# Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2017 QP (Afr)

> Grade 11 Dance Studies question paper from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-gr11-qp-nov2017-afrikaans/22c34254-0ff5-40a1-976c-84b454462346
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Dance Studies
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Dance Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/dance-studies) › [Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-gr11-qp-nov2017-afrikaans/22c34254-0ff5-40a1-976c-84b454462346)

## About this document

Dance Studies · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                     NOVEMBER 2017

                        DANSSTUDIES

PUNTE:   100

TYD:     3 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 DANSSTUDIES                            (EC/NOVEMBER 2017)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord slegs SEWE vrae.

2.    Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

3.    AFDELING A:       VEILIGE DANSPRAKTYKE EN GESONDHEIDSORG –
                        40 PUNTE

      AFDELING B:       DANSGESKIEDENIS EN GELETTERDHEID – 60 PUNTE

4.    AFDELING A:       Bestaan uit VIER vrae. Beantwoord slegs DRIE vrae in hierdie
                        afdeling. Let daarop dat jy 'n keuse tussen VRAAG 3 en
                        VRAAG 4 het in hierdie afdeling. Indien jy beide vrae
                        beantwoord, sal slegs die eerste vraag wat beantwoord is,
                        nagesien word.

5.    AFDELING B:       Bestaan uit VYF vrae. Beantwoord slegs VIER vrae in hierdie
                        afdeling. Let daarop dat jy 'n keuse tussen VRAAG 6 en
                        VRAAG 7 het in hierdie afdeling. Indien jy beide vrae
                        beantwoord, sal slegs die eerste vraag wat beantwoord is,
                        nagesien word.

6.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

7.    Lees elke vraag aandagtig deur en let op wat vereis word.

8.    Jy mag rowwe beplanning in die ANTWOORDEBOEK doen. Trek 'n streep deur
      enige werk wat NIE nagesien moet word NIE.

9.    Jy sal geassesseer word op jou vermoë om:
       Gebruik te maak van slegs EEN taal.
       Inligting te organiseer en duidelik oor te dra.
       Die spesifieke formaat te gebruik wat in bepaalde vrae vereis word
       Spesialis-dansterminologie te gebruik, waar nodig

10. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                     DANSSTUDIES                                             3

  AFDELING A: VEILIGE DANSPRAKTYKE EN GESONDHEIDSORG

  VRAAG 1: POSTUUR/OPWARMING/AFKOELING

  1.1

                                  [Bron: http://www.courses.VCU.edu/DANC291-003/unit//.h]

        Die foto hierbo wys die korrekte danspostuur wat belangrik is vir ŉ danser.
        Beskryf die voordele van die korrekte danspostuur gedurende dansklasse.              (5)

  1.2 Verduidelik wat met die liggaam gedurende opwarmingsoefeninge gebeur.                  (6)

  1.3 Bespreek wat met die liggaam sal gebeur wanneer jy nie afkoeloefeninge
      na aktiwiteite in die dansklas doen nie.                                               (4)
                                                                                            [15]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  DANSSTUDIES                               (EC/NOVEMBER 2017)

    VRAAG 2: SOEPELHEID/KRAG/KRAMPE

    2.1 Kies EEN van die komponente van fiksheid hieronder en beantwoord die
        daaropvolgende vrae:

            Soepelheid
            Krag

         2.1.1    Gee die naam van die komponent wat jy gekies het en beskryf die
                  voordele wat hierdie komponent vir jou inhou.                                (5)

         2.1.2    Beantwoord slegs EEN van die vrae hieronder.

                  Beantwoord die vraag hieronder as jy SOEPELHEID gekies
                  het.

                  Verduidelik hoe om veilige strekking te doen om soepelheid te
                  ontwikkel.

                                                  OF

                  Beantwoord die vraag hieronder as jy KRAG gekies het.

                  Verduidelik watter tipe oefeninge jy in die klas sal doen om
                  spierkrag in die volgende te ontwikkel:

                     Bene
                     Arms
                     Bolyf                                                                    (6)

    2.2 Vir die meeste dansers is krampe in die dansklas iets algemeen. Watter
        behandeling sal jy vir krampe voorstel?                                                (4)
                                                                                              [15]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                      DANSSTUDIES                                              5

                 JY HET ’N KEUSE TUSSEN VRAAG 3 EN VRAAG 4.
                         BEANTWOORD NET EEN VRAAG.

  VRAAG 3: SPIERE/GEWRIGTE/ANATOMIESE AKSIES (KEUSEVRAAG)

  3.1      Benoem die onderstaande spiere. Skryf slegs die antwoorde langs die
           letter (A–E) in jou ANTWOORDEBOEK neer.

                               [Bron: https://www.studyblue.com/notes/n/muscle-labeling/deck]
                                                                                     (5 x 1)     (5)

  3.2      Watter soort gewrig skei die bobeen van die onderste been?                            (1)

  3.3      Watter soort gewrig skei die bolyf van die bobeen?                                    (1)

  3.4      Watter anatomiese aksie vind plaas wanneer die been agter die liggaam
           gelig word?                                                                           (1)

  3.5      Watter anatomiese aksie vind plaas wanneer jy jou voet punt?                          (1)

  3.6      Watter anatomiese aksie vind plaas wanneer jy jou kop draai?                          (1)
                                                                                                [10]

                                                OF

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 DANSSTUDIES                                      (EC/NOVEMBER 2017)

    VRAAG 4 (KEUSEVRAAG): RUGGRAAT

    4.1   Benoem die VYF dele van die ruggraat soos in die diagram hieronder
          aangedui word. Skryf slegs die antwoorde langs die letter (A–E) in jou
          ANTWOORDEBOEK neer.

                              `
                                  [Bron: Reebok instructors Alliance Basic Science of Exercise]
                                                                                       (5 x 1)     (5)

    4.2   Gee enige TWEE anatomiese aksies van die ruggraat.                                       (2)

    4.3   Verduidelik enige DRIE funksies van die ruggraat.                                        (3)
                                                                                                  [10]

                                                                 TOTAAL AFDELING A:                40

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                    DANSSTUDIES                                       7

  AFDELING B: DANSGESKIEDENIS EN GELETTERDHEID

  VRAAG 5: DANSVORME/BEGINSELS

  5.1 Beskryf hoe jy Afrika-danse sal herken. Jy mag bewegings, stappies, styl,
      musiek, kostuums, wie dit sal opvoer en waar dit opgevoer mag word,
      insluit.                                                                        (4)

  5.2 Verduidelik die verskil tussen teater- en kulturele dansvorms.                 (6)
                                                                                    [10]

                JY HET ’N KEUSE TUSSEN VRAAG 6 EN VRAAG 7.
                      BEANTWOORD SLEGS EEN VRAAG.

  VRAAG 6:       SUID-AFRIKAANSE/INTERNASIONALE CHOREOGRAAF EN
                 DANSWERK

  Kies EEN van die Suid-Afrikaanse/Internasionale choreograwe en EEN van hul
  danswerke uit die voorgeskrewe lys hieronder en beantwoord die volgende vrae:

   HIERONDER IS DIE VOORGESKREWE LYS VAN INTERNASIONALE/SUID-
          AFRIKAANSE CHOREOGRAWE EN HUL DANSWERKE

  INTERNASIONALE CHOREOGRAWE                             DANSWERKE
  George Balanchine                           Appollo/Jewels
  Alvin Ailey                                 Revelations
  Martha Graham                               Lamentation/Errand into the Maze
  Christopher Bruce                           Ghost Dances
  Matthew Bourne                              Swan Lake/Cinderella
  Pina Bausch                                 The Rite of Spring
  William Forsythe                            In the Middle, Somewhat Elevated
  Mats Ek                                     Giselle/Swan Lake/Carmen
  Rudi van Dantzig                            Four Last Songs
  Jiri Killian                                Wings of Wax/Stamping Ground

  SUID-AFRIKAANSE CHOREOGRAWE                           DANSWERKE
  Veronica Paeper                           Orpheus in the Underworld/Carmen
  Vincent Mantsoe                           Gula Matari
  Alfred Hinkel                             Last Dance (Bolero)/Rain in a Dead
                                            Man’s Footprints/Cargo/I am
                                            Cinnamon
  Sylvia Glasser                            Tranceformations
  Gary Gordon                               Bessie’s Head
  Mavis Becker                              Flamenco de Africa
  Hazel Acosta                              Blood Wedding
  Caroline Holden                           Imagenes
  Gregory Maqoma                            Beauty Trilogy/Skeleton Dry/Four
                                            Seasons

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  DANSSTUDIES                               (EC/NOVEMBER 2017)

    6.1   Gee die naam van die choreograaf en die danswerk.

    6.2   Beskryf die choreograaf se agtergrond en opleiding.                                (4)

    6.3   Brei uit oor die sinopsis/tema/intensie/storie wat gebruik word.                   (4)

    6.4   Gee ŉ gedetailleerde verduideliking van die kostuums, beligting en
          stelontwerp wat in die danswerk gebruik word.                                      (4)

    6.5   Verduidelik die karaktereienskappe van die dansstyl wat deur die
          choreograaf in sy/haar danswerke gebruik word.                                     (4)

    6.6   Bespreek wat hierdie danswerk innoverend gemaak het.                               (4)
                                                                                            [20]

                                               OF

    VRAAG 7:     INTERNASIONALE CHOREOGRAAF EN DANSWERK
                 (KEUSEVRAAG)

    Skryf studienotas oor die choreograaf Christopher Bruce en sy danswerk, Ghost
    Dancers.

    7.1   Verskaf ŉ gedetailleerde beskrywing van Christopher Bruce se agtergrond
          en dansopleiding.                                                                  (4)

    7.2   Verduidelik die sinopsis/intensies van die danswerk.                               (4)

    7.3   Gee ŉ verduideliking van die kostuums wat deur die ‘Dead’ en die ‘Ghosts’
          gebruik was.                                                                       (4)

    7.4   Gee ŉ verduideliking van die bewegingswoordeskat wat deur Bruce in
          hierdie werk gebruik word.                                                         (4)

    7.5   Bespreek die simboliek wat in die danswerk gebruik word.                           (4)
                                                                                            [20]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                      DANSSTUDIES                                   9

 VRAAG 8: MUSIEKTERME/GENRES

 8.1    Kies die korrekte antwoord uit KOLOM B wat by KOLOM A pas. Skryf
        slegs die korrekte letter (A–E) van KOLOM B teenoor die oor-
        eenstemmende nommer (8.1.1–8.1.5) in KOLOM A, byvoorbeeld 8.1.6 F.

                      KOLOM A                                KOLOM B
        8.1.1    Die spoed waarteen musiek     A      Pas
                 gespeel word

        8.1.2    ŉ Gereelde konstante klop     B      Duur

        8.1.3    Die hoeveelheid tyd wat dit   C      Poliritmes
                 neem om op te voer

        8.1.4    Twee of meer ritmes wat       D      Tempo
                 gelyktydig gespeel word

        8.1.5    Die snelheid waarteen ŉ       E      Ritme
                 aktiwiteit uitgevoer word
                                                                        (5 x 1)     (5)

 8.2    Verduidelik TWEE verskillende musiekgenres en hoe jy die hoofkenmerke
        en instrumentasie sal herken.                                               (6)

 8.3    Verskaf idees oor hoe musiek jou dans kan beïnvloed.                        (4)
                                                                                   [15]

 VRAAG 9:        OPVOERINGSRUIMTES/CHOREOGRAFIESE
                 ELEMENTE/BEMARKING

 9.1    Gee ŉ beskrywing van die volgende:

        9.1.1    Agterverhoog                                                      (1)

        9.1.2    Voorverhoog                                                       (1)

        9.1.3    Middelverhoog                                                     (1)

        9.1.4    Siklorama                                                         (1)

        9.1.5    Syskerms                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                  DANSSTUDIES                   (EC/NOVEMBER 2017)

 9.2    Verduidelik die volgende:

        9.2.1   Oorgange                                                       (1)

        9.2.2   Klimaks                                                        (1)

        9.2.3   Vlakke                                                         (1)

        9.2.4   Stimulus                                                       (1)

        9.2.5   Begin en eindes                                                (1)

        9.2.6   Motief                                                         (1)

 9.3    Bespreek hoe jy ŉ dansproduksie sal bemark.                           (4)
                                                                             [15]

                                                      TOTAAL AFDELING B:      60
                                                          GROOTTOTAAL:       100

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

## Related documents

- [DANCE STUDIES MEMO GR11 NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-memo-gr11-nov2017-afrikaans/08f5e6d5-ac14-4f44-950c-298b54b79ea2) — Dance Studies · Memo · 2017 · Afr
- [Dance Studies QP](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-qp/10c92737-88ef-4d1c-9333-ec32a85b8f59) — Dance Studies · QP · 2014
- [DANCE STUDIES GR11 NOV2013 QP (Eng)](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-gr11-nov2013-qp-eng/1df684bf-cf23-4ae8-8676-1a802e77e828) — Dance Studies · QP · 2013 · Eng
- [DANCE ST GR11 NOV2013 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/dance-st-gr11-nov2013-qp-afr/def2cad3-6a7f-4142-93fd-3d549c6ae048) — Dance Studies · QP · 2013 · Afr
- [DANCE STUDIES GR11 MEMO ENG NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-gr11-memo-eng-nov2018/1d5a74cb-e873-416b-9272-3f4c1092e79b) — Dance Studies · Memo · 2018 · Eng
- [DANCE STUDIES GR11 MEMO AFR NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-gr11-memo-afr-nov2018-d/2ac56bdb-ee2f-4f38-9c31-a55b7ff56c88) — Dance Studies · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 11 Dance Studies

- [Gr 11 Dan Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-dan-stu-atp-2023-24/d7cf0d0b-5284-4b58-bc3c-3be7d351d71d) — ATP
- [Gr11 DNCE N16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-dnce-n16-memo-eng/048d14ec-3b69-4833-930f-05decfb3f3ff) — Memo · 2016 · Eng
- [Gr11 DNCE N16 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-dnce-n16-memo-afr/e40bfa7a-caa5-4da4-a165-7e687830c5f2) — Memo · 2016 · Afr
- [DANCE STD MEMO AFR GR11 NOV 2015](https://www.hlayiso.com/library/dance-std-memo-afr-gr11-nov-2015/7e58bb21-7009-4ab6-84b8-308963c23805) — Memo · 2015 · Afr
- [DANCE STD MEMO ENG GR11 NOV 2015](https://www.hlayiso.com/library/dance-std-memo-eng-gr11-nov-2015/43967878-32f9-44e7-a93b-1310a9e2823c) — Memo · 2015 · Eng
- [Dance Studies Memo](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-memo/53142bc7-30cb-4f36-96ea-375d0f3b83a5) — Memo · 2014

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
