# Dance Studies Grade 12 NSC June 2022 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Dance Studies question paper from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2021-afr/0de09b1b-1178-4c61-b091-be28aaddeaeb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Dance Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Dance Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/dance-studies) › [Dance Studies Grade 12 NSC June 2022 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2021-afr/0de09b1b-1178-4c61-b091-be28aaddeaeb)

## About this document

Dance Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                   DANSSTUDIES

                                         2021

                                                                      PUNTE: 100

                                                                        TYD: 3 uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                2                                  DBE/2021
                                        SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings met NEGE vrae in totaal.
         Beantwoord slegs AGT vrae soos volg:

         AFDELING A: VEILIGE DANSPRAKTYK EN GESONDHEIDSORG (40 punte)
          Beantwoord VIER van die vyf vrae in hierdie afdeling.
          Jy het 'n keuse tussen VRAAG 3 en VRAAG 4. Indien jy albei vrae
           beantwoord, sal slegs die EERSTE antwoord nagesien word.

         AFDELING B: DANSGESKIEDENIS EN -GELETTERDHEID (60 punte)
          Beantwoord AL die vrae in hierdie afdeling.
          Jy het 'n keuse tussen VRAAG 7.3(a) en VRAAG 7.3(b). Beantwoord slegs
           EEN van die vrae.

2.       Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
         vraestel gebruik is.

3.       Lees elke vraag aandagtig deur en let op na wat gevra word.

4.       Skryf jou antwoord in volsinne indien jy gevra word om te verduidelik/
         breedvoerig te skryf/te beskryf/te ontleed/te evalueer/te vergelyk, ens.
         Eenwoordantwoorde sal NIE aanvaar word NIE.

5.       Jy mag rofwerkbeplanning in die ANTWOORDEBOEK doen. Trek 'n streep
         deur enige werk wat NIE nagesien moet word NIE.

6.       Jy sal geassesseer word op jou vermoë om:
          Slegs in een taal te skryf
          Inligting te organiseer en duidelik oor te dra
          Die spesifieke formaat te gebruik wat in sekere vrae vereis word
          Spesialis-dansterminologie te gebruik, waar nodig

7.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                   3                                       DBE/2021
                                           SS/NSS

AFDELING A: VEILIGE DANSPRAKTYK EN GESONDHEIDSORG

VRAAG 1: DANSBESERINGS (VERPLIGTEND)

1.1      Noem EEN besering wat in die danser se kniegewrig kan voorkom.                           (1)
1.2      Kies EEN van die letters in R Y K E. Verduidelik hierdie letter en hoekom dit
         in die onmiddellike behandeling van 'n besering gebruik word.                            (1)
1.3      Om 'n kniegewrigbesering in die dansklas te voorkom, verduidelik DRIE
         veilige danspraktyke.                                                                    (3)
1.4      Beskryf hoe jy fisies en geestelik aktief in die dansklas kan bly terwyl jy van 'n
         besering herstel.                                                                        (5)
                                                                                                  [10]
VRAAG 2: KOMPONENTE VAN FIKSHEID (VERPLIGTEND)
2.1      Gee 'n definisie vir ELK van die komponente van fiksheid (2.1.1–2.1.3):

         2.1.1.       Kernstabiliteit                                                             (1)
         2.1.2        Neuromuskulêre vaardighede                                                  (1)
         2.1.3        Spieruithouvermoë                                                           (1)
2.2      Gee die neuromuskulêre vaardigheid wat die beste by die definisies hieronder
         pas:
         2.2.1        Die vermoë om vinnig en effektief te beweeg                                 (1)
         2.2.2        Die vermoë om op veranderende omstandighede te reageer                      (1)
2.3      Verduidelik VYF maniere waarop 'n danser sy/haar kardiovaskulêre
         uithouvermoë/fiksheid kan verbeter.                                                      (5)
2.4      Ontleed watter komponente van fiksheid die danser in die foto hieronder
         gebruik om hierdie posisie te bereik.

                                           [Bron: www.peddecordphoto.com]                         (5)
                                                                                                  [15]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                      4                                       DBE/2021
                                              SS/NSS

LET WEL:      Jy het 'n keuse tussen VRAAG 3 en VRAAG 4.
              Beantwoord slegs EEN van hierdie vrae.

VRAAG 3: SPIERE EN ANATOMIESE AKSIES (KEUSE)

3.1      Bestudeer die foto hieronder en beantwoord die volgende vrae.

                                                                      A

                                                       [Bron: www.stack.com]

         3.1.1        Identifiseer spier A.                                                          (1)

         3.1.2        Beskryf TWEE maniere waarop spier A 'n danser kan help om 'n
                      goeie postuur en liggaamsbelyning in die dansklas te handhaaf.                 (2)

3.2      Bestudeer die tabel hieronder. Gee 'n voorbeeld van 'n dansbeweging
         (3.2.1–3.2.3).

            ANATOMIESE                 BESKRYWING VAN                     VOORBEELD VAN 'N
                AKSIE                      BEWEGING                        DANSBEWEGING
         Fleksie                  Verklein die hoek van 'n                     3.2.1
                                  kniegewrig                                             (1)
         Rotasie                  'n Beweging wat rotasie insluit              3.2.2
                                                                                         (1)
         Abduksie                 Beweging weg van die                         3.2.3
                                  middellyn van die liggaam af                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                    5                                         DBE/2021
                                            SS/NSS

3.3      Bestudeer die foto hieronder en beantwoord die volgende vrae.

                                                        [Bron: www.dailynebraskan.com]

         3.3.1        Noem TWEE anatomiese aksies wat in die danser se romp
                      plaasvind.                                                                    (2)

         3.3.2        Identifiseer die hoofspiergroep wat vir die anatomiese aksie in die
                      danser se regterkniegewrig verantwoordelik is.                                (1)

         3.3.3        Noem die hoofspiergroep wat vir die anatomiese aksie in die
                      danser se linkerkniegewrig verantwoordelik is.                                (1)
                                                                                                    [10]

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                    6                                      DBE/2021
                                            SS/NSS

VRAAG 4: ALGEMENE GESONDHEIDSORG (KEUSE)

4.1      Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf 'waar' of
         'onwaar' langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.3) in die ANTWOORDEBOEK
         neer. Gee 'n rede indien die antwoord ONWAAR is.

         4.1.1        Proteïene is noodsaaklik vir die herstel van beseerde spiere.              (1)

         4.1.2        'n Danser se hoofbron van energie behoort van energiedrankies of
                      energiestafies af te kom.                                                  (1)

         4.1.3        Dehidrasie   het   geen     uitwerking     op    'n    danser     se
                      konsentrasievermoë in die dansklas nie.                                    (1)

4.2      Verduidelik hoekom dit belangrik is om ontspanningstegnieke aan te leer.                (3)

4.3      Ontleed hoe 'n gesonde leefstyl 'n danser se opvoering/uitvoering kan
         bevoordeel.                                                                             (4)
                                                                                                 [10]

VRAAG 5: DANSOPVOERING/-UITVOERING (VERPLIGTEND)

Noem jou hoofdansvorm. Verduidelik die korrekte tegniek in jou hoofdansvorm om 'n
draai uit te voer.                                                                               [5]

                                                                 TOTAAL AFDELING A:              40

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                   7                                    DBE/2021
                                           SS/NSS

AFDELING B: DANSGESKIEDENIS EN -GELETTERDHEID

VRAAG 6: IMPROVISASIE EN CHOREOGRAFIE (VERPLIGTEND)

6.1      Gee EEN woord vir elk van die volgende beskrywings deur 'n woord uit die lys
         hieronder te kies. Skryf slegs die woord langs die vraagnommers
         (6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.

                      simmetrie;    duur;   asimmetrie;     krag;   motief;
                             vlakke;    gebaar;  rigting;     tempo

         6.1.1        Hoe lank 'n frase of beweging duur                                       (1)

         6.1.2        'n Vorm wat deur 'n danser se liggaam gemaak word wat identies
                      aan die regter- en linkerkant van die liggaam is                         (1)

         6.1.3        Die verskillende hoogtes waarop 'n danser kan beweeg om aandag
                      te trek                                                                  (1)

         6.1.4        Die hoeveelheid energie wat tydens beweging gebruik word                 (1)

         6.1.5        Gebruik 'n alledaagse beweging om 'n idee, betekenis of 'n emosie
                      oor te dra                                                               (1)

6.2      Gee DRIE gedetailleerde wenke om in gedagte te hou wanneer dansers
         tydens kontakimprovisasie saamdans.                                                   (3)

6.3      Verduidelik DRIE voordele van improvisasie in dans.                                   (3)

6.4      Na jou mening, verduidelik hoe tegnologie die dansbedryf beïnvloed het.               (4)
                                                                                               [15]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                       8                                     DBE/2021
                                               SS/NSS

VRAAG 7: GESKIEDENIS VAN HOOFDANSVORM (VERPLIGTEND)

7.1      Die stellings hieronder beskryf die vaardighede wat nodig is vir sommige
         loopbane in die dansbedryf. Gee die naam van die loopbaan wat die beste by
         ELKE stelling pas.

                                                                              7.1.2
                                                                   Jy is georganiseerd en
                                                                    werk goed onder druk.
                                                                        Jy is tydens 'n
                                                                     uitvoering in beheer
                                                                    van die tegniese span,
                                                                          dansers en
                                                                   agterverhoog-spanlede.

                                                                    7.1.3
                                                        Jy sien om na die fisiese en
                                                         emosionele welstand van
                                                             mense. Jy gebruik
                                                        dansbeweging om mense te
                                                        help om kwessies/probleme
                                                                 te hanteer.

                                                                                       (1 x 5)     (5)

7.2      Kies TWEE dansgenres waarvan EEN Afrika-dans moet wees.

         Noem die TWEE dansgenres wat jy gekies het.

         Vergelyk die herkenbare eienskappe hieronder. Verduidelik ELKE kenmerk
         volledig.

         7.2.1        Musiek/Begeleiding                                                           (2)

         7.2.2        Kostuums/Kleredrag                                                           (2)

         7.2.3        Geslagspesifieke rolle                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                   9                                     DBE/2021
                                           SS/NSS

LET WEL:       Jy het 'n keuse tussen VRAAG 7.3(a) en VRAAG 7.3(b).
               Beantwoord slegs EEN van hierdie vrae.

7.3      (a)    Jou plaaslike gimnasium wil dansklasse aanbied.

                Skryf 'n kort motivering oor hoe kliënte uit dansklasse by die gimnasium
                sal voordeel trek.                                                              (4)

                                                    OF

         (b)    In 'n dansopvoering, verduidelik hoe dans en musiek mekaar
                komplementeer.                                                                  (4)
                                                                                                [15]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                10                                      DBE/2021
                                         SS/NSS

VRAAG 8: VOORGESKREWE CHOREOGRAAF (VERPLIGTEND)

Kies EEN van die choreograwe wat jy bestudeer het uit die voorgeskrewe lys
hieronder.

Skryf 'n ARTIKEL vir 'n kunstetydskrif oor die lewensverhaal van die choreograaf wat jy
bestudeer het. Sluit die volgende in:

   Die naam van die choreograaf wat jy gekies het
   Skryf in artikelformaat
   Interessante feite oor die choreograaf se lewensverhaal
   Bydrae tot die daansbedryf en/of samelewing                                                [10]

    SUID-AFRIKAANSE
                                                      DANSWERKE
     CHOREOGRAWE
                               Bolero – Last Dance OF Rain in a Dead Man's Footprint OF
       Alfred Hinkel
                                                          Cargo
                                 Four Seasons OF Beauty Trilogy OF Skeleton Dry OF
     Gregory Maqoma
                                                  Somehow Delightful
      Sylvia Glasser                               Tranceformations
     Veronica Paeper                     Orpheus in the Underworld OF Carmen
     Vincent Mantsoe                                   Gula Matari
       Dada Masilo                          Swan Lake OF Romeo and Juliet
       Gary Gordon                                   Bessie's Head
      Mavis Becker                                Flamenco de Africa
      Hazel Acosta                                   Blood Wedding
     Carolyn Holden                                     Imagenes

    INTERNASIONALE
                                                      DANSWERKE
     CHOREOGRAWE
         Alvin Ailey                                   Revelations
      Martha Graham                       Lamentations OF Errand into the Maze
     George Balanchine                               Apollo OF Jewels
     Christopher Bruce                           Ghost Dances OF Rooster
      Mathew Bourne                              Swan Lake OF Cinderella
        Pina Bausch                                 The Rite of Spring
      William Forsythe                      In the Middle, Somewhat Elevated
           Mats Ek                          Giselle OF Swan Lake OF Carmen
      Rudi van Dantzig                               Four Last Songs
          Jiri Kylián                      Wings of Wax OF Stamping Ground

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                   11                                DBE/2021
                                            SS/NSS

VRAAG 9: VOORGESKREWE DANSWERK (VERPLIGTEND)

Kies EEN danswerk wat jy bestudeer het uit die voorgeskrewe lys op bladsy 10.

Skryf 'n OPSTEL en sluit die volgende in:

    Die naam van die danswerk wat jy gekies het
    Skryf in opstelformaat
    Oorsig oor/Tema van/Inspirasie vir die danswerk
    Musiek/Begeleiding wat gebruik is
    Simboliek/Bedoeling wat in die danswerk gebruik is
    Gee 'n kritiese ontleding van hoe die choreograaf betekenis aan die bewegings in
     die danswerk gegee het                                                                [20]

                                                             TOTAAL AFDELING B:            60
                                                                 GROOTTOTAAL:              100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Dance Studies May June 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2021-mg-eng/4b73033f-53ae-4723-b09d-76531b5e20a5) — Dance Studies · Memo · 2022 · Eng
- [Dance Studies Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-nov-2022-eng/f7d3edf0-e3ae-492b-98f4-05b1015bb71d) — Dance Studies · QP · 2022 · Eng
- [Dance Studies Nov 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-nov-2022-afr/eb5cb006-08f7-4e97-923c-6edaea1d79d6) — Dance Studies · QP · 2022 · Afr
- [Dance Studies May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dance-studies-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/22a3f5cb-3303-4342-b7dd-96e179e61fc6) — Dance Studies · QP · 2024 · Eng
- [Dance Studies May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2023-eng/a94d5c11-fc64-4973-9a09-8f3253289fc7) — Dance Studies · QP · 2023 · Eng
- [Dance Studies May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2022-eng/6c4c06b4-6303-4c28-b55b-e5013eefb072) — Dance Studies · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Dance Studies

- [Gr 12 Dan Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dan-stu-atp-2023-24/34f45b16-cd25-4879-9db2-5005d316d38b) — ATP
- [Dance Studies May-June 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2025-mg-eng/96538d66-a66a-48a4-930d-62c129d1d9f0) — Memo · 2025 · Eng
- [Dance Studies Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dance-studies-2025-nsc-november-exam-memorandum/7d49cd96-a950-4b35-aeed-714d223b568a) — Memo · 2025 · Afr
- [Dance Studies Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dance-studies-2025-nsc-november-exam-memorandum/6b5a22ef-70fa-43b6-a545-06b7b69ddda2) — Memo · 2025 · Eng
- [Dance Studies May-June 2024 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dance-studies-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/58c0edb4-e720-4bdd-8619-b5f6c751d9b8) — Memo · 2024 · Afr
- [Dance Studies May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dance-studies-2024-nsc-june-exam-memorandum-english/a34028a3-b812-45fd-aaf0-6f61f26f53d2) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
