie)                                  (1)

 4.6 4.6.1     Betonmenger                                                             (1)

      4.6.2    Om groot hoeveelhede beton, gidspleister of dagha te meng               (1)

 4.7 4.7.1     Enige EEN doel van die skopplaat by steiers:
               • Verhoed dat gereedskap afval
               • Verhoed dat materiaal afval
               • Voorkom dat werkers gly en hulself beseer                  (1 x 1)    (1)

      4.7.2    Verhoed dat die steierstaanders in die grond insak                      (1)

      4.7.3    Horisontale kalwers                                                     (1)

      4.7.4    Bouersbok of die boksteier                                              (1)

      4.7.5    Mobiele steier                                                          (1)

 4.8 Enige TWEE maniere om houtdeur- en vensterkosyne aan steenwerk
     vas te sit:
     • Ysterhoepelbinte
     • Lang spykers
     • Kosynbinte / hegoor                                       (2 x 1)               (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                     SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                            9

 4.9    Enige TWEE tipes muurbinte:
        • Vlekvryestaal-muurbint
        • Skoenlapperpatroon
        • Nylon-muurbint
        • Gedraaide patroon
        • Dubbele driehoek                                                       (2 x 1)    (2)

 4.10   4.10.1       Vir die uitloop van water binne die muur / voorsien lug aan die
                     binnekant van muur om dit te help uitdroog                             (1)

        4.10.2       Agt meter                                                              (1)

        4.10.3       Baie nat streke                                                        (1)
                                                                                           [30]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                   (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 5: UITGRAWINGS, FONDASIES EN STAAL (SPESIFIEK)

 5.1 5.1.1     A – Waarnemingslyn                                                      (1)

               B – Korrelstok / maatstok                                               (1)

               C – Profielbord / profielplank                                          (1)

      5.1.2    150 mm                                                                  (1)

      5.1.3    Bokant van die pen is tot waar die fondasie gegooi moet word            (1)

      5.1.4   Enige TWEE tipes toerusting wat gebruik kan word om te verseker
              dat die penne waterpas is:
              • Waterpas / waterpas met reihout
              • Bukswaterpas / “dumpy level”
              • Pypwaterpas                                              (2 x 1)       (2)

 5.2 Uitskep van water met ŉ emmer                                                     (1)

 5.3 5.3.1     Waar                                                                    (1)

      5.3.2    Waar                                                                    (1)

      5.3.3    Waar                                                                    (1)

 5.4 Identifiseer en kies DRIE van die onderstaande stellings wat slootongelukke
     kan veroorsaak:

      5.4.2    Uitgegraafde grond is nader as 600 mm vanaf die slootrand               (1)

      5.4.3    Veranderende grondtoestande, veral na reënbuie                          (1)

      5.4.5    Naby strome, ou riole en ondergrondse kabels                            (1)

 5.5 Sien ANTWOORDBLAD A                                                               (6)

 5.6 5.6.1     B (vergrote betonbasis)                                                 (1)

      5.6.2    D (betonheipaal met staalpunt)                                          (1)

      5.6.3    C (maksimum diepte van 15 meter)                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                          11

 5.7 Enige DRIE voordele van heipale:
     • Kan in swak grond gebruik word
     • Kan oral gebruik word, selfs in water
     • Groter basis verseker stabiliteit
     • Word relatief gou en maklik geïnstalleer, indien toerusting beskikbaar is
     • Indien voorafvervaardige heipale gebruik word, word baie tyd gespaar
     • Bied goeie weerstand teen trekspanning
     • Kan vinnig en goedkoper vervaardig word
     • Kan vooraf elders vervaardig word
     • Installasie kan voortgaan, selfs in swak weerstoestande
     • Lengte van heipale kan maklik aangepas word na gelang van toestande
     • Bied goeie weerstand teen bewegende grond                           (3 x 1)       (3)

 5.8 5.8.1      Lipkanaal (word soms na verwys as kaplatte)                              (1)

       5.8.2    I-balk (die flense en web se groottes verskil)                           (1)

       5.8.3    U-kanaal (metaalreling wat oor glaspanele vir ŉ stort pas)               (1)

       5.8.4    H-balk (die flense en web se groottes is dieselfde)                      (1)
                                                                                        [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                  (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 6: BEKISTING, STEENWERK, TRAPPE EN HOEVEELHEDE
          (SPESIFIEK)

 6.1 Enige DRIE vereistes vir goeie bekisting:
     • Sterk genoeg wees om nat beton te dra, sonder om in duie te stort
     • Sterk genoeg wees vir voldoende steun, sonder enige wegbuiging
     • Moet maklik op terrein herstel kan word
     • Akkuraat opgerig word
     • Behoorlik verseël wees om heuningkoek of vinne te vermy
     • Vry van vuiligheid (saagsels / vrylaatmiddels)
     • Moet maklik en vinnig opgerig kan word (hand / meganies)
     • Wapening moet korrekte diepte hê – beskerming teen faling
     • Maklik verwyder kan word
     • Goed pas langs nate en voeë
     • Moet van herwinbare komponente gemaak wees                        (3 x 1)         (3)

 6.2 6.2.1     In situ-beton: beton wat op die terrein voorberei / gemeng word           (1)

      6.2.2    Bekisting: ‘n gietvorm of struktuur waarin nat beton gegiet word om
               die vorm aan te neem, (1) en te ondersteun tot die beton verhard en
               versterk (1)                                                              (2)

 6.3 Enige TWEE redes vir die dekkingsdiepte by beton:
     • Om staal teen korrosie / roes te beskerm
     • Om voldoende binding tussen die staal en beton te verseker
     • Om staal genoegsaam teen brandgevaar te beskerm                       (2 x 1)     (2)

 6.4 75 mm                                                                               (1)

 6.5 Enige TWEE nadele van voorafvervaardigde lateie:
     • Lateie is eers 28 dae na gieting beskikbaar – tyd vir nabehandeling
     • Opgeleide werkers nodig om lateie te maak
     • Vorms moet op elke moontlike manier versterk word – bv. klampe
     • Moet deur ‘n bekwame persoon ontwerp word                           (2 x 1)       (2)

 6.6 Om die latei makliker uit die gietvorm te kan verwyder                              (1)

 6.7 6.7.1     Pasboog                                                                   (1)

      6.7.2    A – Buitewelwing                                                          (1)

               B – Boogstuiter                                                           (1)

               C – Binnewelwing                                                          (1)

               D – Sluitsteen                                                            (1)

 6.8 Enige EEN tipe materiaal waarvan trappe gemaak kan word:
     • Hout
     • Staal
     • Beton                                                                 (1 x 1)     (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                   SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                  13

 6.9    6.9.1    Optree / “riser”                                                    (1)

        6.9.2    Loopstuk                                                            (1)

        6.9.3    Strekking / “run”                                                   (1)

 6.10   750 mm                                                                       (1)

 6.11   Sien ANTWOORDBLAD B.                                                        (18)
                                                                                    [40]

                                                                       TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                    SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                  (EC/NOVEMBER 2020)

                            SIVIELE TEGNOLOGIE           NAAM
 ANTWOORDBLAD         A                                    EN
                                KONSTRUKSIE               VAN

 5.5 ANTWOORDBLAD A wys ‘n onvoltooide vertikale deursnit van ŉ uitgrawing in
     los, droë grond. Voltooi ANTWOORDBLAD A deur die nodige bekistingsdele
     aan die linkerkant in te teken.                                                  (6)

                        Dele in goeie verhouding geteken

                                   Vertikale plank                           1
                                   Vertikale plank - korrekte diepte         1
                                   Juk                                       1
                                   Wig                                       1
                                   Stut                                      1
                                   Dele in goeie verhouding / skaal          1
                                   TOTAAL                                    6

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                     SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                              15

                                                               NAAM
                                SIVIELE TEGNOLOGIE
ANTWOORDBLAD               B        KONSTRUKSIE
                                                                 EN
                                                                VAN

6.11      Bereken die hoeveelheid stene wat benodig word.

   A             B                 C                                     D
                                               Hartlyn:
                                                               2 / 6 000 = 12 000 (1)
                                                               2 / 3 000 = 6 000 (1)
                                                                          18 000 (1)               (3)

                                               Oppervlakte van muur:
1 / (1)       18 m (1)                         Opp. = L x H
             2,7 m (1)         48,6 m² (1)                                                         (4)

                                               Oppervlakte van deur:
1 / (1)      2,4 m (1)                         Opp. = B x H
             2,1 m (1)         5,04 m² (1)                                                         (4)

                                               Werklike oppervlakte van stene:
                                               = Opp. van muur - opp. van deur
                                               = 48,6 m² (1)         - 5,04 m² (1)
                                               = 43,56 m² (1)                                      (3)

                                               Stene:
2 / (1)     43,56 m² (1)                       50 Stene / m² (2 blaaie)
               50 (1)      4 356 stene (1)                                                         (4)

                OF

  1/         43,56 m²
                100            4 356 stene                                                        [18]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [CVLT CONSTRUCTION GR11 MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-construction-gr11-memo-nov2020-eng-d/145eff5a-a632-4b79-9be7-4460d943f779) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [CVLT GR11 MEMO (Revised) Eng Nov 2020 Civil Services .docx](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr11-memo-revised-eng-nov-2020-civil-services-docx/1efdeb5f-bac9-4979-8767-69e6b8c8de95) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [CVLT GR11 MEMO Nov2020 Civil Services ENG D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr11-memo-nov2020-civil-services-eng-d/a9954048-844b-4aa5-b7cc-2f3c64fa0d96) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [CVLT CONSTRUCTION GR11 QP MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-construction-gr11-qp-memo-nov2020-eng-d/982c2c66-868f-4d68-ac9c-21cbc816e057) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [CVLT GR11 QP MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr11-qp-memo-nov2020-eng-d/991954a3-4e12-40df-816b-ef1d39955eb6) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [CVLT GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr11-qp-memo-nov2020-afr-d/d0b2fb06-88c1-49ea-a880-3ebbbb133c82) — Civil Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Civil Technology

- [Gr 11 Cons ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-cons-atp-2023-24/5adb6254-7b36-487a-a882-c42b36bf49b7) — ATP
- [Gr 11 Civil Ser ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-civil-ser-atp-2023-24/91ce1dc1-91cc-4a38-926b-b3d45f5b5305) — ATP
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-civil-services-afrikaans/195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5) — QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-civil-services-english/ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6) — QP · 2022 · Eng
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-construction-english/ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8) — QP · 2022 · Eng
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-construction-afrikaans/f47aab44-2dd9-4504-b76e-8fab9b0cb88a) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
