# Dance Studies Grade 12 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Dance Studies memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2022-mg-afr/633ac7e5-5b4a-4f32-a830-708be3e99851
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Dance Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Dance Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/dance-studies) › [Dance Studies Grade 12 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2022-mg-afr/633ac7e5-5b4a-4f32-a830-708be3e99851)

## About this document

Dance Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                    DANSSTUDIES

                                      JUNIE 2022

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                 2                                    DBE/2022
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

NOTA VIR NASIENERS:

   Hou streng by die nasienriglyne wanneer nasien.                                            

   Die standaardiseringsproses tydens die nasienriglynbesprekings verseker dat
    hierdie riglyne die meeste moontlike antwoorde, wat die kandidate kan voorsien,
    insluit.

   Alle nasieners moet dit op 'n konsekwente wyse toepas. Die nasienriglyne mag op
    geen wyse verander word nie.

   In sekere kwalitatiewe vrae moet professionele en ingeligte oordeel toegepas
    word.

   Hierdie vraestel moet deur ervare dansonderwysers/-adviseurs/-amptenare met
    gespesialiseerde danskennis gemerk word.

   Kandidate het 'n keuse binne sekere vrae. Indien kandidate beide die vrae
    beantwoord het moet slegs die EERSTE antwoord nagesien word. Trek 'n streep
    deur die tweede antwoord wat nie nagesien word nie.

   In sekere vrae waar kandidate gevra word om 'n spesifieke hoeveelheid feite te
    verskaf, moet slegs die verwagte hoeveelheid gemerk word indien meer verskaf
    word.

   Kandidate mag korrekte inligting insluit wat nie noodwendig in die handboek is nie.
    Gebruik professionele oordeel in so 'n geval. Onsekerheid oor sulke inligting wat
    verskaf is deur die kandidaat moet bevestig word deur die nodige navorsing.

   Hoë, medium en lae kognitiewevlakke wat in elke antwoord verwag word, is
    ingesluit bo elke moontlike antwoord. Daar moet streng by hierdie vlakke gehou
    word. Die beskrywende werkwoord/instruksiewoord in elke vraag moet as riglyn
    vir die toekenning van punte dien.

   Nasieners moet GEEN volpunte toeken vir antwoorde wat oppervlakkig en
    minimaal is nie of waar al die vereistes van die Kognitiewevlakke van die vraag
    nagekom is nie.

   Nasiening moet geskied ten opsigte van wat die kandidate weet en nie wat hy/sy
    nie weet nie.

   EEN regmerk = EEN punt, afhangend van die vereistes van die vraag, tot en met
    die maksimum punt toegelaat.

   ½ punte mag aan LAE- en MEDIUMvlakvrae toegeken word waar dit van
    toepassing is.

   Geen ½ punte mag aan HOËvlakvrae toegeken word nie.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                 3                                  DBE/2022
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: VEILIGE DANSPRAKTYK EN GESONDHEIDSORG

VRAAG 1: BESERINGS

LAE VLAK              1.1      Pas                         5 punte
                      1.2      Verduideliking              4 punte
                      1.3      Benoem                      2 punte
MEDIUM VLAK           1.4      Verduideliking              4 punte

1.1 PASITEMS

Verwagte antwoorde:
       1.1.1    C of D of E

         1.1.2        A

         1.1.3        B of D

         1.1.4        E

         1.1.5        B                                                                    (5)

1.2 VERDUIDELIKING VAN RYKE
NOTA:      Geen volpunte mag toegeken word as die kandidaat nie die
             behandeling ten volle verduidelik nie.
           Ken ½ punte toe waar die kandidaat slegs woorde skryf soos; Rus,
             Ys, Kompressie, Elevasie.

Verwagte antwoorde:
 Rus – rus die beseerde area om verdere besering en/of om tyd te gee vir genesing
 Ys – wend ys aan vir voorkoming/vermindering van swelling
 Kompressie – kompres of verbind die beseerde area om swelling te verminder
   en/of om die beseerde area te ondersteun.
 Elevasie – hou die geaffekteerde area hoog om te voorkom/verminder van swelling
   en/of om te help met bloedsirkulasie
                                                                                           (4)

1.3 BENOEM VAN BESERINGS
NOTA:     Sien slegs die eerste TWEE alternatiewe behandelings na as die
          kandidaat meer verskaf het.

Verwagte antwoorde:
 Fisioterapie
 Akupunktuur
 Medikasie
 Room/salf
 Hidroterapie
 Enige ander gepaste antwoord wat die behandeling noem.                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                    4                                      DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

1.4 VERDUIDELIKING VAN POSTUUR

Verwagte antwoorde:
 Verlenging van die ruggraat en nek
 Belyning van die kop, skouers, heupe, knieë en enkels
 Korrekte plasing/balansering van die bekken (nie voor of agteroor gekantel nie)
 Aktivering van die kern ( abdominale en rugspiere)
 Gelyke opening van die bors en rug (d.w.s. om nie die skouers rond te hou nie)
 Gewig eweredig versprei oor die DRIE punte van die voet
 Enige ander gepaste antwoord wat postuur verduidelik. Dit kan na ‘n spesifieke
   dansvorm verwys.                                                                               (4)
                                                                                                  [15]

VRAAG 2: KOMPONENTE VAN FIKSHEID

LAE VLAK              2.2.1               Benoem                 2 punte
MEDIUM VLAK           2.1                 Verduideliking         4 punte
                      2.2.2               Verduideliking         2 punte
                      2.3 OF 2.4          Verduideliking         9 punte
HOË VLAK              2.3 OF 2.4          Ontwerp                3 punte

2.1 VERDUIDELIKING VAN VERKEERDE STELLINGS
NOTA:     As kandidate die regte antwoord gee en nie die 'waarom' gee nie, moet ½
          punte toegeken word.

              Bv. Statiese strekking moet aan die einde van die klas gedoen word = ½
              punt.
              Statiese strekking moet aan die einde van die klas gedoen word omdat
              die spiere warm en buigsaam is = 1 punt.

Verwagte antwoorde:
2.1.   2.1.1    Statiese strekking moet aan die einde van die klas gedoen word
                omdat die spiere warm en soepel is.                                               (1)

         2.1.2        Onderontwikkelde komponente van fiksheid sal die kwaliteit van
                      jou optrede affekteer omdat jy geen beheer oor jou
                      bewegings/beperkte omgang, ens. sal hê nie.                                 (1)

         2.1.3        Stres en spanning beïnvloed 'n danser se soepelheid omdat
                      gespanne spiere nie elasties is nie.                                        (1)

         2.1.4        Kernstabiliteit is belangrik vir goeie tegniek omdat dit jou help met
                      balans /kontrole van bewegings.                                             (1)

                      Enige ander gepaste antwoord wat verduidelik waarom die stelling
                      verkeerd is.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                  5                                       DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

2.2 BESTUDEER DIE BEELD

2.2.1 BENOEMING VAN KOMPONENTE VAN FIKSHEID
NOTA:       Verwys na die VRAESTEL vir die beeld
            Kandidate moet enige TWEE komponente van fiksheid noem met
             betrekking tot die beeld

Verwagte antwoorde:
 Krag
 Soepelheid
 Kernstabiliteit
 Uithouvermoë/spieruithouvermoë/kardiovaskulêre uithouvermoë
 Neuromuskulêre vaardighede                                                                    (2)

2.2.2 VERDUIDELIKING VAN KOMPONENTE VAN FIKSHEID
NOTA:       Verwys na die VRAESTEL vir die beeld
            Kandidate moet elkeen van die komponente van fiksheid wat in 2.2.1
             genoem is, met betrekking tot die beeld verduidelik

Verwagte antwoorde:
KRAG:
 Albei dansers het krag in hulle arms/romp/bene om te handhaaf/hul posisies te hou
 Danser B wys krag omdat hy die gewig van danser A ondersteun
 Enige ander gepaste antwoord wat verduidelik hoe krag gebruik word

SOEPELHEID:
 Die danser met die been in die lug (danser B) wys soepelheid in die
  heupgewrigte/bene omdat sy agterste been agter hom verleng is
 Enige ander gepaste antwoord wat verduidelik hoe soepelheid gebruik word

KERNSTABILITEIT:
 Albei dansers het kernstabiliteit sodat hulle hierdie posisies kan beheer en hou
 Enige ander gepaste antwoord wat verduidelik hoe kernstabiliteit gebruik word

UITHOUVERMOË/SPIERUITHOUVERMOË/KARDIOVASKULÊRE
UITHOUVERMOË:
 Spieruithouvermoë: die dansers kan die posisies vir 'n lang periode hou sonder om
   moeg te word
 Kardiovaskulêre uithouvermoë: die bewegings lyk as of dit binne 'n danssekwensie
   is en dat die dansers uithouvermoë benodig sodat hulle nie moeg word nie
 Enige ander gepaste antwoord wat verduidelik hoe uithouvermoë gebruik word

NEUROMUSKULÊRE VAARDIGHEDE:
 Albei dansers is gefokus op mekaar sodat hulle hul bewegings kan koördineer
 Albei dansers balanseer mekaar
 Enige ander gepaste antwoord wat verduidelik hoe neuromuskulêre vaardighede
  gebruik word                                                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                 6                                      DBE/2022
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

2.3 ONTWERP VAN PLAKKAAT: voordele van komponente van fiksheid
NOTA:      DRIE komponente moet ingesluit wees om vol punte te behaal
           Kandidate kan meer inligting oor een komponent insluit as oor 'n ander
           Gebruik professionele oordeel om te bepaal hoe effektief die plakkaart
            is
           Die verduideliking moet direk verwantskap hou met die DRIE
            komponente wat deur die kandidate verkies is
           Kandidate mag gebruik maak van beeldmateriale om hul idees te
            kommunikeer
           As die kandidaat dieselfde inligting/beeldmateriale in elke komponent
            gebruik, mag 'n punt slegs een keer toegeken word vir die inligting
Verwagte antwoorde:
Kreatiewe uitlegging en voorlegging moet insluit:
 'n Vol A4 bladsy word 'n punt gegee                                                          (1)
 Ontwerp en uitleg (balans, ruimte, grote, belyning, ens.)                                    (1)
 Kreatiewe/gebruik van verskillende lettertipe/beelde/bokse/praatborrels, ens.                (1)

Enige DRIE komponente kan ingesluit word:
Krag: 'n danser sal in staat wees om te:
 Swaartekrag te weerstaan en behou posisies
 Kontroleer bewegings
 Hoër te spring (been en enkelsterkte)
 Bewegings moeiteloos te laat lyk
 Beserings te voorkom
 Enige ander gepaste antwoord wat voordele van krag verduidelik

Soepelheid: 'n danser sal in staat wees om:
 'n groot omgang van beweging uit te voer
 Die vlak van ingewikkeldheid in bewegings te vermeerder
 Bewegings moeiteloos laat lyk
 Beserings te voorkom weens die styfheid van gewrigte/spiere/senings
 Enige ander gepaste antwoord wat voordele van soepelheid verduidelik
Kernstabiliteit: 'n danser sal in staat wees om:
 Postuur en belyning te handhaaf en verbeter
 Bewegings vanaf die buik te kontroleer
 Balans en beheer te handhaaf en verbeter
 Veiligheid en doeltreffende oorgange tussen bewegings te verseker
 Bewegings moeiteloos laat lyk
 Voorkomming van beserings van die rug en ruggraat deur gebrek aan beheer
 Enige ander gepaste antwoord wat voordele van kernkrag verduidelik
Uithouvermoë/spieruithouvermoë/kardiovaskulêre uithouvermoë: 'n danser sal in
staat wees om:
 Dans vir langer periodes
 Die gedagtes vrymaak om op die uitvoering te fokus eerder as om bekommerd te
   wees oor hoe om energie te bespaar
 Bewegings moeiteloos te laat lyk
 Voorkomming van beserings weens moegheid
 Enige ander gepaste antwoord wat voordele van uithouvermoë verduidelik
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                 7                                      DBE/2022
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

Neuromuskulêre vaardighede: 'n danser sal in staat wees om:
 Algehele dansoptrede te verbeter want bewegings word outomaties
 Kwaliteit van die optrede verbeter want bewegings het betekenis
 Ratsheid te hê of te verbeter om vinnig en doeltreffend te beweeg
 Bewegings moeiteloos te laat lyk
 Voorkomming van beserings
 Enige ander gepaste antwoord wat voordele van neuromuskulêre vaardighede
  verduidelik                                                                                  (9)
                                                                                               [20]
                                           OF
2.4 ONTWERP VAN PLAKKAAT: ontwikkeling van Komponente van Fiksheid
NOTA:      DRIE komponente moet ingesluit wees om vol punte te behaal
           Kandidate mag meer inligting oor een komponent insluit as oor 'n
            ander
           Gebruik professionele oordeel wanneer daar bepaal word hoe effektief
            die plakkaart is
           Die verduideliking moet direk verwant hou met die DRIE komponente
            wat deur die kandidate verkies is
           Kandidate mag gebruik maak van beeldmateriale om hul idees te
            kommunikeer
           As die kandidaat dieselfde inligting/beeldmateriale in elke komponent
            gebruik, mag 'n punt slegs een keer toegeken word vir die inligting
Verwagte antwoorde:
Kreatiewe uitlegging en voorlegging moet insluit:
 'n Vol A4 bladsy word 'n punt gegee                                                          (1)
 Ontwerp en uitleg (balans, ruimte, grote, belyning, ens.)                                    (1)
 Kreatiewe/gebruik van verskillende lettertipe/beelde/bokse/praatborrels, ens.                (1)

Enige DRIE komponente kan ingesluit word:
Krag: kan ontwikkel word deur:
 Stadige beheerde bewegings te doen
 Spesifieke versterkingsoefeninge vir elke liggaamsdeel (bv. Port-de-bras vir die
   arms en rug, artikulasie oefeninge om die voete, enkels en bene te versterk) te
   doen
 Oefeninge soos uitvalle, hurkoefeninge, opstote, optrekke (vir arms en bene) te
   doen
 Weerstandsoefeninge/oefeninge met gewigte (gewigte/liggaamsgewig/rekbare
   elastiese bande) te doen
 Pas progressiewe oorlading beginsels (vermeerder duur/gewigte/intensiteit) toe
 Gereeld te oefen (d.w.s. 3 – 4 keer per week)
 Enige ander gepaste antwoord wat die ontwikkeling van krag verduidelik
Soepelheid: kan ontwikkel word deur:
 Oefeninge met 'n grote omgang van beweging (d.w.s. skoppe, spronge) te doen
 Oefeninge soos yoga te doen
 Strekking (passiewe en aktiewe strekkingstegnieke)
 Pas progressiewe belading beginsels (vermeerder duur/gewigte/intensiteit) toe
 Konsekwente oefeninge (d.w.s. 3 – 4 keer per week)
 Enige ander gepaste antwoord wat die ontwikkeling van soepelheid verduidelik
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                  8                                       DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

Kernstabiliteit: kan ontwikkel word deur:
 Die kernspiere binne en buite die dansklas te gebruik
 Oefeninge soos abdominale frommel bewegings, rugekstensies, planke
 Oefeninge wat balans en beheer uitdaag
 Bewegings te doen waar die liggaam van aksis af is
 Progressiewe oorbelading beginsels (verleng tydsduur/gewigte/intensiteit) toe te
   pas
 Gereeld te oefen (d.w.s. 3 – 4 keer per week)
 Enige ander gepaste antwoord wat die ontwikkeling van kernkrag verduidelik

Spieruithouvermoë: kan ontwikkel word deur:
 Stadige en beheersde bewegings vir uitgebreide tydperke te doen
 Weerstandsoefeninge
 Baie repetisies van spesifieke versterkingsoefeninge vir elke liggaamsdeel (bv.
   Port-de-bras vir die arms en rug, artikulasie oefeninge om die voete, enkels en
   bene te versterk) te doen
 Baie repetisies van oefeninge soos uitvalbewegings, hurkoefeninge, opstote,
   optrekke (vir arms en bene) te doen
 Enige ander gepaste antwoord wat die ontwikkeling van kernkrag verduidelik

Kardiovaskulêre uithouvermoë: kan ontwikkel word deur:
 Oor-die-vloer bewegings/bewegings/dinamiese bewegings waar die tydsduur
   geleidelik vermeerder word
 Aktiwiteite buite die klaskamer te doen om die hart en longe te versterk soos die ry
   van 'n fiets, hardloop, swem, ens.
 Enige ander gepaste antwoord wat die ontwikkeling van kernkrag verduidelik

Uithouvermoë (algemeen): kan ontwikkel word deur:
 Langer te dans
 In die klas rond te hardloop as 'n opwarming voor die aanvang van die klas
 Progressiewe oorbelading-beginsels toe te pas (verleng tydsduur/gewigte/
   intensiteit) toe
 Gereeld te oefen (d.w.s. 3 – 4 keer per week)
 Enige ander gepaste antwoord wat die ontwikkeling van uithouvermoë verduidelik

Neuromuskulêre vaardighede: kan ontwikkel word deur:
 Te repeteer en oefen sodat die oefening outomaties kan word (spiergeheue)
 Improviserings aktiwiteite om kreatiwiteit en reaksies op veranderende
  omstandighede te ontwikkel
 Om op verskillende tipe musiek te dans om musikaliteit te ontwikkel
 Bewegings op een been te doen om balans te verbeter
 Vinnige bewegings wat rigting verander om ratsheid te ontwikkel
 Progressiewe oorbelading-beginsels toe te pas (verleng tydsduur/gewigte/
  intensiteit) toe
 Gereeld te oefen (d.w.s. 3 – 4 keer per week)
 Enige ander gepaste antwoord wat die ontwikkeling van neuromuskulêre
  vaardighede verduidelik                                                                       (9)
                                                                                                [20]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                 9                                   DBE/2022
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: ALGEMENE GESONDHEIDSORG

LAE VLAK              3.1   Verduideliking  3 punte
MEDIUM VLAK           3.2   Bevraagtekening 3 punte
HOË VLAK              3.3   Ontleding       4 punte

3.1 VERDUIDELIK GOEIE EETGEWOONTES
NOTA:      Kandidate kan enige van die volgende formate insluit:
            'n Algemene oorsig oor hoe goeie voeding die liggaam positief
              beïnvloed
            Eetgewoontes soos klein gereelde maaltye, ens.
            Spesifieke dieëte.
            Noem spesifieke voedselgroepe en verduidelik hoe dit die liggaam
              beïnvloed
            Kandidate kan in die negatief antwoord
              bv. Jy sal nie moeg voel as jy 'n gebalanseerde dieët volg nie
            Verduidelikings wat vaag/onvolledig is mag ½ punte toegeken word

Verwagte antwoorde:
 Volgehoue en/of toeneemende energie vlakke
 Verbeterde geestes bewustheid/konsentrasie en fokus
 Verbeterde welstand (geestelik en fisies)
 Instandhouding van liggaamsgewig deur die versekering van regte porsie grotes
 Versterk immuunsisteem om siektes en beserings te beveg
 Vermeerder krag as gevolg van voedingstowwe van proteïene
 Versterk bene deur kalsium inname
 Beskerming van belangrike organe as gevolg van vet inname
 Verminder moegheid, spierkrampe, kans vir osteoporose as gevolg van vitamiene
   en minerale inname
 Enige ander gepaste antwoord wat die effek van goeie eetgewoontes verduidelik             (3)

3.2 BEVRAAGTEKEN: HIDRASIE

NOTA:         Kandidate kan enige van die volgende formate insluit:
               'n Algemene oorsig oor hoe hidrasie die liggaam beïnvloed
               Kandidate kan in die negatief antwoord
              bv. Jy sal nie duiselig word as jy genoeg water drink nie
               Verduidelikings wat vaag/onvolledig is mag ½ punte toegeken word

Verwagte antwoorde:
Kandidate moet redes verskaf waarom water so belangrik vir die liggaam is. Redes
kan insluit:
 Aanvulling van water wat deur sweet verlore geraak het
 Reguleer liggaamstemperatuur
 Verhoog fokus en konsentrasie
 Voorkom spierkrampe, moegheid, naarheid, duiseligheid, floutes en hoofpyne
 Raak onslae van afvalprodukte
 Dra voedingstowwe en suurstof na die liggaam
 Enige ander gepaste antwoord wat die belangrikheid van hidrasie verduidelik               (3)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                  10                                    DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

3.3 EVALUERING VAN DIE VOORDELE VAN DANS

NOTA:            Kandidate moet spesifieke voorbeelde verskaf en verduidelik/motiveer
                  hoe dans die emosionele en geestelike welstand sal baat
                 Geen ½ punte mag toegeken word vir hierdie vraag nie

Verwagte antwoorde:
Dans kan geestelike en emosionele welstand bevoordeel deur:
 ontspanningstegnieke te leer en uit te voer
 regte asemhalingtegnieke te leer en uit te voer
 te leer om te fokus en helder te dink
 'n gevoel om deel van 'n stam te wees
 'n sin van eiewaarde/selfvertroue/selfrespek te verskaf
 sosiale interaksie te vermeerder
 die vrylating van endorfiene om die gevoel van gelukkigheid en toenemende
   energie te bevorder
 verbeterde algemene gesondheid en fiksheid wat lei tot algehele verbetering van
   welstand
 Enige ander gepaste antwoord wat die voordele van dans op die geestelike en
                                                                                               (4)
   emosionele welstand evalueer
                                                                                               [10]

VRAAG 4: DANSOPVOERING/-UITVOERING

LAE VLAK              4.1       Beskrywing                   3 punte
                      4.2       Verduideliking               2 punte
HOË VLAK              4.3       Evaluering                   4 punte
                      4.4       Besin                        6 punte

4.1 BESKRYWING VAN DANSBEGINSELS
 NOTA:     Kandidate moet enige DRIE beginsels noem en beskryf wat in hul
             hoofdansvorm gebruik word. Merk slegs die eerste drie as meer
             verskaf word.
           Geen punte moet vir die naam van die hoofdansvorm toegeken word
             nie.
           Indien die naam van die hoofdansvorm nie gegee word nie, moet die
             gegewe beginsels gelees word en 'n professionele oordeel gemaak
             word oor watter hoofdansvorm die kandidaat beantwoord.
           Antwoorde moet van toepassing op die hoofdansvorm wees en nie
             generies nie
           Beginsels wat vaag beskryf word kry ½ punte
             bv. Ballet daag swaartekrag uit = ½ punt
           Ballet daag swaartekrag uit omdat die meeste van die bewegings lig
             en eteries is = 1 punt

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                11                                    DBE/2022
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

Verwagte antwoorde:
Algemene areas wat pas by die meeste hoofdansvorms:
 Gebruik van swaartekrag: daag dit uit of werk met swaartekrag
 Gebruik van arms: plasing/spesifieke posisies/gemaklik, ens.
 Gebruik van bene en voete: uitgedraai/parallel/gepunte voete/gebuigde voete
 Gebruik van kop: kop en oë gebruik/houding van skouers en kop/val
 Postuur: verleng/effense kantel vorentoe/agtertoe
 Gebruik van ruimte: oor-die-vloer bewegings/nie-bewegende bewegings
 Enige ander gepaste antwoord wat die dansbeginsels beskryf                                 (3)
4.2 VERDUIDELIKING VAN VEILIGE DANSTEGNIEKE
 NOTA:      Kandidate moet TWEE veilige danstegnieke insluit. Merk slegs die
             eerste twee as meer verskaf word
            Verduidelikings wat vaag is mag ½ punte toegeken word
Verwagte antwoorde:
Veilige danstegnieke wat algemeen is vir die meeste genres en 'n beskrywing:
 Gebruik uitdraai van bene
 Begin en einde van 'n sprong
 Kop en oë gebruik in draaie
 Belyning en postuur
Veilige danstegnieke wat spesifiek is vir 'n genre en 'n beskrywing:
 Gebruik van swaartekrag
 Gebruik van arms/voete
 Saamdans/kontakwerk
 Enige ander gepaste antwoord wat veilige danstegnieke verduidelik. Kan spesifiek
   na ‘n hoofdansvorm verwys                                                                 (2)
4.3 BESTUDEER DIE BEELD: evaluering van dansvaardighede
 NOTA:     Verwys na die VRAESTEL vir die beeld
            Baie moontlike vertolkings van die beeld sal verskaf word
            Evalueer die hele antwoord in konteks van wat die kandidaat weet en
              ken punte daar volgens toe
            Kandidate moet die boodskap evalueer wat hulle dink oorgedra word
              deur die dansers, om bewegingsbetekenis te gee
            Hulle moet dit motiveer deur voorbeelde van die dansbeeld te verskaf
              oor hoe die dansvaardighede hierin gewys word
            Punte mag nie toegeken word vir die evaluering van die
              kostuums/beligting/stelle nie
            Geen ½ punte mag vir hierdie vraag toegeken word nie
Verwagte antwoorde:
Redes moet gemotiveer word en kan insluit:
 Kwaad
 Beheer/dominansie
 Vang/vasgevang
 Vroulike bemagtiging
 Konneksie met dansers deur die gebruik van die arms
 Enige ander paslike antwoord wat die dansvaardighede evalueer                              (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                              12                                 DBE/2022
                                SS/NSS – Nasienriglyne

4.4 JOERNAALBESINNING
 NOTA:     Baie moontlike interpretasies/weerspieëlings sal verskaf word
           Meer inligting mag oor 1kolpunt meer as die ander kolpunt ingesluit
             word
           Evalueer die hele antwoord in konteks van wat die kandidaat weet en
             ken punte daarvolgens toe
           Geen ½ punte mag vir hierdie vraag toegeken word nie

Verwagte antwoorde:
Moontlike refleksie kan insluit:
 Beperkte tyd
 Onderbrekings van lesse
 Bang om siek te word
 Onsekerheid/gebrek aan roetine
 Verdriet/familie en vriende wat dood gaan
 Enige ander gepaste antwoord wat die dansuitdagings gedurende Covid-19
   weerspieël

Moontlike refleksie om verantwoordelikheid te neem vir die vooruitgang en
ontwikkeling van jou danstegniek (mag/of mag nie betrekking hế met Covid):
 Werk by die huis
 Bywoning van aanlyn/ekstra klasse
 Oefen van korreksies in die klas gegee
 Addisionele fiksheid oefening en/of strekking
 Enige ander gepaste antwoord wat die verantwoordelikheid en eie ontwikkeling          (6)
   weerspieël                                                                           [15]

                                                         TOTAAL AFDELING A:             60

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                     13                                         DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: DANSGESKIEDENIS EN GELETTERDHEID

VRAAG 5: IMPROVISASIE EN CHOREOGRAFIE

LAE VLAK              5.1.1 – 5.1.3         Kies                       9 punte
MEDIUM VLAK           5.2 OF 5.3            Verduidelik                6 punte
HOË VLAK              5.4                   Beplanning                 10 punte

5.1 VERKIESING VAN TERME

Verwagte antwoorde:
            5.1.1 RUIMTE                       5.1.2 TYD                   5.1.3 KRAG
      Simmetrie                          Sinkopasie                  Gewig
      Patroon                            Pas                         Kontras
      Kanon                              Kanon                       Dinamiek             (3)
      Kontras                            Dinamiek
                                 (3)      Patroon
                                          kontras              (3)                                    (9)

5.2 VERDUIDELIKING VAN IMPROVISASIE

NOTA:        Evalueer die hele antwoord in konteks van wat die kandidaat weet en ken
              punte daarvolgens toe

Verwagte antwoorde en verduideliking:
5.2     Alledaagse bewegings
        Gebare
        Ontwikkeling van motiewe
        Samesmelting/kombinasies van genres
        Kontakwerk
        Gebruik woorde uit die tema/voorneme/doel en 'n beweging vir elkeen te
          maak, ens.
        Enige ander gepaste antwoord wat die ontwikkeling van
          bewegingswoordeskat deur improvisasie verduidelik                                            (6)

                                                OF

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                 14                                    DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

5.3 VERDUIDELIKING VAN MUSIEK/BEGELEIDING

NOTA:        Evalueer die hele antwoord in konteks van wat die kandidaat weet en ken
              punte daarvolgens toe

Verwagte antwoorde: verduidelik
5.3     Stemming van musiek pas by die emosie van die tema
        Styl/genre – verhoog die styl/genre van die beweging
        Instrumentasie – toonkleur skep atmosfeer/bui van die stuk
        Stem/sang – dra by tot die tema/voorneme van die werk
        Stilte – dra by tot die gevoel van spanning/fokus tot die werk
        Musiek het 'n klimaks – pas by die klimaks in bewegings, ens.
        Enige ander gepaste antwoord wat die keuse van musiek en/of
          begeleiding vir 'n choreografie verduidelik                                         (6)

5.4 BESTUDEER DIE BEELD

5.4 BEPLANNING VIR KOMPETISIE
NOTA:      Verwys na die VRAESTEL vir die beeld
           Gebruik professionele oordeel wanneer hierdie vraag gemerk word
             want kandidate sal 'n verskeidenheid van reaksies hê
           Kandidate moet aandui hoe hulle die opvoerruimte sal gebruik .
           Indien die opvoerruimte goed verduidelik is, maar nie aandui hoe dit in
             die danswerk gebruik word nie, evalueer daarvolgens
           Geen ½ punte mag vir hierdie vraag toegeken word nie

Verwagte antwoorde en verduideliking:
 'n Wye verskeidenheid van reaksies word verwag
 Innoverende benadering tot die wen van die kompetisie
 Moontlike areas wat ingesluit mag word:
    Storie/tema/voorneme/doel
      o Abstrakte
      o Verhalende
      o Inspirasie

    Bewegingswoordeskat
     o Danselemente
     o Choreografiese elemente
     o Genre/styl
     o Simboliek
     o Gebare
     o Alledaagse bewegings

     Produksie-elemente
      o Trappe = ruimte
      o Muurskrif = agterdoek
      o Beligting = atmosfeer
      o Multidissiplinêre kunsvorme
      o Tegnologie/spesiale effekte
      o Musiekbegeleiding                                                                     (10)
                                                                                              [25]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                               15                                  DBE/2022
                                 SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: DANSGELETTERDHEID

LAE VLAK              6.1.1   Benoem              4 punte
                      6.2.1   Benoem              3 punte
MEDIUM VLAK           6.1.2   Verduideliking      8 punte
                      6.2.2   Verduideliking      6 punte
HOË VLAK              6.3     Evaluering          4 punte

6.1 ONTLEED BEELDE

6.1.1 BENOEMING VAN DANSGENRES
NOTA:       Kandidate moet slegs enige VIER genres identifiseer
            Dit word nie van die kandidate vereis om die genre wat aan die beelde
             verbind is te identifiseer nie
            Merk slegs die eerste VIER indien meer ingesluit word

Verwagte antwoorde:
A – Spaans
B – Kontemporêr
C – Jazz
D – Hip Hop
E – Afrika-dans
F – Ballet                                                                                (4)

6.1.2 VERDUIDELIKING VAN DANSGENRES
NOTA:       TWEE duidelike feite vir elk van die VIER genres wat genoem word in
             6.1.1 moet ingesluit en verduidelik word, om vol punte te behaal
            As antwoorde nie goed verduidelik word nie mag ½ punte toegeken
             word

Verwagte antwoorde:
Moontlike eienskappe/beginsels/style kan insluit:
 Kostuums
 Skoene
 Bewegingswoordeskat
 Musiek en/of begeleiding
 Geslag rolle
 Dansstyle/genre/beginsels
 Teater/kulturele dans
 Enige ander gepaste antwoord wat verduidelik wat dansgenres herkenbaar maak
                                                                          (4 x 2)         (8)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                16                                    DBE/2022
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

6.2.1 BENOEMING VAN FUNKSIES VAN DANS

Verwagte antwoorde:
 Ontspanning
 Kompetisie
 Beroep
 Onderrig en opvoeding
 Terapie/uitdrukking van emosies
 Kommunikasie
 Politieke propaganda/kommentaar
 Persoonlike innerlike vervulling/selfverwesenliking
 Godsdiens
 Sosiale/Persoonlike transformasie
 Enige ander paslike antwoord wat die funksies van dans noem                                (3)

6.2.2 VERDUIDELIKING VAN FUNKSIES VAN DANS
LET WEL  TWEE duidelike feite vir elk van die DRIE funksies wat in 6.2.1
             genoem word moet ingesluit en verduidelik word om vol punte te
             behaal
            As antwoorde goed verduidelik word mag ½ punte toegeken word

Verwagte antwoorde:
 Ontspanning: Vir pret, ontspanning, de-stres, vir genot, ens.
 Kompetisie: Om prysgeld te wen, herkenning te kry/status, om beroep te
   bevoordeel
 Beroep: om 'n lewe te maak, om op te tree vir geld, vir optrede, choreografeer,
   ontwerp, ens.
 Onderrig en opvoeding: onderwys, klas gee, om inligting oor te dra/geskiedenis,
   sosio-politiese bewustheid, ens.
 Terapie/uitdrukking van emosies: genesing, ontlading vir innerlike gevoel,
   uitdrukking van emosies, ens.
 Kommunikasie: simboliese taal, maak die publiek bewus en/of gemeenskappe,
   nie-verbale kommunikasie, ens.
 Politieke propaganda/kommentaar: politiese stellings, maak die publiek bewus,
   aktivisme, ens.
 Persoonlike innerlike vervulling/selfverwesenliking: fiksheid, geestelik,
   emosioneel en fisiese welstand, vrylating van energie, kreatiewe uitlating, ens.
 Godsdiens: transformasie, verhoogde geestelike betekenis/boodskap,
   seremonies/gewoontes, ens.
 Sosiale/Persoonlike transformasie: seremonies & rituele, genesing, bou sosiale
   vaardighede deur middel van spanwerk
 Enige ander paslike antwoord wat die funksies van dans verduidelik                         (6)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                  17                                     DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

6.3 EVALUERING VAN SIMBOLIEK

NOTA:            Kandidate moet EEN area kies en verduidelik hoe of teater/
                  konsertdans OF sosiale/kulturele dans as 'n simboliese taal gebruik
                  word.
                 As albei ingesluit is, moet slegs EEN gemerk word
                 Geen ½ punte moet vir hierdie vraag toegeken word nie

Verwagte antwoorde:
Areas wat ingesluit kan word waar dit van toepassing is:
 Beligting = kleure/fokus/atmosfeer
 Rekwisiete/agterdoek = plek/tyd/atmosfeer
 Kostuum/kleredrag = kleur/style/tekstuur
 Musiek/begeleiding/genre/styl/instrumentasie/stem/stilte =
   atmosfeer/bui/storie/plek, ens.
 Opvoerruimtes = konvensioneel/nie-konvensionele/gemeenskap, ens.
 Deelnemers: manlik/vroulik = rolle
 Transformasie = rituele
 Enige ander gepaste antwoord wat dans as 'n simboliese taal in of teater/konsert
   dans OF sosiale/kulturele dans evalueer                                                      (4)
                                                                                                [25]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                   18                                      DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: DANSWERK

Kognitiewe vlakke se punte volgens die rubriek:

LAE VLAK                       Nie behaal nie/elementêr                  7 punte
MEDIUM VLAK                    Middelmatig/bevredigende/beduidende       10 punte
HOË VLAK                       Verdienstelike/uitstaande                 5 punte
                               Formaat                                   3 punte

NOTA:            Gebruik die rubriek wat voorsien is om te bepaal op watter vlak die
                  antwoord ge-evalueer kan word, gebaseer op die intellektuele kwaliteit
                  van die antwoord
                 Evalueer die hele antwoord in konteks van wat die kandidaat weet en
                  ken punte daar volgens toe
                 Kandidate kan meer in een area as 'n ander skryf

SKRYF VAN 'N RESENSIE
Toekenning van punte vir formaat van 'n resensie:
    Kreatiewe boeiende titel. Geen punte vir die naam van die danswerk as 'n titel
     nie                                                                                          (1)
    'n Inleiding                                                                                 (1)
    'n Gevolgtrekking                                                                            (1)

NASIEN RUBRIEK
    HOË VLAK                 Goed geskryf/goeie taalgebruik/dansterminologie
                             Logiese vloei van inligting/maklik om te lees
        18 – 25              Relevante/interessante en feitlike inligting oor die danswerk wat
                              insluit:
     Uitstaande                   o Omlyn, voorneme, inspirasie vir die danswerk, oorsig
    Verdienstelik                 o Gedenkwaardige choreografiese oomblikke:
                                           Bewegingswoordeskat
                                           Gebruik van produksie elemente
   MEDIUM VLAK               Goed geskryf
                             Meeste areas is ingesluit
        8 – 17               Feitlike inligting oor die danswerk wat insluit:
                                  o Omlyn, oorsig
Beduidende vermoë                 o Bewegingswoordeskat
   Bevredigend                    o Gebruik van produksie elemente
   Middelmatig
    LAE VLAK                 Swak geskryf
                             Baie min areas word ingesluit
         0–7                 Minimale/geen feitlike inligting oor die danswerk nie

     Elementêr
   Nie behaal nie
                                                                                                  [25]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                  19                                    DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: CHOREOGRAAF
Kognitiewe vlakke se punte volgens die rubriek:
LAE VLAK                       Nie behaal nie/elementêr                 5 punte
MEDIUM VLAK                    Middelmatig/bevredigende/beduidende      6 punte
HOË VLAK                       Verdienstelike/uitstaande                4 punte
NOTA:            Gebruik die rubriek wat voorsien is om te bepaal op watter
                  bewussynsvlak die antwoord val gebaseer op die intellektuele kwaliteit
                  van die antwoord
                 Evalueer die hele antwoord in konteks met wat die kandidaat weet en
                  ken punte daar volgens toe
                 Kandidate kan meer in oor een onderhoud vraag as 'n ander skryf
                 Die inligting in die antwoorde kan oorvleuel
                 Geen punt vir die naam van die choreograaf nie

NASIEN RUBRIEK
    HOË VLAK                 Innemende styl van vrae beantwoord in 'n onderhoud konteks
     12 – 15                 Logiese vloei van inligting
                             Diep begrip met insiggewende opinies
       Uitstaande            Goed geskryf/toepaslike reaksie/gebruik van dansterminologie
      Verdienstelik          Vrae feitlik en in diepte beantwoord

      MEDIUM VLAK            Onderhoudstyl van vrae beantwoord word gebruik
         6 – 11              Inligting gestruktureerd
                             Goed geskryf/gebruik van dansterminologie
Beduidende vermoë            Vrae feitlik beantwoord
   Bevredigend
   Middelmatig
    LAE VLAK                 Nie geskryf in 'n onderhoudstyl nie
       0–5                   Sommige/geen/verkeerde feite voorsien
    Elementêr
  Nie behaal nie

Verwagte antwoorde:
8.1    Agtergrond: oorsprong, geboorte plek, hoe en wanneer in die dans wêreld
       blootgestel/opleiding
8.2    Dansopleiding: dansopleiding, dansgeselskappe, kunstenaars wie mee
       gewerk is, danswerke wat geskep is, hoogtepunte, medewerkings,
       herkennings, toekennings, ens

8.3       Artistiese invloede: impak van onderwysers/mense, gemeenskap, politiek,
          ander kunstenaars, ens.

8.4       Bydrae: geselskappe wat gestig is, werk wat verskaf is, uitreikings
          programme, erkenning van buite organisasies, dansstyle/tegniek geskep, etc.

             Enige ander paslike en kreatiewe antwoord
                                                                                              [15]

                                                                TOTAAL AFDELING B:            90
                                                                    GROOT TOTAAL:             150
Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Dance Studies May June 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2021-mg-eng-2/3ec45ea7-7a64-41c0-992e-f4e10a368d00) — Dance Studies · Memo · 2021 · Eng
- [Dance Studies May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2022-eng/6c4c06b4-6303-4c28-b55b-e5013eefb072) — Dance Studies · QP · 2021 · Eng
- [Dance Studies May June 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2022-afr/ff793711-6723-4e57-9439-71a800bf96a6) — Dance Studies · QP · 2021 · Afr
- [Dance Studies Nov 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-nov-2021-mg-eng/ec3b7409-cc87-41e1-b671-8a6f4fc01507) — Dance Studies · Memo · 2021 · Eng
- [Dance Studies May June 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2021-mg-eng/4b73033f-53ae-4723-b09d-76531b5e20a5) — Dance Studies · Memo · 2022 · Eng
- [Dance Studies May June 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2019-memo-eng/f589d14a-43e3-4e89-b3b5-aa58868f4074) — Dance Studies · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Dance Studies

- [Gr 12 Dan Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dan-stu-atp-2023-24/34f45b16-cd25-4879-9db2-5005d316d38b) — ATP
- [Dance Studies May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2025-eng/9d7a5f87-c4e5-4622-a6a7-d2ccac565714) — QP · 2025 · Eng
- [Dance Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dance-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/c150552f-ecf9-4c18-9412-3a97c1b79358) — QP · 2025 · Eng
- [Dance Studies Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dance-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/750eccb6-695f-44c1-ab84-87cf2c25e9cb) — QP · 2025 · Afr
- [Dance Studies Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-nov-2024-eng/3f71ca72-941a-4937-aa1f-2c5000350a76) — QP · 2024 · Eng
- [Dance Studies Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-nov-2024-afr/f5975c7a-d2e8-4ce4-9f41-cfd851dce504) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
