# Dance Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Dance Studies question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-d/e5b53a23-b281-4261-83a1-8ec9056a9ba3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Dance Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Dance Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/dance-studies) › [Dance Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-d/e5b53a23-b281-4261-83a1-8ec9056a9ba3)

## About this document

Dance Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2018

                       DANSSTUDIES

PUNTE:   100

TYD:     3 uur

                   Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                     DANSSTUDIES                            (EC/SEPTEMBER 2018)

    INSTRUKSIES EN INLIGTING

    1.   Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings met agt vrae in totaal. Beantwoord
         die vrae soos volg:

         AFDELING A:      VEILIGE DANSPRAKTYK EN GESONDHEIDSORG (40 punte)
                          x Bestaan uit VIER vrae.
                          x Let daarop dat jy ŉ keuse het tussen VRAAG 1 en VRAAG
                              2 in hierdie afdeling.
                          x   Indien jy beide vrae beantwoord, sal slegs die eerste vraag
                              wat beantwoord is, nagesien word.

         AFDELING B:      DANSGESKIEDENIS EN -GELETTERDHEID (60 punte)
                          x Bestaan uit VIER vrae.
                          x Let daarop dat jy ŉ keuse het tussen VRAAG 6 en VRAAG
                             7 in hierdie afdeling.
                          x Indien jy beide vrae beantwoord, sal slegs die eerste vraag
                             wat beantwoord is, nagesien word.

    2.   Beantwoord slegs SES vrae.

    3.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
         vraestel gebruik word.

    4.   Lees elke vraag in besonderhede te skryf aandagtig deur en let op wat vereis
         word. Indien jy gevra word om te verduidelik/breedvoerig te skryf/te beskryf/te
         ontleed/te evalueer/te vergelyk, skryf jou antwoord in volsinne en gee soveel
         inligting as moontlik. Eenwoord antwoorde sal NIE aanvaar word NIE.

    5.   Jy mag rofwerkbeplanning in die ANTWOORDEBOEK doen. Trek ŉ streep deur
         enige werk wat NIE nagesien moet word NIE.

    6.   Jy sal geassesseer word op jou vermoë om:

         x   Slegs in een taal te skryf
         x   Inligting te organiseer en duidelik oor te dra
         x   Die spesifieke formaat te gebruik wat in bepaalde vrae vereis word
         x   Spesialis-dansterminologie te gebruik, waar nodig

    7.   Skryf netjies en leesbaar.

    8.   Beplan jou tyd: Spandeer 60 minute op AFDELING A (40 punte) en spandeer
         ongeveer 120 minute op AFDELING B (60 punte).

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                          DANSSTUDIES                                              3

 AFDELING A: VEILIGE DANSPRAKTYK EN GESONDHEIDSORG

 Daar is ŉ keuse tussen VRAAG 1 en VRAAG 2.
 Beantwoord slegs EEN vraag.

 VRAAG 1:         DANSKONVENSIES EN WAARDES/BESERINGS/MUSIKALITEIT
                  (KEUSEVRAAG)

 Jou dansonderwyser het jou gevra om met die nuwe graad 10-Dansstudies leerders te
 praat om hulle vir die jaar wat voorlê voor te berei.

 1.1      Beskryf sommige van die belangrike danskonvensies en waardes in die
          dansklas en hoe die gebruik daarvan hul oefening sal affekteer.                              (3)

 1.2      Gee hulle ŉ begrip van hoe om hulle liggame veilig te gebruik gedurende
          dansklasse om beserings te voorkom.                                                          (4)

 1.3      Bespreek hoe hulle hul musikaliteit kan ontwikkel om hulle dansopvoerings te
          verbeter.                                                                                    (3)
                                                                                                      [10]

                                                      OF

 VRAAG 2: AKSIES/SPIERE/BESERINGS (KEUSEVRAAG)

 Bestudeer die foto hieronder en beantwoord die volgende vrae.

                  [Bron: https://za.pinterest.com/explore/dance-photography-poses/]

 2.1      2.1.1       Gee die anatomiese aksie van die man se elmboë.                                  (1)

          2.1.2       Gee die anatomiese aksie van die man se voete.                                   (1)

          2.1.3       Gee die anatomiese aksie van die man se knieë.                                   (1)
Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                     DANSSTUDIES                           (EC/SEPTEMBER 2018)

    2.2   Watter TWEE spiere hieronder vorm deel van die agterdyspiergroep van die
          danser se been?

          2.2.1      Biceps Femoris

          2.2.2      Sartorius

          2.2.3      Semitendinosus

          2.2.4      Gracilis                                                                 (2)

    2.3   Watter TWEE spiere hieronder vorm NIE deel van die vierkop spiergroep van
          die danser se been NIE?

          2.3.1      Gastrocnemius

          2.3.2      Rectus Femoris

          2.3.3      Quadratus Femoris

          2.3.4      Vastus Lateralis                                                         (2)

    2.4   Bespreek hoe jy die beweeglikheid van die spiere gedurende ŉ besering in
          stand kan hou.                                                                      (3)
                                                                                             [10]

    VRAAG 3: KOMPONENTE VAN FIKSHEID

    3.1   Verskaf VYF wenke hoe om veilige strekoefeninge te doen.                            (5)

    3.2   Spierkrag en kardiorespiratoriese uithouvermoë is albei belangrik vir ŉ danser
          se optredes.

          3.2.1      Verduidelik hoe spierkrag ŉ danser se optredes kan verbeter.             (3)

          3.2.2      Verduidelik hoe kardiorespiratoriese uithouvermoë ŉ danser se
                     optredes kan verbeter.                                                   (3)

    3.3   Kies enige TWEE van die neuromuskulêre vaardighede hieronder en bespreek
          hoe ŉ danser hierdie vaardighede gedurende dansklasse kan ontwikkel:

          3.3.1      Balans

          3.3.2      Ruimtelike bewustheid

          3.3.3      Ratsheid                                                                 (4)
                                                                                             [15]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                       DANSSTUDIES                                              5

 VRAAG 4: TOEWYDING/HIDRASIE/KINESTETIESE BEWUSTHEID

                [Bron: http://www.5thelementdance.com.au/wp-content/uploads/bfi_thumb/R7O1490-
                                                                 2wjwwe01no1oexe71svimi.jpg.]

 4.1    Om deel te wees van ŉ dansproduksie is ŉ groot verantwoordelikheid. Hoe
        kan almal in die groep hul toegewydheid verseker om van die opvoering ŉ
        sukses te maak?                                                                          (5)

 4.2    Verduidelik die belangrikheid van hidrasie gedurende oefening en hoe dit ŉ
        danser se opvoering sal affekteer.                                                       (4)

 4.3    Verduidelik hoe kinestetiese bewustheid ŉ danser se opvoering sal verbeter.              (3)

 4.4    Wat kan ŉ danser doen om kinestetiese bewustheid te ontwikkel?                            (3)
                                                                                                 [15]

                                                                   TOTAAL AFDELING A:            40

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 DANSSTUDIES                            (EC/SEPTEMBER 2018)

    AFDELING B: DANSGESKIEDENIS EN GELETTERDHEID

    VRAAG 5: DANSVORME/KENMERKE/BEGINSELS

    5.1   Noem en beskryf die herkenbare kenmerke van jou hoofdansvorm.                  (5)

    5.2   Verduidelik enige DRIE beginsels van enige ander dansvorm.                     (3)

    5.3   Verduidelik DRIE beginsels van jou hoofdansvorm.                               (3)

    5.4   Waarom is dit belangrik om van ander kultuurgroepe se danse te leer?          (4)
                                                                                       [15]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                             DANSSTUDIES                                                     7

                      Jy het ŉ keuse tussen VRAAG 6 en VRAAG 7.
                              Beantwoord slegs EEN vraag.

 VRAAG 6: GREGORY MAQOMA EN FOUR SEASONS (KEUSEVRAAG)

                                           [Foto deur John Hogg]

 Beantwoord die volgende vrae oor hierdie choreograaf en sy danswerk:

 6.1    Beskryf die invloede en samewerkinge wat bygedra het tot die vorming van
        Maqoma se loopbaan.                                                                                     (8)

 6.2    Verduidelik hoe die choreograaf sy boodskap oordra aan die gehoor deur
        die gebruik van beligting en tegnologie in die TWEE seisoene van die foto’s
        hieronder.

         [Bron: https://www.google.co.za/search?q=Pictures+of+Gregory+Maqoma%60s+Four+Seasons&rlz=1C1JZAP_
                                  enZA770ZA770&tbm=isch&tbo=u&source=univ&sa=X&ved=0ahUKEwjwzeOsjonYAh]         (6)
Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    DANSSTUDIES                                  (EC/SEPTEMBER 2018)

              [Bron: https://www.google.co.za/search?q= Pictures+of+Autumn +and+Spring+ from++
           Grory+Maqoma%60s+Four+Seasons&tbm=isch&tbs=rimg:CeN7FXOFqASMIjjd43nzuM1lv
                                                                             TDG3dccf4aTyW2]

    6.3   Bespreek in besonderhede die belangrikheid van die musiek wat gebruik is
          en hoe dit die dans beïnvloed het.                                                       (6)

    6.4   Beskryf sy unieke dansstyl en bewegingswoordeskat.                                       (6)

    6.5   Beskryf die simboliek wat in die TWEE seisoene van die foto’s hierbo
          gebruik is.                                                                              (4)
                                                                                                  [30]

                                                  OF

     HIERONDER IS ’N VOORGESKREWE LYS VAN INTERNASIONALE EN SUID
            AFRIKAANSE CHOREOGRAWE EN HUL DANSWERKE

                  INTERNASIONALE                                DANSWERKE
                   CHOREOGRAWE
                   George Balanchine                            Apollo/Jewels
                       Alvin Ailey                               Revelations
                    Martha Graham                    Lamentation/Errand into the Maze
                   Christopher Bruce                           Ghost Dances
                    Matthew Bourne                               Swan Lake
                     Pina Bausch                             The Rite of Spring
                    William Forsythe                 In the Middle, Somewhat Elevated
                         Mats Ek                        Giselle/ Swan Lake/ Carmen
                    Rudi van Dantzig                          Four Last Songs
                        Jiri Kylian                   Wings of Wax/Stamping Ground

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2018)                     DANSSTUDIES                                          9

              SUID-AFRIKAANSE                             DANSWERKE
               CHOREOGRAWE
                Veronica Paeper                Orpheus in the Underworld/Carmen
                Vincent Mantsoe                             Gula Matari
                  Alfred Hinkel             Last Dance (Bolero)/Rain in a Dead Man’s
                                                 Footprints/Cargo/I am Cinnamon
                Sylvia Glasser                           Tranceformations
                 Gary Gordon                              Bessie’s Head
                 Mavis Becker                           Flamenco de Africa
                 Hazel Acosta                             Blood Wedding
                Carolyn Holden                               Imagenes
               Gregory Maqoma               Beauty Trilogy/Skeleton Dry/Four Seasons

VRAAG 7:         SUID-AFRIKAANSE/INTERNASIONALE CHOREOGRAAF EN
                 DANSWERK (KEUSEVRAAG)

Kies EEN van die SUID-AFRIKAANSE of INTERNASIONALE choreograwe en EEN
van hul DANSWERKE uit die voorgeskrewe lys hierbo. Skryf ŉ opstel en sluit die
volgende in:

7.1   Die naam van die choreograaf en die danswerk

7.2   Die invloede en samewerkinge wat bygedra het tot die vorming van hierdie
      choreograaf se loopbaan                                                                (8)

7.3   Verduidelik hoe die gebruik van produksie-elemente die danswerk beïnvloed het          (6)

7.4   Brei uit oor die betekenisvolheid van die musiek wat in hierdie danswerk gebruik
      is                                                                                     (6)

7.5   Die dansstyl en bewegingswoordeskat wat deur hierdie choreograaf in haar/sy
      danswerke gebruik is                                                                   (6)

7.6   Bespreek die simboliek wat gebruik is om die danswerk te verbeter                      (4)
                                                                                            [30]

VRAAG 8: KWALITEIT VAN BEWEGING/DANSELEMENTE/IMPROVISASIE
8.1   Kies die korrekte woord uit die lys hieronder en skryf slegs die korrekte woord
      langs die regte nommer neer.

                        vlotheid; oorgange; styl; dinamiek; musikaliteit

      8.1.1    Die kwaliteit of verskeidenheid, kontras of krag van enige beweging wat
               jy verrig, bv. vinnig, sterk                                                   (1)

      8.1.2    Die kundigheid in jou dansvorm; wanneer jy jou tegniek, styl en fiksheid
               bymekaar bring om duidelik en moeiteloos op te tree                            (1)

      8.1.3    Die verband tussen een beweging/vorm na die volgende                           (1)

      8.1.4    ŉ Danser se sensitiwiteit en interpretasie van die ritmes, melodieë,
               tempo en dinamika                                                              (1)
      8.1.5    Herkenbare eienskappe van ŉ dans of musiek                                     (1)
 Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                       DANSSTUDIES                                             (EC/SEPTEMBER 2018)

 8.2     Analiseer die foto hieronder en beantwoord die volgende vrae.

                 [Bron: https://www.google.co.za/search?q=Dance+pictures+showing+different+dance+elements+of+time,
                                 +space+and+force&tbm=isch&tbs=rimg:CUldbFxV5W7dIjjKkZT7y4VfaPd9wnz5fE0CfHI22]

         8.2.1       Identifiseer enige DRIE danselemente in die prent.                                               (3)
         8.2.2       Verduidelik die betekenis van elk van die danselemente wat jy
                     geïdentifiseer het.                                                                              (3)
 8.3     Jy het die foto hieronder as ŉ stimulus gekry gedurende die Improvisasie-
         gedeelte van jou praktiese eksamen.

         [Bron: https://www.google.co.za/search?q=Dance+pictures+showing+different+dance +elements
         +of+time,+space+and+force&tbm=isch&tbs=rimg:Catrszx5uOwrIjgqeHv-sbceU20Qsv8 tIp BdQKJzG]

         Gebruik hierdie foto as deel van jou improvisasie en verskaf stap-vir-stap
         inligting oor hoe jy die improvisasie sal uitwerk, voordat jy dit aan die
         eksaminators voorlê.                                                                                         (4)
                                                                                                                     [15]
                                                                                TOTAAL AFDELING B:                    60
                                                                                    GROOTTOTAAL:                     100
Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [DANCE STUDIES QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-qp-gr12-sept-2018-afrikaans/37cfc9c3-2b05-4d9b-b0d3-d775353a4d2b) — Dance Studies · QP · 2018 · Afr
- [DANCE STUDIES MEMO GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-memo-gr12-sept-2018-afrikaans/1258d958-33e3-4fec-9fed-2edadd13d133) — Dance Studies · Memo · 2018 · Afr
- [DANCE STUDIES GR12 QP SEPT 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-gr12-qp-sept-2017-afrikaans/6e8ec17e-1b35-4332-9dc0-8782b105f04e) — Dance Studies · QP · 2017 · Afr
- [Dance Studies PAT GR 12 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-pat-gr-12-2018-afr/c453dc73-a5d8-4c91-83f2-7985277454dc) — Dance Studies · PAT · 2018 · Afr
- [DANCE STUDIES GR12 MEMO SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-gr12-memo-sept2017-afrikaans/c8888bfe-c691-46fd-8211-2a588b539cfd) — Dance Studies · Memo · 2017 · Afr
- [Dance Studies May June 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2018-eng/5bfb36ad-e0f8-4066-b821-301fd980162c) — Dance Studies · QP · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Dance Studies

- [Gr 12 Dan Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dan-stu-atp-2023-24/34f45b16-cd25-4879-9db2-5005d316d38b) — ATP
- [Dance Studies Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dance-studies-2025-nsc-november-exam-memorandum/7d49cd96-a950-4b35-aeed-714d223b568a) — Memo · 2025 · Afr
- [Dance Studies Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dance-studies-2025-nsc-november-exam-memorandum/6b5a22ef-70fa-43b6-a545-06b7b69ddda2) — Memo · 2025 · Eng
- [Dance Studies May-June 2024 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dance-studies-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/58c0edb4-e720-4bdd-8619-b5f6c751d9b8) — Memo · 2024 · Afr
- [Dance Studies PAT GR 12 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-pat-gr-12-2022-afr/eb935e23-88f3-4080-9bd5-7ddd6a239a7c) — PAT · 2022 · Afr
- [Dance Studies May June 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-may-june-2021-mg-eng/4b73033f-53ae-4723-b09d-76531b5e20a5) — Memo · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
