# Design Grade 12 P1 NSC November 2013 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Design Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/design-p1-nov-2013-afr/308aacba-7908-41ab-aa11-7cf132c1790c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/design) › [Design Grade 12 P1 NSC November 2013 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-nov-2013-afr/308aacba-7908-41ab-aa11-7cf132c1790c)

## About this document

Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                       GRAAD 12

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                                     ONTWERP V1

                                       (TEORIE)

                                   NOVEMBER 2013

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

                         Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye.
                      Hierdie vraestel moet in volkleur gedruk word.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                        2            DBE/November 2013
                                 NSS

   BLANK PAGE

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                  3                          DBE/November 2013
                                           NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae.

2.       Daar is keuses binne sommige vrae in hierdie vraestel. Lees die opsies
         aandagtig deur.

3.       Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

         AFDELING A:      Ontwerpgeletterdheid (80 punte)
                          VRAAG 1 tot 4

         AFDELING B:      Ontwerp in 'n sosiale/omgewingskonteks (40 punte)
                          VRAAG 5 en 6

         AFDELING C:      Ontwerp in 'n besigheidskonteks (30 punte)
                          VRAAG 7

4.       Lees die vereistes van die vrae aandagtig deur.

5.       Beantwoord in volsinne en vermy die opnoem van feite.

6.       Gebruik die puntetoekenning om te bepaal hoeveel tyd aan elke vraag
         spandeer moet word.

7.       MOENIE dieselfde feite en voorbeelde in verskillende vrae herhaal NIE.

8.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                  4                         DBE/November 2013
                                           NSS

AFDELING A: ONTWERPGELETTERDHEID

VRAAG 1: 'ONGESIENE' VOORBEELDE

Bestudeer die ontwerpe hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

1.1

             FIGUUR A: Bambani ('om vas te hou') deur die Zizamele Keramiekgroep,
                         (Kommetjie, Noordhoek, Kaapstad), 2011.

         Bespreek die gebruik van die volgende ontwerpelemente en -beginsels met
         betrekking tot FIGUUR A:

         •      Kleur
         •      Kontras
         •      Patroon
         •      Beweging
         •      Fokuspunt                                                                    (10)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                       5                      DBE/November 2013
                                                NSS

1.2

             FIGUUR B: M2 Gebou ontwerp deur Kengo Kuma (Tokio, Japan), 1991.

         1.2.1        Definieer die volgende konsepte met verwysing na die gebou in
                      FIGUUR B:

                      •    Vorm volg funksie
                      •    Dekonstruksie
                      •    Minder is vervelig                                                  (6)

         1.2.2        Bespreek die gebruik van die volgende beginsels met verwysing na
                      FIGUUR B:

                      •    Kontras
                      •    Fokuspunt                                                           (4)
                                                                                               [20]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                 6                            DBE/November 2013
                                          NSS

VRAAG 2

Die beelde in die visuele bronne hieronder, FIGUUR A en FIGUUR B, daag stereotipes
uit en/of versterk dit. Bestudeer die twee visuele bronne aandagtig en beantwoord die
vrae wat volg.

                        FIGUUR A                             FIGUUR B

                      Syne (FIGUUR A) en Hare (FIGUUR B) -stoelontwerpe
                         deur Kare Designs (München, Duitsland), 2010.

2.1      Verduidelik hoe die ontwerpe in FIGUUR A en B as die versterking van
         stereotipes beskou kan word deur na die volgende te verwys:

         •     Titel
         •     Materiale
         •     Kleur
         •     Vorm                                                                         (8)

2.2      Bespreek hoe jy stereotipering in jou ontwerpprojekte sou vermy.                   (2)
                                                                                            [10]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                   7                         DBE/November 2013
                                            NSS

VRAAG 3

3.1      Verwys na FIGUUR A en FIGUUR B hieronder en beantwoord die vrae wat
         volg.

             FIGUUR A: Kroonkandelaar deur Michael Chandler (Kaapstad), 2012.

             FIGUUR B: Bafana Bafana deur Bheki Dlamini (Esikhawini, KZN), 1998.
         Vergelyk die ontwerpe in FIGUUR A en FIGUUR B volgens:
         •      Plaaslike en internasionale invloede
         •      Gebruik van materiale
         •      Kleur
         •      Patroon                                                                       (10)

3.2      Ontwerp is nutteloos as dit nie funksioneel is nie.
         Bespreek hierdie stelling deur na 'n Suid-Afrikaanse ontwerper/agentskap/
         ateljee te verwys.
         Doen die volgende:
         •      Noem die ontwerper/agentskap/ateljee.
         •      Bespreek invloede op die ontwerper/agentskap/ateljee met verwysing
                na een of meer ontwerpprodukte.
         •      Bespreek die kenmerkende styl van die ontwerp(e) of ontwerper(s) deur
                na die stelling te verwys.                                                    (10)
                                                                                              [20]
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                   8                         DBE/November 2013
                                            NSS

VRAAG 4: ONTWERPGESKIEDENIS

4.1

               FIGUUR A: St. John's Kollege,         FIGUUR B: Die Kolosseum
             Herbert Baker (Johannesburg), 1912.    Gebou, WH Grant (Kaapstad),
                                                           1936–1938.

                 FIGUUR C: Die Vleisraad,              FIGUUR D: McDonald's
                 Helmut Stauch en vennote               (Bloemfontein), 2010.
                     (Pretoria), 1957.

                      FIGUUR E: Palace Hotel, Sun City, Suid-Afrika, 1979.

         Suid-Afrikaanse ontwerpe toon dikwels in die verlede en die hede invloede
         van die Westerse ontwerpgeskiedenis, soos gesien in die ontwerpe hierbo.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                    9                           DBE/November 2013
                                             NSS

         Kies enige TWEE van die ontwerpe (FIGUUR A tot FIGUUR E) op die vorige
         bladsy en beantwoord die volgende:

         •       Identifiseer die naam van die ontwerpgeskiedenis-beweging wat ELKE
                 ontwerp van jou keuse kon beïnvloed het, en noem DRIE kenmerke van
                 BEIDE ontwerpe.
         •       Bespreek TWEE ander tipiese kenmerke en/of invloede van ELKE
                 beweging/styl wat jy nie hierbo genoem het nie.
         •       Noem EEN werk en ontwerper van ELKE beweging/styl en gee 'n kort
                 analise van die werk.                                                           (20)

4.2

                 FIGUUR F: Vertoonkas                   FIGUUR G: Vertoonkas
              deur Gustav Serrurier-Bovy,          deur Gio Ponti, Modernisme, 1950's.
             Art Nouveau, circa 1880–1905.

         4.2.1        Watter vertoonkas (FIGUUR F of FIGUUR G) verkies jy? Motiveer
                      jou antwoord.                                                              (2)

         4.2.2        Vergelyk FIGUUR F en FIGUUR G deur te verwys na:

                      •    Vorm
                      •    Funksie
                      •    Ruimte
                      •    Simmetrie                                                             (8)
                                                                                                 [30]

                                                                TOTAAL AFDELING A:               80

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                   10                          DBE/November 2013
                                            NSS

AFDELING B: ONTWERP IN 'N SOSIALE/OMGEWINGSKONTEKS

VRAAG 5

5.1

                                                    JY KAN MEER AS JOU
                                                     GEDULD VERLOOR

                        FIGUUR A: Goeie-ouer-veldtog (DDB, Pole), 2009.

         5.1.1        Bespreek hoe die ontwerper die idee van kindermishandeling in die
                      plakkaat (FIGUUR A) beklemtoon.                                           (2)

         5.1.2        Bespreek EEN INTERNASIONALE ontwerper wat jy bestudeer het
                      wat 'n sosiale kwessie(s) ondersoek het. Noem die ontwerper,
                      bespreek 'n ontwerp(e) en verduidelik hoe die sosiale kwessie(s)
                      ondersoek is.

                      Jy mag NIE na enige ontwerper(s) wat jy voorheen gebruik het of
                      ander ontwerpers wat in hierdie vraestel gebruik is, verwys NIE.          (8)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                    11                         DBE/November 2013
                                             NSS

5.2

                      FIGUUR A: Die Shova Kalula Fietsprojek (Suid-Afrika),
                                      2001 tot die hede.
         Die Departement van Vervoer het 'n strategie ontwikkel vir die implementering
         van fietse sodat landsburgers aktief betrokke kan raak by die sosiale en
         ekonomiese lewe in Suid-Afrika.

                        FIGUUR B: Voorbeelde van die projek se gebruike.

         5.2.1        Verwys na die visuele beelde in FIGUUR B en bespreek hoe die
                      Shova Kalula Fietsprojek verskillende ontwerpoplossings
                      aangemoedig het om gemeenskapsbehoeftes te bevredig.                       (4)

         5.2.2        Skryf 'n kort paragraaf oor enige EEN SUID-AFRIKAANSE
                      ontwerper/ontwerpgroep/ontwerpateljee wat jy bestudeer het wat 'n
                      sosiale kwessie(s) ondersoek het.

                      Jy mag nie na voorbeelde wat jy voorheen gebruik het, verwys nie.          (6)
                                                                                                 [20]
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                   12                          DBE/November 2013
                                            NSS

VRAAG 6

Beantwoord TWEE van die drie vrae hieronder.

6.1

                 FIGUUR A: Veldtogplakkaat vir NORA-SA [National Oil Recycling
                        Association of South Africa] (Suid-Afrika), 2012.

         6.1.1        Hoe dra die visuele beelde in FIGUUR A daartoe by om 'n
                      omgewingsveilige gemeenskap aan te moedig?                                (2)

         6.1.2        Noem TWEE voordele van die gebruik van herwinde materiale vir
                      die skep van ontwerpprodukte.                                             (2)

         6.1.3        Bespreek EEN werk van 'n SUID-AFRIKAANSE ontwerper wat die
                      omgewing volhoubaar maak deur produkte met herwinde materiale
                      of groen metodes te skep.

                      Gebruik die volgende struktuur om die vraag te beantwoord:

                      •    Naam van ontwerper
                      •    Titel van ontwerp
                      •    Beskrywing van ontwerp
                      •    Verduideliking van hoe dit groen kwessies ondersoek

                      Jy mag NIE na enige ontwerper(s) wat jy voorheen gebruik het of
                      ander ontwerpers wat in hierdie vraestel gebruik is, verwys NIE.          (6)

                                           EN/OF

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                    13                          DBE/November 2013
                                             NSS

6.2

        FIGUUR B: Solaleya Huis deur David Fanchon (Fort Lauderdale, VSA), 1994.

        Die huis hierbo is op 'n voetstuk van beton gebou wat dit in staat stel om
        360 grade in die rondte te draai.

         6.2.1        Die huis hierbo roteer deur die dag en verander aanhoudend van
                      posisie. Hoe dra hierdie verandering van die huis se posisie by tot
                      'n gesonde omgewing?                                                          (3)

         6.2.2        Bespreek die werk van EEN INTERNASIONALE ontwerper wat
                      omgewingsvriendelike metodes gebruik om tot 'n beter omgewing
                      by te dra.

                      Gebruik die volgende struktuur om die vraag te beantwoord:

                      •    Naam van ontwerper
                      •    Titel van ontwerp
                      •    Beskrywing van ontwerp
                      •    Verduideliking van hoe dit tot die omgewing bydra

                      Jy mag NIE na enige ontwerper(s) wat jy voorheen gebruik het of
                      ander ontwerpers wat in hierdie vraestel gebruik is, verwys NIE.              (7)

                                           EN/OF
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                   14                          DBE/November 2013
                                            NSS

6.3

                   FIGUUR C: Volivik              FIGUUR D: Kombuisversameling
                      Lampskerm                   Lampskerm deur Francois Legault
                  deur EnPieza Studios                   (Kanada), 2008.
                 (Madrid, Spanje), 2007.

         6.3.1        Hoe dra die materiale wat hierbo in FIGUUR C en FIGUUR D
                      gebruik is tot 'n omgewingsveilige gemeenskap by?                         (2)

         6.3.2        Bespreek die werk van EEN SUID-AFRIKAANSE OF EEN
                      INTERNASIONALE ontwerper wat afvalmateriaal gebruik om die
                      omgewing te verbeter.

                      Gebruik die volgende struktuur om die vraag te beantwoord:

                      •     Naam van ontwerper
                      •     Doelstellings van ontwerper
                      •     Algemene kenmerke van ontwerper se werk
                      •     Titel en analise van EEN werk wat verduidelik hoe dit
                            omgewingskwessies ondersoek

                      Jy mag NIE na enige ontwerper(s) wat jy voorheen gebruik het of
                      ander ontwerpers wat in hierdie vraestel gebruik is, verwys NIE.          (8)
                                                                                                [20]

                                                               TOTAAL AFDELING B:               40

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                   15                          DBE/November 2013
                                            NSS

AFDELING C: ONTWERP IN 'N BESIGHEIDSKONTEKS

VRAAG 7

Beantwoord slegs EEN vraag in hierdie afdeling.

Beantwoord ÓF VRAAG 7.1 ÓF VRAAG 7.2.

7.1

                              FIGUUR A: Tent-sofa deur Phillippe Malouin
                 vir die Italiaanse handelsmerkvervaardiger Campeggi (VK), 2009.

         7.1.1        'n Aantal winkels stel daarin belang om die tent-sofa in FIGUUR A
                      te verkoop.

                      Skryf 'n moontlike SWOT-analise neer wat deur een van hierdie
                      winkels vereis word.                                                      (8)

         7.1.2        Skryf 'n kort besigheidsplan vir die tent-sofa en fokus op die
                      volgende:

                      •    Moontlike befondsing                                                 (2)
                      •    Moontlike vaste en veranderlike koste                                (2)

         7.1.3        Noem kortliks VIER oorwegings wat besighede benodig vir die
                      bestuur van menslike hulpbronne.                                          (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                   16                         DBE/November 2013
                                            NSS

              FIGUUR B: Muvbox is 'n 'Popup Restaurant' (Opslaanrestaurant) deur
             Daniel Noiseux (Montreal, Kanada), 2009. Peet Pienaar, medestigter van
               'Popup Restaurants', sê dat 'Popup Restaurants' 'n reusetendens in
                           die kontemporêre samelewing geword het.

         7.1.4        Identifiseer 'n moontlike teikenmark vir die ontwerp in FIGUUR B
                      en motiveer jou antwoord.                                                (3)

         7.1.5        Gee VIER moontlike redes hoekom hierdie besigheidsmodel
                      bekostigbaar en sonder risiko's is.                                      (4)

         7.1.6        Noem VYF maniere hoe hierdie produk bemark kan word.                     (5)

         7.1.7        Noem TWEE ontwerpberoepe wat moontlik gedurende die ontwerp
                      van die 'Popup Restaurant' in FIGUUR B betrokke was.                     (2)
                                                                                               [30]

                                            OF

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                   17                           DBE/November 2013
                                            NSS

7.2

                                            FIGUUR A

                                            FIGUUR B

         7.2.1        Skryf die volgende vir FIGUUR A en FIGUUR B neer:
                      •    'n Besigheidsnaam vir elke reeks produkte                             (2)
                      •    'n Slagspreuk wat elke reeks produkte se sterk punt(e)
                           beklemtoon                                                            (2)
                      •    'n Teikenmark vir elke reeks produkte en gee 'n rede                  (4)
                      •    'n Geskikte tipografiestyl vir 'n besigheidskaartjie vir elke
                           reeks produkte en gee redes daarvoor (Jy mag ook die
                           tipografiestyl illustreer.)                                           (4)
                      •    Noem TWEE maniere hoe om elke reeks produkte te
                           bemark, behalwe om 'n besigheidskaartjie te gebruik.                  (4)
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                    18                           DBE/November 2013
                                             NSS

         7.2.2

                                             FIGUUR C: Voorkant

                                            FIGUUR C: Agterkant

                      Beide kante van 'n besigheidskaartjie is belangrik vir die bemarking
                      van 'n besigheid.

                      Die besigheidskaartjie in FIGUUR C was uiters suksesvol vir die
                      maatskappy. Bespreek die sukses van hierdie besigheidskaartjie
                      deur te verwys na:

                      •    Vorm
                      •    Kleur
                      •    Tipografie
                      •    Uitleg                                                                  (8)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                 19                      DBE/November 2013
                                          NSS

         7.2.3

                      Jy gaan binnekort jou eie tekstielbesigheid begin deur die
                      voorbeelde hierbo te gebruik.

                      Verwys na FIGUUR D, E en F op die volgende bladsy en
                      beantwoord die vrae wat volg.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                  20                           DBE/November 2013
                                           NSS

                                      FIGUUR D: Straatmark

                      FIGUUR E: Vlooimark (deur die gemeenskap georganiseer)

                                    FIGUUR F: Inkopiesentrum

             •   Watter EEN van die plekke waar handel gedryf word in FIGUUR D tot F
                 is die geskikste vir die verkoop van jou tekstielprodukte? Gee redes vir
                 jou antwoord.                                                               (2)
             •   Gee redes hoekom jy voel dat die ander twee plekke waar handel
                 gedryf word, minder geskik is vir die verkoop van jou tekstielprodukte.     (4)
                                                                                             [30]
                                                                TOTAAL AFDELING C:           30
                                                                    GROOTTOTAAL:             150
Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Design P1 Nov 2013 Eng](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-nov-2013-eng/fc9ddae7-b90c-48e2-9b3b-0008e557d0f7) — Design · QP · 2013 · Eng
- [Design P1 Nov 2013 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-nov-2013-memo-afr/12df48c4-dde6-4bd3-8298-ce65c80750fe) — Design · Memo · 2013 · Afr
- [Design P1 Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-nov-2013-memo-eng/a4b2f013-72b6-4074-99b1-d4d5155f9181) — Design · Memo · 2013 · Eng
- [DSGN P1 QP ENG SEP 2013](https://www.hlayiso.com/library/dsgn-p1-qp-eng-sep-2013/b416e8f1-733b-4ef8-8c6d-b2343a578b31) — Design · QP · 2013 · Eng
- [Design P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-nov-2023-eng/fdde8c17-946d-47b9-bfbd-a996fafd5960) — Design · QP · 2023 · Eng
- [Design P1 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-nov-2023-afr/eb4ef5b7-7053-481b-9255-91c39f863445) — Design · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Design

- [Gr 12 Des ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-des-atp-2023-24/0fd522c6-2d5a-4c5b-9e0b-06e7b199eb25) — ATP
- [Design P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-may-june-2025-mg-afr/ccc80683-987a-4611-994f-f9eff5587a50) — Memo · 2025 · Afr
- [Design P1 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-design-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1/79defddf-f99d-45c8-840b-73877abd8f11) — Memo · 2025 · Eng
- [Design P1 Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-design-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1/a85d8220-5a26-4f17-990e-081cb336014f) — Memo · 2025 · Afr
- [Design P1 Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-design-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/5cf24f22-37cf-4c83-99d1-522c23cb4496) — Memo · 2025 · Afr
- [Design P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/design-p2-nov-2024-eng/e3c099fa-b074-4932-aa7e-cbc7e78a1e3e) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
