# Dance Studies Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Dance Studies memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-nov-2021-mg-afr/1fd31275-196b-406f-a923-82d03e26b241
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Dance Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Dance Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/dance-studies) › [Dance Studies Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-nov-2021-mg-afr/1fd31275-196b-406f-a923-82d03e26b241)

## About this document

Dance Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                               NASIONALE SENIOR
                                 SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                                   DANSSTUDIES

                                  NOVEMBER 2021

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                 2                         DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

NOTA VIR NASIENERS:

   Hou streng by hierdie nasienriglyne wanneer nagesien word.                                

   Die standaardiseringsproses tydens nasienriglynbesprekings verseker dat die
    nasienriglyne die meeste moontlike antwoorde deur kandidate dek.

   Elke nasiener moet dit op konsekwente wyse toepas. Die nasienriglyne mag onder
    geen omstandighede verander word nie.

   In sommige kwalitatiewe vrae moet jy jou professionele en ingeligte oordeel
    uitoefen.

Hierdie vraestel moet deur ervare dansonderwysers/-beamptes/-adviseurs
nagesien word aangesien dit spesialiskennis vereis.

   By sommige vrae het kandidate 'n keuse. Indien kandidate albei vrae beantwoord
    het, sien slegs die EERSTE vraag na. Trek 'n streep deur die vraag wat nie
    nagesien word nie.

   By sekere vrae waar kandidate gevra word om 'n spesifieke aantal feite te verskaf,
    moet slegs die verwagte aantal nagesien word indien meer verskaf word.

   Kandidate mag korrekte inligting insluit wat nie in die handboek verskyn nie.
    Professionele oordeel moet gebruik word. Indien daar onsekerheid is oor die
    inligting moet dit eers d.m.v. navorsing geverifieer word.

   Hoë, medium of lae kognitiewevlakke wat by elke antwoord verwag word, word
    bokant elke moontlike antwoord verskaf. Daar moet streng by hierdie vlakke gehou
    word. Die beskrywende werkwoord/instruksiewoord in elke vraag moet as riglyn
    vir die toekenning van punte dien.

   Nasieners moet GEEN punte vir antwoorde, wat oppervlakkig en minimaal of as al
    die vereistes van die vraag nie nagekom is nie, toeken nie.

   Nasien moet geskied ten opsigte van wat die kandidate weet en nie wat hulle nie
    weet nie.

   EEN regmerk = EEN punt, afhangend van die vereistes van die vraag, tot en met
    die maksimum punt toegelaat.

   ½-punte kan aan LAE- en MEDIUMvlak-vrae toegeken word waar dit van
    toepassing is.

   Geen ½ punte mag aan HOËvlak-vrae toegeken word nie.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                     3                         DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: VEILIGE DANSPRAKTYK EN GESONDHEIDSORG

VRAAG 1: DANSBESERINGS

LAE VLAK               1.1        Waar of Onwaar              5 punte
MEDIUM VLAK            1.2        Verduideliking              8 punte
                                  OF
                       1.3        Verduideliking
HOË VLAK               1.2        Ontwerp (breinkaart)        2 punte
                                  OF
                       1.3        Ontwerp (muurkaart)

NOTA:         In 1.1 as die stelling ONWAAR is en die kandidaat nie die rede vir die
              ONWAAR- stelling verskaf nie, moet geen punte toegeken word nie.

1.1 DUI AAN WAAR OF ONWAAR

Verwagte reaksies:
1.1.1    Onwaar
          voorkoming van beserings
          die liggaam voor te berei (spiere, gewrigte, hartklop)
          die gedagtes voor te berei (fokus)
          Enige ander paslike antwoord vir opwarming                                              (1)

1.1.2         Waar                                                                                 (1)

1.1.3         Waar (ballistiese strekking word in sekere oefeninge gebruik)

              Onwaar
               veroorsaak te veel stres op spiere, tendons, ligamente en gewrigte
               onveilig en kan lei tot besering
               Enige ander paslike antwoord vir bonsbewegings                                     (1)

1.1.4         Onwaar
               'n verlengde ruggraat en geaktiveerde kernspiere
               balans
               belyning                                                                           (1)
               Enige ander paslike antwoord vir goeie postuur

1.1.5         Waar                                                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                  4                          DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

1.2 ONTWERP VAN BREINKAART: voorkoming van beserings

NOTA:         Vir die ontwerp van die breinkaart:
               Ken 2 punte toe vir die algehele kreatiewe uitleg en aanbieding van
                  die breinkaart

              Vir inligting oor die voorkoming van beserings:
               Ken 'n maksimum van 8 punte toe as al vier kolpunte ingesluit en
                  verduidelik is
               Ken 'n maksimum van 6 punte toe as slegs drie kolpunte ingesluit en
                  verduidelik is
               Ken 'n maksimum van 4 punte toe as slegs twee kolpunte ingesluit en
                  verduidelik is
               Ken 'n maksimum van 2 punte toe as slegs een kolpunt ingesluit en
                  verduidelik is
               Indien eenwoord-antwoorde verskaf word mag ½ punte tot 'n
                  maksimum van 3 punte toegeken word.
               Kandidate mag binne elke kolpunt op een aspek fokus soos bv.
                  omgewing: vloere
               Kandidate mag meer oor een kolpunt antwoord as ander. Al die
                  kolpunte moet ingesluit wees vir die kandidaat om vol punte te behaal.

Verwagte reaksies:
Omgewing:

   Vloere
   Lugversorging
   Temperatuur
   Grote van die spasie
   Klere en/of uniform
   Netheid en rommel
   Skoene en kouse
   Enige ander geskikte antwoord wat verwant hou met die voorkoming van
    beserings.

Rol van die onderwyser:

   Toesig
   Help leerders met probleemoplossing
   Terugvoer en korreksies
   Werk binne elke student se strukturele beperkings
   Studente toepassing en korreksies
   Oormatige oefening
   Kennis en begrip van die dansvorm wat geleer word
   Hantering van die leeromgewing
   Enige ander geskikte antwoord wat verwant hou met onderrig van die voorkoming
    van beserings.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                5                         DBE/November 2021
                                   NSS – Nasienriglyne

Leefstylkeuses:
 Aanvullings
 Hantering van stres en spanning
 Dwelms en/of ander stowwe verbruik
 Slaap
 Voeding en hidrasie
 Enige ander geskikte antwoord wat verwant hou met leefstyl keuses en die
   voorkoming van beserings.

Voeding en hidrasie:
 Hidrasie
 Diëte - voedselgroepe
Enige ander geskikte antwoord wat verwant hou met voeding en hidrasie en die
voorkoming van beserings.                                                                   (10)

                                           OF

1.3 ONTWERP VAN MUURKAART: behandeling van besering

NOTA: Vir die ontwerp van die muurkaart:
       Ken 2 punte toe vir die algehele kreatiewe uitlegging en aanbieding van
          die muurkaart

         Vir inligting wat ingesluit is op die muurkaart:
          Ken 'n maksimum van 8 punte toe as albei kolpunte ingesluit en
             verduidelik is
          Ken 'n maksimum van 4 punte toe as een kolpunt ingesluit en verduidelik
             is
          Indien eenwoord-antwoorde verskaf word mag ½ punte tot 'n maksimum
             van 3 punte toegeken word
          Kandidate mag binne elke kolpunt op een aspek fokus soos bv.
             behandeling: RYKE
          Kandidate mag meer oor een kolpunt antwoord as die ander. Albei
             kolpunte moet ingesluit wees om vol punte te behaal

Verwagte reaksies:
Verskillende tipe behandelings:
 RYKE
 Fisioterapie
 Rehabilitasie oefeninge
 Alternatiewe/aanvullende vorms van oefening
 Medikasie
 Chirurgie
 Enige ander geskikte antwoord wat inligting verskaf oor die behandeling van
   besering

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                6                          DBE/November 2021
                                   NSS – Nasienriglyne

Invloede:
 Verlies van selfvertroue
 Druk om gouer te herstel
 Neerslagtigheid
 Bang om jouself weer te beseer/agterraak
 Gebrek aan motivering
 Verlies van komponente van fiksheid (elkeen kan in detail beskryf word)
 Aanhoudende swelling
 Gewig aansit
 Enige ander geskikte antwoord wat inligting verskaf oor die uitwerking van
                                                                                             (10)
   beserings.
                                                                                             [15]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                      7                  DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: KOMPONENTE VAN FIKSHEID

LAE VLAK               2.1         Kies              6 punte
MEDIUM VLAK            2.2         Verduideliking    4 punte
                       2.3         Verduideliking    4 punte
HOË VLAK               2.4.1       Identifisering    3 punte
                       2.4.2       Ontleding         3 punte

2.1 KIES WOORDE

Verwagte reaksies:
2.1.1    Aërobies/ kardiovaskulêre uithouvermoë /dinamiese strekking                        (1)

2.1.2         Neuromuskulêre vaardighede                                                    (1)

2.1.3         Kardiovaskulêre uithouvermoë                                                  (1)

2.1.4         Krag                                                                          (1)

2.1.5         Statiese strekking                                                            (1)

2.1.6         Dinamiese strekking                                                           (1)

2.2 VERDUIDELIK GEBREK AAN SPIERKRAG

Verwagte reaksies:
 Moegheid/groot inspanning van spiere en liggaam/kan nie vir lang tydperke werk
   nie
 Nie in staat om maat op te lig nie/paarwerk te doen nie
 Nie in staat om ledemate op te lig/bewegings te beheer/toenemende gevaar van
   besering
 Kan nie balans beheer nie
 Swak postuur, houding en belyning
 Afname in die vermoë om te spring en veilig te land
 Bewegings sal moeiteloos lyk
 Enige ander relevante areas wat die gebrek aan spierkrag beskryf                          (4)

2.3 VERDUIDELIKING VAN KARDIOVASKULÊRE EN SPIERUITHOUVERMOË

Verwagte reaksies:
 Repeteer/uitvoer vir langer tydperke en op 'n hoër vlak sonder om moeg te word
 Spiere verskaf met suurstofryke bloed
 Verminder moegheid
 Verbeterde konsentrasie/fokus/verminder die kans van besering
 Sterk immuunsisteem
 Bewegings sal moeiteloos lyk
 Enige ander areas wat die voordele van kardiovaskulêre en/of spieruithouvermoë
   verduidelik                                                                              (4)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                              8                       DBE/November 2021
                                 NSS – Nasienriglyne

2.4 BESTUDEER 'N BEELD

2.4.1 IDENTIFISEER NEUROMUSKULÊRE VAARDIGHEDE

Verwagte reaksies:
 Balans
 Ratsheid
 Kinestetiese bewustheid
 Ruimtelike bewustheid
 Aanpasbaarheid
 Vlotheid
 Vloeiendheid
 Oorgange
 Dinamiese variasie
 Koördinasie
 Uitvoeringskwaliteit
 Musikaliteit
 Kunsinnig
 Enige ander neuromuskulêre vaardighede wat verband hou met die beeld.                 (3)

2.4.2 ONTLEED NEUROMUSKULÊRE VAARDIGHEDE

Verwagte reaksies:
 Elke vaardigheid wat in 2.4 geïdentifiseer was, moet in verband met die beeld
   verduidelik word
 Definisies word nie gevra nie
 Neuromuskulêre vaardighede wat nie verband hou met die beeld nie, sal geen
   punte ontvang nie.                                                                   (3)
                                                                                        [20]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                  9                       DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: ALGEMENE GESONDHEIDSORG

LAE VLAK              3.1      Pas               4 punte
MEDIUM VLAK           3.2      Verduideliking    6 punte

3.1 PAS ITEMS

Verwagte reaksies:
3.1.1    D                                                                                   (1)

3.1.2         A                                                                              (1)

3.1.3         B                                                                              (1)

3.1.4         C                                                                              (1)

3.2 VERDUIDELIK HOE OM STRES EN SPANNING TE BESTUUR
NOTA:  Indien kandidate verduidelik en nie die “HOE” insluit nie, mag slegs „n ½
          punt toegeken word
        ½ punte tot die maksimum of 1½ punte mag toegeken word

Verwagte reaksies:
3.2.1    Asemhalingsoefeninge:
          Fokus
          Vrylating van spanning en om spiere te ontspan
          Om hartklop te verminder en hartkloppings te voorkom
          Voorkoming van angsaanvalle
          Om die asemhaling na normaal terug te keer en die gedagtes na
            klas/opvoering te kalmeer
          Kalmeer die senuweestelsel
          Verduideliking hoe om „n asemhalingoefening te doen om stres en
            spanning te bestuur
          Enige ander relevante antwoord om stres en spanning deur middel van
                                                                                             (3)
            asemhaling te hanteer.

3.2.2         Praat met iemand jou eie portuur:
               Vrylating van angs of vrees
               Verskaf ondersteuning en aanmoediging
               Begrip/simpatieke oor
               Gevoel van aanvaarding
               Ontsnapping
               Deel verwante ervarings
               Enige ander relevante antwoorde om stres en spanning te hanteer deur
                 met iemand jou eie portuur te praat.                                        (3)
                                                                                             [10]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                 10                          DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: DANSOPVOERING/-UITVOERING

LAE VLAK             4.2        Identifisering             3 punte
MEDIUM VLAK          4.1        Verduideliking             6 punte
HOË VLAK             4.3        Verduideliking             3 punte
                     4.4        Argumentering              3 punte

NOTA:  Kandidate moet TWEE feite vir elke kolpunt verskaf
       Antwooorde het die potensiaal om te oorvlueel, moet nie dieselfde
        antwoord twee keer merk nie
       Lees die hele antwoord voordat punte toegeken word

4.1 VERDUIDELIKING VAN VAARDIGHEDE

Verwagte reaksies:
Probleemoplossing kan insluit:
 Improvisasie
 PAT
 Navorsingstaak
 Werk met ander
 Enige ander areas wat verband hou met probleemoplossing
Kommunikasie kan insluit:
 Ontwikkel bewegingswoordeskat om emosies/simboliek uit te beeld
 Dans as 'n onuitgesproke taal
 Ontwikkeling van die PAT
 Groepwerk
 Kommunikasie met onderwyser/gehoor/eksaminator
 Improvisasie
 Kontakwerk/saamdans/paardans
 Mondeling aanbiedings/navorsingstaak
 Enige ander areas wat verband hou met kommunikasie.
Kreatiwiteit kan insluit:
 Improvisasie
 Ontwikkeling van idees/voorneme vir die PAT
 Vind nuwe maniere om werk voor te lệ, bv. film/aanlyn/solo, ens.
 Ontwerp nuwe/saamgesmelte bewegings/style
 Abstraksie van idees
 Plakkaat/een-bladsy programnota
 Enige ander areas wat verband hou met kreatiwiteit.                                          (6)

4.2 IDENTIFISEER OPVOERINGSVAARDIGHEDE

NOTA:        Kandidate moet enige DRIE dansvaardighede vind
             Indien meer as een antwoord verskaf is merk slegs die eerste drie
             Kandidate mag een vaardigheid indiepte bespreek bv.
              verhoogkonvensies; verhoogterme, ingange, rigting

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                11                         DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

Verwagte reaksies:
Slegs DRIE opvoeringsvaardighede moet gelys word
 Musikaliteit
 Ritme
 Koördinasie
 Ruimtelike bewustheid
 Kinestetiese bewustheid
 Ratsheid
 Vlotheid/gladheid
 Vloeiendheid
 Dinamiese variasie
 Projeksie
 Fokus
 Tydsduur
 Frasering
 Akkuraatheid
 Beheer
 Vertroue in jou maat
 Interpretasie en uitdrukking
 Verhoogkonvensies
 Enige ander opvoeringsvaardighede.                                                          (3)

4.3 VERDUIDELIKING VAN VERBETERDE UITVOERING
NOTA: Die kandidate word gevra om te verduidelik hoe hy/sy hul dansuitvoering sal
       verbeter

Verwagte reaksies:
Kandidate moet die DRIE dansuitvoeringsvaardighede ontleed wat in 4.2 geidentifiseer
word en verduidelik hoe dit hul eie dansuitvoering kan verbeter.                              (3)

4.4 BEREDENEER/ARGUMENTEER TOEWYDING
Gee redes ter ondersteuning of oortuiging hoekom toewyding „n belangrike faktor is.

NOTA: Kandidate mag vir of teen die stelling argumenteer/beredeneer

Verwagte reaksies:
 Bywoning
 Toewyding tot beweging/maats
 Dans in die algemeen
 Doelwitte
 Toekomstige loopbaan
 Enige ander antwoord wat verwant hou met toewyding as 'n belangrike faktor in
   dans.                                                                                      (3)
                                                                                              [15]

                                                             TOTAAL AFDELING A:               60

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                      12                         DBE/November 2021
                                          NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: DANSGESKIEDENIS EN GELETTERDHEID

VRAAG 5: IMPROVISASIE EN CHOREOGRAFIE

LAE VLAK                 5.1        Meervoudige keuse           6 punte
MEDIUM VLAK              5.2        Verduideliking              10 punte
HOË VLAK                 5.3        Ontleding                   6 punte
                         5.4        Verduideliking              3 punte

5.1 MEERVOUDIGE KEUSE

Verwagte reaksies:
5.1.1    A                                                                                          (1)

5.1.2         D                                                                                     (1)

5.1.3         B                                                                                     (1)

5.1.4         C                                                                                     (1)

5.1.5         D                                                                                     (1)

5.1.6         A                                                                                     (1)

5.2 VERDUIDELIK PRODUKSIE-ELEMENTE

NOTA:            Kandidate moet verduidelik hoe die produksie-elemente die
                  tema/storie/betekenis van 'n danswerk oordra
                 ½ Punte mag toegeken word tot op „n maksimum van 5 punte
                 Indien „n kandidaat „n goeie verduideliking tesame met „n voorbeeld
                  verskaf moet 2 punte toegeken word

Verwagte reaksies:
 Kostuums (bv. vroue in manspakke om tradisionele geslagsrolle uit te daag)
 Grimering en hare
 Rekwisiete
 Stelontwerp
 Beligtingsontwerp, spesiale effekte/projeksies
 Agterdoek
 Film
 Terreinspesifieke opvoerruimte
 Nie-konvensionele ruimte, bv. parke, bome, water, ens.
 Tradisionele opvoeringsruimte (Prosceniumboog-teater, arenaverhoog)
 Musiek/klank/begeleiding
 Multidissiplinêre kunsvorme
 Gebruik van simboliese kleure
 Enige ander relevante gebruik van produksie-elemente om die tema/storie/mening
   van die dans te kommunikeer.                                                                     (10)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                 13                          DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

5.3 ONTLEDING VAN 'N BEELD: danselemente

NOTA:  Kandidate mag meer inligting oor een danselement verskaf as die ander
         een
       Indien slegs een element ontleed word, mag vol punte nie toegeken word
         nie

Verwagte reaksies:
RUIMTE:
 Vlakke
 Rigting
 Vorm
 Grootte
 Perspektief/diepte
 Simmetrie en asimmetries
 Punt van fokus/oogfokus
 Enige ander geskikte antwoord wat verwant hou hoe ruimte in die beeld gebruik
   word.

KRAG:
 Werk teen/komplementeer swaartekrag
 Kragtig teenoor kragteloos, ens.
 Uitwaartse projeksie teenoor inwaartse projeksie
 Enige ander geskikte antwoord wat verwant hou hoe krag in die beeld gebruik
  word.                                                                                        (6)

5.4 ONTLEDING VAN 'N BEELD: improvisasie stimulus

NOTA:        Die verduideliking moet verband hou met die beeld .
             Kandidate mag die stimulus interpreteer asof dit gegee was as 'n
              solo/groep of klasimprovisasie.

Verwagte reaksies:
 Gebruik rekwisiete
 Gebruik van die posisies in die beeld as stil/oorgange
 Begin en eindposisies
 Teenoorgestelde bewegings/kontraste
 Gebruik van ruimte/vlakke/rigtings
 Emosionele interpretasie
 Enige ander geskikte antwoord wat verband hou hoe die beeld as 'n improvisasie
   stimulus gebruik kan word.                                                                  (3)
                                                                                               [25]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                 14                        DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: DANSGELETTERDHEID

MEDIUM VLAK          6.1        Motivering          5 punte
                     6.2.       Verduideliking      15 punte
                                OF
                     6.3        Verduideliking      15 punte
HOË VLAK             6.4        Opinie              5 punte

6.1 KIES WOORDE EN MOTIVEER

NOTA:        Kandidate moet enige VYF woorde kies
             As meer as een antwoord verskaf word merk slegs die eerste vyf

Verwagte reaksies:
Enige VYF woorde wat gekies word moet verduidelik of „n rede verskaf waarom hulle
funksies van dans in die samelewing is.                                                       (5)

6.2 SKRYF 'N OPSTEL EN VERDUIDELIK: hoofdansvorm, beginsels en eienskappe
NOTA:  Lees en evalueer die hele antwoord voordat punte toegeken word
        ½ Punte mag toegeken word tot op „n maksimum van 5 punte
        Moet nie punte toeken vir algemene beginsels/stylle/karaktereinskappe

Verwagte reaksies:
Die volgende inligting kan ingesluit word

Eienskappe:
 Kostuums/klere/versierings
 Gebruik van verhoog/opvoerruimte
 Gebruik van musiek/begeleiding
 Voorneme – rede/storie/betekenis
 Geslagsrolle
 Deelnemers
 Enige ander relevante inligting wat verduidelik wat die hoofdansvorm
   uniek/herkenbaar en anders as ander dansvorme maak

Styl en tegnieke:
 Streek/kulturele (bv. Cecchetti of Imperial/Venda of Zulu)
 Bepaal tot 'n individu (bv. Graham/Ailey styl)
 Enige ander relevante inligting wat verduidelik wat die hoofdansvorm
   uniek/herkenbaar en anders as ander dansvorme maak

Beginsels:
 Houding en postuur
 Gebruik van bolyf
 Gebruik van kop
 Gebruik van bene en voete
 Gebruik van balans
 Gebruik van belyning

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                 15                          DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

 Gebruik koördinasie van liggaamsdele
 Gebruik van gebare/mimiek/naboots
 Gebruik van swaartekrag
 Gebruik van danselemente
Enige ander relevante inligting wat verduidelik wat die hoofdansvorm uniek/herkenbaar
en anders as ander dansvorme maak.                                                              (15)

                                             OF

6.3 SKRYF 'N OPSTEL EN VERDUIDELIK: hoofdansvorm geskiedenis/ontwikkeling

Verwagte reaksies:
Die volgende inligting kan ingesluit word

   Oorsprong
   Tydperke/Eras (bv. Renaissance, Romantiese era, ens.)
   Eeue
   Baanbrekers
   Invloede
   Choreograwe
   Sosiopolitieke kontekste
   Genre/dansstyle/tegniek
   Bewegingswoordeskat
   Enige ander relevante inligting oor die geskiedenis en ontwikkeling van die                 (15)
    hoofdansvorm.

6.4 VERSKAF 'N OPINIE: Hoe covid-19 dans verander

Verwagte reaksies:
Covid-19:
 Enige relevante inligting oor hoe Covid-19 die kandidaat se danservaring verander
   het.
 Aanlynklasse
 Gebrek aan toegang tot aanlyntegnologie
 Beperkte aangesig tot aangesig dansklasse
 Aanlynopvoerings/feeste/kompetisies/werkswinkels, ens.
 Aanlyn samewerking/interdissiplinêre samewerking
 Solowerk as gevolg van isolasie
 Gebruik van alternatiewe ruimtes/terreinspesifieke opvoerruimtes
 Uitgebreide gebruik van tegnologie
 Ontwikkeling en verkryging van bykomende vaardighede                                          (5)
                                                                                                [25]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                 16                         DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: DANSWERK

Kognitiewe punte volgens rubriek:
LAE VLAK               Nie bereik/elementêr                               5 punte
MEDIUM VLAK            Gemiddeld/voldoende/substansieël                   10 punte
HOË VLAK               Voortreflik/uitstaande                             10 punte

NOTA:        Geen punt vir die naam van die danswerk
             Evalueer die hele antwoord in konteks oor wat die kandidaat weet en
              punte moet daarvolgens toegeken word
             Gebruik die nasienrubriek om die vlak van die antwoord te bepaal,
              gebaseer op die intellektuele kwaliteit van die antwoord.
             Kandidate kan meer skryf oor een kolpunt as die ander
             ALLE kolpunte moet ingesluit word om vol punte toe te ken

NASIENRUBRIEK
   HOË     Die opstel is goed gestruktureer en volg 'n logiese progressie
  VLAK     Uitstekende taalgebruik en dansterminologie waar geskik
  16 - 25  Het 'n indiepte begrip waarom die danswerk gechoreografeer is
           Kan verduidelik hoe die choreograaf die voorneme in bewegings/ en of die
            gebruik van dansstyle asook die produksie-elemente omskep het om die
            tema/storie/oorsig te kommunikeer
           Kritiese evaluering hoe die musiek/begeleiding bygedra het tot die algehele
            atmosfeer/stemming/voorneme van die danswerk
           Het 'n indiepte begrip hoe simboliek gebruik word om betekenis te gee en die
            storie/idee/voorneme van die danswerk oor te dra
           Verskaf bevestigde opinies oor die relevansie van die werk tans of geldig in die
            huidige sosiopolitieke situasies
MEDIUM     Voldoende struktuur en logiese progressie in die opstel waarneembaar
VLAK       Voldoende taalvaardighede en dansterminologie waarneembaar
  6 - 15   Kan die voorneme/inspirasie/rede/storie/oorsig/tema van die danswerk voldoende
            beskryf
           Kan bewegings/en of dansstyle asook die produksie-elemente voldoende beskryf
            om die tema/storie/oorsig te kommunikeer
           Voldoende begrip van die musiek/begeleiding
           Mag/mag nie 'n opinie verskaf oor die relevansie van die danswerk
LAE VLAK  Swak geskrewe opstel
   0-5     Mag/mag nie in staat wees om die voorneme/inspirasie/rede/storie/oorsig/tema
            van die danswerk te noem of beskryf
           Mag/mag nie in staat wees om bewegings/en of dansstyle asook die produksie-
            elemente te beskryf
           Mag/mag nie in staat wees om die musiek/begeleiding te beskryf
           Minimale of geen kennis van die danswerk

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Dansstudies                                 17                         DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: CHOREOGRAAF

Kognitiewe punte volgens rubriek:
LAE VLAK               Nie bereik/elementêr                               5 punte
MEDIUM VLAK            Gemiddeld/voldoende/substansieël                   5 punte
HOË VLAK               Voortreflik/uitstaande                             5 punte

NOTA:        Geen punte vir die naam van die choreograaf nie
             Antwoorde mag in enige formaat aangebied word, bv. breinkaart,
              kolpunte, vloeidiagramme, ens.
             Evalueer die hele antwoord in konteks oor wat die kandidaat weet en
              punte moet daar volgens toegeken word
             Gebruik die nasienrubriek om die kognitiewe vlak van die antwoord aan te
              dui, gebaseer op die intellektuele kwaliteit van die antwoord
             Kandidate kan meer oor een kolpunt as die ander skryf
             ALLE kolpunte moet ingesluit word om vol punte toe te ken

NASIENRUBRIEK
HOË       Antwoord sistematies aangebied as studienotas
VLAK      Uitstekende kennis oor die choreograaf se:
               o Agtergrond/geboorteplek/sosio-politieke invloede, ens.
 11 - 15       o Dansopleiding, professionele loopbaan as 'n danser/choreograaf
               o Prestasies en/of erkenning
               o Bydra en relevansie tot dans in die gemeenskap
          Alle kolpunte van die vraag is ingesluit
MEDIUM  Voldoende bewyse aangebied as studienotas in „n sistematiese volgorde
 VLAK     Voldoende kennis van die choreograaf se:
               o Agtergrond/geboorteplek, ens.
  6 - 10       o Dansopleiding, professionele loopbaan as 'n danser/choreograaf
               o Prestasies en/of erkennings
               o Bydra tot dans in die gemeenskap
          Meeste van die kolpunte is ingesluit
   LAE    Minimale/geen bewyse aangebied as studienotas
 VLAK     Minimale/verkeerde/geen kennis oor die choreograaf se:
               o Agtergrond/geboorteplek, ens.
   0-5         o Dansopleiding, professionele loopbaan
               o Prestasies en/of erkennings
               o Bydra tot dans in die gemeenskap
          Die meeste van die kolpunte nie ingesluit nie

                                                              TOTAAL AFDELING B:           90
                                                                  GROOT TOTAAL:            100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Dance Studies Nov 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-nov-2021-mg-eng/ec3b7409-cc87-41e1-b671-8a6f4fc01507) — Dance Studies · Memo · 2021 · Eng
- [Dance Studies Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-nov-2021-afr/13f4e292-2f45-4b33-a505-088d71e9df7e) — Dance Studies · QP · 2021 · Afr
- [Dance Studies Nov 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-nov-2021-eng/549efa18-f636-489e-9dfe-d391eb4a4d1a) — Dance Studies · QP · 2021 · Eng
- [Dance Studies May June 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2021-mg-eng-2/3ec45ea7-7a64-41c0-992e-f4e10a368d00) — Dance Studies · Memo · 2021 · Eng
- [Dance Studies Nov 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-nov-2023-mg-eng/afaf1b92-0ecd-4e79-9d21-14bb20a9e1b9) — Dance Studies · Memo · 2023 · Eng
- [Dance Studies Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-nov-2020-memo-eng/35be2e40-b652-4b5c-919d-1e2c9ce61d20) — Dance Studies · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Dance Studies

- [Gr 12 Dan Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dan-stu-atp-2023-24/34f45b16-cd25-4879-9db2-5005d316d38b) — ATP
- [Dance Studies May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2025-eng/9d7a5f87-c4e5-4622-a6a7-d2ccac565714) — QP · 2025 · Eng
- [Dance Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dance-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/c150552f-ecf9-4c18-9412-3a97c1b79358) — QP · 2025 · Eng
- [Dance Studies Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dance-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/750eccb6-695f-44c1-ab84-87cf2c25e9cb) — QP · 2025 · Afr
- [Dance Studies Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-nov-2024-eng/3f71ca72-941a-4937-aa1f-2c5000350a76) — QP · 2024 · Eng
- [Dance Studies Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-nov-2024-afr/f5975c7a-d2e8-4ce4-9f41-cfd851dce504) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
