# Dance Studies Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)

> Grade 12 Dance Studies question paper from the November 2024 NSC (Afrikaans), 14 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-nov-2024-afr/f5975c7a-d2e8-4ce4-9f41-cfd851dce504
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Dance Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Dance Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/dance-studies) › [Dance Studies Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-nov-2024-afr/f5975c7a-d2e8-4ce4-9f41-cfd851dce504)

## About this document

Dance Studies · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Vertroulik

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                    DANSSTUDIES

                                  NOVEMBER 2024

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.
                     Hierdie vraestel moet in volkleur gedruk word.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Dansstudies                                   2                          DBE/November 2024
                                         NSS Vertroulik

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings met AGT vrae in totaal.

2.       AFDELING A: VEILIGE DANSPRAKTYK EN GESONDHEIDSORG (60 punte)
          Beantwoord AL VIER vrae in hierdie afdeling.
          Jy het 'n keuse tussen VRAAG 4.2.1 en VRAAG 4.2.2. Indien jy
           albei vrae beantwoord, sal slegs die EERSTE antwoord nagesien word.

         AFDELING B: DANSGESKIEDENIS EN GELETTERDHEID (90 punte)
          Beantwoord AL VIER vrae in hierdie afdeling.
          Jy het 'n keuse tussen VRAAG 5.2 en VRAAG 5.3. Indien jy albei
           vrae beantwoord, sal slegs die EERSTE antwoord nagesien word.

3.       Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
         hierdie vraestel gebruik is.

4.       Lees elke vraag aandagtig deur en neem kennis van wat vereis word.

5.       By vrae waar 'n nasienrubriek verskaf word, neem kennis van wat vereis
         word.

6.       Lees die AKSIEWERKWOORD in elke vraag om te sien wat vereis word.

         AKSIEWERKWOORDE WAT IN DIE VRAE GEBRUIK IS:
         LAEVLAK-VRAE: kies, definieer, verskaf, beskryf, identifiseer, bespreek,
         maak 'n lys van
         MEDIUMVLAK-VRAE: verduidelik, staaf, bespreek, skep, skryf, beskryf,
         voorstel
         HOËVLAK-VRAE: evalueer, verduidelik, staaf, analiseer, bespreek, skep, skryf,
         beskryf in hooftrekke, verskaf

7.       Jy mag rofwerkbeplanning in die ANTWOORDEBOEK doen. Trek 'n streep
         deur enige werk wat NIE nagesien moet word NIE.

8.       Jy sal geassesseer word op jou vermoë om:

             Slegs in een taal te skryf
             Inligting te organiseer en duidelik oor te dra
             Die spesifieke formaat wat in sekere vrae vereis word, te gebruik
             Spesialis-dansterminologie te gebruik, waar nodig

9.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Dansstudies                                    3                            DBE/November 2024
                                          NSS Vertroulik

AFDELING A: VEILIGE DANSPRAKTYK EN GESONDHEIDSORG

VRAAG 1: BESERINGS           Nov

1.1      Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die term in KOLOM A pas. Skryf
         slegs die letter (A–E) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die
         ANTWOORDEBOEK neer.

                        KOLOM A                                KOLOM B
         1.1.1       Fraktuur                  A     inflammasie in die tendons

         1.1.2       Gebarste vel              B     'n haarbreukie in die been

         1.1.3       Tendonitis                C     'n ligament wat buite sy omvang
                                                     gedwing word
         1.1.4       Verstuiting
                                               D     skeurtjies in die spiere in die voorkant
         1.1.5       Skeenbeensplinters              van die onderbeen

                                               E     skeurtjies in die vel wat deur
                                                     droogheid veroorsaak word
                                                                                      (5 x 1)       (5)

1.2      Verduidelik hoe ELK van die volgende veilige danspraktyke beserings
         voorkom:

         1.2.1         Toepassing van korrekte tegniek(e)                                           (3)

         1.2.2         Volg klaskonvensies                                                          (3)

1.3      Evalueer hoe die volg van 'n langtermynbehandelingsplan, gedurende die
         herstel van 'n besering, 'n danser kan beïnvloed.                                          (4)
                                                                                                    [15]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Dansstudies                                     4                              DBE/November 2024
                                           NSS Vertroulik

VRAAG 2: KOMPONENTE VAN FIKSHEID

2.1      Definieer ELK van die komponente van fiksheid hieronder:

         2.1.1       Krag                                                                              (1)

         2.1.2       Spieruithouvermoё                                                                 (1)

         2.1.3       Soepelheid                                                                        (1)

         2.1.4       Neuromuskulȇre vaardighede                                                        (1)

2.2      Maak 'n lys van VIER maniere waarop 'n danser soepelheid, deur middel van
         strekking, kan verhoog.                                                                       (4)

2.3      Verduidelik hoe die komponente van fiksheid vir goeie danstegniek voordelig
         is. Staaf jou antwoord met voorbeelde.                                                        (4)

2.4      Verwys na die foto hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                     [Bron: https://twitter.com/NZschoolofdance/status/1592020957681848322]

         2.4.1       Analiseer hoe die dansers kinestetiese bewustheid en ruimtelike
                     bewustheid in die foto hierbo gebruik.                                            (4)

         2.4.2       Verduidelik hoe die dansers krag kon ontwikkel het om die
                     beweging(s) wat in die foto hierbo getoon word, uit te voer. Staaf
                     jou antwoord met voorbeelde.                                                      (4)
                                                                                                       [20]
Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Dansstudies                                  5                         DBE/November 2024
                                        NSS Vertroulik

VRAAG 3: ALGEMENE GESONDHEIDSORG

3.1      Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
         Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
         (3.1.1 tot 3.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.

         3.1.1       Watter voedsel is 'n hoofbron van proteïene?

                     A   Aartappelskyfies
                     B   Lemoene
                     C   Bone
                     D   Witbrood                                                              (1)

         3.1.2       Watter EEN van die volgende word as 'n komplekse koolhidraat
                     beskou?

                     A   Hoender
                     B   Bruinrys
                     C   Olyfolie
                     D   Tuna                                                                  (1)

         3.1.3       Watter voedselgroep verskaf noodsaaklike voedingstowwe vir
                     gesonde bene?

                     A   Suiwel
                     B   Koolhidrate
                     C   Groente
                     D   Graan                                                                 (1)

         3.1.4       Watter bron reguleer liggaamstemperatuur?

                     A   Avokado's
                     B   Kafeïen
                     C   Sjokolade
                     D   Water                                                                 (1)

         3.1.5       Watter voedselgroep isoleer en beskerm die lewensbelangrike
                     organe van die liggaam?

                     A   Proteïene
                     B   Vette
                     C   Vrugte en groente
                     D   Vesel                                                                 (1)

3.2      Stel maniere voor waarop inklusiwiteit en diversiteit in die dansklas bevorder
         kan word.                                                                             (5)
                                                                                               [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Dansstudies                                   6                         DBE/November 2024
                                         NSS Vertroulik

VRAAG 4: DANSOPVOERING

4.1      Bespreek hoe toewyding, fokus en/of konsentrasie dansopvoering beïnvloed.             (5)

4.2      Jy is gevra om jou skool se sosialemedia-rekeninge vir 'n komende
         talentvertoning te bestuur. Jou eerste taak is om opvoeringsvaardighede wat
         vir 'n dansoudisie benodig word, te beklemtoon.

LET WEL:      Jy het 'n keuse tussen VRAAG 4.2.1 en VRAAG 4.2.2.
              Beantwoord slegs EEN van hierdie vrae.

         4.2.1        Skep 'n visuele sosialemedia-plasing wat die belangrikheid van
                      ELK van die opvoeringsvaardighede hieronder beklemtoon.

                         Dinamiek
                         Verpersoonliking
                         Akuraatheid/Duidelikheid van beweging                                (10)

LET WEL:      Jy hoef NIE kleur in jou ontwerp te gebruik NIE.

NASIENRUBRIEK
                                            KRITERIA
                    Kreatiewe ontwerp, visueel geskik vir sosiale media
HOЁ VLAK            Diepgaande begrip van die opvoeringsvaardighede
  7–10              Uitstekende voorbeelde oor die belangrikheid van die opvoerings-
                     vaardighede is verskaf
                    Voldoende/Goeie ontwerp, sommige visuele aspekte geskik vir
 MEDIUM              sosiale media
  VLAK              Voldoende/Goeie begrip van die opvoeringsvaardighede
   4–6              Voldoende/Goeie voorbeelde oor die belangrikheid van die
                     opvoeringsvaardighede word verskaf
                    Minimale/Geen ontwerp en minimale/geen begrip van visuele
                     aspekte wat vir sosiale media geskik is (nie)
LAE VLAK
                    Minimale/Geen begrip van die opvoeringsvaardighede (nie)
   0–3
                    Minimale/Geen voorbeelde oor die belangrikheid van die opvoerings-
                     vaardighede word verskaf (nie)

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Dansstudies                                  7                          DBE/November 2024
                                        NSS Vertroulik

         4.2.2       Skryf 'n teks vir 'n sosialemedia-video wat die belangrikheid van
                     ELK van die opvoeringsvaardighede hieronder beklemtoon.

                        Oorgang/Vloei
                        Uitdrukking
                        Teenwoordigheid/Projeksie                                             (10)

NASIENRUBRIEK
                                           KRITERIA
                 Uitstekende vloei van teks met geskikte taalgebruik vir sosiale media
  HOЁ
                 Diepgaande begrip van die opvoeringsvaardighede
  VLAK
  7–10           Uitstekende voorbeelde oor die belangrikheid van die opvoerings-
                  vaardighede word verskaf
                 Voldoende/Goeie vloei van teks met taalgebruik wat tot 'n mate geskik
 MEDIUM           is vir sosiale media
  VLAK           Voldoende/Goeie begrip van die opvoeringsvaardighede
   4–6           Voldoende/Goeie voorbeelde oor die belangrikheid van die
                  opvoeringsvaardighede word verskaf
                 Minimale/Geen vloei van teks met minimale/geen begrip van
   LAE            taalgebruik vir sosiale media (nie)
  VLAK           Minimale/Geen begrip van die opvoeringsvaardighede (nie)
   0–3           Minimale/Geen voorbeelde oor die belangrikheid van die opvoerings-
                  vaardighede word verskaf (nie)

                                                                                               [15]

                                                               TOTAAL AFDELING A:              60

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Dansstudies                                  8                              DBE/November 2024
                                        NSS Vertroulik

AFDELING B: DANSGESKIEDENIS EN GELETTERDHEID

VRAAG 5: IMPROVISASIE EN CHOREOGRAFIE

5.1      Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs
         die woord(e) langs die vraagnommers (5.1.1 tot 5.1.6) in die
         ANTWOORDEBOEK neer.

         5.1.1       (Kanon/Asimmetrie) behels dat dansers dieselfde beweging-
                     sekwens, die een na die ander, uitvoer.                                       (1)

         5.1.2       (Stilte/Oorgang) is 'n oomblik wat in 'n dans gebruik word om
                     spanning of fokus te skep.                                                    (1)

         5.1.3       (Ineengevlegte vorms/Motiewe) is vorms wat geskep word waar
                     twee of meer dansers mekaar se negatiewe ruimte vul.                          (1)

         5.1.4       (Klimaks/Simmetrie) is die hoogste punt van intensiteit, emosie of
                     energie in 'n dansstuk.                                                       (1)

         5.1.5       (Patroonvorming/Unisoon) behels dat alle dansers gelyktydig
                     dieselfde bewegings uitvoer.                                                  (1)

         5.1.6       (Herhaling/Sekwensie) verwys na die volgorde waarin bewegings,
                     motiewe en frases saamgevoeg word.                                            (1)

LET WEL:      Jy het 'n keuse tussen VRAAG 5.2 en VRAAG 5.3.
              Beantwoord slegs EEN van hierdie vrae.

5.2      Bespreek hoe improvisasie jou vaardighede en vermoёns as 'n danser en/of
         choreograaf kan verbeter.                                                                 (5)

                                                OF

5.3      Bespreek hoe konvensionele           en/of      niekonvensionele    opvoerruimtes
         choreografie affekteer.                                                                   (5)

LET WEL:      VRAAG 5.4 en VRAAG 5.5 is VERPLIGTEND.

5.4      Verduidelik die rol van navorsing wanneer 'n choreografie beplan word.                    (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Dansstudies                                 9                          DBE/November 2024
                                       NSS Vertroulik

5.5      Die Departement van Onderwys is die gasheer vir 'n geleentheid wat op die
         belangrikheid van kunsopvoeding in skole sal fokus.

         In reaksie op die advertensie hieronder, beskryf in hooftrekke jou idee vir 'n
         multidissiplinȇre/interdissiplinȇre opvoeringstuk om vir kunsopvoeding
         voorspraak te maak.

                                                                                               (10)

LET WEL:      Die nasienrubriek vir VRAAG 5.5 is op bladsy 10.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Dansstudies                                 10                        DBE/November 2024
                                       NSS Vertroulik

NASIENRUBRIEK
                                          KRITERIA
                 Diepgaande begrip van 'n multidissiplinȇre/interdissiplinȇre
                  opvoeringstuk
  HOЁ            Uitstekende vermoё om 'n multidissiplinȇre/interdissiplinȇre
  VLAK            opvoeringstuk, wat vir kunsopvoeding voorspraak maak, in hooftrekke
  7–10            te bespreek
                 Verskaf 'n wye verskeidenheid innoverende/kreatiewe voorbeelde om
                  die idee te ondersteun
                 Voldoende/Goeie begrip van 'n multidissiplinȇre/interdissiplinȇre
                  opvoeringstuk
 MEDIUM          Voldoende/Goeie vermoё om 'n multidissiplinȇre/interdissiplinȇre
  VLAK            opvoeringstuk, wat vir kunsopvoeding voorspraak maak, in hooftrekke
   4–6            te bespreek
                 Verskaf 'n paar innoverende/kreatiewe voorbeelde om die idee te
                  ondersteun
                 Minimale/Geen begrip van 'n multidissiplinȇre/interdissiplinȇre
                  opvoeringstuk (nie)
   LAE
                 Minimale/Geen vermoё om 'n multidissiplinȇre/interdissiplinȇre
  VLAK
                  opvoeringstuk, wat vir kunsopvoeding voorspraak maak, in hooftrekke
   0–3
                  te bespreek (nie)
                 Verskaf minimale/geen voorbeelde om die idee te ondersteun (nie)

                                                                                              [25]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Dansstudies                                   11                       DBE/November 2024
                                         NSS Vertroulik

VRAAG 6: DANSGELETTERDHEID

6.1      Gee EEN woord/term vir ELK van die volgende beskrywings deur 'n
         woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs die
         vraagnommers (6.1.1 tot 6.1.6) in die ANTWOORDEBOEK neer.

                     choreograaf; dansterapeut; dansnavorser; danskritikus;
                              dansvideograaf; professionele danser

         6.1.1        Voer gechoreografeerde roetines in verskillende omgewings uit            (1)

         6.1.2        Skep danswerke om 'n bedoeling oor te dra                                (1)

         6.1.3        Gebruik dans om mense te help om probleme wat verband hou
                      met fisiese, emosionele en/of geestesgesondheidskwessies, op
                      te los                                                                   (1)

         6.1.4        Woon dansvertonings by, evalueer en skryf resensies oor
                      dansvertonings                                                           (1)

         6.1.5        Raadpleeg argiewe, voer onderhoude met dansers en skryf artikels
                      wat tot die akademiese begrip van dans bydra                             (1)

         6.1.6        Neem visuele inhoud van dans op, redigeer dit en deel dit op
                      digitale platforms                                                       (1)

6.2      Verduidelik die belangrikheid van die vaardighede wat nodig is om 'n
         dansonderwyser/dansinstrukteur te wees. Staaf jou antwoord met voorbeelde.            (4)

6.3      As 'n Dansstudies-leerder het jy oor verskillende dansvorme geleer.

         6.3.1        Identifiseer TWEE dansvorme.                                             (2)

         6.3.2        Beskryf hoe die volgende dansbeginsels verskillend gebruik word
                      in die TWEE dansvorme wat in VRAAG 6.3.1 geïdentifiseer is:

                         Gebruik van die kop
                         Gebruik van die arms
                         Swaartekrag
                         Liggaamshouding                                        (4 x 2)       (8)

6.4      Gee 'n mening oor of die fusie/samesmelting van dansvorme vir dans
         voordelig is. Staaf jou antwoord.                                                     (5)
                                                                                               [25]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Dansstudies                                 12                           DBE/November 2024
                                       NSS Vertroulik

VRAAG 7: DANSWERK

Kies EEN danswerk wat jy bestudeer het uit die voorgeskrewe lys hieronder.

  INTERNASIONALE CHOREOGRAWE                                   DANSWERKE
            Alvin Ailey                                         Revelations
         Christopher Bruce                                     Ghost Dances
         George Balanchine                                        Apollo
          Martha Graham                                         Lamentation

  SUID-AFRIKAANSE CHOREOGRAWE                                  DANSWERKE
             Alfred Hinkel                                    Bolero OF Cargo
           Gregory Maqoma                               Four Seasons OF Skeleton Dry
             Hazel Acosta                                      Blood Wedding
            Mavis Becker                                     Flamenco de Africa
            Sylvia Glasser                                    Tranceformations
           Veronica Paeper                                Orpheus in the Underworld
           Vincent Mantsoe                                       Gula Matari

Noem die danswerk wat jy gekies het en beantwoord die vrae wat volg.

7.1      Skryf 'n opstel waarin jy bespreek hoe die choreograaf produksie-elemente
         gebruik het om die simboliese betekenis van die danswerk te kommunikeer.               (15)

LET WEL:      Die nasienrubriek vir VRAAG 7.1 is op bladsy 13.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Dansstudies                                  13                         DBE/November 2024
                                        NSS Vertroulik

NASIENRUBRIEK
                                          KRITERIA
                        Uitstekende vloei en organisering van inligting
 UITSTEKEND             Diepgaande begrip van hoe produksie-elemente simboliese
    12–15                betekenis oordra
                        Verskaf 'n wye verskeidenheid voorbeelde wat gestaaf is
                        Goeie vloei en organisering van inligting
  BEDUIDEND             Goeie begrip van hoe produksie-elemente simboliese betekenis
    10–11                oordra
                        Verskaf 'n verskeidenheid voorbeelde wat gestaaf is
                        Voldoende vloei en organisering van inligting
 VOLDOENDE              Voldoende begrip van hoe produksie-elemente simboliese
    8–9                  betekenis oordra
                        Verskaf 'n aantal voorbeelde wat gestaaf is
                        Basiese vloei en organisering van inligting
BEVREDIGEND             Basiese begrip van hoe produksie-elemente simboliese
    5–7                  betekenis oordra
                        Verskaf 'n aantal voorbeelde wat gestaaf is/nie gestaaf is nie
                        Minimale/Geen vloei en organisering van inligting (nie)
  NIE BEHAAL
                        Minimale/Geen begrip van hoe produksie-elemente simboliese
      NIE
                         betekenis oordra (nie)
      0–4
                        Minimale/Geen voorbeelde word verskaf (nie)

7.2      Verduidelik hoe die choreograaf ruimte en/of krag gebruik het om die tema(s)
         of idee(s) in die danswerk uit te beeld.                                              (5)

7.3      Gee 'n mening oor of die danswerk 'n positiewe invloed in die hedendaagse
         konteks het. Staaf jou antwoord.                                                      (5)
                                                                                               [25]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Dansstudies                                14                        DBE/November 2024
                                      NSS Vertroulik

VRAAG 8: CHOREOGRAAF

Kies EEN choreograaf wat jy bestudeer het uit die voorgeskrewe lys hieronder.

  SUID-AFRIKAANSE CHOREOGRAWE                   INTERNASIONALE CHOREOGRAWE
             Alfred Hinkel                                Alvin Ailey
           Gregory Maqoma                              Christopher Bruce
             Hazel Acosta                              George Balanchine
            Mavis Becker                                Martha Graham
            Sylvia Glasser
           Veronica Paeper
           Vincent Mantsoe

Noem die choreograaf wat jy gekies het en beantwoord die vrae wat volg.

8.1      Verskaf inligting oor die agtergrond en vroёe dansopleiding van die
         choreograaf.                                                                    (5)

8.2      Bespreek die choreograaf se persoonlike en artistieke invloede regdeur
         sy/haar professionele loopbaan.                                                 (5)

8.3      Evalueer die choreograaf se impak op die funksies van dans in die
         samelewing.                                                                     (5)
                                                                                         [15]

                                                             TOTAAL AFDELING B:          90
                                                                 GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Dance Studies May-June 2024 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dance-studies-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/58c0edb4-e720-4bdd-8619-b5f6c751d9b8) — Dance Studies · Memo · 2024 · Afr
- [Dance Studies May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dance-studies-2024-nsc-june-exam-memorandum-english/a34028a3-b812-45fd-aaf0-6f61f26f53d2) — Dance Studies · Memo · 2024 · Eng
- [Dance Studies May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2023-eng/a94d5c11-fc64-4973-9a09-8f3253289fc7) — Dance Studies · QP · 2023 · Eng
- [Dance Studies Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-nov-2023-afr/ace775ce-02ad-42f6-9e43-188071df2e93) — Dance Studies · QP · 2023 · Afr
- [Dance Studies May June 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2021-afr/0de09b1b-1178-4c61-b091-be28aaddeaeb) — Dance Studies · QP · 2022 · Afr
- [Dance Studies Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-nov-2022-eng/f7d3edf0-e3ae-492b-98f4-05b1015bb71d) — Dance Studies · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Dance Studies

- [Gr 12 Dan Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dan-stu-atp-2023-24/34f45b16-cd25-4879-9db2-5005d316d38b) — ATP
- [Dance Studies May-June 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2025-mg-eng/96538d66-a66a-48a4-930d-62c129d1d9f0) — Memo · 2025 · Eng
- [Dance Studies Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dance-studies-2025-nsc-november-exam-memorandum/7d49cd96-a950-4b35-aeed-714d223b568a) — Memo · 2025 · Afr
- [Dance Studies Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dance-studies-2025-nsc-november-exam-memorandum/6b5a22ef-70fa-43b6-a545-06b7b69ddda2) — Memo · 2025 · Eng
- [Dance Studies May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2023-mg-eng/3bbb6d17-5693-46df-ba0e-ec7261d58eea) — Memo · 2023 · Eng
- [Dance Studies Nov 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-nov-2023-mg-eng/afaf1b92-0ecd-4e79-9d21-14bb20a9e1b9) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
