# Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)

> Grade 11 Dance Studies question paper from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-gr11-qp-afr-nov2018-d/8146becc-d926-4a4d-9181-a511e0ec5e28
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Dance Studies
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Dance Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/dance-studies) › [Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-gr11-qp-afr-nov2018-d/8146becc-d926-4a4d-9181-a511e0ec5e28)

## About this document

Dance Studies · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                      NOVEMBER 2018

                        DANSSTUDIES

PUNTE:   100

TYD:     3 uur

                    Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 DANSSTUDIES                              (EC/NOVEMBER 2018)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord slegs SEWE vrae.

 2.   Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

 3.   AFDELING A: VEILIGE DANSPRAKTYKE EN GESONDHEIDSORG (40 punte)
      AFDELING B: DANSGESKIEDENIS EN GELETTERDHEID (60 punte)

 4.   AFDELING A:       Bestaan uit VIER vrae. Beantwoord slegs DRIE vrae in hierdie
                        afdeling.Let daarop dat jy ŉ keuse tussen VRAAG 3 en
                        VRAAG 4 het in hierdie afdeling. Indien jy beide vrae
                        beantwoord, sal slegs die eerste vraag wat beantwoord is,
                        nagesien word.

 5.   AFDELING B:       Bestaan uit VYF vrae. Beantwoord slegs VIER vrae in hierdie
                        afdeling.Let daarop dat jy ŉ keuse tussen VRAAG 6 en
                        VRAAG 7 het in hierdie afdeling. Indien jy beide vrae
                        beantwoord, sal slegs die eerste vraag wat beantwoord is,
                        nagesien word.

 6.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

 7.   Lees elke vraag aandagtig deur en let op wat vereis word.

 8.   LET WEL: Indien jy gevra word om te verduidelik/breedvoerig te skryf/te
      beskryf/te ontleed/te evalueer/te vergelyk, skryf jou antwoord in volsinne en gee
      soveel inligting as moontlik. Eenwoord-antwoorde sal NIE aanvaar word NIE.

 9.   Jy mag rofwerkbeplanning in die ANTWOORDEBOEK doen. Trek 'n streep deur
      enige werk wat NIE nagesien moet word NIE.

 10. Jy sal geassesseer word op jou vermoë om:
     x Gebruik te maak van slegs EEN taal in jou antwoorde
     x Inligting te organiseer en duidelik oor te dra
     x Die spesifieke formaat te gebruik wat in bepaalde vrae vereis word
     x Gebruik korrekte dansterminologie waar nodig

 11. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                       DANSSTUDIES                                       3

 AFDELING A: VEILIGE DANSPRAKTYKE EN GESONDHEIDSORG

 VRAAG 1: DANSKONVENSIES/POSTUUR/VEILIGE LANDINGS

 1.1 Beskryf hoe die volgende danskonvensies en waardes sukses in jou
     dansopvoerings kan verseker:

       1.1.1    Stiptelikheid                                                           (1)

       1.1.2    Selfdissipline                                                          (1)

       1.1.3    Konsentrasie en luister in die klas                                     (1)

       1.1.4    Kleredrag                                                               (1)

       1.1.5    Veilige danspraktyke                                                    (1)

 1.2 Verduidelik hoe om die korrekte postuur in die dansklas te handhaaf.               (6)

 1.3 Bespreek die reëls van ŉ sprong en hoe om veilig te land.                          (4)
                                                                                       [15]

 VRAAG 2: VOEDSELGROEPE/SOEPELHEID/BESERINGS

 2.1 Noem enige DRIE voedselgroepe wat belangrik is vir ŉ gebalanseerde dieet.           (3)

 2.2 Beskryf die funksie van elkeen van die voedselgroepe wat in VRAAG 2.1
     genoem is.                                                                          (3)

 2.3 Verduidelik enige TWEE faktore wat kan verhoed dat jy so soepel kan wees
     soos gewys word in die prent hieronder.                                             (2)

 2.4 Verduidelik waarom dit belangrik is vir ŉ danser om soepel te wees.                 (3)

 2.5 Bespreek die onmiddellike behandeling van enige beserings in die dansklas.          (4)
                                                                                        [15]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   DANSSTUDIES                                (EC/NOVEMBER 2018)

                JY HET ’N KEUSE TUSSEN VRAAG 3 EN VRAAG 4.
                        BEANTWOORD NET EEN VRAAG.

 VRAAG 3: SPIERE/GEWRIGTE/ANATOMIESE AKSIES (KEUSEVRAAG)

 3.1   Noem die vier spiere wat in die diagram hieronder gewys word. Skryf slegs
       die antwoord langs A–D in jou ANTWOORDEBOEK neer.

                                                                       A

                                                                        B

                                                                         C

                                                                        D

                                                                                                (4)
            [https://www.google.co.za/search?hl=en&tbm=isch&source=hp&biw=1034&bih=615 &ei=
                                                  7F5XWoiFBoWdsAf8nK_QCQ&q=IMAGES+of+]

 3.2   Voltooi die volgende sinne oor SINOVIALE GEWRIGTE en ANATOMIESE
       AKSIES en skryf slegs die antwoord in jou ANTWOORDEBOEK neer.

       3.2.1    Die elmboog is ŉ … gewrig en kan slegs in twee rigtings beweeg.                 (1)

       3.2.2    Die heup is ŉ … gewrig en kan in alle rigtings beweeg.                          (1)

       3.2.3    Die kuitspiere … die enkelgewrig.                                               (1)

       3.2.4    Die Gracilis-spiere … die heupgewrig.                                           (1)

 3.3   Bespreek TWEE funksies van die spiere.                                                  (2)
                                                                                              [10]

                                               OF

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                       DANSSTUDIES                                            5

 VRAAG 4: SKELET (KEUSEVRAAG)

 4.1 Benoem die VIER bene soos in die diagram hieronder aangedui word. Skryf
     slegs die antwoord langs A–D in jou ANTWOORDEBOEK neer.

                                                                      A

                                                                      B

                                                                      C

                                                                       D

                                                                                                 (4)
       [https://www.google.co.za/search?q=Images+of+a+dancers+skeleton&hl=en&tbm=isch&tbs=r
                                                      img:CX035BMDZi_18IjjlAaZilLB3Hr7YN2]

 4.2 Gee ŉ voorbeeld van elkeen van die volgende tipe bene van die liggaam:

       4.2.1    ŉ Lang been                                                                      (1)

       4.2.2    ŉ Plat been                                                                      (1)

       4.2.3    ŉ Onreëlmatige been                                                              (1)

       4.2.4    Sesamoïde been                                                                   (1)

 4.3 Bespreek TWEE funksies van die skelet.                                                     (2)
                                                                                               [10]

                                                                TOTAAL AFDELING A:                  40

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                DANSSTUDIES                          (EC/NOVEMBER 2018)

 AFDELING B: DANSGESKIEDENIS EN GELETTERDHEID
 VRAAG 5: DANSVORME/BEGINSELS
 5.1 Beskryf DRIE beginsels van jou hoofdansvorm.                                            (3)
 5.2 Vergelyk die bewegings en musiek van jou dansvorm met enige ander dansgenre.            (4)
 5.3 Bepreek wat jy interessant gevind het toe jy Inheemse Dans gedurende jou PAT
     geleer het.                                                                             (3)
                                                                                            [10]
                     JY HET ’N KEUSE TUSSEN VRAAG 6 EN VRAAG 7.
                           BEANTWOORD SLEGS EEN VRAAG
 VRAAG 6: SUID-AFRIKAANSE/INTERNASIONALE CHOREOGRAAF EN
          DANSWERK (KEUSEVRAAG)
 Kies EEN van die SUID-AFRIKAANSE/INTERNASIONALE CHOREOGRAWE en EEN
 van hul DANSWERKE uit die voorgeskrewe lys hieronder en beantwoord die volgende
 vrae:
           HIERONDER IS DIE VOORGESKREWE LYS VAN INTERNASIONALE /
              SUID-AFRIKAANSE CHOREOGRAWE EN HUL DANSWERKE

             INTERNASIONALE                          DANSWERKE
              CHOREOGRAWE
      George Balanchine                               Appollo/Jewels
      Alvin Ailey                                       Revelations
      Martha Graham                         Lamentation/Errand into the Maze
      Christopher Bruce                                Ghost Dances
      Matthew Bourne                               Swan Lake/Cinderella
      Marius Petipa                                     Swan Lake
      Pina Bausch                                   The Rites of Spring
      William Forsythe                      In the Middle, Somewhat Elevated
      Mats Ek                                   Giselle/Swan Lake/Carmen
      Rudi van Dantzig                               Four Last Songs
      Jiri Kylian                            Wings of Wax / Stamping Ground

           SUID-AFRIKAANSE                           DANSWERKE
             CHOREOGRAWE
      Veronica Paeper                      Orpheus in the Underworld/Carmen
      Vincent Mantsoe                                   Gula Matari
      Alfred Hinkel                     Last Dance (Bolero)/Rain in a Dead Man`s
                                            Footprints/Cargo/ I am Cinnamon
      Sylvia Glasser                                 Tranceformations
      Gary Gordon                                      Bessie’s Head
      Mavis Becker                                  Flamenco de Africa
      Hazel Acosta                                    Blood Wedding
      Caroline Holden                                    Imagenes
      Gregory Maqoma                    Beauty Trilogy/Skeleton Dry/Four Seasons/
                                                         Footprints

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                   DANSSTUDIES                                              7

 6.1 Gee die naam van die choreograaf en die danswerk.

 6.2 Beskryf die storie/intensie/tema van die danswerk.                                       (4)

 6.3 Verduidelik die produksie-elemente soos die kostuum, beligting, rekwisiete,
     stelontwerp, ens. wat gedurende hierdie danswerk gebruik word.                           (8)

 6.4 Gee ŉ gedetailleerde verduideliking van hoe die musiek/begeleiding die
     danswerk verbeter het.                                                                   (4)

 6.5 Bespreek die choreograaf se bydrae tot dans in die gemeenskap.                           (4)
                                                                                             [20]

                                           OF

 VRAAG 7: GREGORY MAQOMA SE FOUR SEASONS (KEUSEVRAAG)

 Beantwoord die volgende vrae oor die choreograaf Gregory Maqoma en sy
 danswerk Four Seasons.

 7.1 Beskryf die redes waarom Maqoma die choreografie vir hierdie danswerk                    (4)
     gedoen het.

 7.2 Kies enige TWEE van die vier seisoene en verduidelik hoe hy gebruik
     gemaak het van die bewegingswoordeskat, kostuums en beligting in hierdie
     TWEE tonele.                                                        (2 x 4)              (8)

 7.3 Verduidelik hoe die musiek in die danswerk Four Seasons gebruik was.                     (4)

 7.4 Bespreek Maqoma se bydrae tot dans in die gemeenskap.                                    (4)
                                                                                             [20]

 VRAAG 8: KONVENSIONELE/ONKONVENSIONELE OPVOERRUIMTES

 8.1 Gee die name van die DRIE konvensionele/onkonvensionele opvoerruimtes
     gemerk A–C in die prente hieronder. Skryf slegs die antwoord langs A–C in
     jou ANTWOORDEBOEK neer.

       A

                                        [https://za.pinterest.com/pin/133559945172985503/]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                         DANSSTUDIES                                              (EC/NOVEMBER 2018)

      B

                     [https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/d/df/Circle In The Square.jpeg]

      C

                                                                                                                       (3)
             [http://kwekudee-tripdownmemorylane.blogspot.co.za/2013/06/san-bushmen-people-world-most-ancient.html]

 8.2 Daar is gewoonlik ŉ span mense wat agter die skerms in konvensionele
     dansruimtes werk.
     Noem enige TWEE van die personeellede wat deel van die produksiespan
     uitmaak.                                                                                                          (2)

 8.3 Verduidelik die rol of werk van die TWEE mense wat in VRAAG 8.2 genoem is.                                        (2)

 8.4 Bespreek hoe die kenmerke van konvensionele ruimte A in ŉ produksie gebruik
     kan word.                                                                                                         (3)
                                                                                                                      [10]

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                        DANSSTUDIES                                              9

 VRAAG 9: MUSIEK/DANSELEMENTE/CHOREOGRAFIESE ELEMENTE/
          KONTAKIMPROVISASIE

 9.1 Gee ŉ kort beskrywing van die volgende:

       9.1.1    Klassieke musiek                                                                       (1)

       9.1.2    Tradisionele en volksmusiek                                                            (1)

       9.1.3    Poliritme                                                                              (1)

       9.1.4    Musikaliteit                                                                           (1)

 9.2 Verduidelik hoe klank in elkeen van die volgende kategorieë gemaak word:

       9.2.1    Aërofone                                                                               (1)

       9.2.2    Idiofone                                                                               (1)

       9.2.3    Membranofone                                                                           (1)

       9.2.4    Chordofone                                                                             (1)

 9.3 Beskryf die danselement ‘unisonbeweging’ soos in die prent hieronder
     uitgebeeld word.

                                                                                                       (1)
        [https://www.google.co.za/search?q=Dance+pictures+showing+different+dance+elements+of+ti
         me,+space+and+force&tbm=isch&tbs=rimg:CUldbFxV5W7dIjjKkZT7y4VfaPd9wnz5fE0CfHI22]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                  DANSSTUDIES                                  (EC/NOVEMBER 2018)

 9.4 Beskryf die danselement ‘asimmetries’ soos in die prent hieronder uitgebeeld
     word.

                                                                                                       (1)
       [https://www.google.co.za/search?q=Images+showing+Symmetry+and+asymmetry+in+dance&t
                                                         bm=isch&tbs=rimg:CU4ZZ7ssyjGRIjiolb]

 9.5 Verduidelik hoe jy die volgende choreografiese elemente in improvisasie en
     choreografie kan gebruik:
      9.5.1    Tyd                                                                                     (2)
      9.5.2    Ruimte                                                                                  (2)
      9.5.3    Krag                                                                                    (2)
 9.6 Die prent hieronder is ŉ voorbeeld van kontakwerk waardeur jy gewig verplaas
     of oplig-oefeninge saam met ŉ maat kan doen.

      Bespreek sommige van die belangrike faktore wat in ag geneem moet word
      wanneer jy met ŉ maat werk.

      [https://www.google.co.za/search?q=Dancer%60s+picture/diagram+of+core+stability&tbm=isch&
      tbs=rimg:CdUknsxCLZuhIjiPa8w9Ss_1FAcaF5pRA0AtUIx2Cno5hKmci9VWPLSXwMfr5F]                     (4)
                                                                                                  [20]
                                                                    TOTAAL AFDELING B:              60
                                                                        GROOTTOTAAL:               100

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com



## Related documents

- [DANCE STUDIES GR11 MEMO ENG NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-gr11-memo-eng-nov2018/1d5a74cb-e873-416b-9272-3f4c1092e79b) — Dance Studies · Memo · 2018 · Eng
- [DANCE STUDIES GR11 MEMO AFR NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-gr11-memo-afr-nov2018-d/2ac56bdb-ee2f-4f38-9c31-a55b7ff56c88) — Dance Studies · Memo · 2018 · Afr
- [DANCE STUDIES QP GR11 NOV 2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-qp-gr11-nov-2015-eng/fcdc238a-5977-417c-9da7-d25e31c29fe1) — Dance Studies · QP · 2015 · Eng
- [Dance Studies QP](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-qp/10c92737-88ef-4d1c-9333-ec32a85b8f59) — Dance Studies · QP · 2014
- [DANCE STUDIES GR11 NOV2013 QP (Eng)](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-gr11-nov2013-qp-eng/1df684bf-cf23-4ae8-8676-1a802e77e828) — Dance Studies · QP · 2013 · Eng
- [DANCE ST GR11 NOV2013 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/dance-st-gr11-nov2013-qp-afr/def2cad3-6a7f-4142-93fd-3d549c6ae048) — Dance Studies · QP · 2013 · Afr

## More from Grade 11 Dance Studies

- [Gr 11 Dan Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-dan-stu-atp-2023-24/d7cf0d0b-5284-4b58-bc3c-3be7d351d71d) — ATP
- [DANCE STUDIES MEMO GR11 NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-memo-gr11-nov2017-afrikaans/08f5e6d5-ac14-4f44-950c-298b54b79ea2) — Memo · 2017 · Afr
- [DANCE STUDIES GR11 MEMO NOV2017 English](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-gr11-memo-nov2017-english/23cb9d91-c2d7-42fb-855f-df2e486d6f6c) — Memo · 2017 · Eng
- [Gr11 DNCE N16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-dnce-n16-memo-eng/048d14ec-3b69-4833-930f-05decfb3f3ff) — Memo · 2016 · Eng
- [Gr11 DNCE N16 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-dnce-n16-memo-afr/e40bfa7a-caa5-4da4-a165-7e687830c5f2) — Memo · 2016 · Afr
- [DANCE STD MEMO AFR GR11 NOV 2015](https://www.hlayiso.com/library/dance-std-memo-afr-gr11-nov-2015/7e58bb21-7009-4ab6-84b8-308963c23805) — Memo · 2015 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
