# Design Grade 12 P1 NSC November 2022 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Design Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/design-p1-nov-2022-afr/f4b04710-a518-4d37-b4e3-b62c91ba14e8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/design) › [Design Grade 12 P1 NSC November 2022 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-nov-2022-afr/f4b04710-a518-4d37-b4e3-b62c91ba14e8)

## About this document

Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                                     ONTWERP V1

                                        (TEORIE)

                                   NOVEMBER 2022

PUNTE: 100

TYD: 3 uur

                         Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.
                      Hierdie vraestel moet in volkleur gedruk word.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                  2                           DBE/November 2022
                                           NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

2.       Daar is drie keusevrae in hierdie vraestel. Lees die opsies aandagtig deur.

3.       Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

         AFDELING A:      Ontwerpgeletterdheid (30 punte)
                          VRAAG 1 tot 3

         AFDELING B:      Ontwerpgeskiedenis (30 punte)
                          VRAAG 4

         AFDELING C:      Ontwerp in 'n sosiokulturele/omgewings- en volhoubare
                          konteks (40 punte)
                          VRAAG 5 en 6

4.       Lees die vereistes van elke vraag aandagtig deur.

5.       Beantwoord in volsinne en vermy die opnoem van feite. MOENIE in tabelvorm
         beantwoord NIE.

6.       Gebruik die puntetoekenning om te bepaal hoeveel tyd jy aan elke vraag
         moet bestee.

7.       MOENIE dieselfde feite en voorbeelde in verskillende vrae herhaal NIE.

8.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                3                      DBE/November 2022
                                         NSS

AFDELING A: ONTWERPGELETTERDHEID

VRAAG 1: 'ONGESIENE' VOORBEELDE

Beantwoord ÓF VRAAG 1.1 ÓF VRAAG 1.2.

1.1

                      FIGUUR A: Kharetso Aloe-erfenis-Basotho-kombers,
                         ontwerper onbekend (Lesotho), datum onbekend.

         Analiseer die gebruik van die volgende elemente en beginsels in FIGUUR A
         hierbo:

             Fatsoen
             Toonwaarde
             Patroon
             Balans
             Eenheid                                                       (5 x 2)      [10]

                                         OF

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                  4                         DBE/November 2022
                                           NSS

1.2

             FIGUUR B: Die Mebala (beteken 'kleure' in Setswana), 'n handgemaakte
             leersak wat spesiaal aangepas is deur #DI Emerging Creative, Tlhalefang
                                   Moeletsi (Suid-Afrika), 2020.

         Analiseer die gebruik van die volgende elemente en beginsels in FIGUUR B
         hierbo:

             Lyn
             Vorm
             Tekstuur
             Patroon
             Verskeidenheid                                                     (5 x 2)      [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                  5                           DBE/November 2022
                                           NSS

VRAAG 2: KOMMUNIKASIE DEUR ONTWERP

2.1

          FIGUUR C: Aanlê-plakkaat ('Cat calling' poster) deur Flone Inisiatief (Kenia), 2019.

      2.1.1      Identifiseer 'n stereotipe in FIGUUR C hierbo en bespreek hoe hierdie
                 stereotipe oorgedra word.                                                      (2)

      2.1.2      Hoe versterk die liggaamstaal en gesigsuitdrukking van die vrou in die
                 plakkaat die boodskap van die plakkaat?                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                  6                      DBE/November 2022
                                           NSS

2.2

              FIGUUR D: Sangu-bank deur Katlego Tshuma (Suid-Afrika), 2020.

               FIGUUR E: Universiteitsbank deur Frederick Kim (VSA), 2010.

        Vergelyk die bank in FIGUUR D met die bank in FIGUUR E.

        Verwys na die volgende in jou vergelyking:

            Gebruik van materiaal
            Moontlike invloede
            Funksie                                                          (3 x 2)      (6)
                                                                                          [10]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                      7                          DBE/November 2022
                                               NSS

VRAAG 3: ARGITEKTUUR

Beantwoord VRAAG 3.1 ÓF VRAAG 3.2 ÓF VRAAG 3.3.

     FIGUUR F: Romeinse Tempel van                      Detail van die fries van die
    Portunus (Italië), 1ste eeu voor huidige         Romeinse Tempel van Portunus.
              jaartelling (VHJ).

       FIGUUR G: Şakirin-moskee deur                    Detail van die interieur van die
      Zeynep Fadillioglu en Hüsrev Tayla,                      Şakirin-moskee.
               (Turkye), 2009.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                    8                     DBE/November 2022
                                             NSS

3.1      Skryf 'n opstel (ten minste EEN bladsy) waarin jy die Klassieke gebou in
         FIGUUR F met die kontemporêre gebou in FIGUUR G vergelyk.

         Verwys na die volgende in jou opstel:

             Funksie
             Invloede/Inspirasie
             Vorm
             Materiaal
             Versiering                                                      (5 x 2)      [10]

                                                  OF

3.2      Skryf 'n opstel (ten minste EEN bladsy) waarin jy enige Klassieke
         gebou/struktuur met enige kontemporêre gebou/struktuur (wat jy bestudeer
         het) vergelyk.

         Verwys na die volgende in jou opstel:

             Funksie
             Invloed/Inspirasie
             Konstruksie/Tegnologie
             Materiaal
             Belangrikheid van terrein/ligging                               (5 x 2)      [10]

                                                  OF

3.3      Skryf 'n opstel (ten minste EEN bladsy) waarin jy enige Klassieke
         gebou/struktuur met enige Inheemse Kennisstelsels(IKS)-gebou/struktuur (wat
         jy bestudeer het) vergelyk.

         Verwys na die volgende in jou opstel:

             Funksie
             Invloed/Inspirasie
             Konstruksie/Tegnologie
             Materiaal
             Belangrikheid van die terrein/ligging                           (5 x 2)      [10]

                                                            TOTAAL AFDELING A:             30

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                 9                          DBE/November 2022
                                          NSS

AFDELING B: ONTWERPGESKIEDENIS

VRAAG 4

4.1      'Mense ignoreer ontwerpe wat mense ignoreer.'
                                                                    – Frank Chimera

         Kies enige TWEE bewegings uit die lys hieronder wat die aanhaling hierbo
         weerspieël of verwerp.

             Kuns en Kunsvlyt
             Art Nouveau
             De Stijl
             Bauhaus
             Art Deco
             Pop
             Postmodernisme
             Dekonstruktivisme

         Skryf TWEE aparte opstelle (ten minste EEN bladsy elk) waarin jy bespreek
         hoe ELK van jou gekose bewegings die aanhaling hierbo weerspieël of
         verwerp.

         Om jou argument te ondersteun, verwys na die volgende in jou opstelle:

             Die doelwitte en invloede van BEIDE bewegings
             Die stilistiese eienskappe van BEIDE bewegings
             Noem en bespreek die werk van EEN ontwerper uit BEIDE bewegings om
              jou stellings te motiveer.                                                     [20]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                   10                        DBE/November 2022
                                            NSS

4.2

             FIGUUR H: Modernistiese kandelaar deur Gaetano Sciolari (Italië), 1970's.

                FIGUUR I: Skandinawiese Sputnik-kandelaar, ontwerper onbekend,
                                   (land onbekend), 1950's.

         Skryf 'n opstel (ten minste EEN bladsy) waarin jy die kandelaar in FIGUUR H
         met die kandelaar in FIGUUR I vergelyk. Verduidelik hoe die kandelare tipies is
         van die ontwerpbewegings wat hulle verteenwoordig.

         Verwys na die volgende om jou antwoord te ondersteun:

              Lyn
              Kleur
              Vorm
              Materiaal
              Invloede                                                           (5 x 2)      [10]

                                                                TOTAAL AFDELING B:             30

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                  11                       DBE/November 2022
                                           NSS

AFDELING C: ONTWERP IN 'N SOSIOKULTURELE/OMGEWINGS- EN VOLHOUBARE
            KONTEKS

VRAAG 5

Beantwoord ÓF VRAAG 5.1 ÓF VRAAG 5.2.

5.1

                      FIGUUR J: Advertensieveldtog deur Council of Europe,
                              ontwerper onbekend (Europa), 2020.

         5.1.1       Identifiseer die boodskap van die advertensieveldtog en bespreek
                     hoe hierdie boodskap in FIGUUR J hierbo oorgedra word.                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                      12                           DBE/November 2022
                                               NSS

             Die aantal motorongelukke waarby kinders betrokke is, neem in skoolvakansies toe.
                                      Wees asseblief uiters versigtig!
                     FIGUUR K: Afgetrokke Bestuur: Dink aan Beide Kante deur
                               Red Pepper Agency (Rusland), 2013.

         5.1.2       Bespreek TWEE visuele leidrade wat die boodskap van die plakkaat
                     in FIGUUR K hierbo beklemtoon.                                                  (2)

         5.1.3       Skryf TWEE aparte opstelle (ten minste EEN bladsy elk) waarin jy die
                     werk van EEN kontemporêre Suid-Afrikaanse ontwerper/
                     ontwerpgroep EN EEN internasionale kontemporêre ontwerper/
                     ontwerpgroep wat sosiokulturele kwessies in hulle werk aanraak,
                     bespreek.

                     Verwys na die volgende in jou opstel:

                        Naam van die ontwerpproduk en die ontwerper/ontwerpgroep
                        Bespreking van die doeltwitte, algemene eienskappe, materiaal
                         en prosesse van hierdie ontwerper/ontwerpgroep
                        Bespreking van EEN voorbeeld wat verduidelik hoe hierdie
                         ontwerp sosiokulturele kwessies aanraak

                     Jy mag NIE na enige ontwerper(s)/ontwerpgroep(e) wat jy voorheen
                     bespreek het of ontwerpvoorbeelde wat in hierdie vraestel gebruik is,
                     verwys NIE.                                                  (8 x 2)            (16)
                                                                                                     [20]

                                                 OF

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                    13                        DBE/November 2022
                                             NSS

5.2

                 FIGUUR L: Meester-mandjieweefster, Angeline Bonisiwe Masuku.

         5.2.1       Bespreek hoe die kunshandwerk, wat in FIGUUR L geskep is, die
                     Suid-Afrikaanse ekonomie verbeter.                                         (2)

         5.2.2       FIGUUR L is 'n goeie voorbeeld van tradisionele inheemse
                     kunshandwerk.

                     Bespreek EEN tradisionele inheemse kunshandwerk wat jy hierdie
                     jaar bestudeer het.

                     Verwys na die volgende in jou bespreking (ten minste EEN bladsy):
                        Naam      van    EEN    tradisionele inheemse/kunshandwerk-
                         gemeenskap wat die tradisionele kunshandwerk vervaardig het
                        Die materiaal, metodes en prosesse wat gebruik is om dié
                         tradisionele kunshandwerk te skep
                        Die sosiale waarde en funksie van die kunshandwerk in die
                         tradisionele konteks daarvan                                           (8)

         5.2.3       Skryf 'n opstel (ten minste EEN bladsy) waarin jy die werk bespreek
                     van EEN kontemporêre Suid-Afrikaanse/Afrika-ontwerper/-ontwerp-
                     groep wat inheemse kunshandvlyttegnieke aangepas het om unieke
                     en kontemporêre ontwerpe te skep.

                     Verwys na die volgende in jou opstel:
                        Naam van die ontwerp/ontwerpgroep en sy/haar/hulle produk(te)
                        Doelwitte en invloede
                        'n Beskrywing van hoe tradisionele tegnieke/metodes en
                         materiaal op die kontemporêre ontwerp toegepas is. Verwys na
                         'n spesifieke voorbeeld om jou antwoord te ondersteun.                 (10)
                                                                                                [20]
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1                                  14                          DBE/November 2022
                                           NSS

VRAAG 6

6.1

                 FIGUUR M: Afval-kabinet met gebruik van afvalhout gemaak deur
                               Piet Hein Eek (Nederland), 2017.

         6.1.1       Verduidelik die omgewingsvoordele van die gebruik van
                     afvalmateriaal wanneer unieke ontwerpprodukte geskep word deur
                     na FIGUUR M hierbo te verwys.                                          (2)

         6.1.2       Bespreek TWEE ander maniere om omgewingsvriendelike ontwerpe
                     te vervaardig.                                                         (2)

6.2      Skryf TWEE aparte opstelle (ten minste EEN bladsy elk) waarin jy die werk
         bespreek van EEN kontemporêre Suid-Afrikaanse EN EEN kontemporêre
         internasionale ontwerper/ontwerpgroep    wie    se    werk    volhoubare/
         omgewingsontwerppraktyke in ag neem.

         Verwys na die volgende in jou opstelle:

             Naam van die ontwerper/ontwerpgroep en EEN van sy/haar/hulle
              produkte
             Die doelwitte, ontwerpprosesse, tegnieke en materiaal wat deur die
              ontwerper/ontwerpgroep gebruik word. Bespreek EEN ontwerpvoorbeeld
              om te verduidelik hoe die ontwerper/ontwerpgroep omgewingskwessies
              aanpak.

         Jy mag NIE na enige ontwerper(s)/ontwerpgroep(e) wat jy voorheen bespreek
         het of ontwerpvoorbeelde wat in hierdie vraestel gebruik is, verwys NIE. (8 x 2)   (16)
                                                                                            [20]

                                                                TOTAAL AFDELING C:           40
                                                                    GROOTTOTAAL:            100
Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Design P1 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-nov-2022-eng/f5663ba3-20ca-4908-90ff-7176c3f593fc) — Design · QP · 2022 · Eng
- [Design P1 May June 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-may-june-2022-afr/527858aa-d9c3-4069-9925-a420150856ca) — Design · QP · 2022 · Afr
- [Design P1 May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-may-june-2022-eng/b8bde750-cacc-4b1f-97d5-2741b83f3233) — Design · QP · 2022 · Eng
- [Design P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-nov-2023-eng/fdde8c17-946d-47b9-bfbd-a996fafd5960) — Design · QP · 2023 · Eng
- [Design P1 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-nov-2023-afr/eb4ef5b7-7053-481b-9255-91c39f863445) — Design · QP · 2023 · Afr
- [Design P1 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-nov-2021-afr/ee89371b-0b62-4166-8eae-1ffc6b00e1ed) — Design · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Design

- [Gr 12 Des ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-des-atp-2023-24/0fd522c6-2d5a-4c5b-9e0b-06e7b199eb25) — ATP
- [Design P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/design-p1-may-june-2025-mg-afr/ccc80683-987a-4611-994f-f9eff5587a50) — Memo · 2025 · Afr
- [Design P1 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-design-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1/79defddf-f99d-45c8-840b-73877abd8f11) — Memo · 2025 · Eng
- [Design P1 Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-design-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1/a85d8220-5a26-4f17-990e-081cb336014f) — Memo · 2025 · Afr
- [Design P1 Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-design-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/5cf24f22-37cf-4c83-99d1-522c23cb4496) — Memo · 2025 · Afr
- [Design P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/design-p2-nov-2024-eng/e3c099fa-b074-4932-aa7e-cbc7e78a1e3e) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
