# Design Grade 12 P1 NSC November 2019 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Design Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/design-p1-nov-2019-afr/99c74ccf-23c5-4142-9d89-f12d634a1025
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/design) › [Design Grade 12 P1 NSC November 2019 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-nov-2019-afr/99c74ccf-23c5-4142-9d89-f12d634a1025)

## About this document

Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                                     ONTWERP V1

                                        (TEORIE)

                                   NOVEMBER 2019

PUNTE: 100

TYD: 3 uur

                         Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.
                      Hierdie vraestel moet in volkleur gedruk word.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                  2                           DBE/November 2019
                                           NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

2.       Daar is drie keusevrae in hierdie vraestel. Lees die opsies aandagtig deur.

3.       Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

         AFDELING A:      Ontwerpgeletterdheid (30 punte)
                          VRAE 1 tot 3

         AFDELING B:      Ontwerpgeskiedenis (30 punte)
                          VRAAG 4

         AFDELING C:      Ontwerp in 'n sosiokulturele/omgewings- en volhoubare
                          konteks (40 punte)
                          VRAAG 5 en 6

4.       Lees die vereistes van elke vraag aandagtig deur.

5.       Beantwoord in volsinne en vermy die opnoem van feite. MOENIE in tabelvorm
         antwoord NIE.

6.       Gebruik die puntetoekenning om te bepaal hoeveel tyd jy aan elke vraag
         moet bestee.

7.       MOENIE dieselfde feite en voorbeelde in verskillende vrae herhaal NIE.

8.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                 3                       DBE/November 2019
                                          NSS

AFDELING A: ONTWERPGELETTERDHEID

VRAAG 1: 'ONGESIENE' VOORBEELDE

Beantwoord ÓF VRAAG 1.1 ÓF VRAAG 1.2.

1.1

             FIGUUR A: Deel van The Zambezi Collection ('Die Zambesi-versameling')-
               tekstielontwerpe deur Halsted Design van Ardmore (Suid-Afrika), 2015.

         Bespreek die gebruik van die volgende elemente en beginsels in FIGUUR A
         hierbo:

             Kleur
             Tekstuur
             Balans
             Kontras
             Eenheid                                                             (5 x 2)   [10]

                                          OF

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                4                        DBE/November 2019
                                         NSS

1.2

             FIGUUR B: Jeppestown Waiting Bench ('Jeppestown Wagbank') deur
                            David Krynauw (Suid-Afrika), 2016.

         Analiseer en bespreek FIGUUR B hierbo met verwysing na die volgende:

              Funksie
              Lyn
              Negatiewe ruimte
              Inspirasie/Invloede
              Herhaling                                                    (5 x 2)   [10]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                  5                        DBE/November 2019
                                           NSS

VRAAG 2: KOMMUNIKASIE DEUR ONTWERP

2.1

             FIGUUR C: What Is To Become of the Surplus Labour? ('Wat Gaan Van
             die Oortollige Arbeiders Word?'), plakkaat deur Ian Whadcock (VK), 2014.

         Bespreek kortliks hoe die plakkaat in FIGUUR C hierbo sy boodskap oordra
         deur na die gebruik van beelde, skaal en stereotipes te verwys.                     (6)

2.2

                 FIGUUR D: Corporate Corruption ('Korporatiewe Korrupsie'),
                           plakkaat deur Luba Lukova (VSA), 2008.

         Identifiseer TWEE simbole in FIGUUR D hierbo EN bespreek die moontlike
         betekenisse daarvan met betrekking tot die plakkaat.                                (4)
                                                                                             [10]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                  6                      DBE/November 2019
                                           NSS

VRAAG 3
Beantwoord ÓF VRAAG 3.1 ÓF VRAAG 3.2.
3.1      Verwys na FIGUUR E en FIGUUR F hieronder en beantwoord die vraag wat
         volg.

                 FIGUUR E: Ndebele-pop,             FIGUUR F: Prinses Barbie Blonde
             ontwerper onbekend (Suid-Afrika),        Pop deur Ruth Handler (VSA),
                          1998.                                  1959.
         Skryf 'n opstel (ten minste EEN bladsy) waarin jy die pop in FIGUUR E met
         die pop in FIGUUR F hierbo vergelyk.
         Gebruik die volgende in jou vergelyking:
             Vorm
             Ontwerp-identiteit
             Materiaal en tegnieke
             Funksie
             Kleur                                                       (5 x 2)         [10]

                                           OF
Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                   7                      DBE/November 2019
                                            NSS

3.2

          FIGUUR G: Public Baths of Caracalla       Interieur van Openbare Baddens
      ('Openbare Baddens van Caracalla') (Rome),                van Caracalla.
                    212 en 219 AE.

          FIGUUR H: The House of Algae ('Die            Glaspanele gevul met vloeibare
          Algehuis') deur Arup (Duitsland), 2009.      biomassa-materiaal (alge) wat sy
                                                         eie elektrisiteit kan voorsien.

          Gebruik jou kennis van Klassieke en kontemporêre argitektuur en skryf 'n
          opstel (ten minste EEN bladsy) waarin jy die Klassieke gebou in FIGUUR G
          hierbo met die kontemporêre gebou in FIGUUR H hierbo vergelyk. Anders
          kan jy enige Klassieke gebou met enige kontemporêre gebou wat jy
          bestudeer het, vergelyk.

          Verwys na die volgende in jou opstel:

             Struktuur
             Innoverende/Vernuwende materiaal
             Dekoratiewe elemente
             Uitleg
             Funksie                                                      (5 x 2)     [10]

                                                           TOTAAL AFDELING A:              30

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                  8                          DBE/November 2019
                                           NSS

AFDELING B: ONTWERPGESKIEDENIS

VRAAG 4

4.1      Wat is ontwerp? Dit is waar jy met 'n voet in twee wêrelde staan – die wêreld
         van tegnologie en die wêreld van mense en menslike voorneme.
                                                                       – Mitchell Kapor

         Kies enige TWEE bewegings uit die lys hieronder wat die aanhaling hierbo
         weerspieël.

              Goties
              Renaissance
              Barok
              Neoklassisisme
              Kuns en Kunsvlyt
              Art Deco
              De Stijl
              Bauhaus
              Modernisme
              Skandinawiese Ontwerp
              Pop
              Postmodernisme

         Skryf 'n opstel (ten minste TWEE bladsye) waarin jy bespreek hoe ELKE
         beweging wat jy gekies het, die aanhaling hierbo weerspieël.

         Ondersteun jou antwoord deur te verwys na:

              Die doelwitte en invloede van ELKE beweging
              Die stilistiese eienskappe van jou gekose bewegings
              EEN voorbeeld en ontwerper van BEIDE bewegings om jou stellings te
               motiveer                                                           (20)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                     9                        DBE/November 2019
                                              NSS

4.2

             FIGUUR I: Art Nouveau Gekerfde           FIGUUR J: Dekonstruktivistiese
             Stoel, ontwerper onbekend (Italië),      Another Chair ('Nog 'n Stoel')
                      vroeë 20ste eeu.              deel van die Boarded up Collection
                                                    deur Karen Ryan (Engeland), 2008.

         Skryf 'n opstel (ten minste EEN bladsy) waarin jy die stoel in FIGUUR I met die
         stoel in FIGUUR J hierbo vergelyk.

         Verwys na die volgende in jou vergelyking:

                Invloede
                Ergonomie
                Balans
                Lyn
                Fatsoen                                                            (5 x 2) (10)

                                                                 TOTAAL AFDELING B:             30

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                      10                               DBE/November 2019
                                               NSS

AFDELING C: ONTWERP   IN  'N  SOSIOKULTURELE/OMGEWINGS-                                        EN
            VOLHOUBARE KONTEKS

VRAAG 5

Beantwoord ÓF VRAAG 5.1 ÓF VRAAG 5.2.

5.1

       When you can't talk about abuse, talk to us        When you can't talk about abuse, talk to us
                     FIGUUR K: SPEAK OUT Campaign ('SÊ JOU SÊ-veldtog'),
                            plakkate deur Shahed Ali (Londen), 2011.

      5.1.1    Bespreek hoe die boodskap in die plakkate hierbo (FIGUUR K) deur die
               gebruik van uitleg, visuele beelde en teks oorgedra word.            (6)

      5.1.2    Skryf TWEE aparte opstelle (ten minste EEN bladsy elk) waarin jy die
               sosiobewuste ontwerp van EEN Suid-Afrikaanse kontemporêre
               ontwerper/ontwerpgroep    EN     EEN   internasionale  kontemporêre
               ontwerper/ontwerpgroep bespreek.

               Verwys na die volgende in jou opstelle:

                    Naam van 'n ontwerper/ontwerpgroep/ontwerpmaatskappy en EEN
                     ontwerpproduk
                    'n Kort bespreking van die algemene eienskappe van die ontwerp
                    Verduidelik hoe die ontwerpers se werk sosiobewustheid weerspieël.

               Jy mag NIE verwys na enige ontwerper(s)/ontwerpgroep(e) wat jy
               voorheen bespreek het of ontwerpvoorbeelde wat in hierdie vraestel
               voorkom NIE.                                                       (14)
                                                                                  [20]
                                                     OF

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                    11                       DBE/November 2019
                                             NSS

5.2

              FIGURE L: Oversized Shopping Products ('Oorgroot Inkopie-items')
                             deur Monkeybiz (Suid-Afrika), 2015.

         5.2.1        Bespreek hoe die ontwerpprodukte in FIGUUR L hierbo ons
                      Suid-Afrikaanse ontwerp-identiteit vier.                                (2)

         5.2.2        Bespreek die werk van EEN tradisionele Suid-Afrikaanse
                      kunsvlytgemeenskap wat jy hierdie jaar bestudeer het deur na die
                      stelling hieronder te verwys.

                      Die hoofdoel vir baie tradisionele Suid-Afrikaanse kunsvlyt-
                      gemeenskappe is om die voortsetting van hulle kulturele erfenis-
                      praktyke in stand te hou omdat dit nasionale trots ontwikkel.
                                                                   – Onbekende skrywer

                      Gebruik die volgende in jou bespreking:

                         Materiaal, metodes en prosesse wat in die maak van die
                          kunsvlytproduk gebruik is
                         Die moontlike funksies van die kunsvlytprodukte
                         Moontlike simboliese betekenis van patrone en/of van die
                          kunsvlytprodukte                                                    (8)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                    12                        DBE/November 2019
                                             NSS

         5.2.3        Skryf 'n opstel (ten minste EEN bladsy) oor enige EEN
                      kontemporêre Suid-Afrikaanse ontwerper wie se ontwerpe
                      beïnvloed word deur Suid-Afrikaanse inheemse kennisstelsels wat
                      ons kulturele erfenis op 'n getransformeerde wyse vertoon.

                      Gebruik die volgende riglyne in jou bespreking:

                          Naam     van    die    ontwerper/ontwerpgroep en  EEN
                           ontwerpproduk
                          'n Gedetailleerde beskrywing en analise van die produk
                           hierbo
                          Verduidelik hoe die ontwerp die invloed van inheemse
                           kennisstelsels weerspieël

                      Jy mag NIE verwys na enige ontwerper(s)/ontwerpgroep(e) wat jy
                      voorheen bespreek het of ontwerpvoorbeelde wat in hierdie
                      vraestel voorkom NIE.                                          (10)
                                                                                     [20]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                    13                         DBE/November 2019
                                             NSS

VRAAG 6

6.1

                      FIGUUR M: Bioafbreekbare Waterbottels gemaak van
                     seegras, getoon in verskillende stadiums van disintegrasie
                                 deur Ari Jónsson (Ysland), 2016.

         6.1.1        Verduidelik die term bioafbreekbaar deur na die bottelontwerp in
                      FIGUUR M hierbo te verwys.                                             (2)

         6.1.2        Noem TWEE ander produkte wat nie-bioafbreekbaar is en
                      verduidelik waarom dit 'n gevaar vir ons omgewing inhou.               (4)

6.2      Om ons ekosisteme te kan herstel, moet ons tegnologie op 'n sensitiewe en
         intelligente manier gebruik …

         Skryf TWEE aparte opstelle (ten minste EEN bladsy elk) waarin jy die werk
         van EEN Suid-Afrikaanse kontemporêre ontwerper/ontwerpgroep EN EEN
         internasionale kontemporêre ontwerper/ontwerpgroep bespreek wie se werk
         ons huidige omgewingskrisis ondersoek. Verwys na die stelling hierbo.

         Gebruik die volgende as riglyne:

                Naam van die ontwerper/ontwerpgroep/maatskappy en EEN
                 ontwerpproduk
                Omgewingsuitdagings wat ondersoek is
                Die toepaslike gebruik van materiaal, prosesse en tegnologieë wat
                 gedurende die navorsing en produksiefases gebruik is

         Jy mag NIE verwys na enige ontwerper(s)/ontwerpgroep(e) wat jy voorheen
         bespreek het of ontwerpvoorbeelde wat in hierdie vraestel voorkom NIE.              (14)
                                                                                             [20]

                                                                TOTAAL AFDELING C:            40
                                                                    GROOTTOTAAL:             100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Design P1 Nov 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-nov-2019-eng/ae7b151a-e1f7-4bf2-8e59-1b15c069d8bb) — Design · QP · 2019 · Eng
- [Design P1 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-nov-2019-memo-eng/897e5c02-af3d-4258-9c23-310678ff22eb) — Design · Memo · 2019 · Eng
- [Design P1 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-nov-2019-memo-afr/c292473a-3cdf-4c69-af4e-eff39790b65a) — Design · Memo · 2019 · Afr
- [Design P2 Nov 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/design-p2-nov-2019-eng/fc93e39f-fabf-4251-bebc-e56584aef473) — Design · QP · 2019 · Eng
- [Design P2 Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/design-p2-nov-2019-afr/d132308d-8aef-46e2-8b85-4abedd3e9445) — Design · QP · 2019 · Afr
- [Design P1 May June 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-may-june-2019-afr/e7d768af-3df5-4e09-a0a2-7d5142586376) — Design · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Design

- [Gr 12 Des ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-des-atp-2023-24/0fd522c6-2d5a-4c5b-9e0b-06e7b199eb25) — ATP
- [Design P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-may-june-2025-mg-afr/ccc80683-987a-4611-994f-f9eff5587a50) — Memo · 2025 · Afr
- [Design P1 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-design-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1/79defddf-f99d-45c8-840b-73877abd8f11) — Memo · 2025 · Eng
- [Design P1 Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-design-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1/a85d8220-5a26-4f17-990e-081cb336014f) — Memo · 2025 · Afr
- [Design P1 Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-design-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/5cf24f22-37cf-4c83-99d1-522c23cb4496) — Memo · 2025 · Afr
- [Design P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/design-p2-nov-2024-eng/e3c099fa-b074-4932-aa7e-cbc7e78a1e3e) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
