# Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2013 Memo

> Grade 11 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape November 2013 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cvtn-memo-afr-gr11-nov2013/2e9d6270-dca1-44fc-837e-d2d05aeaf843
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/civil-technology) › [Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/cvtn-memo-afr-gr11-nov2013/2e9d6270-dca1-44fc-837e-d2d05aeaf843)

## About this document

Civil Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2013. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                    NASIONALE
                SENIOR SERTIFIKAAT

                         GRAAD 11

                 NOVEMBER 2013

               SIVIELE TEGNOLOGIE
                  MEMORANDUM

PUNTE:   200

               Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              SIVIELE TEGNOLOGIE                      (NOVEMBER 2013)

VRAAG 1: KONSTRUKSIEPROSESSE

1.1   Gee EEN eienskap en EEN gebruik van elke materiaal.

       MATERIALE                EIENSKAP                     GEBRUIK
      Koper             Nie-ysterhoudend, roes nie   Pype, elektriese drade
      Geelkoper         Nie-ysterhoudend, roes nie   Krane, skarniere, skroewe
      Gietyster         Hard, bros, grys kleur       Pype, mangatdeksels            (6)

1.2      Oorpak
         Handskoene
         Sweishelm
         Veiligheidstewels
         Veiligheidsbrille
         Gasmasker
         Veiligheidshelm                                         (Enige 5 x 1)     (5)

1.3      Hou koord weg van lem.
         Hou veiligheidskerms in posisie
         Slypwiel moet in goeie toestand wees.
         Gebruik veiligheidsbril en stofmasker.
         Hou koord in goeie toestand.
         Staan stewig en hou masjien stewig vas                 (Enige 3 x 1)      (3)

1.4   CO2-tipe of skuimtipe brandblusser.                                           (1)

1.5      Ambisieus, gemotiveerd
         Het baie idees, gee nie moed op nie
         Hardwerkend, georganiseerd
         Realisties, beplan vooruit                                                (4)

1.6      Moet nie met kaal hande aan bloed raak nie.
         Gebruik plastiese handskoene.
         Maak wond so gou moontlik toe en was hande met seep as klaar is.
                                                                       (3 x 1)      (3)

1.7      Erge drukpyne in borskas
         Pyn wat na arm of nek versprei
         Sweet, braking, swakheid en angs                              (3 x 1)     (3)

1.8      Hou snygereedskap skerp.
         Gebruik dit vir die doel waarvoor dit gemaak is.
         Moet nie met stukkende gereedskap werk nie.
         Moet nie gereedskap op kant van werkbank los nie.
         Moet nie skerpte van lem met vingers toets nie
         Veiligheidsreëls vir gereedskapstuk moet nagekom word. (Enige 5 x 1)      (5)
                                                                                   [30]

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                    SIVIELE TEGNOLOGIE                                     3

 VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIEPROSESSE

 2.1    Kies die regte antwoord uit KOLOM B wat pas by die masjien in KOLOM A.

        2.1.1     H                                                                       (1)
        2.1.2     A                                                                       (1)
        2.1.3     F                                                                       (1)
        2.1.4     J                                                                       (1)
        2.1.5     I                                                                       (1)
        2.1.6     B                                                                       (1)
        2.1.7     E                                                                       (1)
        2.1.8     C                                                                       (1)
        2.1.9     D                                                                       (1)
        2.1.10    G                                                                       (1)

 2.2    Word gebou om grond teen ŉ helling terug te hou.                                  (1)

 2.3    2.3.1     Staal – baie sterk, kan roes.
                  Hout – maklik om mee te werk, moet behandel/geverf word.
                  Aluminium – roes nie maklik, buig maklik.                               (9)

 2.4    Dit is ŉ tydelike pypstruktuur wat jou in staat stel om op hoë vlakke te werk.    (2)

 2.5       Blaasgate
           Verkleuring
           Krake as dit te vinnig uitdroog                                               (3)

 2.6        Vog verswak steenwerk.
            Vog in lug is ongesond.
            Vernietig verfwerk.
            Moeilik om te verwyder as reeds daar is.                          (4 x 1)    (4)

 2.7    Verhoed dat water huis binnekom.                                                  (1)

 2.8    Dekwydte is 610 mm en kwesbaar vir winddruk en kan buig                           (2)

 2.9    A – Skeerstaaf – om skuifkragte teen te werk
        B – Ankerstaaf – om drukkragte teen te werk
        C – Beuels – om hoofstawe saam te bind
        D – Hoofstaaf – om teen trekkragte te werk                                        (8)
                                                                                         [40]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               SIVIELE TEGNOLOGIE                       (NOVEMBER 2013)

VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE

3.1   3.1.1   rioollugpyp                                                             (1)
      3.1.2   son                                                                     (1)
      3.1.3   sperder                                                                 (1)
      3.1.4   vakuumklep                                                              (1)
      3.1.5   vlotterklep                                                             (1)

3.2             VOORDELE                                 NADELE
      Korrosievry, buigsaam              Kan maklik beskadig word deur skerp
                                         voorwerp
      Water vries nie maklik in pype     Nie geskik vir warm water
      Lig in gewig, duursaam             Nie brandbestand
      Maklik om mee te werk
                                                                           (3 + 3)    (6)
3.3   Basiese beginsels by die konstruksie van ŉ rioolstelsel.
       Rioolpype moet waterdig wees.
       Pype moet op helling gele word.
       Pype moet in reguit lyn gelê word.
       Mangate waar benodig.
       Inspeksies waar benodig.
       Rioolpype onder gebou moet met beton bedek wees.
       Stelsel moet minimum van een sperder hê.
       Rioolpype moet minstens 100 mm in deursnee wees.
       Ten minste een lugpyp in stelsel.
       Lugpype moet minstens 1 meter bo laagste punt van dak uitsteek.
       Aansoek vir rioolkonneksies moet by plaaslike owerheid gedoen word.           (8)

3.4   3.4.1   Rioolpyp

      3.4.2   Mangat
                              MG

      3.4.3   Rioolput             RP

      3.4.4   Steekoog I      SO

      3.4.5   Stort
                                                                                      (5)

3.5   Waar pyp van rigting verander
      By begin van enige tak langer as 3 meter.
      By die begin van rioolpyp.                                                      (3)
3.6   Mangat word gebruik as inspeksiekamer en bied toegang om rioolstelsel
      skoon te maak en te ontvlok.                                                    (2)

3.7   Hoë-druk geiser lewer goeie waterdruk by alle krane en storte, selfs as meer
      as een kraan oopgemaak word.                                                    (1)
                                                                                     [30]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                    SIVIELE TEGNOLOGIE                                 5

 VRAAG 4: MATERIALE EN HOEVEELHEDE

 Antwoordblad 4.3

     A       B            C                              D
                                  Oppervlakte van muur voor aftrekkings
 1       5,0 m
         2,6 m    13 m2           5 000 mm x 2 600 mm                          (4)

                                  Oppervlakte van venster 1
 1       1,2 m
         0,9 m    1,08 m2         1 200 mm x 900 mm                            (3)

                                  Oppervlakte van venster 2
 1       1,2 m
         0,6 m    0,72 m2         1 200 mm x 600 mm                            (3)

                                  Oppervlakte van muur sonder vensters
                                  13 m2 _ 1,8 m2 = 11,2 m2
                                  1,08 m2 + 0,72 m2 = 1,8 m2                   (3)

                                  Totale getal stene
                                  11,2 m2 x 100 = 1 120 stene benodig.         (3)   (16)

 4.2     PVA-lym                                                                      (1)

 4.3     Helder glas (vensterglas)
         Vertroebelde glas
         Spesiale glas (veiligheidsglas)                                              (3)

 4.4        Beton is duursaam en het ŉ lang lewe.
            Hanteer maklik.
            Sterk en skoon.
            Lae onderhoud, word nie deur water geaffekteer nie.
            Kan waterdig gemaak word en gladde oppervlakte kan verkry word.
            Kan in enige vorm gegiet word.                          (Enige 4 x 1)    (4)

 4.5     kroonlys                          vloerlys

                                                                                      (4)

 4.6     Koolteer kreosoot

         Gebruik vir pale en houtplanke wat buite gebruik word.                       (2)
                                                                                     [30]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                  SIVIELE TEGNOLOGIE   (NOVEMBER 2013)

VRAAG 5: (TOEGEPASTE MEGANIKA)

5.1 Reaksiekragte:
           Om A
        LOM = ROM
    (B x 8 m) = (100 N x 2 m) + (80 N x 6 m)
     B 8N = 200 N + 480 N
         B =

             B = 85 N

     Om B

       ROM = LOM
     (A x 8 m) = (80 N x 2 m) + (100 N x 6 m)
      A 8 N = 160 N + 600 N
          A =

             A    = 95 N                                              (8)

5.2 Skuifkragte:

     5.2.1       a = -50 N + 95 N = +45 N
                 b = +45 N – 80 N = -35 N
                 c = -35 N -25 N = -55 N
                 d = -55 N +55 N = 0 N                                (4)
     5.2.2

                                                                      (4)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                         SIVIELE TEGNOLOGIE                              7

 VRAAG 5.3

 ANTWOORDBLAD 5.3

 Skaal: 3 mm = 1 N

                                                 20 N

                            20 N   B
                                                                 C
                    A
                               E             F              G
                  30°                  30°                           30°
                                                  D
        25 N                                                               15 N

                                                                                  a

                                                                                   
                                                            g                    b
                                         
                        e                                                         d

                                                        

                                                   f

                                                                                  c     (7)
    Onderdeel               Grootte van krag
       AE                         75 N
       BF                         45 N 
       CG                         45 N 
       DE                         65 N 
       DG                         39 N 
       EF                         30 N 
       FG                         15 N                                                  (7)
                                                                                        [30]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                       SIVIELE TEGNOLOGIE   (NOVEMBER 2013)

VRAAG 6.1: ANTWOORDBLAD 6.1

VLOERPLAN / FLOOR PLAN 

SKAAL / SCALE 1:100 

                                                          (26)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)           SIVIELE TEGNOLOGIE              9

 VRAAG 6.2: ANTWOORDBLAD 6.2

 HOOFSTYL DAKKAP

                                                          (14)
                                                          [40]

                                                TOTAAL:   200

## Related documents

- [CVTN-MEMO-ENG GR11 NOV 2013](https://www.hlayiso.com/library/cvtn-memo-eng-gr11-nov-2013/147af0cb-3bc9-44f2-ba37-cdf40d67e42b) — Civil Technology · Memo · 2013 · Eng
- [CVTN-QP (Eng) GR11 NOV 2013](https://www.hlayiso.com/library/cvtn-qp-eng-gr11-nov-2013/31d918a2-b3d2-4f88-a743-a474e4ba38d6) — Civil Technology · QP · 2013 · Eng
- [CVTN-QP (Afr) GR11 NOV 2013](https://www.hlayiso.com/library/cvtn-qp-afr-gr11-nov-2013/8d6acc6a-b4ce-439a-a455-56ec6a01e736) — Civil Technology · QP · 2013 · Afr
- [CVLT (REVISED) - GR11 MEMO - ENG - NOV2020 - CONSTRUCTION](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-revised-gr11-memo-eng-nov2020-construction/d40cb274-e44e-4178-a52a-e6714d55b98d) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [ENG gr 11 nov 20 memo](https://www.hlayiso.com/library/eng-gr-11-nov-20-memo/de9d7a6b-7edf-40d5-a86e-39789472cda5) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [AFR gr 11 nov 20 siviel memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-gr-11-nov-20-siviel-memo/f6360f75-a7cf-4879-8d54-73dfce5e0bff) — Civil Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Civil Technology

- [Gr 11 Cons ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-cons-atp-2023-24/5adb6254-7b36-487a-a882-c42b36bf49b7) — ATP
- [Gr 11 Civil Ser ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-civil-ser-atp-2023-24/91ce1dc1-91cc-4a38-926b-b3d45f5b5305) — ATP
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-civil-services-afrikaans/195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5) — QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-civil-services-english/ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6) — QP · 2022 · Eng
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-construction-english/ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8) — QP · 2022 · Eng
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-construction-afrikaans/f47aab44-2dd9-4504-b76e-8fab9b0cb88a) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
